FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
|
|
- Δεσποίνη Ἀράχνη Βούλγαρης
- 6 χρόνια πριν
- Προβολές:
Transcript
1 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n geel Antwoordblad van 2 bladsye (i ii) en 'n groen Datablad van 3 bladsye (i iii). 2. Maak asseblief seker dat jou vraestel volledig is. 3. Verwyder die Databoekie en die Antwoordblad van die middel van die vraestel. Skryf jou eksamennommer op die geel Antwoordblad. 4. Lees die vrae noukeurig deur. 5. AL die vrae in die vraestel moet beantwoord word. 6. Vraag 1 bestaan uit 10 meervoudige keusevrae. Daar is slegs een korrekte antwoord op elke vraag. Die vrae word beantwoord op die Antwoordblad verskaf op die binneblad van jou Antwoordboek. Die letter wat ooreenstem met jou keuse van die korrekte antwoord moet met 'n kruisie gemerk word soos aangetoon in die voorbeeld hieronder: A B C D Hier is die antwoord C as korrek gemerk. 7. BEGIN ELKE VRAAG OP 'N NUWE BLADSY. 8. Maak asseblief seker dat die antwoorde soos die vrae genommer is. 9. Gebruik die data en formules waar ook al nodig. 10. Toon al die nodige stappe in berekeninge. 11. Waar toepaslik, rond jou finale antwoorde af tot 2 desimale plekke, tensy anders vermeld. 12. Dit is in jou eie belang om leesbaar te skryf en om jou werk netjies uiteen te sit. BLAAI ASSEBLIEF OM
2 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 2 van 16 VRAAG 1 MEERVOUDIGE KEUSEVRAE Beantwoord hierdie vrae op die meervoudige keuse Antwoordblad op die binneblad van jou Antwoordboek. Maak 'n kruisie (X) in die blokkie wat ooreenstem met die letter wat jy as die regte een beskou. 1.1 Die korrekte chemiese formule vir magnesiumfosfaat is: A Mg(PO 4 ) 2 B Mg 2 (PO 4 ) 3 C MgPO 4 D Mg 3 (PO 4 ) Watter een van die volgende stellings verteenwoordig die beste verduideliking vir die term 'elektronegatiwiteit'? A B C D 'n Maatstaf van die neiging van 'n atoom om 'n paar bindingselektrone aan te trek. 'n Maatstaf van die neiging van 'n atoom om 'n elektron aan te trek. 'n Maatstaf van die sterkte van 'n kovalente binding. 'n Maatstaf van die sterkte van 'n ioniese binding. 1.3 Oorweeg die volgende energie-profiel grafiek. Potensiële energie-waardes X, Y en Z word op die grafiek aangedui. Die aktiveringsenergie vir die voorwaartse reaksie word gegee deur: A B C D Z Z Y Z X X Y Potensiële energie Z Y X 1.4 'n Basis word gedefinieer as: Verloop van reaksie A B C D 'n protonskenker 'n elektronskenker 'n protonontvanger 'n elektronontvanger 1.5 Watter een van die volgende indikators is die meeste geskik vir gebruik in die titrasie van natriumhidroksied met etanoësuur? INDIKATOR ph-gebied VAN INDIKATOR A kresolblou 1,2 1,8 B metieloranje 3,1 4,4 C broomtimolblou 6,0 7,6 D fenolftaleïen 8,4 10,0
3 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 3 van mol N 2 O 4 (g) word geplaas in 'n leë 1 dm 3 houer en toegelaat om te ontbind by 'n sekere temperatuur om NO 2 (g) te vorm. Die houer word dan verseël. Die reaksie het toe ewewig bereik volgens die volgende gebalanseerde chemiese vergelyking: N 2 O 4 (g) 2NO 2 (g) By ewewig, het x mol van die N 2 O 4 (g) ontbind. Wat is die waarde van die ewewigskonstante, K c, as jy aanvaar dat die temperatuur konstant gebly het? A 2x (1 x) 2x (1 x) B 2 C D 2 4x (1 x) 2 4x (1 x) Stikstofgas en waterstofgas word in 'n houer geplaas, wat dan verseël word en toegelaat word om ewewig te bereik. Die gebalanseerde chemiese vergelyking vir die reaksie is: N 2 (g) + 3H 2 (g) 2NH 3 (g) ΔH < 0 By t = 40 s word 'n verandering gemaak aan die reaksie in ewewig. Die grafiek hieronder toon die veranderinge in die tempo's van die voorwaartse en terugwaartse reaksies met tyd. Tempo Tyd (s) Watter een van die volgende beskryf die verandering by t = 40 s gemaak, die beste? A B C D Toename in temperatuur Toename in druk Afname in temperatuur Afname in druk BLAAI ASSEBLIEF OM
