GRAAD 11 NOVEMBER 2013
|
|
- Λυδία Ζάππας
- 6 χρόνια πριν
- Προβολές:
Transcript
1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.
2 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) RIGLYNE VIR NASIEN Hierdie afdeling verskaf riglyne vir die manier waarop punte toegeken sal word. Die wye beginsels moet tydens die nasien van Fisiese Wetenskappe toetse en eksamens by gehou word. 1.1 PUNTETOEKENNING Definisies: Twee punte sal toegeken word vir ʼn korrekte definisie. Geen punte sal toegeken word vir ʼn verkeerde of gedeeltelike korrekte definisie nie Berekeninge: o Punte sal toegeken word vir: korrekte formule, korrekte vervanging, korrekte antwoord met eenheid. o Geen punte sal toegeken word as ʼn verkeerde of ʼn onvanpas formule gebruik word nie, alhoewel daar relevante en toepaslike vervangings mag wees Verduidelikings en interpretasies: Toekenning van punte by vrae wat interpretasie of verduideliking vereis bv. sal verskil en mag die gebruik van rubrieke, kontrolelyste, memoranda, ens. insluit. By al hierdie antwoorde moet die klem op wetenskaplike konsepte, met betrekking tot die vraag, val. 1.2 FORMULES EN VERVANGINGS Wiskundige manipulasie en verandering van die voorwerp van toepaslike formules dra geen punte nie, maar indien ʼn kandidaat met die korrekte formule begin en dan die onderwerp van die formule inkorrek verander, sal punte vir die korrekte formule en korrekte vervangings toegeken word. Die punt vir die inkorrekte numerieke antwoord sal verbeur word Wanneer ʼn fout begaan word tydens vervanging in ʼn korrekte formule, sal ʼn punt vir die korrekte formule en die korrekte vervangings gegee word, maar geen verdere punte sal toegeken word nie Punte word slegs vir ʼn formule toegeken indien ʼn poging tot ʼn berekening aangewend was, d.w.s. vervangings is gedoen of numerieke antwoorde is gegee Punte kan slegs toegeken word vir vervangings wanneer waardes in formules vervang word en nie vir waardes wat voor ʼn berekening gelys is nie Alle berekeninge, tensy dit nie in die vraag gespesifiseer word nie, moet tot twee desimale plekke gedoen word.
3 (NOVEMBER 2013) FISIESE WETENSKAPPE V EENHEDE Kandidate sal slegs een keer gepenaliseer word vir die herhaaldelike gebruik van die inkorrekte eenheid in ʼn vraag of subvraag Eenhede word slegs in die finale antwoord tot ʼn berekening verlang Punte word slegs vir ʼn antwoord en nie vir ʼn eenheid per se toegeken nie. Kandidate sal dus die punt vir die antwoord in elk van die volgende situasies verbeur: Korrekte antwoord + verkeerde eenheid Verkeerde antwoord + korrekte eenheid Korrekte antwoord + geen eenheid nie SI-eenhede moet gebruik word behalwe in sekere gevalle bv. V. m -1 in plaas van N. C -1, en cm. s -1 of km. h -1 inplaas van m. s -1 waar die vraag dit regverdig. (Hierdie instruksie geld slegs vir Vraestel 1.) 1.4 POSITIEWE NASIEN Positiewe nasien met betrekking tot berekeninge sal in die volgende gevalle geld: Subvraag na subvraag: Wanneer ʼn sekere veranderlike in een subvraag (bv. 3.1) bereken word en dan in ʼn ander vervang moet word (3.2 of 3.3), bv. indien die antwoord vir 3.1 verkeerd is en word korrek in 3.2 of 3.3 vervang, word volpunte aan die daaropvolgende vraag toegeken ʼn Vraag met veelvuldige stappe in ʼn subvraag: Indien ʼn kandidaat byvoorbeeld, die stroom verkeerd bereken in ʼn eerste stap as gevolg van ʼn vervangingsfout, verloor die kandidaat die punt vir die vervanging sowel as die finale antwoord Indien die finale antwoord tot ʼn berekening korrek is, sal volpunte nie outomaties toegeken word nie. Nasieners sal altyd verseker dat die korrekte/ toepaslike formule gebruik word en dat bewerkings, insluitende vervangings korrek is Vrae waar ʼn reeks berekeninge gedoen moet word (bv. ʼn stroomdiagramvraag) hoef nie noodwendig altyd dieselfde orde te volg nie. VOLPUNTE sal toegeken word met dien verstande dit ʼn geldige oplossing tot die probleem is. Maar, enige berekening wat die kandidaat nie nader aan die antwoord sal bring as die oorspronklike data nie, sal geen punte dra nie Indien een antwoord of berekening verlang word, maar twee word deur die kandidaat verskaf, sal slegs die eerste een nagesien word, ongeag watter een korrek is. Indien twee antwoorde verlang word, sal slegs die eerste twee nagesien word, ens.
