e-hervrmer Weeklikse nuusbrief met kmmunikasie en kmmentaar 15 Oktber 2009 Jaargang 2 Uitgawe 36 In hierdie uitgawe Vrblad Berepe en standplase Predikante en gemeentes Ander nuus Kmmentaar Agterblad VOORBLAD Al die bedes tussen saai en es Dankdag vir die Oes was vanjaar in die Hervrmde Kerk p Sndag 26 April. Ons hu eerskmende Sndag, 18 Oktber, Biddag vir die Gesaaides. Maar tussen Biddag vir die Gesaaides en Dankdag vir die Oes lê daar baie bedes. Hier in die Overberg hu ns die weervrspelling dp, maar ns bid vir n bietjie dnderweer in Februarie, want dit is die teken van n geie jaar. Ons bekmmer ns r die hë kunsmispryse en ander insetkste, maar ns bid en vra vir reën in Maart m die ndergrnd nat te maak. Dan pleg ns die lande m en kry dit gereed vir die saad, en ns hu Biddag vir die Gesaaides. Teken in p e-hervrmer en ntvang elke uitgawe gratis per e-ps! Besek die webwerf by www.hervrmer.c.za en kliek p die Teken in -psie; f stuur n e-ps aan karen@nhk.c.za Stuur n e-ps met nuus en berigte aan die redaksie by prduksie@nhk.c.z a In April, wanneer die saaireën geval het en sms, ss hierdie jaar, selfs vr die reën geval het, saai ns met gelf, eers hawer vir die vee, dan kanla vir lie, gars vir bier en kring vir brd. Ons verwnder ns elke jaar aan die wnder van graan wat saggren preënt, en ns sê dankie. Ons bekmmer ns r luise en swamme en siektes en ystervarke en implemente wat p kritieke tye breek, en ns spuit en bemes en ns maak reg ss ndig, en ns vra vir n bietjie reën elke week, en ns sê dankie wanneer dit geval het. Ons bekmmer ns r insetpryse wat vinniger styg as prdukpryse, r die wisseling van graanpryse waarr ns geen beheer het nie, maar ns en ns werkers gaan aan met ns werk, hu die kue frnte dp en bid saam met ns vruens vir n geseënde jaar. Teen Augustus, wanneer die kanla blm en die ander graan in die pyp en later in die aar km, is dit krisistyd, dan kan n reëntjie wat wegbly die verskil tussen n geie es en n mises maak. Ons bekmmer ns r mistige weer in die ggend, want dit bring res en vrspel drgte, en ns luister fyn he die dminee Sndae bid en vra en dank en lf. Ons kyk he die graan van gren na gud verkleur en r die rûens glwe maak in die wind. Teen Oktber is die esgereedskap nagesien, en as estyd begin, bid ns vir esweer: dit is snskyn snder sterk wind. Sterk wind waai die kanlapeultjies en die graan se are af. As n mens in greityd vir reën kan bid, kan jy in estyd vir snskyn bid. Reën p die verkeerde tyd in die estyd kan n algehele mises verrsaak. Wanneer die gelaaide vragmtrs r die köperasie se skaal gaan, dan dank ns die Here vir nverdiende seën. Met Dankdag vir die Oes lf ns die Here vir die es wat daar was, grt f klein, en dan kyk ns alweer vrente en met afhanklikheid na die Here vir die vlgende jaar. Ds Thmas Jubert, Swellendam/Bredasdrp *** Lees k n interpretasie van hierdie artikel van ds Jubert in Knteks van Oktber 2009. Terwyl die kanlalande nu ryp is vir die es in die Overberg, dui die kerklike kalender aan dat ns Biddag vir Gesaaides met hu! Die kerklike feesdae ss dit jaarliks in die Almanak gepubliseer wrd, het eintlik net p sekere dele van die land betrekking, mdat dit in smmige streke net mi andersm verlp, nder meer weens Skakels die nderskeid tussen die verskillende reënvalstreke. Webblad van die Hervrmde Kerk www.nhk.c.za Die Hervrmer www.hervrmer.c.za e-hervrmer www.hervrmer.c.za/e_hervrmer.htm l 1 Indien u nie weer die e-hervrmer r wil ntvang nie, kliek p www.hervrmer.c.za/cancel.htm l
BEROEPE EN STANDPLASE Kntak asseblief die webbladredakteur, prf Ernest van Eck, by ernest.vaneck@up.ac.za m vakante standplase p die Kerk se amptelike webblad by www.nhk.c.za te plaas. Ds Annelie Btha van Gbabis (deelsrg) na Mafeking PREDIKANTE EN GEMEENTES Berep aanvaar Gemeente Vaalharts het verlede week een van sy steunpilare verlr met die afsterwe van Karel Liebenberg wat jare lank gedien het in die fi nansiële kmmissie en die kassierswerk behartig het. Hy was baie bekend in kerklike kringe in die Nrd-Kaap. Menige predikant wat besek p Vaalharts afgelê het, het by die Liebenbergs p hul plaas rgebly. n Rudiens is p Saterdag 10 Oktber in die kerkgebu van Vaalharts gehu. Karel Liebenberg is die sknvader van ds Frikkie Viljen van Verwerdburg. Meelewing wrd met die hele familie betuig. Dr en mev Daan van Wyk (sr) werk tans as brugpredikantspaar in die vakante standplaas van Pretria-Nrd. Hulle wn tydelik binne die grense van die gemeente m vlledig beskikbaar te wees. Hulle wrd sterkte tegebid met die werk, veral mdat mev Van Wyk nlangs ernstig siek was en ng nie ten vlle herstel het nie. Gemeente Glence het die afgelpe paar weke saam met die sekretaris van die Kmmissie van die Algemene Kerkvergadering (AKV) tevergeefs prbeer m n brugpredikant te bekm m vir drie maande in die gemeente te werk. Onder leiding van die Ringskmmissie sal die kerkraad pnuut met besin r die bediening van die gemeente, wat tans r n deelsrgstandplaas beskik. Die Mderamen sal p Dnderdag 22 Oktber gesprekke met verskeie predikante en n Ringskmmissie ver. Nrmaalweg duur die vergadering n hele dag. Die gesprekke en ander werk wat geden wrd, is deel van die vrbereiding vir die gewne Kmmissievergadering p 12 en 13 Nvember. Daar is k minstens twee buitengewne vergaderings wat ng vanjaar met plaasvind. Vanjaar studeer net twee finalejaarstudente af. Hulle is Marius Kramer, seun van ds en mev Jan Kramer van Elsburg, en Elritia le Rux wat in Duitsland aan die Universiteit van Mainz verder gaan studeer. Gedurende 2010 tree die vlgende predikante af: Di Fanie Naudé (Theresapark), Wimpie Steyn (Magaliesmt), drr Kbus Labuschagne (Universiteit van Pretria) en Hans Dreyer (Verwerdburg), ds Ks van Rensburg (Saslburg-Suid), prf Jimmie Lader (Wenen: Telgiese Fakulteit), ds Relf Certze (Mntana) en dr Piet van Staden (Philadelphia). Alhewel prf Lader as predikant p 65-jarige leeftyd emeritaat aanvaar, sal hy ng vir minstens die vlgende vyf jaar in sy ps by die Universiteit in Wenen kan aanbly. Dié aftredes en slegs een student wat tetree tt die predikantegeledere bring weer berepsmntlikhede na vre. Vanaf 2012 begin grter grepe predikante aftree. Gemiddeld is daar ngeveer 5 predikante wat jaarliks m ander redes die bediening verlaat. Geleidelik wrd die getal predikante dus minder. Alhewel gemeentes k kleiner wrd en ral samesmelting van gemeentes plaasvind, is daar ng baie gemeentes wat pg m selfstandig te berep snder m die mntlikheid van samewerking te ndersek. Dit is n besluit van die AKV dat predikante die Vrtgesette Terustingskursus (VTT) elke jaar met bywn. Die tema vir die 2009-kursus is persnlike vaardighede, ss nder andere knfl ikhantering, beïnvleding en emsinele intelligensie. Dieselfde kursus wat van 2 tt 3 Junie aangebied is, kan van Dinsdag 10 tt Wensdag 11 Nvember by Gemeente Villieria deurlp wrd. Die kste is R290, en dit sluit in middagete, tee en kffi e, ask n bundel met die kursusmateriaal. Registrasie vind plaas p die eerste dag van die kursus van 09:30 tt 10:00; die kursus begin m 10:00 en sal elke dag m 17:00 afsluit. Verwittig mev Betsie Brits vr 2 Nvember by 012 420 5393, faks 012 420 4303 f e-ps betsie.brits@up.ac.za indien u die geleentheid wil bywn. Dit sal waardeer wrd indien betaling elektrnies f per bankinbetaling geden kan wrd dit vergemaklik registrasie en die beplanning van etes. Stuur asseblief bewys van betaling per e-ps aan betsie.brits@up.ac.za f per faks na 012 420 4303. Die bankbesnderhede is ss vlg: Naam van rekening: Kerkgeld vir Kerkwerk ABSA Rekening nr 020 149 752 Kde nr 63 20 05 Verwysing: 2013K VTT (gevlg deur die naam van die kursusganger) 2
Gemeentes wrd daaraan herinner dat die bekjaar van die Bybelgentskap (BSA) aan die einde van Oktber sluit. Alle fndse wat vir vanjaar vir Bybelverspreiding bestem is, ask enige trustfndse wat dalk ng van die vrige jaar rgestaan het, met dus teen 27 Oktber aan die Bybelgentskap rbetaal wrd. Gemeentes met asseblief nie wag vir die laaste dag van Oktber nie, want dan bestaan daar n sterk mntlikheid dat die bedrag eers in Nvember in die Bybelgentskap se bankrekening sal wees. Orbetalings kan direk in die Bybelgentskap van Suid-Afrika se rekening geden wrd. Die besnderhede van die Streekkantre is ss vlg: Kemptn Park (Nrdstreek): Ds KD Papp (papp@biblesciety.c.za) Die rekeningnmmer by ABSA Kemptn Park is 260 220 748. Gemeentes se verwysingsnmmer met p die depsitstrkie aangebring wrd. Laat weet die BSA (per e-ps, telefn 011 970 4010 f faks 011 970 2506) as u n inbetaling geden het. Blemfntein (Suidstreek): Ds JMJ de Wet (dewet@biblesciety.c.za) Die rekeningnmmer by ABSA Blemfntein is 470 220 406. Laat weet die BSA (per e-ps, telefn 051 444 5980 f faks 051 444 5988) as u n inbetaling geden het. Vlle besnderhede wrd verlang van die bedrag, datum, bank en tak waar die inbetaling geden is sdat die bedrag betyds en krrek geïdentifi seer kan wrd. Neem asseblief kennis dat die huistelefnnmmer van ds André Ungerer van Gemeente Klerksdrp-Dringkruin ss dit in die Almanak aangedui is, verkeerd is. Die krrekte nmmer is 018 468 5129. Bring die verandering asseblief aan p bladsy 125 van die Almanak. Ds Frikkie Viljen van Gemeente Verwerdburg