KLASTOETS GRAAD FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels PUNTE: 45 TYD: uur INSTRUKSIES EN INLIGTING. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike wiskundige instrumente mag gebruik word. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 5. Datavelle word vir jou gebruik aangeheg. 6. Gee kort motiverings, besprekings, ensovoorts waar dit vereis word.
AFDELING A VRAAG : EENWOORD-ANTWOORDE Gee EEN woord of term vir ELKEEN van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord of term langs die betrokke vraagnommer (..2) neer.. Die metode wat gebruik word om ystererts van sand en vuiligheid te skei. ().2 Die tegniek wat gebruik word om die verskillende komponente van ruolie te skei. () [2] VRAAG 2: ONWAAR STELLINGS Stel die volgende ONWAAR stellings reg. Skryf die korrekte stelling langs die vraagnommer neer (2. 2.2). 2. Koolstofdioksied is die belangrikste besoedelgas tydens die roostering van yster. (2) 2.2 Plante absorbeer fosfor in die vorm van fluoorapatiet. (2) [4] VRAAG 3: MEERKEUSEVRAE Kies die korrekte antwoord op die volgende vrae. Skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer neer (3. 3.2). 3. Watter een van die volgende is nie n hernieubare bron van energie nie? A sonenergie B steenkool C hidroëlektriese krag D golfenergie (2) 3.2 Die primêre besoedelstof in fotochemiese rookmis is A SO 2 B CO 2 C NO D CFC (2) [4] TOTAAL AFDELING A: 0 Maskew Miller Longman, Verken Natuur- en Skeikunde Graad Toets 7: Chemiese stelsels Bladsy 2 van 7
AFDELING B INSTRUKSIES EN INLIGTING. Die formules en substitusies moet in ALLE berekeninge getoon word. 2. Rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af waar van toepassing. VRAAG 4 4. Ystererts word in hoogoonde tot yster gereduseer. 4.. Noem die gas wat gebruik word om ystererts te reduseer. () 4..2 Skryf n gebalanseerde vergelyking vir die reduksieproses. (2) 4..3 Skryf die naam van die onsuiwerheid wat n gesmelte laag bo-op die yster vorm, neer. () 4..4 Waarvoor word die gesmelte slak kommersieel gebruik? () 4..5 Noem een negatiewe uitwerking van die affinering van yster op die omgewing. () 4.2 Fosfor is n belangrike element vir lewende organismes. 4.2. In watter natuurlike vorm kom fosfor voor? () 4.2.2 Waarom is fosfor belangrik vir lewende organismes? () 4.2.3 Watter negatiewe uitwerking het dit wanneer fosforverbindings in riviere en strome beland? () 4.2.4 Noem die gasagtige lugbesoedelaar wat gevorm word wanneer fluoorapatiet met sure reageer. () 4.2.5 Watter voordeel hou die gebruik van fosforsuur bo die gebruik van swaelsuur in n reaksie met fluoorapatiet in? (2) [2] Maskew Miller Longman, Verken Natuur- en Skeikunde Graad Toets 7: Chemiese stelsels Bladsy 3 van 7
