TEGNOLOGIE ASSESSERINGSTAAK ELEKTRONIKA: GRAAD 9

Σχετικά έγγραφα
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

Die genade gawes Van God:

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

Elektriese Aandryfstelsels 324

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MEMORANDUM VRAESTEL 2

Om driehoeke te klassifiseer en te konstrueer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 WISKUNDE MODELVRAE

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student:

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

MEGANIESE TEGNOLOGIE EKSAMENRIGLYNE GRAAD

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

Wiskundige Geletterdheid

Markus 16:9-20(a) Wanneer Jesus, ons Here wat opgestaan het, jou ontmoet, oorwin Hy ongelof, en verander Hy jou lewe radikaal.

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2

WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS

EXPLORE EXPLORE. Natuurwetenskappe Graad 8-B (CAPS) Natuurwetenskappe. Graad 8-B. Leerder Werkboek

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

Hoofstuk 28 Magnetiese Velde

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

Transcript:

1 TEGNOLOGIE ASSESSERINGSTAAK ELEKTRONIKA: GRAAD 9 LEERUITKOMSTE: Leeruitkoms 1: Tegnologiese prosesse en vaardighede Leeruitkoms 2: Tegnologiese kennis en begrip Leeruitkoms 3: Tegnologie, die samelewing en die omgewing ASSESSERINGSTANDAARDE: 9.1.1 Ondersoek 9.1.1.1 Identifiseer en verduidelik n probleem, behoefte of geleentheid uit n gegewe lewensegte konteks, en ondersoek die konteks, die aard van die behoefte, die omgewingsituasie en die mense wat betrokke is. 9.1.1.2 Ontleed bestaande produkte wat toepaslik vir n geïdentifiseerde probleem, behoefte of geleentheid is, gebaseer op: veiligheid; gepastheid van materiaal; geskiktheid vir doel; koste; vervaardigingsmetode. 9.1.1.4 Gebruik n verskeidenheid beskikbare soorte tegnologie en metodes om die volgende te doen: vind (gebruik bv. biblioteeknaslaanstelsel, n databasissoektog, indekse);versamel (bv. vraelyste, data-insamelingsvorms, versoeke vir inligting, n inligtingsoektog literatuuropnames); vergelyk; sorteer; verifieer; evalueer (bv. ruiskontrole tussen verskillende bronne of hulpbronne); berg inligting (bv. liasseerstelsels, indekse). 9.1.2 Ontwerp 9.1.2.1 Skryf of kommunikeer n kort en duidelike stelling of ontwerpopdrag vir die ontwikkeling van n produk of stelsel met betrekking tot n konteks, probleem, behoefte of geleentheid wat deur hom of haar geïdentifiseer is. 9.1.5 Kommunikeer 9.1.5.1 Bied idees (in n projekportefeulje) aan deur middel van formele tekentegnieke, in tweedimensionele of driedimensionele sketse, stroombaandiagramme of stelseldiagramme wat al die volgende kenmerke insluit: die gebruik van Suid-Afrikaanse konvensionele tekenstandaarde (bv. skaal, buitelyne, dimensielyne, eerste- en derdehoekprojeksie);aantekeninge wat ontwerpsredenering en kernkeuses oordra, indrukwekkende versterking van belangrike sketse (bv. kleur, tekstuur, skakering, dik en dun lyne, inskaduwing). 9.1.5.2 Kies en gebruik gepaste tegnologie om grafika en teks te kombineer en te organiseer vir die samestelling van projekportefeuljes, plakkaatlaanbiedings, gevallestudieverslae, ens. met n formeel georganiseerde struktuur wat gepas vir die teikengehoor is. 9.2.3 Stelsels en beheer 9.2.3.2 Toon kennis en begrip van hoe eenvoudige elektriese stroombane en toestelle gebruik om n uitset op n inset te laat reageer (bv. resistors, ligemissiediodes, transistors, druk- of magnetiese skakelaars, termistors, ligsensitiewe resistors). 9.3.2 Impak van Tegnologie 9.3.2.1 Herken en identifiseer die uitwerking van tegnologiese ontwikkeling op mense se lewensgehalte en die omgewing waar hulle woon, en stel strategieë voor om enige ongewenste uitwerking te verminder.

2 VORM VAN ASSESSERING: OPDRAG ONDERSOEK / GEVALLESTUDIEVERSLAG KENNIS VAARDIGHEDE WAARDES Elektroniese komponente:. resistors, ligemissie-diodes, transistors, druk- of magnetiese skakelaars, termistors, ligsensitiewe resistors, stroombaan, kapasitor inset proses uitset, stroombaan stelseldiagram Skryf n verslag, aanbiedings vaardighede, teken stroombane en stelsel diagramme, ondersoek vaardighede, Versterkings in grafika Wat is die impak van elektroniese apparaat op die kwaliteit van mense se lewens netjies en akkuraat werk. DIE BEKWAAMHEIDS PROJEK SITUASIE Jy het jou eie winkel wat jy gereeld alleen moet beman. Daar is tye wanneer jy nie by die toonbank kan wees om kliënte wat inkom te bedien nie. In die verlede het dit soms gebeur dat kliënte wat in die winkel inkom weer uitgegaan het omdat hulle niemand gevind het wat hulle kon bedien nie. Dit het ook gebeur dat kliënte om dieselfde rede, al van die kleiner produkte wat voor in die winkel vertoon, gesteel het. Al twee soorte insidente het n negatiewe uitwerking op die besigheid. Die besigheid se wins is nog nie genoeg om n tweede persoon permanent aan te stel nie. Jy het gehoor dat daar elektroniese komponente beskikbaar is wat die probleem goedkoop en op n veilige manier kan oplos. DIE ROL VAN DIE OPVOEDER: Die opvoeder sal deur aktiwiteite die leerders bemagtig met kennis, vaardighede en waardes om die vrae in die gevallestudie verslag te beantwoord. Die vrae gaan oor ondersoek aktiwiteite (Leeruitkoms 1) wat geïntegreer is met Leeruitkoms 2 en 3 van Tegnologie. Leerders sal die gevallestudie verslag deurlopend invul soos wat die kennis en vaardighede in die leer proses gedek, of hulle kan dit aan die einde van die leer aktiwiteite doen. Onthou dit is nie n toets nie. Leerders mag wel die bronne gebruik wat vir die leerproses beskikbaar gestel om die vrae te beantwoord. Alle antwoorde moet tydens klas tyd gedoen. Die Opvoeder sal les periodes toeken wanneer leerders die vrae moet beantwoord. INSTRUKSIES VIR DIE LEERDER: Maak gebruik van jou handboek, klaswerkboek, die aangehegte hulpbronneblad sowel as enige ander notas of naslaan materiaal om die Opdrag: Gevallestudieverslag te voltooi. Die taak bevat meestal ondersoek tipe aktiwiteite. Gebruik toepaslike versterkings tegnieke by alle sketse. Die aanbieding moet nie meer as vier kante van n A4 bladsy wees nie. Lees elke vraag en skryf dan jou antwoorde neer. Die aanbieding van die opdrag moet as n verslag ingehandig. n Volledige dekblad moet voorsien met n inhoudsopgawe. (Dit is n ekstra blad ).Gebruik A4 grootte papier. Die gevallestudieverslag moet tydens klas tyd voltooi. Finale datum vir inhandiging is.

3 TEGNOLOGIE OPDRAG: LEES DIE ONDERSTAANDE VRAE EN BEANTWOORD SOOS BENODIG. 1. Identifiseer en verduidelik die probleem, behoefte of geleentheid wat in die bekwaamheids projek situasie identifiseer is en beskryf die konteks, die aard van die behoefte, die omgewingsituasie en die mense wat betrokke is by die situasie en skryf dan n kort en duidelike ontwerpopdrag. (5) 2. Kopieer die tabel en voltooi onder die opskrifte vir die gegewe elektroniese komponente. (30) NAAM VAN DIE KOMPONENTE 1. Weerstand 470 Ω 2. Battery VRYHAND SKETS VAN DIE KOMPONENT: Toon versterkings aan [10] SIMBOOL FUNKSIE INSET, PROSES OF UITSET TOESTEL POLARITEIT SENSITIEF: JA / NEE 3.Verstelbareweerstand 4. Glimdiode 5. Termistor 6. NPN Transistor 7. Diode 8. Ligsensitieweweerstand 9. Kapasitor 10. Druk skakelaar 3. Bestudeer die elektroniese stelsel aangedui 3.1 Skryf die korrekte name van die twee komponente wat nog nie met verbindings draad verbind is nie. (2) 3.2 Teken die stroombaan vir die elektroniese stelsel aangedui. Maak gebruik van die korrekte simbole vir die verskillende komponente. Toon alle verbindings. (7)

4 4. Die drie foto s wys n alarm wat jou kan waarsku as daar n brand in n vertrek is. Die toestel is aan die plafon vas. Die houer is van plastiek gemaak en het n aantreklike voorkoms. Dit is gewoonlik wit geverf sodat dit nie te veel op die plafon afwys nie. Die spesifieke alarm funksioneer met n 9V battery. Die battery voorsien die krag om die inset toestel en die uitset toestel te aktiveer. Alarms gebruik verskillende inset komponente wat of hitte of lig kan reageer. n Gonser gebruik as uitset toestel om mense se aandig te vestig op die gevaar. 4. 1 Ontleed die bestaande produk en verduidelik die eienskap wat dit veilig maak, die gepastheid van die materiaal en die geskiktheid vir die doel van die produk. (3) 4.2 Hoekom die toestel op die plafon vasgesit? (1) FIGUUR A FIGUUR B FIGUUR C. FIGUUR A: WYS DIE VORM VAN DIE PLASTIEK OMHULSUL VAN DIE BRAND/ ROOK ALARM FIGUUR B: DIE OMHULSEL IS VERWYDER OM DIE VOLLEDIGE BINNEKANT VAN DIE STELSEL TE TOON FIGUUR C: WYS DIE KOMPONENTE WAT IN DIE BRAND/ ROOK ALARM GEBRUIK WORD

5 5. Teken die stelsels diagram om die inset, proses en uitset van die BRAND / ROOK ALARM te beskryf. (6) INSET PROSES UITSET 6. Lewensverlies van mense op n gereelde basis toegeskryf aan brande wat in die informele behuising skemas en ouetehuise voorkom. In baie gevalle sterf die mense in hul slaap, omdat hulle nie vroegtydige waarskuwing kry dat daar n brand gevaar is nie. Beskryf in jou eie woorde die positiewe / negatiewe uitwerking van die tegnologiese ontwikkeling van brand alarms op mense se lewensgehalte en die omgewing waar mense woon, en stel strategieë voor om enige ongewenste uitwerking te verminder. Verwys ook na ander wat moet om die verlies van mense lewens te verminder as gevolg van brand. (6) DIE EINDE TOTALE PUNT: / 60

6 FORMELE ASSESSERINGS: ANALITIESEMATRIKS ASSESSERINGSTAAK: VORM VAN ASSESSERING: ONDERSOEK OPDRAG KRITERIA: Die leerder is in staat om : LU 1. Uitstekende 5 / 4 Toepaslik 3 Ontwikkel 2 Ondoeltreffend 1/0 PUNT 9.1.1 Ondersoek 9.1.1.1 Om die probleem te identifiseer en die konteks, aard van die behoefte, omgewingsituasie en die mense wat betrokke is te beskryf. 9.1.1.2 Die brand alarm te ontleed volgens veiligheid; gepastheid van materiaal en geskiktheid vir doel. 9.1.1.4 Gebruik n verskeidenheid beskikbare soorte tegnologie en metodes om die informasie te vind, vergelyk; sorteer; verifieer en dit te berg. Alles is deeglik gedoen Al drie deeglik ontleed Gebruik meer as die gegewe dokumente vir navorsing Alles Al drie ontleed Gebruik al die gegewe dokumente vir navorsing Die meeste ontleed Gebruik van die gegewe dokumente vir navorsing Min Een van die ontleed Gebruik net een van die gegewe dokumente 9.1.2 Ontwerp 9.1.2.1 Skryf of kommunikeer n kort en duidelike stelling of ontwerpopdrag vir die ontwikkeling van n produk of stelsel met betrekking tot n konteks, probleem, behoefte of geleentheid. Kort gedeteileerd e ontwerpopdrag Lang Werkopdrag bevat al die Al die nie nie Min van die benodigde informasie voorgelê 9.1.5 Kommunikeer X3 9.1.5.1 Om stroombaandiagramme en stelseldiagramme te teken. Gebruik van Suid-Afrikaanse konvensionele tekenstandaarde (asook indrukwekkende versterking van sketse (bv. kleur, tekstuur, skakering, dik en dun lyne, inskaduwing). 9.1.5.2 grafika en teks te kombineer en te organiseer vir die samestelling van n gepaste gevallestudieverslae. LU 2 Alle diagramme en versterkings is korrek, netjies en deeglike voltooi. Samestelling is deeglik gedoen Alle diagramme is korrek voltooi en versterkings is toepaslik Samesteling is toepaslik diagramme en versterking is nie korrek / volledig nie Samestelling kort kwaliteit in van die werk Diagramme is verkeerd en die gehalte van die versterking skort baie aandag Samestelling is slordig en het geen volgorde nie /15 9.2.3 Stelsels en beheer X3 9.2.3.2 Toon kennis en begrip van hoe eenvoudige elektriese stroombane en toestelle gebruik om n uitset op n inset te laat reageer (bv. resistors, ligemissiediodes, transistors, druk- of magnetiese skakelaars, termistors, ligsensitiewe resistors). LU 3 Al die kennis korrek Die meeste kennis korrek korrek Min van die korrek /15 9.3.2 Impak van Tegnologie 9.3.2.1 Die uitwerking van n brandalarm op mense se lewensgehalte en die omgewing waar hulle woon, en stel strategieë voor om enige ongewenste uitwerking te verminder. Gedeteileerde opsomming van al die Al die Min. PUNT / PERSENTASIE / KODE VIR DIE ASSESSERINGSTAAK / 60 KOMMENTAAR: LEERDER: OPVOEDER: OUER: DATUM

7