besek r die naweek van 16 tt 19 Oktber die lidmate in Harare. Hy wrd vergesel deur een van sy lidmate. Daar wrd ks- en medikasievrrade saamgeneem, lidmate besek en die erediens p Sndag 18 Oktber in Harare gelei. Ds Frikkie het reeds verskeie beseke in Zimbabwe afgelê. Hierdie keer sal hy k n kursus in huweliksberading aanbied. Alhewel daar tans in alle winkels weer ksvrrade beskikbaar is, is dit tt 40% duurder as in Suid-Afrika, en is dit steeds meer vrdelig m die vrrade van hier af te neem. Op Sndag 18 Oktber wrd k n huiserediens in die Laeveld gehu. Die vlgende predikante verjaar van 16 tt 21 Oktber, en wrd hartlik geluk gewens: Vrydag 16 Oktber: Saterdag 17 Oktber: Sndag 18 Oktber: Maandag 19 Oktber: Dinsdag 20 Oktber: Wensdag 21 Oktber: Ds Snia van Wyk Ds Jan Barkhuizen Di WP Prinsl, Kiewiet van Deventer en Jhan van Staden Ds Hein Klppers Di Hannes Kruger en Gert van Jaarsveld Ds Jan Grbler Gemeente Mntana-Os hu gereeld gesprekke r aktuele sake. Hulle ni alle lidmate m daaraan deel te neem. Op Wensdag 28 Oktber m 19:00 sal prf CD Ptgieter n gesprek inlei met die tema Skepping, evlusie gelf, stamselle. Wat p dees aarde kn gebeur het? Dit vind plaas in die kerkgebu van Mntana-Os. Skakel dr Jhan Steenkamp by 072 275 2352 f Susan Schnbee by 082 411 5464 vir padaanwysings en meer inligting. Die e-hervrmer wrd tans versprei aan 2 150 e-psadresse. Stuur asseblief vir ns na karen@nhk.c.za die adresse van lidmate en ander belangstellendes wat graag die gratis weeklikse nuusbrief wil ntvang. Dankie aan die vlgende lidmate wat e-psadresse ingestuur het. Ons stuur aan u elkeen n waarderingsgeskenkie. Annette Krijt van Gemeente Messina (25+ adresse). Sy ntvang Gd calls her t van Marinus Wijnbeek. Drea du Bruyn van Gemeente Vaalpark (50+ adresse). Sy ntvang A stcking full f Christmas van Mark Stibbe. Ds Kbus Celliers van Gemeente Brits (200+ adresse). Hy ntvang Perspektief p die Heilige Gees van Stephan Jubert. Verjaardagvierings en spesiale eredienste Gemeente Nrdelike Pretria vier vanjaar hul 75ste bestaansjaar. Hulle hu gemeentefees van Vrydag 16 tt Sndag 18 Oktber, en wil k n gedenkalbum uitgee. Kntak ds André Strauss by 012 335 9208, 082 710 2539 f anly58@gmail.cm. Die Christelike kerke in Zeerust bied elke jaar n gesamentlike prjek aan. Ongeveer 70 blmmerangskikkings met n Bybelse tema wrd deur plaaslike mense gemaak; dit wrd deur besighede en individue gebrg. Die Blmme-vir- Christus-prjek wrd vanjaar van Vrydag 23 tt Sndag 25 Oktber by Zeerust se Hervrmde Kerk aangebied. 3
Tegang is gratis. Die hgtepunt is die erediens p Sndag 25 Oktber waartydens die Hervrming gevier wrd. Vir meer besnderhede, kntak Gemeente Zeerust se kerkkantr by 018 642 2623 gedurende kantrure f ds Richard van der Westhuizen by 082 523 8199. Gemeente Petrusburg hu p Saterdag 14 Nvember n kuierdag vir alle udpredikante en udlidmate. Op Sndag 15 Nvember hu hulle n heksteenlegging. Kntak Leanie van der Merwe by 082 859 7739 vir meer inligting. Knserte en damesbyeenkmste Gemeente Nrdrand hu p Saterdag 17 Oktber knsert met Nianell en n kaas-en-wyn-ete in die kerksaal. Die kste is R150 per persn. Vir besnderhede en besprekings, skakel Anette Cetzee by 084 500 3989 f 011 958 1054, f Trudie Rees by 082 456 6975. Die NHSV van Gemeente Premiermyn in Cullinan hu p Saterdag 17 Oktber m 10:00 n Damestee in die kerksaal met Saphira (Janetta Kannenberg) as spreker. Die tema is Vruwees. Die tegang is R60 en n ntwerpershed (ju eie ntwerp). Skakel Annetjie by 082 921 8200. Gemeente Philadelphia bied p Dnderdag 26 Nvember n Oujaarskuspel in die Aula van die Universiteit van Pretria aan. Bekende kunstenaars ss Jak de Priester, Charl du Plessis, Mauri Mstert, Vivere, Music Affair, Henry van Dyk en Steve van Deventer tree p, en daar sal n Elvis-verrassing wees. Km geniet rsprnklike musiek, en musiek van Jsh Grban, Neil Diamnd, Shirley Bassey, Celine Din, Edith Piaf en Queen. Kaartjiepryse wissel van R80 tt R160. Kntak Carina Jnker by 072 212 3202 f Sussa van Staden by 082 789 8771. Kampe en tere Gemeente Hartebeeshek bied van Vrydag 30 Oktber tt Sndag 1 Nvember n sklverwisselingskamp aan by Warthg Inn. Die kste is R360 per kind. Kntak ds Janine Bevl-Manders by bevl@arestan.c.za, 012 546 8686 f 083 260 0983. Aandag alle matrieks. Die Hervrmde Kerk bied weer n X-matriek-wegbreek aan, van 7 tt 12 Desember, by Munt Jy Ldge naby Margate. Die kste is R1 900 per persn. Di Thmas Dreyer (082 552 9394) en Petri van Ryen (083 662 2804) vergesel die grep. Slegs 25 x-matrieks kan geakkmmdeer wrd. Bespreek by Danie van der Merwe by 082 334 6469 f 012 661 8544, per faks by 086 541 0927, f per e-ps by dtprmtins@telkmsa.net. Dit is weer tyd m die Eerstejaarskamp vir ns nuwe studente in Stellenbsch te reël. Alle vrnemende (en senir) Maties wrd uitgeni m die kamp by te wn, net vr die begin van die universiteitsjaar. Die kamp vind plaas van Saterdag 9 tt Wensdag 13 Januarie, en is n geleentheid m mede-hervrmers en die kampus te leer ken en vriende te maak. Stuur asseblief jul kntakbesnderhede aan ds Chris le Rux by stellenbsch@nhk.c.za, 082 905 0818 f 021 887 2685. Daar is ng plekke beskikbaar vir die ter wat nder leiding van ds André Ungerer na die 2010 Passiespel nderneem wrd. Die vertrekdatum is 8 Junie 2010. Kntak ds Ungerer f sy vru, Esbé, by 018 468 5129, 082 940 8201 f nhrngzpg@mweb.c.za. Ng n pelgrimster vir Christene na Oberammergau en Israel via Switserland vind van 28 Mei tt 8 Junie 2010 plaas. Die terleier is dr Hennie Btes. Kntak dr Btes by 014 743 0209 f hjbtes@wrldnline.c.za. Sprtbyeenkmste en -kmpetisies Gemeente Waterberg in Nylstrm hu n ghlfdag by Kr Creek Ghlfklub p Saterdag 24 Oktber. Vir meer inligting, skakel Ina Lategan tussen 08:00 en 13:00 by 014 717 3355, f James van Zyl by 014 717 2244. Grt pryse is p die spel! Gemeente Belfast bied p Saterdag 31 Oktber n ghlfdag aan. Dit is n IPS-kmpetisie en die inskrywingsgeld is R150 per persn. Dit sluit middagete, n ete vir die jggie en aandete in. Die spelers se gesinne kan die aandete saam bywn dui asseblief net vraf die heveelhede aan. Die kste van die ete is R20 per vlwassene en R10 per laersklkind. Skakel Christelle by 083 737 4930 f die ghlfklub by 013 253 0981 vir meer inligting. Gemeente Witbank bied n Oewer- en Bthengelkmpetisie aan p Saterdag 7 Nvember by Frever Resrts Lskpdam. Kntak ds Arn Nieuwhf by 073 240 6030, Christ by 082 254 3296, f Peet by 083 228 3365. 4
Ander kmpetisies en fndsinsamelings Gemeente Piet Ptgieter in Ptgietersrus (Mkpane) bied n smerjaggeleentheid aan, met verblyf vir 6 in Tumuga Hunting se jagkamp. Die eerste prys is n waterbk en twee ribkke, en die tweede prys is n kedekei f wildebeeskei en n ribk. Die vleis wrd verkel en gratis verwerk. Kaartjies is teen R50 beskikbaar by 082 821 6873 f 015 491 6313. Die wenner wrd p 14 Nvember aangewys tydens die gemeente se Kersmark. Gemeente Springs-Os bied n feesreeks messe aan m saam te val met die gemeente se 50ste verjaardag, en m fndse in te samel vir die bu van n uetehuis. Kntak ds Pierre Rets by 083 274 2657, Marietta Perkins by 084 212 2186, f Valerie Benadie by 082 852 5526 vir meer inligting, pryse en m te bestel. Gemeentes kan grt geld verdien deur aan gemeentes Hartbeesfntein en Gerdau se Wen- n-berdery-kmpetisie deel te neem. Die trekking is eers p 8 Mei 2010. Kntak Jac Labuschagne by 083 779 7954 f die klprteur by klprteur.nhk@gmail.cm vir meer inligting f bestellings. Lus vir n bekstigbare vakansie in die Kaap? Gemeente Stellenbsch bied geriefl ike wnstelle, tegerus vir 4 persne (en een grt wnstel vir 6 persne) in n stil deel van Stellenbsch, in die hartjie van die Bland. Veilige parkering, beddeged en breekged wrd verskaf. Stellenbsch is sentraal geleë vir beseke aan die wynplase van die Bland, en beseke aan Kaapstad en die Skiereiland swel as die Strand. Dit is k naby geneg vir daguitstappies na die Weskus en Hermanus. Die kste is slegs R330 per nag (R400 vir die grter wnstel). Daar is selfs enkele klein wnstelletjies met slaapplek vir twee, vir slegs R200 per nag, hewel dit baie klein is. Kntak die gemeente p Dinsdae- en Dnderdae-ggende by 021 886 6209, f andersins by 082 905 0818. Basaars en markte Gemeente Bergsig bied van Maandag 26 tt Saterdag 31 Oktber n Kersmark aan in die saal p hul kerkterrein in Muntain View, Pretria. Persne wat n stalletjie wil huur, kan Tina van der Schyff kntak by 078 662 7093, f Marie de Wet van die gemeentelike kantr by 012 379 6877 p Wensdae en Vrydae, f tuis by 012 379 7779 f 082 402 4170. Die kste vir die stalletjie is R75 vir die week plus 10% van die verkpe. Die NHSV Kaapstad bied p Saterdag 31 Oktber van 09:00 af n Kersmark aan. Kntak Hettie Smith by 021 930 7927 vir meer inligting. Gemeente Blemhf hu p Saterdag 31 Oktber van 09:00 af basaar p hul kerkterrein. Daar sal verskeie stalletjies wees met braaivleis, ru vleis, pannekeke, keke, ensvrts. Op Saterdag 5 Desember hu hulle Kersmark met verskeie uitstallers. Kntak Helen Herhldt by 053 433 1222 f 079 377 5008. Gemeente Kruin bied p Saterdag 31 Oktber hul jaarlikse karnaval aan. Daar sal nder meer n vendusie en n ptjiekskmpetisie wees. Km luister na die Mnument-bererkes met Bsveld Stere as DJ. Kntak die gemeentelike kerkkantr by nhkkruin@gmail.cm. Gemeente Zwartruggens hu p Saterdag 31 Oktber n Oesfees p n Bybelse markplein. Hulle gaan kp en verkp met geld uit die Bybelse tyd, en klere van die Bybelse tyd dra. Hulle het nder andere n katapult gebu wat ngeveer 6 m hg staan, die slingerarm is 12 m lank en die gewigkas (wat die slingerarm met pskiet) weeg ngeveer 200 kg. Km raai he ver die katapult n klip van ngeveer 10 kg gaan gi en wen n bees as jy die afstand reg skat. Neem deel aan n strydwaresies, skiet met pyl en bg, beweeg van stalletjie na stalletjie en smul aan ngesuurde platbrde (pannekek) f verwerkte manna en kwartels (jaffels en kerrie-en-rys). Wanneer jy meg is, val jy by die ase in vir n lafenissie, terwyl jy juself vrneem m n draai by Lidia die purperverkpster te gaan maak. Geniet vars brd by Betlehem (huis van brd), peding, pap en kaiings, spedniks, kek en tert, kffi e en tee. Kp gebraaide vleis nadat die priesters dit p die fferaltaar geffer het. Ruvleis met die hgste waarde teen die laagste pryse snitte, wrs, maalvleis, ssaties, spvleis, salami s, biltng... Kntak ds Dawie Jacbs by 083 456 0831 f Christa Harmse van Maandae tt Dnderdae (07:00 tt 13:00) by 015 544 0151. Die NHSV Warmbad bied p Saterdag 7 Nvember hul jaarlikse Kersmark aan p die kerkterrein in Ludrfstraat. Dit bestaan uit n heerlike bere-ntbyt, kektafel, kthuismark en n verskeidenheid privaatstalletjies waar Kersinkpies geden kan wrd. Kntak Amanda Liebenberg by 014 736 2615 f Suzi van Dyk by 083 310 4943 vir meer besnderhede. Op Saterdag 7 Nvember hu Gemeente Waterberg n Kersmark. Vir meer inligting, skakel die gemeentelike kerkkantr by 014 717 3355. Gemeente Magaliesmt hu van 2 tt 5 Desember n Kersmark. Belangstellendes kan hul eie prdukte daar km uitstal f verkp. Kntak Elma by 082 954 7955 vir keuring. 5
ANDER NUUS Die Dirk van der Hffgebu se heksteen is 50 jaar gelede gelê. Die Kmmissie van die AKV en die Raad van Finansies sal besin r he m die geleentheid te herdenk. n Paar jaar gelede is die gebu verkp, maar die kpers kn uiteindelik nie die vereiste waarbrge lewer nie. Onder leiding van die Administrateur, mnr Kbus Viljen, en die Raad van Finansies, wrd vrtdurend, ss geld beskikbaar is, aan die pknapping en instandhuding van die gebu aandag gegee. Die Fundatin fr the Prmting f Refrmed Missilgy and Ecumenics (PROMISE) bied p Dinsdag 27 en Wensdag 28 Oktber n knferensie aan r sending en genesing in Afrika. Dit vind plaas in die Raadsaal van die Dirk van der Hffgebu in Jacb Maréstraat, Pretria. Laat weet prf Natie van Wyk s gu mntlik f u teenwrdig kan wees. Kntak hm by 012 322 8885 x249 f aim1@mweb.c.za. Tussen 1922 en 1998 het die Kinderhuise van die Hervrmde Kerk bykans 4 000 kinders begelei tt persnlikheidsntpliing. Intussen is rgeskakel na die Diaknale Pleegsrgmdel. Persne wat in enige van die Kerk se kinderhuise f pleeghuise gewn het, wrd versek m in verbinding te tree met Daleen van Rensburg by 082 496 4894 f deehendrickx@yah.cm, f William (Jim) Bekker (inwner 1953-1960) by 087 805 8625, 076 570 9663, faks 086 578 2688 f jim.bekker@mweb.c.za, f per ps by Jycelaan 52, Mrehill, Benni 1501. Hulle wil weer n reünie reël en het n pgedateerde kntaklys ndig. Indien iemand r s n lys (verkieslik elektrnies) beskik, kan dit aangestuur wrd. Hulle bendig die vlgende besnderhede: naam, van (niensvan), telefnnmmer, adres, e-psadres, en aantal jare wnagtig in die kinder- f pleeghuis. Enige ander inligting f ft s kan k aangestuur wrd. Daar is n grep p Facebk, Krugersdrp Kinderhuis, waarby aangesluit kan wrd. Die webblad wat geskep is, is http://krugersdrpkinders.weebly.cm. Jim en Daleen met n grepie medewerkers het die grep p Facebk begin en wil graag meer kntakte hê as die huidige 44. Hulle het n lys van mtrent 400 mense, maar dit is veruderd. Die Kinderhuise het n lys van ngeveer 1 600 persne wat saamgestel is tydens 2002 se reünie, maar dit is k veruderd. Km ter saam met Knteks. Van 15 tt 19 Maart 2010 ter ns nder leiding van dr Hennie van Deventer na die Natalse Middellande. Die kste belp R3 750 per persn wat deel (R800 ekstra vir enkelakkmmdasie), en verblyf, verver met luukse terbus vanaf Pretria, etes en tegangsgelde is ingesluit. Skakel Marius f Leana Wiese van Aftn Tere by 033 330 5256 f 082 374 2995. Vlledige inligting verskyn in Knteks van Augustus 2009. Die ter is n inisiatief van mev Magda van Deventer, redakteur van Die Christelike Vru. Belangrike vergaderings Betrkkenes met hulself asseblief vergewis van die krrekte vergadertye en lkale. Vrydag 16 Oktber: Maandag 19 Oktber: Dinsdag 20 Oktber: Dnderdag 22 Oktber: ADV-dagbestuur Raad vir SENTIK Kmitee vir Argief, Museum en Bibliteek Mderamen KOMMENTAAR Dit is s lekker m agterr te sit en te lees wat gemeentes regr die land den vir fndsinsamelings! Suzi van Dyk, NHSV Warmbad Dankie dat u my p die e-hervrmer se adreslys geplaas het. Die inligting is vars en nuttig. Ek wnder net f die smerjaggeleentheid van die gemeente te Mkpane darem nie te ambisieus is nie (e-hervrmer 8 Oktber). Kry die arme diere dan nie eens rus na die winterjagseisen nie? Of gaan dit net m geld? Dr Ernie Jacbsn 6
AGTERBLAD Bybelgedeeltes vir die Sangemeenskap Die Bybelgentskap van Suid-Afrika het nlangs twee Nuweleser-Bybelgedeeltes, Jesus en sy wnders en Km ns lees van Jesus, vir die Sangemeenskap (!Xuhnsprekendes) by Platfntein naby Kimberley bekendgestel. Dié gemeenskap het vir die eerste keer n Bybelgedeelte in hul eie taal ntvang. Die sendeling Ferdie Weich het in 2001 by hierdie gemeenskap betrkke geraak. Die verskillende Sangemeenskappe praat nie een gemeenskaplike taal nie en hul tale is k nie altyd in geskrewe vrm beskikbaar nie. Vir die!xuhn van Platfntein mes ds Weich eers begin m n wrdebek saam te stel. Met die hulp van verskeie medertaalsprekers is k begin m die Nuweleser-Bybelgedeeltes te vertaal. Ons drm is dat alle mense in Jesus Christus sal gl as hp vir die wêreld Redakteur: Dr Gerhard Lindeque Subredakteur: Ds André Ungerer Kerknuus: Dr Fanie Pretrius Teksversrger: Mev Tessa Oppermann Uitlegkunstenaar: Mej Izelle Marx 7