NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
|
|
- ΣoφпїЅα Κασιδιάρης
- 6 χρόνια πριν
- Προβολές:
Transcript
1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 'n 4 bladsy-gegewensbylae en 1 antwoordblad.
2 Fisiese Wetenskappe/V2 2 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 INSTRUKSIES EN INLIGTING Skryf jou naam in die ruimtes gelaat op die ANTWOORDEBOEK en ANTWOORDBLAD. Beantwoord AL die vrae. Beantwoord AFDELING A op die aangehegte ANTWOORDBLAD. Beantwoord AFDELING B in die ANTWOORDEBOEK. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. Toepaslike wiskundige instrumente mag gebruik word. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Gegewensblaaie en 'n periodieke tabel is vir jou gebruik aangeheg. Gee kort motiverings, besprekings, ensovoorts waar dit verlang word.
3 Fisiese Wetenskappe/V2 3 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 AFDELING A Beantwoord hierdie afdeling op die aangehegte ANTWOORDBLAD. VRAAG 1: EENWOORDITEMS Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer ( ) op die aangehegte ANTWOORDBLAD neer. 1.1 Eliminasie van H 2 O uit 'n alkohol (1) 1.2 Koolwaterstowwe wat trippelbindings bevat (1) 1.3 Alkane waarin 'n waterstofatoom deur 'n halogeen-atoom vervang is (1) 1.4 Die gas wat by die anode vorm tydens die elektrolise van 'n natriumchloriedoplossing (1) 1.5 Die elektrode in 'n elektrochemiese sel waar reduksie plaasvind (1) [5] VRAAG 2: PASITEMS Kies 'n item uit KOLOM B om by 'n beskrywing in KOLOM A te pas. Skryf slegs die letter (A J) langs die vraagnommer ( ) op die aangehegte ANTWOORDBLAD neer. KOLOM A 2.1 'n Groep verbindings wat addisiereaksies kan ondergaan A KOLOM B natriumioonkonsentrasie 2.2 Die funksionele groep van die ketone B standaardsel 2.3 'n Faktor wat die reaksietempo kan verhoog C waterstofhalfsel 2.4 Die verwysingselektrode D alkane 2.5 'n Gevolg van eutrofisering E O - C - F G H I J tekort aan suurstof O - C - H hoë druk alkene lae temperatuur [5]
4 Fisiese Wetenskappe/V2 4 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs die vraagnommer ( ) op die aangehegte ANTWOORDBLAD neer. Indien die stelling ONWAAR is, korrigeer dit. 3.1 Etanol, etanoësuur en etaan is lede van dieselfde homoloë reeks. (2) 3.2 Die benseenring bestaan uit ses koolstofatome. (2) 3.3 'n Standaardsel wat 'n negatiewe emk het, kan nie as 'n galvaniese sel gebruik word nie. (2) 3.4 Verhoging van die temperatuur van 'n eksotermiese reaksie wat ewewig bereik het, sal die Kc-waarde verhoog. (2) 3.5 Die primêre voedingstowwe vir plante is C, P en K. (2) [10] VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Vier opsies word as moontlike antwoorde vir elk van die volgende vrae gegee. Elke vraag het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en maak 'n kruisie (X) in die blokkie (A D) langs die vraagnommer ( ) op die aangehegte ANTWOORDBLAD. O C O 4.1 Wanneer die groep in 'n verbinding teenwoordig is, kan die verbinding... wees. A B C propanal 1-propanol propanoon D metieletanoaat (3) 4.2 Watter EEN van die volgende verbindings is versadigd? A C 4 H 10 B C 5 H 10 C C 5 H 9 OH D C 6 H 10 (3)
5 Fisiese Wetenskappe/V2 5 DoE/Voorbereidende Eksamen Wanneer die entalpie van 'n chemiese reaksie toeneem,... A B C is H negatief. is die reaksie endotermies. sal die temperatuur in die reaksiehouer toeneem. D kan die reaksie nie spontaan plaasvind nie. (3) 4.4 Een van die stadiums tydens die industriële bereiding van yster vanuit erts word deur die vergelyking hieronder voorgestel: Fe 2 O 3 (s) + 3CO(g) 2Fe(l) + 3CO 2 (g) Die volgende veranderinge word aan die sisteem aangebring: (i) (ii) (iii) Fe 2 O 3 word bygevoeg CO 2 word verwyder CO word verwyder Watter van die veranderinge wat hierbo genoem word, sal die voorwaartse reaksie bevoordeel? A B C (i), (ii) en (iii) Slegs (i) en (ii) Slegs (ii) D Slegs (iii) (3) 4.5 Die kommersiële droë sel wat in 'n flits gebruik word, is 'n voorbeeld van 'n... sel. A B C primêre sekondêre elektrolitiese D waterstof- (3) [15] TOTAAL AFDELING A: 35
