Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp
|
|
- Ζακχαῖος Κούνδουρος
- 7 χρόνια πριν
- Προβολές:
Transcript
1 SKRIFLESING: Johannes 7:1-9 TEKS: Johannes 7:6 TEMA: Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp Psalm 92 : 1, 2 Psalm 119 : 33, 36 Psalm 25 : 2 Psalm 25 : 6 1
2 Hierdie preek gaan nie oor die nuwejaarsvoornemens wat ons gemaak het nie. Hierdie preek gaan oor die voornemens wat ons niå gemaak het nie nog nie. Dit gaan oor daardie dinge wat ons voor ons siel weet reggestel moet word, mççr - ons het nog nie daarby uitgekom nie; - ons sal dit eendag doen, as die tyd daarvoor ryp is Die Here Jesus tref sulke uitstellery hier in die hart met Sy antwoord aan Sy broers, n antwoord wat meer sö as wat dit so met die eerste hoor vir n mens klink; n antwoord wat sö: - vir ons, anders as wat dit vir Hom was, is die tyd altyd ryp. Dis wat u moet onthou van hierdie preek: vir ons is die tyd altyd ryp. Kom ons luister eers na die bolangse gesprek wat hier tussen Jesus en Sy broers gevoer word en dan na die måår wat daar in die antwoord van Jesus sit. 1. DIE BOLANGSE GESPREK Bolangs gaan gesprek tussen Jesus en Sy broers daaroor of Hy na die spesifieke Loofhuttefees in Jerusalem toe moes gaan of nie. Sy broers (Jakobus, Joses, Judas en Simon) 1 het natuurlik van Sy wonderwerke gesien en gehoor hoe Hy mense geleer het dat Hy Iemand besonders was. En (so het Sy broers wat op hierdie stadium nog ongelowig was, geredeneer) waar s nou n beter geleentheid vir Jesus om Homself te gaan adverteer as juis die Loofhuttefees! Die Loof huttefees was op daardie stadium die grootste van die Joodse godsdienstige feeste. Dit was die fees waar hulle die voltooiing van die oes gevier het, maar ook hoe die Here Israel na die uittog uit Egipte vir 40 jaar lank op wonderlike maniere in die woestyn onderhou het. 1 Mk 6:3 2
3 Juis by hierdie spesifieke Loofhuttefees sou daar baie oor Jesus gepraat word en was daar groot afwagting by die mense oor hierdie Rabbi uit Galilea wat soveel opslae met Sy woorde en Sy wonderwerke gemaak het. 2 Gaan fees toe! Dis nou jou kans om jouself te bewys! So het Jesus se broers vir Hom gesö. Die woorde van Jesus in ons teksvers is nou in die eerste plek Sy antwoord op hierdie aandrang van Sy broers dat Hy fees toe moet gaan. Ons kan dalk eerder van die versoeking waarin Sy broers Hom gebring het, praat; want die manier waarop hulle hier met Hom praat klink darem baie na die duiwel wat wou gehad het dat Jesus van die tempel se dak moes afspring om so vir die mense Sy wondermag te wys! Jesus se antwoord aan Sy broers is n duidelike nee : - Hy gaan nie op die tyd en die manier wat Sy broers wil hö na die fees toe nie; - Hy sou wel fees toe gaan, maar die tyd vir Hom om te gaan, was nog nie ryp nie; - Hy moet Sy tyd om te gaan, versigtig kies, want die Jode daar in Jerusalem haat Hom en wil Hom doodmaak! 3 - Sy broers, wat nie gehaat word nie, kan soos al die ander Israeliete enige tyd fees toe gaan; vir hulle is enige tyd reg! Dis die bolangse gesprek oor die vraag of Jesus tàå moes Loofhuttefees toe gaan of nie. Maar hierdie gesprek en veral hierdie antwoord van die Here Jesus het ook n dieper dimensie 2. DIE MÉÉR IN JESUS SE ANTWOORD Wil eers vir u verduidelik waarom n mens kan sö dat hier meer in die Here Jesus se antwoord lö as wat op die oppervlakte blyk. 2 Vgl. Jh 7:11 e.v. 3 Vgl. Jh 7:1, 7, 19, 25 ens. 3
4 o In die eerste plek omdat hierdie uitspraak in Johannes se beskrywing van die evangelie staan. Johannes is die evangeliebeskrywer wat deur die Heilige Gees gebruik is om ons daarvan bewus te maak dat Jesus baie kere dinge gesö het wat meer as een betekenis het: - Jesus het bv. met die Samaritaanse vrou van water gepraat, en dan baie meer daarmee bedoel as H2O; 4 - en Hy t met mense van brood gepraat en dan baie meer as gebakte meeldeeg bedoel. 5 Die feit dat hierdie uitspraak in die Johannes-evangelie staan, sö al klaar dat ons iets dieper in die antwoord van Jesus moet verwag. o n Tweede rede wat sö dat hierdie oor måår as die bolangse argument gaan, is die woorde wat Jesus hier gebruik. Hy gebruik terme wat spesiale betekenis het. Hy gebruik bv. hier in ons teksvers vir tyd die Griekse woord καιρος, n woord wat baie kere beteken: - n besondere tyd; - n spesiale oomblik; - tyd as die-regte-geleentheid; - tyd in die sin van: dis nàè jou kans! En in vers 8 gebruik Hy letterlik die woord vervul : - My tyd is nog nie vervul nie. En enige iemand wat Bybelse terme ken, sal weet dat die woord vervul in die Bybel verwys na n besondere oomblik of gebeurtenis wat God laat aanbreek het. Jesus gebruik spesiale woorde hier. o En om nog net een rede te noem waarom n mens kan sö dat hierdie antwoord ook n dieper betekenis het as Jesus sö: julle tyd is altyd daar, dan kan dit tog nie net oor die Loofhuttefees gaan nie, want die Loofhuttefees is nie altyd aan die gang nie; dis maar net vir n week of wat elke jaar aan die gang! 4 Jh 4 5 Jh 6 4