4 4 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) Normaalweg kan ʼn verkeerde antwoord, indien gebaseer op ʼn voorstellingsfout, nie korrek gemotiveer word nie. As die kandidaat dus gevra word om in VRAAG 3.2, die antwoord tot VRAAG 3.1 te motiveer, en VRAAG 3.1 is verkeerd, sal geen punte vir vraag 3.2 toegeken word nie. Maar, as die antwoord tot bv. 3.1 gebaseer is op ʼn berekening, kan die motivering vir die inkorrekte antwoord by 3.2 oorweeg word Indien instruksies met betrekking tot metode van antwoord nie gevolg word nie, bv. die kandidaat doen ʼn berekening wanneer die instruksie vra vir ʼn oplossing deur konstruksie en meting, mag ʼn kandidaat al die punte vir die spesifieke vraag verbeur Vir ʼn fout van die beginsel, sal geen punte toegeken word nie (Reël 1) bv. As die potensiaalverskil 200 V is en die weerstand 25 Ω is, bereken die stroom. KORREK ANTW. MOONTLIK ANTW. (2) MOONTLIK 1.5 ALGEMENE BEGINSELS VIR NASIEN IN CHEMIE Die volgende is ʼn aantal riglyne wat spesifiek met betrekking tot Vraestel 2 is Wanneer ʼn chemiese FORMULE gevra word, en die NAAM word verskaf as die antwoord, sal slegs een van die twee punte toegeken word. Dieselfde reël geld wanneer die NAAM gevra word en die FORMULE word verskaf Wanneer redoks halfreaksies geskryf moet word, moet die korrekte pyltjie gebruik word. Indien die vergelyking H 2 S S + 2H + + 2e - ( 2 / 2 ) die korrekte antwoord is, sal die volgende punte toegeken word: H 2 S S + 2H + + 2e - ( 1 / 2 ) H 2 S S + 2H + + 2e - ( 0 / 2 ) S + 2H + + 2e - H 2 S ( 2 / 2 ) S + 2H + + 2e - H 2 S ( 0 / 2 ) Wanneer ʼn verduideliking van die kandidate af verlang word met betrekking tot die relatiewe sterkte van oksideer- en reduseermiddels, sal die volgende onaanvaarbaar wees: Die posisie van ʼn stof op Tabel 4 word slegs aangemeld (bv. Cu is bo Mg). Relatiewe reaktiwiteit word slegs gebruik (bv. Mg is meer reaktief as Cu). Die korrekte antwoord sal byvoorbeeld soos volg wees: Mg is ʼn sterker reduseermiddel as Cu, en dus sal Mg in staat wees om Cu 2+ -ione tot Cu te reduseer. Die antwoord kan ook in terme van die relatiewe sterkte as elektronontvangers en elektrongewers verskaf word.