6 Fisiese Wetenskappe/V2 6 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 AFDELING B INSTRUKSIES EN INLIGTING Beantwoord hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK. Formules en substitusies moet in ALLE berekeninge getoon word. 3. VRAAG 5 Rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af. 5.1 Skryf die struktuurformules en IUPAC-name neer vir die produk(te) wat vorm wanneer die volgende verbindings met mekaar reageer: Siklohekseen en HCl (3) CH 3 CH 2 C CH CH 3 en HBr CH 3 (3) 5.2 Die volgende vergelykings stel chemiese reaksies voor: Reaksie 1: A + HBr CH 3 -CH 2 -CH 2 Br + H 2 O Reaksie 2: CH 3 -CH 2 -CH 2 Br NaOH A + NaBr Noem die tipe reaksie in reaksie 2. (1) Skryf die struktuurformule neer vir organiese verbinding A. (2) 5.3 Kraking is 'n proses wat vandag algemeen in die oliebedryf gebruik word Wat word met kraking bedoel? (2) Waarom word kraking in die brandstofbedryf gebruik? (2) Gee 'n rede vir die verskil in die smeltpunte en kookpunte van die volgende twee verbindings wat produkte van 'n spesifieke krakingsproses is: VERBIN- SMELTPUNT ( C) KOOKPUNT ( C) DING Butaan Heptaan (2) In watter fase (gas, vloeistof of vaste stof) is elk van die volgende as dit as brandstof gebruik word: (a) (b) Butaan Heptaan (2) [17]
7 Fisiese Wetenskappe/V2 7 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 VRAAG 6 Jana wil vasstel hoe molekulêre massa die kookpunte van die eerste agt reguitkettingalkohole beïnvloed. 6.1 Watter eienskap van die alkohole mag hierdie 'n gevaarlike ondersoek maak? (1) 6.2 Struktuurisomere kan 'n uitwerking op die resultaat van hierdie ondersoek hê. Alkohole met meer as twee koolstofatome het meer as een struktuurisomeer Skryf die struktuurformules en IUPAC-name neer van die struktuurisomere van die alkohol wat drie koolstofatome het. (6) Jana kies heptaan-1-ol as een van die verbindings vir die ondersoek. Watter EEN van die verbindings genoem in VRAAG moet sy gebruik om die ondersoek 'n regverdige ondersoek te maak? (1) Verduidelik die noodsaaklikheid van hierdie keuse in VRAAG (2) 6.3 Ontwerp 'n ondersoek wat Jana kan uitvoer. Gebruik die volgende opskrifte in jou ontwerp. VRAAG Hipotese (2) Voorsorgmaatreëls (1) Apparaat (4) Metode (3) [20] Kano probeer om 'n vuur langs die pad te maak terwyl hy op 'n koue wintersmôre vir die skoolbus wag. Hy vind dat die vuur beter brand as hy dit aanblaas. 7.1 Gebruik die botsingsteorie om te verduidelik waarom die vuur beter brand as hy dit aanblaas. (2) 7.2 Noem EEN ander metode wat Kano kan gebruik om sy vuur vinniger te laat brand, en verduidelik waarom hierdie metode die gewenste uitwerking sal hê. (2) 7.3 Verduidelik kortliks waarom die rede genoem in VRAAG 7.1 dit baie gevaarlik maak vir Kano om die vuur te los sonder om dit deeglik te blus wanneer die bus opdaag. (2) 7.4 Kano gebruik 'n vuurhoutjie om die vuur aan te steek. Wat word die energie wat deur die vuurhoutjie verskaf word, genoem? (1) [7]
8 Fisiese Wetenskappe/V2 8 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 VRAAG 8 'n Leerder ondersoek 'n metode om die tempo waarteen waterstofgas in die reaksie tussen sink en soutsuur ontwikkel, te verhoog. 8.1 Deur een van die reaksietoestande te verander, verkry sy die grafiek hieronder waarin: Kurwe X die aanvanklike toestand voorstel Kurwe Y die veranderde toestand wat 'n hoër reaksietempo gelewer het, voorstel Breuk van molekule met 'n gegewe kinetiese energie X Kinetiese energie Watter reaksietoestand het die leerder verander? (2) Pas die botsingsteorie toe en verduidelik waarom die veranderde toestand tot 'n hoër reaksietempo lei. (3) 8.2 Sy verander toe nog 'n toestand waarvan die effek deur die grafiek hieronder voorgestel word. Weereens stel: Kurwe X die aanvanklike toestand voor Kurwe Y die veranderde toestand, wat 'n hoër reaksietempo gelewer het, voor X Y Potensiële energie P Q Reaksie-koördinaat Watter reaksietoestand het die leerder verander? (2) Wat word die energiewaarde genoem wat deur die volgende voorgestel word: (a) P (1)
9 Fisiese Wetenskappe/V2 9 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 (b) Q (1) [9] VRAAG 9 William wil die ewewigskonstante vir die ontbinding van kalsiumkarbonaat (CaCO 3 ) bepaal. Hy verseël 2,0 g CaCO 3 in 'n geëvakueerde 1,0 dm 3 -metaalfles en verbind 'n drukmeter aan die fles. Die fles word in 'n oond geplaas en verhit tot 'n temperatuur van 800 C waarby ewewig volgens die volgende vergelyking bereik word: CaCO 3 (s) CaO(s) + CO 2 (g) H > 0 Die grafiek verkry van druk teenoor tyd vir die ontbinding van kalsiumkarbonaat, word hieronder aangetoon. druk t 0 t 1 t 2 t Hoe verander die tempo van die terugwaartse reaksie vanaf t 0 tot t 1? (2) 9.2 Wat is die rede vir die horisontale lyn tussen t 2 en t 3? (1) 9.3 Teken 'n sketsgrafiek om aan te toon hoe die massa van CaCO 3 vir die periode t 0 tot t 3 verander. (4) 9.4 Gedurende 'n kragonderbreking val die temperatuur van die oond tot 500 C. Watter uitwerking (skryf slegs NEEM TOE, NEEM AF of BLY DIESELFDE) het die afname in temperatuur op die volgende: Die tempo van die voorwaartse reaksie (1) Die konsentrasie van CO 2 (1) Die waarde van K c (1) 9.5 Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG (4) 9.6 Toe ewewig by 800 C bereik is, was die konsentrasie CO 2 teenwoordig in die fles 1,4 x 10-2 mol dm -3. Bereken die ewewigskonstante (K c ) by 800 C vir hierdie reaksie. (2) [16] tyd
10 Fisiese Wetenskappe/V2 10 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 VRAAG 10 Tina wil die uitwerking wat die oppervlakte van die metaalplate, wat as elektrodes in 'n galvaniese sel gebruik word, op die emk van die sel het, ondersoek. Sy stel die volgende Zn/Pb-sel onder standaardtoestande op en meet die emk. A B V Zn Pb 10.1 Watter elektrode sal 'n toename in massa toon wanneer hierdie sel in werking is? (1) 10.2 Skryf die vergelyking neer van die halfreaksie wat by die anode plaasvind. (2) 10.3 Bereken die emk wat jy sal verwag Tina op die voltmeter behoort te lees. (4) 10.4 Noem TWEE veranderlikes wat tydens hierdie ondersoek beheer moet word. (2) 10.5 Tina vervang nou die twee metaalplate met metaalplate wat groter oppervlaktes het, en neem weer die lesing Hoe verwag jy sal hierdie nuwe emk vergelyk met die een wat in VRAAG 10.3 bereken is? (Skryf slegs KLEINER AS, GROTER AS of GELYK AAN neer.) (1) Verduidelik jou antwoord op VRAAG (2) 10.6 Tina vebind nou 'n resistor met 'n lae weerstand tussen terminale A en B. Sy neem waar dat die lesing op die voltmeter onmiddellik val Gee 'n rede vir hierdie waarneming. (2) Na verloop van tyd merk sy 'n verdere geleidelike afname in die lesing op die voltmeter. Gee 'n rede vir hierdie waarneming. (2) [16]
11 Fisiese Wetenskappe/V2 11 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 VRAAG In 'n aluminiumsmelter word aluminiummetaal van bauxiet, 'n gehidrateerde aluminiumoksied, verkry deur 'n elektrolitiese proses Skryf die energie-omsetting neer wat in 'n elektrolitiese sel plaasvind. (2) Skryf die vergelyking neer van die halfreaksie wat verantwoordelik is vir die vorming van aluminiummetaal in 'n smelter. (2) Verduidelik in terme van die relatiewe sterkte van oksideermiddels waarom die elektrolitiese vervaardiging van aluminium baie meer elektriese energie as dié van yster of koper vereis. (2) Noem TWEE voordele wat die gebruik van aluminium bo dié van yster het. (2) 11.2 'n Enorme aluminiumsmelter word vir Coega in die Oos-Kaap beplan. Wanneer in werking, sal die smelter MW elektrisiteit, of 4% van die land se totale energie, verbruik. Daar word beraam dat werksgeleenthede tydens die hoogtepunt van die konstruksie geskep sal word. Ongeveer arbeiders sal op 'n voltydse basis permanent in diens geneem word, en tussen 200 en 300 voltydse subkontrakteurs sal ook direk by die smelter betrokke wees. [Bron: Engineering News ( en Groundwork ( Deur die huidige Suid-Afrikaanse sosio-ekonomiese realiteite in ag te neem, noem EEN rede waarom die aluminiumsmelter: (a) Nie gebou behoort te word nie (1) (b) Gebou behoort te word (1) Noem EEN rede waarom omgewingsaktiviste die oprigting van die smelter teenstaan. (1) [11]
12 Fisiese Wetenskappe/V2 12 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 VRAAG 12 Lees die stuk hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Die kunsmisbedryf staan sentraal tot plantegroei en die produksie van brandstowwe, soos hieronder geïllustreer: Kunsmisbedryf PLANTE- GROEI VOEDSELgewasse biobrandstowwe STEENKOOL brandstowwe Plante is 'n belangrike natuurlike hulpbron. Saam met al hul baie ander voordele, produseer hulle ook: Voedsel deur fotosintese en Steenkool deur plantverrotting en kompaktering oor miljoene jare. Steenkool is 'n nieherwinbare hulpbron en word deur die nywerheid gebruik, byvoorbeeld SASOL om brandstof te produseer. Wêreldwye kommer oor die produksie van brandstowwe sluit die volgende in: Die groeiende tekorte aan beide brandstof en voedsel Die uitputting van nieherwinbare hulpbronne Bevolkingsgroei en toenemende eise aan natuurlike hulpbronne Aardverwarming, klimaatsverandering