5 Hierdie gesprek gaan oor meer as net Loofhuttefees toe gaan of nie. Die Here Jesus se antwoord sö meer as wat bolangs blyk. Wat sö dit meer? As Hy sö: My tyd is nog nie daar nie, dan praat Hy eintlik van daardie spesiale geleentheid wanneer Hy duidelik sou gaan wys het dat Hy die Messias is, die beloofde Verlosser. Maar net soos Sy geboorte (bv.) op n spesifieke tyd gebeur het die spesifieke tyd wat God met Sy wysheid daarvoor bepaal het, 6 en net soos wat Sy wederkoms eendag op n spesiaal-vasgestelde dag en uur sal gebeur, 7 net so was daar vir die Here Jesus n vasgestelde tydstip waarop Hy die feit dat Hy die Verlosser is, duidelik moes wys. 8 En dit was nie toe die duiwel Hom op die tempel se dak gehad het nie. En dit was nie by hierdie Loofhuttefees nie. Dit was later, by n Paasfees waar Hy aan die kruis sou sterf en op die derde dag uit die dood sou opstaan om elkeen wat in Hom glo van die skuld van die sonde en van die straf op die sonde te verlos. Die spesiale tyd wat God dççrvoor bepaal het, het nog nie gekom nie. En met Sy antwoord maak Jesus dit duidelik dat Hy gehoorsaam vir dççrdie tyd gaan wag. Vir die uitvoering van Sy Godgegewe taak die verlossing van mense was die tyd nie altyd daar nie. Maar julle tyd (sö Jesus vir Sy broers) is altyd daar. Vir jèlle Godgegewe taak in hierdie lewe, is die tyd altyd reg. Wat was Sy broers se Godgegewe taak? Wat is alle mense se Godgegewe taak in hierdie wöreld? 6 Gl 4:4 7 Mt 24:36 8 Mk 14:41; Rm 5:6 5
6 Nie om ander mense te verlos nie. Ons kan dit nie doen nie. En in elk geval het Jesus dit klaar volledig en volmaak gedoen! Ons taak / plig is geloof: om te glo in die Verlosser wat God vir hierdie wöreld gegee het. Ons plig is bekering: om dit wat ons verkeerd doen, te los, en in die plek daarvan die regte te doen. Ons plig is heiligmaking: om te groei in kennis van die Woord van God en in geloofsvertroue en in gehoorsaamheid aan die Here. Ons plig is volharding: om nie moeg te word vir die lewe saam met die Here en vir die stryd teen die verkeerde nie. Ons plig is om die Here te dien, om Sy kerk te help opbou, om ons medemense lief te hö En vir ons plig (dis wat Jesus met hierdie antwoord sö) is ons nie soos Hy in Sy verlossingsplig, aan n sekere tydstip gebonde nie. Vir wat ons moet doen, is die tyd altyd ryp! Vir wat àns moet doen, is alle tye die spesiale tyd wat daarvoor vasgestel is! Dis die dieper dimensie van hierdie gesprek en van Jesus se antwoord: - op die oppervlakte gaan dit oor Loofhuttefees toe gaan of nie; - maar die måår waaroor dit ook gaan is oor die take wat God in hierdie wöreld vir ons het en oor wanneer dit die regte tyd is om dit te doen. Terloops, die broers van die Here Jesus het later hulle Godgegewe taak gedoen. Hulle harte is ook deur die Heilige Gees verander in harte wat wel in Jesus geglo het. - Ons lees dat hulle, na Sy hemelvaart, deel was van die getroue groepie volgelinge wat biddend gewag het op die uitstorting van die Heilige Gees. 9 - En twee van Sy broers sou later geskrifte skryf wat deel van die Bybel geword het: die brief van Jakobus en die brief van Judas. 9 Hd 1:14 6
7 Vir àns, mense, (sö die Here Jesus hier) is die tyd om te doen wat ons moet doen, altyd ryp TOEPASSING Hoor u hoe hierdie antwoord van Jesus ons geneigdheid om uit te stel in die hart tref? Hoor u dat hierdie uitspraak sö dat ons nie sulke ek-sal-nog-eendag mense mag wees nie? Wat Jesus hier sö, is dat vir elkeen van ons alle tye en dus ook die tyd waarin ons nàè leef, die tyd is wat God vir my gereed gemaak het vir die uitvoering van die pligte wat Hy my gegee het: - dis nàè ons elkeen se καιρος; - dis nàè die spesiale geleentheid wat Hy my gee; - dis nàè die kans wat ek moet aangryp. Daar s nie so n ding dat die tyd vir dit wat die Here van my verwag, nog eers moet ryp word nie. Daarvoor is die tyd klaar ryp! Is hier dalk een van ons wat gedink het om nog so n bietjie te wag voordat ons regtig voluit dissipel van Jesus Christus gaan word? Is hier dalk iemand wat wååt dat daar geloofsgroei by hom/haar nodig is, maar wat gedink het om miskien vàlgende jaar ernstige aandag daarna te gee, want hiårdie jaar moet ek net eers dit of dat afhandel? Is hier dalk iemand van ons wat dit nog eers n bietjie wou uitstel voor ons regtig ons verslaafdheid aan drank of aan dwelms of aan pornografie of aan dobbel of aan watter ander sondige gewoonte ook al, die stryd wou aansö? Is hier dalk iemand wat in onvrede met medemense leef, maar eers daaraan aandag wil gee as die tyd daarvoor ryp geword het? En hierdie soort vrae kan nog baie meer gemaak word: vir mense wat dit wil uitstel om regtig kerklik betrokke te raak, om prakties hulle lewensprioriteite reg te kry, om aan hulle huwelik te werk, 7
8 om, waar dit binne hulle vermoê is, die toestand van hulle liggame (waarmee ons talle Godgegewe take moet doen) te verbeter, om na buite n getuie vir die Here te begin word, ens. Ons elkeen weet waarskynlik maar al te goed watter dele van ons Godgegewe plig lö en wag om gedoen te word, maar gedurig deur ons uitgestel word. In die lig van Jesus se uitspraak in ons teks moet ons sö: - die tyd daarvoor is nàè ryp; is die jaar daarvoor; - Januarie is die maand om daarmee te begin. Wanneer die Here Jesus op die regtg oomblik, die vasgestelde tyd, wåår kom, gaan daar een groep mense wees wie se selfverwyt verskriklik gaan wees: - die uitstellers; - die mense wat dit wat die Here van hulle verwag het, die volgende jaar wou doen! Moenie een van hulle wees nie. Mense wat verstaan wat Jesus op die regte tyd vir hulle gedoen het, sçl die tyd, die geleentheid wat Hy hulle gee, met altwee hande aangryp AMEN 8
Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.
Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer. Hosea 12: 7 "Wat jy moet doen is om na jou God toe terug te keer:
Διαβάστε περισσότεραNAGMAAL. SKRIFLESING: Johannes 19: TEKS: Johannes 19:30. Christus doen alles klaar. Psalm 2 : 6. Skrifberyming 59 (10-2) Psalm 65 : 2
NAGMAAL SKRIFLESING: Johannes 19:17-30 TEKS: Johannes 19:30 TEMA: Christus doen alles klaar. Psalm 2 : 6 Skrifberyming 59 (10-2) Psalm 65 : 2 Skrifberyming 16 (11-3) : 1,, 2, 3, 4, 5, 6 Psalm 40 : 5 Skrifberyming
Διαβάστε περισσότεραMark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.
Mark 9:14-29 Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind. Desember 2012 Ps-vooraf Ps 63: 1, 3 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan my oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom?
Διαβάστε περισσότεραMarkus 16:9-20(a) Wanneer Jesus, ons Here wat opgestaan het, jou ontmoet, oorwin Hy ongelof, en verander Hy jou lewe radikaal.
Markus 16:9-20(a) Wanneer Jesus, ons Here wat opgestaan het, jou ontmoet, oorwin Hy ongelof, en verander Hy jou lewe radikaal. Februarie 2017 Ps 89: 1, 2 vooraf Ps 89: 6, 7 lofpsalm Ps 79: 5, 6 na wet
Διαβάστε περισσότεραOEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
Διαβάστε περισσότεραMark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.
Mark 10:13-16 Fokus: vers 13-16 Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk. Januarie 2014 Ps-vooraf Ps 3: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons
Διαβάστε περισσότεραDie regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).
Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3 Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b). September 2014 Ps-vooraf Ps 10: 8, 9, 10 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die
Διαβάστε περισσότεραJulie Lees: Mark 13:9-13. Skrifverklaring.
Julie 2016 Mark 13:9-13 Jesus se dissipel-onderrig vir reg dink-en-doen in 'n wêreld waar die Tempel verwoes word en die finale koms van die Koninkryk op pad is (c). Ps 72: 1, 2 - vooraf Ps 96: 1, 2 -
Διαβάστε περισσότεραNOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur
- - GRAAD FINALE ASSESSERING ERING VRAESTEL NOVEMBER 06 TOTAAL: AL: 50 TYD: 3 uur - - INSTRUKSIES:. Hierdie vraestel bestaan uit 0 vrae.. Beantwoord alle vrae. 3. Toon alle stappe in die berekenings. 4.
Διαβάστε περισσότεραReeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2
Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2 Vir enige Christengelowige, en vir enige gemeente, is niks meer belangrik as jou kennis van die Drie-enige God
Διαβάστε περισσότεραMattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan.
Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan. Januarie 2018 Ps 145: 1, 5, 6, 7 vooraf Ps 103: 1, 10, 11 lofpsalm Ps 79: 5, 6 na wet Ps 119: 7 as antwoord op die Woord Ps 34: 1,
Διαβάστε περισσότεραDie genade gawes Van God:
Die genade gawes Van God: 1Kor. 12:1-18 1 En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. 2 Julle weet dat julle heidene was, weggevoer na die stomme afgode
Διαβάστε περισσότεραJunie Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is.
Junie 2010 Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is. Ps-vooraf Ps 80:1 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons hulp is in die Naam van die HERE wat
Διαβάστε περισσότεραMat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers
Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers 25-26. Mei 2016 Ps 104: 1, 19, 20, 21 - vooraf Ps 8: 1, 3, 4, 5, 7 - lofpsalm Ps 2: 4, 6 na wet Ps 146: 1, 3 as antwoord op die Woord Ps 65: 4,
Διαβάστε περισσότεραJunie Openbaring 2:12-17 Fokus: vers Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon.
Junie 2010 Openbaring 2:12-17 Fokus: vers 12-17 Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon. Ps-vooraf Ps 24:4 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons hulp is in die Naam van die HERE
Διαβάστε περισσότεραEfes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom
Efes 6:1-4 Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom Junie 2013 Ps-vooraf Ps 105: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom? Ons hulp is
Διαβάστε περισσότεραSAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:
Pretoria- 1 Skriflesing: Heidelbergse Kategismus: Teks: Sing- SAMESANG: Ps 49:4 TYDENS EREDIENS: Ps 40:8; Ps 25:3; Ps 19:4 As ons in Handelinge 16 kan begin, broeder en suster, dan staan in die een hoofstuk
Διαβάστε περισσότεραDis oor hierdie saak wat die Here Jesus hier praat en, kort saamgevat, vir ons så: - vrees God, nie mense nie!
SKRIFLESING: Lukas 12:1-12 TEKS: Lukas 12:4-5 TEMA: Vrees God, nie mense nie! Psalm 118 : 2, 3 Psalm 25 : 3 Psalm 95 : 2, 4 Psalm 25 : 6 Ook: Ps. 2 : 6 1 Daar s baie vrees in omloop: - vrees vir misdaad;
Διαβάστε περισσότεραRom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)
Rom 14:1-12 Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 97:1, 5 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal
Διαβάστε περισσότεραOEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 120 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
Διαβάστε περισσότεραRom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)
Rom 14:1-9 Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 123: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal
Διαβάστε περισσότερα1 TESSALONISENSE 1:3
1 TESSALONISENSE 1:3 Votum en seën Psalm 149 : 1, 2 Gebed Skriflesing: 1 Tessalonisense 1 (AV 1983/91) Teks: 1 Tessalonisense 1:3 (AV 1983/91) Psalm 43 : 3, 5 Preek: Die Here bemoedig hulle wat glo en
Διαβάστε περισσότεραMark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man.
Mark 10:17-31 Fokus: vers 17-22 Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man. Februarie 2014 Ps-vooraf Ps 92: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan
Διαβάστε περισσότερα1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode.
Tema: Wedergeboorte Skrifgedeelte: Johannes 3:1-18 - Teksverse: 3,16 1 Petrus 1:1-9 - Teksvers: 3 Prediker: Ds. Joop van Schaik Datum: 14 Augustus 2011 Johannes 3:1-18 1 EN daar was n man uit die Fariseërs
Διαβάστε περισσότεραMark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red.
Junie 2015 Mark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red. Ps 75: 1, 2 - vooraf Ps 75: 4, 5, 6 - lofpsalm Ps 99: 1, 4 na wet Ps 97:
Διαβάστε περισσότεραDie regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).
Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7 Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a). Januarie 2012 Ps-vooraf Ps 95:1,2 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons
Διαβάστε περισσότεραOktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie...
Mattheus 7:1-5 Breek radikaal met n lewe van god-en-regter-wees oor ander en leef radikaal nuut vir God. Dit moet uitkom in nederig-sagmoedige dien van mekaar in die stryd teen ons sonde. Oktober 2018
Διαβάστε περισσότεραRom 15:1-7. Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j)
Rom 15:1-7 Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j) Desember 2013 Ps-vooraf Ps 96: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal
Διαβάστε περισσότεραEXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn
EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI Dr. Malan van Rhyn 1. Hoe lyk kerke wat nie groei nie? Hulle wend nie ʼn poging aan om te groei nie. Hulle dra nie die Woord uit nie. Hulle bid
Διαβάστε περισσότεραMark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met sy dissipels.
Mark 10:17-31 Fokus: vers 23-31 Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met sy dissipels. Februarie 2014 Ps-vooraf Ps 34: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan my
Διαβάστε περισσότεραWedergeboorte, bekering en geloofsekerheid
Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid Joh 3:3-6 Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie. (4) Nikodémus
Διαβάστε περισσότεραMark 13:1-4 Jesus se profesie oor die verwoesting van die Tempel
Mark 13:1-4 Jesus se profesie oor die verwoesting van die Tempel Junie 2016 Ps 146: 1, 3 - vooraf Ps 68: 1, 7, 9 - lofpsalm Ps 99: 1, 4, 5 na wet Ps 48: 1, 4, 5 as antwoord op die Woord Ps 63: 2, 3, 6
Διαβάστε περισσότεραMark 12: Die koms van die Sadduseërs, hulle strikvraag oor die opstanding, en Jesus se reaksie daarop. Junie 2015
Mark 12:18-27 Die koms van die Sadduseërs, hulle strikvraag oor die opstanding, en Jesus se reaksie daarop. Junie 2015 Ps 104: 20, 21 - vooraf Ps 95: 1, 2, 3 - lofpsalm Ps 95: 4, 5, 6 na wet Ps 119: 35
Διαβάστε περισσότεραDie regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting
Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting November 2014 Ps-vooraf Ps 42: 2, 3 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na
Διαβάστε περισσότεραPrediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE
Tema: Twee is so sterk soos drie. God Drie-enig gryp in, in jou en ons lewe!. Skrifgedeelte: Prediker 4:7 12 Prediker: Ds. Joop van Schaik Datum: 22 Januarie 2012 Prediker 4:7 12 7 8 9 10 11 12 Ek het
Διαβάστε περισσότεραDie regering van die Kerk 1Tim 3: Tim 3:8-9 se diaken-merktekens en vers 10 se Gemeente-roeping daarby.
Die regering van die Kerk 1Tim 3:8-10 1Tim 3:8-9 se diaken-merktekens en vers 10 se Gemeente-roeping daarby. November 2014 Ps-vooraf Ps 28: 6, 7, 8 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge:
Διαβάστε περισσότεραDan 7:1-28. Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a).
Dan 7:1-28 Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a). Januarie 2015 Ps-vooraf Ps 57: 1, 5; Ps 18: 1, 14 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp
Διαβάστε περισσότεραGeseënd is dié wat rein van hart is!
Geseënd is dié wat rein van hart is! Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Psalm 24:3-6; Psalm 51:12; Matteus 5:8; Romeine 12:11; 1 Johannes 3:1-3 Vooraf: Opsommend het ons met die reeks saligsprekinge
Διαβάστε περισσότεραHierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se EamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee
Διαβάστε περισσότεραApril Openbaring 2:1-7 Fokus: vers 1-7 Christus se brief aan sy gemeente in Efese
April 2010 Openbaring 2:1-7 Fokus: vers 1-7 Christus se brief aan sy gemeente in Efese Ps-vooraf Ps 5:4,6 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons hulp is in die Naam van die HERE wat hemel en aarde gemaak
Διαβάστε περισσότεραTeks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus
Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, 18-20 God se Seun, Jesus Christus Vanoggend is ons by ons tweede tema: Deur die Kragveld van die Gees ONTMOET ek God Drie-enig: Wie is God die Seun?, of God
Διαβάστε περισσότεραNAGMAAL TITUS 3:4. Beskrywings van die verlossingswerk van die Here in 1 Tim 1:12-18; 2:1-6; 3:14-16; 2 Tim 1:6-11; 2:8-11; Tit 2:11-14 (AV 1983/91)
NAGMAAL TITUS 3:4 Votum Seën Psalm 145 : 1, 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 25 : 5 Gebed Skriflesing: Titus 3:1-7 (AV 1983/91) Teks: Titus 3:4 (AV 1983/91) Preek:
Διαβάστε περισσότεραDIE BOODSKAP OP DIE BERG...
DIE BOODSKAP OP DIE BERG... God die Seun se beskrywing van gelukkige mense en hul vreemde lewenstyl Dr. Jacobus de Koning 1 INHOUD HOOFSTUK 1 4 Wat is hier aan die gang? HOOFSTUK 2 14 Die gelukkige afhanklikes...
Διαβάστε περισσότεραDie krag / vuur van God:
Die krag / vuur van God: Mt. 3:11 Ek doop julle wel met water tot bekering; maar Hy wat ná my kom, is sterker as ek, wie se skoene ek nie waardig is om aan te dra nie. Hy sal julle doop met die Heilige
Διαβάστε περισσότεραJOHANNES 21: Votum en seën. Psalm 145 : 1, 2, 5. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63
JOHANNES 21:15-17 Votum en seën Psalm 145 : 1, 2, 5 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63 Formulier vir die Bediening van die Heilige Doop aan Kinders
Διαβάστε περισσότεραMattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.
Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid. Augustus 2018 Ps 104: 1, 2, 8, 9 vooraf Ps 33: 1, 9, 10 lofpsalm Ps
Διαβάστε περισσότεραDie regering van die Kerk 1Tim 3:8. Die diaken-amp en wat ons daaroor leer vanuit die ooreenkoms met die ouderling-amp.
Die regering van die Kerk 1Tim 3:8 Die diaken-amp en wat ons daaroor leer vanuit die ooreenkoms met die ouderling-amp. Oktober 2014 Ps-vooraf Ps 16: 1, 3 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na
Διαβάστε περισσότερα1 Bekering: Kom tot inkeer Die bekende Griekse woord wat hier gebruik word is μετανοέω metanoéō.
Wat moet ek doen om gered te word? 37 Petrus se woorde het hulle diep geraak. Hulle het toe vir Petrus en die ander apostels gevra: Broers, wat moet ons doen? 38 Petrus antwoord hulle: Kom tot inkeer en
Διαβάστε περισσότεραRomeine 14. Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra
Romeine 14 Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra 24 September 2014 Inleiding Geliefdes die tema waaroor'it nou gaan is: Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra? Toepassing En dan gaan dit sekerlik
Διαβάστε περισσότεραDan 6:1-29. Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig... om sy Koninkryk te laat kom.
Dan 6:1-29 Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig... om sy Koninkryk te laat kom. November 2012 Ps-vooraf Ps 92: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan
Διαβάστε περισσότεραWiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 1 Vraestel 01 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord
Διαβάστε περισσότεραDie regering van die Kerk 1Tim 3:6-7. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (d).
Die regering van die Kerk 1Tim 3:6-7 Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (d). Oktober 2014 Ps-vooraf Ps 13: 1, 3, 5 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge:
Διαβάστε περισσότεραEf 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed
Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed Robertson (14/08/2016) Ef 3:14 21 Om hierdie rede buig ek my knieë voor die Vader [van onse Here Jesus Christus], (15) van wie elke geslag [/familie/gemeenskap] in die
Διαβάστε περισσότεραSkriflesing: Johannes 8:1-11; 1 Korinthiërs 6:12-20 Heidelbergse Kategismus: Sondag 41. Teks: 1 Korinthiërs 6:13c;
Pretoria-. 1 Skriflesing: Johannes 8:1-11; 1 Korinthiërs 6:12-20 Heidelbergse Kategismus: Sondag 41 Teks: 1 Korinthiërs 6:13c; Sing- SAMESANG: Ps 106:1,20 TYDENS EREDIENS: Ps 84:6; Ps 119:6; Ps 145:1,12
Διαβάστε περισσότεραGraad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika
Graad 11 Fisika Kennisarea: Meganika 1.1 Skalare en vektore Skalaar: n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar wat nie rigting het nie. Skalaar Voorbeelde: massa (6 kg); tyd (5 s); afstand (2
Διαβάστε περισσότεραDie Sendbrief van Jakobus
Die Sendbrief van Jakobus Hoofstuk 4 Vers 1-12 Waarvandaan kom oorloë en vegterye onder julle? Kom hulle nie hiervandaan, van julle welluste wat in julle lede stryd voer nie? Julle begeer en julle het
Διαβάστε περισσότεραDOOPVIERING. Lesing 1. Doopviering in die lig van die doop. 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering?
DOOPVIERING Lesing 1 Doopviering in die lig van die doop 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering? Die Algemene Sinode van 2004 besluit as volg: Die Algemene Sinode besluit om Sinodes en kerkrade
Διαβάστε περισσότεραUitgawe Junie 2017 saam met Koersvas 114
Uitgawe 114 30 Junie 2017 saam met Koersvas 114 1 Artikel 7 DIE VOLKOMENHEID VAN DIE HEILIGE SKRIF Ons glo dat hierdie Heilige Skrif die wil van God volkome bevat en dat alles wat die mens vir sy saligheid
Διαβάστε περισσότεραEKSODUS. Van slawerny tot aanbidding. Dr J de Koning
EKSODUS Van slawerny tot aanbidding Dr J de Koning 1 INHOUD Inleidend 3 Hoofstuk 1 Eksodus 1-2: n Hopelose situasie en n wonderlike God 11 Hoofstuk 2 Eksodus 3: Die vreemde verterende vuur God 26 Hoofstuk
Διαβάστε περισσότεραJakobus hoofstuk 1 Agtergrond Die Skrywer: die halfbroer van Jesus
Jakobus hoofstuk 1 Hierdie Bybelstudie notas oor die brief van Jakobus, is saamgestel deur ds. Willem Louw, leraar van die NG Gemeente Potchefstroom-Miederpark. Agtergrond Die Skrywer: Die skrywer is Jakobus:
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
Διαβάστε περισσότεραPsalm 13. Van klaaglied tot loflied.
Psalm 13 Van klaaglied tot loflied. Augustus 2014 Ps-vooraf Ps 138: 1, 4 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom? Ons hulp is van die HERE wat hemel en
Διαβάστε περισσότεραMark 15:16-28 Die aandeel van Pilatus se Romeinse soldate in Jesus se lyding. En die lering daarin. Desember 2016
Mark 15:16-28 Die aandeel van Pilatus se Romeinse soldate in Jesus se lyding. En die lering daarin. Desember 2016 Ps 42: 1, 5 vooraf Ps 43: 1, 3, 4 lofpsalm Ps 22: 1, 6 na wet Ps 22: 9, 10, 11 as antwoord
Διαβάστε περισσότεραSeptember Toepassing Vraag is: Wat sê-ie HERE met 2Kon 9-10 vir ons wat leef in n land-en-wêreld vol politieke-onrus.
2Kon 9:1-13 Jehu se oorname van Israel. Wat leer die HERE ons daarmee oor Wie Hy is, en wat Hy mee besig is, in ons Goddelose wêreld vol politieke-onrus en geweld? September 2017 Ps 68: 1, 2 vooraf Ps
Διαβάστε περισσότερα1 Weeklikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asb. nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie
1 Weeklikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asb. nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie woorde gebruik, hoe beter, gebruik ook baie Bybelverse.
Διαβάστε περισσότερα1 Daaglikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asseblief nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou
1 Daaglikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asseblief nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie woorde gebruik, hoe beter, gebruik asseblief baie
Διαβάστε περισσότεραdeur CARIKA DU PLESSIS
DIE VERHAAL VAN DIE SAMARITAANSE VROU IN JOHANNES 4:1-30 BINNE DIE KONTEKS VAN DIE OU NABYE OOSTERSE KULTURELE VERWAGTINGE EN DIE SIMBOLIESE GEBRUIK VAN WATER AS `N GOUE STROOM WAT VLOEI DEUR DIE VIERDE
Διαβάστε περισσότεραοτε εγγιζουσιν Grammatika + Woordstudie
1a και οτε εγγιζουσιν Grammatika + Woordstudie Met και word nog 'n gedagte aan die voorafgaande 10:52 gevoeg (vgl Greek grammer beyond basics bl 671). οτε = bw van tyd (Baljon bl 701) en lei 'n tyd-bysin
Διαβάστε περισσότεραSKIETLOOD: 87e Uitgawe 20 Mei 2016 saam met Koersvas 87
1 SKIETLOOD: 87e Uitgawe 20 Mei 2016 saam met Koersvas 87 Gekruisig Die Heidelbergse Kategismus stel : Vraag 39: Sit daar iets meer in dat Christus juis gekruisig is en nie op 'n ander manier gesterf het
Διαβάστε περισσότεραTeks & Vers: Gestuurde Liefde EK IS DEUR DIE VADER GESTUUR! KERSFEES 2017 DIE HEILIGE GEES LEWENSLANGE GIDS ONS GESELS MET:
KERSFEES 2017 EK IS DEUR DIE VADER GESTUUR! DESEMBER 2017 ~ JANUARIE 2018 DIE HEILIGE GEES LEWENSLANGE GIDS Teks & Vers: Gestuurde Liefde ONS GESELS MET: DS. GEVERS VAN DIE BYBELGENOOTSKAP RIEËTTE VENTER
Διαβάστε περισσότεραWISKUNDIGE GELETTERDHEID
WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL GRAAD 2-REKORDEKSAMEN 04 September 207 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. SACAI WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL KOPIEREG VOORBEHOU 207 GRAAD 2-REKORDEKSAMEN
Διαβάστε περισσότεραל או נ מ ע immanuel Ἐμμανουήλ
ע מ נ וא ל immanuel Welkom, O Stille Nag Van Vrede Nuwe Liedboek 358 Welkom, o stille nag van vrede, onder die suiderkruis; Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, Kersfees kom
Διαβάστε περισσότεραOEFENVRAESTEL VRAESTEL 2
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10-jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
Διαβάστε περισσότεραישוע. familieboom van Jesus
ישוע familieboom van Jesus Jan Hendrik & Wilna Gous 29 jaar! ישוע familieboom van Jesus MATTEUS 1 : 1 17 JESUS SE VOOROUERS 1 My verhaal oor Jesus Christus begin met sy geslagsregister. Daarin staan
Διαβάστε περισσότεραWiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com Wiskunde
Διαβάστε περισσότεραGod is groter. 1. Wat ʼn ontoeganklike lig bewoon. Op soek na God se beeld. Beelde is verbode! Net n Stem!
God is groter Vandag wil ek graag u aandag vra vir die tema God is groter. Dit gaan dus nie oor ʼn onderwerp, een van die miljoene onderwerpe in die skepping nie. Dit gaan oor ʼn persoon. Dan ook nie oor
Διαβάστε περισσότεραHoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Wanneer stroom deur n weerstand vloei, sal die weerstand krag verbruik en hitte opwek. Hierdie eienskap word in baie elektriese toestelle toegepas, byvoorbeeld
Διαβάστε περισσότεραNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM
Province of the ETERN CAPE EDUCATION NIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT / RG / RM F SF J/O P R Verduideliking
Διαβάστε περισσότεραDIE NAVOLGING VAN CHRISTUS DEUR GELOWIGES IN TEENSTELLING MET DIE NABOOTSING VAN GOD DEUR GEESTELIKE BEMAGTIGDE LEIERS
DIE NAVOLGING VAN CHRISTUS DEUR GELOWIGES IN TEENSTELLING MET DIE NABOOTSING VAN GOD DEUR GEESTELIKE BEMAGTIGDE LEIERS DIE GESKIEDENIS VAN HIERDIE STANDPUNTINNAME VAN DIE KERKRAAD VAN LEVUBU TEEN DIE ALGEMENE
Διαβάστε περισσότεραDie Kerk. SKIETLOOD: 93e Uitgawe 12 Augustus 2016 saam met Koersvas 93
1 SKIETLOOD: 93e Uitgawe 12 Augustus 2016 saam met Koersvas 93 Die Kerk Daar is ʼn ysbrekers wat in die yswoestyn van Antarktika deur die water en ys klief en beur. Die skip se name is Legio; aan die een
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 216 WISKUNDE V2 PUNTE: 15 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 216) INSTRUKSIES EN INLIGTING
Διαβάστε περισσότεραREFORMASIE. Martin Luther
REFORMASIE 500 Martin Luther Inhoudsopgawe Kort biografie van Martin Luther 1 Die 95 stellings, 31 Oktober 1517, Wittenberg, Duitsland 2 Luther se brief aan Staupitz, 30 Mei 1518 8 Die geskiedenis van
Διαβάστε περισσότεραDie eerste Kersfees. 1 Uitgawe Desember 2017 saam met Koersvas 126
1 Uitgawe 126-8 Desember 2017 saam met Koersvas 126 Die onderbreek die kommentaar op die Nederlandse Geloofsbelydenis met die plaas van n artikel wat verband hou met Kersfees. Ons sal vroeg in 2018 weer
Διαβάστε περισσότεραDeur Christus Alleen
Gepubliseer op: Deur Christus Alleen Tuisblad van dr. A.H. Bogaards www.enigstetroos.org G.A. Hadjiantoniou, Ph.D., LL.B. Die Pos uit Patmos Treffende boodskappe oor die briewe aan die sewe gemeentes van
Διαβάστε περισσότεραOntdek die eienskappe van 'n sirkel
OpenStax-CNX module: m3060 Ontdek die eienskappe van 'n sirkel Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 WISKUNDE 2 Graad
Διαβάστε περισσότεραHoofstuk 13 -Transformatorwerking
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Die transformator word gebruik om die spanning en stroom van n WS-sein te verander. Dit bestaan uit twee of meer windings wat op n gemeenskaplike kern gedraai is. Een
Διαβάστε περισσότεραSelibaat. Die verstaan van die konsep van ʼn selibate leefstyl, vanuit 1. Korintiërs 7:1-28, en die verantwoordelike gebruik van die.
Selibaat Die verstaan van die konsep van ʼn selibate leefstyl, vanuit 1 Korintiërs 7:1-28, en die verantwoordelike gebruik van die konsep vandag deur Melissa Opperman Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening
Διαβάστε περισσότερα1 Donderdag. Moses probeer met die Here oor sy toekoms onderhandel. Hier by die brandende doringbos ~ 4 ~
1 Donderdag SKRIFGEDEELTE: EKSODUS 4:10 17 FOKUSGEDEELTE: EKSODUS 4:14B Aäron Die Here sal hierdie jaar ook vir ons voorsien Moses probeer met die Here oor sy toekoms onderhandel. Hier by die brandende
Διαβάστε περισσότεραDaar is verskillende woorde waarmee die Bybel beskryf hoe die besondere dinge aan die gelowiges openbaar word:
Profeteer, Profesie en Gesigte sien Daar is geen godsdiens wat nie daarop aanspraak maak dat dit ook besondere openbaringsmiddele het nie. Die Christelike Godsdiens het dit ook; ons besondere openbaringsmiddel
Διαβάστε περισσότεραVOLUME AUGUSTUS 2007
VOLUME 12.10 AUGUSTUS 2007 Teologie en Doelwitte van die Misleide Kerk Prof. Johan Malan Die misleide kerk van die eindtyd is nie alleenlik die produk van menslike oordeelsfoute as gevolg van n gebrek
Διαβάστε περισσότεραWes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde
Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za
Διαβάστε περισσότεραTeen dié agtergrond is Maleagi se boodskap tot vandag toe aktueel: Die eise van God geld nou en vir altyd en is daar om nagekom te word!
Maleagi 1. Inleiding Die naam Maleagi beteken My boodskapper. Ons weet nie of dit die profeet se regte naam was en of dit net 'n gebruiksnaam / skuilnaam / pseudoniem vir hom was nie. is die Hebreeuse
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HODIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 1 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Διαβάστε περισσότεραHoofstuk 9 Induktansie in die Induktor
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor n Tipiese induktor bestaan uit n draadspoel wat selfondersteunend of om n spoelvorm gedraai mag wees. Wanneer n stroom deur n geleier vloei, ontstaan n magnetiese
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 DRAMATIESE KUNSTE (NOVEMBER
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 JUNIE 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *JMATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 14 bladsye, isluited 1 bladsy iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/JUNIE
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 15 bladsye isluited 1 iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/SEPTEMBER
Διαβάστε περισσότεραWeek 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse
Week 1 n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender Platinum is gevind in n landelike area wat aan n stam behoort. Platinum is n baie waardevolle metaal. Grondmonsters wys dat platinum slegs 500 m onder
Διαβάστε περισσότερα1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM
Page 1 10 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM M KA A SLEUTEL Punt vir metode Deurgaans akkurate bewerking Akkuraatheid 1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 C 1.2 C 1.3 B
Διαβάστε περισσότερα