JOHANNES 21: Votum en seën. Psalm 145 : 1, 2, 5. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63
|
|
- Ξανθίππη Λόντος
- 5 χρόνια πριν
- Προβολές:
Transcript
1 JOHANNES 21:15-17 Votum en seën Psalm 145 : 1, 2, 5 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63 Formulier vir die Bediening van die Heilige Doop aan Kinders Psalm 103 : 6 (na doop) Skriflesing: Johannes 21: (AV 1983/91) Teks: Johannes 21:15-17 (die drie opdragte aan einde van elke vers) (AV 1983/91) Preek: Die Here wil dat Sy gestuurdes Sy skape versorg Gebed Kollekte Skrifberyming 52 (11-2) : 1 Seën Skrifberyming 78 (13-3) Ook: Ps 23 : 1 Ps 28 : 8 Sb 22 (11-1) : 11
2 2 Hierdie praktyk in ons kerke om ouderlinge en diakens en predikante te hê, wat onder andere huisbesoek doen is dit nog nodig? Is daar nie effektiewer maniere, wat ons dalk by suksesvolle maatskappye kan gaan leer, om kerke te bestuur en om lidmate deel van die sisteem te hou nie? Dis byvoorbeeld n feit dat ouderlinge (om nou maar by hulle te bly, want vandag se preek raak veral húlle werk) by al hoe meer lidmate sukkel om afsprake vir huisbesoek te kry en dis nie net hier in ons gemeente nie, maar ook wyer, n tendens. By party huisgesinne is dit te verstane: mense is baie besig en het bitter min beskikbare tye. By ander is daar dalk iets dieperliggends, iets van n weerstand teen hierdie ander mens wat in my huis en lewe wil inkom om met my te praat oor iets wat tog my persoonlike saak is, naamlik my verhouding met die Here! Maar dis nie vir ons om te besluit wat die effektiefste manier is waarop die Here se kerk se sake georganiseer moet word nie; die Hére besluit daaroor, en het in Sy Woord vir ons gesê hoe Hy dit gedoen wil hê. En hopelik ís mense se godsdiens n diep persoonlike saak tussen hulle en die Here, maar dis nie waar dit eindig nie; want daardie Here met wie ons dan die diep persoonlike band het, het dit duidelik gemaak dat Hy Sy skape deur mense wat Hy na hulle toe stuur, geestelik wil versorg. Kom ons kyk vanoggend na hierdie feit: dat die Here Sy skape deur mense wat Hy daarvoor stuur, wil versorg. Ons kyk 1. wie die opdrag kry; 2. wat die opdrag behels; 3. wat dit vir die skape te sê het. 1. WIE DIE OPDRAG KRY Die Here Jesus is hier waar Hy na Sy opstanding uit die dood uit aan n klompie van die apostels verskyn, spesifiek met Petrus besig - Petrus wat Hom, die aand voor Sy kruisiging skandelik verloën het;
3 3 - wat drie keer in die openbaar ontken het dat daar enige band tussen hom en Jesus is. Nou wás daar al, kort na Jesus se opstanding uit die dood uit, n persoonlike verskyning van Jesus aan Petrus, waar Hy so kan n mens aanvaar die band tussen hulle twee heel gemaak het. 1 Maar Petrus se verloëning het waarskynlik ook skade gedoen aan sy aansien by die ander apostels en dalk selfs by ander gelowiges wat daarvan gehoor het; en daarom herstel die Here Jesus ook vir Petrus as apostel en as die aanvanklike leiersfiguur onder die apostels, 2 openlik voor getuies in sy amp. Vir elkeen van die drie kere wat hy Jesus verloën het, 3 moet hy nou voor die ander apostels wat daar teenwoordig is, sy liefde vir die Here bely. 4 En in hierdie proses gee die Here vir hom hierdie opdragte wat ons gehoor het: laat My lammers en my skape wei, en pas hulle op. Maar nou moet u goed verstaan dat dit nie net Petrus se persoonlike opdrag was nie. Behalwe dat dit onmoontlik vir een mens sou wees om al die Here se skape op te pas, het Petrus as aanvanklike voorloper en woordvoerder van die apostels, ál die apostels verteenwoordig en is die opdragte wat hý kry, hulle álmal se werk. Maar selfs die twaalf apostels kon hiérdie spesifieke opdragte, oor die versorging van die Here se lammers en skape, nie volledig uitvoer nie; - die kerk het so vinnig en so wyd uitgebrei dat hulle twaalf onmoontlik op al die plekke waar daar Christelike kerke was, aandag aan al die gelowiges en hulle kinders kon gee; - en in elk geval sou hulle mos nie vir altyd hier op aarde lewe nie, sodat hierdie werk na hulle dood noodgedwonge deur ander mense gedoen moes word. En hierdie ander mense, wat hierdie deel van die apostels se taak om die skape en lammers te versorg geërf het, is die ouderlinge. Die ouderlinge, wat in alle kerke behoort te wees, 5 is soos herders wat vir die skape moet sorg. 1 Luk 24:34; 1 Kor 15:5 2 Vgl bv Luk 22:32; Hand 2:14 3 Bv Mat 26: Om die Here se werk te kan gaan doen, moet daar (eers) liefde in jou hart vir die Here wees. 5 Hand 14:23; 1 Tim 3:1-7, 15; Tit 1:5.
4 4 o Vir die ouderlinge in Efese het die apostel Paulus gesê: Gee dan ag op julleself en op die hele kudde waaroor die Heilige Gees julle as opsieners aangestel het om as herders die gemeente van God te versorg 6 o En hierdie einste Petrus, wat homself n mede-ouderling noem, skryf in sy eerste brief vir die ouderlinge: Hou as herders toesig oor die kudde van God wat onder julle is 7 Die opdragte waarvan ons dan in hierdie verse hoor, is vir die apostel Petrus gegee, en deur hom vir ál die apostels, en van hulle af het dit oorgegaan op die ouderlinge in die kerk. 2. WAT DIE OPDRAG INHOU In hierdie gesprek met Petrus gee die Here Jesus drie opdragte: - Laat my lammers wei. 8 - Pas my skape op. 9 - Laat my skape wei. Om lammers en skape te laat wei, beteken om te sorg dat hulle kos het, sodat dié wat klein is, kan groei, en dié wat al groot is, sterk en gesond kan wees. Die kinders van die Here klein en groot moet met die Woord van die Here gevoed word: - die Woord moet vir hulle geleer word, sodat hulle dit ken; - die insig en die wysheid daarin, en die perspektiewe wat dit gee, moet vir hulle deurgegee word; - met die vermanings en waarskuwings daarin moet hulle op die regte pad gehou word; - met die troos en bemoediging wat daarin vervat is, moet hulle opgetel word. Die lammers en skape moet laat wei word... En om die skape op te pas, beteken om álles vir hulle te doen wat n herder vir sy skape doen. 6 Hand 20:28 (AV 1933/53) 7 1 Pet 5:1-2 (AV 1933/53) 8 βοςκω 9 ποιµαινω
5 5 In die Ou Testament is daar n hele paar gedeeltes wat beskryf wat n herder alles vir sy skape doen en behoort te doen. 10 In Esegiël 34 hoor ons byvoorbeeld dat herders vir die skape moet sorg, dat hulle die swakkes moet help, die siekes moet dokter, die wonde moet versorg van dié wat seergekry het, dié wat weggedwaal is, moet terugbring, dié wat weggeraak het, moet soek. 11 Petrus en die ander apostels en die ouderlinge moet dus kyk dat God se kinders geestelik op die regte pad is, en - as hulle verkeerd begin dink en glo en leef, hulle reghelp; - as hulle begin twyfel of kleingelowig raak, hulle help om weer sterk te word en vas te staan in die geloof; - as hulle deur medegelowiges seergemaak is, help dat daar vrede en versoening kom, ens. Pas die skape op. Let op dat die Here Jesus nie net die volwasse lidmate gehelp wil hê nie, maar ook die kleineres, die dooplidmate die lammers in die kudde. En let op dat Hy hier nie maar net sê dat daar vir die kúdde gesorg moet word nie, maar vir die lammers en die skape. Dit wys op die individuele sorg. Dis nie maar net die gemeente as geheel wat geestelik versorg moet word nie, maar die afsonderlike skape en lammers. Soos die herders van destyds vir elke skaap en lammetjie n naam gehad het 12 en vir elkeen individueel omgegee het, so moet daar aan elke lidmaat, klein en groot, se spesifieke geestelike nood en behoeftes aandag gegee word. En let op dat die skape en lammers vir wie herderlik gesorg moet word, die Hére s n is. Hy praat elke keer van My lammers, My skape, My skape. 10 Bv Ps 23; Jer 3:15; 23:2-4; Eseg Eseg 34:2, 4, Joh 10:3
6 6 Dis n geweldige woord vir ouderlinge: - broers, die Here vertrou Sý skape aan julle sorg toe. Natuurlik beteken dit nie dat ons ooit die plek van die Here Jesus in die lewe van hierdie skape en lammers moet probeer inneem nie. Ons geestelike sorg vir hulle beteken juis dat ons hulle altyd moet wys op hulle ware Herder, die Here Jesus Christus, 13 sodat die Heilige Gees, wat in God se kinders woon en hulle aan Christus vasbind, ons werk kan gebruik om hulle na Hóm toe te vat, wat Sy lewe aan die kruis vir hulle afgelê het, sodat hulle sondes vergewe kan word, hulle met God versoen kan wees en hulle die ware lewe die ewige by God kan kry Laat hulle wei. Pas hulle op. Dís die opdrag waarmee die Here eers die apostels en later die ouderlinge na Sy mense toe gestuur het. 3. WAT DIT VIR DIE SKAPE TE SÊ HET Kom ons begin waar die vorige punt geëindig het. Hierdie opdragte van die Here sê vir elke gelowige én vir gelowiges se kinders dat jy die Here s n is: - jy is Sý skaap, Sý lammetjie. Jy behoort nie aan die ouderling nie, en jy behoort nie aan die predikant nie, en jy behoort ook nie aan die kerk in die sin dat die kerk een of ander spesiale houvas op jou het nie. Jy is die Here s n. Jou godsdiens is in die eerste plek n diep persoonlike saak tussen jou en jou ware Herder, die Here. As daardie persoonlike deel nie daar is nie, is jy geestelik dood Pet 2:25; Joh 10:11 e.v.
7 7 Maar daar eindig dit nie. Dáárdie Here, wat jy sê dat jy ken en vir Wie jy volg, het dit goedgedink om vir gewone mense, wat ook sondaars is en gedurig vergewing nodig het, die gawes daarvoor en opdrag daartoe te gee om jou geestelik te laat wei en op te pas. Hy t nie een van ons gevra of ons dink dis n goeie idee nie. Hy t dit besluit en ons beveel om dit so te doen. Wie sal in elk geval beter as Hy met Sy volmakte liefde vir Sy lammers en skape weet wat vir hulle die beste gaan werk?! Hy t ook vir ons die vereistes gegee waaraan mense wat hierdie werk moet doen, moet beantwoord (byvoorbeeld in 1 Tim 3:1-7), sodat ons in die kerk die soort mense as ouderlinge kan aanwys wat Hý wil gebruik. U groot Herder stuur onder-herders om u volgens Sy opdrag geestelik te laat wei en op te pas. En as die Here dan wil hê dat ons deur ouderlinge geestelik versorg moet word, dan sê dit vir ons dat ons onsself én ons kinders beskikbaar moet stel vir hierdie werk wat hulle doen, en dan moet ons hulle, met hulle lering en vermanings en vertroostings en aanmoedigings ontvang as gestuurdes van ons Here. Daar s selfs situasies wanneer ons die ouderlinge móét laat kom om vir ons te bid. 14 Ons kan nie vir ouderlinge sê: Wat het jy met my geloofslewe te doen? nie. Die Hére stuur hulle dan om ons geestelik te laat wei en op te pas. Onthou die opdrag van die Here in Hebreërs 13:17: Wees gehoorsaam aan julle voorgangers en onderdanig, want hulle waak vir julle siele as diegene wat rekenskap moet gee, sodat hulle dit met blydskap kan doen en nie al sugtende nie En onthou wat die Here Jesus gesê het en wat in Johannes 13:20 opgeteken is: 14 Jak 5:14
8 wie iemand ontvang wat Ek stuur, ontvang My In n regte kerk is daar ouderlinge, deur wie die Here Sy lammers en skape laat wei en oppas AMEN
Die genade gawes Van God:
Die genade gawes Van God: 1Kor. 12:1-18 1 En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. 2 Julle weet dat julle heidene was, weggevoer na die stomme afgode
Διαβάστε περισσότεραRom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)
Rom 14:1-12 Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 97:1, 5 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal
Διαβάστε περισσότεραVir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp
SKRIFLESING: Johannes 7:1-9 TEKS: Johannes 7:6 TEMA: Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp Psalm 92 : 1, 2 Psalm 119 : 33, 36 Psalm 25 : 2 Psalm 25 : 6 1 Hierdie preek gaan nie oor die
Διαβάστε περισσότεραMark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.
Mark 10:13-16 Fokus: vers 13-16 Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk. Januarie 2014 Ps-vooraf Ps 3: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons
Διαβάστε περισσότερα1 TESSALONISENSE 1:3
1 TESSALONISENSE 1:3 Votum en seën Psalm 149 : 1, 2 Gebed Skriflesing: 1 Tessalonisense 1 (AV 1983/91) Teks: 1 Tessalonisense 1:3 (AV 1983/91) Psalm 43 : 3, 5 Preek: Die Here bemoedig hulle wat glo en
Διαβάστε περισσότεραRom 15:1-7. Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j)
Rom 15:1-7 Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j) Desember 2013 Ps-vooraf Ps 96: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal
Διαβάστε περισσότεραDie regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).
Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7 Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a). Januarie 2012 Ps-vooraf Ps 95:1,2 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons
Διαβάστε περισσότεραNAGMAAL. SKRIFLESING: Johannes 19: TEKS: Johannes 19:30. Christus doen alles klaar. Psalm 2 : 6. Skrifberyming 59 (10-2) Psalm 65 : 2
NAGMAAL SKRIFLESING: Johannes 19:17-30 TEKS: Johannes 19:30 TEMA: Christus doen alles klaar. Psalm 2 : 6 Skrifberyming 59 (10-2) Psalm 65 : 2 Skrifberyming 16 (11-3) : 1,, 2, 3, 4, 5, 6 Psalm 40 : 5 Skrifberyming
Διαβάστε περισσότεραReeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2
Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2 Vir enige Christengelowige, en vir enige gemeente, is niks meer belangrik as jou kennis van die Drie-enige God
Διαβάστε περισσότεραDie regering van die Kerk 1Tim 3:8. Die diaken-amp en wat ons daaroor leer vanuit die ooreenkoms met die ouderling-amp.
Die regering van die Kerk 1Tim 3:8 Die diaken-amp en wat ons daaroor leer vanuit die ooreenkoms met die ouderling-amp. Oktober 2014 Ps-vooraf Ps 16: 1, 3 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na
Διαβάστε περισσότεραJunie Openbaring 2:12-17 Fokus: vers Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon.
Junie 2010 Openbaring 2:12-17 Fokus: vers 12-17 Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon. Ps-vooraf Ps 24:4 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons hulp is in die Naam van die HERE
Διαβάστε περισσότεραApril Openbaring 2:1-7 Fokus: vers 1-7 Christus se brief aan sy gemeente in Efese
April 2010 Openbaring 2:1-7 Fokus: vers 1-7 Christus se brief aan sy gemeente in Efese Ps-vooraf Ps 5:4,6 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons hulp is in die Naam van die HERE wat hemel en aarde gemaak
Διαβάστε περισσότεραRom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)
Rom 14:1-9 Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 123: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal
Διαβάστε περισσότεραWedergeboorte, bekering en geloofsekerheid
Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid Joh 3:3-6 Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie. (4) Nikodémus
Διαβάστε περισσότερα1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode.
Tema: Wedergeboorte Skrifgedeelte: Johannes 3:1-18 - Teksverse: 3,16 1 Petrus 1:1-9 - Teksvers: 3 Prediker: Ds. Joop van Schaik Datum: 14 Augustus 2011 Johannes 3:1-18 1 EN daar was n man uit die Fariseërs
Διαβάστε περισσότεραJunie Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is.
Junie 2010 Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is. Ps-vooraf Ps 80:1 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons hulp is in die Naam van die HERE wat
Διαβάστε περισσότεραDie regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).
Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3 Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b). September 2014 Ps-vooraf Ps 10: 8, 9, 10 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die
Διαβάστε περισσότεραHosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.
Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer. Hosea 12: 7 "Wat jy moet doen is om na jou God toe terug te keer:
Διαβάστε περισσότεραNAGMAAL TITUS 3:4. Beskrywings van die verlossingswerk van die Here in 1 Tim 1:12-18; 2:1-6; 3:14-16; 2 Tim 1:6-11; 2:8-11; Tit 2:11-14 (AV 1983/91)
NAGMAAL TITUS 3:4 Votum Seën Psalm 145 : 1, 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 25 : 5 Gebed Skriflesing: Titus 3:1-7 (AV 1983/91) Teks: Titus 3:4 (AV 1983/91) Preek:
Διαβάστε περισσότεραEXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn
EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI Dr. Malan van Rhyn 1. Hoe lyk kerke wat nie groei nie? Hulle wend nie ʼn poging aan om te groei nie. Hulle dra nie die Woord uit nie. Hulle bid
Διαβάστε περισσότεραMark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.
Mark 9:14-29 Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind. Desember 2012 Ps-vooraf Ps 63: 1, 3 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan my oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom?
Διαβάστε περισσότεραMarkus 16:9-20(a) Wanneer Jesus, ons Here wat opgestaan het, jou ontmoet, oorwin Hy ongelof, en verander Hy jou lewe radikaal.
Markus 16:9-20(a) Wanneer Jesus, ons Here wat opgestaan het, jou ontmoet, oorwin Hy ongelof, en verander Hy jou lewe radikaal. Februarie 2017 Ps 89: 1, 2 vooraf Ps 89: 6, 7 lofpsalm Ps 79: 5, 6 na wet
Διαβάστε περισσότεραTeks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus
Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, 18-20 God se Seun, Jesus Christus Vanoggend is ons by ons tweede tema: Deur die Kragveld van die Gees ONTMOET ek God Drie-enig: Wie is God die Seun?, of God
Διαβάστε περισσότεραPrediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE
Tema: Twee is so sterk soos drie. God Drie-enig gryp in, in jou en ons lewe!. Skrifgedeelte: Prediker 4:7 12 Prediker: Ds. Joop van Schaik Datum: 22 Januarie 2012 Prediker 4:7 12 7 8 9 10 11 12 Ek het
Διαβάστε περισσότεραOktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie...
Mattheus 7:1-5 Breek radikaal met n lewe van god-en-regter-wees oor ander en leef radikaal nuut vir God. Dit moet uitkom in nederig-sagmoedige dien van mekaar in die stryd teen ons sonde. Oktober 2018
Διαβάστε περισσότεραMark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man.
Mark 10:17-31 Fokus: vers 17-22 Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man. Februarie 2014 Ps-vooraf Ps 92: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan
Διαβάστε περισσότεραEfes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom
Efes 6:1-4 Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom Junie 2013 Ps-vooraf Ps 105: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom? Ons hulp is
Διαβάστε περισσότεραOEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
Διαβάστε περισσότεραDie regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting
Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting November 2014 Ps-vooraf Ps 42: 2, 3 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na
Διαβάστε περισσότεραDie regering van die Kerk 1Tim 3: Tim 3:8-9 se diaken-merktekens en vers 10 se Gemeente-roeping daarby.
Die regering van die Kerk 1Tim 3:8-10 1Tim 3:8-9 se diaken-merktekens en vers 10 se Gemeente-roeping daarby. November 2014 Ps-vooraf Ps 28: 6, 7, 8 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge:
Διαβάστε περισσότεραMark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met sy dissipels.
Mark 10:17-31 Fokus: vers 23-31 Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met sy dissipels. Februarie 2014 Ps-vooraf Ps 34: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan my
Διαβάστε περισσότερα1 Bekering: Kom tot inkeer Die bekende Griekse woord wat hier gebruik word is μετανοέω metanoéō.
Wat moet ek doen om gered te word? 37 Petrus se woorde het hulle diep geraak. Hulle het toe vir Petrus en die ander apostels gevra: Broers, wat moet ons doen? 38 Petrus antwoord hulle: Kom tot inkeer en
Διαβάστε περισσότεραDis oor hierdie saak wat die Here Jesus hier praat en, kort saamgevat, vir ons så: - vrees God, nie mense nie!
SKRIFLESING: Lukas 12:1-12 TEKS: Lukas 12:4-5 TEMA: Vrees God, nie mense nie! Psalm 118 : 2, 3 Psalm 25 : 3 Psalm 95 : 2, 4 Psalm 25 : 6 Ook: Ps. 2 : 6 1 Daar s baie vrees in omloop: - vrees vir misdaad;
Διαβάστε περισσότεραSAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:
Pretoria- 1 Skriflesing: Heidelbergse Kategismus: Teks: Sing- SAMESANG: Ps 49:4 TYDENS EREDIENS: Ps 40:8; Ps 25:3; Ps 19:4 As ons in Handelinge 16 kan begin, broeder en suster, dan staan in die een hoofstuk
Διαβάστε περισσότεραMark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red.
Junie 2015 Mark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red. Ps 75: 1, 2 - vooraf Ps 75: 4, 5, 6 - lofpsalm Ps 99: 1, 4 na wet Ps 97:
Διαβάστε περισσότεραDie krag / vuur van God:
Die krag / vuur van God: Mt. 3:11 Ek doop julle wel met water tot bekering; maar Hy wat ná my kom, is sterker as ek, wie se skoene ek nie waardig is om aan te dra nie. Hy sal julle doop met die Heilige
Διαβάστε περισσότεραEf 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed
Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed Robertson (14/08/2016) Ef 3:14 21 Om hierdie rede buig ek my knieë voor die Vader [van onse Here Jesus Christus], (15) van wie elke geslag [/familie/gemeenskap] in die
Διαβάστε περισσότεραDan 7:1-28. Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a).
Dan 7:1-28 Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a). Januarie 2015 Ps-vooraf Ps 57: 1, 5; Ps 18: 1, 14 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp
Διαβάστε περισσότεραRomeine 14. Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra
Romeine 14 Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra 24 September 2014 Inleiding Geliefdes die tema waaroor'it nou gaan is: Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra? Toepassing En dan gaan dit sekerlik
Διαβάστε περισσότεραMattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.
Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid. Augustus 2018 Ps 104: 1, 2, 8, 9 vooraf Ps 33: 1, 9, 10 lofpsalm Ps
Διαβάστε περισσότεραDan 6:1-29. Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig... om sy Koninkryk te laat kom.
Dan 6:1-29 Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig... om sy Koninkryk te laat kom. November 2012 Ps-vooraf Ps 92: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan
Διαβάστε περισσότεραGeseënd is dié wat rein van hart is!
Geseënd is dié wat rein van hart is! Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Psalm 24:3-6; Psalm 51:12; Matteus 5:8; Romeine 12:11; 1 Johannes 3:1-3 Vooraf: Opsommend het ons met die reeks saligsprekinge
Διαβάστε περισσότεραNOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur
- - GRAAD FINALE ASSESSERING ERING VRAESTEL NOVEMBER 06 TOTAAL: AL: 50 TYD: 3 uur - - INSTRUKSIES:. Hierdie vraestel bestaan uit 0 vrae.. Beantwoord alle vrae. 3. Toon alle stappe in die berekenings. 4.
Διαβάστε περισσότεραMattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan.
Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan. Januarie 2018 Ps 145: 1, 5, 6, 7 vooraf Ps 103: 1, 10, 11 lofpsalm Ps 79: 5, 6 na wet Ps 119: 7 as antwoord op die Woord Ps 34: 1,
Διαβάστε περισσότεραMat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers
Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers 25-26. Mei 2016 Ps 104: 1, 19, 20, 21 - vooraf Ps 8: 1, 3, 4, 5, 7 - lofpsalm Ps 2: 4, 6 na wet Ps 146: 1, 3 as antwoord op die Woord Ps 65: 4,
Διαβάστε περισσότεραJulie Lees: Mark 13:9-13. Skrifverklaring.
Julie 2016 Mark 13:9-13 Jesus se dissipel-onderrig vir reg dink-en-doen in 'n wêreld waar die Tempel verwoes word en die finale koms van die Koninkryk op pad is (c). Ps 72: 1, 2 - vooraf Ps 96: 1, 2 -
Διαβάστε περισσότεραל או נ מ ע immanuel Ἐμμανουήλ
ע מ נ וא ל immanuel Welkom, O Stille Nag Van Vrede Nuwe Liedboek 358 Welkom, o stille nag van vrede, onder die suiderkruis; Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, Kersfees kom
Διαβάστε περισσότεραDOOPVIERING. Lesing 1. Doopviering in die lig van die doop. 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering?
DOOPVIERING Lesing 1 Doopviering in die lig van die doop 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering? Die Algemene Sinode van 2004 besluit as volg: Die Algemene Sinode besluit om Sinodes en kerkrade
Διαβάστε περισσότεραTeks & Vers: Gestuurde Liefde EK IS DEUR DIE VADER GESTUUR! KERSFEES 2017 DIE HEILIGE GEES LEWENSLANGE GIDS ONS GESELS MET:
KERSFEES 2017 EK IS DEUR DIE VADER GESTUUR! DESEMBER 2017 ~ JANUARIE 2018 DIE HEILIGE GEES LEWENSLANGE GIDS Teks & Vers: Gestuurde Liefde ONS GESELS MET: DS. GEVERS VAN DIE BYBELGENOOTSKAP RIEËTTE VENTER
Διαβάστε περισσότεραJakobus hoofstuk 1 Agtergrond Die Skrywer: die halfbroer van Jesus
Jakobus hoofstuk 1 Hierdie Bybelstudie notas oor die brief van Jakobus, is saamgestel deur ds. Willem Louw, leraar van die NG Gemeente Potchefstroom-Miederpark. Agtergrond Die Skrywer: Die skrywer is Jakobus:
Διαβάστε περισσότεραUitgawe Junie 2017 saam met Koersvas 114
Uitgawe 114 30 Junie 2017 saam met Koersvas 114 1 Artikel 7 DIE VOLKOMENHEID VAN DIE HEILIGE SKRIF Ons glo dat hierdie Heilige Skrif die wil van God volkome bevat en dat alles wat die mens vir sy saligheid
Διαβάστε περισσότεραDIE BOODSKAP OP DIE BERG...
DIE BOODSKAP OP DIE BERG... God die Seun se beskrywing van gelukkige mense en hul vreemde lewenstyl Dr. Jacobus de Koning 1 INHOUD HOOFSTUK 1 4 Wat is hier aan die gang? HOOFSTUK 2 14 Die gelukkige afhanklikes...
Διαβάστε περισσότεραMark 12: Die koms van die Sadduseërs, hulle strikvraag oor die opstanding, en Jesus se reaksie daarop. Junie 2015
Mark 12:18-27 Die koms van die Sadduseërs, hulle strikvraag oor die opstanding, en Jesus se reaksie daarop. Junie 2015 Ps 104: 20, 21 - vooraf Ps 95: 1, 2, 3 - lofpsalm Ps 95: 4, 5, 6 na wet Ps 119: 35
Διαβάστε περισσότεραOEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 120 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
Διαβάστε περισσότεραMark 13:1-4 Jesus se profesie oor die verwoesting van die Tempel
Mark 13:1-4 Jesus se profesie oor die verwoesting van die Tempel Junie 2016 Ps 146: 1, 3 - vooraf Ps 68: 1, 7, 9 - lofpsalm Ps 99: 1, 4, 5 na wet Ps 48: 1, 4, 5 as antwoord op die Woord Ps 63: 2, 3, 6
Διαβάστε περισσότεραHierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se EamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee
Διαβάστε περισσότεραSkriflesing: Johannes 8:1-11; 1 Korinthiërs 6:12-20 Heidelbergse Kategismus: Sondag 41. Teks: 1 Korinthiërs 6:13c;
Pretoria-. 1 Skriflesing: Johannes 8:1-11; 1 Korinthiërs 6:12-20 Heidelbergse Kategismus: Sondag 41 Teks: 1 Korinthiërs 6:13c; Sing- SAMESANG: Ps 106:1,20 TYDENS EREDIENS: Ps 84:6; Ps 119:6; Ps 145:1,12
Διαβάστε περισσότεραDie regering van die Kerk 1Tim 3:6-7. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (d).
Die regering van die Kerk 1Tim 3:6-7 Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (d). Oktober 2014 Ps-vooraf Ps 13: 1, 3, 5 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge:
Διαβάστε περισσότεραDie Sendbrief van Jakobus
Die Sendbrief van Jakobus Hoofstuk 4 Vers 1-12 Waarvandaan kom oorloë en vegterye onder julle? Kom hulle nie hiervandaan, van julle welluste wat in julle lede stryd voer nie? Julle begeer en julle het
Διαβάστε περισσότερα1 Weeklikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asb. nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie
1 Weeklikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asb. nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie woorde gebruik, hoe beter, gebruik ook baie Bybelverse.
Διαβάστε περισσότερα1 Daaglikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asseblief nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou
1 Daaglikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asseblief nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie woorde gebruik, hoe beter, gebruik asseblief baie
Διαβάστε περισσότεραSeptember Toepassing Vraag is: Wat sê-ie HERE met 2Kon 9-10 vir ons wat leef in n land-en-wêreld vol politieke-onrus.
2Kon 9:1-13 Jehu se oorname van Israel. Wat leer die HERE ons daarmee oor Wie Hy is, en wat Hy mee besig is, in ons Goddelose wêreld vol politieke-onrus en geweld? September 2017 Ps 68: 1, 2 vooraf Ps
Διαβάστε περισσότεραGraad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika
Graad 11 Fisika Kennisarea: Meganika 1.1 Skalare en vektore Skalaar: n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar wat nie rigting het nie. Skalaar Voorbeelde: massa (6 kg); tyd (5 s); afstand (2
Διαβάστε περισσότεραMark 15:16-28 Die aandeel van Pilatus se Romeinse soldate in Jesus se lyding. En die lering daarin. Desember 2016
Mark 15:16-28 Die aandeel van Pilatus se Romeinse soldate in Jesus se lyding. En die lering daarin. Desember 2016 Ps 42: 1, 5 vooraf Ps 43: 1, 3, 4 lofpsalm Ps 22: 1, 6 na wet Ps 22: 9, 10, 11 as antwoord
Διαβάστε περισσότεραPsalm 13. Van klaaglied tot loflied.
Psalm 13 Van klaaglied tot loflied. Augustus 2014 Ps-vooraf Ps 138: 1, 4 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom? Ons hulp is van die HERE wat hemel en
Διαβάστε περισσότεραEKSODUS. Van slawerny tot aanbidding. Dr J de Koning
EKSODUS Van slawerny tot aanbidding Dr J de Koning 1 INHOUD Inleidend 3 Hoofstuk 1 Eksodus 1-2: n Hopelose situasie en n wonderlike God 11 Hoofstuk 2 Eksodus 3: Die vreemde verterende vuur God 26 Hoofstuk
Διαβάστε περισσότεραDie Kerk. SKIETLOOD: 93e Uitgawe 12 Augustus 2016 saam met Koersvas 93
1 SKIETLOOD: 93e Uitgawe 12 Augustus 2016 saam met Koersvas 93 Die Kerk Daar is ʼn ysbrekers wat in die yswoestyn van Antarktika deur die water en ys klief en beur. Die skip se name is Legio; aan die een
Διαβάστε περισσότεραWiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 1 Vraestel 01 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord
Διαβάστε περισσότεραοτε εγγιζουσιν Grammatika + Woordstudie
1a και οτε εγγιζουσιν Grammatika + Woordstudie Met και word nog 'n gedagte aan die voorafgaande 10:52 gevoeg (vgl Greek grammer beyond basics bl 671). οτε = bw van tyd (Baljon bl 701) en lei 'n tyd-bysin
Διαβάστε περισσότεραDaar is verskillende woorde waarmee die Bybel beskryf hoe die besondere dinge aan die gelowiges openbaar word:
Profeteer, Profesie en Gesigte sien Daar is geen godsdiens wat nie daarop aanspraak maak dat dit ook besondere openbaringsmiddele het nie. Die Christelike Godsdiens het dit ook; ons besondere openbaringsmiddel
Διαβάστε περισσότεραDIE NAVOLGING VAN CHRISTUS DEUR GELOWIGES IN TEENSTELLING MET DIE NABOOTSING VAN GOD DEUR GEESTELIKE BEMAGTIGDE LEIERS
DIE NAVOLGING VAN CHRISTUS DEUR GELOWIGES IN TEENSTELLING MET DIE NABOOTSING VAN GOD DEUR GEESTELIKE BEMAGTIGDE LEIERS DIE GESKIEDENIS VAN HIERDIE STANDPUNTINNAME VAN DIE KERKRAAD VAN LEVUBU TEEN DIE ALGEMENE
Διαβάστε περισσότεραGod is groter. 1. Wat ʼn ontoeganklike lig bewoon. Op soek na God se beeld. Beelde is verbode! Net n Stem!
God is groter Vandag wil ek graag u aandag vra vir die tema God is groter. Dit gaan dus nie oor ʼn onderwerp, een van die miljoene onderwerpe in die skepping nie. Dit gaan oor ʼn persoon. Dan ook nie oor
Διαβάστε περισσότεραHoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Wanneer stroom deur n weerstand vloei, sal die weerstand krag verbruik en hitte opwek. Hierdie eienskap word in baie elektriese toestelle toegepas, byvoorbeeld
Διαβάστε περισσότεραSKIETLOOD: 87e Uitgawe 20 Mei 2016 saam met Koersvas 87
1 SKIETLOOD: 87e Uitgawe 20 Mei 2016 saam met Koersvas 87 Gekruisig Die Heidelbergse Kategismus stel : Vraag 39: Sit daar iets meer in dat Christus juis gekruisig is en nie op 'n ander manier gesterf het
Διαβάστε περισσότεραREFORMASIE. Martin Luther
REFORMASIE 500 Martin Luther Inhoudsopgawe Kort biografie van Martin Luther 1 Die 95 stellings, 31 Oktober 1517, Wittenberg, Duitsland 2 Luther se brief aan Staupitz, 30 Mei 1518 8 Die geskiedenis van
Διαβάστε περισσότεραWeek 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse
Week 1 n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender Platinum is gevind in n landelike area wat aan n stam behoort. Platinum is n baie waardevolle metaal. Grondmonsters wys dat platinum slegs 500 m onder
Διαβάστε περισσότεραישוע. familieboom van Jesus
ישוע familieboom van Jesus Jan Hendrik & Wilna Gous 29 jaar! ישוע familieboom van Jesus MATTEUS 1 : 1 17 JESUS SE VOOROUERS 1 My verhaal oor Jesus Christus begin met sy geslagsregister. Daarin staan
Διαβάστε περισσότεραDeur Christus Alleen
Gepubliseer op: Deur Christus Alleen Tuisblad van dr. A.H. Bogaards www.enigstetroos.org G.A. Hadjiantoniou, Ph.D., LL.B. Die Pos uit Patmos Treffende boodskappe oor die briewe aan die sewe gemeentes van
Διαβάστε περισσότεραNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1
Διαβάστε περισσότερα1 Donderdag. Moses probeer met die Here oor sy toekoms onderhandel. Hier by die brandende doringbos ~ 4 ~
1 Donderdag SKRIFGEDEELTE: EKSODUS 4:10 17 FOKUSGEDEELTE: EKSODUS 4:14B Aäron Die Here sal hierdie jaar ook vir ons voorsien Moses probeer met die Here oor sy toekoms onderhandel. Hier by die brandende
Διαβάστε περισσότεραHoofstuk 15 Ossillasies
Hoofstuk 15 Ossillasies Na voltooiing van die hoofstuk, moet die student die vlg kan doen: (i) Eenvoudige harmoniese beweging (EHB) kan beskryf en formules kan aflei en toepas om die verplasing, snelheid
Διαβάστε περισσότεραDie eerste Kersfees. 1 Uitgawe Desember 2017 saam met Koersvas 126
1 Uitgawe 126-8 Desember 2017 saam met Koersvas 126 Die onderbreek die kommentaar op die Nederlandse Geloofsbelydenis met die plaas van n artikel wat verband hou met Kersfees. Ons sal vroeg in 2018 weer
Διαβάστε περισσότεραDie Vesperdiens vir Palmsondag
1 Die Vesperdiens vir Palmsondag Na die Wegsending van die Neënde Uur gaan die priester en die diaken in by die sydeure van die Heiligdom, nadat hulle gebuig het in die rigting van die Biskop se troon,
Διαβάστε περισσότεραHoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer
Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer Elektroniese stroombane is gewoonlik saamgestel van komponente wat by elektroniese winkels aangekoop kan word. Een van die komponente is die weerstand, en is bloot
Διαβάστε περισσότεραdeur CARIKA DU PLESSIS
DIE VERHAAL VAN DIE SAMARITAANSE VROU IN JOHANNES 4:1-30 BINNE DIE KONTEKS VAN DIE OU NABYE OOSTERSE KULTURELE VERWAGTINGE EN DIE SIMBOLIESE GEBRUIK VAN WATER AS `N GOUE STROOM WAT VLOEI DEUR DIE VIERDE
Διαβάστε περισσότεραVOLUME AUGUSTUS 2007
VOLUME 12.10 AUGUSTUS 2007 Teologie en Doelwitte van die Misleide Kerk Prof. Johan Malan Die misleide kerk van die eindtyd is nie alleenlik die produk van menslike oordeelsfoute as gevolg van n gebrek
Διαβάστε περισσότεραHoofstuk 9 Induktansie in die Induktor
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor n Tipiese induktor bestaan uit n draadspoel wat selfondersteunend of om n spoelvorm gedraai mag wees. Wanneer n stroom deur n geleier vloei, ontstaan n magnetiese
Διαβάστε περισσότεραALGEMENE SINODE 2012 SE TERUGVOERING
ALGEMENE SINODE 2012 SE TERUGVOERING 1. Die Algemene Sinode van die GKSA het vanaf 4-13 Januarie in Potchefstroom vergader. Uit die Suid-Kaap se Gereformeerde Kerke was di. Emile Naude, Hennie Reinecke,
Διαβάστε περισσότεραOEFENVRAESTEL VRAESTEL 2
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10-jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
Διαβάστε περισσότεραHoofstuk 13 -Transformatorwerking
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Die transformator word gebruik om die spanning en stroom van n WS-sein te verander. Dit bestaan uit twee of meer windings wat op n gemeenskaplike kern gedraai is. Een
Διαβάστε περισσότεραOntdek die eienskappe van 'n sirkel
OpenStax-CNX module: m3060 Ontdek die eienskappe van 'n sirkel Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 WISKUNDE 2 Graad
Διαβάστε περισσότεραHOOFSTUK 4 DIE ETIEK IN KOLOSSENSE
HOOFSTUK 4 DIE ETIEK IN KOLOSSENSE In hierdie Hoofstuk word die etiek in die Kolossensebrief ondersoek. Inleidend word gekyk na die betekenis van die terme etiek, indikatief, imperatief en paranese soos
Διαβάστε περισσότεραDIE EERSTE BEGINSELS VAN DIE WOORD, DIE IMPLIKASIE VAN HEB 5:12 VIR KERK EN TEOLOGIE
Scriptura 108 (2011), pp. 238-248 DIE EERSTE BEGINSELS VAN DIE WOORD, DIE IMPLIKASIE VAN HEB 5:12 VIR KERK EN TEOLOGIE Benno A Zuiddam Skool vir Bybelwetenskappe & Antieke Tale Noordwes Universiteit, Potchefstroom
Διαβάστε περισσότεραVERSE VAN VEROOTMOEDIGING VERSET. deur. E. van Nantes
VERSE VERSE VAN VAN VERSET VEROOTMOEDIGING deur E. van Nantes PERSEPSIE So tydjie gelede, in die nuus op die televisie Word dit afgemaak as ʼn leuen, ʼn blote persepsie Misdaad in hierdie land is geensins
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
Διαβάστε περισσότεραSelibaat. Die verstaan van die konsep van ʼn selibate leefstyl, vanuit 1. Korintiërs 7:1-28, en die verantwoordelike gebruik van die.
Selibaat Die verstaan van die konsep van ʼn selibate leefstyl, vanuit 1 Korintiërs 7:1-28, en die verantwoordelike gebruik van die konsep vandag deur Melissa Opperman Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM
Province of the ETERN CAPE EDUCATION NIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT / RG / RM F SF J/O P R Verduideliking
Διαβάστε περισσότεραDie telos van die openbaring van die wederkoms in die Nuwe Testament: n openbaringshistoriese studie, met besondere fokus op die begrip παροσζία
Die telos van die openbaring van die wederkoms in die Nuwe Testament: n openbaringshistoriese studie, met besondere fokus op die begrip παροσζία H.P.M. van Rhyn 10319298 Proefskrif voorgelê vir die graad
Διαβάστε περισσότεραJUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12
JUNIE-EKSAMEN 014 FISIESE WETENSKAPPE 1/ MEMORANDUM GRAAD 1 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 1513 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 33 Faks : 086 556 8595
Διαβάστε περισσότεραWIE HET WERKLIK DIE BYBEL GESKRYF?
0 WIE HET WERKLIK DIE BYBEL GESKRYF? IS DIE BYBEL WAAR? IS DIE BYBEL VOLLEDIG? IS DAAR FOUTE IN DIE BYBEL? HOEKOM KLEEF DAAR N STIGMA AAN DIE GETAL 13? LEES OOK OOR ANDER GETALLE ONWEERLEGBARE NUMERIESE
Διαβάστε περισσότερα