en omgewingsverval 'n Groeiende aanvraag na brandstof, tesame met die verwagte tekorte, verdiep die soeke na alternatiewe maniere van brandstofproduksie. Sommige organisasies is ten gunste van die produksie van biobrandstowwe vanuit gewasse en beweer dat dit in die stryd teen klimaatsverandering en omgewingsverval sal help. Ander argumenteer daarteen en beweer dat die onbedoelde gevolge daarvan negatiewe uitwerkinge op die wêreld se verhongerende bevolking kan hê Watter argument word vir die volgende gebruik: Ter ondersteuning van die produksie van biobrandstowwe (1) Teen die produksie van biobrandstowwe (1) 12.2 Wat is 'n nieherwinbare hulpbron? (1) 12.3 Noem TWEE risiko's verbonde aan die gebruik van steenkool of olie vir brandstofproduksie. (2) 12.4 Noem TWEE redes waarom die toename in brandstofpryse tot verhoogde voedselpryse lei. (2)
13 Fisiese Wetenskappe/V2 13 DoE/Voorbereidende Eksamen Waarom is die oordadige gebruik van kunsmisstowwe problematies? Verduidelik. (3) 12.6 Die Haber-proses word in die produksie van kunsmisstowwe gebruik Die Haber-proses voorsien een primêre voedingstof vir plante. Noem hierdie voedingstof. (1) Watter funksie verrig hierdie voedingstof in plante? (1) Noem TWEE maniere waarop die Haber-proses van brandstof afhanklik is. (2) Skryf 'n gebalanseerde chemiese vergelyking neer vir die chemiese verandering wat in die Haber-proses plaasvind. (3) Noem EEN nadeel van die gebruik van anorganiese kunsmisstowwe wat deur die Haber-proses berei word. (2) [19] TOTAAL AFDELING B: GROOTTOTAAL:
14 Fisiese Wetenskappe/V2 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2 (CHEMIE) DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12 PAPER 2 (CHEMISTRY) TABEL 1: FISIESE KONSTANTES/TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS NAAM/NAME SIMBOOL/SYMBOL WAARDE/VALUE Standaarddruk Standard pressure Molêre gasvolume by STD Molar gas volume at STP Standaardtemperatuur Standard temperature p 1,013 x 10 5 Pa -1 V m 22,4 dm 3 mol T 273 K TABEL 2: FORMULES/ TABLE 2: FORMULAE m n= M n c= V E = E E / cell cathode anode E sel = E katode E anode m c= MV E cell = E E / reduction oxidation E sel = E reduksie E oksidasie E cell = E E / oxidising agent reducing agent E sel = E oksideermiddel E reduseermiddel
15 Fisiese Wetenskappe/V2 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE /TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS 1 (I) 2 (II) (III) 14 (IV) 15 (V) 16 (VI) 17 (VII) 18 (VIII) 2,1 1 H 1 2 He 4 1,0 3 Li 7 1,5 4 Be 9 2,0 5 B 11 2,5 6 C 12 3,0 7 N 14 3,5 8 O 16 4,0 9 F Ne 20 0,9 11 Na 23 1,2 12 Mg 24 1,5 13 Al 27 1,8 14 Si 28 2,1 15 P 31 2,5 16 S 32 3,0 17 Cl 35,5 18 Ar 40 0,8 19 K 39 1,0 20 Ca 40 1,3 21 Sc 45 1,5 22 Ti 48 1,6 23 V 51 1,6 24 Cr 52 1,5 25 Mn 55 1,8 26 Fe 56 1,8 27 Co 59 1,8 28 Ni 59 1,9 29 Cu 63,5 1,6 30 Zn 65 1,6 31 Ga 70 1,8 32 Ge 73 2,0 33 As 75 2,4 34 Se 79 2,8 35 Br Kr 84 0,8 37 Rb 86 1,0 38 Sr 88 1,2 39 Y 89 1,4 40 Zr Nb 92 1,8 42 Mo 96 1,9 43 Tc 2,2 44 Ru 101 2,2 45 Rh 103 2,2 46 Pd 106 1,9 47 Ag 108 1,7 48 Cd 112 1,7 49 In 115 1,8 50 Sn 119 1,9 51 Sb 122 2,1 52 Te 128 2,5 53 I Xe 131 0,7 55 Cs 133 0,9 56 Ba La 139 1,6 72 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 201 1,8 81 Tl 204 1,8 82 Pb 207 1,9 83 Bi 209 2,0 84 Po 2,5 85 At 86 Rn 0,7 87 Fr 0,9 88 Ra Ac 58 Ce Pr Nd Pm 62 Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Th Pa 92 U Np 94 Pu 95 Am 96 Cm 97 Bk 98 Cf 99 Es 100 Fm 101 Md 102 No 103 Lr 29 Cu 63,5 1,9 Symbol Simbool Electronegativity Elektronegatiwiteit Approximate relative atomic mass Benaderde relatiewe atoommassa Atomic number Atoomgetal KEY/SLEUTEL
16 Fisiese Wetenskappe/V2 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS E Halfreaksie/Half-reactions (V) Increasing oxidising ability/toenemende oksiderende vermoë F 2(g) + 2e 2F + 2,87 Co 3+ + e Co ,81 H 2O 2 + 2H + +2e 2H 2O +1,77 MnO 4 + 8H+ + 5e Mn H 2O + 1,51 Cl 2(g) + 2e 2Cl + 1,36 Cr 2O H+ + 6e 2Cr H 2O + 1,33 O 2(g) + 4H + + 4e 2H 2O + 1,23 MnO 2 + 4H + + 2e Mn H 2O + 1,23 Pt e Pt + 1,20 Br 2(l) + 2e 2Br + 1,07 NO 3 + 4H+ + 3e NO(g) + 2H 2O + 0,96 Hg e Hg(l) + 0,85 Ag + + e Ag + 0,80 NO 3 + 2H+ + e NO 2(g) + H 2O + 0,80 Fe 3+ + e Fe ,77 O 2(g) + 2H + + 2e H 2O 2 + 0,68 I 2 + 2e 2I + 0,54 Cu + + e Cu + 0,52 SO 2 + 4H + + 4e S + 2H 2O + 0,45 2H 2O + O 2 + 4e 4OH + 0,40 Cu e Cu + 0,34 SO H+ + 2e SO 2(g) + 2H 2O + 0,17 Cu 2+ + e Cu + + 0,16 Sn e Sn ,15 S + 2H + + 2e H 2S(g) + 0,14 2H + + 2e H 2(g) 0,00 Fe e Fe 0,06 Pb e Pb 0,13 Sn e Sn 0,14 Ni e Ni 0,27 Co e Co 0,28 Cd e Cd 0,40 Cr 3+ + e Cr 2+ 0,41 Fe e Fe 0,44 Cr e Cr 0,74 Zn e Zn 0,76 2H 2O + 2e H 2(g) + 2OH 0,83 Cr e Cr 0,91 Mn e Mn 1,18 Al e Al 1,66 Mg e Mg 2,36 Na + + e Na 2,71 Ca e Ca 2,87 Sr e Sr 2,89 Ba e Ba 2,90 Cs + + e - Cs - 2,92 K + + e K 2,93 Li + + e Li 3,05 Increasing reducing ability/toenemende reduserende vermoë
