e-hervrmer Weeklikse nuusbrief met kmmunikasie en kmmentaar VOORBLAD 7 Nvember 2013 Jaargang 6 Uitgawe 37 In hierdie uitgawe Vrblad Predikante en gemeentes Ander nuus Agterblad Dankbaar en pgewnde Dit was met baie belangstelling maar min kerklike bltstelling dat ek p 1 Junie 1990 by Beeld aangesluit het as verslaggewer r kerksake. Ek het n paar vrstedelike NG gemeentes geken, maar min anders. Watter wnderlike maar sms verwarrende wêreld van kerke was dit wat vr my pgegaan het. Ek mes gu leer dat elke kerk sy eie kultuur het. Selfs tussen kerke wat r baie dinge naby mekaar is, is daar sms eienaardige verskille. By n Algemene Kerkvergadering van die Hervrmde Kerk is daar byvrbeeld gewnlik meer rkers as by n tipiese sinde van die NG Kerk, maar k meer mense met dktrsgrade. As gelwige was dit n avntuur m met sveel verskillende dele van die grt liggaam van Christus kennis te maak. Ek het geleer dat verskille tussen kerke nie blt n kwessie van reg en verkeerd was nie. In elke kerk het ek gelwiges gevind by wie ek n pregtheid en warmte kn beleef. By elke kerk was daar, helaas, k diegene by wie ek nie aanklank gevind het nie. Ek het geleer dat daar in elke kerk, elke tradisie, elke strm f beweging in die breë Christendm sterkpunte en swakpunte is. Vreg het ek besluit m my persnlik te laat verryk deur die mi dinge wat ek gesien het, en m die dinge wat my pla, by my te laat verbygaan. Teken in p die e-hervrmer r en ntvang elke uitgawe gratis per e-ps! Stuur n e-ps aan karen@nhk.c.za Nuus, berigte en krt kmmentaar (uiters 100 wrde) aan prduksie@nhk.c.z a In die prses mes ek vraf pgestelde idees laat vaar. Ek kn by n Katlieke priester sit wat vir my verduidelik het he hulle die rl van Maria, die meder van Jesus, verstaan. Ek hef dit nie deel van my rtuigings te gemaak het nie, maar ek kn met baie beter begrip en meer waardering vir hulle vrente gaan as met die steretipes waarmee ek grtgewrd het. Een van die wnderlike ervarings wat r my pad gekm het, was die Lausanne-knferensie vir wêreldevangelisasie wat drie jaar gelede in Kaapstad gehu is. Daar kn ns een dag n eenvudige lfl ied m die beurt in Engels, Japannees, Spaans, Afrikaans, Duits, Zele, Indiese dialekte en heveel ander tale sing. Watter manier m te beleef dat die kmbers van die Christelike gelf inderdaad reg m die aarde span. Deur my kntak met uiteenlpende grepe het ek geleer m p verskillende maniere waardering te hê vir gspelrck wat n mens se re laat tuit, maar k vir kntemplatiewe stilte. In verskeie psigte het my kntak met ander tradisies my waardering vir my eie tradisie verhg. My ekumeniese bltstelling het my waarskynlik meer gerefrmeerd gemaak, eerder as minder. In die spieël wat ander kerke vir my was, kn ek my eie kerklike tradisie p n baie dieper vlak leer verstaan en waardeer. Dis teen dié agtergrnd dat ek vir die Hervrmde Kerk se nthalwe pgewnde is daarr dat die ekumeniese deure besig is m p te gaan. Dis n wnderlik verrykende ervaring m kntak te hê met Christene van uiteenlpende mgewings selfs al verskil n mens p punte skerp van mekaar. Met die terugkyk r my meer as 23 jaar by Beeld is ek dankbaar teenr die Dppers en Katlieke, Metdiste, Presbiteriane, Anglikane en AGS e, ZCC s en charismate, emerging churchers, interkerklikes en Lutherane, gerefrmeerdes van verskillende srte en Russiese en Grieks-Ortdkses wat my pad gekruis het. En natuurlik die wnderlike, gawe Hervrmers wat ek kn leer ken. Neels Jacksn Kerksakeverslaggewer van Beeld Skakels Webblad van die Hervrmde Kerk www.nhka.rg Die Hervrmer www.hervrmer.c.za e-hervrmer www.hervrmer.c.za/e_hervrmer.html Indien u nie weer die e-hervrmerr wil ntvang nie, stuur n e-ps na karen@nhk.c.za (Neels wrd van 1 Desember af Kerkbde se Uitverende Jernalis, waarmee die redakteursverantwrdelikheid saamgaan. Baie geluk k van ns kant af!) 1
PREDIKANTE EN GEMEENTES Stuur asseblief berigte r lief en leed en gemeentegebeure na prduksie@nhk.c.za. Die redaksie den alles in hul vermë m inligting krrek weer te gee, maar maak vanselfsprekend staat p die integriteit van die besnderhede ss verskaf. Ds Ks Viljen Emerituspredikant ds JA (Ks) Viljen is p Sndag 3 Nvember rlede. Hy was 87 jaar ud. Ds Viljen is in 1951 in Gemeente Windhek gerden, en het in 1988 met siekte-emeritaat gegaan en in 1991 emeritaat aanvaar. Sedert die vreë 1950 s is bykans die hele sentrale en suidelike deel van die u Suidwes- Afrika deur ds Viljen (die vlieënde predikant) bedien. Dit was n gemeente wat gestrek het r n afstand van meer as 800 km van Oranjemund in die suide tt by Okahandja in die nrde en nageneg 600 km van Gbabis in die ste tt by Walvisbaai in die weste! Vir die vlgende meer as 35 jaar su ds Viljen die enigste predikant van Windhek, Gbabis, Walvisbaai en alle drpe in die suide van Suidwes wees. Ds Viljen se rudiens vind plaas p Vrydag 8 Nvember m 10:00 in Gemeente Newlands in Jhannesburg, en wrd gelei deur ds Giel Malan. Ons innige simpatie gaan aan mev Driekie Viljen en die familie. Dr Kálmán Papp Dr Stephan Hffman Ds Marius en Mercia Bacn het s pas upa en uma gewrd van n babaseuntjie. Baie geluk aan almal! Dr Kálmán Papp van die Bybelgentskap van Suid-Afrika (BSA), wat vir die afgelpe drie jaar Streekhf van die Nrdwes-streek van die BSA was, is met ingang van 1 Nvember 2013 aangewys as Bestuurshf van die Kemptn Park Administratiewe Sentrum. Hierdie sentrum huisves die 43 persneellede van die vier nrdelike streke van die BSA. Dr Papp bly egter steeds verantwrdelik vir die bediening van die gemeentes van die Nederduitsch Hervrmde Kerk in Limpp, Nrdwes, Nrd-Kaap en Wes-Kaap ask die gemeentes van die Afrikaanse Prtestantse Kerk in die vier nrdelike prvinsies van die land. Dr Stephan Hffman bedien steeds die gemeentes van die Hervrmde Kerk in Gauteng, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Os-Kaap en Vrystaat ask die gemeentes van die Evangelies-Gerefrmeerde Kerk in die vier nrdelike prvinsies. Die Bybelgentskap van Suid-Afrika (BSA) bedank graag alle gemeentes vir die pragtige bydraes wat gedurende die afgelpe bekjaar, wat p 31 Oktber geëindig het, ntvang is. Die meeste gemeentes se bydraes is teen die sperdatum ntvang en sal dus in die verslae aan die ringsvergaderings van 2014 gerefl ekteer wrd. Gemeentes wrd herinner aan die versek dat die erediensffergawes (deurkllektes) van Hervrmingsndag (27 Oktber) gedurende Nvember rbetaal wrd. Dit wrd dan gemeentes se eerste bydraes vir die nuwe fi nansiële jaar van die BSA. Die bydraemikpunt vir 2013/4 is R40 per belydende lidmaat en wrd bereken aan die hand van die getalle van die gemeentetelling van Augustus 2013. Die Bybelgentskap van Namibië versek gemeentes m hul bydraes aan die Bybelgentskap teen die einde van Desember r te betaal. Die deurkllektes van Hervrmingsndag (28 Oktber) met asseblief saam met bgenemde teen einde Desember rbetaal wrd. Die bydraemikpunt ss vasgestel deur die 70ste AKV is R36 per belydende lidmaat. Die bankbesnderhede is ss vlg: Bybelgentskap van Namibië, Bank Windhek, takkde 482172, rekeningnmmer 1131252201. Gemeentes met hul naam (NH Windhek) as verwysing gebruik wanneer rbetalings gemaak wrd. Indien rbetalings nie direk in die bankrekening van die Bybelgentskap geden kan wrd nie, kan dit geps wrd na Privaatsak 13294, Windhek. Ds Barnie van der Walt kan by 061 235 090 f 081 127 1694 geskakel wrd indien daar enige navrae is, f stuur n e-ps na gensec@nambible.rg.na. 2
Ds Jasper vd Westhuizen van Gemeente Randfntein Midpark se e-psadres het verander. Dit is nu jaspervdw@nhkmidpark.c.za. ADV SE JAAR VIR GESTREMDHEID. Respekteer en akkmmdeer. Om n dwe persn se aandag te trek, tik liggies p n skuer. Menie met iemand wat df is prbeer kmmunikeer met byvrbeeld kugm in die mnd nie dit beperk hul vermë m die lippe krrek te lees. Hulle vind dit k gewnlik meilik m die lippe te lees van iemand wat n snr het! STUDIEBEURS: MAATSKAPLIKE WERKER. Aanseke wrd ingewag vir die Rbbie Schilz-beurs ten bedrae van R40 000 per jaar, vir studie in maatskaplike werk vir die akademiese jare 2014 tt 2017. Die suksesvlle kandidaat met gekeur wees deur die Universiteit van Pretria vir maatskaplike studies, ask n belydende lidmaat van die Nederduitsch Hervrmde Kerk wees. Die beurs is beskikbaar vir die eerste f n daarpvlgende studiejaar. Aansekvrms is p aanvraag beskikbaar van jnvh@tmt.rg f faks 012 323 2127 en met ingedien wrd nie later nie as 15 Nvember 2013. NHSV: Beurse en lenings vir 2014. Die NHSV beskik r beurse/lenings vir studente in enige studierigting. Slegs lidmate van die Nederduitsch Hervrmde Kerk kwalifi seer vir die tekennings. Die lenings/beurse wissel van R3 000 tt R8 000. Aansekvrms kan afgelaai wrd by www.nhsv.rg.za, nder NHSV kantr, pr frma-dkumente. Die sluitingsdatum vir aanseke is 15 Nvember 2013. Geen laat aanseke wrd aanvaar nie. Op Saterdag 30 Nvember vier die Maranatha Refrmed Church f Christ (MRCC) hul 90ste bestaansjaar in die Gddefrysaal in die Dirk van der Hffgebu in Pretria. Die verrigtinge duur van 09:00 tt 16:00. Kntak ds Mdisatsile Mtlba by 012 322 8885 x262 f mrcc@nhk.c.za vir meer inligting. Spesiale eredienste en feesnaweke Gemeente Sinsprt: Feesnaweek Vrydag 29 Nvember tt Sndag 1 Desember Vrydag en Saterdag: Kersmark Die diaknie trakteer die gemeenskap se minderbevrregte kinders (Meer inligting r die mark p bladsy 8) Sndag: Kerssangdiens m 19:00 Mathys Rets en die gemeentekr tree p Skakel 082 464 1547 vir meer inligting Gemeente Gede Hp (Piet Plessis): 100 jaar Feesnaweek 29 Nvember tt 1 Desember Basaar en heksteenprigting (met ptrede deur sanger Pieter Smith) ask Vrbereiding Saterdag en Nagmaal en Danksegging met Dp Sndag Gedenkalbum teen R440 plus psgeld Kntak Dlla Cetzee by dllacetzee@telkmsa.net f 073 170 5325 m te bestel Navrae aan ds Arn Nieuwhf by 073 240 6030 f arnnieuwhf@gmail.cm f p sy Facebk-blad Gemeente Durban-Suid: Vakansie-eredienste Desember: Sndae m 08:30 Kerkgebu te Beacnweg 137 p die Bluff in Durban Kersfeesdiens p 25 Desember m 07:00 Predikante van ns Kerk bendig m eredienste waar te neem p 5 en 12 Januarie m 08:30 Kntak prf Biek Beukes by 072 036 4960 f die skriba, Isabel Dirker, by 083 657 5182 3
Predikanteverjaardae Die vlgende predikante verjaar tt 15 Nvember, en wrd hartlik geluk gewens. Dnderdag 7 Nvember: Saterdag 9 Nvember: Maandag 11 Nvember: Wensdag 13 Nvember: Dnderdag 14 Nvember: Vrydag 15 Nvember: Di SA (Fanie) Beukes (Wesmt) en DA (Dirk) van Ryen (Belfast/Waterval Bven) Ds PJ (Hannes) Wlmarans (Secunda) Di AH (Adriaan) Rets (Swartkp) en JF (Kbus) van der Merwe (berepafwagtend) Ds IL (Innes) Benadé (Oudtshrn) Ds NJS (Niclaas) Steenekamp (Middelburg) Di JG (Hannes) Janse van Rensburg (Zuurfntein), F du C (Francis) Labuschagne (emeritus) en PJO (Pieter) Pretrius (emeritus) Beplande vergaderings Dnderdag 7 Nvember: Kmmissie van die AKV Vrydag 8 Nvember: Kmmissie van die AKV Saterdag 9 Nvember: Kmmissie van die ADV Dinsdag 12 Nvember: Pensienfnds Operasinele Kmitee van die OSR Nagraadse Beurskmitee Kuratrium Aksiegrep vir Bejaardes Vrydag 15 Nvember: Finkm van die OSR Beskikbare behuising Gemeente Philadelphia het akkmmdasie beskikbaar vir n student. Dit bestaan uit n privaatkamer met gemeenskaplike ablusie en kmbuis. Dit is binne stapafstand van die Universiteit en daar is veilige parkering. Die kste is R2 860 per maand, wat sknmaakdienste een maal per week insluit. Kntak Elize Furie by 012 362 7237 tussen 08:30 en 12:30 p weeksdae, f dr Sanrie de Beer by 083 226 1866, f stuur n e-ps na philadelphia@nhk.c.za. Ons Tuis (Riviera, Pretria), tehuis vir versrging van verswakte bejaardes, het tans plek beskikbaar. Ons bied u n vlledige versrgingsfasiliteit wat insluit: 24-uur mediese versrging, 3 maaltye per dag, sekuriteit, en gereelde ssiale aktiwiteite. 4
Vir meer besnderhede, skakel matrne E Mans by 012 329 3623. Aansekvrms kan afgetrek wrd p www.tmt.rg, f kntak H Furie by 012 325 1857 m aansekvrms aan u te stuur. Luis Trichardt Mnumenttehuis in Danville bied enkel- en dubbelkamerinwning vir bejaardes wat ng selfversrgend kan funksineer. Aangename huislike atmsfeer, 2 x etes ingesluit by lsies, billike tariewe. Gereelde ssiale prgramme. Vir meer inligting, kntak mev Marie Hunter by 012 386 5310. Andries-Marié Osthuizen Mnumenttehuis in Parys 24-uur versrging met drie maaltye wrd vrsien Tans is daar beskikbare kamers: 2 enkelkamers suidekant @ R5 800 2 beddens in die 4-bed-kamer @ R5 800 Kntak matrne Btha by 056 811 2185 vir meer besnderhede Piet Ptgieter Mnumenttehuis in Mkpane (Ptgietersrus) Die vlgende akkmmdasie is tans beskikbaar: 4 x kamers met eie geriewe, ntbyt en middagete ingesluit Geskik vir selfversrgende bejaardes wat self hul kamer en wasged kan den Rustige, plattelandse drp ideaal vir aftrede Kntak bestuurder, mev Mariana van Tnder, by 015 491 6314 Knserte en feeste Sndag 17 Nvember m 18:30: Gemeente Vaalpark Kersprgram met Jan de Wet hv Opperman- en Prinsbergstraat, Vaalpark Almal welkm bring familie en vriende saam Navrae by nhkvaalpark@telkmsa.net Kampe en tere Ter saam na Israel en Egipte: 28 Nvember tt 7 Desember 2013 Beleef Gd in die vetspre van Jesus Terleiers: Ds Fanie Beukes en dr Francis Carr Vir meer inligting, kntak ds Beukes by 073 167 1183 f per e-ps by faniebeukes@yah.cm Gemeente Ptchefstrm-Studente: Eerstejaarskamp 2014 Plek: Serube Sa Phakwe (avntuur-, sprt- en lewensvaardigheidsentrum in die Vredefrt-kepel) Datum: Dinsdag 7 tt Vrydag 10 Januarie 2014 Tyd: Vertrek Dinsdag 7 Januarie m 13:00 Terug Vrydag 10 Januarie m 13:00 Vertrekpunt: Vanaf die kerkgebu in Silwerstraat 19 Ons ry almal saam per bus jy gaan hier reeds begin vriende maak! Skakel dr Rudy Dentn by 018 294 3509 / 082 459 9710 f Terzie Dentn by 082 475 4618 f Salme Lubbe by 072 993 8183 indien jy enige vrae het Besek ns webblad vir registrasie: http://www.studentegemeente.cm http://www.facebk.cm/ptchstudente TUKS Eerstejaarskamp 2014 Aangebied deur Gemeente Philadelphia Tema: Die lewe is n Rubiks-cube Datum: Vrydag 10 tt Dinsdag 14 Januarie 2014 Prys: R950 vr 15 Desember 2013 en R1 000 na 15 Desember 2013 5
Die kamp vind by Kwaggasrus plaas Bymekaarkmplek: NHKA Philadelphia Afslag van R50 p kampprys vir matrieks per mede-matriekvriend wat jy saambring Skakel Annieka by 072 758 / Hanri by 073 171 5386 Vind ns p Facebk: Tukkies EJK 2014 Gemeente Stellenbsch: Eerstejaarskamp 2014 Is jy n tekmstige Matie? Km kamp dan saam met ns Saterdag 18 Januarie 2014 m 12:00 tt Dinsdag 21 Januarie m 15:00 Indien jy eers 22 Januarie in die kshuis f elders met aanmeld, kan ns vir ju strplek gee vir ju bagasie, en selfs slaapplek as dit vir n nag f wat ndig is. Km maak smmer van vreg af geie vriende, leer die mgewing en kampus ken en wrd s k deel van die kerklike mgewing, waar ns n baie aktiewe HSV het. Ons beplan m grt pret te hê p die kamp. Daar gaan besprekings wees r ju gelf en ju studentejare, maar k geneg pret en plesier swem, speletjies, stap, uitstappies... Baie belangrik: Indien jy ander briewe ntvang het wat ju ni na Eerstejaarskampe, dit is almal kerkkampe, al sê hulle dit nie duidelik in die briewe nie. Km kamp dus asseblief saam met ju Kerk! Vir meer inligting, kntak ds Chris le Rux by 079 498 3239 / clerux@nhk.c.za f Jhanet van der Merwe, HSV-vrsitter, by 073 941 7810. Leef ju drm en besek Israel saam met my 26 Maart tt 5 April 2014 Terleier: Dr André Ungerer Besigtig k die wnder van Petra in Jrdanië Geniet die piramides en sfi nks as bnus p pad huis te Skakel 018 468 5129 f 082 940 8201 E-ps: andreung@telkmsa.net Knteks-leserster na Turkye: 1 tt 17 Mei 2014 15 lewensveranderende dae p die vetspre van die eerste Christene Terleier: Prf Ernest van Eck 012 420 3804 (w) / 082 413 2332 / ernest.vaneck@up.ac.za Allesinsluitende aangepaste terprys: R26 968 Gebaseer p wisselkers USD1.00 = ZAR10.00 Internasinale reterlugverver met Turkish Airlines in eknmiese klas; lughawebelastings; 15 dae verblyf in eersteklas (4 ster) htelle; drie etes daagliks; grndverver in luukse bus met lugversrging; alle tegangsfie; dienste van prfessinele Engelssprekende gids en grepreisversekering. Inhudryke reisplan sluit nder andere die vlgende hgtepunte in: ο Tarsus (Paulus se gebrteplek) ο Skrsteenlandskap en ndergrndse stede van Kappadsië ο Die sewe gemeentes van Klein-Asië ο Die natuurwnder van Pamukkale ο Die Griekse eiland Patms (Grt van Jhannes se Openbaring) ο Skne Asss aan die Egeïse kus ο Drie nagte in Istanbul Menie hierdie unieke geleentheid mislp nie. Daar is net enkele plekke r! Vir meer inligting kntak: Frmele reisagent: Luise Geyser 012 361 0579 / 082 560 4279 / luise.geyser@absamail.c.za 6
Vruekamp 2014: Vrydag 16 tt Sndag 18 Mei 2014 Alle dames van gemeentes, dagbek asseblief die datum! Tema: Wat is nuus? Sprekers: Di Janine Bevl-Manders en Antinette Janse van Rensburg Kste: R550 per persn Kampgrnde ngeveer 40 km buite Pretria Kntak Jana Peenze by 083 734 5426 / janapeenze@vdamail.c.za f Stefanie Thern by 082 825 7944 / stef1@absamail.c.za Kmpetisies en fndsinsamelings Gemeente Brnkhrstspruit: Karp-hengelkmpetisie Saterdag 16 Nvember Plek: Vlikpdam Eerste prys: Slags Kste: R150 per hengelaar met 2 stkke (vir hengelaar wat hengel vir die slags as 1ste prys) R100 per kind wat hengel vir die kinderprys Kntak Frans le Rux 082 892 1325 / Achm Prinsl 072 345 2025 Gemeente Witfield: Bg- en geweerjagkmpetisie Sluitingsdatum 31 Mei 2014, trekking 1 Junie 2014 Kaartjies: R100 dnasie 1ste prys: Kedebul, sebra, bluwildebees, 2 ribkke, 2 blesbkke plus 5 dae en 4 nagte verblyf 2de prys: Bluwildebees, sebra, ribk, blesbk plus 4 dae en 3 nagte verblyf 3de prys: Bluwildebees, ribk, blesbk plus 3 dae en 2 nagte verblyf Gebrg deur Chaan Bezuidenhut Plaas se prfessinele jagter kan gebruik wrd Kntak Alida Reed by 082 228 3552 f Chaan Bezuidenhut by 082 853 5895 Basaars en markte Saterdag 9 Nvember vanaf 08:00: Gemeente Brnkhrstspruit: Basaar Tema: Wilde Weste Meganiese bul, ksstalletjies en ander lekkernye Kindertafel, ns almbekende berewrs en vele meer Navrae by 013 932 2929 / 083 448 9560 Gemeente Wnderbm-Suid: Gud & Silwer: Outydse kermis Vrydag 15 Nvember van 16:00 tt laat by 10de Laan 920 Km geniet die middag en aand saam met ns Smul aan pap-en-kaiings, ptjieks, kerrie-en-rys, tuisgebak en vele meer Grente teen weggeepryse Kntak Helen by 074 148 4422 / Valie by 083 714 4981 Vrydag 22 en Saterdag 23 Nvember: Gemeente Nrdelike Pretria Bielie-van- n-makietie-fees Mt: 12de Laan 512, Gezina Met Liza Brönner (nuwe Liefl ing) en Wikus Btma Vrydagaand m 19:00: Ete by kerslig in die saal Keldrank te kp f bring n wyntjie en glas saam Etekaartjies tt 15 Nvember te kp by Pikkie 083 404 5552 / Sarel 083 554 3397 / Mirna 082 307 7314 Vlwassenes = R50, persne r 65 en kinders nder 12 = R25 Saterdag vanaf 08:00: Iets vir almal 7
Allerhande ksstalletjies, teetuin met gebak, keldrank, pannekek... Witlifanttafel, musiek, speletjies vir die kinders, ltjies en pryse te wen Uitstallers teen R50 n stalletjie 11:00 Liza en Wikus bring stel f kmbers Navrae aan Ria Smit by 236mms@gmail.cm Vrydag 29 en Saterdag 30 Nvember: Gemeente Sinsprt Kersmark Handgemaakte items van hë kwaliteit te kp Talle ksstalletjies en vermaak Die diaknie trakteer die gemeenskap se minderbevrregte kinders Skakel 082 464 1547 vir meer inligting Saterdag 30 Nvember: Gemeente Ventersdrp: Minibasaar Handgemaakte Kersgeskenke en vele meer Km geniet die dag saam met ns Daar sal baie te ete en te drinke wees Km pre ns ssaties en almbekende berewrs teen lae pryse Kntak ds Marius Jansen van Vuren by 072 850 4960 f Nic Kck by 083 204 6715 Saterdag 30 Nvember: Gemeente Strand: Basaar Plek: Saal van NG Medergemeente Adres: hv Birkenhead- en Faganstraat Van vreg tt laat met alles en ng wat Km besek ns en ndersteun ns as u in die mgewing is Navrae aan Duw Steyn by 071 382 1900 Saterdag 30 Nvember: Gemeente Bellville: TOEKAFEES 2013 By Laerskl Brackenfell vanaf 09:00 tt laat Km eet en drink iets lekker Km kyk na veteraanmtrs en u trekkers Km kyk na u versamelings en demnstrasies Km luister na lekker musiek Km bring ju gesin en vriende en geniet n lekker utydse uitstappie in karnavalatmsfeer Tegang: R10 per vlwassene en kinders p skl R5 Kntak Nic by 082 823 5441 / Gert by 083 761 4320 ANDER NUUS Hierdie persverklaring r n uitspraak van die Sekretaris-generaal van die ANC is p 4 Nvember 2013 uitgereik deur dr Jhann Ernst, Aktuarius, namens die Mderamen van die NG Kerk se Algemene Sinde. Die misbruik van wat vir Christene heilig is al weer! Gedurende die afgelpe jare het die Christelike gemeenskap in Suid-Afrika sy afkeer uitgespreek r plitieke leiers se misbruik van die Bybel en dit wat vir Christene heilig is veral in die tyd van verkiesings. Die President het dit geden, en nu misbruik en degradeer die Sekretaris-generaal van die ANC die heilige Drie-eenheid tt n metafr vir n plitieke alliansie en plitieke gewin. Baie Christene is seergemaak deur die tipe gdslastering. Ons den n berep p die regerende party m hierdie tipe ptrede ten sterkste te sensureer. Ons den n prep p alle Christene in ns dierbare land m ptrede ss dié teen te staan. Ons wil n prep p ander gdsdienste den m ns te help m hierdie tipe misbruik van ns gdsdienste teen te staan deur hulle afkeer p die sterkste denkbare wyse, ss hulle mag ged vind, uit te spreek. Ons weet 8
he die Mslems f Jde f Beddiste su gevel het indien hulle hierdie tipe slegte gdsdienstige behandeling su mes ndergaan. Mag ns almal in die tyd van die naderende verkiesings die wysheid en die selfbeheersing vind m p n wyse p te tree wat ns land en ns gelf waardig is. Die Hervrmde Kerk identifi seer ten vlle met hierdie verklaring. VAKATURES VIR MAATSKAPLIKE WERKERS Ondersteuningsraad Kemptn Park en Elsburg 1 vltydse ps elk Minimumvereistes: Maatskaplikewerkgraad, geregistreer by SACSSP en met geldige rybewys Stuur CV stuur na 012 322 5787 (faks) / raad@nhk.c.za VAKATURE VIR SEKRETARIËLE BEAMPTE Ondersteuningsraad, Gemeente Newlands (Jhannesburg) Ps (15 uur per week) Vereistes: Ervaring in algemene administrasie en fi nansiële bestuur Geie menseverhudings, n passie vir barmhartigheidswerk en n geldige bestuurslisensie Salaris vlgens jare ervaring Ps is nmiddellik beskikbaar Stuur CV stuur aan mev Ansie Crmhut by 012-322-5787 (faks) / raad@nhk.c.za Sluitingsdatum 15 Nvember BEELD-KINDERFONDS: Kersknsert Wensdag 27 Nvember in Pretria R110 en R155 Navrae aan Adrie van Staden by 011 976 2273 / 073 749 2697 Besek www.beeldkinderfnds.c.za VOORTREKKERMONUMENT KONTREIMARK Saterdae 9 Nvember en 7 Desember 08:00 tt 14:00 Teetuin en Afrikaanse kunstenaars Hand-/tuisgemaakte artikels en vars prdukte Tegang R20 per vertuig Navrae aan Thea Furstenburg by 012 326 6770 / thea@vtm.rg.za Advertensies in die e-hervrmer Advertensies waarvan n private individu f instansie die begunstigde is, f waarin n gemeente n prjek prminent wil bekendstel, kan in die e-hervrmer geplaas wrd. Indien n jpg-weergawe van die advertensie vrsien wrd, met dit verkieslik nie grter as n standaard besigheidskaartjie wees nie. Stuur die vrgestelde teks van nie meer nie as 110 wrde met f snder eenvudige grafi ka f n ft saam met die bewys van betaling aan mev Tessa Oppermann, per faks na 086 633 4059, f per e-ps na prduksie@nhk.c.za. GEEN advertensie sal geplaas wrd snder die betalingsbewys nie. Die teks en bewys van betaling met mev Oppermann bereik teen 16:00 p die Dinsdag vr die betrkke uitgawe se verskyning. Die e-hervrmer wrd nrmaalweg Wensdae saamgestel en verskyn dan die Dnderdag. Indien die plasing meer as een keer met geskied, met aangedui wrd p watter datums dit met verskyn, met betaling vruit vir al die begde plasings. Die kste is R150 per plasing (BTW ingesluit). 9
Die verskuldigde bedrag met uitgemaak wrd aan die Raad van Finansies, ABSA tjekrekening nmmer 020-000-287, takkde 632-005, verwysing: u naam + e-hervrmer Ads. Neem asseblief kennis dat die redaksie in uitsnderlike gevalle mag besluit m n advertensie nie te plaas nie en die adverteerder se geld terug te betaal. *** Die laaste e-hervrmer van 2013 wrd p Dnderdag 28 Nvember uitgestuur. Onthu m u advertensies daarvlgens te beplan! AGTERBLAD Kerkspesifieke lessenaarkalender Slegs R25 per kalender Elke maand in n ander kleur! Ons bied hiermee n Kerkspesifi eke lessenaarkalender aan. Elke maand dra die betrkke simbliese Kerkjaarkleur. Die Kerkjaarbesnderhede wrd elke maand aangedui. Alle sindale vergaderings wrd aangedui daar is egter steeds geneg ruimte by elke dag m eie afsprake in te skryf! Die belangrikste kntakbesnderhede van die sindale instansies verskyn p elke bladsy. Telkens wrd n ander instansie van die Kerk per maand aangebring m byvrbeeld saam te val met Mediasndag (SENTIK) f die NHSV by die maand waarin die NHSV se deurkllektes aan die beurt km. Ons meen dat dit vir gemeentekantre en predikante baie handig sal wees m s n lessenaarkalender te hê, eerder as een waarp die een f ander maatskappy adverteer en ruimte pneem snder m funksinele gegewens van die Kerk aan te dui. Die frmaat is A2 (4 x A4 s), elke maand die unieke Kerkjaarkleur, aan die bkant gegm, sdat dit plat p n lessenaar kan lê. Die lessenaarkalenders kan afgehaal wrd by die Sindale Kerkkantr by Jeff Masemlastraat 224, Pretria. Redakteur: Dr André Ungerer Subredakteur: Ds Etienne Furie Kerknuus: Dr Wuter van Wyk Teksversrger: Mev Tessa Oppermann Uitlegkunstenaar: Mej Izelle Marx Advertensie-ntwerper: Mej Izelle Marx 10