5 (NOVEMBER 2013) FISIESE WETENSKAPPE V Een punt sal verbeur word per vergelyking wanneer die lading van ʼn ioon weggelaat word Die foutdraende beginsel word nie by chemiese vergelykings of halfreaksies toegepas nie. Byvoorbeeld, as ʼn leerling die verkeerde oksidasie/reduksie halfreaksie skryf by ʼn subvraag en die antwoord na ʼn volgende subvraag oor dra (balansering van vergelykings of berekening van E θ cell) dan word die leerling nie gekrediteer vir hierdie substitusie nie *Wanneer ʼn berekening van die selpotensiaal van ʼn galvaniese sel verlang word, sal punte slegs vir formule toegeken word indien een van die formules aangedui op die gegewensblad (Tabel 2) gebruik word. Die gebruik van enige ander formule, afkortings, ens. sal geen punte tel nie In die strukturele formule van ʼn organise molekuul moet al die waterstofatome getoon word. Punte sal verbeur word indien waterstofatome weggelaat word Wanneer ʼn strukturele formule gevra word, sal punte verbeur word as die kandidaat die gekondenseerde formule skryf *Wanneer ʼn IUPAC naam gevra word, en die kandidaat versuim om die koppelteken te gebruik (bv. Inplaas van 1-penteen, skryf die kandidaat 1 penteen), sal punte verbeur word.
6 6 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) AFDELING A VRAAG Ioniese binding 1.2 Trigonaal bipiramidaal 1.3 Beperkende reagens 1.4 Brønsted-basis 1.5 Sianidasie VRAAG 2 [5] 2.1 C (2) 2.2 A (2) 2.3 C (2) 2.4 B (2) 2.5 B (2) 2.6 C (2) 2.7 A (2) 2.8 C (2) 2.9 C (2) 2.10 B (2) [20] TOTAAL AFDELING A: 25
7 (NOVEMBER 2013) FISIESE WETENSKAPPE V2 7 AFDELING B VRAAG Aanvaar: Cl Cl C Cl Cl (2) 3.2 CCl 4 : tetrahedraal CO 2 : lineêr (2) 3.3 Van der Waals/Londonkragte 3.4 CH 4 en CO 2 (2) 3.5 Beide C H en C O bindings is kovalent as gevolg van die elektronegatiwiteitsverskil maar die ladingsverspreiding op beide molekule as geheel is simmetries en dus is die molekule nie-polêr. (2) 3.6 C 3.7 NH 3 VRAAG 4 [11] 4.1 Waterstofbindings 4.2 Die aantal hitte benodig vir verdamping om plaas te vind. 4.3 OF (2) 4.4 Hoekig/gebuigd 4.5 Polêr. Die O-atoom is meer elektronegatief as die H-atoom. Beide dipoolmomente werk in dieselfde rigting om ʼn netto dipoolmoment in die rigting van die O-atoom te gee. Die suurstof gedeelte van die molekuul word effens meer negatief as die waterstof gedeelte en ʼn polêre molekuul word gevorm. (4) 4.6 KCl Die KCl is ʼn ioniese stof met Coulombkragte wat vergelykbaar in grootte is met die waterstofbindings wat in water gevind word. (3) 4.7 Kapillariteit Adhesiekragte tussen die watermolekule en die glasmolekule veroorsaak dat water by die kante van die glas op beweeg. (3) [15]
8 8 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) VRAAG Al 2 (SO 4 ) M [Al 2 (SO 4 ) 3 ] = (27 x 2) + (32 x 3) + (16 x 12) = = 342 g mol -1 4 %Al = x 100 = 15,79% 342 %S = 342 x 100 = 28,07% %O = x 100 = 56,14% (4) 5.3 n(al) = 1, 2 = 0,585,, n(s) = 2,, = 0,877 32,,14 3, n(o) = = 3,509 1, = 1 = 1,5 = 6 VRAAG 6 molêre verhouding = 1 : 1,5 : 6 (x2) = 2 : 3 : 12 Empiriese formule: Al 2 S 3 O 12 (5) [10] Wat is die verband tussen druk en volume? (2) Volume is direk/omgekeerd eweredig aan druk. (2) 1 punt vir beide veranderlikes korrek/1 punt vir verhouding Temperatuur en hoeveelheid gas (2) P 1 = 100 kpa ; x dm -3 P 2 = 120 kpa ; 3,5 dm x V 1 = 120 x 0,29 V 1 = 0,35 dm 3 x = 1 V 1 = 1,3 = 2,86 dm-3 (6) Boyle se wet Die volume van ʼn vaste hoeveelheid gas is omgekeerd eweredig aan die druk op die gas as die temperatuur konstant bly. (2) P 1 V