17 Fisiese Wetenskappe/V2 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS Increasing oxidising ability/toenemende oksiderende vermoë Halfreaksies/Half-reactions E (V) Li + + e Li 3,05 K + + e K 2,93 Cs + + e Cs 2,92 Ba e Ba 2,90 Sr e Sr 2,89 Ca e Ca 2,87 Na + + e Na 2,71 Mg e Mg 2,36 Al e Al 1,66 Mn e Mn 1,18 Cr e Cr 0,91 2H 2O + 2e H 2(g) + 2OH 0,83 Zn e Zn 0,76 Cr e Cr 0,74 Fe e Fe 0,44 Cr 3+ + e Cr 2+ 0,41 Cd e Cd 0,40 Co e Co 0,28 Ni e Ni 0,27 Sn e Sn 0,14 Pb e Pb 0,13 Fe e Fe 0,06 2H + + 2e H 2(g) 0,00 S + 2H + + 2e H 2S(g) + 0,14 Sn e Sn ,15 Cu 2+ + e Cu + + 0,16 SO H+ + 2e SO 2(g) + 2H 2O + 0,17 Cu e Cu + 0,34 2H 2O + O 2 + 4e 4OH + 0,40 SO 2 + 4H + + 4e S + 2H 2O + 0,45 Cu + + e Cu + 0,52 I 2 + 2e 2I + 0,54 O 2(g) + 2H + + 2e H 2O 2 + 0,68 Fe 3+ + e Fe ,77 NO 3 + 2H+ + e NO 2(g) + H 2O + 0,80 Ag + + e Ag + 0,80 Hg e Hg(l) + 0,85 NO 3 + 4H+ + 3e NO(g) + 2H 2O + 0,96 Br 2(l) + 2e 2Br + 1,07 Pt e Pt + 1,20 MnO 2 + 4H + + 2e Mn H 2O + 1,23 O 2(g) + 4H + + 4e 2H 2O + 1,23 Cr 2O H+ + 6e 2Cr H 2O + 1,33 Cl 2(g) + 2e 2Cl + 1,36 MnO 4 + 8H+ + 5e Mn H 2O + 1,51 H 2O 2 + 2H + +2 e 2H 2O +1,77 Co 3+ + e Co ,81 F 2(g) + 2e 2F + 2,87 Increasing reducing ability/toenemende reduserende vermoë
18 Fisiese Wetenskappe/V2 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 NAAM: FISIESE WETENSKAPPE V2 GRAAD 12-ANTWOORDBLAD VRAAG 1 VRAAG (1) 2.1 (1) 1.2 (1) 2.2 (1) 1.3 (1) 2.3 (1) 1.4 (1) 2.4 (1) 1.5 (1) 2.5 (1) [5] [5] VRAAG VRAAG 4 (2) (2) (2) (2) (2) [10] 4.1 A B C D 4.2 A B C D 4.3 A B C D 4.4 A B C D 4.5 A B C D (5 x 3) [15] TOTAAL AFDELING A: 35
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels
KLASTOETS GRAAD FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels PUNTE: 45 TYD: uur INSTRUKSIES EN INLIGTING. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur
- - GRAAD FINALE ASSESSERING ERING VRAESTEL NOVEMBER 06 TOTAAL: AL: 50 TYD: 3 uur - - INSTRUKSIES:. Hierdie vraestel bestaan uit 0 vrae.. Beantwoord alle vrae. 3. Toon alle stappe in die berekenings. 4.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) NOVEMBER 2017 PUNTE: 150 TYD: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)
VOORBEREIDENDE EKSAMEN GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (EMIE) SEPTEMBER 2018 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, 4 inligtingsblaaie en 'n grafiekpapier. Fisiese Wetenskappe
ΓΗ ΚΑΙ ΣΥΜΠΑΝ. Εικόνα 1. Φωτογραφία του γαλαξία μας (από αρχείο της NASA)
ΓΗ ΚΑΙ ΣΥΜΠΑΝ Φύση του σύμπαντος Η γη είναι μία μονάδα μέσα στο ηλιακό μας σύστημα, το οποίο αποτελείται από τον ήλιο, τους πλανήτες μαζί με τους δορυφόρους τους, τους κομήτες, τα αστεροειδή και τους μετεωρίτες.
Νόµοςπεριοδικότητας του Moseley:Η χηµική συµπεριφορά (οι ιδιότητες) των στοιχείων είναι περιοδική συνάρτηση του ατοµικού τους αριθµού.
Νόµοςπεριοδικότητας του Moseley:Η χηµική συµπεριφορά (οι ιδιότητες) των στοιχείων είναι περιοδική συνάρτηση του ατοµικού τους αριθµού. Περιοδικός πίνακας: α. Είναι µια ταξινόµηση των στοιχείων κατά αύξοντα
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 120 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye, insluitend 4 gegewensblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 1 Vraestel 01 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 ure 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 19 bladsye, 'n
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (VR2) MARKS: 150 VOORBEREIDINGSEKSAMEN SEPTEMBER 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 URE ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie.
Το άτομο του Υδρογόνου
Το άτομο του Υδρογόνου Δυναμικό Coulomb Εξίσωση Schrödinger h e (, r, ) (, r, ) E (, r, ) m ψ θφ r ψ θφ = ψ θφ Συνθήκες ψ(, r θφ, ) = πεπερασμένη ψ( r ) = 0 ψ(, r θφ, ) =ψ(, r θφ+, ) π Επιτρεπτές ενέργειες
ΝΟΜΟΣ ΤΗΣ ΠΕΡΙΟ ΙΚΟΤΗΤΑΣ : Οι ιδιότητες των χηµικών στοιχείων είναι περιοδική συνάρτηση του ατοµικού τους αριθµού.
1. Ο ΠΕΡΙΟ ΙΚΟΣ ΠΙΝΑΚΑΣ Οι άνθρωποι από την φύση τους θέλουν να πετυχαίνουν σπουδαία αποτελέσµατα καταναλώνοντας το λιγότερο δυνατό κόπο και χρόνο. Για το σκοπό αυτό προσπαθούν να οµαδοποιούν τα πράγµατα
GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES
METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12
METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) SEPTEMBER 2015 PUNTE: 150 TYD: 3 hours Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe V2 2 September
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 14 bladsye, 'n
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2014 10842 FISIESE WETENSKAPPE TWEEDE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 19 TYD: 3 uur 12 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 4 inligtingsblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
Ι ΙΟΤΗΤΕΣ ΤΩΝ ΑΤΟΜΩΝ. Παππάς Χρήστος Επίκουρος Καθηγητής
ΗΛΕΚΤΡΟΝΙΚΗ ΟΜΗ ΚΑΙ Ι ΙΟΤΗΤΕΣ ΤΩΝ ΑΤΟΜΩΝ Παππάς Χρήστος Επίκουρος Καθηγητής ΤΟ ΜΕΓΕΘΟΣ ΤΩΝ ΑΤΟΜΩΝ Ατομική ακτίνα (r) : ½ της απόστασης μεταξύ δύο ομοιοπυρηνικών ατόμων, ενωμένων με απλό ομοιοπολικό δεσμό.
ΠΕΡΙΟΔΙΚΟΣ ΠΙΝΑΚΑΣ ΣΤΟΙΧΕΙΩΝ
ΠΕΡΙΟΔΙΚΟΣ ΠΙΝΑΚΑΣ ΣΤΟΙΧΕΙΩΝ Περίοδοι περιοδικού πίνακα Ο περιοδικός πίνακας αποτελείται από 7 περιόδους. Ο αριθμός των στοιχείων που περιλαμβάνει κάθε περίοδος δεν είναι σταθερός, δηλ. η περιοδικότητα
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NSIONLE SENIORSERTIFIKT-EKSMEN 2015 FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES SSELIEF IE VOLGENE INSTRUKSIES NOUKEURIG EUR 1. ie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 'n ntwoordblad van 1 bladsy
Estimation of grain boundary segregation enthalpy and its role in stable nanocrystalline alloy design
Supplemental Material for Estimation of grain boundary segregation enthalpy and its role in stable nanocrystalline alloy design By H. A. Murdoch and C.A. Schuh Miedema model RKM model ΔH mix ΔH seg ΔH
GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende vier
ΠΕΡΙΟΔΙΚΟ ΣΥΣΤΗΜΑ ΤΩΝ ΣΤΟΙΧΕΙΩΝ (1) Ηλία Σκαλτσά ΠΕ ο Γυμνάσιο Αγ. Παρασκευής
ΠΕΡΙΟΔΙΚΟ ΣΥΣΤΗΜΑ ΤΩΝ ΣΤΟΙΧΕΙΩΝ (1) Ηλία Σκαλτσά ΠΕ04.01 5 ο Γυμνάσιο Αγ. Παρασκευής Όπως συμβαίνει στη φύση έτσι και ο άνθρωπος θέλει να πετυχαίνει σπουδαία αποτελέσματα καταναλώνοντας το λιγότερο δυνατό
Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika
Graad 11 Fisika Kennisarea: Meganika 1.1 Skalare en vektore Skalaar: n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar wat nie rigting het nie. Skalaar Voorbeelde: massa (6 kg); tyd (5 s); afstand (2
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 216 WISKUNDE V2 PUNTE: 15 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 216) INSTRUKSIES EN INLIGTING
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com Wiskunde
GRAAD 11 NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende 4 gegewensbladsye en 1 antwoordblad. 2 FISIESE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAA 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) FERUARIE/MAART 2015 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/Feb.
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: EMIE (V2) 2016 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2.
JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12
JUNIE-EKSAMEN 014 FISIESE WETENSKAPPE 1/ MEMORANDUM GRAAD 1 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 1513 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 33 Faks : 086 556 8595
τροχιακά Η στιβάδα καθορίζεται από τον κύριο κβαντικό αριθµό (n) Η υποστιβάδα καθορίζεται από τους δύο πρώτους κβαντικούς αριθµούς (n, l)
ΑΤΟΜΙΚΑ ΤΡΟΧΙΑΚΑ Σχέση κβαντικών αριθµών µε στιβάδες υποστιβάδες - τροχιακά Η στιβάδα καθορίζεται από τον κύριο κβαντικό αριθµό (n) Η υποστιβάδα καθορίζεται από τους δύο πρώτους κβαντικούς αριθµούς (n,
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye insluitend 2 datablaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2016)
KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK
1 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK NASIEN MEMORANDUM : September 014 V.1 VRAAG 1 1.1 C 1. D 1.3 C 1.4 D 1.5 B 1.6 D 1.7 B 1.8 B 1.9 D 1.10 B [0] VRAAG.1.1 Wanneer 'n resulterende/netto krag op 'n voorwerp
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se EamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee
SUPPLEMENTAL INFORMATION. Fully Automated Total Metals and Chromium Speciation Single Platform Introduction System for ICP-MS
Electronic Supplementary Material (ESI) for Journal of Analytical Atomic Spectrometry. This journal is The Royal Society of Chemistry 2018 SUPPLEMENTAL INFORMATION Fully Automated Total Metals and Chromium
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 FISIESE WETENSKPPE: EMIE (V2) NOVEMER 2013 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/November 2013 INSTRUKSIES
Αλληλεπίδραση ακτίνων-χ με την ύλη
Άσκηση 8 Αλληλεπίδραση ακτίνων-χ με την ύλη Δ. Φ. Αναγνωστόπουλος Τμήμα Μηχανικών Επιστήμης Υλικών Πανεπιστήμιο Ιωαννίνων Ιωάννινα 2013 Άσκηση 8 ii Αλληλεπίδραση ακτίνων-χ με την ύλη Πίνακας περιεχομένων
Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde
Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONAL SNIOR SRTIFIKAAT GRAAD 12 FISIS WTNSKAPP: CHMI (V2) NOVMBR 2008 PUNT: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, 4 gegewensbladsye en 'n antwoordblad. Fisiese Wetenskappe/V2 2 Do/November
Appendix B Table of Radionuclides Γ Container 1 Posting Level cm per (mci) mci
3 H 12.35 Y β Low 80 1 - - Betas: 19 (100%) 11 C 20.38 M β+, EC Low 400 1 5.97 13.7 13 N 9.97 M β+ Low 1 5.97 13.7 Positrons: 960 (99.7%) Gaas: 511 (199.5%) Positrons: 1,199 (99.8%) Gaas: 511 (199.6%)
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit: 'n vraestel van
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10-jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM
Province of the ETERN CAPE EDUCATION NIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT / RG / RM F SF J/O P R Verduideliking
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend 4 inligtingsblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER
NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10
Updated January 2015 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskappe Punte: 125 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 12 Nov 2015 Moderator: M. Aspeling Tyd: 2 ure Vraestel No.: Vraestel
ΛΥΣΕΙΣ. 1. Χαρακτηρίστε τα παρακάτω στοιχεία ως διαµαγνητικά ή. Η ηλεκτρονική δοµή του 38 Sr είναι: 1s 2 2s 2 2p 6 3s 2 3p 6 3d 10 4s 2 4p 6 5s 2
ΛΥΣΕΙΣ 1. Χαρακτηρίστε τα παρακάτω στοιχεία ως διαµαγνητικά ή παραµαγνητικά: 38 Sr, 13 Al, 32 Ge. Η ηλεκτρονική δοµή του 38 Sr είναι: 1s 2 2s 2 2p 6 3s 2 3p 6 3d 10 4s 2 4p 6 5s 2 Η ηλεκτρονική δοµή του
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn antwoordblad en data blaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om assebleif Wiskundige Geletterdheid/V1 2 VRAAG 1 1.1.1
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *IPHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitende gegewensblasye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 017 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n Inligtingsblad
GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 JUNIE 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *JMATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 14 bladsye, isluited 1 bladsy iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/JUNIE
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Die transformator word gebruik om die spanning en stroom van n WS-sein te verander. Dit bestaan uit twee of meer windings wat op n gemeenskaplike kern gedraai is. Een
Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte
Graad 11 Fisiese Wetenskap Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte 1. Definieer: Hersieningsoefening Vrae 1.1. Bindingslengte 1.2. Bindingsenergie 1.3. Kovalente
Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems
Fisiese Wetenskappe Vraestel 1 Afdeling A Vraag 1: Eenwoorditems Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die korrekte woord/ term langs die vraagnommer (1.1 1.5) in die ANTWOORDBOEK
Αναπληρωτής Καθηγητής Τμήμα Συντήρησης Αρχαιοτήτων και Έργων Τέχνης Πανεπιστήμιο Δυτικής Αττικής - ΣΑΕΤ
Γενική και Ανόργανη Χημεία Περιοδικές ιδιότητες των στοιχείων. Σχηματισμός ιόντων. Στ. Μπογιατζής 1 Αναπληρωτής Καθηγητής Τμήμα Συντήρησης Αρχαιοτήτων και Έργων Τέχνης Π Δ Χειμερινό εξάμηνο 2018-2019 Π
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 203 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE: 40 TYD: 2 2 uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 9A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
GRAAD 11 NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) RIGLYNE VIR NASIEN
SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.
1 AFDELING A Antwoord SLEGS op die spesiale ANTWOORDBLAD. As jy die lyntjiespapier van die eksamenboek gebruik vir hierdie afdeling gaan die vraag nie gemerk word nie en jy verbeur jou punte vir die vraag.
KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018
KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018 GRAAD 12 TYD: 3 UUR EKSAMINATORE: KWOD PLC TOTAAL: 150 MODERATORS: A WESSELS & MZ MOERAT INSTRUKSIES EN INLIGTING
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 1 FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) NOVEMBER 008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n 3 bladsy-gegewensbylae en 'n antwoordblad. Fisiese Wetenskappe/V1
Ontdek die eienskappe van 'n sirkel
OpenStax-CNX module: m3060 Ontdek die eienskappe van 'n sirkel Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 WISKUNDE 2 Graad
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V1 DE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.. 3.
GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HODIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 1 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 1½ uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
Ατομικό βάρος Άλλα αμέταλλα Be Βηρύλλιο Αλκαλικές γαίες
Χημικά στοιχεία και ισότοπα διαθέσιμα στο Minecraft: Education Edition Σύμβολο στοιχείου Στοιχείο Ομάδα Πρωτόνια Ηλεκτρόνια Νετρόνια H Υδρογόνο He Ήλιο Ευγενή αέρια Li Λίθιο Αλκάλια Ατομικό βάρος 1 1 0
GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 018 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye insluitend ʼn -bladsy gegewensblad. FISIESE WETENSKAPPE V1
WISKUNDIGE GELETTERDHEID
WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL GRAAD 2-REKORDEKSAMEN 04 September 207 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. SACAI WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL KOPIEREG VOORBEHOU 207 GRAAD 2-REKORDEKSAMEN
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MODEL 2014 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad. Elektriese Tegnologie 2 DBE/2014
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Wanneer stroom deur n weerstand vloei, sal die weerstand krag verbruik en hitte opwek. Hierdie eienskap word in baie elektriese toestelle toegepas, byvoorbeeld
GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 15 bladsye isluited 1 iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/SEPTEMBER
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor n Tipiese induktor bestaan uit n draadspoel wat selfondersteunend of om n spoelvorm gedraai mag wees. Wanneer n stroom deur n geleier vloei, ontstaan n magnetiese
ΣΥΣΤΑΣΗ ΤΟΥ ΦΛΟΙΟΥ ΤΗΣ ΓΗΣ.
ΣΥΣΤΑΣΗ ΤΟΥ ΦΛΟΙΟΥ ΤΗΣ ΓΗΣ. Η σύσταση του φλοιού ουσιαστικά καθορίζεται από τα πυριγενή πετρώματα μια που τα ιζήματα και τα μεταμορφωμένα είναι σε ασήμαντες ποσότητες συγκριτικά. Η δημιουργία των βασαλτικών-γαββρικών
Μάθημα 12ο. O Περιοδικός Πίνακας Και το περιεχόμενό του
Μάθημα 12ο O Περιοδικός Πίνακας Και το περιεχόμενό του Γενική και Ανόργανη Χημεία 201-17 2 Η χημεία ΠΠΠ (= προ περιοδικού πίνακα) μαύρο χάλι από αταξία της πληροφορίας!!! Καμμία οργάνωση των στοιχείων.
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE PUNTE:: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en ʼn formuleblad. 2 ELEKTRIESE
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer KWARTAAL 1 LESPLAN 4 FISIESE WETENSKAPPE CHEMIE GRAAD 11 TOTALE TYD: KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 23 DAE Kwartaal 1 Atoomverbindings: Molekulêre struktuur n Chemiese
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye saam met inligtingsblad INSTRUKSIES EN INLIGTING
NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae
1. Definieer: Graad 11 Fisiese Wetenskappe Meganika Hersieningsoefening Vrae 1.1. Krag 1.2. Resultante krag 1.3. Ewewig 1.4. Normaalkrag 1.5. Wrywingskrag 1.6. Traagheid 1.7. Gravitasieveld 1.8. Gewig
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 015 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 1 bladsye en 'n Inligtingsblad
GR 12 FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENVRAESTELLE & MEMO'S
G FSESE WETENSKAPPE EKSAMENAESTELLE & MEMO'S Eksamenvraestelle raestel (Fisika)... raestel (Chemie)... 4 Eksamenmemo's Memo (Fisika)... 8 Memo (Chemie)... Formulebladsye... 4 Ons vertrou dat die deurwerk
ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1
ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, twee datavelle en n vel grafiekpapier.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) GRD 1 SEPTEMBER 014 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en inligtingsblaaie Fisiese Wetenskappe/V1 DBE/September
1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM
Page 1 10 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM M KA A SLEUTEL Punt vir metode Deurgaans akkurate bewerking Akkuraatheid 1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 C 1.2 C 1.3 B
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 014 10841 FISIESE WETENSKAPPE EERSTE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 3 TYD: 3 uur 1. (Eerste Vraestel) 10841/14 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student:
Hoofstuk 18 Temperatuur en Warmte Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student: Die Nulde Wet van Termodinamika kan beskryf; Temperatuur kan meet en omskakel vanaf een temp.skaal na n ander; Termiese
MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1
MEMORANDUM GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Leeruitkomste en Assesseringstandaarde LU1 LU2 LU3 AS 11.1.1: Beplan en voer n ondersoek uit om data stelselmatig te versamel
WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com
Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse
Week 1 n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender Platinum is gevind in n landelike area wat aan n stam behoort. Platinum is n baie waardevolle metaal. Grondmonsters wys dat platinum slegs 500 m onder
Š ˆ ˆ ˆ Š ˆ ˆ Œ.. μ É Ó
ˆ ˆŠ Œ ˆ ˆ Œ ƒ Ÿ 2011.. 42.. 2 Š ˆ ˆ ˆ Š ˆ ˆ Œ.. μ É Ó Ñ Ò É ÉÊÉ Ö ÒÌ ² μ, Ê ˆ 636 ˆ ˆ Šˆ Œ ˆŸ ˆŒˆ - Šˆ Œ Š ˆ ˆ 638 Š ˆ ˆ ˆ : ˆ ˆŸ 643 ˆ ˆ Šˆ Š 646 Œ ˆ Šˆ 652 Œ ˆ Šˆ Š ˆ -2 ˆ ˆ -2Œ 656 ˆ ˆ Šˆ Š œ Š ˆ Œ
Meesters vir transparante. 5.1 Meganika
Meestes vi tanspaante 5.1 Meganika KENNISAREA: MEGANIKA Meganika Vektoe in twee dimensies Newton se bewegingswette Newton se univesele gavitasiewet EENHEID 1 VEKTORE IN TWEE DIMENSIES Skalae en vektoe
Πανεπιστήμιο Δυτικής Μακεδονίας. Τμήμα Μηχανολόγων Μηχανικών. Χημεία. Ενότητα 4: Περιοδικό σύστημα των στοιχείων
Τμήμα Μηχανολόγων Μηχανικών Χημεία Ενότητα 4: Περιοδικό σύστημα των στοιχείων Τόλης Ευάγγελος e-mail: etolis@uowm.gr Τμήμα Μηχανολόγων Μηχανικών Άδειες Χρήσης Το παρόν εκπαιδευτικό υλικό υπόκειται σε άδειες
ΟΜΗ ΑΤΟΜΟΥ ΚΑΙ ΠΕΡΙΟ ΙΚΟΣ ΠΙΝΑΚΑΣ
ΟΜΗ ΑΤΟΜΟΥ ΚΑΙ ΠΕΡΙΟ ΙΚΟΣ ΠΙΝΑΚΑΣ Παππάς Χρήστος - Επίκουρος Καθηγητής Κβαντισμένα μεγέθη Ένα μέγεθος λέγεται κβαντισμένο όταν παίρνει ορισμένες μόνο διακριτές τιμές, δηλαδή το σύνολο των τιμών του δεν
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GESKIEDENIS V1 NOVEMBER 2014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 'n addendum van 14 bladsye. Geskiedenis/V1 2 DBE/November 2014
GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. 2 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING