INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2

Σχετικά έγγραφα
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.

Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).

Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting

Markus 16:9-20(a) Wanneer Jesus, ons Here wat opgestaan het, jou ontmoet, oorwin Hy ongelof, en verander Hy jou lewe radikaal.

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.

Mark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red.

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp

Mark 13:1-4 Jesus se profesie oor die verwoesting van die Tempel

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

Dan 7:1-28. Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a).

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

Oktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie...

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

Julie Lees: Mark 13:9-13. Skrifverklaring.

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan.

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

Romeine 14. Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

Geseënd is dié wat rein van hart is!

Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man.

Junie Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is.

September Toepassing Vraag is: Wat sê-ie HERE met 2Kon 9-10 vir ons wat leef in n land-en-wêreld vol politieke-onrus.

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

Mark 12: Die koms van die Sadduseërs, hulle strikvraag oor die opstanding, en Jesus se reaksie daarop. Junie 2015

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid

Die genade gawes Van God:

1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode.

Junie Openbaring 2:12-17 Fokus: vers Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon.

April Openbaring 2:1-7 Fokus: vers 1-7 Christus se brief aan sy gemeente in Efese

1 Bekering: Kom tot inkeer Die bekende Griekse woord wat hier gebruik word is μετανοέω metanoéō.

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE

Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus

Dis oor hierdie saak wat die Here Jesus hier praat en, kort saamgevat, vir ons så: - vrees God, nie mense nie!

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1 TESSALONISENSE 1:3

Die regering van die Kerk 1Tim 3: Tim 3:8-9 se diaken-merktekens en vers 10 se Gemeente-roeping daarby.

Die regering van die Kerk 1Tim 3:8. Die diaken-amp en wat ons daaroor leer vanuit die ooreenkoms met die ouderling-amp.

Die eerste Kersfees. 1 Uitgawe Desember 2017 saam met Koersvas 126

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed

Rom 15:1-7. Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j)

DIE BOODSKAP OP DIE BERG...

EKSODUS. Van slawerny tot aanbidding. Dr J de Koning

God is groter. 1. Wat ʼn ontoeganklike lig bewoon. Op soek na God se beeld. Beelde is verbode! Net n Stem!

Psalm 13. Van klaaglied tot loflied.

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met sy dissipels.

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

οτε εγγιζουσιν Grammatika + Woordstudie

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Skriflesing: Johannes 8:1-11; 1 Korinthiërs 6:12-20 Heidelbergse Kategismus: Sondag 41. Teks: 1 Korinthiërs 6:13c;

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn

Dan 6:1-29. Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig... om sy Koninkryk te laat kom.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

Die krag / vuur van God:

1 Weeklikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asb. nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie

1 Daaglikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asseblief nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou

Daar is verskillende woorde waarmee die Bybel beskryf hoe die besondere dinge aan die gelowiges openbaar word:

Jakobus hoofstuk 1 Agtergrond Die Skrywer: die halfbroer van Jesus

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

Uitgawe Junie 2017 saam met Koersvas 114

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Mark 15:16-28 Die aandeel van Pilatus se Romeinse soldate in Jesus se lyding. En die lering daarin. Desember 2016

SKIETLOOD: 87e Uitgawe 20 Mei 2016 saam met Koersvas 87

Die Sendbrief van Jakobus

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

Transcript:

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 PUNTE: 40 TYD: 1 uur NAAM: *6AFHL2* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings: AFDELING A: KYK- EN LEESBEGRIP (25 punte) AFDELING B: TAAL (15 punte) 2. Beantwoord al die vrae. 3. Vul die antwoorde op die vraestel in. 4. Skryf netjies met blou of swart ink. 5. Lees die instruksies by AL die vrae deeglik deur voordat jy dit beantwoord.

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V2 3 AFDELING A: KYK- EN LEESBEGRIP VRAAG 1: N KORTVERHAAL Lees die onderstaande leesstuk deeglik deur en beantwoord die onderstaande vrae. VLIEG, AREND, VLIEG, HOOG! 1 Vroeg een oggend gaan ʼn boer uit om te gaan soek na sy verlore kalf. Die wagtertjies het sonder die kalf opgedaag en gedurende die nag het ʼn geweldige storm gewoed. 2 Vroegmôre begin die man in die vallei rondsoek. Hy soek orals in berge, oor heuwels en tussen ruwe rotswande. Hy roep na die kalf, maar die kranse eggo sy stem. Terwyl hy soek, ontdek hy ʼn bloedjong arendskuiken. Hy neem die kuiken huis toe. 3 Die arend is die koning van die voëls, sệ die man, maar ons gaan hom leer om ʼn hoender te wees. Die arend het toe tussen die hoenders gewoon en hul gewoontes aangeleer. Almal het na die vreemde voël gekyk en sy andersheid opgemerk. 4 Op ʼn dag kom ʼn vriend van die boer inloer. Terwyl hy sit, sien die vriend die vreemde voël tussen die ander hoenders, Haai, sệ hy, dis nie ʼn hoender nie. Dis mos ʼn arend! Natuurlik is dit ʼn hoender, sệ die boer glimlaggend. Kyk hy loop, eet en drink soos ʼn hoender. 5 Ek sal jou wys dis ʼn arend, sệ die vriend. Hy vang die voël, lig dit bokant sy kop en sệ: Vlieg, Arend, Vlieg, Hoog! Jy behoort in die lug, nie op die grond nie. Die arend lig sy kop op, laat dit weer sak en spring af om rond te skrop vir kos. 6 Die tweede dag is die besoeker terug, vasbeslote om die dier te leer vlieg. Hy neem die voël op teen die dak en beveel dit om te vlieg. Weer eens skarrel die voël uit sy hande en seil na die hoenders. Die mense lag vir die besoeker. 7 Vroeg die derde dag, voor dagbreek, kom haal die vriend weer die arend. Hy plaas hom op ʼn rotslys en sệ: Kyk na die son, Arend. As dit opkom, styg saam daarmee op. Jy behoort nie op die grond nie. 8 Op daardie oomblik verskyn die son se eerste strale. Dis doodstil. Niks roer nie. Die arend sprei sy vlerke sywaarts, leun vorentoe, laat los die rots en word deur die wind omhoog gedra, hoër tot waar hy in die skitterende son verdwyn om nooit weer op die grond tussen hoenders te leef nie. [Verwerk en verkort uit die Millenniumreeks Afrikaans Huistaal Graad 6, L. Moolman]

4 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) Omkring die korrekte antwoord. 1.1 Wie is die hoofkarakter in die storie? A Die voëls B Die arend C Die boer D Die boer se vriend 1.2 Watter woord beskryf die boer se vriend se karakter die beste? Hy het baie... met die voël gehad. A liefde B deursettingsvermoë C ongeduld D betroubaarheid 1.3 In paragraaf 3 word daar na die arend verwys as die A koning van die voëls. B koning van die diere. C koningin van die voëls. D oerwoud se koning. 1.4 Waarna het die boer in paragraaf 1 gaan soek? 1.5 Verduidelik die betekenis van die frase in paragraaf 2: Die kranse eggo sy stem. 1.6 Na hoeveel dae het die arend uiteindelik leer vlieg? 1.7 Haal ʼn sin uit die leesstuk uit paragraaf 8 aan wat dieselfde beteken as die sonsopkoms. 1.8 Voltooi die onderstaande sin deur na die teks te verwys. As die boer se vriend nie die arend leer vlieg het nie, sou die arend 1.9 Watter les kan ons as mense uit hierdie storie leer? (2) [10]

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V2 5 VRAAG 2: ADVERTENSIE Lees die onderstaande advertensie hieronder en beantwoord die vrae wat daarop volg. Al gehoor hoe die tonge deesdae klap in Afrikaans???? Άl meer monde proe hom. Ja, hy laat die tonge dans. Dis oor hy so lekker sệ. Nes die lippe dit wil hệ. Aldag, al meer spesiaal. Hiert jou lostong reënboogtaal! Klik op www.atkv.org.za of skakel (011) 886 4888 [Verwerk uit Afrikaans Ons Taal] 2.1 Watter organisasie adverteer hier? 2.2 Skryf die webtuiste neer waar jy die inligting kan vind. 2.3 Omkring die korrekte antwoord: Die akroniem ATKV verwys na A Afrikaanse Kultuur- en Taalvereniging. B Afrikaanse Vereniging van Kultuur. C Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging. D Afrika se Taal en Kulture. 2.4. Haal ʼn woord uit die leesstuk aan wat dieselfde beteken as trippel. 2.5 Beantwoord die vraag in n volsin. Wat belowe die advertensie jou indien jy Afrikaans sou praat? [5]

6 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) VRAAG 3: GEDIG Lees die onderstaande gedig deeglik deur en beantwoord die onderstaande vrae. N SPROKIE Ek ken ʼn mooi klein sprokie, Wat so na waarheid klink- Dis dat die tortel altyd Sy water troebel drink. Kom hy by helder plassies, Dan sal hy drinkend neig, As eers, na sagte roering, Die modderwolkies styg. Daarom sing hy so droewig Van donker-voël-leed; Daarom tooi hy hom stemmig Met dowwe verekleed. So is daar somber siele Waar hy my aan laat dink, Wat soos die tortel, troebel Die lewenswater drink. Vir alle lewensliefheid, vir vreugdesang bevrees, drink hulle geen genoeëns of dit moet troebel wees! Omkring die korrekte antwoord: 1 2 3 4 5 [Uit L.J. du Plessis: Totius en sy verse] 3.1 Die gedig bestaan uit versreëls. A vyf B twintig C vier D vyf en twintig 3.2 Die digter van hierdie gedig is A Totius. B L.J. du Plessis. C Totius en sy verse. D J. Totius. 3.3 Waaroor handel die bostaande gedig? 3.4 Van watter dier word hier in die sprokie vertel?

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V2 7 Omkring die korrekte antwoord. 3.5 Van watter beeldspraak maak die digter gebruik in strofe 1, versreël 3. Dis dat die tortel altyd A alliterasie B assonansie C personifikasie D vergelyking 3.6 Voltooi die volgende sin: Die tortelduif sing droewig... A oor sy broer se leed. B die mens se leed. C van donker-voël-leed. D die modderwolkies. 3.7 Voltooi die onderstaande sin: As die tortelduif hom stemmig tooi, bedek hy hom met 3.8 Die tortelduif ervaar sekere menslike emosies in die gedig. Stem jy saam? Gee ʼn rede vir jou antwoord. 3.9 Kies die korrekte woord uit die gedig wat rym met: Leed [10] (2) TOTAAL AFDELING A: 25

8 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING B: TAAL IN KONTEKS VRAAG 4: WOORDSTRUKTURE Die taalvrae wat volg, is op die onderstaande teks gebaseer. SWEEF SOOS ʼn AREND SO HOOG, HOOG IN DIE LUG. Dit is die woorde wat die sanger sing. As jy ʼn arend sien sweef, lyk hy so grasieus asof die wêreld aan hom behoort. 4.1 Gee die meervoude van die onderstreepte woorde. Het jy die foto van die arend gesien? foto arend (2) 4.2 Skryf die getal 27 uit in woorde. Daar was 27 hoenders en een arend. 27 4.3 Wat beteken die volgende idiomatiese uitdrukking? Hulle is voëls van eenderse vere. 4.4 Gee die vroulike vorm van die woorde tussen hakies: 4.4.1 Die (sanger) sing ʼn lied oor arende. 4.4.2 Die (akteur) hou nie van hoenders nie.

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V2 9 4.5 Gee die afkorting vir die onderstaande woorde tussen hakies. Die arende sweef (met behulp van) hul vlerke. 4.6 Omkring die korrekte spelling van die woord tussen hakies. 4.6.1 Arende sweef hoog in die (lug / lig). 4.6.2 Die arend het die boer se (pad / pat) geken. 4.7 Gebruik die woord (plaas) in ʼn duidelike sin om ʼn ander betekenis as in die sin hieronder te wys. Die arend vlieg hoog oor die (plaas). [10]

10 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) VRAAG 5: VISUELE TEKS Vakansieoorde! Glip weg vir ʼn lekker sakpasvakansie. Kom en bespreek nou! ATKV-Oorde is die perfekte wegbreekplek vir jou gesin. Opwindend 5.1 Gee die antoniem (teenoorgestelde) van die woord tussen hakies. Die ATKV bied (duur) vakansies aan. 5.2 Verdeel die woord in hakies in lettergrepe. Dit is die beste (vakansieoorde) in die hele land. 5.3 Sệ watter soort bywoord die onderstaande woord tussen hakies is. [Bywoord van tyd, wyse, manier of plek] Kom en bespreek (nou) vir ʼn lekker vakansie. 5.4 Sệ watter soort sin die volgende sinne is: Stelsin Vraagsin Bevelsin Uitroepsin 5.4.1 Waar is die groot, mooi oorde geleë? 5.4.2 Glip weg vir ʼn sakpas vakansie! 5.5 Gee die intensiewe vorm van die woord tussen hakies. Die vakansie is (baie goedkoop). 5.6 Skryf die regte vorm van die byvoeglike naamwoord tussen hakies neer. Daar is (hoog) berge by die vakansieoord. [7]

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V2 11 VRAAG 6: STROKIESPRENT Lees die strokiesprent en beantwoord die onderstaande vrae oor die strokiesprent. [Verkry uit Afrikaans My Taal graad 7] 6.1 Vul die ontbrekende versamelnaam in. 6.1.1 Die olifante staan langs die pad. 6.1.2 Hulle sien ook ʼn voëls in die wildtuin. 6.2 Verbind die TWEE enkelvoudige sinne met die voegwoord tussen hakies. Hy kon nie die leeu afneem nie. Hy het nie ʼn film gehad nie. (omdat) (2)

12 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) 6.3 Vul die korrekte voorsetsel in. Hulle reis motor deur die wildtuin. 6.4 Skryf die onderstaande sin oor in die ontkennende vorm. Was jy al ooit in die Krugerwildtuin? 6.5 Skryf die sin oor vanaf die teenwoordige tyd na die verlede tyd. Hulle het ʼn groot motor waarmee hulle ry. 6.6 Skryf die sin oor vanaf die toekomende tyd na die teenwoordige tyd. Die oom sal die leeus daar agter die berg skiet. 6.7 Skryf die sin oor vanaf die direkte rede na die indirekte rede: Die vrou sệ: Ek moet vandag nog ʼn draai gaan loop. (2) 6.8 Sệ watter woordsoort die onderstreepte woorde is: Lidwoord; Werkwoord; Byvoeglike naamwoord; Bywoord; Voornaamwoord; Selfstandige naamwoord Wynand skiet ʼn groot olifant in die wildpark. 6.8.1 wildpark 6.8.2 skiet 6.9 Kritiese Taalbewustheid Omkring die korrekte antwoord. Indien iemand jou vra hoe dit met jou gaan, is die beste antwoord A Hi! B Totsiens! C Hoezit? D Goed dankie. [13] AFDELING B: 30 2 15 GROOTTOTAAL: 40