9 (NOVEMBER 2013) FISIESE WETENSKAPPE V P (kpa) Grafiek B Grafiek A (dm -3 ) Riglyne vir nasien van grafiek Beide asse korrek benoem Steiler helling vir grafiek B (2) 6.2 Die gaspartikels in die band het kinetiese energie en bots met die binnewande van die band. Hierdie botsings is verantwoordelik vir die druk binne in die band. Wanneer die motor beweeg, veroorsaak die wrywing tussen die band en die pad dat die temperatuur van die band styg. Die hitte van die band word oorgedra aan die gaspartikels met elke botsing van die partikels teen die band. Aangesien temperatuur (van ʼn gas) direk eweredig is aan die kinetiese energie van die gaspartikels, lei dit tot die gaspartikels wat meer energie by kry en dus meer gereeld en met groter krag teen die wande van die band bots. Die druk binne die band sal verhoog. Die resultaat is dat die band kan bars. (7) [24] VRAAG pv = nrt (101,5 x 10 3 ) x (70 x 10-3 ) = n x 8,31 x ( ) n = 2,89 mol n = m M 2,89 = m 2 m = 80,92 g (8) 7.2 Minder (energie) H is minder as nul (2) 7.3 ʼn Botsing van die kant af/ʼn Botsing met ʼn ander motor wat ook teen ʼn hoë snelheid beweeg/ʼn Situasie waar die motor rol. (2) [12]
10 10 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) VRAAG H 2 + O 2 ( reaktanse) 2H 2 O ( produkte) ( bal.) (3) 8.2 Waterstof. Suurstof is in oormaat. (2) 8.3 n( 2 )= m M = 12,5 mol H 2 vanaf die gebalanseerde vergelyking: 2 mol H 2 vervaardig 2 mol H 2 O 12,5 mol H 2 sal 12,5 mol H 2 O vervaardig Teoretiese opbrengs: n= m M 12, = m 1 m = 225 g VRAAG 9 opbrengs = werklike opbrengs teoretiese opbrengs = 14 1 % 22 = 62,22% 1 % (8) [13] 9.1 Endotermiese (reaksie) H is groter as nul/ energie word geabsorbeer/ hitte word ingeneem (2) 9.2 Fotosintese Tydens endotermiese reaksies word meer energie geabsorbeer as vrygestel. Die grafiek toon dat die energie van die produkte meer is as die van die reaktanse wat aandui dat meer energie geabsorbeer as vrygestel was. (3) 9.3 A E A / aktiveringsenergie B /reaksiewarmte/entalpieverandering (2) 9.4 Ensieme verhoog die reaksietempo deur die aktiveringsenergie te verlaag. (2) [9] VRAAG ʼn Amfoliet is ʼn stof wat as ʼn suur of ʼn basis kan optree. H 2 O (3) 10.2 Cl (aq) + 2O (l) Cl (aq) + H 3 O + (aq) suur 1 basis 2 basis 1 suur 2 OF Cl is ʼn suur en Cl is die gekonjugeerde basis H 2 O is ʼn basis en 3O + is die gekonjugeerde suur (2) Indikator (i) Cl is ʼn suur en vorm H 3 O + wat die ph verlaag (3) 10.4 ammoniumchloried NH 4 Cl (2) [11]
11 (NOVEMBER 2013) FISIESE WETENSKAPPE V2 11 VRAAG Oksidasienommer in SO 2 = 4 OF +4 en in SO 3 = 6 OF +6 (2) 11.2 Oksidasie 11.3 Reduseermiddel Sy oksidasiegetal verhoog wat aandui dat dit geoksideer word. (2) [5] VRAAG Kalsinering en smelting Sink/Zn Geaktiveerde koolstof Dit is baie meer koste-doeltreffend/dit is baie goedkoper (2) Sianied is giftig en wanneer dit in water gaan kan tot die dood van akwatiese lewe lei. (2) (Enige EEN Aanvaar enige ander geldige antwoord) Goud verdien groot somme buitelandse valuta vir die land. Goud dra by tot ekonomiese groei. Die winste van die verkoop van goud kan gebruik word om die land se infrastruktuur te ontwikkel. Die myn van goud skep werksgeleenthede. (2) Fossielbrandstowwe is beperk/sal uiteindelik opgebruik word (2) Steenkool (Enige TWEE Aanvaar enige ander geldige antwoord) Dit is relatief goedkoop om te myn. Die myn van steenkool is goed gevestig. Die tegnologie om energie vanaf steenkool is goed gevestig in SA. Dit is vrylik beskikbaar/daar is oorvloedige reserwes in SA. Dit is tans die goedkoopste manier van energie vervaardig in SA. (2) (Enige EEN Aanvaar enige ander geldige antwoord) Fossielbrandstof reserwes is beperk/ sal uiteindelik opgebruik word. Die opbrand van fossielbrandstowwe lei tot lugbesoedeling/dra by tot klimaatsveranderinge/aardverwarming. (2) [15] TOTAAL AFDELING B: 125 GROOTTOTAAL: 150
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur
- - GRAAD FINALE ASSESSERING ERING VRAESTEL NOVEMBER 06 TOTAAL: AL: 50 TYD: 3 uur - - INSTRUKSIES:. Hierdie vraestel bestaan uit 0 vrae.. Beantwoord alle vrae. 3. Toon alle stappe in die berekenings. 4.
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 120 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 1 Vraestel 01 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord
KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK
1 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK NASIEN MEMORANDUM : September 014 V.1 VRAAG 1 1.1 C 1. D 1.3 C 1.4 D 1.5 B 1.6 D 1.7 B 1.8 B 1.9 D 1.10 B [0] VRAAG.1.1 Wanneer 'n resulterende/netto krag op 'n voorwerp
Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika
Graad 11 Fisika Kennisarea: Meganika 1.1 Skalare en vektore Skalaar: n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar wat nie rigting het nie. Skalaar Voorbeelde: massa (6 kg); tyd (5 s); afstand (2
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM
Province of the ETERN CAPE EDUCATION NIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT / RG / RM F SF J/O P R Verduideliking
JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12
JUNIE-EKSAMEN 014 FISIESE WETENSKAPPE 1/ MEMORANDUM GRAAD 1 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 1513 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 33 Faks : 086 556 8595
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com Wiskunde
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels
KLASTOETS GRAAD FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels PUNTE: 45 TYD: uur INSTRUKSIES EN INLIGTING. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se EamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om assebleif Wiskundige Geletterdheid/V1 2 VRAAG 1 1.1.1
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Die transformator word gebruik om die spanning en stroom van n WS-sein te verander. Dit bestaan uit twee of meer windings wat op n gemeenskaplike kern gedraai is. Een
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 216 WISKUNDE V2 PUNTE: 15 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 216) INSTRUKSIES EN INLIGTING
WISKUNDIGE GELETTERDHEID
WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL GRAAD 2-REKORDEKSAMEN 04 September 207 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. SACAI WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL KOPIEREG VOORBEHOU 207 GRAAD 2-REKORDEKSAMEN
GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende vier
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye insluitend 2 datablaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2016)
GRAAD 11 NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende 4 gegewensbladsye en 1 antwoordblad. 2 FISIESE
GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HODIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 1 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde
Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10-jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Wanneer stroom deur n weerstand vloei, sal die weerstand krag verbruik en hitte opwek. Hierdie eienskap word in baie elektriese toestelle toegepas, byvoorbeeld
GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 4 inligtingsblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER
Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte
Graad 11 Fisiese Wetenskap Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte 1. Definieer: Hersieningsoefening Vrae 1.1. Bindingslengte 1.2. Bindingsenergie 1.3. Kovalente
Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student:
Hoofstuk 18 Temperatuur en Warmte Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student: Die Nulde Wet van Termodinamika kan beskryf; Temperatuur kan meet en omskakel vanaf een temp.skaal na n ander; Termiese
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2014 10842 FISIESE WETENSKAPPE TWEEDE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 19 TYD: 3 uur 12 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)
VOORBEREIDENDE EKSAMEN GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (EMIE) SEPTEMBER 2018 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, 4 inligtingsblaaie en 'n grafiekpapier. Fisiese Wetenskappe
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn antwoordblad en data blaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 ure 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 19 bladsye, 'n
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit: 'n vraestel van
GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye, insluitend 4 gegewensblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 14 bladsye, 'n
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend 4 inligtingsblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 1½ uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
Elektriese Aandryfstelsels 324
Elektriese Aandryfstelsels 324 Stappermotors Dr. P.J Randewijk Universiteit Stellenbosch Dep. Elektriese & Elektroniese Ingenieurswese Stephan J. Chapman Hoofstuk 9 (5 de Uitgawe) 1 / 24 Raamwerk 1 Stappermotors
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 00 MEMORANDUM PUNTE: 0 Hierdie memorandum bestaan uit bladsye. Wiskunde/V DBE/November 00 NOTA: As n kandidaat n vraag TWEE keer beantwoord, merk
1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM
Page 1 10 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM M KA A SLEUTEL Punt vir metode Deurgaans akkurate bewerking Akkuraatheid 1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 C 1.2 C 1.3 B
KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018
KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018 GRAAD 12 TYD: 3 UUR EKSAMINATORE: KWOD PLC TOTAAL: 150 MODERATORS: A WESSELS & MZ MOERAT INSTRUKSIES EN INLIGTING
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer KWARTAAL 1 LESPLAN 4 FISIESE WETENSKAPPE CHEMIE GRAAD 11 TOTALE TYD: KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 23 DAE Kwartaal 1 Atoomverbindings: Molekulêre struktuur n Chemiese
NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMER 0 MEMORANDUM PUNTE: 0 Hierdie eorandu bestaan uit bladsye. laai asb o Wiskunde/V DE/Noveber 0 NOTA: Indien `n kandidaat `n vraag TWEEKEER beantwoord
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) NOVEMBER 2017 PUNTE: 150 TYD: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n
METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12
METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) SEPTEMBER 2015 PUNTE: 150 TYD: 3 hours Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe V2 2 September
GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES
SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.
1 AFDELING A Antwoord SLEGS op die spesiale ANTWOORDBLAD. As jy die lyntjiespapier van die eksamenboek gebruik vir hierdie afdeling gaan die vraag nie gemerk word nie en jy verbeur jou punte vir die vraag.
Ontdek die eienskappe van 'n sirkel
OpenStax-CNX module: m3060 Ontdek die eienskappe van 'n sirkel Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 WISKUNDE 2 Graad
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (VR2) MARKS: 150 VOORBEREIDINGSEKSAMEN SEPTEMBER 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 URE ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie.
