FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
|
|
- Φώτιος Γιάγκος
- 6 χρόνια πριν
- Προβολές:
Transcript
1 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 14 bladsye, 'n Datablad van 3 bladsye (i iii) met data en formules en 'n Antwoordblad. Verwyder asseblief die Datablad en Antwoordblad uit die middel van jou vraestel. 2. Maak asseblief seker dat jou vraestel volledig is. 3. AL die vrae in die vraestel moet beantwoord word. 4. Vraag 1 bestaan uit 10 meervoudige keusevrae. Daar is slegs een korrekte antwoord op elke vraag. Hierdie vrae moet op die binnekant van die voorblad van jou Antwoordboek beantwoord word. Die letter wat ooreenstem met jou keuse van die korrekte antwoord, moet met 'n kruisie gemerk word, soos aangetoon in die voorbeeld hieronder: A B C D Hier is die antwoord C gemerk. 5. BEGIN ELKE VRAAG OP 'N NUWE BLADSY. 6. Lees die vrae noukeurig deur. 7. Gebruik die data en formules wanneer nodig. 8. Gee ALLE antwoorde korrek tot TWEE desimale plekke. 9. 'n Goedgekeurde sakrekenaar (nie-programmeerbaar, nie-grafies) mag gebruik word. 10. Toon al die nodige stappe in berekeninge. 11. Dit is in jou eie belang om leesbaar te skryf en om jou werk netjies uiteen te sit. BLAAI ASSEBLIEF OM
2 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 2 van 14 VRAAG 1 Beantwoord hierdie vrae aan die binnekant van die voorblad van jou Antwoordboek. Maak 'n kruisie (X) oor die letter van die antwoord wat volgens jou die meeste korrek is. 1.1 Natriumchloried (NaCl) is 'n vaste stof wat oplosbaar is in water. Watter een van die volgende beskryf die intermolekulêre kragte wat bestaan tussen natriumchloried en water in oplossing? A B C D Ioon-dipool Dipool-dipool Ioon-geïnduseerde dipool Geïnduseerde dipool-dipool 1.2 Oorweeg die struktuur van heksaan. 'n Molekuul van heksaan word beskou as nie-polêr. Watter een van die volgende stellings beskryf die rede waarom heksaan nie-polêr is, die beste? A B C D Heksaan bevat slegs enkelbindings tussen molekules Die elektronegatiwiteitsverskil tussen C en H atome is so klein dat dit beskou kan word as nie-polêr Heksaan is 'n lineêre molekuul en is daarom simmetries Die lading-verspreiding van elektrone in die heksaan molekuul is simmetries 1.3 Waterstofbindings is 'n tipe intermolekulêre krag wat kan bestaan tussen die molekules van sekere verbindings. Watter een van die stellings hieronder beskryf die toestande waaronder waterstofbindings die waarskynlikste sal voorkom, die beste? Dit kom voor tussen A B C D klein molekules wat waterstofatome bevat molekules waarin waterstof verbind is aan klein atome met hoë elektronegatiwiteit groot molekules wat beide waterstof- en suurstofatome bevat molekules waarin waterstof gebind is aan klein atome met 'n lae elektronegatiwiteit
3 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 3 van 14 Om Vraag 1.4 en 1.5 te beantwoord, verwys na die beskrywing hieronder en die grafieke A tot D wat verskaf is. In 'n eksperiment om die effek van konsentrasie op reaksietempo te bepaal, word 'n konstante volume HCl(aq) met konsentrasie 2 mol dm 3 by 'n konstante volume van Na 2 S 2 O 3 (aq) met wisselende konsentrasies gevoeg. 1.4 Watter een van die grafieke A, B, C of D, stel die grafiek voor van konsentrasie van natriumtiosulfaat (vertikale as) teen tyd geneem (horisontale as) vir die reaksie? Watter een van die grafieke A, B, C of D, stel die grafiek voor van omgekeerde van tyd t (vertikale as) teen konsentrasie van natriumtiosulfaat (horisontale as) vir hierdie reaksie? 1.6 Oorweeg die volgende stellings met betrekking tot 'n chemiese reaksie in 'n toestand van dinamiese chemiese ewewig: I II III Die konsentrasies van die reaktante en produkte is identies, met die voorwaarde dat die reaksie in 'n geslote sisteem plaasvind Die tempo's van die voorwaartse en terugwaartse reaksies is identies, met die voorwaarde dat die reaksie in 'n geslote sisteem plaasvind Die hoeveelhede van die reaktante en produkte bly onveranderd, met die voorwaarde dat die reaksie in 'n geslote sisteem plaasvind Watter van die stelling(s) hierbo is waar? A B C D slegs I slegs II I en III II en III BLAAI ASSEBLIEF OM
4 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 4 van Oorweeg die volgende ewewig wat bereik is in 'n geslote houer by konstante temperatuur NO(g) + 2H 2 (g) N 2 (g) + 2H 2 O(g) ΔH < 0 Watter een van die volgende stelle voorwaardes wat hieronder getabuleer is, sal die laagste opbrengs van N 2 (g) lewer? Druk Temperatuur A neem toe met afnemende volume neem af B neem toe met afnemende volume neem toe C neem af met toenemende volume neem toe D neem af met toenemende volume neem af Die verbindings X en Y kan respektiewelik wees: A CH 3 CH 2 CH 3 en CH 3 CH 2 OOCCH 2 CH 3 B CH 3 CHCH 2 en CH 3 CH 2 CH 2 CH 2 OOCH C CH 3 CHCH 2 en CH 3 CH 2 CH 2 OOCCH 3 D CH 3 CH 2 CH 2 en CH 3 CH 2 CH 2 OOCCH Watter een van die sure hieronder is 'n voorbeeld van 'n poliprotiese suur? A HNO 3 B HCl C H 2 SO 4 D CH 3 COOH
5 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 5 van Oorweeg bekers A en B soos hieronder geïllustreer. 20 cm 3 van die NaOH(aq) oplossing in beker A word gevoeg by die NaCl(aq) oplossing in beker B. Watter een van die volgende verteenwoordig die korrekte berekening vir die nuwe konsentrasie Na + (aq) ione in beker B? A B C D 0, 015 0, , 0, 015 0, , 0015, 005, 015, 0, 015 0, , [20] BLAAI ASSEBLIEF OM
6 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 6 van 14 VRAAG 2 Kalsiumchloried word berei volgens die volgende gebalanseerde chemiese vergelyking: Ca(s) + 2HCl(aq) CaCl 2 (aq) + H 2 (g) Soutsuur word geproduseer vir die bereiding hierbo deur die ionisasie van waterstofchloried-gas in water. 2.1 Definieer die term 'ionisasie'. (2) 2.2 Skryf 'n gebalanseerde chemiese vergelyking vir die ionisasie van waterstofchloried-gas in water. (2) 2.3 Noem die tipe binding wat teenwoordig is in 'n molekuul van waterstofchloried. (1) 2.4 Definieer die term 'elektronegatiwiteit'. (2) 2.5 Maak gebruik van Pauling se skaal van elektronegatiwiteite, soos verskaf in die periodieke tabel, om die tipe bindings wat gevind word in waterstofchloried en kristallyne kalsiumchloried, te verduidelik. (4) 2.6 HCl molekules word beskryf as 'dipole'. Verduidelik wat bedoel word met die term. (2) 2.7 Kalsiumchloried is oplosbaar in water. Die struktuur van die kristalrooster word deur die watermolekules afgebreek om waterige ione in oplossing te vorm Noem die tipe kristalrooster waarvan kalsiumchloried 'n voorbeeld is. (1) Deur gebruik te maak van diagramme om jou antwoord te illustreer, verduidelik hoe die kristalrooster van kalsiumchloried afgebreek word tydens die oplosproses. (4) [18]
7 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 7 van 14 VRAAG 3 Ten einde ondersoek in te stel na die tempo van die reaksie tussen 'n karbonaat en 'n suur, reageer kalsiumkarbonaat en 'n oormaat van 2 mol dm -3 soutsuur in 'n reaksiefles. Die gebalanseerde chemiese vergelyking vir die reaksie is CaCO 3 (s) + 2HCl(aq) CaCl 2 (aq) + CO 2 (g) + H 2 O(l) Oorweeg die potensiële energie profiel vir die reaksie soos hieronder geïllustreer: 3.1 Die grafiek is benoem I V om die verskeie energieë voor te stel wat geïllustreer word deur die energieprofiel. Identifiseer elkeen van die energieë op die profiel. (5) 3.2 Deur gebruik te maak van die molekulêre botsingsteorie, verduidelik waarom die chemiese reaksie potensiële energie moet bykry tussen posisie A en posisie B volgens die energieprofiel. (2) 3.3 Verskaf 'n naam vir die posisie wat B op die grafiek gemerk is en sê watter beduidende proses plaasvind by hierdie punt. (2) 3.4 Noem die tipe reaksie wat hierdie grafiek voorstel. Verduidelik hoe jy tot hierdie gevolgtrekking gekom het. (3) 3.5 Dieselfde reaksie vind plaas in die teenwoordigheid van 'n katalisator. Op die potensiële energieprofiel wat verskaf is, toon hoe die grafiek sal verander in die teenwoordigheid van 'n katalisator. (2) 3.6 Hoe sal die teenwoordigheid van 'n katalisator die waarde beïnvloed van die energie wat V gemerk is? Verduidelik jou antwoord. (3) [17] BLAAI ASSEBLIEF OM
8 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 8 van 14 VRAAG 4 Organiese chemie kan beskryf word as die studie van die struktuur, eienskappe en reaksies van koolstof-gebaseerde verbindings. Die koolstofatoom is uniek in die sin dat dit sekere kenmerke het wat dit moontlik maak om die boublok van alle chemiese verbindings te wees. 4.1 Gee DRIE kenmerke van die koolstofatoom wat verantwoordelik is vir die uniekheid van koolstof. (3) 4.2 Teken 'n Lewis-diagram om 'n metaanmolekule voor te stel. (2) 4.3 Oorweeg die organiese verbindings wat voorgestel word deur die letters A tot F en hieronder verskyn: A CH 3 CH 2 CH 2 Cl B CH 3 COOCH 3 C CH 3 CH 2 CH 3 D CH 3 CH 2 CH 2 OH E CH 3 CHCH 2 F HCOOH Gee die IUPAC naam vir verbinding A. (2) Watter formule stel 'n onversadigde koolwaterstof voor? Skryf slegs die korrekte letter neer. (1) Gee die name van die homoloë reeks waaraan (a) verbinding A (b) verbinding B behoort. (2) Gee die name van die funksionele groepe verteenwoordig in verbindings D en F. (2) Noem die chemiese toets wat gedoen word om te onderskei tussen verbindings C en E en maak 'n lys van die waarnemings wat gemaak word. (3) Verduidelik, met verwysing na die relevante intermolekulêre kragte, waarom verbinding D 'n vloeistof is by kamertemperatuur terwyl verbinding C 'n gas is. (4) Skryf 'n gebalanseerde chemiese vergelyking neer vir die volledige verbranding van verbinding D in suurstof deur gebruik te maak van molekulêre formules. (3)
9 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 9 van Oorweeg die volgende reeks organiese reaksies en beantwoord dan die vrae wat volg. Reaksies is benoem A tot E Watter een van die reaksies A tot E is? (Skryf slegs die vraagnommer (a) tot (d) neer en die letter wat jy kies, langs dit). (a) 'n hidrolise reaksie (b) 'n hidrohalogenerings-reaksie (c) 'n hidrogenerings-reaksie (d) 'n dehidrasie-reaksie (4) Verskaf die chemiese formule van 'n reagens wat bygevoeg moet word om die volgende te laat gebeur: (a) Reaksie B (b) Reaksie A (2) Oorweeg die produk wat gevorm het in reaksie E. Dit kan bestaan in twee kenmerkende isomeriese vorms, een as 'n posisionele isomeer en die ander een as 'n funksionele isomeer. (a) Definieer die term 'isomere'. (2) (b) Gee die verskil tussen posisionele en funksionele isomere. (4) (c) (i) Teken die struktuurformule van 'n posisionele en 'n funksionele isomeer van die produk gevorm in reaksie E. (2) (ii) Skryf die IUPAC naam van elkeen van die isomere in Vraag (c)(i). (4) [40] BLAAI ASSEBLIEF OM
10 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 10 van 14 VRAAG 5 Stikstofmonoksied, vrygestel deur binnebrandmotors, reageer met suurstof in die atmosfeer om stikstofdioksied te produseer. Die reaksie kan gesimuleer word in 'n geslote reaksiehouer met volume 500 cm 3 by 'n temperatuur van 100 o C. Die reaksie bereik ewewig volgens die volgende chemiese vergelyking: 2NO(g) + O 2 (g) 2NO 2 (g) Aanvanklik word 4 mol NO en 2,5 mol O 2 geplaas in die reaksiefles met 'n onbekende hoeveelheid NO 2. Wanneer ewewig bereik is, is dit gevind dat die konsentrasie van die NO teenwoordig in die reaksiehouer 6,5 mol dm -3 was. Die ewewigskonstante, K c, vir die reaksie by 100 ºC is 0, Gee Le Chatelier se Beginsel. (3) 5.2 'n Chemiese ewewig kom voor in 'n 'geslote sisteem'. Verduidelik wat bedoel word met die term 'geslote sisteem'. (2) 5.3 Bereken die aantal mol NO teenwoordig by ewewig. (3) 5.4 Bereken die aantal mol NO wat opgebruik is om ewewig te bereik. (2) 5.5 Bereken die konsentrasie van O 2 by ewewig. (4) 5.6 Skryf die uitdrukking vir die ewewigskonstante (K c ) vir die reaksie neer. (1) 5.7 Gebruik die uitdrukking in Vraag 5.6 om jou te help met jou berekening en bepaal die aantal mol NO 2 teenwoordig in die sisteem by ewewig. (4) 5.8 Bereken die aantal mol NO 2 wat aanvanklik teenwoordig was in die reaksie-houer. (4) 5.9 Wanneer die temperatuur van die reaksie-mengsel verhoog is van 100 o C na 175 o C, het die waarde van K c afgeneem tot 0,15. Is die voorwaartse reaksie eksotermies of endotermies? Verduidelik jou antwoord deur gebruik te maak van Le Chatelier se beginsel. (5) [28]
11 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 11 van 14 VRAAG Indikators (in die algemeen voorgestel deur HIn) is organiese verbindings wat karakteristieke kleure vertoon wanneer dit όf in 'n basiese όf in 'n suur-oplossing geplaas word. Hulle is gewoonlik swak sure wat sal ioniseer in water om die volgende dinamiese ewewig te bereik. HIn(aq) + H 2 O(l) (geel) H 3 O + (aq) + In (aq) (blou) Broomtimolblou is 'n indikator wat geel is in 'n suurmedium en blou in 'n alkali Definieer 'n suur en 'n basis in terme van die Brønsted-Lowry model. (2) Daar word gesê dat indikators swak sure is. Verduidelik wat bedoel word met die term 'swak suur'. (2) Deur te verwys na Le Chatelier se beginsel, verduidelik waarom broomtimolblou 'n blou kleur vertoon wanneer dit in 'n oplossing van natriumhidroksied geplaas word. (4) 6.2 Kaliumhidroksied is 'n sterk basis wat dissosieer wanneer dit in water geplaas word. 'n Standaardoplossing van kaliumhidroksied met konsentrasie 0,45 mol dm -3 word berei in 'n 250 cm 3 volumetriese fles by 'n temperatuur van 298 K Wat word bedoel met die term 'standaardoplossing'? (2) Skryf 'n chemiese vergelyking neer om die dissosiasie van kaliumhidroksied in water te toon. (2) Bereken die massa kaliumhidroksied wat gebruik is in die bereiding van die standaardoplossing. (5) Die ionisasiekonstante vir water (K w ) is by 298 K. Bereken die konsentrasie van die hidroniumione in die kaliumhidroksied-oplossing by 298 K. (4) Die standaard kaliumhidroksied-oplossing berei in Vraag 6.2, word gebruik om die onbekende konsentrasie van 'n oplossing van 'n swak suur, (COOH) 2 (oksaalsuur), te bepaal. 25 cm 3 oksaalsuur word in 'n koniese fles met 'n paar druppels indikator geplaas. Presies 15 cm 3 van die kaliumhidroksied word benodig om die ekwivalensiepunt in die titrasie volgens die gebalanseerde chemiese vergelyking hieronder te bereik: (COOH) 2 (aq) + 2KOH(aq) (COOK) 2 (aq) + 2H 2 O(l) Verduidelik wat bedoel word met die term 'ekwivalensiepunt' in 'n titrasie. (2) Bereken die aantal mol kaliumhidroksied gebruik in die titrasie. (2) Bereken die aantal mol oksaalsuur wat geneutraliseer is deur die kaliumhidroksied. (2) BLAAI ASSEBLIEF OM
12 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 12 van Bereken die onbekende konsentrasie van die oksaalsuur. (3) Die indikators wat die meeste gebruik word in 'n skool-laboratorium, word hieronder getabuleer. Indikator ph reeks of sensitiwiteitsreeks Broomtimolblou 6,0 tot 7,6 Metieloranje 3,1 tot 4,4 Fenolftaleïen 8,3 tot Verduidelik wat bedoel word met die term 'hidrolise'. (2) Watter indikator is die meeste gepas vir die titrasie van die kaliumhidroksied-oplossing teen die oksaalsuur-oplossing? Gebruik jou kennis van hidrolise om jou antwoord te verduidelik. (4) [36]
13 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 13 van 14 VRAAG 7 Oorweeg die silwer-kobalt galvaniese sel, wat onder standaardtoestande bedryf word, en in die diagram hieronder aangetoon word. Die twee halfselle word verbind met 'n soutbrug wat 'n versadigde waterige oplossing van kaliumnitraat bevat. 7.1 Verduidelik wat bedoel word met die volgende terme: elektroliet (2) halfsel (2) 7.2 Noem die energie-omskakeling wat plaasvind in die galvaniese sel. (2) 7.3 Noem 'n geskikte elektroliet wat gebruik kan word in die silwer halfsel. (1) 7.4 Verduidelik wat bedoel word met die term 'standaardtoestande' met spesifieke verwysing na die silwer halfsel. (2) 7.5 Identifiseer die halfsel wat die anode is in hierdie galvaniese sel. (1) 7.6 Sal die massa van die elektrode in die katode halfsel toeneem of afneem, soos die galvaniese sel stroom lewer? Verduidelik jou antwoord. (3) 7.7 Die sel lewer 0,75 A stroom vir 10 minute. Bereken die toename of afname in massa wat die katode sal ondervind gedurende die tyd (aanvaar dat die konsentrasies van die elektroliete konstant bly). (5) 7.8 Skryf die netto selreaksie vir die silwer-kobalt galvaniese sel neer. (3) 7.9 Met verwysing na die veranderende ioniese toestande in elke halfsel, verduidelik hoe die soutbrug funksioneer om halfsel-neutraliteit te behou binne elke halfsel. (4) 7.10 Waterige kaliumnitraat is 'n baie populêre elektroliet wat gebruik word in die soutbrug van die galvaniese sel. Verduidelik die betekenis daarvan om 'n elektroliet soos kaliumnitraat te gebruik. (2) 7.11 Met verwysing na die standaard seltoestande, skryf die volle selnotasie van die galvaniese sel neer. (3) [30] BLAAI ASSEBLIEF OM
14 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 14 van 14 VRAAG 8 Koper is 'n metaal wat van sy erts gesuiwer kan word deur 'n elektrolitiese tegniek. Die onsuiwer kopererts, wat bekend staan as ru-koper, is die anode van die sel, terwyl 'n suiwer koperplaat gebruik word as die katode. Die elektrodes word geplaas in 'n elektroliet van waterige versadigde kopersulfaat soos aangetoon in die diagram hieronder. Ru-koper bevat verskeie metaalonsuiwerhede, waarvan die algemeenste silwer (Ag), goud (Au), yster (Fe) en sink (Zn) is. 8.1 Gee die naam van die elektrolitiese tegniek wat in die vraag beskryf is. (1) 8.2 Skryf die halfreaksie neer wat by die katode voorkom. (1) 8.3 Gebruik die tabel van Standaard Elektrodepotensiale om elk van die volgende te verduidelik: Waarom kopermetaal geoksideer word by die anode en nie water nie. (2) Met verwysing na die potensiaalverskil toegepas in die suiweringsproses, verduidelik waarom yster en sink geoksideer sal word by die anode, maar nie goud en silwer nie. (3) Waarom Fe 2+ (aq) en Zn 2+ (aq) nie gereduseer word by die katode nie. (2) 8.4 Skryf die netto selreaksie vir die suiwering van onsuiwer kopermetaal neer. (2) [11] Totaal: 200 punte
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 ure 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 19 bladsye, 'n
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NSIONLE SENIORSERTIFIKT-EKSMEN 2015 FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES SSELIEF IE VOLGENE INSTRUKSIES NOUKEURIG EUR 1. ie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 'n ntwoordblad van 1 bladsy
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur
- - GRAAD FINALE ASSESSERING ERING VRAESTEL NOVEMBER 06 TOTAAL: AL: 50 TYD: 3 uur - - INSTRUKSIES:. Hierdie vraestel bestaan uit 0 vrae.. Beantwoord alle vrae. 3. Toon alle stappe in die berekenings. 4.
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 1 Vraestel 01 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye, insluitend 4 gegewensblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER
FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)
VOORBEREIDENDE EKSAMEN GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (EMIE) SEPTEMBER 2018 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, 4 inligtingsblaaie en 'n grafiekpapier. Fisiese Wetenskappe
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 120 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (VR2) MARKS: 150 VOORBEREIDINGSEKSAMEN SEPTEMBER 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 URE ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) NOVEMBER 2017 PUNTE: 150 TYD: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November
METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12
METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) SEPTEMBER 2015 PUNTE: 150 TYD: 3 hours Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe V2 2 September
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2014 10842 FISIESE WETENSKAPPE TWEEDE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 19 TYD: 3 uur 12 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 4 inligtingsblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER
GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES
Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte
Graad 11 Fisiese Wetenskap Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte 1. Definieer: Hersieningsoefening Vrae 1.1. Bindingslengte 1.2. Bindingsenergie 1.3. Kovalente
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAA 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) FERUARIE/MAART 2015 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/Feb.
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com Wiskunde
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels
KLASTOETS GRAAD FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels PUNTE: 45 TYD: uur INSTRUKSIES EN INLIGTING. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika
Graad 11 Fisika Kennisarea: Meganika 1.1 Skalare en vektore Skalaar: n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar wat nie rigting het nie. Skalaar Voorbeelde: massa (6 kg); tyd (5 s); afstand (2
KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK
1 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK NASIEN MEMORANDUM : September 014 V.1 VRAAG 1 1.1 C 1. D 1.3 C 1.4 D 1.5 B 1.6 D 1.7 B 1.8 B 1.9 D 1.10 B [0] VRAAG.1.1 Wanneer 'n resulterende/netto krag op 'n voorwerp
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye insluitend 2 datablaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2016)
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: EMIE (V2) 2016 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2.
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit: 'n vraestel van
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende vier
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 216 WISKUNDE V2 PUNTE: 15 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 216) INSTRUKSIES EN INLIGTING
GRAAD 11 NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende 4 gegewensbladsye en 1 antwoordblad. 2 FISIESE
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 'n 4 bladsy-gegewensbylae en 1 antwoordblad.
JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12
JUNIE-EKSAMEN 014 FISIESE WETENSKAPPE 1/ MEMORANDUM GRAAD 1 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 1513 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 33 Faks : 086 556 8595
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 FISIESE WETENSKPPE: EMIE (V2) NOVEMER 2013 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/November 2013 INSTRUKSIES
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se EamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend 4 inligtingsblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER
GRAAD 11 NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) RIGLYNE VIR NASIEN
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 203 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE: 40 TYD: 2 2 uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 9A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde
Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10-jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer KWARTAAL 1 LESPLAN 4 FISIESE WETENSKAPPE CHEMIE GRAAD 11 TOTALE TYD: KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 23 DAE Kwartaal 1 Atoomverbindings: Molekulêre struktuur n Chemiese
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om assebleif Wiskundige Geletterdheid/V1 2 VRAAG 1 1.1.1
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn antwoordblad en data blaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE
SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.
1 AFDELING A Antwoord SLEGS op die spesiale ANTWOORDBLAD. As jy die lyntjiespapier van die eksamenboek gebruik vir hierdie afdeling gaan die vraag nie gemerk word nie en jy verbeur jou punte vir die vraag.
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM
Province of the ETERN CAPE EDUCATION NIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT / RG / RM F SF J/O P R Verduideliking
GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 JUNIE 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *JMATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 14 bladsye, isluited 1 bladsy iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/JUNIE
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 1½ uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *IPHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitende gegewensblasye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1
KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018
KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018 GRAAD 12 TYD: 3 UUR EKSAMINATORE: KWOD PLC TOTAAL: 150 MODERATORS: A WESSELS & MZ MOERAT INSTRUKSIES EN INLIGTING
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V1 DE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.. 3.
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 017 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n Inligtingsblad
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Wanneer stroom deur n weerstand vloei, sal die weerstand krag verbruik en hitte opwek. Hierdie eienskap word in baie elektriese toestelle toegepas, byvoorbeeld
NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10
Updated January 2015 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskappe Punte: 125 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 12 Nov 2015 Moderator: M. Aspeling Tyd: 2 ure Vraestel No.: Vraestel
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONAL SNIOR SRTIFIKAAT GRAAD 12 FISIS WTNSKAPP: CHMI (V2) NOVMBR 2008 PUNT: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, 4 gegewensbladsye en 'n antwoordblad. Fisiese Wetenskappe/V2 2 Do/November
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye saam met inligtingsblad INSTRUKSIES EN INLIGTING
GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 018 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye insluitend ʼn -bladsy gegewensblad. FISIESE WETENSKAPPE V1
Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems
Fisiese Wetenskappe Vraestel 1 Afdeling A Vraag 1: Eenwoorditems Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die korrekte woord/ term langs die vraagnommer (1.1 1.5) in die ANTWOORDBOEK
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Die transformator word gebruik om die spanning en stroom van n WS-sein te verander. Dit bestaan uit twee of meer windings wat op n gemeenskaplike kern gedraai is. Een
WISKUNDIGE GELETTERDHEID
WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL GRAAD 2-REKORDEKSAMEN 04 September 207 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. SACAI WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL KOPIEREG VOORBEHOU 207 GRAAD 2-REKORDEKSAMEN
Teken 'n skets van die vektore vertikaal (y-as) en horisontaal (x-as) op die Cartesiese vlak.
Eksamen vraestel 1 Fisika Vektore Teken 'n skets van die vektore vertikaal (y-as) en horisontaal (x-as) op die Cartesiese vlak. Voeg die ko-lineêre vertikale vektore en die ko-lineêre horisontale vektore
GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 15 bladsye isluited 1 iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/SEPTEMBER
Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae
1. Definieer: Graad 11 Fisiese Wetenskappe Meganika Hersieningsoefening Vrae 1.1. Krag 1.2. Resultante krag 1.3. Ewewig 1.4. Normaalkrag 1.5. Wrywingskrag 1.6. Traagheid 1.7. Gravitasieveld 1.8. Gewig
1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
GR 12 FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENVRAESTELLE & MEMO'S
G FSESE WETENSKAPPE EKSAMENAESTELLE & MEMO'S Eksamenvraestelle raestel (Fisika)... raestel (Chemie)... 4 Eksamenmemo's Memo (Fisika)... 8 Memo (Chemie)... Formulebladsye... 4 Ons vertrou dat die deurwerk
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 014 10841 FISIESE WETENSKAPPE EERSTE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 3 TYD: 3 uur 1. (Eerste Vraestel) 10841/14 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1
MEMORANDUM GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Leeruitkomste en Assesseringstandaarde LU1 LU2 LU3 AS 11.1.1: Beplan en voer n ondersoek uit om data stelselmatig te versamel
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye insluitend 2 gegewensblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 1 FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) NOVEMBER 008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n 3 bladsy-gegewensbylae en 'n antwoordblad. Fisiese Wetenskappe/V1
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 015 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 1 bladsye en 'n Inligtingsblad
Ontdek die eienskappe van 'n sirkel
OpenStax-CNX module: m3060 Ontdek die eienskappe van 'n sirkel Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 WISKUNDE 2 Graad
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MODEL 2014 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad. Elektriese Tegnologie 2 DBE/2014
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor n Tipiese induktor bestaan uit n draadspoel wat selfondersteunend of om n spoelvorm gedraai mag wees. Wanneer n stroom deur n geleier vloei, ontstaan n magnetiese
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V MODEL 007 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye, ' vel grafiekpapier e ' bladsy-formuleblad. Wiskude/V DoE/Model 007 INSTRUKSIES EN INLIGTING
PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur
PracMaths Trigonometrie is Maklik Graad 0 & Set by / Ogestel deur Seeliger ~ Mouton Trigonometrie is Maklik Graad 0 & ~ PS JNM PULISHERS (Pty) Ltd 07 PO ox 955 WTERKLOOF 05 Tel: (0) 60 907 Fax: (0) 60
WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com
NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN
GRAAD 12 GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN 2016 DATUM: 9 JUNIE 2016 PUNTE: 225 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. 2 INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit drie vrae wat op 10 bladsye gedruk
Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student:
Hoofstuk 18 Temperatuur en Warmte Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student: Die Nulde Wet van Termodinamika kan beskryf; Temperatuur kan meet en omskakel vanaf een temp.skaal na n ander; Termiese
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE PUNTE:: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en ʼn formuleblad. 2 ELEKTRIESE
Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse
Week 1 n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender Platinum is gevind in n landelike area wat aan n stam behoort. Platinum is n baie waardevolle metaal. Grondmonsters wys dat platinum slegs 500 m onder
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) GRD 1 SEPTEMBER 014 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en inligtingsblaaie Fisiese Wetenskappe/V1 DBE/September
Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer
Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer Elektroniese stroombane is gewoonlik saamgestel van komponente wat by elektroniese winkels aangekoop kan word. Een van die komponente is die weerstand, en is bloot
FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS
FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD 1. Inleiding...3 2. Doelstellings...3
Meesters vir transparante. 5.1 Meganika
Meestes vi tanspaante 5.1 Meganika KENNISAREA: MEGANIKA Meganika Vektoe in twee dimensies Newton se bewegingswette Newton se univesele gavitasiewet EENHEID 1 VEKTORE IN TWEE DIMENSIES Skalae en vektoe
Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GAAD 12 NASIONAE SENIO SETIFIKAAT GAAD 12 EEKTIESE TEGNOOGIE FEBUAIE/MAAT 2012 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 1 formuleblad. Elektriese Tegnologie 2 DBE/Feb. Mrt. 2012
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 00 MEMORANDUM PUNTE: 0 Hierdie memorandum bestaan uit bladsye. Wiskunde/V DBE/November 00 NOTA: As n kandidaat n vraag TWEE keer beantwoord, merk
FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 11. Hierdie riglyne bestaan uit 33 bladsye.
FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 11 015 Hierdie riglyne bestaan uit 33 bladsye. Fisiese Wetenskappe/Graad 11 DBE/015 INHOUDSOPGAWE Bladsy 1. Inleiding 3. Assessering in graad 11 4.1 Formaat van
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V FEBRUARIE/MAART 009 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 0 bladse, ' formuleblad e diagramvelle. Wiskude/V DoE/Febr. Maart 009 INSTRUKSIES EN INLIGTING
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN WISKUNDE V1 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye e 1 iligtigsblad. Wiskude/V1 DBE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgede istruksies aadagtig
ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1
ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, twee datavelle en n vel grafiekpapier.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 00 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye, diagramvelle e iligtigsblad. Wiskude/V DBE/November 00 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees
GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 DRAMATIESE KUNSTE (NOVEMBER
Die genade gawes Van God:
Die genade gawes Van God: 1Kor. 12:1-18 1 En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. 2 Julle weet dat julle heidene was, weggevoer na die stomme afgode
WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS
TEGNIESE WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS TEGNIESE WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS TechSci G10_Afr_Cover TG-spine.indd 1-3 2016/02/24 12:26 PM TEGNIESE WETENSKAP Graad 10 ONdErwySErSGIdS Ontwikkel
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT LEWENSWETENSKAP JUNIE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2½ URE Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014
GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 75 TYD: 1½ ure Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bladsy vir rofwerk Bladsy 1 van 11 GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2: KAARTWERK GRAAD
GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HODIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 1 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V1
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 11 NOVEMER 2013 LEWENSWETENSKPPE V1 PUNTE: 150 TY: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 LEWENSWETENSKPPE V1 (NOVEMER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende
METRO OOS ONDERWYS DISTRIK
METRO OOS ONDERWYS DISTRIK GRAAD 1 WISKUNDE VRAESTEL SEPTEMBER 014 PUNTE: 150 TYD: 3 ure Hierdie eksamevraestel bestaa uit ttaal va 0 bladsye. Wiskude Vraestel MOOD-September 014 INSTRUKSIES EN INLIGTING
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GESKIEDENIS V1 NOVEMBER 2014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 'n addendum van 14 bladsye. Geskiedenis/V1 2 DBE/November 2014