VRAAG 5 Goud is die mees gesogte edelmetaal. 5. Gee twee redes waarom goud die mees gesogte metaal is. (2) 5.2 Watter eienskap maak dit moontlik vir goud om as n vrye element in die natuur voor te kom? () 5.3 Bestudeer die verbinding NaAu(CN) 2 (aq). 5.3. Noem die proses wat hierdie verbinding produseer. () 5.3.2 Watter element word gebruik om hierdie verbinding tot goud te reduseer? () 5.4 Noem een negatiewe invloed wat die ontginning van goud op die omgewing het. () [6] VRAAG 6 Die uitgebreide gebruik van steenkool het geweldige omgewingsprobleme veroorsaak. 6. Noem twee gebruike van steenkool in Suid-Afrika. (2) 6.2 Watter omgewingsprobleme word deur die oormatige verbranding van steenkool veroorsaak? (2) [4] Maskew Miller Longman, Verken Natuur- en Skeikunde Graad Toets 7: Chemiese stelsels Bladsy 4 van 7
VRAAG 7 Ruolie is n mengsel van chemikalieë. 7. Watter fisiese eienskap van hierdie chemikalieë word gebruik om die mengsel te skei? () 7.2 Verduidelik die term katalitiese kraking. (2) 7.3 Koolwaterstowwe word uit ruolie verkry. 7.3. Wat is koolwaterstowwe? () 7.3.2 Skryf die strukturele formule vir 2-metielbutaan neer. (2) 7.3.3 Skryf die IUPAC-naam vir die volgende verbinding neer: VRAAG 8 8. Watter laag van die atmosfeer is die kwesbaarste vir CFC-besoedeling? Gee n rede vir jou antwoord. (2) 8.2 Noem twee gasse wat suurreën vorm. (2) 8.3 Noem een negatiewe uitwerking van suurreën. () [5] (2) [8] TOTAAL AFDELING B: 35 GROOTTOTAAL: 45 Maskew Miller Longman, Verken Natuur- en Skeikunde Graad Toets 7: Chemiese stelsels Bladsy 5 van 7
DATA VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD CHEMIE FISIESE KONSTANTES NAAM SIMBOOL WAARDE Avogadro-konstante N A 6,02 0 23 mol Molêre gaskonstante R 8,3 J K mol Standaarddruk p θ,03 0 5 Pa Molêre gasvolume by STD V m 22,4 dm 3 mol Standaardtemperatuur T θ 273 K FORMULES p V T = p V 2 2 T pv = nrt 2 n = m M c = n V c = MV m n a nb = c V a a c b V b Gedruk met toestemming, Nasionale Departement van Onderwys Maskew Miller Longman, Verken Natuur- en Skeikunde Graad Toets 7: Chemiese stelsels Bladsy 6 van 7
Maskew Miller Longman, Verken Natuur- en Skeikunde Graad Toets 7: Bladsy 7 van 6 DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE (I) 2 (II) 3 4 5 6 7 8 9 0 2 3 (III) 4 (IV) 5 (V) 6 (VI) 7 (VII) 8 (VIII) 2, H 2 He 4,0 3 Li 7,5 4 Be 9 2,0 5 B 6 C 2 3,0 7 N 4 3,5 8 O 6 4,0 9 F 9 0 Ne 20 0,9 Na 23,2 2 Mg 24,5 3 Al 27 4 Si 28 2, 5 P 3 6 S 32 3,0 7 Cl 35,5 8 Ar 40 0,8 9 K 39,0 20 Ca 40,3 2 Sc 45,5 22 Ti 48,6 23 V 5,6 24 Cr 52,5 25 Mn 55 26 Fe 56 27 Co 59 28 Ni 59,9 29 Cu 63,5,6 30 Zn 65,6 3 Ga 70 32 Ge 73 2,0 33 As 75 2,4 34 Se 79 2,8 35 Br 80 36 Kr 84 0,8 37 Rb 86,0 38 Sr 88,2 39 Y 89,4 40 Zr 9 4 Nb 92 42 Mo 96,9 43 Tc 2,2 44 Ru 0 2,2 45 Rh 03 2,2 46 Pd 06,9 47 Ag 08,7 48 Cd 2,7 49 In 5 50 Sn 9,9 5 Sb 22 2, 52 Te 28 53 I 27 54 Xe 3 0,7 55 Cs 33 0,9 56 Ba 37 57 La 39,6 72 Hf 79 73 Ta 8 74 W 84 75 Re 86 76 Os 90 77 Ir 92 78 Pt 95 79 Au 97 80 Hg 20 8 Tl 204 82 Pb 207,9 83 Bi 209 2,0 84 Po 85 At 86 Rn 0,7 87 Fr 0,9 88 Ra 226 89 Ac 58 Ce 40 59 Pr 4 60 Nd 44 6 Pm 62 Sm 50 63 Eu 52 64 Gd 57 65 Tb 59 66 Dy 63 67 Ho 65 68 Er 67 69 Tm 69 70 Yb 73 7 Lu 75 90 Th 232 9 Pa 92 U 238 93 Np 94 Pu 95 Am 96 Cm 97 Bk 98 99 Es 00 0 Md 02 No 03 Lr Gedruk met toestemming, Nasionale Departement van Onderwys Atoomgetal 29 Cu 63,5,9 SLEUTEL Elektronegatiwiteit Simbool Benaderde relatiewe atoommassa