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 017 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n Inligtingsblad
CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1
ONDERWERP Eksponente en wortelvorme Vergelykings en ongelykhede Getalpatrone Analitiese Meetkunde GRAAD 11_Kwartaal 1 INHOUD 1. Vereenvoudig uitdrukkings en los vergelykings op deur van die eksponentwette
Hoofstuk 15 Ossillasies
Hoofstuk 15 Ossillasies Na voltooiing van die hoofstuk, moet die student die vlg kan doen: (i) Eenvoudige harmoniese beweging (EHB) kan beskryf en formules kan aflei en toepas om die verplasing, snelheid
Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems
Fisiese Wetenskappe Vraestel 1 Afdeling A Vraag 1: Eenwoorditems Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die korrekte woord/ term langs die vraagnommer (1.1 1.5) in die ANTWOORDBOEK
GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 018 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye insluitend ʼn -bladsy gegewensblad. FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye saam met inligtingsblad INSTRUKSIES EN INLIGTING
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V1 DE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.. 3.
Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer
Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer Elektroniese stroombane is gewoonlik saamgestel van komponente wat by elektroniese winkels aangekoop kan word. Een van die komponente is die weerstand, en is bloot
PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur
PracMaths Trigonometrie is Maklik Graad 0 & Set by / Ogestel deur Seeliger ~ Mouton Trigonometrie is Maklik Graad 0 & ~ PS JNM PULISHERS (Pty) Ltd 07 PO ox 955 WTERKLOOF 05 Tel: (0) 60 907 Fax: (0) 60
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor n Tipiese induktor bestaan uit n draadspoel wat selfondersteunend of om n spoelvorm gedraai mag wees. Wanneer n stroom deur n geleier vloei, ontstaan n magnetiese
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *IPHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitende gegewensblasye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1
Teken 'n skets van die vektore vertikaal (y-as) en horisontaal (x-as) op die Cartesiese vlak.
Eksamen vraestel 1 Fisika Vektore Teken 'n skets van die vektore vertikaal (y-as) en horisontaal (x-as) op die Cartesiese vlak. Voeg die ko-lineêre vertikale vektore en die ko-lineêre horisontale vektore
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NSIONLE SENIORSERTIFIKT-EKSMEN 2015 FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES SSELIEF IE VOLGENE INSTRUKSIES NOUKEURIG EUR 1. ie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 'n ntwoordblad van 1 bladsy
NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10
Updated January 2015 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskappe Punte: 125 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 12 Nov 2015 Moderator: M. Aspeling Tyd: 2 ure Vraestel No.: Vraestel
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 015 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 1 bladsye en 'n Inligtingsblad
Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae
1. Definieer: Graad 11 Fisiese Wetenskappe Meganika Hersieningsoefening Vrae 1.1. Krag 1.2. Resultante krag 1.3. Ewewig 1.4. Normaalkrag 1.5. Wrywingskrag 1.6. Traagheid 1.7. Gravitasieveld 1.8. Gewig
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 203 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE: 40 TYD: 2 2 uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 9A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
Hoofstuk 28 Magnetiese Velde
Hoofstuk 28 Magnetiese Velde Uitkomste Nadat hierdie hoofstuk voltooi is, moet die student: (i) Magnetiese veld kan definieer en die grootte daarvan bereken; (ii) Vergelykings kan aflei om die radius,
Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.
Die hooffokus areas in die VOO- - kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 11 Funksies 22 Getalpatrone, rye en reeks 33 Finansies, groei en interval 44 Algebra 55 Differensiaal rekene 66 Waarskynlikheid 77 Euklidiese
CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11
- 1 - Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 1 Funksies 2 Getalpatrone, rye en reeks 3 Finansies, groei en interval 4 Algebra 5 Differensiaal rekene 6 Waarskynlikheid 7
FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 11. Hierdie riglyne bestaan uit 33 bladsye.
FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 11 015 Hierdie riglyne bestaan uit 33 bladsye. Fisiese Wetenskappe/Graad 11 DBE/015 INHOUDSOPGAWE Bladsy 1. Inleiding 3. Assessering in graad 11 4.1 Formaat van
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAA 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) FERUARIE/MAART 2015 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/Feb.
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2010 MEMORANDUM
GRAAD 2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 200 MEMORANDUM PUNTE: 50 SIMBOOL A CA C J M MA P R RT/RG S SF O VERDUIDELIKING Akkuraatheid Deurlopende akkuraatheid Omskakeling/Herleiding/Omsetting
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NOVEMBER 2010 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 2 bylaes. Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/November
MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1
MEMORANDUM GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Leeruitkomste en Assesseringstandaarde LU1 LU2 LU3 AS 11.1.1: Beplan en voer n ondersoek uit om data stelselmatig te versamel
1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
Meesters vir transparante. 5.1 Meganika
Meestes vi tanspaante 5.1 Meganika KENNISAREA: MEGANIKA Meganika Vektoe in twee dimensies Newton se bewegingswette Newton se univesele gavitasiewet EENHEID 1 VEKTORE IN TWEE DIMENSIES Skalae en vektoe
GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 JUNIE 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *JMATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 14 bladsye, isluited 1 bladsy iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/JUNIE
GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 15 bladsye isluited 1 iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/SEPTEMBER
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: EMIE (V2) 2016 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) GRD 1 SEPTEMBER 014 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en inligtingsblaaie Fisiese Wetenskappe/V1 DBE/September
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT RAAD 2 ISKUNDIE ELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 50 SIMBOOL A CA C J M MA P R RT/R S SF VERDUIDELIKIN Akkuraatheid Konsekwente akkuraatheid Omsetting/Omskakeling Regverdiging
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 014 10841 FISIESE WETENSKAPPE EERSTE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 3 TYD: 3 uur 1. (Eerste Vraestel) 10841/14 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE PUNTE: 200 TYD: 3 uur *ELCTDM* Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye insluitend formulebladsye. 2 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER
WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com
TEGNIESE TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS WISKUNDE GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS
TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE ONDERWYSERSGIDS TechMaths G10_Afr_Cover TG.indd 1-3 2015/10/22 4:22 PM TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS Ontwikkel en gefinansier
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 1 FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) NOVEMBER 008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n 3 bladsy-gegewensbylae en 'n antwoordblad. Fisiese Wetenskappe/V1
NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye insluitend 2 gegewensblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER
TEGNIESE TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 WISKUNDE GRAAD TechMaths G10_Afr_Cover LB.indd /10/22 3:52 PM
TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE 2154 TechMaths G10_Afr_Cover LB.indd 1-3 2015/10/22 3:52 PM GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE Ontwikkel en gefinansier as n voortgesette projek van die Sasol
MEMORANDUM VRAESTEL 2
MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel duidelik te maak aan die leerders. Leerders moet bewus
SENIOR GRAAD 11 MARKS: PUNTE:
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE GRAAD NOVEMBER 2022 MATHEMATICS P2/WISKUNDE V2 MEMORANDUM MARKS: PUNTE: 50 This memorandum consists of 8 pages. p Hierdie memorandum
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 'n 4 bladsy-gegewensbylae en 1 antwoordblad.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT LEWENSWETENSKAP JUNIE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2½ URE Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1
ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, twee datavelle en n vel grafiekpapier.
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1
Provinsie van die Oos-Kaap ONDERWYS NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MLITA1* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, insluitende
GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 DRAMATIESE KUNSTE (NOVEMBER
Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse
Week 1 n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender Platinum is gevind in n landelike area wat aan n stam behoort. Platinum is n baie waardevolle metaal. Grondmonsters wys dat platinum slegs 500 m onder
SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 20122 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM PUNTE: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. b 2 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE