FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
|
|
- Πυθις Φραγκούδης
- 6 χρόνια πριν
- Προβολές:
Transcript
1 NSIONLE SENIORSERTIFIKT-EKSMEN 2015 FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES SSELIEF IE VOLGENE INSTRUKSIES NOUKEURIG EUR 1. ie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 'n ntwoordblad van 1 bladsy en 'n ataboekie van 3 bladsye (i iii) met data en formules. Verwyder asseblief die ataboekie en ntwoordblad uit die middel van jou vraestel. 2. Maak asseblief seker dat jou vraestel volledig is. 3. Lees die vrae noukeurig deur. 4. L die vrae in die vraestel moet beantwoord word. 5. Vraag 1 bestaan uit 10 meervoudige keusevrae. aar is slegs een korrekte antwoord op elke vraag. Hierdie vrae moet op die binnekant van die voorblad van jou ntwoordboek beantwoord word. ie letter wat ooreenstem met jou keuse van die korrekte antwoord moet met 'n kruisie gemerk word soos aangetoon in die voorbeeld hieronder: Hier is die antwoord gemerk. 6. EGIN ELKE VRG OP 'N NUWE LSY. 7. Gebruik die data en formules wanneer nodig. 8. it is in jou eie belang om leesbaar te skryf en jou werk netjies uiteen te sit. 9. Gee LLE antwoorde korrek tot TWEE desimale plekke. 10. Toon al die nodige stappe in die berekeninge. 11. Vraag moet op die ntwoordblad beantwoord word. Maak seker dat jy die ntwoordblad inhandig. 12. Handig asseblief hierdie vraestel in. LI SSELIEF OM
2 NSIONLE SENIORSERTIFIKT: FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL II ladsy 2 van 13 VRG 1 In elkeen van die volgende vrae word vier moontlike antwoorde verskaf. Maak 'n kruisie (x) oor die letter van die antwoord op die ntwoordblad, aan die binnekant van die voorblad van jou ntwoordboek. 1.1 Watter een van die volgende organiese verbindings is 'n versadigde koolwaterstof? 5 H 10 4 H 10 5 H 9 OH 6 H Watter een van die volgende organiese verbindings behoort nie aan die homoloë reeks, die haloalkane, nie? Trifluorometaan Tetrachlorometaan Tetrachloroetaan Trifluoroeteen 1.3 roë ys (vaste koolstofdioksied), wanneer verhit, verander direk van die vaste fase na die gasfase. Watter tipe intermolekulêre kragte sou jy verwag om teenwoordig te wees tussen die koolstofdioksiedmolekules, sodat dit kan gebeur? Kovalente kragte ipool-dipool kragte Waterstof bindingskragte Londonkragte 1.4 Oorweeg die volgende energieprofiel: +60 Potensiële energie (E p ) (kj) Reaksiekoördinaat -76 Volgens hierdie profiel, wat sal die aktiveringsenergie en reaksiewarmte wees vir die terugwaartse reaksie? ktiveringsenergie (kj) Reaksiewarmte (kj)
3 NSIONLE SENIORSERTIFIKT: FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL II ladsy 3 van Wanneer sink reageer met verdunde soutsuur, word waterstofgas geproduseer as een van die produkte. ie volume waterstofgas gevorm word elke sekonde gemeet. Kort na die reaksie begin het, word 'n katalisator gevoeg by die reaksie. Watter een van die volgende grafieke is 'n akkurate voorstelling van die verloop van die reaksie? Volume H2 (dm 3 ) Volume H2 (dm 3 ) 15 tyd(s) 15 tyd(s) Volume H2 (dm 3 ) Volume H2 (dm 3 ) 15 tyd(s) 15 tyd(s) 1.6 Watter een van die volgende stellings is waar wat betref 'n omkeerbare chemiese reaksie? hemiese ewewig word bereik wanneer die voorwaartse reaksie stop. wanneer die konsentrasie van die produkte gelyk is aan die konsentrasie van die reaktanse. wanneer die waarde van K c nul is. wanneer die konsentrasie van die produkte en reaktanse konstant bly. 1.7 Oorweeg die volgende reaksie wat chemiese ewewig bereik het in 'n geslote houer. 4Hl (g) + O 2 (g) 2l 2 (g) + 2H 2 O(g) H < 0 Watter een van die volgende veranderinge in ewewigstoestande sal 'n toename in die waarde van die ewewigskonstante (K c ) tot gevolg hê? Verlaging van die druk op die sisteem deur die volume te vergroot Verlaging van die temperatuur van die sisteem Verhoging van die druk op die sisteem deur die volume te verminder Verhoging van die temperatuur van die sisteem LI SSELIEF OM
4 NSIONLE SENIORSERTIFIKT: FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL II ladsy 4 van Oorweeg die volgende redoksreaksie: l 2 (g) + 2I - (aq) 2l - (aq) + I 2 (g) Watter een van die stellings aangaande die reaksie is waar? Jodied-ione word geoksideer hloried-ione word gereduseer Jodium tree op as reduseermiddel hloor tree op as 'n reduseermiddel θ 1.9 ie E waarde van die u 2+ /u elektrode word gewoonlik vasgestel deur gebruik te maak van 'n standaard H + /H 2, Pt-elektrode as verwysingselektrode. ie vergelyking vir die halfreaksie wat plaasvind by die anode van die sel, is u(s) u 2+ (aq) + 2e H 2 (g) 2H + (aq) + 2e 2H + (aq) + 2e H 2 (g) u 2+ (aq) + 2e u(s) 1.10 it word gevind dat die emk van 'n galvaniese sel 1,2 V is by standaardtoestande. ie volgende halfreaksies en standaard elektrodepotensiale word verskaf: P + + e Q e R + + e S e P Q R S θ E = 1,8 V θ E = +0,3 V θ E = 0,9 V θ E = 0,3 V Watter van die stowwe P, Q, R en S sal optree as die anode en katode respektiewelik? P en R R en Q R en S P en S [20]
5 NSIONLE SENIORSERTIFIKT: FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL II ladsy 5 van 13 VRG efinieer die volgende terme: Homoloë reeks (2) Onversadigde koolwaterstof (4) 2.2 Oorweeg die organiese verbindings, voorgestel deur die letters tot H hieronder: 3 H 7 l H 3 HHH 3 3 H 8 H 3 H 2 OOH 3 E H 3 H 2 H(OH)H 3 F 4 H 10 G H 3 H 2 H 2 H 2 OOH H H 3 (H 3 )H an watter homoloë reeks behoort elkeen van die volgende? (a) (1) (b) G (1) (c) H (1) Noem die funksionele groep in elkeen van die volgende: (a) (1) (b) E (1) (c) G (1) Gee die IUP name vir G en H respektiewelik. (4) Oorweeg verbinding. (a) (b) (c) Teken die struktuurformule en gee die IUP naam van elk van die twee organiese verbindings waarvan die stof gemaak is. (4) Noem die tipe organiese chemiese reaksie waardeur die verbinding gemaak word. (1) Gee twee redes waarom swaelsuur gebruik word in die reaksie in Vraag (b). (2) ie gebalanseerde vergelyking vir die volledige verbranding van is: 3 H 8 (g) + 5O 2 (g) 3O 2 (g) + 4H 2 O(g) 108 g 3 H 8 het aanvanklik volledig gereageer met suurstof. (a) epaal die aantal mol 3 H 8 wat aanvanklik teenwoordig was. (2) (b) ereken die volume O 2 (g), by ST, wat opgebruik is in die reaksie. (3) (c) (d) ereken die massa O 2 wat gevorm is toe 108 g 3 H 8 volledig gereageer het. (3) Wanneer 'n addisionele hoeveelheid 3 H 8 bygevoeg word by die reaksiemengsel, word 'n bykomende 67,2 dm 3 suurstof, by ST, benodig om volledig daarmee te reageer. ereken die addisionele massa 3 H 8 wat bygevoeg is. (4) LI SSELIEF OM
6 NSIONLE SENIORSERTIFIKT: FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL II ladsy 6 van (a) efinieer die term isomere. (2) (b) Verbinding F kan bestaan in twee isomeriese vorms, waarvan een hieronder geïllustreer word. H H H H H H H H H H Teken die struktuurformule en gee die IUP naam van die tweede isomeer. (4) (c) Watter een van die twee isomere in Vraag (b) sal die laer kookpunt hê? Maak gebruik van die konsep van intermolekulêre kragte om jou antwoord te verduidelik. (4) Oorweeg verbinding G. Verbinding G is 'n voorbeeld van 'n organiese molekuul wat funksionele isomerisme toon. (a) Verduidelik wat bedoel word met die term 'funksionele isomerisme'. (2) (b) Teken die struktuurformule en gee die IUP naam van 'n funksionele isomeer van verbinding G. (4) Oorweeg die chemiese reaksies van verbindings E, H en hieronder. E: H 3 H 2 H(OH)H 3 H 3 H 2 HH 2 + H 2 O H: H 3 (H 3 )H 2 + H 2 O H 3 H(H 3 )H 2 OH : 3 H 7 l + NaOH 3 H 7 OH + Nal (a) Identifiseer die tipe reaksie voorgestel in reaksies E, H en respektiewelik. (3) (b) Watter ander naam word gegee aan reaksie E? (2) [56]
7 NSIONLE SENIORSERTIFIKT: FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL II ladsy 7 van 13 VRG 3 Mangaandioksied (MnO 2 ) kataliseer die ontbinding van 'n waterstofperoksiedoplossing (H 2 O 2 (aq)) in water en suurstof. MnO 2 katalisator 2H 2 O 2 (aq) 2H 2 O(l) + O 2 (g) 0,1 g mangaandioksied (MnO 2 ) word gevoeg by 200 cm 3 van 'n 0,2 mol dm 3 oplossing van waterstofperoksied (H 2 O 2 (aq)). ie suurstofgas geproduseer is versamel by standaardtemperatuur en -druk en is elke minuut gemeet deur gebruik te maak van 'n gasspuit. ie lesings is gestip om die volgende grafiek te gee: Grafiek van volume suurstofgas gevorm teen tyd Volume suurstofgas in cm 3 Tyd in minute 3.1 Verduidelik waarom die gradiënt van die grafiek afneem soos die reaksie verloop. (2) 3.2 ie reaksie stop voor dit voltooi is. Skryf die tyd neer waarby die reaksie gestop het. (1) 3.3 efinieer die term 'katalisator'. (2) 3.4 Hoeveel van die katalisator mangaandioksied, MnO 2, bly oor aan die einde van die reaksie? (2) 3.5 Gebruik die inligting verskaf en die grafiek en bereken die konsentrasie van die waterstofperoksied na die reaksie gestop het. (6) LI SSELIEF OM
8 NSIONLE SENIORSERTIFIKT: FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL II ladsy 8 van ie Maxwell-oltzmann verspreidingskurwe hieronder toon die ontbinding van die H 2 O 2 sonder die gebruik van 'n katalisator. antal molekules antal molekules met genoeg energie om te reageer ktiveringsenergie Energie Verduidelik deur gebruik te maak van die botsingsteorie, hoe die MnO 2 katalisator die tempo van die ontbinding van die H 2 O 2 verhoog. (4) Toon, op die ntwoordblad verskaf, hoe die aktiveringsenergie verander wanneer die ontbindingsreaksie plaasvind met die MnO 2 katalisator. (2) [19]
9 NSIONLE SENIORSERTIFIKT: FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL II ladsy 9 van 13 VRG 4 mmoniak-gas word geproduseer deur die reaksie tussen stikstofgas en waterstofgas in 'n geslote 250 cm 3 houer. Ewewig word bereik by 400 o volgens die volgende chemiese vergelyking: N 2 (g) + 3H 2 (g) 2NH 3 (g) anvanklik word 3 mol N 2 (g) ingespuit in die houer met 'n onbekende hoeveelheid H 2 (g). Wanneer ewewig bereik word, word gevind dat daar 2,2 mol van die NH 3 (g) teenwoordig is, terwyl 1,5 mol H 2 (g) oorgebly het in die houer. 4.1 epaal hoeveel mol H 2 (g) opgebruik is in die reaksie. (2) 4.2 epaal hoeveel mol van die N 2 (g) teenwoordig was by ewewig. (3) 4.3 epaal die hoeveelheid H 2 (g), in mol, teenwoordig aan die begin van die reaksie. (2) 4.4 Skryf die uitdrukking neer vir die ewewigskonstante (K c ) vir die reaksie. (2) 4.5 ereken die waarde van die ewewigskonstante vir die reaksie by 400 o. (5) 4.6 Stel Le hatelier se eginsel. (3) 4.7 Toe die temperatuur van die reaksiemengsel verlaag is van 400 o na 275 o, het die ewewigskonsentrasies van beide die N 2 (g) en H 2 (g) afgeneem. Gebaseer op die inligting verskaf, is die voorwaartse reaksie eksotermies of endotermies? Gebruik Le hatelier se beginsel om jou antwoord te verduidelik. (4) [21] LI SSELIEF OM
10 NSIONLE SENIORSERTIFIKT: FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL II ladsy 10 van 13 VRG efinieer 'n suur en 'n basis in terme van die rønsted-lowry teorie. (2) 5.2 Salpetersuur is 'n sterk suur wat in water ioniseer terwyl ammoniumhidroksied 'n swak basis is wat in water dissosieer Verduidelik die verskil tussen die prosesse van ionisasie en dissosiasie. (4) efinieer die terme: (a) sterk suur (2) (b) swak basis (2) Skryf 'n gebalanseerde chemiese vergelyking vir die ionisasie van salpetersuur in water. (3) 5.3 Milk of Magnesia, 'n handelsnaam van teensuur-tablette, bevat magnesiumhidroksied (Mg(OH) 2 ) as sy aktiewe bestanddeel. Magnesiumhidroksied reageer met die soutsuur in die maag volgens die volgende gebalanseerde chemiese vergelyking: Mg(OH) 2 (s) + 2Hl(aq) Mgl 2 (aq) + 2H 2 O(l) Kwaliteitskontrole word uitgevoer op die Milk of Magnesia tablette deur dit te titreer met 'n oplossing van Hl met konsentrasie 0,2 mol dm 3 in die teenwoordigheid van 'n geskikte indikator. it word gevind dat 20 cm 3 van die Hl-oplossing die Mg(OH) 2 in een tablet volledig neutraliseer Verduidelik wat bedoel word met die term 'neutralisasie'. (2) ereken die aantal mol Hl gebruik om die magnesiumhidroksied te neutraliseer. (3) ereken die massa Mg(OH) 2 teenwoordig in een Milk of Magnesia tablet. (5) Om die mees geskikte indikator te kies, word analiste in kwaliteitskontrole voorsien van 'n lys van indikators wat ook hulle ph-sensitiwiteitsgebiede gee. Indikator ph reeks Fenolftaleïen 8,2 10,0 roomtimolblou 6,8 7,6 romokresol groen 4,0 5, Verduidelik, deur hidrolise te gebruik, watter een van die indikators hierbo die geskikste sal wees vir gebruik in die titrasie. (4) [27]
11 NSIONLE SENIORSERTIFIKT: FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL II ladsy 11 van 13 VRG Oorweeg die stowwe hieronder gelys: H 2 O Kl H 4 O 2 Hl Watter stof of stowwe pas by elkeen van die stellings hieronder? (Elke stof mag meer as eenkeer gebruik word of glad nie) Opgemaak van polêre molekules Opgemaak van nie-polêre molekules Het hoofsaaklik waterstofbindings tussen die deeltjies in die soliede en vloeistof-fases Sal 'n netwerk vaste stof vorm Opgemaak van 'n ioniese kristalstruktuur Is 'n swak geleier van elektrisiteit in die soliede fase, maar gelei goed in waterige oplossing. (8) 6.2 ie tabel hieronder gee die kookpunte en die molêre massas van die hidriede van sommige van die groep 16 elemente. Formule van Verbinding Molêre massa (g mol -1 ) Kookpunte ( 0 ) H 2 O H 2 S H 2 Se H 2 Te 'n Leerder in 'n wetenskapklas voer 'n eksperiment uit om ondersoek in te stel na hoe die kookpunt verander met die molêre massa van die groep 16 hidriede. Gebruik die inligting in die tabel om die volgende vrae te beantwoord: Noem die tipe intermolekulêre kragte wat voorkom tussen die molekules in die verbindings H 2 S tot H 2 Te. (1) Verduidelik waarom die kookpunte van die verbindings van H 2 S tot H 2 Te toeneem. (3) Water pas nie in met die neiging getoon deur die ander verbindings in die tabel nie. Gebruik intermolekulêre kragte om te verduidelik waarom water 'n veel hoër kookpunt het as die ander groep 16 hidriede. (3) [15] LI SSELIEF OM
12 NSIONLE SENIORSERTIFIKT: FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL II ladsy 12 van 13 VRG 7 'n Galvaniese sel word gebou onder standaardtoestande deur 'n koper halfsel te verbind aan 'n chloor halfsel met behulp van 'n soutbrug. In die chloor-halfsel, word 'n platinumelektrode geplaas in die elektroliet. ie diagram hieronder stel die galvaniese sel voor. V u l 2 (g) l (aq) u 2+ (aq) Pt 7.1 Noem die standaardtoestande wat van toepassing is op die galvaniese sel. (3) 7.2 Skryf die chemiese formule neer van 'n geskikte elektroliet wat in die koper halfsel gebruik kan word. (2) 7.3 Skryf die volgende reaksies wat plaasvind vir die galvaniese sel neer: oksidasie halfreaksie (2) reduksie halfreaksie (2) netto selreaksie (2) 7.4 ereken die aanvanklike emk van die galvaniese sel. (4) 7.5 Skryf die selnotasie vir die sel neer. (4) 7.6 Verduidelik waarom 'n elektrode gemaak van platinum, gebruik word in die chloor halfsel. (2) 7.7 Identifiseer 'n geskikte elektroliet wat gebruik kan word in die soutbrug. (2) 7.8 Een van die funksies van die soutbrug is om neutraliteit van die elektroliete in elke halfsel te handhaaf. Verduidelik in terme van die elektroliet wat gebruik word in die soutbrug, hoe dit werk om die neutraliteit te handhaaf. (4) [27]
13 NSIONLE SENIORSERTIFIKT: FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL II ladsy 13 van 13 VRG 8 hloorgas word in die industrie geproduseer deur die elektroliese van 'n versadigde oplossing van waterige natriumchloried (Nal(aq)). nder produkte van die proses is waterstofgas en natriumhidroksied. ie diagram hieronder illustreer 'n sel wat in hierdie proses gebruik kan word. l 2 (g) Membraan H 2 (g) Versadigde oplossing Nal (aq) Water Gebruikte soutoplossing NaOH(aq) 8.1 Gee 'n ander naam vir 'n waterige oplossing van natriumchloried. (1) 8.2 Stel die belangrikste funksie van die membraan in die membraansel. (2) 8.3 Skryf die halfreaksie neer wat by die katode plaasvind. (2) 8.4 Gebruik die relatiewe sterktes van die oksideermiddels teenwoordig om te verduidelik waarom natriummetaal NIE geproduseer word by die katode in die membraansel NIE. (2) 8.5 'n Konstante stroom van word deur 'n chloor-alkalisel gestuur vir 2,5 minute. ereken die volume chloorgas wat geproduseer word by die anode, by ST, gedurende hierdie tyd. (8) [15] Totaal: 200 punte
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 14 bladsye, 'n
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 ure 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 19 bladsye, 'n
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur
- - GRAAD FINALE ASSESSERING ERING VRAESTEL NOVEMBER 06 TOTAAL: AL: 50 TYD: 3 uur - - INSTRUKSIES:. Hierdie vraestel bestaan uit 0 vrae.. Beantwoord alle vrae. 3. Toon alle stappe in die berekenings. 4.
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye, insluitend 4 gegewensblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) NOVEMBER 2017 PUNTE: 150 TYD: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November
FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)
VOORBEREIDENDE EKSAMEN GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (EMIE) SEPTEMBER 2018 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, 4 inligtingsblaaie en 'n grafiekpapier. Fisiese Wetenskappe
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 1 Vraestel 01 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: EMIE (V2) 2016 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2.
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2014 10842 FISIESE WETENSKAPPE TWEEDE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 19 TYD: 3 uur 12 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAA 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) FERUARIE/MAART 2015 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/Feb.
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 120 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12
METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) SEPTEMBER 2015 PUNTE: 150 TYD: 3 hours Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe V2 2 September
GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 4 inligtingsblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (VR2) MARKS: 150 VOORBEREIDINGSEKSAMEN SEPTEMBER 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 URE ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie.
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels
KLASTOETS GRAAD FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels PUNTE: 45 TYD: uur INSTRUKSIES EN INLIGTING. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com Wiskunde
Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika
Graad 11 Fisika Kennisarea: Meganika 1.1 Skalare en vektore Skalaar: n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar wat nie rigting het nie. Skalaar Voorbeelde: massa (6 kg); tyd (5 s); afstand (2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 FISIESE WETENSKPPE: EMIE (V2) NOVEMER 2013 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/November 2013 INSTRUKSIES
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye insluitend 2 datablaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2016)
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 216 WISKUNDE V2 PUNTE: 15 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 216) INSTRUKSIES EN INLIGTING
KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK
1 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK NASIEN MEMORANDUM : September 014 V.1 VRAAG 1 1.1 C 1. D 1.3 C 1.4 D 1.5 B 1.6 D 1.7 B 1.8 B 1.9 D 1.10 B [0] VRAAG.1.1 Wanneer 'n resulterende/netto krag op 'n voorwerp
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se EamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee
GRAAD 11 NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende 4 gegewensbladsye en 1 antwoordblad. 2 FISIESE
Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte
Graad 11 Fisiese Wetenskap Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte 1. Definieer: Hersieningsoefening Vrae 1.1. Bindingslengte 1.2. Bindingsenergie 1.3. Kovalente
GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende vier
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 'n 4 bladsy-gegewensbylae en 1 antwoordblad.
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend 4 inligtingsblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10-jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit: 'n vraestel van
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 203 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE: 40 TYD: 2 2 uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 9A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
GRAAD 11 NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) RIGLYNE VIR NASIEN
Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde
Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za
GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 JUNIE 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *JMATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 14 bladsye, isluited 1 bladsy iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/JUNIE
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 1½ uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12
JUNIE-EKSAMEN 014 FISIESE WETENSKAPPE 1/ MEMORANDUM GRAAD 1 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 1513 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 33 Faks : 086 556 8595
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM
Province of the ETERN CAPE EDUCATION NIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT / RG / RM F SF J/O P R Verduideliking
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer KWARTAAL 1 LESPLAN 4 FISIESE WETENSKAPPE CHEMIE GRAAD 11 TOTALE TYD: KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 23 DAE Kwartaal 1 Atoomverbindings: Molekulêre struktuur n Chemiese
SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.
1 AFDELING A Antwoord SLEGS op die spesiale ANTWOORDBLAD. As jy die lyntjiespapier van die eksamenboek gebruik vir hierdie afdeling gaan die vraag nie gemerk word nie en jy verbeur jou punte vir die vraag.
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V1 DE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.. 3.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONAL SNIOR SRTIFIKAAT GRAAD 12 FISIS WTNSKAPP: CHMI (V2) NOVMBR 2008 PUNT: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, 4 gegewensbladsye en 'n antwoordblad. Fisiese Wetenskappe/V2 2 Do/November
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn antwoordblad en data blaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om assebleif Wiskundige Geletterdheid/V1 2 VRAAG 1 1.1.1
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 017 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n Inligtingsblad
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Wanneer stroom deur n weerstand vloei, sal die weerstand krag verbruik en hitte opwek. Hierdie eienskap word in baie elektriese toestelle toegepas, byvoorbeeld
Ontdek die eienskappe van 'n sirkel
OpenStax-CNX module: m3060 Ontdek die eienskappe van 'n sirkel Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 WISKUNDE 2 Graad
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *IPHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitende gegewensblasye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Die transformator word gebruik om die spanning en stroom van n WS-sein te verander. Dit bestaan uit twee of meer windings wat op n gemeenskaplike kern gedraai is. Een
KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018
KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018 GRAAD 12 TYD: 3 UUR EKSAMINATORE: KWOD PLC TOTAAL: 150 MODERATORS: A WESSELS & MZ MOERAT INSTRUKSIES EN INLIGTING
GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HODIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 1 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MODEL 2014 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad. Elektriese Tegnologie 2 DBE/2014
1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye saam met inligtingsblad INSTRUKSIES EN INLIGTING
NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10
Updated January 2015 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskappe Punte: 125 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 12 Nov 2015 Moderator: M. Aspeling Tyd: 2 ure Vraestel No.: Vraestel
GR 12 FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENVRAESTELLE & MEMO'S
G FSESE WETENSKAPPE EKSAMENAESTELLE & MEMO'S Eksamenvraestelle raestel (Fisika)... raestel (Chemie)... 4 Eksamenmemo's Memo (Fisika)... 8 Memo (Chemie)... Formulebladsye... 4 Ons vertrou dat die deurwerk
PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur
PracMaths Trigonometrie is Maklik Graad 0 & Set by / Ogestel deur Seeliger ~ Mouton Trigonometrie is Maklik Graad 0 & ~ PS JNM PULISHERS (Pty) Ltd 07 PO ox 955 WTERKLOOF 05 Tel: (0) 60 907 Fax: (0) 60
NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor n Tipiese induktor bestaan uit n draadspoel wat selfondersteunend of om n spoelvorm gedraai mag wees. Wanneer n stroom deur n geleier vloei, ontstaan n magnetiese
GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 15 bladsye isluited 1 iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/SEPTEMBER
Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student:
Hoofstuk 18 Temperatuur en Warmte Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student: Die Nulde Wet van Termodinamika kan beskryf; Temperatuur kan meet en omskakel vanaf een temp.skaal na n ander; Termiese
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GAAD 12 NASIONAE SENIO SETIFIKAAT GAAD 12 EEKTIESE TEGNOOGIE FEBUAIE/MAAT 2012 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 1 formuleblad. Elektriese Tegnologie 2 DBE/Feb. Mrt. 2012
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 015 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 1 bladsye en 'n Inligtingsblad
WISKUNDIGE GELETTERDHEID
WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL GRAAD 2-REKORDEKSAMEN 04 September 207 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. SACAI WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL KOPIEREG VOORBEHOU 207 GRAAD 2-REKORDEKSAMEN
WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 1 FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) NOVEMBER 008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n 3 bladsy-gegewensbylae en 'n antwoordblad. Fisiese Wetenskappe/V1
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
Mathematical Literacy/P2 1 DBE/November 2012 NSC GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MODEL 2014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 3
Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse
Week 1 n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender Platinum is gevind in n landelike area wat aan n stam behoort. Platinum is n baie waardevolle metaal. Grondmonsters wys dat platinum slegs 500 m onder
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V1
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 11 NOVEMER 2013 LEWENSWETENSKPPE V1 PUNTE: 150 TY: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 LEWENSWETENSKPPE V1 (NOVEMER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende
Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
Teken 'n skets van die vektore vertikaal (y-as) en horisontaal (x-as) op die Cartesiese vlak.
Eksamen vraestel 1 Fisika Vektore Teken 'n skets van die vektore vertikaal (y-as) en horisontaal (x-as) op die Cartesiese vlak. Voeg die ko-lineêre vertikale vektore en die ko-lineêre horisontale vektore
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE PUNTE:: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en ʼn formuleblad. 2 ELEKTRIESE
Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae
1. Definieer: Graad 11 Fisiese Wetenskappe Meganika Hersieningsoefening Vrae 1.1. Krag 1.2. Resultante krag 1.3. Ewewig 1.4. Normaalkrag 1.5. Wrywingskrag 1.6. Traagheid 1.7. Gravitasieveld 1.8. Gewig
Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems
Fisiese Wetenskappe Vraestel 1 Afdeling A Vraag 1: Eenwoorditems Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die korrekte woord/ term langs die vraagnommer (1.1 1.5) in die ANTWOORDBOEK
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1
MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1
MEMORANDUM GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Leeruitkomste en Assesseringstandaarde LU1 LU2 LU3 AS 11.1.1: Beplan en voer n ondersoek uit om data stelselmatig te versamel
Die genade gawes Van God:
Die genade gawes Van God: 1Kor. 12:1-18 1 En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. 2 Julle weet dat julle heidene was, weggevoer na die stomme afgode
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye insluitend 2 gegewensblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER
GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 018 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye insluitend ʼn -bladsy gegewensblad. FISIESE WETENSKAPPE V1
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1
Provinsie van die Oos-Kaap ONDERWYS NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MLITA1* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, insluitende
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) GRD 1 SEPTEMBER 014 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en inligtingsblaaie Fisiese Wetenskappe/V1 DBE/September
FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS
FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD 1. Inleiding...3 2. Doelstellings...3
Meesters vir transparante. 5.1 Meganika
Meestes vi tanspaante 5.1 Meganika KENNISAREA: MEGANIKA Meganika Vektoe in twee dimensies Newton se bewegingswette Newton se univesele gavitasiewet EENHEID 1 VEKTORE IN TWEE DIMENSIES Skalae en vektoe
1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM
Page 1 10 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM M KA A SLEUTEL Punt vir metode Deurgaans akkurate bewerking Akkuraatheid 1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 C 1.2 C 1.3 B
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN WISKUNDE V1 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye e 1 iligtigsblad. Wiskude/V1 DBE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgede istruksies aadagtig
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 00 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye, diagramvelle e iligtigsblad. Wiskude/V DBE/November 00 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees
University of Pretoria etd
3.Karakterisering van die essensiële olies University of Pretoria etd 3.1.Inleiding Water- en mikrogolfgedistilleerde essensiële olies van L. scaberrima is gekarakteriseer deur verskeie fisiese en chemiese
EKSAMENVRAESTELLE PATRONE EN RYE [26]
NSINLE EKSEPLR V J mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tens anders vermeld. Indien nodig, rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tens anders
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V MODEL 007 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye, ' vel grafiekpapier e ' bladsy-formuleblad. Wiskude/V DoE/Model 007 INSTRUKSIES EN INLIGTING
GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. 2 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 WISKUNDE MODELVRAE
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 WISKUNDE MODELVRAE Hierdie boekie bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit. RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA)
Hoofstuk 15 Ossillasies
Hoofstuk 15 Ossillasies Na voltooiing van die hoofstuk, moet die student die vlg kan doen: (i) Eenvoudige harmoniese beweging (EHB) kan beskryf en formules kan aflei en toepas om die verplasing, snelheid
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 014 10841 FISIESE WETENSKAPPE EERSTE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 3 TYD: 3 uur 1. (Eerste Vraestel) 10841/14 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1
ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, twee datavelle en n vel grafiekpapier.
GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN
GRAAD 12 GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN 2016 DATUM: 9 JUNIE 2016 PUNTE: 225 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. 2 INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit drie vrae wat op 10 bladsye gedruk
1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD