Die krag / vuur van God:

Μέγεθος: px
Εμφάνιση ξεκινά από τη σελίδα:

Download "Die krag / vuur van God:"

Transcript

1 Die krag / vuur van God: Mt. 3:11 Ek doop julle wel met water tot bekering; maar Hy wat ná my kom, is sterker as ek, wie se skoene ek nie waardig is om aan te dra nie. Hy sal julle doop met die Heilige Gees en met vuur. Hd. 1:8 maar julle sal krag (dunamus)ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde. Uit bogenoemde twee tekste kom dit duidelik na vore dat saam met die Heilige Gees doping ons ook die krag / vuur van God ontvang. Weens onkunde, 'n gebrek aan kennis, was ons nie bewus van hierdie krag / vuur aandoening nie, en omdat jy nie daarvan geweet het nie, ignoreer jy dit, en verloor jy dit later. Hos 4:6 My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis; omdat jy die kennis verwerp het, sal Ek jou verwerp, sodat jy vir My die priesteramp nie sal bedien nie; omdat jy die wet van jou God vergeet het, sal Ek ook jou kinders vergeet. Of jy wil glo of nie ons is in 'n oorlog betrokke, ja 'n geestelike oorlog. Die ware kerk van Jesus Christus hier op aarde, met ander woorde, elke ware weergebore, Gees gevulde kind van God, is in n geweldige geestelike oorlog gewikkel. Terwyl die ander sogenaamde kinders van God nie eers van die oorlog bewus is nie. Hierdie sogenaamde kinders van God is die wat in godsdiens beoefening vasgevang is, en nie 'n persoonlike verhouding met die lewende verheerlikte Woord van God het nie. Veral nou in die laaste dae kom hulle meer en meer te vore. Let op hoë haarfyn beskryf twee Timoteus die mense vandag. 2 Tim. 3:1-5. Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom. 2 Want die mense sal liefhebbers van hulleself wees, geldgieriges, grootpraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig, 3 sonder natuurlike liefde, onversoenlik, kwaadsprekers, bandeloos, wreed, sonder liefde vir die goeie, 4 verraaiers, roekeloos, verwaand, meer liefhebbers van genot as liefhebbers van God; 5 mense wat n gedaante van godsaligheid het, maar die krag daarvan verloën het. Keer jou ook van hierdie mense af. U weet, in enige oorlog situasie beplan die generaals hoe hul vyand kan uitoorlê, hulle bestudeer hul teenstanders en probeer hul bes om hul van versterkings en voorrade af te sny, en alles van hulle wapens te wete te

2 kom. Die duiwel, hoof generaal van vyand, weet dit ter goed indien hy ons kan weerhou van die krag, die dunamus wat Jesus ons beloof het (Hd. 1:8) kan hy ons beheer net soos hy wil. Die stryd teen kragtelose mense verg nie baie nie, of hoe? So terloops hierdie oorlog stryd is reeds gewen, in Jesus Christus het ons alreeds die oorwinning behaal, Hy het dit alreeds aan die kruis van Golgotha vermag, maar slegs 'n ware weergebore Heilige Gees gevulde kind van God het volkome oorwinning oor satan. Om hierdie rede, is daar so Babelse verwarring tussen bykans al die gelowige kinders van God, aangaande die doping in die Heilige Gees en vuur. Onthou die duiwel het net een plan, vir bykans 7000 jaar al, en omdat sy plan nog altyd goed werk het hy nie eers n gedagte aan n nuwe plan nie. By Adam en Eva in Paradys al is sy plan as korrek bewys en sedertdien werk dit nog fantasties. Is dit nie so nie. Dan gebruik hy Skrif, waarby hy net so klein bietjie twyfel voeg. Gee ek die duiwel nou eer? Nee, ek wys u duidelik sodat u nie so maklik vir sy leuens val nie, wees gewaarsku, moet asseblief nie alles wat enige predikant vir jou voorhou as die waarheid aanvaar nie. Maak eers baie seker dit is wat God in sy woord beveel nie enige kerklike tradisie nie. Ek maak u net attend sodat u die belangrikheid en noodsaaklikheid v/d boodskap, die doping in die Heilige Gees moet tewe moet kom-- u moet besef sonder die doping in die Heilige Gees is dit onmoontlik om in eie krag in die lewe vandag, te volhard. Die Heilige Gees verheerlik Jesus Jh. 16:7-14 Maar Ek sê julle die waarheid: Dit is vir julle voordelig dat Ek weggaan; want as Ek nie weggaan nie, sal die Trooster nie na julle kom nie; maar as Ek weggaan, sal Ek Hom na julle stuur; 8 en as Hy kom, sal Hy die wêreld oortuig van sonde en van geregtigheid en van oordeel: 9 van sonde, omdat hulle in My nie glo nie; 10 en van geregtigheid, omdat Ek na my Vader gaan en julle My nie meer sal sien nie; 11 en van oordeel, omdat die owerste van hierdie wêreld geoordeel is. 12 Nog baie dinge het Ek om aan julle te sê, maar julle kan dit nou nie dra nie. 13 Maar wanneer Hy gekom het, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei; want Hy sal nie uit Homself spreek nie, maar alles wat Hy hoor, sal Hy spreek en die toekomstige dinge aan julle verkondig. 14 Hy sal My verheerlik, omdat Hy dit sal neem uit wat aan My behoort, en aan julle verkondig. Hemelse Vader ek bid nou vir die leser hiervan en vra dat U asseblief sy eie gedagtes sal orden en dat die persoon nou met 'n leerbare gees tot u sal nader en dat die Heilige Gees nou U Woord aan ons sal openbaar

3 sodat ons werklik U wil aangaande die doping in die Heilige gees deelagtig sal word. Teks vir oordenking: Jh 16:14a Hy sal My verheerlik Grootste redes waarom kinders van God nie met HG gedoop word nie. 1. On-beleide sonde in jou lewe, veral met vergifnis. MK 11:26 Maar as julle nie vergewe nie, sal julle Vader wat in die hemele is, ook julle oortredinge nie vergewe nie. 2. Ongeloof. Dit is nie vir my nie, ek is nog te onwaardig. Hb11:6 Sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag. 3. Nie ten volle oorgegee nie. 100% of niks nie. 4. Dubbele standaarde en lewenswyse. 5. Skewe/Wanopvattings Ek wil nou so paar skewe opvattinge regstel: 1. Ons moet eers wag tot ons toegerus kan word (Hd.1:4,5) En toe Hy nog met hulle saam was, het Hy hulle bevel gegee om nie van Jerusalem weg te gaan nie, maar om te wag op die belofte van die Vader, wat julle, het Hy gesê, van My gehoor het. 5 Want Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal met die Heilige Gees gedoop word nie lank ná hierdie dae nie. Petrus in die huis van Cornelius terwyl hy nog preek doop Jesus hulle, so terloops Jesus is die alleen doper met die Heilige Gees. 2. Wanneer jy Jesus aanneem ontvang jy mos die Heilige Gees, wat wil ek nog meer hê (Hd. 8 Filipus Hd.19 Paulis) Hd. 8:14,15 En toe die apostels in Jerusalem hoor dat Samaría die woord van God aangeneem het, het hulle Petrus en Johannes na hulle gestuur. 15 Húlle het afgekom en vir hulle gebid, dat hulle die Heilige Gees mag ontvang, Hd.19:1-3 En terwyl Apollos in Korinthe was, het Paulus die boonste landstreke deurgereis en in Éfese gekom; en daar het hy sommige dissipels gevind 2 en hulle gevra: Het julle die Heilige Gees ontvang toe julle gelowig geword het? En hulle antwoord hom: Ons het nie eens gehoor dat daar n Heilige Gees is nie. 3 En hy vra hulle: Met watter doop is julle dan gedoop? En hulle antwoord: Met die doop van Johannes.

4 3. Die Heilige Gees doping was net vir die eerste kerk toe daar nie 'n Bybel was nie. (Hd2:39 Peterus & Jh14:16 (Jesus om by julle te bly tot in ewigheid) 4. Dit is n eenmalige gebeurtenis: Johannes die doper Mt 3:11b Hy sal julle doop met die Heilige Gees en met vuur. Duratiewe tyd, amper soos die ing in Engels behalwe dat die ω aan die einde van die werkwoord aandui dat die handeling oor en oor gebeur. 5. Die kandidate se verwagtinge is verkeerd, hulle soek tale of verwag selfs meer van die Heilige Gees. 6. Almal spreek mos nie in tale nie. 1 Kor. 12:29,30 Almal is tog nie apostels nie, almal is tog nie profete nie, almal is tog nie leraars nie, almal is tog nie kragte nie? 30 Het almal genadegawes van gesondmaking, spreek almal in tale, kan almal dit uitlê? Dit is reg, almal spreek nie in tale nie Net hulle wat aan Jesus behoort (bekeerde ) spreek volgens Mk 16:17 in (nuwe) vreemde tale. Kom ons kyk so bietjie na talespraak 4 verskillende tale uitings in Bybel. 1. Tale as enigste eerste bewys van beheer v/d H G in jou lewe. Herkenbaar by hoorders Hd.2:8 in ons eie taal (+17Tale) waaroor praat hul v11b die inhoud van die talespraak is die groot dade van God. 2. Tale en uitleg van tale.1kor.14:5 3. Tale boodskap (gawe) 1Kor.12:10 4. Tale gebed Niemand verstaan nie, selfs die bidder nie, net God 1Kor.14:2 Waarom nou juis tale? Rm.3:13 Hul keel is n oop graf, met hul tonge pleeg hulle bedrog, die gif van adders is onder hulle lippe. Jk 3:1-8 :6 Die tong is ook n vuur, die wêreld van ongeregtigheid. Net so n plek neem die tong onder ons lede in; dit besmet die hele liggaam en steek die hele lewensloop aan die brand en word uit die hel aangesteek. :8 Maar die tong kan geen mens tem nie; dit is n onbedwingbare kwaad, vol dodelike gif. Omdat geen mens sy eie tong kan tem nie gebruik God juis dit as die enigste eerste bewys vir die doping met die Heilige Gees. Let wel dit is woorde wat jy spreek nie n gebrabbel, geluide of klanke nie.

5 Waarom moet ek gedoop word met die Heilige Gees? Die doping is nie om ons vir die hier namaals gereed te kry of voor te berei nie, nee slegs om ons nou hier op aarde te help om daagliks te volhard. Vereistes (Kwalifikasies) om vervul te word Hd2:38 1 Bekering 2 Sondevergifnis 3 Doop in water Wat is die doping dan en hoe kan ek dit deelagtig word? Baie wil die Godsdiens en godsdienstige handelinge te moeilik maak, terwyl dit eindelik eenvoudig is. By wedergeboorte ontvang ons die Heilige Gees, en omdat Hy n persoon is ontvang ons Hom in sy volheid, met al sy bagasie om by jou woning te maak. By doping in die Heilige Gees ontvang die Heilige Gees jou. Met ander woorde Hy neem beheer van jou lewe oor Omdat die mens wispelturig is kan die Gees seker tye meer in beheer wees as ander tye, dit behoort nie so te wees nie, ons hele lewe behoort elke oomblik 100% aan Hom geweie te wees. Onthou, die Heilige Gees verheerlik Jesus. Indien jy voel om Hom te loof en prys begin maar in jou moedertaal en wanneer daar snaakse woorde in jou gedagtes opkom spreek dit maar net uit. Omdat die H G n Gentleman is forseer of hijack Hy jou nooit nie, Hy plaas slegs die woorde in jou gedagtes, jy moet jou tong gebruik en dit uitspreek. Onthou Hy verheerlik altyd, m.a.w. elke oomblik Jesus so die begeerte behoort ook by jou op te kom. Al begin jy dit ook in jou moedertaal te doen, gee jouself net oor aan die H. G. Onthou die doping met die Heilige Gees en die aandoening van die krag / vuur is geestelik en kan nie uitgeredeneer word nie. Om dit te verstaan moet jy dit eers ondervind het, anders gaan dit nie vir jou sin maak nie. 1Kor. 2:14 Maar die natuurlike mens neem die dinge van die Gees van God nie aan nie; want dit is vir hom dwaasheid, en hy kan dit nie verstaan nie, omdat dit geestelik beoordeel word. Die natuurlike mens verwys na een wat nog nie die Heilige Gees doop ervaar het nie.

Die genade gawes Van God:

Die genade gawes Van God: Die genade gawes Van God: 1Kor. 12:1-18 1 En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. 2 Julle weet dat julle heidene was, weggevoer na die stomme afgode

Διαβάστε περισσότερα

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind. Mark 9:14-29 Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind. Desember 2012 Ps-vooraf Ps 63: 1, 3 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan my oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom?

Διαβάστε περισσότερα

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

Hosea se boodskap is Keer terug na God. 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer. Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer. Hosea 12: 7 "Wat jy moet doen is om na jou God toe terug te keer:

Διαβάστε περισσότερα

1 Bekering: Kom tot inkeer Die bekende Griekse woord wat hier gebruik word is μετανοέω metanoéō.

1 Bekering: Kom tot inkeer Die bekende Griekse woord wat hier gebruik word is μετανοέω metanoéō. Wat moet ek doen om gered te word? 37 Petrus se woorde het hulle diep geraak. Hulle het toe vir Petrus en die ander apostels gevra: Broers, wat moet ons doen? 38 Petrus antwoord hulle: Kom tot inkeer en

Διαβάστε περισσότερα

Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid

Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid Joh 3:3-6 Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie. (4) Nikodémus

Διαβάστε περισσότερα

Oktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie...

Oktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie... Mattheus 7:1-5 Breek radikaal met n lewe van god-en-regter-wees oor ander en leef radikaal nuut vir God. Dit moet uitkom in nederig-sagmoedige dien van mekaar in die stryd teen ons sonde. Oktober 2018

Διαβάστε περισσότερα

Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)

Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c) Rom 14:1-9 Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 123: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal

Διαβάστε περισσότερα

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk. Mark 10:13-16 Fokus: vers 13-16 Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk. Januarie 2014 Ps-vooraf Ps 3: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons

Διαβάστε περισσότερα

SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:

SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS: Pretoria- 1 Skriflesing: Heidelbergse Kategismus: Teks: Sing- SAMESANG: Ps 49:4 TYDENS EREDIENS: Ps 40:8; Ps 25:3; Ps 19:4 As ons in Handelinge 16 kan begin, broeder en suster, dan staan in die een hoofstuk

Διαβάστε περισσότερα

1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode.

1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode. Tema: Wedergeboorte Skrifgedeelte: Johannes 3:1-18 - Teksverse: 3,16 1 Petrus 1:1-9 - Teksvers: 3 Prediker: Ds. Joop van Schaik Datum: 14 Augustus 2011 Johannes 3:1-18 1 EN daar was n man uit die Fariseërs

Διαβάστε περισσότερα

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d) Rom 14:1-12 Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 97:1, 5 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal

Διαβάστε περισσότερα

1 Weeklikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asb. nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie

1 Weeklikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asb. nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie 1 Weeklikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asb. nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie woorde gebruik, hoe beter, gebruik ook baie Bybelverse.

Διαβάστε περισσότερα

1 Daaglikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asseblief nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou

1 Daaglikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asseblief nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou 1 Daaglikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asseblief nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie woorde gebruik, hoe beter, gebruik asseblief baie

Διαβάστε περισσότερα

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp SKRIFLESING: Johannes 7:1-9 TEKS: Johannes 7:6 TEMA: Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp Psalm 92 : 1, 2 Psalm 119 : 33, 36 Psalm 25 : 2 Psalm 25 : 6 1 Hierdie preek gaan nie oor die

Διαβάστε περισσότερα

Mark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red.

Mark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red. Junie 2015 Mark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red. Ps 75: 1, 2 - vooraf Ps 75: 4, 5, 6 - lofpsalm Ps 99: 1, 4 na wet Ps 97:

Διαβάστε περισσότερα

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2 Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2 Vir enige Christengelowige, en vir enige gemeente, is niks meer belangrik as jou kennis van die Drie-enige God

Διαβάστε περισσότερα

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE Tema: Twee is so sterk soos drie. God Drie-enig gryp in, in jou en ons lewe!. Skrifgedeelte: Prediker 4:7 12 Prediker: Ds. Joop van Schaik Datum: 22 Januarie 2012 Prediker 4:7 12 7 8 9 10 11 12 Ek het

Διαβάστε περισσότερα

Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom

Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom Efes 6:1-4 Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom Junie 2013 Ps-vooraf Ps 105: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom? Ons hulp is

Διαβάστε περισσότερα

Markus 16:9-20(a) Wanneer Jesus, ons Here wat opgestaan het, jou ontmoet, oorwin Hy ongelof, en verander Hy jou lewe radikaal.

Markus 16:9-20(a) Wanneer Jesus, ons Here wat opgestaan het, jou ontmoet, oorwin Hy ongelof, en verander Hy jou lewe radikaal. Markus 16:9-20(a) Wanneer Jesus, ons Here wat opgestaan het, jou ontmoet, oorwin Hy ongelof, en verander Hy jou lewe radikaal. Februarie 2017 Ps 89: 1, 2 vooraf Ps 89: 6, 7 lofpsalm Ps 79: 5, 6 na wet

Διαβάστε περισσότερα

Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).

Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a). Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7 Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a). Januarie 2012 Ps-vooraf Ps 95:1,2 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons

Διαβάστε περισσότερα

EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn

EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI Dr. Malan van Rhyn 1. Hoe lyk kerke wat nie groei nie? Hulle wend nie ʼn poging aan om te groei nie. Hulle dra nie die Woord uit nie. Hulle bid

Διαβάστε περισσότερα

Junie Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is.

Junie Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is. Junie 2010 Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is. Ps-vooraf Ps 80:1 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons hulp is in die Naam van die HERE wat

Διαβάστε περισσότερα

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed Robertson (14/08/2016) Ef 3:14 21 Om hierdie rede buig ek my knieë voor die Vader [van onse Here Jesus Christus], (15) van wie elke geslag [/familie/gemeenskap] in die

Διαβάστε περισσότερα

Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).

Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b). Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3 Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b). September 2014 Ps-vooraf Ps 10: 8, 9, 10 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die

Διαβάστε περισσότερα

Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan.

Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan. Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan. Januarie 2018 Ps 145: 1, 5, 6, 7 vooraf Ps 103: 1, 10, 11 lofpsalm Ps 79: 5, 6 na wet Ps 119: 7 as antwoord op die Woord Ps 34: 1,

Διαβάστε περισσότερα

DOOPVIERING. Lesing 1. Doopviering in die lig van die doop. 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering?

DOOPVIERING. Lesing 1. Doopviering in die lig van die doop. 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering? DOOPVIERING Lesing 1 Doopviering in die lig van die doop 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering? Die Algemene Sinode van 2004 besluit as volg: Die Algemene Sinode besluit om Sinodes en kerkrade

Διαβάστε περισσότερα

1 TESSALONISENSE 1:3

1 TESSALONISENSE 1:3 1 TESSALONISENSE 1:3 Votum en seën Psalm 149 : 1, 2 Gebed Skriflesing: 1 Tessalonisense 1 (AV 1983/91) Teks: 1 Tessalonisense 1:3 (AV 1983/91) Psalm 43 : 3, 5 Preek: Die Here bemoedig hulle wat glo en

Διαβάστε περισσότερα

Romeine 14. Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra

Romeine 14. Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra Romeine 14 Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra 24 September 2014 Inleiding Geliefdes die tema waaroor'it nou gaan is: Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra? Toepassing En dan gaan dit sekerlik

Διαβάστε περισσότερα

JOHANNES 21: Votum en seën. Psalm 145 : 1, 2, 5. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63

JOHANNES 21: Votum en seën. Psalm 145 : 1, 2, 5. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63 JOHANNES 21:15-17 Votum en seën Psalm 145 : 1, 2, 5 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63 Formulier vir die Bediening van die Heilige Doop aan Kinders

Διαβάστε περισσότερα

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Διαβάστε περισσότερα

Junie Openbaring 2:12-17 Fokus: vers Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon.

Junie Openbaring 2:12-17 Fokus: vers Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon. Junie 2010 Openbaring 2:12-17 Fokus: vers 12-17 Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon. Ps-vooraf Ps 24:4 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons hulp is in die Naam van die HERE

Διαβάστε περισσότερα

Die regering van die Kerk 1Tim 3:8. Die diaken-amp en wat ons daaroor leer vanuit die ooreenkoms met die ouderling-amp.

Die regering van die Kerk 1Tim 3:8. Die diaken-amp en wat ons daaroor leer vanuit die ooreenkoms met die ouderling-amp. Die regering van die Kerk 1Tim 3:8 Die diaken-amp en wat ons daaroor leer vanuit die ooreenkoms met die ouderling-amp. Oktober 2014 Ps-vooraf Ps 16: 1, 3 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na

Διαβάστε περισσότερα

Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid. Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid. Augustus 2018 Ps 104: 1, 2, 8, 9 vooraf Ps 33: 1, 9, 10 lofpsalm Ps

Διαβάστε περισσότερα

Uitgawe Junie 2017 saam met Koersvas 114

Uitgawe Junie 2017 saam met Koersvas 114 Uitgawe 114 30 Junie 2017 saam met Koersvas 114 1 Artikel 7 DIE VOLKOMENHEID VAN DIE HEILIGE SKRIF Ons glo dat hierdie Heilige Skrif die wil van God volkome bevat en dat alles wat die mens vir sy saligheid

Διαβάστε περισσότερα

Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers

Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers 25-26. Mei 2016 Ps 104: 1, 19, 20, 21 - vooraf Ps 8: 1, 3, 4, 5, 7 - lofpsalm Ps 2: 4, 6 na wet Ps 146: 1, 3 as antwoord op die Woord Ps 65: 4,

Διαβάστε περισσότερα

Dan 7:1-28. Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a).

Dan 7:1-28. Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a). Dan 7:1-28 Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a). Januarie 2015 Ps-vooraf Ps 57: 1, 5; Ps 18: 1, 14 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp

Διαβάστε περισσότερα

April Openbaring 2:1-7 Fokus: vers 1-7 Christus se brief aan sy gemeente in Efese

April Openbaring 2:1-7 Fokus: vers 1-7 Christus se brief aan sy gemeente in Efese April 2010 Openbaring 2:1-7 Fokus: vers 1-7 Christus se brief aan sy gemeente in Efese Ps-vooraf Ps 5:4,6 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons hulp is in die Naam van die HERE wat hemel en aarde gemaak

Διαβάστε περισσότερα

Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting

Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting November 2014 Ps-vooraf Ps 42: 2, 3 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na

Διαβάστε περισσότερα

Dis oor hierdie saak wat die Here Jesus hier praat en, kort saamgevat, vir ons så: - vrees God, nie mense nie!

Dis oor hierdie saak wat die Here Jesus hier praat en, kort saamgevat, vir ons så: - vrees God, nie mense nie! SKRIFLESING: Lukas 12:1-12 TEKS: Lukas 12:4-5 TEMA: Vrees God, nie mense nie! Psalm 118 : 2, 3 Psalm 25 : 3 Psalm 95 : 2, 4 Psalm 25 : 6 Ook: Ps. 2 : 6 1 Daar s baie vrees in omloop: - vrees vir misdaad;

Διαβάστε περισσότερα

Geseënd is dié wat rein van hart is!

Geseënd is dié wat rein van hart is! Geseënd is dié wat rein van hart is! Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Psalm 24:3-6; Psalm 51:12; Matteus 5:8; Romeine 12:11; 1 Johannes 3:1-3 Vooraf: Opsommend het ons met die reeks saligsprekinge

Διαβάστε περισσότερα

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man.

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man. Mark 10:17-31 Fokus: vers 17-22 Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man. Februarie 2014 Ps-vooraf Ps 92: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan

Διαβάστε περισσότερα

Julie Lees: Mark 13:9-13. Skrifverklaring.

Julie Lees: Mark 13:9-13. Skrifverklaring. Julie 2016 Mark 13:9-13 Jesus se dissipel-onderrig vir reg dink-en-doen in 'n wêreld waar die Tempel verwoes word en die finale koms van die Koninkryk op pad is (c). Ps 72: 1, 2 - vooraf Ps 96: 1, 2 -

Διαβάστε περισσότερα

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur - - GRAAD FINALE ASSESSERING ERING VRAESTEL NOVEMBER 06 TOTAAL: AL: 50 TYD: 3 uur - - INSTRUKSIES:. Hierdie vraestel bestaan uit 0 vrae.. Beantwoord alle vrae. 3. Toon alle stappe in die berekenings. 4.

Διαβάστε περισσότερα

Rom 15:1-7. Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j)

Rom 15:1-7. Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j) Rom 15:1-7 Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j) Desember 2013 Ps-vooraf Ps 96: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal

Διαβάστε περισσότερα

NAGMAAL. SKRIFLESING: Johannes 19: TEKS: Johannes 19:30. Christus doen alles klaar. Psalm 2 : 6. Skrifberyming 59 (10-2) Psalm 65 : 2

NAGMAAL. SKRIFLESING: Johannes 19: TEKS: Johannes 19:30. Christus doen alles klaar. Psalm 2 : 6. Skrifberyming 59 (10-2) Psalm 65 : 2 NAGMAAL SKRIFLESING: Johannes 19:17-30 TEKS: Johannes 19:30 TEMA: Christus doen alles klaar. Psalm 2 : 6 Skrifberyming 59 (10-2) Psalm 65 : 2 Skrifberyming 16 (11-3) : 1,, 2, 3, 4, 5, 6 Psalm 40 : 5 Skrifberyming

Διαβάστε περισσότερα

Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus

Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, 18-20 God se Seun, Jesus Christus Vanoggend is ons by ons tweede tema: Deur die Kragveld van die Gees ONTMOET ek God Drie-enig: Wie is God die Seun?, of God

Διαβάστε περισσότερα

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met sy dissipels.

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met sy dissipels. Mark 10:17-31 Fokus: vers 23-31 Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met sy dissipels. Februarie 2014 Ps-vooraf Ps 34: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan my

Διαβάστε περισσότερα

DIE BOODSKAP OP DIE BERG...

DIE BOODSKAP OP DIE BERG... DIE BOODSKAP OP DIE BERG... God die Seun se beskrywing van gelukkige mense en hul vreemde lewenstyl Dr. Jacobus de Koning 1 INHOUD HOOFSTUK 1 4 Wat is hier aan die gang? HOOFSTUK 2 14 Die gelukkige afhanklikes...

Διαβάστε περισσότερα

Teks & Vers: Gestuurde Liefde EK IS DEUR DIE VADER GESTUUR! KERSFEES 2017 DIE HEILIGE GEES LEWENSLANGE GIDS ONS GESELS MET:

Teks & Vers: Gestuurde Liefde EK IS DEUR DIE VADER GESTUUR! KERSFEES 2017 DIE HEILIGE GEES LEWENSLANGE GIDS ONS GESELS MET: KERSFEES 2017 EK IS DEUR DIE VADER GESTUUR! DESEMBER 2017 ~ JANUARIE 2018 DIE HEILIGE GEES LEWENSLANGE GIDS Teks & Vers: Gestuurde Liefde ONS GESELS MET: DS. GEVERS VAN DIE BYBELGENOOTSKAP RIEËTTE VENTER

Διαβάστε περισσότερα

Psalm 13. Van klaaglied tot loflied.

Psalm 13. Van klaaglied tot loflied. Psalm 13 Van klaaglied tot loflied. Augustus 2014 Ps-vooraf Ps 138: 1, 4 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom? Ons hulp is van die HERE wat hemel en

Διαβάστε περισσότερα

Jakobus hoofstuk 1 Agtergrond Die Skrywer: die halfbroer van Jesus

Jakobus hoofstuk 1 Agtergrond Die Skrywer: die halfbroer van Jesus Jakobus hoofstuk 1 Hierdie Bybelstudie notas oor die brief van Jakobus, is saamgestel deur ds. Willem Louw, leraar van die NG Gemeente Potchefstroom-Miederpark. Agtergrond Die Skrywer: Die skrywer is Jakobus:

Διαβάστε περισσότερα

September Toepassing Vraag is: Wat sê-ie HERE met 2Kon 9-10 vir ons wat leef in n land-en-wêreld vol politieke-onrus.

September Toepassing Vraag is: Wat sê-ie HERE met 2Kon 9-10 vir ons wat leef in n land-en-wêreld vol politieke-onrus. 2Kon 9:1-13 Jehu se oorname van Israel. Wat leer die HERE ons daarmee oor Wie Hy is, en wat Hy mee besig is, in ons Goddelose wêreld vol politieke-onrus en geweld? September 2017 Ps 68: 1, 2 vooraf Ps

Διαβάστε περισσότερα

Die Sendbrief van Jakobus

Die Sendbrief van Jakobus Die Sendbrief van Jakobus Hoofstuk 4 Vers 1-12 Waarvandaan kom oorloë en vegterye onder julle? Kom hulle nie hiervandaan, van julle welluste wat in julle lede stryd voer nie? Julle begeer en julle het

Διαβάστε περισσότερα

Die regering van die Kerk 1Tim 3: Tim 3:8-9 se diaken-merktekens en vers 10 se Gemeente-roeping daarby.

Die regering van die Kerk 1Tim 3: Tim 3:8-9 se diaken-merktekens en vers 10 se Gemeente-roeping daarby. Die regering van die Kerk 1Tim 3:8-10 1Tim 3:8-9 se diaken-merktekens en vers 10 se Gemeente-roeping daarby. November 2014 Ps-vooraf Ps 28: 6, 7, 8 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge:

Διαβάστε περισσότερα

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 120 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Διαβάστε περισσότερα

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika Graad 11 Fisika Kennisarea: Meganika 1.1 Skalare en vektore Skalaar: n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar wat nie rigting het nie. Skalaar Voorbeelde: massa (6 kg); tyd (5 s); afstand (2

Διαβάστε περισσότερα

Dan 6:1-29. Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig... om sy Koninkryk te laat kom.

Dan 6:1-29. Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig... om sy Koninkryk te laat kom. Dan 6:1-29 Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig... om sy Koninkryk te laat kom. November 2012 Ps-vooraf Ps 92: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan

Διαβάστε περισσότερα

ל או נ מ ע immanuel Ἐμμανουήλ

ל או נ מ ע immanuel Ἐμμανουήλ ע מ נ וא ל immanuel Welkom, O Stille Nag Van Vrede Nuwe Liedboek 358 Welkom, o stille nag van vrede, onder die suiderkruis; Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, Kersfees kom

Διαβάστε περισσότερα

Mark 13:1-4 Jesus se profesie oor die verwoesting van die Tempel

Mark 13:1-4 Jesus se profesie oor die verwoesting van die Tempel Mark 13:1-4 Jesus se profesie oor die verwoesting van die Tempel Junie 2016 Ps 146: 1, 3 - vooraf Ps 68: 1, 7, 9 - lofpsalm Ps 99: 1, 4, 5 na wet Ps 48: 1, 4, 5 as antwoord op die Woord Ps 63: 2, 3, 6

Διαβάστε περισσότερα

Daar is verskillende woorde waarmee die Bybel beskryf hoe die besondere dinge aan die gelowiges openbaar word:

Daar is verskillende woorde waarmee die Bybel beskryf hoe die besondere dinge aan die gelowiges openbaar word: Profeteer, Profesie en Gesigte sien Daar is geen godsdiens wat nie daarop aanspraak maak dat dit ook besondere openbaringsmiddele het nie. Die Christelike Godsdiens het dit ook; ons besondere openbaringsmiddel

Διαβάστε περισσότερα

Skriflesing: Johannes 8:1-11; 1 Korinthiërs 6:12-20 Heidelbergse Kategismus: Sondag 41. Teks: 1 Korinthiërs 6:13c;

Skriflesing: Johannes 8:1-11; 1 Korinthiërs 6:12-20 Heidelbergse Kategismus: Sondag 41. Teks: 1 Korinthiërs 6:13c; Pretoria-. 1 Skriflesing: Johannes 8:1-11; 1 Korinthiërs 6:12-20 Heidelbergse Kategismus: Sondag 41 Teks: 1 Korinthiërs 6:13c; Sing- SAMESANG: Ps 106:1,20 TYDENS EREDIENS: Ps 84:6; Ps 119:6; Ps 145:1,12

Διαβάστε περισσότερα

Die regering van die Kerk 1Tim 3:6-7. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (d).

Die regering van die Kerk 1Tim 3:6-7. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (d). Die regering van die Kerk 1Tim 3:6-7 Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (d). Oktober 2014 Ps-vooraf Ps 13: 1, 3, 5 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge:

Διαβάστε περισσότερα

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 Wiskunde Graad 1 Vraestel 01 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord

Διαβάστε περισσότερα

Mark 12: Die koms van die Sadduseërs, hulle strikvraag oor die opstanding, en Jesus se reaksie daarop. Junie 2015

Mark 12: Die koms van die Sadduseërs, hulle strikvraag oor die opstanding, en Jesus se reaksie daarop. Junie 2015 Mark 12:18-27 Die koms van die Sadduseërs, hulle strikvraag oor die opstanding, en Jesus se reaksie daarop. Junie 2015 Ps 104: 20, 21 - vooraf Ps 95: 1, 2, 3 - lofpsalm Ps 95: 4, 5, 6 na wet Ps 119: 35

Διαβάστε περισσότερα

EKSODUS. Van slawerny tot aanbidding. Dr J de Koning

EKSODUS. Van slawerny tot aanbidding. Dr J de Koning EKSODUS Van slawerny tot aanbidding Dr J de Koning 1 INHOUD Inleidend 3 Hoofstuk 1 Eksodus 1-2: n Hopelose situasie en n wonderlike God 11 Hoofstuk 2 Eksodus 3: Die vreemde verterende vuur God 26 Hoofstuk

Διαβάστε περισσότερα

Mark 15:16-28 Die aandeel van Pilatus se Romeinse soldate in Jesus se lyding. En die lering daarin. Desember 2016

Mark 15:16-28 Die aandeel van Pilatus se Romeinse soldate in Jesus se lyding. En die lering daarin. Desember 2016 Mark 15:16-28 Die aandeel van Pilatus se Romeinse soldate in Jesus se lyding. En die lering daarin. Desember 2016 Ps 42: 1, 5 vooraf Ps 43: 1, 3, 4 lofpsalm Ps 22: 1, 6 na wet Ps 22: 9, 10, 11 as antwoord

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM Province of the ETERN CAPE EDUCATION NIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT / RG / RM F SF J/O P R Verduideliking

Διαβάστε περισσότερα

Die Vesperdiens vir Palmsondag

Die Vesperdiens vir Palmsondag 1 Die Vesperdiens vir Palmsondag Na die Wegsending van die Neënde Uur gaan die priester en die diaken in by die sydeure van die Heiligdom, nadat hulle gebuig het in die rigting van die Biskop se troon,

Διαβάστε περισσότερα

SKIETLOOD: 87e Uitgawe 20 Mei 2016 saam met Koersvas 87

SKIETLOOD: 87e Uitgawe 20 Mei 2016 saam met Koersvas 87 1 SKIETLOOD: 87e Uitgawe 20 Mei 2016 saam met Koersvas 87 Gekruisig Die Heidelbergse Kategismus stel : Vraag 39: Sit daar iets meer in dat Christus juis gekruisig is en nie op 'n ander manier gesterf het

Διαβάστε περισσότερα

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se EamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee

Διαβάστε περισσότερα

Deur Christus Alleen

Deur Christus Alleen Gepubliseer op: Deur Christus Alleen Tuisblad van dr. A.H. Bogaards www.enigstetroos.org G.A. Hadjiantoniou, Ph.D., LL.B. Die Pos uit Patmos Treffende boodskappe oor die briewe aan die sewe gemeentes van

Διαβάστε περισσότερα

NAGMAAL TITUS 3:4. Beskrywings van die verlossingswerk van die Here in 1 Tim 1:12-18; 2:1-6; 3:14-16; 2 Tim 1:6-11; 2:8-11; Tit 2:11-14 (AV 1983/91)

NAGMAAL TITUS 3:4. Beskrywings van die verlossingswerk van die Here in 1 Tim 1:12-18; 2:1-6; 3:14-16; 2 Tim 1:6-11; 2:8-11; Tit 2:11-14 (AV 1983/91) NAGMAAL TITUS 3:4 Votum Seën Psalm 145 : 1, 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 25 : 5 Gebed Skriflesing: Titus 3:1-7 (AV 1983/91) Teks: Titus 3:4 (AV 1983/91) Preek:

Διαβάστε περισσότερα

Die Kerk. SKIETLOOD: 93e Uitgawe 12 Augustus 2016 saam met Koersvas 93

Die Kerk. SKIETLOOD: 93e Uitgawe 12 Augustus 2016 saam met Koersvas 93 1 SKIETLOOD: 93e Uitgawe 12 Augustus 2016 saam met Koersvas 93 Die Kerk Daar is ʼn ysbrekers wat in die yswoestyn van Antarktika deur die water en ys klief en beur. Die skip se name is Legio; aan die een

Διαβάστε περισσότερα

VOLUME AUGUSTUS 2007

VOLUME AUGUSTUS 2007 VOLUME 12.10 AUGUSTUS 2007 Teologie en Doelwitte van die Misleide Kerk Prof. Johan Malan Die misleide kerk van die eindtyd is nie alleenlik die produk van menslike oordeelsfoute as gevolg van n gebrek

Διαβάστε περισσότερα

οτε εγγιζουσιν Grammatika + Woordstudie

οτε εγγιζουσιν Grammatika + Woordstudie 1a και οτε εγγιζουσιν Grammatika + Woordstudie Met και word nog 'n gedagte aan die voorafgaande 10:52 gevoeg (vgl Greek grammer beyond basics bl 671). οτε = bw van tyd (Baljon bl 701) en lei 'n tyd-bysin

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1

Διαβάστε περισσότερα

God is groter. 1. Wat ʼn ontoeganklike lig bewoon. Op soek na God se beeld. Beelde is verbode! Net n Stem!

God is groter. 1. Wat ʼn ontoeganklike lig bewoon. Op soek na God se beeld. Beelde is verbode! Net n Stem! God is groter Vandag wil ek graag u aandag vra vir die tema God is groter. Dit gaan dus nie oor ʼn onderwerp, een van die miljoene onderwerpe in die skepping nie. Dit gaan oor ʼn persoon. Dan ook nie oor

Διαβάστε περισσότερα

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse Week 1 n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender Platinum is gevind in n landelike area wat aan n stam behoort. Platinum is n baie waardevolle metaal. Grondmonsters wys dat platinum slegs 500 m onder

Διαβάστε περισσότερα

DIE NAVOLGING VAN CHRISTUS DEUR GELOWIGES IN TEENSTELLING MET DIE NABOOTSING VAN GOD DEUR GEESTELIKE BEMAGTIGDE LEIERS

DIE NAVOLGING VAN CHRISTUS DEUR GELOWIGES IN TEENSTELLING MET DIE NABOOTSING VAN GOD DEUR GEESTELIKE BEMAGTIGDE LEIERS DIE NAVOLGING VAN CHRISTUS DEUR GELOWIGES IN TEENSTELLING MET DIE NABOOTSING VAN GOD DEUR GEESTELIKE BEMAGTIGDE LEIERS DIE GESKIEDENIS VAN HIERDIE STANDPUNTINNAME VAN DIE KERKRAAD VAN LEVUBU TEEN DIE ALGEMENE

Διαβάστε περισσότερα

1 Donderdag. Moses probeer met die Here oor sy toekoms onderhandel. Hier by die brandende doringbos ~ 4 ~

1 Donderdag. Moses probeer met die Here oor sy toekoms onderhandel. Hier by die brandende doringbos ~ 4 ~ 1 Donderdag SKRIFGEDEELTE: EKSODUS 4:10 17 FOKUSGEDEELTE: EKSODUS 4:14B Aäron Die Here sal hierdie jaar ook vir ons voorsien Moses probeer met die Here oor sy toekoms onderhandel. Hier by die brandende

Διαβάστε περισσότερα

ישוע. familieboom van Jesus

ישוע. familieboom van Jesus ישוע familieboom van Jesus Jan Hendrik & Wilna Gous 29 jaar! ישוע familieboom van Jesus MATTEUS 1 : 1 17 JESUS SE VOOROUERS 1 My verhaal oor Jesus Christus begin met sy geslagsregister. Daarin staan

Διαβάστε περισσότερα

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com Wiskunde

Διαβάστε περισσότερα

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer Elektroniese stroombane is gewoonlik saamgestel van komponente wat by elektroniese winkels aangekoop kan word. Een van die komponente is die weerstand, en is bloot

Διαβάστε περισσότερα

REFORMASIE. Martin Luther

REFORMASIE. Martin Luther REFORMASIE 500 Martin Luther Inhoudsopgawe Kort biografie van Martin Luther 1 Die 95 stellings, 31 Oktober 1517, Wittenberg, Duitsland 2 Luther se brief aan Staupitz, 30 Mei 1518 8 Die geskiedenis van

Διαβάστε περισσότερα

deur CARIKA DU PLESSIS

deur CARIKA DU PLESSIS DIE VERHAAL VAN DIE SAMARITAANSE VROU IN JOHANNES 4:1-30 BINNE DIE KONTEKS VAN DIE OU NABYE OOSTERSE KULTURELE VERWAGTINGE EN DIE SIMBOLIESE GEBRUIK VAN WATER AS `N GOUE STROOM WAT VLOEI DEUR DIE VIERDE

Διαβάστε περισσότερα

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Wanneer stroom deur n weerstand vloei, sal die weerstand krag verbruik en hitte opwek. Hierdie eienskap word in baie elektriese toestelle toegepas, byvoorbeeld

Διαβάστε περισσότερα

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10-jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

Διαβάστε περισσότερα

VERSE VAN VEROOTMOEDIGING VERSET. deur. E. van Nantes

VERSE VAN VEROOTMOEDIGING VERSET. deur. E. van Nantes VERSE VERSE VAN VAN VERSET VEROOTMOEDIGING deur E. van Nantes PERSEPSIE So tydjie gelede, in die nuus op die televisie Word dit afgemaak as ʼn leuen, ʼn blote persepsie Misdaad in hierdie land is geensins

Διαβάστε περισσότερα

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Die transformator word gebruik om die spanning en stroom van n WS-sein te verander. Dit bestaan uit twee of meer windings wat op n gemeenskaplike kern gedraai is. Een

Διαβάστε περισσότερα

Die eerste Kersfees. 1 Uitgawe Desember 2017 saam met Koersvas 126

Die eerste Kersfees. 1 Uitgawe Desember 2017 saam met Koersvas 126 1 Uitgawe 126-8 Desember 2017 saam met Koersvas 126 Die onderbreek die kommentaar op die Nederlandse Geloofsbelydenis met die plaas van n artikel wat verband hou met Kersfees. Ons sal vroeg in 2018 weer

Διαβάστε περισσότερα

WIE HET WERKLIK DIE BYBEL GESKRYF?

WIE HET WERKLIK DIE BYBEL GESKRYF? 0 WIE HET WERKLIK DIE BYBEL GESKRYF? IS DIE BYBEL WAAR? IS DIE BYBEL VOLLEDIG? IS DAAR FOUTE IN DIE BYBEL? HOEKOM KLEEF DAAR N STIGMA AAN DIE GETAL 13? LEES OOK OOR ANDER GETALLE ONWEERLEGBARE NUMERIESE

Διαβάστε περισσότερα

Selibaat. Die verstaan van die konsep van ʼn selibate leefstyl, vanuit 1. Korintiërs 7:1-28, en die verantwoordelike gebruik van die.

Selibaat. Die verstaan van die konsep van ʼn selibate leefstyl, vanuit 1. Korintiërs 7:1-28, en die verantwoordelike gebruik van die. Selibaat Die verstaan van die konsep van ʼn selibate leefstyl, vanuit 1 Korintiërs 7:1-28, en die verantwoordelike gebruik van die konsep vandag deur Melissa Opperman Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening

Διαβάστε περισσότερα

HOOFSTUK 4 DIE ETIEK IN KOLOSSENSE

HOOFSTUK 4 DIE ETIEK IN KOLOSSENSE HOOFSTUK 4 DIE ETIEK IN KOLOSSENSE In hierdie Hoofstuk word die etiek in die Kolossensebrief ondersoek. Inleidend word gekyk na die betekenis van die terme etiek, indikatief, imperatief en paranese soos

Διαβάστε περισσότερα

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 014 FISIESE WETENSKAPPE 1/ MEMORANDUM GRAAD 1 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 1513 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 33 Faks : 086 556 8595

Διαβάστε περισσότερα

ALGEMENE SINODE 2012 SE TERUGVOERING

ALGEMENE SINODE 2012 SE TERUGVOERING ALGEMENE SINODE 2012 SE TERUGVOERING 1. Die Algemene Sinode van die GKSA het vanaf 4-13 Januarie in Potchefstroom vergader. Uit die Suid-Kaap se Gereformeerde Kerke was di. Emile Naude, Hennie Reinecke,

Διαβάστε περισσότερα

K OERSVAS REDAKSIONEEL. Jaargang 6 Uitgawe Oktober In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings

K OERSVAS REDAKSIONEEL. Jaargang 6 Uitgawe Oktober In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings 1 K OERSVAS Jaargang 6 Uitgawe 123 27 Oktober 2017 In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings REDAKSIONEEL Reformasie 500 Vyfhonderd jaar na die eerste stimulus tot die Reformasie is die

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die

Διαβάστε περισσότερα

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

WISKUNDIGE GELETTERDHEID WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL GRAAD 2-REKORDEKSAMEN 04 September 207 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. SACAI WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL KOPIEREG VOORBEHOU 207 GRAAD 2-REKORDEKSAMEN

Διαβάστε περισσότερα

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel OpenStax-CNX module: m3060 Ontdek die eienskappe van 'n sirkel Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 WISKUNDE 2 Graad

Διαβάστε περισσότερα

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK 1 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK NASIEN MEMORANDUM : September 014 V.1 VRAAG 1 1.1 C 1. D 1.3 C 1.4 D 1.5 B 1.6 D 1.7 B 1.8 B 1.9 D 1.10 B [0] VRAAG.1.1 Wanneer 'n resulterende/netto krag op 'n voorwerp

Διαβάστε περισσότερα