4 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 4 van Vier tin (Sn) blikkies word elkeen met 'n ander oplossing gevul soos deur die etikette op die blikkies in die diagramme hieronder aangetoon. Elke oplossing het 'n konsentrasie van 1 mol dm 3 by 25 C. Watter een van die tin blikkies sal oksidasie ondergaan? Fe(NO 3 ) 2(aq) Zn(NO 3 ) 2(aq) Cu(NO 3 ) 2(aq) Ba(NO 3 ) 2(aq) A B C D 1.9 Watter een van die volgende organiese verbindings sal broomwater vinnig ontkleur? A CH 3 CH 2 COOH B CH 3 CH 2 CH 3 C CH 2 CHCH 3 D CH 3 COOCH Die reaksie van etaan met chloor in die teenwoordigheid van ultra-violetlig word gegee deur die gebalanseerde chemiese vergelyking: C 2 H 6 + Cl 2 C 2 H 5 Cl + HCl Watter een van die volgende beskryf die tipe chemiese reaksie wat plaasvind? A B C D substitusie addisie eliminasie verbranding [20]
5 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 5 van 16 VRAAG 2 CHEMIESE BINDINGS 2.1 Gebruik slegs stowwe van die lys hieronder wanneer jy Vraag tot beantwoord. Die toestand-simbole (fase-aanduidings) stel die fisiese toestand van elkeen van die stowwe by kamertemperatuur voor. SiO 2 (s) HCl(g) H 2 O(l) PH 3 (g) Mg(s) He(g) KF(s) Kies een stof van die lys wat die volgende het: (Skryf slegs die vraagnommer neer en die formule van die stof langsaan.) Suiwer kovalente intramolekulêre bindings. (1) 'n Hoë smeltpunt as gevolg van die sterk elektrostatiese aantrekking tussen die katione en die anione in die kristalrooster. (1) Waterstofbinding-intermolekulêre kragte. (1) 'n Baie hoë smeltpunt as gevolg van sy reuse kovalente netwerkstruktuur. (1) Gedelokaliseerde valenselektrone. (1) Dipool dipool intermolekulêre kragte. (1) 2.2 Oorweeg die tabel hieronder, wat die kookpunt van die halogene aandui. Halogene F 2 Cl 2 Br 2 I 2 Kookpunt ( o C) Noem die spesifieke tipe intramolekulêre binding wat voorkom tussen die atome in 'n fluoor-molekuul. (2) Die tabel toon dat die kookpunt van die halogene toeneem van F 2 na I 2. Verduidelik die tendens deur te verwys na die toepaslike intermolekulêre kragte tussen die halogene molekules en die faktor wat die sterkte daarvan beïnvloed. (4) [12] BLAAI ASSEBLIEF OM
6 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 6 van 16 VRAAG 3 ENERGIEVERANDERING EN REAKSIETEMPO'S Mandy en Siya voer 'n reeks eksperimente uit om die effek van verandering in temperatuur, konsentrasie en oppervlakarea op die tempo van reaksie tussen soutsuur en kalsiumkarbonaat te ondersoek. Die gebalanseerde chemiese vergelyking vir die reaksie wat plaasvind is: CaCO 3 (s) + 2HCl(aq) CaCl 2 (aq) + H 2 O(l) + CO 2 (g) Hulle voer elke eksperiment in 'n koniese fles uit, wat bo-op 'n sensitiewe digitale balansskaal geplaas word soos in die diagram hieronder getoon. Hulle monitor die afname in massa van die koniese fles en sy inhoud oor 'n sekere tydperk. Poreuse watte CaCO 3 (s) + HCl(aq) Digitale balansskaal Plato Learning (UK) Ltd 3.1 Mandy maak die volgende stelling: 'Die rede waarom die massa van die koniese fles en sy inhoud oor 'n sekere tydperk afneem, is omdat die reaktante opgebruik word.' Stem jy saam met Mandy? Verduidelik jou antwoord. (2)
7 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 7 van 16 Mandy en Siya voer VIER verskillende eksperimente uit deur die toestande te gebruik soos aangedui in die tabel hieronder. Eksperiment Temperatuur ( C) Konsentrasie van HCl (mol dm 3 ) Toestand van CaCO ,1 Groot stukke ,1 Groot stukke ,1 Poeier ,2 Groot stukke In elk van die vier eksperimente het Mandy en Siya die volgende gedoen: Dieselfde volume soutsuur gebruik. Dieselfde massa kalsiumkarbonaat gebruik. Seker gemaak dat die kalsiumkarbonaat altyd in oormaat was. Seker gemaak dat die kalsiumkarbonaat altyd ten volle bedek was met die suur. Die resultate van EKSPERIMENT 1 is gebruik om die grafiek te skets wat op jou ANTWOORDBLAD getoon word. 3.2 Op dieselfde stel asse waarop die grafiek vir Eksperiment 1 geskets is, op jou ANTWOORDBLAD, teken sketsgrafieke om die resultate van Eksperimente 2, 3 en 4 voor te stel. Daar word aanbeveel dat jy 'n SKERP, DONKER potlood gebruik vir elke grafiek. MERK ELKE GRAFIEK BAIE DUIDELIK deur die sleutel te gebruik wat hieronder aangedui word. Eksperiment 2 Gebroke lyn Eksperiment 3 Soliede lyn Eksperiment 4 Gebroke/kolletjie lyn (6) 3.3 Siya maak die volgende stelling: 'Op tyd X bereik die reaksie wat in die fles in Eksperiment 1 plaasvind, dinamiese chemiese ewewig, wat verduidelik hoekom die grafiek ná tyd X afplat.' Stem jy saam met Siya? Verduidelik jou antwoord volledig en maak enige fout reg wat jy dink Siya kon gemaak het. (3) BLAAI ASSEBLIEF OM
8 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 8 van Die Maxwell-Boltzmann kurwe hieronder toon die verspreiding van molekulêre energieë van reagerende molekules in 'n chemiese reaksie by lae temperatuur. Aantal molekules E a (aktiveringsenergie) Molekulêre (kineties) energie (kj) Definieer aktiveringsenergie. (2) Sê wat word voorgestel deur die geskakeerde area getoon op die grafiek hierbo. (2) Op dieselfde stel asse gebruik om die Maxwell-Boltzmann kurwe in Vraag 3.4 te teken, op jou ANTWOORDBLAD, teken 'n nuwe kurwe om die verspreiding van molekulêre energieë by 'n hoër temperatuur aan te dui. Gebruik van 'n SKERP, DONKER potlood word aanbeveel. (2) Gebruik die grafiek wat jy in Vraag geteken het om te VERDUIDELIK wat die effek is van 'n toename in temperatuur op die reaksietempo. (3) [20]
9 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 9 van 16 VRAAG 4 CHEMIESE EWEWIG 4.1 Salpetersuur word in die industrie berei deur middel van die Ostwald Proses. Die eerste stap van die proses sluit in die katalitiese oksidasie van ammoniak, soos deur die gebalanseerde chemiese vergelyking hieronder gegee. 4NH 3 (g) + 5O 2 (g) 4NO(g) + 6H 2 O(g) In 'n eksperiment word 'n mengsel van NH 3 (g), O 2 (g), NO(g) en H 2 O(g) toegelaat om dinamiese chemiese ewewig te bereik in 'n silinder wat toegerus is met 'n beweegbare suier Stel Le Chatelier se beginsel. (3) Sê wat bedoel word met dinamiese chemiese ewewig. (2) Terwyl die temperatuur konstant gehou word, word die druk verhoog deur die volume van die silinder kleiner te maak. Stel die effek van hierdie verandering op elkeen van die volgende: (Antwoord slegs TOENEEM, AFNEEM of GEEN EFFEK.) (a) die tempo van die voorwaartse reaksie. (1) (b) die opbrengs van NO(g) (1) Pas Le Chatelier se beginsel toe om jou antwoord op Vraag (b) te verduidelik. (3) BLAAI ASSEBLIEF OM
10 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 10 van In 'n nuwe eksperiment word ammoniakgas en suurstof in 'n houer geplaas by 'n sekere temperatuur, wat dan verseël word en die reaksie wat plaasvind, bereik dinamiese chemiese ewewig volgens die volgende gebalanseerde chemiese vergelyking: 4NH 3 (g) + 5O 2 (g) 4NO(g) + 6H 2 O(g) Die grafiek hieronder toon die veranderinge in die konsentrasie van NH 3 (g), O 2 (g), NO(g) en H 2 O(g) met tyd. NH 3 Konsentrasie (mol dm 3 ) O 2 H 2 O NH 3 H 2 O O 2 NO NO 0 t 1 t 2 t 3 t 4 Tyd (s) Indien numeriese waardes gegee sou word vir die konsentrasie op die konsentrasie-as, sou dit moontlik wees om die ewewigskonstante (K c ) te bereken vir hierdie reaksie by tyd t 1? Verduidelik jou antwoord. (2) Identifiseer die verandering (stres) wat aangebring word aan die reaksie by tyd t 2 en verduidelik die gevolglike veranderinge in konsentrasies van al die stowwe onmiddellik na tyd t 2. (4) By tyd t 3 word die temperatuur van die houer verlaag. (a) Is die voorwaartse reaksie endotermies of eksotermies? (1) (b) Oorweeg die veranderinge in konsentrasie aangetoon in die grafiek tussen tyd t 3 en t 4 en pas Le Chatelier se beginsel toe om jou antwoord op Vraag (a) te verduidelik. (4) [21]
11 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 11 van 16 VRAAG 5 SURE EN BASISSE 5.1 Gebruik slegs die verbindings in die lys hieronder wanneer jy Vraag tot beantwoord. Al die stowwe is in die vloeistoffase (aq). H 3 PO 4 HCl Li 2 SO 4 NaOH CH 3 COOH MgSO 4 K 2 SO 3 NH 4 OH Kies van die lys 'n verbinding wat die volgende is: (Skryf slegs die vraagnommer neer en die formule van die verbinding langsaan.) 'n Sterk suur (1) 'n Sterk basis (1) 'n Swak monoprotiese suur (1) 'n Poliprotiese suur (1) 'n Neutrale sout (1) 'n Basiese sout (1) 5.2 Oorweeg die hidrolise van NH 4 NO 3 in water, soos voorgestel deur die gebalanseerde chemiese vergelykings hieronder: NH 4 NO 3 (s) H 2 O(l) NH 4 + (aq) + NO 3 (aq) OH (aq) + H + (aq) Met verwysing na die vergelykings hierbo, verduidelik waarom 'n waterige oplossing van die sout NH 4 NO 3, swak suuragtig sal wees. (4) 5.3 Oorweeg die gebalanseerde chemiese vergelykings (i) en (ii) en ewewigskonstantes (K a ) vir die ionisasie van suur HF en HI in water respektiewelik, by 25 C, soos hieronder gegee. (i) HF(g) + H 2 O(l) H 3 O + (aq) + F (aq) K a = 6, (ii) HI(g) + H 2 O(l) H 3 O + (aq) + I (aq) K a = 3, Definieer 'n sterk suur. (2) Watter suur is sterker, HF of HI? Verduidelik jou keuse. (3) Watter suur sal 'n beter elektriese geleier wees, HF of HI? Verduidelik jou antwoord. Aanvaar dat die konsentrasie van beide sure dieselfde is. (2) Reaksie (ii) bereik ewewig. 'n Oplosbare sout wat I ione bevat word dan bygevoeg. Pas Le Chatelier se beginsel toe en lei af wat die effek sal wees op elkeen van die volgende: (Antwoord slegs TOENEEM, AFNEEM of GEEN EFFEK.) (a) Konsentrasie van H 3 O + ione. (1) (b) ph (1) (c) Konsentrasie van OH ione. (1) BLAAI ASSEBLIEF OM
12 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 12 van Die konsentrasie van die hidroniumione (H 3 O + ) in 'n oplossing van hidrofluoorsuur (HF) by ewewig by 25 C, is 0,02 mol dm 3. (a) (b) (c) Bereken die konsentrasie van die hidroksiedione (OH ) in die oplossing van hidrofluoorsuur (HF) by 25 C. (3) Skryf die uitdrukking neer vir die ewewigskonstante (K a ) vir reaksie (i). (2) Bereken die konsentrasie van die ongeïoniseerde hidrofluoorsuur (HF) in die oplossing by 25 C. (3) ,2 g van 'n onsuiwer monster van kaliumhidroksied-korrels reageer met 600 cm 3 van 'n 0,15 mol.dm -3 swaelsuur-oplossing. Aanvaar dat die H 2 SO 4 volledig ioniseer. Dit reageer volgens die gebalanseerde chemiese vergelyking wat hieronder gegee word: H 2 SO 4 (aq) + 2KOH(s) K 2 SO 4 (aq) + 2H 2 O(l) Bereken die aantal mol swaelsuur wat beskikbaar is om te reageer. (3) Die persentasie suiwerheid van die kaliumhidroksied-korrels gebruik, is 80%. Bereken die aantal mol suiwer kaliumhidroksied wat met die suur reageer. (4) Bepaal watter reaktant in oormaat is en sê nou of die finale oplossing suur, basies of neutraal is. (3) [38]
13 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 13 van 16 VRAAG 6 GALVANIESE SEL 'n Galvaniese sel word opgestel onder standaardtoestande deur gebruik te maak van aluminium en nikkel elektrodes soos aangetoon in die diagram hieronder. V Soutbrug Al anode - + Ni katode Al 3+ (aq) Netto selreaksie: 2Al(s) + 3Ni 2+ (aq) Ni 2+ (aq) 2Al 3+ (aq) + 3Ni(s) 6.1 Stel die energie-omskakeling wat plaasvind in hierdie sel. (2) 6.2 Skryf die selnotasie vir die sel. (Standaardtoestande hoef nie gewys te word nie.) (3) 6.3 Definieer: Oksidasie. (1) Oksideermiddel. (1) 6.4 Gee die simbool van die oksideermiddel in die sel. (1) 6.5 Bereken die aanvanklike emk van die sel onder standaardtoestande. (2) 6.6 Sê hoe elkeen van die volgende veranderinge die emk van die sel beïnvloed: (Antwoord slegs TOENEEM, AFNEEM of GEEN EFFEK.) 'n Oplosbare sout wat Al 3+ ione bevat, word bygevoeg by die anode halfsel. (1) Die galvaniese sel benader chemiese ewewig. (1) 6.7 Die soutbrug word vervang met een wat wyer, korter en meer geleidend is as die een wat in die diagram getoon word. Sê hoe elkeen van die volgende beïnvloed sal word deur die verandering: (Antwoord slegs TOENEEM, AFNEEM of GEEN EFFEK.) Die emk. (1) Die interne weerstand. (1) Die vermoë van die sel om stroom te lewer. (1) 6.8 Nadat die sel vir 'n sekere tyd gefunksioneer het, is die toename in massa van die nikkel-katode, 1,77 g Bereken die aantal mol nikkel wat op die katode neergeslaan het. (2) Bereken die gevolglike verlies in massa van die aluminium-anode. (3) [20] BLAAI ASSEBLIEF OM
14 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 14 van 16 VRAAG 7 ELEKTROLISE 7.1 Jabulani en Jane voer 'n reeks kleinskaalse eksperimente in die laboratorium uit om die verhouding te bepaal tussen die stroom wat deur 'n versadigde CuCl 2 (aq)- oplossing vloei en die volume chloorgas wat by STD versamel word. Elke eksperiment word uitgevoer oor dieselfde tydsduur en met gebruik van dieselfde volume van dieselfde versadigde CuCl 2 (aq)-oplossing. Hulle gebruik die apparaat soos aangetoon in die diagram hieronder. Versadigde CuCl 2 (aq)-oplossing Chloorgas versamel by STD Grafiet-katode Grafiet-anode Noem die opgeloste stof wat gebruik word om die versadigde CuCl 2 (aq)- oplossing te maak. (1) Noem die oplosmiddel wat gebruik word om die versadigde CuCl 2 (aq)- oplossing te maak. (1) Noem die spesifieke tipe aantrekkingskragte tussen die oplosmiddel en die opgeloste stof se deeltjies in die waterige oplossing van koper(ii)chloried (CuCl 2 ). (2) Skryf 'n vergelyking neer om die halfreaksie te toon wat plaasvind by die (a) anode (2) (b) katode (2) Die resultate van die eksperimente uitgevoer deur Jabulani en Jane word hieronder getabuleer. Stroom deur die versadigde CuCl 2 (aq)-oplossing (A) Volume chloorgas versamel by STD (cm 3 ) Eksperiment 1 0,2 14,0 Eksperiment 2 0,5 34,8 Eksperiment 3 0,8 58,0 Eksperiment 4 1,2 82,8 Eksperiment 5 1,5 102,0 Eksperiment 6 2,0 139,3
15 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 15 van Teken 'n beste pas-grafiek op die grafiekpapier verskaf op jou ANTWOORDBLAD om die verhouding aan te dui tussen die stroom deur die versadigde CuCl 2 (aq)-oplossing en die volume van die chloorgas by STD versamel. (7) Stel 'n geskikte gevolgtrekking vir die eksperiment. (2) Bereken die gradiënt van jou grafiek, en sluit gepaste eenhede in by jou antwoord. (3) Bereken die volume chloorgas versamel by STD as 'n stroom van 25 A vloei deur dieselfde volume van dieselfde versadigde CuCl 2 (aq)-oplossing, wat gebruik is in die eksperimente vir dieselfde tydsduur. (2) Die volume van die chloorgas versamel by STD wanneer 'n stroom van 2,0 A deur die versadigde CuCl 2 (aq)-oplossing gevloei het, was 139,3 cm 3 soos aangetoon in die tabel. (a) Bereken die aantal mol chloor in 139,3 cm 3 chloorgas by STD. Rond jou antwoord af tot 4 desimale plekke. (2) (b) Bereken die tyd geneem om 139,3 cm 3 chloorgas by STD te versamel. (5) 7.2 Chloorgas word op groot skaal in die industrie geproduseer deur die elektrolise van 'n versadigde oplossing van natriumchloried. Die diagram hieronder toon die membraansel gebruik in die chloor-alkali proses. Cl 2 (g) Kragbron H 2 (g) Versadigde NaCl Ioon-selektiewe poreuse membraan Anode Uitgeputte NaCl Katode NaOH [Vertaal van < Skryf 'n vergelyking neer vir die halfreaksie wat plaasvind by die katode. (2) Verduidelik waarom natrium nie by die katode geproduseer word nie. (2) Gee EEN rede waarom dit nodig is om die produkte van die reaksies wat by die elektrodes plaasvind, te skei. (2) [35] BLAAI ASSEBLIEF OM
16 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Bladsy 16 van 16 VRAAG 8 ORGANIESE CHEMIE Oorweeg die inligting gegee in die tabel hieronder voordat jy die vrae beantwoord wat daarna volg. Verbinding Naam Molekulêre formule Molêre massa ( g mol 1 ) Kookpunt ( C) X 2,3-dimetielbutaan C 6 H ,9 Y Metielpropanoaat C 4 H 8 O ,8 Z Pentan-1-ol C 5 H 12 O ,5 8.1 Definieer homoloë reeks. (3) 8.2 Benoem die homoloë reeks waaraan verbinding X behoort. (1) 8.3 Teken die struktuurformule van verbinding Y. (2) 8.4 Gee die IUPAC-naam van die organiese reaktante benodig om verbinding Y te maak. (2) 8.5 Identifiseer die funksionele groep van verbinding Z. (1) 8.6 Watter een van die verbindings X, Y of Z kan geklassifiseer word as 'n versadigde koolwaterstof? (1) 8.7 Verbinding Z word gedehidreer deur hitte en 'n suur-katalisator te gebruik Gebruik die gekondenseerde struktuurformule om 'n gebalanseerde chemiese vergelyking te skryf vir die dehidrasie van verbinding Z. Dit is nie nodig om hitte en die suur-katalisator in jou vergelyking te toon nie. (3) Gee die IUPAC-naam van die organiese produk in Vraag 8.7 gevorm. (2) Stel watter tipe reaksie die dehidrasie van pentan-1-ol is. (1) 8.8 Skryf 'n gebalanseerde vergelyking deur molekulêre formules te gebruik, vir die volkome verbranding van verbinding X. (4) 8.9 Struktuurisomere van organiese verbindings kan bestaan as kettingisomere, funksionele isomere en posisionele isomere Definieer die term isomere. (2) Gee die IUPAC naam van 'n reguit ketting isomeer van verbinding X. (2) Gee die IUPAC naam van 'n funksionele isomeer van verbinding Y. (2) TEKEN die struktuurformule van 'n posisionele isomeer van verbinding Z. (2) 8.10 Alhoewel verbindings X, Y en Z soortgelyke molêre massas het, het hulle beduidend verskillende kookpunte. Met verwysing na die relevante intermolekulêre kragte, verduidelik hierdie verskil in die kookpunte. (6) [34] Totaal: 200 punte
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 ure 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 19 bladsye, 'n
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 14 bladsye, 'n
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NSIONLE SENIORSERTIFIKT-EKSMEN 2015 FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES SSELIEF IE VOLGENE INSTRUKSIES NOUKEURIG EUR 1. ie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 'n ntwoordblad van 1 bladsy
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur
- - GRAAD FINALE ASSESSERING ERING VRAESTEL NOVEMBER 06 TOTAAL: AL: 50 TYD: 3 uur - - INSTRUKSIES:. Hierdie vraestel bestaan uit 0 vrae.. Beantwoord alle vrae. 3. Toon alle stappe in die berekenings. 4.
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 1 Vraestel 01 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord
FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)
VOORBEREIDENDE EKSAMEN GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (EMIE) SEPTEMBER 2018 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, 4 inligtingsblaaie en 'n grafiekpapier. Fisiese Wetenskappe
GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye, insluitend 4 gegewensblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) NOVEMBER 2017 PUNTE: 150 TYD: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (VR2) MARKS: 150 VOORBEREIDINGSEKSAMEN SEPTEMBER 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 URE ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie.
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2014 10842 FISIESE WETENSKAPPE TWEEDE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 19 TYD: 3 uur 12 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAA 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) FERUARIE/MAART 2015 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/Feb.
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 120 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com Wiskunde
METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12
METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) SEPTEMBER 2015 PUNTE: 150 TYD: 3 hours Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe V2 2 September
GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 4 inligtingsblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye insluitend 2 datablaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2016)
GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 216 WISKUNDE V2 PUNTE: 15 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 216) INSTRUKSIES EN INLIGTING
Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte
Graad 11 Fisiese Wetenskap Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte 1. Definieer: Hersieningsoefening Vrae 1.1. Bindingslengte 1.2. Bindingsenergie 1.3. Kovalente
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se EamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels
KLASTOETS GRAAD FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels PUNTE: 45 TYD: uur INSTRUKSIES EN INLIGTING. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit: 'n vraestel van
GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende vier
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: EMIE (V2) 2016 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2.
Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika
Graad 11 Fisika Kennisarea: Meganika 1.1 Skalare en vektore Skalaar: n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar wat nie rigting het nie. Skalaar Voorbeelde: massa (6 kg); tyd (5 s); afstand (2
KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK
1 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK NASIEN MEMORANDUM : September 014 V.1 VRAAG 1 1.1 C 1. D 1.3 C 1.4 D 1.5 B 1.6 D 1.7 B 1.8 B 1.9 D 1.10 B [0] VRAAG.1.1 Wanneer 'n resulterende/netto krag op 'n voorwerp
GRAAD 11 NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende 4 gegewensbladsye en 1 antwoordblad. 2 FISIESE
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10-jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12
JUNIE-EKSAMEN 014 FISIESE WETENSKAPPE 1/ MEMORANDUM GRAAD 1 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 1513 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 33 Faks : 086 556 8595
GRAAD 11 NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) RIGLYNE VIR NASIEN
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 'n 4 bladsy-gegewensbylae en 1 antwoordblad.
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend 4 inligtingsblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM
Province of the ETERN CAPE EDUCATION NIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT / RG / RM F SF J/O P R Verduideliking
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 017 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n Inligtingsblad
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 FISIESE WETENSKPPE: EMIE (V2) NOVEMER 2013 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/November 2013 INSTRUKSIES
Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde
Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn antwoordblad en data blaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om assebleif Wiskundige Geletterdheid/V1 2 VRAAG 1 1.1.1
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer KWARTAAL 1 LESPLAN 4 FISIESE WETENSKAPPE CHEMIE GRAAD 11 TOTALE TYD: KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 23 DAE Kwartaal 1 Atoomverbindings: Molekulêre struktuur n Chemiese
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 1½ uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
WISKUNDIGE GELETTERDHEID
WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL GRAAD 2-REKORDEKSAMEN 04 September 207 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. SACAI WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL KOPIEREG VOORBEHOU 207 GRAAD 2-REKORDEKSAMEN
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 015 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 1 bladsye en 'n Inligtingsblad
GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 JUNIE 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *JMATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 14 bladsye, isluited 1 bladsy iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/JUNIE
SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.
1 AFDELING A Antwoord SLEGS op die spesiale ANTWOORDBLAD. As jy die lyntjiespapier van die eksamenboek gebruik vir hierdie afdeling gaan die vraag nie gemerk word nie en jy verbeur jou punte vir die vraag.
Ontdek die eienskappe van 'n sirkel
OpenStax-CNX module: m3060 Ontdek die eienskappe van 'n sirkel Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 WISKUNDE 2 Graad
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *IPHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitende gegewensblasye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 203 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE: 40 TYD: 2 2 uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 9A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com
GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 018 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye insluitend ʼn -bladsy gegewensblad. FISIESE WETENSKAPPE V1
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor n Tipiese induktor bestaan uit n draadspoel wat selfondersteunend of om n spoelvorm gedraai mag wees. Wanneer n stroom deur n geleier vloei, ontstaan n magnetiese
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Die transformator word gebruik om die spanning en stroom van n WS-sein te verander. Dit bestaan uit twee of meer windings wat op n gemeenskaplike kern gedraai is. Een
Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student:
Hoofstuk 18 Temperatuur en Warmte Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student: Die Nulde Wet van Termodinamika kan beskryf; Temperatuur kan meet en omskakel vanaf een temp.skaal na n ander; Termiese
NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10
Updated January 2015 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskappe Punte: 125 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 12 Nov 2015 Moderator: M. Aspeling Tyd: 2 ure Vraestel No.: Vraestel
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONAL SNIOR SRTIFIKAAT GRAAD 12 FISIS WTNSKAPP: CHMI (V2) NOVMBR 2008 PUNT: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, 4 gegewensbladsye en 'n antwoordblad. Fisiese Wetenskappe/V2 2 Do/November
KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018
KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018 GRAAD 12 TYD: 3 UUR EKSAMINATORE: KWOD PLC TOTAAL: 150 MODERATORS: A WESSELS & MZ MOERAT INSTRUKSIES EN INLIGTING
GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 15 bladsye isluited 1 iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/SEPTEMBER
GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HODIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 1 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems
Fisiese Wetenskappe Vraestel 1 Afdeling A Vraag 1: Eenwoorditems Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die korrekte woord/ term langs die vraagnommer (1.1 1.5) in die ANTWOORDBOEK
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye saam met inligtingsblad INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V MODEL 007 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye, ' vel grafiekpapier e ' bladsy-formuleblad. Wiskude/V DoE/Model 007 INSTRUKSIES EN INLIGTING
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN WISKUNDE V1 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye e 1 iligtigsblad. Wiskude/V1 DBE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgede istruksies aadagtig
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 00 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye, diagramvelle e iligtigsblad. Wiskude/V DBE/November 00 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees
Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer
Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer Elektroniese stroombane is gewoonlik saamgestel van komponente wat by elektroniese winkels aangekoop kan word. Een van die komponente is die weerstand, en is bloot
Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Wanneer stroom deur n weerstand vloei, sal die weerstand krag verbruik en hitte opwek. Hierdie eienskap word in baie elektriese toestelle toegepas, byvoorbeeld
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye insluitend 2 gegewensblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER
Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse
Week 1 n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender Platinum is gevind in n landelike area wat aan n stam behoort. Platinum is n baie waardevolle metaal. Grondmonsters wys dat platinum slegs 500 m onder
Teken 'n skets van die vektore vertikaal (y-as) en horisontaal (x-as) op die Cartesiese vlak.
Eksamen vraestel 1 Fisika Vektore Teken 'n skets van die vektore vertikaal (y-as) en horisontaal (x-as) op die Cartesiese vlak. Voeg die ko-lineêre vertikale vektore en die ko-lineêre horisontale vektore
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 00 MEMORANDUM PUNTE: 0 Hierdie memorandum bestaan uit bladsye. Wiskunde/V DBE/November 00 NOTA: As n kandidaat n vraag TWEE keer beantwoord, merk
NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 014 10841 FISIESE WETENSKAPPE EERSTE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 3 TYD: 3 uur 1. (Eerste Vraestel) 10841/14 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1
MEMORANDUM GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Leeruitkomste en Assesseringstandaarde LU1 LU2 LU3 AS 11.1.1: Beplan en voer n ondersoek uit om data stelselmatig te versamel
FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 11. Hierdie riglyne bestaan uit 33 bladsye.
FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 11 015 Hierdie riglyne bestaan uit 33 bladsye. Fisiese Wetenskappe/Graad 11 DBE/015 INHOUDSOPGAWE Bladsy 1. Inleiding 3. Assessering in graad 11 4.1 Formaat van
GR 12 FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENVRAESTELLE & MEMO'S
G FSESE WETENSKAPPE EKSAMENAESTELLE & MEMO'S Eksamenvraestelle raestel (Fisika)... raestel (Chemie)... 4 Eksamenmemo's Memo (Fisika)... 8 Memo (Chemie)... Formulebladsye... 4 Ons vertrou dat die deurwerk
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V1 DE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.. 3.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT LEWENSWETENSKAP JUNIE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2½ URE Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
University of Pretoria etd
3.Karakterisering van die essensiële olies University of Pretoria etd 3.1.Inleiding Water- en mikrogolfgedistilleerde essensiële olies van L. scaberrima is gekarakteriseer deur verskeie fisiese en chemiese
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
Mathematical Literacy/P2 1 DBE/November 2012 NSC GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MODEL 2014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 3
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V FEBRUARIE/MAART 009 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 0 bladse, ' formuleblad e diagramvelle. Wiskude/V DoE/Febr. Maart 009 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae
1. Definieer: Graad 11 Fisiese Wetenskappe Meganika Hersieningsoefening Vrae 1.1. Krag 1.2. Resultante krag 1.3. Ewewig 1.4. Normaalkrag 1.5. Wrywingskrag 1.6. Traagheid 1.7. Gravitasieveld 1.8. Gewig
WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS
TEGNIESE WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS TEGNIESE WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS TechSci G10_Afr_Cover TG-spine.indd 1-3 2016/02/24 12:26 PM TEGNIESE WETENSKAP Graad 10 ONdErwySErSGIdS Ontwikkel
CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1
ONDERWERP Eksponente en wortelvorme Vergelykings en ongelykhede Getalpatrone Analitiese Meetkunde GRAAD 11_Kwartaal 1 INHOUD 1. Vereenvoudig uitdrukkings en los vergelykings op deur van die eksponentwette
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MODEL 2014 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad. Elektriese Tegnologie 2 DBE/2014
1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM
Page 1 10 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM M KA A SLEUTEL Punt vir metode Deurgaans akkurate bewerking Akkuraatheid 1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 C 1.2 C 1.3 B
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GAAD 12 NASIONAE SENIO SETIFIKAAT GAAD 12 EEKTIESE TEGNOOGIE FEBUAIE/MAAT 2012 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 1 formuleblad. Elektriese Tegnologie 2 DBE/Feb. Mrt. 2012
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE PUNTE:: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en ʼn formuleblad. 2 ELEKTRIESE
Die genade gawes Van God:
Die genade gawes Van God: 1Kor. 12:1-18 1 En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. 2 Julle weet dat julle heidene was, weggevoer na die stomme afgode
FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS
FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD 1. Inleiding...3 2. Doelstellings...3
GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 DRAMATIESE KUNSTE (NOVEMBER
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1
Provinsie van die Oos-Kaap ONDERWYS NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MLITA1* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, insluitende
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 1 FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) NOVEMBER 008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n 3 bladsy-gegewensbylae en 'n antwoordblad. Fisiese Wetenskappe/V1
METRO OOS ONDERWYS DISTRIK
METRO OOS ONDERWYS DISTRIK GRAAD 1 WISKUNDE VRAESTEL SEPTEMBER 014 PUNTE: 150 TYD: 3 ure Hierdie eksamevraestel bestaa uit ttaal va 0 bladsye. Wiskude Vraestel MOOD-September 014 INSTRUKSIES EN INLIGTING
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NOVEMBER 2010 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 2 bylaes. Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/November
1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1
ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, twee datavelle en n vel grafiekpapier.