NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
|
|
- Πυθαγόρας Δημητρίου
- 7 χρόνια πριν
- Προβολές:
Transcript
1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAA 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) FERUARIE/MAART 2015 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 4 gegewensblaaie.
2 Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/Feb. Mrt INSTRUKSIES EN INLIGTING Skryf jou eksamennommer en sentrumnommer in die toepaslike ruimtes op die ANTWOOREOEK neer. ierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. eantwoord AL die vrae in die ANTWOOREOEK. egin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOOREOEK. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSLAAIE te gebruik. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge. Rond jou finale numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig. Skryf netjies en leesbaar.
3 Fisiese Wetenskappe/V2 3 E/Feb. Mrt VRAAG 1: MEERVOUIGEKEUSE-VRAE Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het slegs EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A ) langs die vraagnommer ( ) in die ANTWOOREOEK neer, byvoorbeeld Watter EEN van die volgende verbindings is 'n aldehied? A Pentanaal Pentan-2-ol Pentan-2-oon Etielpropanoaat (2) 1.2 Oorweeg die reaksie voorgestel deur die vergelyking hieronder: ierdie reaksie is 'n voorbeeld van A hidrasie. dehidrasie. substitusie. hidrogenering. (2) 1.3 Watter EEN van die volgende is 'n KORREKTE beskrywing vir 'n 0,1 mol dm -3 -soutsuuroplossing? A Verdunde sterk suur Verdunde swak suur Gekonsentreerde swak suur Gekonsentreerde sterk suur (2)
4 Fisiese Wetenskappe/V2 4 E/Feb. Mrt Eutrofikasie sluit die volgende stappe in: (i) Toename in groei van alge (ii) Toename in nitraatkonsentrasie (iii) Visvrektes (iv) Afname in suurstofkonsentrasie Watter EEN van die volgende is die KORREKTE voorstelling van die volgorde waarin die stappe voorkom? A (i) (ii) (iii) (iv) (i) (ii) (iv) (iii) (ii) (i) (iii) (iv) (ii) (i) (iv) (iii) (2) 1.5 Oorweeg die reaksie voorgestel deur die gebalanseerde vergelyking hieronder: A 2 (g) + 2 (g) 2A(g) ie aktiveringsenergie vir die voorwaartse reaksie is 180 kj en dié van die terugwaartse reaksie is 200 kj. ie reaksiewarmte ( ) is A + 20 kj kj kj kj. (2)
5 Fisiese Wetenskappe/V2 5 E/Feb. Mrt Oorweeg die struktuurformule van 'n verbinding hieronder. O O Watter EEN van die volgende pare reaktanse kan gebruik word om hierdie verbinding in die laboratorium te berei? A Propanoësuur en etanol Propanoësuur en metanol Etanoësuur en propan-1-ol Metanoësuur en propan-1-ol (2) 1.7 ie reaksie van 'n suur-basis-indikator, voorgestel as In(aq), met 2 O(l) bereik ewewig volgens die volgende gebalanseerde vergelyking: In(aq) + 2 O(l) 3 O + (aq) + In - (aq) > 0 geel pers y ewewig is die kleur van die oplossing pers. Watter EEN van die volgende sal die kleur van die oplossing van pers na geel verander? A Voeg NaO(aq) by Voeg l(aq) by Voeg water by Verhoog die temperatuur (2)
6 Fisiese Wetenskappe/V2 6 E/Feb. Mrt Watter EEN van die volgende metale sal NIE spontaan met swawelsuur reageer NIE? A Zn Mg u Fe (2) 1.9 'n Leerder wil 'n koperring met nikkel elektroplateer. y gebruik die eksperimentele opstelling aangedui in die vereenvoudigde diagram hieronder. Kragbron Nikkelstaaf Ring Elektroliet Watter EEN van die volgende is KORREK? ANOE KATOE ELEKTROLIET A Koperring Nikkelstaaf uso 4 Nikkelstaaf Koperring uso 4 Koperring Nikkelstaaf NiSO 4 Nikkelstaaf Koperring NiSO 4 (2)
7 Fisiese Wetenskappe/V2 7 E/Feb. Mrt Oorweeg die ewewigskonstantes vir dieselfde reaksie by twee verskillende temperature hieronder. 298 K: K c = 0, K: K c = 0,005 Watter EEN van die volgende is KORREK? REAKSIEWARMTE OPRENGS VAN PROUKTE SOOS WAT IE TEMPERATUUR STYG A > 0 Verhoog < 0 Verlaag > 0 Verlaag < 0 ly dieselfde (2) [20]
8 Fisiese Wetenskappe/V2 8 E/Feb. Mrt VRAAG 2 (egin op 'n nuwe bladsy.) ie letters A tot F in die tabel hieronder verteenwoordig ses organiese verbindings. A 2-metielbutanoësuur O E ut-2-een F n 2.1 Skryf neer die: NAAM van die funksionele groep van verbinding (1) omoloë reeks waaraan verbinding behoort (1) Tipe polimerisasiereaksie wat verbinding F vorm (1) 2.2 Skryf die IUPA-naam neer van: ie monomeer wat gebruik word om verbinding F te berei (1) Verbinding (2) Verbinding (2) 2.3 Skryf die NAAM of FORMULE neer van elke produk wat gevorm word gedurende die volledige verbranding van verbinding. (2) 2.4 Skryf die struktuurformule neer van: Verbinding (2) 'n KETTINGISOMEER van verbinding A (2)
9 Fisiese Wetenskappe/V2 9 E/Feb. Mrt 'n Laboratoriumassistent gebruik broomwater om tussen verbinding en E te onderskei. Sy voeg broomwater by 'n monster van elk in twee verskillende proefbuise. Sy neem waar dat die een verbinding broomwater onmiddellik ontkleur, terwyl die ander een slegs reageer nadat die proefbuis in direkte sonlig geplaas word. Skryf neer die: Letter ( of E) van die verbinding wat onmiddellik die broomwater sal ontkleur (1) Naam van die tipe reaksie wat in die proefbuis wat verbinding bevat, plaasvind (1) Struktuurformule van die organiese produk wat in die proefbuis gevorm word wat verbinding E bevat (2) [18]
10 Fisiese Wetenskappe/V2 10 E/Feb. Mrt VRAAG 3 (egin op 'n nuwe bladsy.) Leerders gebruik verbinding A tot, aangedui in die tabel hieronder, om 'n faktor te ondersoek wat die kookpunt van organiese verbindings beïnvloed. A Watter EEN van die verbindings (A, of ) het die hoogste kookpunt? (1) 3.2 Vir hierdie ondersoek, skryf neer die: Onafhanklike veranderlike (1) Afhanklike veranderlike (1) 3.3 Skryf die naam van die tipe Van der Waals-krag neer wat tussen die molekule van verbinding voorkom. (1) 3.4 oe sal die dampdruk van 2-metielpentaan vergelyk met dit van verbinding? Skryf slegs OËR AS, LAER AS of GELYK AAN neer. (1) ie leerders vergelyk nou die kookpunte van verbinding en E, aangedui in die tabel hieronder. E O OO 3.5 oe vergelyk die kookpunt van verbinding met dit van verbinding E? Skryf OËR AS, LAER AS of GELYK AAN neer. Verduidelik die antwoord volledig. (4) [9]
11 Fisiese Wetenskappe/V2 11 E/Feb. Mrt VRAAG 4 (egin op 'n nuwe bladsy.) In die vloeidiagram hieronder word but-1-een as uitgangstof in die bereiding van verbinding A gebruik. 3 2 = 2 reaksie 1 2 O; 2 SO 4 reaksie 2 l Verbinding A Verbinding reaksie Is but-1-een 'n VERSAIGE of ONVERSAIGE verbinding? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 4.2 Verbinding A is die hoofproduk wat in reaksie 1 gevorm word. Skryf neer die: Struktuurformule van verbinding A (2) Tipe reaksie wat plaasvind (1) 4.3 Vir verbinding, skryf neer die: IUPA-naam (2) Struktuurformule van die posisionele isomeer (2) 4.4 Vir reaksie 3, skryf neer: TWEE reaksietoestande nodig (2) ie tipe reaksie wat plaasvind (1) 'n Gebalanseerde vergelyking deur molekulêre formules te gebruik (3) [15]
12 Fisiese Wetenskappe/V2 12 E/Feb. Mrt VRAAG 5 (egin op 'n nuwe bladsy.) 'n Groep leerders gebruik die reaksie van OORMAAT soutsuur (l) met sink (Zn) om faktore wat reaksietempo beïnvloed, te ondersoek. ie gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is: Zn(s) + 2l(aq) Znl 2 (aq) + 2 (g) ulle gebruik dieselfde volume soutsuur en 1,2 g sink in elk van vyf eksperimente. ie reaksiekondisies en temperatuurlesings voor en na voltooiing van die reaksie in elke eksperiment is in die tabel hieronder opgesom. REAKSIETOESTANE Eksperiment Konsentrasie van Temperatuur ( ) Toestand van Tyd l (mol dm -3 ) Voor Na verdeeldheid (s) van die 1,2 g Zn 1 0, stukke , poeier , poeier 6 4 0, stukke 8 5 0, stukke Is die reaksie tussen soutsuur en sink EKSOTERMIES of ENOTERMIES? Gee 'n rede vir die antwoord deur na die data in die tabel te verwys. (2) 5.2 Gee 'n rede vir die verskil in reaksietempo waargeneem vir Eksperiment 1 en 2. (1) 5.3 ie leerders vergelyk die resultate van Eksperiment 1 en 3 om 'n gevolgtrekking te maak oor die effek van konsentrasie op reaksietempo. Gee 'n rede waarom dit nie 'n regverdige vergelyking is nie. (1) 5.4 oe vergelyk die tempo van die reaksie in Eksperiment 5 met dit in Eksperiment 1? Skryf VINNIGER AS, STAIGER AS of GELYK AAN neer. Skryf die faktor neer wat vir die verskil in reaksietempo verantwoordelik is en verduidelik volledig, met verwysing na die botsingsteorie, hoe hierdie faktor reaksietempo beïnvloed. (5) 5.5 ereken die tempo waarteen die soutsuur in Eksperiment 4 reageer in mol s -1. (6) [15]
13 Fisiese Wetenskappe/V2 13 E/Feb. Mrt VRAAG 6 (egin op 'n nuwe bladsy.) Suiwer waterstofjodied, verseël in 'n 2 dm 3 -houer by 721 K, ontbind volgens die volgende gebalanseerde vergelyking: 2I(g) 2 (g) + I 2 (g) = + 26 kj mol -1 ie grafiek hieronder dui aan hoe reaksietempo met tyd vir hierdie omkeerbare reaksie verander. Reaksietempo Tyd (minute) 6.1 Skryf die betekenis neer van die term omkeerbare reaksie. (1) 6.2 oe verander die konsentrasie van die reaktans tussen die 12 de en die 15 de minuut? Skryf slegs TOENEEM, AFNEEM of GEEN VERANERING neer. (1) 6.3 ie tempo's van beide die voorwaartse en terugwaartse reaksies verander skielik by t = 15 minute Gee 'n rede vir die skielike verandering in reaksietempo. (1) Verduidelik volledig hoe jy by die antwoord op VRAAG uitgekom het. (3) ie ewewigskonstante (K c ) vir die voorwaartse reaksie is 0,02 by 721 K. 6.4 y ewewig word gevind dat daar 0,04 mol I(g) in die houer teenwoordig is. ereken die konsentrasie van 2 (g) by ewewig. (6) 6.5 ereken die ewewigskonstante vir die terugwaartse reaksie. (1) 6.6 ie temperatuur word nou na 800 K verhoog. oe sal die waarde van die ewewigskonstante (K c ) vir die voorwaartse reaksie verander? Skryf slegs TOENEEM, AFNEEM of LY IESELFE neer. (1) [14]
14 Fisiese Wetenskappe/V2 14 E/Feb. Mrt VRAAG 7 (egin op 'n nuwe bladsy.) 7.1 Swawelsuur is 'n diprotiese suur efinieer 'n suur in terme van die Lowry-rønsted-teorie. (2) Gee 'n rede waarom daar na swawelsuur as 'n diprotiese suur verwys word. (1) 7.2 ie waterstofkarbonaatioon kan as beide 'n suur en 'n basis optree. it reageer met water volgens die volgende gebalanseerde vergelyking: O 3 (aq) + 2 O(l) 2 O 3 (aq) + O - (aq) Skryf EEN woord vir die onderstreepte frase neer. (1) O 3 (aq) tree as 'n basis in die reaksie hierbo op. Skryf die formule van die gekonjugeerde suur van O 3 (aq) neer. (1) 7.3 'n Leerder mors per ongeluk 'n bietjie swawelsuur, met konsentrasie 6 mol dm -3, uit 'n fles op die laboratoriumbank. aar onderwyser vra haar om die suur wat gemors het, te neutraliseer deur natriumwaterstofkarbonaatpoeier daarop te strooi. ie reaksie wat plaasvind, is: (Aanvaar dat die 2 SO 4 volledig ioniseer.) 2 SO 4 (aq) + 2NaO 3 (s) Na 2 SO 4 (aq) O(l) + 2O 2 (g) ie opbruising, as gevolg van die vorming van koolstofdioksied, stop nadat die leerder 27 g natriumwaterstofkarbonaat by die gemorste suur gevoeg het ereken die volume van die swawelsuur wat gemors is. Aanvaar dat al die natriumwaterstofkarbonaat met al die suur reageer. (6) ie leerder verdun nou 'n bietjie van die 6 mol dm -3 -swawelsuuroplossing in die fles tot 0,1 mol dm ereken die volume van die 6 mol dm -3 -swawelsuuroplossing wat nodig is om 1 dm 3 van die verdunde suur te berei. (2) Gedurende 'n titrasie word 25 cm 3 van die 0,1 mol dm -3 -swawelsuuroplossing in 'n Erlenmeyer-fles geplaas en met 'n 0,1 mol dm -3 -natriumhidroksiedoplossing getitreer ie leerder gebruik broomtimolblou as indikator. Wat is die doel van hierdie indikator? (1) ereken die p van die oplossing in die fles na die byvoeging van 30 cm 3 natriumhidroksied. ie eindpunt van die titrasie is nog nie by hierdie punt bereik nie. (8) [22]
15 Fisiese Wetenskappe/V2 15 E/Feb. Mrt VRAAG 8 (egin op 'n nuwe bladsy.) 'n Leerder voer twee eksperimente uit om die reaksie tussen koper (u) en 'n silwernitraatoplosssing, AgNO 3 (aq), te ondersoek. EKSPERIMENT 1 ie leerder plaas 'n klein hoeveelheid koperpoeier (u) in 'n proefbuis wat silwernitraatoplosssing, AgNO 3 (aq), bevat. ie oplossing verander na 'n rukkie van kleurloos na blou. Voor byvoeging van u(s) Na byvoeging van u(s) Kleurlose AgNO 3 (aq) lou u(no 3 ) 2 (aq) 8.1 efinieer die term oksideermiddel. (2) 8.2 Verduidelik hoekom die oplossing blou word deur te verwys na die relatiewe sterkte van oksideermiddels. (4) EKSPERIMENT 2 ie leerder stel nou 'n galvaniese sel op, soos hieronder getoon. ie sel funksioneer onder standaardtoestande. V u(s) A Ag(s) u 2+ (aq) Ag + (aq) 8.3 Skryf die energieomsetting neer wat in hierdie sel plaasvind. (1) 8.4 In watter rigting (A of ) sal die ANIONE in die soutbrug beweeg? (1) 8.5 ereken die emk van die sel hierbo onder standaardtoestande. (4) 8.6 Skryf die gebalanseerde vergelyking vir die netto selreaksie neer wat in hierdie sel plaasvind. (3) 8.7 oe sal die byvoeging van 100 cm 3 van 'n 1 mol dm -3 -silwernitraatoplossing by die silwerhalfsel, die aanvanklike emk van hierdie sel beïnvloed? Skryf slegs TOENEEM, AFNEEM of LY IESELFE neer. (1) [16]
16 Fisiese Wetenskappe/V2 16 E/Feb. Mrt VRAAG 9 (egin op 'n nuwe bladsy.) ie apparaat hieronder word gebruik om die elektrolise van 'n gekonsentreerde natriumchloriedoplossing te demonstreer. eide elektrodes is van koolstof gemaak. 'n Paar druppels universele indikator word by die elektroliet gevoeg. ie vergelyking vir die netto selreaksie is: 2Nal(aq) O(l) l 2 (g) + 2 (g) + 2NaO(aq) Kragbron Elektrode Y Elektrode X Nal(aq) en universele indikator Aanvanklik het die oplossing 'n groen kleur. Universele indikator word rooi in suur oplossings en pers in alkaliese oplossings. 9.1 efinieer die term elektroliet. (2) Wanneer die kragbron aangeskakel word, verander die kleur van die elektroliet rondom elektrode Y van groen na pers. 9.2 Skryf neer die: alfreaksie wat by elektrode Y plaasvind (2) NAAM of FORMULE van die gas wat by elektrode X vrygestel is (1) 9.3 Verwys na die Tabel van Standaard-reduksiepotensiale om te verduidelik hoekom waterstofgas, en nie natrium nie, by die katode van hierdie sel gevorm word. (2) [7]
17 Fisiese Wetenskappe/V2 17 E/Feb. Mrt VRAAG 10 (egin op 'n nuwe bladsy.) Reaksie A,, en in die vloeidiagram hieronder stel die vervaardiging van Kunsmis X voor. SO 2 (g) A SO 3 (g) 2 S 2 O 7 (l) 2 SO 4 (l) Kunsmis X O 2 (g) 10.1 Skryf die naam van die industriële bereiding van swawelsuur neer. (1) 10.2 Skryf neer die: NAAM of FORMULE van die katalisator wat in reaksie A gebruik is (1) Gebalanseerde vergelyking vir reaksie (3) 10.3 Ammoniak is een van die reaktanse wat in reaksie gebruik word om Kunsmis X te maak. Skryf neer: 'n Gebalanseerde vergelyking vir reaksie (3) ie NAAM van Kunsmis X (1) 10.4 Twee 50 kg-sakke, wat kunsmis P en Q onderskeidelik bevat, word soos volg gemerk: Kunsmis P: 5 : 2 : 3 (25) Kunsmis Q: 1 : 3 : 4 (20) Wat stel die nommers (25) en (20) op die etikette voor? (1) Gebruik berekeninge om te bepaal watter kunsmis (P of Q) die groter massa kalium bevat. (4) [14] TOTAAL: 150
18 Fisiese Wetenskappe/V2 1 E/Feb. Mrt ATA FOR PYSIAL SIENES GRAE 12 PAPER 2 (EMISTRY) GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAA 12 VRAESTEL 2 (EMIE) TALE 1: PYSIAL ONSTANTS/TAEL 1: FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMOL/SIMOOL VALUE/WAARE Standard pressure Standaarddruk p 1,013 x 10 5 Pa Molar gas volume at STP Molêre gasvolume by ST V m 22,4 dm 3 mol -1 Standard temperature Standaardtemperatuur T 273 K harge on electron Lading op elektron e -1,6 x Avogadro's constant Avogadro-konstante N A 6,02 x mol -1 TALE 2: FORMULAE/TAEL 2: FORMULES m n= M n c = or/of V cava na c v n b b b m c = MV n= n= N N A V V m = p = -log[ 3 O + ] K w = [ 3 O + ][O - ] = 1 x at/by 298 K E cell = E E / E cathode anode sel = E katode E anode or/of E = E E / E cell reduction oxidation sel = E reduksie E oksidasie or/of E = E E / E cell oxidising agent reducing agent sel = E oksideermiddel E reduseermiddel
19 Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/Feb. Mrt TALE 3: TE PERIOI TALE OF ELEMENTS TAEL 3: IE PERIOIEKE TAEL VAN ELEMENTE 1 (I) 2 (II) (III) 14 (IV) 15 (V) 16 (VI) 17 (VII) 18 (VIII) 2, e 4 1,0 3 Li 7 1,5 4 e 9 2, , ,0 7 N 14 3,5 8 O 16 4,0 9 F Ne 20 0,9 11 Na 23 1,2 12 Mg 24 1,5 13 Al 27 1,8 14 Si 28 2,1 15 P 31 2,5 16 S 32 3,0 17 l 35,5 18 Ar 40 0,8 19 K 39 1,0 20 a 40 1,3 21 Sc 45 1,5 22 Ti 48 1,6 23 V 51 1,6 24 r 52 1,5 25 Mn 55 1,8 26 Fe 56 1,8 27 o 59 1,8 28 Ni 59 1,9 29 u 63,5 1,6 30 Zn 65 1,6 31 Ga 70 1,8 32 Ge 73 2,0 33 As 75 2,4 34 Se 79 2,8 35 r Kr 84 0,8 37 Rb 86 1,0 38 Sr 88 1,2 39 Y 89 1,4 40 Zr Nb 92 1,8 42 Mo 96 1,9 43 Tc 2,2 44 Ru 101 2,2 45 Rh 103 2,2 46 Pd 106 1,9 47 Ag 108 1,7 48 d 112 1,7 49 In 115 1,8 50 Sn 119 1,9 51 Sb 122 2,1 52 Te 128 2,5 53 I Xe 131 0,7 55 s 133 0,9 56 a La 139 1,6 72 f Ta W Re Os Ir Pt Au g 201 1,8 81 Tl 204 1,8 82 Pb 207 1,9 83 i 209 2,0 84 Po 2,5 85 At 86 Rn 0,7 87 Fr 0,9 88 Ra Ac 58 e Pr Nd Pm 62 Sm Eu Gd Tb y o Er Tm Yb Lu Th Pa 92 U Np 94 Pu 95 Am 96 m 97 k 98 f 99 Es 100 Fm 101 Md 102 No 103 Lr Electronegativity Elektronegatiwiteit Approximate relative atomic mass enaderde relatiewe atoommassa Atomic number Atoomgetal 29 u 63,5 1,9 Symbol Simbool KEY/SLEUTEL
20 Fisiese Wetenskappe/V2 3 E/Feb. Mrt TALE 4A: STANAR REUTION POTENTIALS TAEL 4A: STANAAR-REUKSIEPOTENSIALE Increasing oxidising ability/toenemende oksiderende vermoë alf-reactions/alfreaksies E (V) F 2(g) + 2e 2F + 2,87 o 3+ + e o ,81 2O e 2 2O +1,77 MnO e Mn O + 1,51 l 2(g) + 2e 2l + 1,36 r 2O e 2r O + 1,33 O 2(g) e 2 2O + 1,23 MnO e Mn O + 1,23 Pt e Pt + 1,20 r 2(l) + 2e 2r + 1,07 NO e NO(g) + 2 2O + 0,96 g e g(l) + 0,85 Ag + + e Ag + 0,80 NO e NO 2(g) + 2O + 0,80 Fe 3+ + e Fe ,77 O 2(g) e 2O 2 + 0,68 I 2 + 2e 2I + 0,54 u + + e u + 0,52 SO e S + 2 2O + 0,45 2 2O + O 2 + 4e 4O + 0,40 u e u + 0,34 SO e SO 2(g) + 2 2O + 0,17 u 2+ + e u + + 0,16 Sn e Sn ,15 S e 2S(g) + 0, e 2(g) 0,00 Fe e Fe 0,06 Pb e Pb 0,13 Sn e Sn 0,14 Ni e Ni 0,27 o e o 0,28 d e d 0,40 r 3+ + e r 2+ 0,41 Fe e Fe 0,44 r e r 0,74 Zn e Zn 0,76 2 2O + 2e 2(g) + 2O 0,83 r e r 0,91 Mn e Mn 1,18 Al e Al 1,66 Mg e Mg 2,36 Na + + e Na 2,71 a e a 2,87 Sr e Sr 2,89 a e a 2,90 s + + e - s - 2,92 K + + e K 2,93 Li + + e Li 3,05 Increasing reducing ability/toenemende reduserende vermoë
21 E Fisiese Wetenskappe/V2 4 E/Feb. Mrt TALE 4: STANAR REUTION POTENTIALS TAEL 4: STANAAR-REUKSIEPOTENSIALE alf-reactions/alfreaksies (V) Li + + e Li 3,05 K + + e K 2,93 s + + e s 2,92 a e a 2,90 Sr e Sr 2,89 a e a 2,87 Na + + e Na 2,71 Mg e Mg 2,36 Al e Al 1,66 Mn e Mn 1,18 r e r 0,91 2 2O + 2e 2(g) + 2O 0,83 Zn e Zn 0,76 r e r 0,74 Fe e Fe 0,44 r 3+ + e r 2+ 0,41 d e d 0,40 o e o 0,28 Ni e Ni 0,27 Sn e Sn 0,14 Pb e Pb 0,13 Fe e Fe 0, e 2(g) 0,00 S e 2S(g) + 0,14 Sn e Sn ,15 u 2+ + e u + + 0,16 SO e SO 2(g) + 2 2O + 0,17 Increasing oxidising ability/toenemende oksiderende vermoë u e u + 0,34 2 2O + O 2 + 4e 4O + 0,40 SO e S + 2 2O + 0,45 u + + e u + 0,52 I 2 + 2e 2I + 0,54 O 2(g) e 2O 2 + 0,68 Fe 3+ + e Fe ,77 NO e NO 2(g) + 2O + 0,80 Ag + + e Ag + 0,80 g e g(l) + 0,85 NO e NO(g) + 2 2O + 0,96 r 2(l) + 2e 2r + 1,07 Pt e Pt + 1,20 MnO e Mn O + 1,23 O 2(g) e 2 2O + 1,23 r 2O e 2r O + 1,33 l 2(g) + 2e 2l + 1,36 MnO e Mn O + 1,51 2O e 2 2O +1,77 o 3+ + e o ,81 F 2(g) + 2e 2F + 2,87 Increasing reducing ability/toenemende reduserende vermoë
FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)
VOORBEREIDENDE EKSAMEN GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (EMIE) SEPTEMBER 2018 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, 4 inligtingsblaaie en 'n grafiekpapier. Fisiese Wetenskappe
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) NOVEMBER 2017 PUNTE: 150 TYD: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: EMIE (V2) 2016 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2.
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur
- - GRAAD FINALE ASSESSERING ERING VRAESTEL NOVEMBER 06 TOTAAL: AL: 50 TYD: 3 uur - - INSTRUKSIES:. Hierdie vraestel bestaan uit 0 vrae.. Beantwoord alle vrae. 3. Toon alle stappe in die berekenings. 4.
GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye, insluitend 4 gegewensblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (VR2) MARKS: 150 VOORBEREIDINGSEKSAMEN SEPTEMBER 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 URE ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie.
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 ure 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 19 bladsye, 'n
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n
GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2014 10842 FISIESE WETENSKAPPE TWEEDE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 19 TYD: 3 uur 12 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12
METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) SEPTEMBER 2015 PUNTE: 150 TYD: 3 hours Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe V2 2 September
GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 4 inligtingsblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NSIONLE SENIORSERTIFIKT-EKSMEN 2015 FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES SSELIEF IE VOLGENE INSTRUKSIES NOUKEURIG EUR 1. ie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 'n ntwoordblad van 1 bladsy
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 FISIESE WETENSKPPE: EMIE (V2) NOVEMER 2013 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/November 2013 INSTRUKSIES
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 14 bladsye, 'n
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 1 Vraestel 01 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels
KLASTOETS GRAAD FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels PUNTE: 45 TYD: uur INSTRUKSIES EN INLIGTING. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 120 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye insluitend 2 datablaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2016)
Νόµοςπεριοδικότητας του Moseley:Η χηµική συµπεριφορά (οι ιδιότητες) των στοιχείων είναι περιοδική συνάρτηση του ατοµικού τους αριθµού.
Νόµοςπεριοδικότητας του Moseley:Η χηµική συµπεριφορά (οι ιδιότητες) των στοιχείων είναι περιοδική συνάρτηση του ατοµικού τους αριθµού. Περιοδικός πίνακας: α. Είναι µια ταξινόµηση των στοιχείων κατά αύξοντα
ΓΗ ΚΑΙ ΣΥΜΠΑΝ. Εικόνα 1. Φωτογραφία του γαλαξία μας (από αρχείο της NASA)
ΓΗ ΚΑΙ ΣΥΜΠΑΝ Φύση του σύμπαντος Η γη είναι μία μονάδα μέσα στο ηλιακό μας σύστημα, το οποίο αποτελείται από τον ήλιο, τους πλανήτες μαζί με τους δορυφόρους τους, τους κομήτες, τα αστεροειδή και τους μετεωρίτες.
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 216 WISKUNDE V2 PUNTE: 15 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 216) INSTRUKSIES EN INLIGTING
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se EamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee
GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende vier
ΝΟΜΟΣ ΤΗΣ ΠΕΡΙΟ ΙΚΟΤΗΤΑΣ : Οι ιδιότητες των χηµικών στοιχείων είναι περιοδική συνάρτηση του ατοµικού τους αριθµού.
1. Ο ΠΕΡΙΟ ΙΚΟΣ ΠΙΝΑΚΑΣ Οι άνθρωποι από την φύση τους θέλουν να πετυχαίνουν σπουδαία αποτελέσµατα καταναλώνοντας το λιγότερο δυνατό κόπο και χρόνο. Για το σκοπό αυτό προσπαθούν να οµαδοποιούν τα πράγµατα
Το άτομο του Υδρογόνου
Το άτομο του Υδρογόνου Δυναμικό Coulomb Εξίσωση Schrödinger h e (, r, ) (, r, ) E (, r, ) m ψ θφ r ψ θφ = ψ θφ Συνθήκες ψ(, r θφ, ) = πεπερασμένη ψ( r ) = 0 ψ(, r θφ, ) =ψ(, r θφ+, ) π Επιτρεπτές ενέργειες
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com Wiskunde
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 'n 4 bladsy-gegewensbylae en 1 antwoordblad.
Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika
Graad 11 Fisika Kennisarea: Meganika 1.1 Skalare en vektore Skalaar: n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar wat nie rigting het nie. Skalaar Voorbeelde: massa (6 kg); tyd (5 s); afstand (2
Ι ΙΟΤΗΤΕΣ ΤΩΝ ΑΤΟΜΩΝ. Παππάς Χρήστος Επίκουρος Καθηγητής
ΗΛΕΚΤΡΟΝΙΚΗ ΟΜΗ ΚΑΙ Ι ΙΟΤΗΤΕΣ ΤΩΝ ΑΤΟΜΩΝ Παππάς Χρήστος Επίκουρος Καθηγητής ΤΟ ΜΕΓΕΘΟΣ ΤΩΝ ΑΤΟΜΩΝ Ατομική ακτίνα (r) : ½ της απόστασης μεταξύ δύο ομοιοπυρηνικών ατόμων, ενωμένων με απλό ομοιοπολικό δεσμό.
Estimation of grain boundary segregation enthalpy and its role in stable nanocrystalline alloy design
Supplemental Material for Estimation of grain boundary segregation enthalpy and its role in stable nanocrystalline alloy design By H. A. Murdoch and C.A. Schuh Miedema model RKM model ΔH mix ΔH seg ΔH
KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK
1 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK NASIEN MEMORANDUM : September 014 V.1 VRAAG 1 1.1 C 1. D 1.3 C 1.4 D 1.5 B 1.6 D 1.7 B 1.8 B 1.9 D 1.10 B [0] VRAAG.1.1 Wanneer 'n resulterende/netto krag op 'n voorwerp
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend 4 inligtingsblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER
GRAAD 11 NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende 4 gegewensbladsye en 1 antwoordblad. 2 FISIESE
Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte
Graad 11 Fisiese Wetenskap Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte 1. Definieer: Hersieningsoefening Vrae 1.1. Bindingslengte 1.2. Bindingsenergie 1.3. Kovalente
ΠΕΡΙΟΔΙΚΟΣ ΠΙΝΑΚΑΣ ΣΤΟΙΧΕΙΩΝ
ΠΕΡΙΟΔΙΚΟΣ ΠΙΝΑΚΑΣ ΣΤΟΙΧΕΙΩΝ Περίοδοι περιοδικού πίνακα Ο περιοδικός πίνακας αποτελείται από 7 περιόδους. Ο αριθμός των στοιχείων που περιλαμβάνει κάθε περίοδος δεν είναι σταθερός, δηλ. η περιοδικότητα
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM
Province of the ETERN CAPE EDUCATION NIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT / RG / RM F SF J/O P R Verduideliking
ΠΕΡΙΟΔΙΚΟ ΣΥΣΤΗΜΑ ΤΩΝ ΣΤΟΙΧΕΙΩΝ (1) Ηλία Σκαλτσά ΠΕ ο Γυμνάσιο Αγ. Παρασκευής
ΠΕΡΙΟΔΙΚΟ ΣΥΣΤΗΜΑ ΤΩΝ ΣΤΟΙΧΕΙΩΝ (1) Ηλία Σκαλτσά ΠΕ04.01 5 ο Γυμνάσιο Αγ. Παρασκευής Όπως συμβαίνει στη φύση έτσι και ο άνθρωπος θέλει να πετυχαίνει σπουδαία αποτελέσματα καταναλώνοντας το λιγότερο δυνατό
τροχιακά Η στιβάδα καθορίζεται από τον κύριο κβαντικό αριθµό (n) Η υποστιβάδα καθορίζεται από τους δύο πρώτους κβαντικούς αριθµούς (n, l)
ΑΤΟΜΙΚΑ ΤΡΟΧΙΑΚΑ Σχέση κβαντικών αριθµών µε στιβάδες υποστιβάδες - τροχιακά Η στιβάδα καθορίζεται από τον κύριο κβαντικό αριθµό (n) Η υποστιβάδα καθορίζεται από τους δύο πρώτους κβαντικούς αριθµούς (n,
JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12
JUNIE-EKSAMEN 014 FISIESE WETENSKAPPE 1/ MEMORANDUM GRAAD 1 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 1513 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 33 Faks : 086 556 8595
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om assebleif Wiskundige Geletterdheid/V1 2 VRAAG 1 1.1.1
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn antwoordblad en data blaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONAL SNIOR SRTIFIKAAT GRAAD 12 FISIS WTNSKAPP: CHMI (V2) NOVMBR 2008 PUNT: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, 4 gegewensbladsye en 'n antwoordblad. Fisiese Wetenskappe/V2 2 Do/November
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit: 'n vraestel van
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10-jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V1 DE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.. 3.
NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10
Updated January 2015 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskappe Punte: 125 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 12 Nov 2015 Moderator: M. Aspeling Tyd: 2 ure Vraestel No.: Vraestel
GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 JUNIE 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *JMATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 14 bladsye, isluited 1 bladsy iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/JUNIE
SUPPLEMENTAL INFORMATION. Fully Automated Total Metals and Chromium Speciation Single Platform Introduction System for ICP-MS
Electronic Supplementary Material (ESI) for Journal of Analytical Atomic Spectrometry. This journal is The Royal Society of Chemistry 2018 SUPPLEMENTAL INFORMATION Fully Automated Total Metals and Chromium
Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde
Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za
GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 018 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye insluitend ʼn -bladsy gegewensblad. FISIESE WETENSKAPPE V1
Αλληλεπίδραση ακτίνων-χ με την ύλη
Άσκηση 8 Αλληλεπίδραση ακτίνων-χ με την ύλη Δ. Φ. Αναγνωστόπουλος Τμήμα Μηχανικών Επιστήμης Υλικών Πανεπιστήμιο Ιωαννίνων Ιωάννινα 2013 Άσκηση 8 ii Αλληλεπίδραση ακτίνων-χ με την ύλη Πίνακας περιεχομένων
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 203 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE: 40 TYD: 2 2 uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 9A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 017 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n Inligtingsblad
Appendix B Table of Radionuclides Γ Container 1 Posting Level cm per (mci) mci
3 H 12.35 Y β Low 80 1 - - Betas: 19 (100%) 11 C 20.38 M β+, EC Low 400 1 5.97 13.7 13 N 9.97 M β+ Low 1 5.97 13.7 Positrons: 960 (99.7%) Gaas: 511 (199.5%) Positrons: 1,199 (99.8%) Gaas: 511 (199.6%)
GRAAD 11 NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) RIGLYNE VIR NASIEN
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *IPHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitende gegewensblasye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 1½ uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) GRD 1 SEPTEMBER 014 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en inligtingsblaaie Fisiese Wetenskappe/V1 DBE/September
ΛΥΣΕΙΣ. 1. Χαρακτηρίστε τα παρακάτω στοιχεία ως διαµαγνητικά ή. Η ηλεκτρονική δοµή του 38 Sr είναι: 1s 2 2s 2 2p 6 3s 2 3p 6 3d 10 4s 2 4p 6 5s 2
ΛΥΣΕΙΣ 1. Χαρακτηρίστε τα παρακάτω στοιχεία ως διαµαγνητικά ή παραµαγνητικά: 38 Sr, 13 Al, 32 Ge. Η ηλεκτρονική δοµή του 38 Sr είναι: 1s 2 2s 2 2p 6 3s 2 3p 6 3d 10 4s 2 4p 6 5s 2 Η ηλεκτρονική δοµή του
FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS
FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD 1. Inleiding...3 2. Doelstellings...3
GR 12 FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENVRAESTELLE & MEMO'S
G FSESE WETENSKAPPE EKSAMENAESTELLE & MEMO'S Eksamenvraestelle raestel (Fisika)... raestel (Chemie)... 4 Eksamenmemo's Memo (Fisika)... 8 Memo (Chemie)... Formulebladsye... 4 Ons vertrou dat die deurwerk
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 1 FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) NOVEMBER 008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n 3 bladsy-gegewensbylae en 'n antwoordblad. Fisiese Wetenskappe/V1
Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems
Fisiese Wetenskappe Vraestel 1 Afdeling A Vraag 1: Eenwoorditems Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die korrekte woord/ term langs die vraagnommer (1.1 1.5) in die ANTWOORDBOEK
SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.
1 AFDELING A Antwoord SLEGS op die spesiale ANTWOORDBLAD. As jy die lyntjiespapier van die eksamenboek gebruik vir hierdie afdeling gaan die vraag nie gemerk word nie en jy verbeur jou punte vir die vraag.
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Wanneer stroom deur n weerstand vloei, sal die weerstand krag verbruik en hitte opwek. Hierdie eienskap word in baie elektriese toestelle toegepas, byvoorbeeld
KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018
KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018 GRAAD 12 TYD: 3 UUR EKSAMINATORE: KWOD PLC TOTAAL: 150 MODERATORS: A WESSELS & MZ MOERAT INSTRUKSIES EN INLIGTING
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye saam met inligtingsblad INSTRUKSIES EN INLIGTING
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Die transformator word gebruik om die spanning en stroom van n WS-sein te verander. Dit bestaan uit twee of meer windings wat op n gemeenskaplike kern gedraai is. Een
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye insluitend 2 gegewensblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER
GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 15 bladsye isluited 1 iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/SEPTEMBER
WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID
WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL GRAAD 2-REKORDEKSAMEN 04 September 207 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. SACAI WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL KOPIEREG VOORBEHOU 207 GRAAD 2-REKORDEKSAMEN
1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM
Page 1 10 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM M KA A SLEUTEL Punt vir metode Deurgaans akkurate bewerking Akkuraatheid 1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 C 1.2 C 1.3 B
Ontdek die eienskappe van 'n sirkel
OpenStax-CNX module: m3060 Ontdek die eienskappe van 'n sirkel Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 WISKUNDE 2 Graad
1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
SENIOR GRAAD 11 MARKS: PUNTE:
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE GRAAD NOVEMBER 2022 MATHEMATICS P2/WISKUNDE V2 MEMORANDUM MARKS: PUNTE: 50 This memorandum consists of 8 pages. p Hierdie memorandum
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 015 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 1 bladsye en 'n Inligtingsblad
NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 014 10841 FISIESE WETENSKAPPE EERSTE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 3 TYD: 3 uur 1. (Eerste Vraestel) 10841/14 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
METRO OOS ONDERWYS DISTRIK
METRO OOS ONDERWYS DISTRIK GRAAD 1 WISKUNDE VRAESTEL SEPTEMBER 014 PUNTE: 150 TYD: 3 ure Hierdie eksamevraestel bestaa uit ttaal va 0 bladsye. Wiskude Vraestel MOOD-September 014 INSTRUKSIES EN INLIGTING
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer KWARTAAL 1 LESPLAN 4 FISIESE WETENSKAPPE CHEMIE GRAAD 11 TOTALE TYD: KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 23 DAE Kwartaal 1 Atoomverbindings: Molekulêre struktuur n Chemiese
GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HODIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 1 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V MODEL 007 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye, ' vel grafiekpapier e ' bladsy-formuleblad. Wiskude/V DoE/Model 007 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Ατομικό βάρος Άλλα αμέταλλα Be Βηρύλλιο Αλκαλικές γαίες
Χημικά στοιχεία και ισότοπα διαθέσιμα στο Minecraft: Education Edition Σύμβολο στοιχείου Στοιχείο Ομάδα Πρωτόνια Ηλεκτρόνια Νετρόνια H Υδρογόνο He Ήλιο Ευγενή αέρια Li Λίθιο Αλκάλια Ατομικό βάρος 1 1 0
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 00 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye, diagramvelle e iligtigsblad. Wiskude/V DBE/November 00 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees
PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur
PracMaths Trigonometrie is Maklik Graad 0 & Set by / Ogestel deur Seeliger ~ Mouton Trigonometrie is Maklik Graad 0 & ~ PS JNM PULISHERS (Pty) Ltd 07 PO ox 955 WTERKLOOF 05 Tel: (0) 60 907 Fax: (0) 60
Αναπληρωτής Καθηγητής Τμήμα Συντήρησης Αρχαιοτήτων και Έργων Τέχνης Πανεπιστήμιο Δυτικής Αττικής - ΣΑΕΤ
Γενική και Ανόργανη Χημεία Περιοδικές ιδιότητες των στοιχείων. Σχηματισμός ιόντων. Στ. Μπογιατζής 1 Αναπληρωτής Καθηγητής Τμήμα Συντήρησης Αρχαιοτήτων και Έργων Τέχνης Π Δ Χειμερινό εξάμηνο 2018-2019 Π
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN WISKUNDE V1 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye e 1 iligtigsblad. Wiskude/V1 DBE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgede istruksies aadagtig
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor n Tipiese induktor bestaan uit n draadspoel wat selfondersteunend of om n spoelvorm gedraai mag wees. Wanneer n stroom deur n geleier vloei, ontstaan n magnetiese
CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12
- 1 - KABV: Wiskue Graa 1 Die hooffokus areas i ie VOO-Wiskue- kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 1 Fuksies Getalpatroe, rye e reeks 3 Fiasies, groei e iterval 4 Algebra 5 Differesiaal rekee 6 Waarskylikhei
Meesters vir transparante. 5.1 Meganika
Meestes vi tanspaante 5.1 Meganika KENNISAREA: MEGANIKA Meganika Vektoe in twee dimensies Newton se bewegingswette Newton se univesele gavitasiewet EENHEID 1 VEKTORE IN TWEE DIMENSIES Skalae en vektoe
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
Mathematical Literacy/P2 1 DBE/November 2012 NSC GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MODEL 2014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 3
Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer
Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer Elektroniese stroombane is gewoonlik saamgestel van komponente wat by elektroniese winkels aangekoop kan word. Een van die komponente is die weerstand, en is bloot
Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER
CAMI Sagteware gekoppel aa KABV: Wiskue Die hooffokus areas i ie VOO-Wiskue- kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 1 Fuksies Getalpatroe, rye e reeks 3 Fiasies, groei e iterval 4 Algebra 5 Differesiaal rekee 6
Πανεπιστήμιο Δυτικής Μακεδονίας. Τμήμα Μηχανολόγων Μηχανικών. Χημεία. Ενότητα 4: Περιοδικό σύστημα των στοιχείων
Τμήμα Μηχανολόγων Μηχανικών Χημεία Ενότητα 4: Περιοδικό σύστημα των στοιχείων Τόλης Ευάγγελος e-mail: etolis@uowm.gr Τμήμα Μηχανολόγων Μηχανικών Άδειες Χρήσης Το παρόν εκπαιδευτικό υλικό υπόκειται σε άδειες