NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Σχετικά έγγραφα
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

Elektriese Aandryfstelsels 324

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

Elektriese Aandryfstelsels 324

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Hoofstuk 28 Magnetiese Velde

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

Hoofstuk 15 Ossillasies

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student:

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

ANALISE VAN KOVARIANSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

Die genade gawes Van God:

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

Hoofstuk 25 Antennas

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE

EXPLORE EXPLORE. Natuurwetenskappe Graad 8-B (CAPS) Natuurwetenskappe. Graad 8-B. Leerder Werkboek

SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

MEMORANDUM VRAESTEL 2

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

TEGNOLOGIE ASSESSERINGSTAAK ELEKTRONIKA: GRAAD 9

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp

MEGANIESE TEGNOLOGIE EKSAMENRIGLYNE GRAAD

( ) ( ) BYLAE A Metode om presiese vertrouensinterval vir. enψ te bepaal. A.1 Twee onafhanklike groepe: Dit geld dat indien x 1

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

CAMI Wiskunde: Graad 10

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

SENIOR GRAAD 11 MARKS: PUNTE:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

Dan 7:1-28. Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a).

University of Pretoria etd

Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

Transcript:

NASONAE SENOR SERTFKAAT GRAAD 1 EEKTRESE TEGNOOGE MEMORANDUM MODE 008 PUNTE: 00 TYD: 3 uur Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye.

Elektriese Tegnologie DoE/Model008 NSTRUKSES: A vrae moet beantwoord word. Sketse en diagramme moet groot en duidelik wees. Sketse en diagramme moet groot en netjies benoem word. Alle berekeninge moet getoon word tot die tweede desimale plek. Antwoorde moet duidlik genommer wees. n Formule blad is aan die einde van die vraestel aangeheg. Nie-progameerbare sakrekenaars mag gebruik word.

Elektriese Tegnologie 3 DoE/Model008 RAAG 1 TEGNOOGE, DE SAMEEWNG EN DE OMGEWNG. 1.1 Mense se kultuur sluit gewoonlik in die wyse waarop hulle dinge doen. Hoe hulle aantrek, reis, kommunikeer ensomeer. Die ontwikkeling van tegnologie het oor die jare heen die wyse waarop ons kommunikeer, reis en someer drasties beïnvloed. oorbeelde hiervan sluit in: Ons gebruik nie meer perde en donkies nie. Motors, treine en vliegtuie is veel meer effektief. Die ontwikkeling van telekommunikasie stelsels soos telpfone en selfone het heelwat verander van vroeer dae se briewe en telegrawe. Die wye waarop ons aantrek het verander in ontwerp en in tipe materiaal. oedsel tegnologie het die tipe kosse wat ons eet ook drasties beïnvloed. 1. Kommunikasie Bemarkingsvaardighede tydsbestuurvaardighede finansiele vaardighede (Enige TWEE korrekte keuses) 1.3 Maak seker u maak nie kontak met bloed nie. [10] RAAG DE TEGNOOGESE PROSES.1 Die ontwerpte produk moet per voet opereer word Die produk moet bladsye van n boek kan blaai. Die produk moet aan n tafel bevestig kan word. Die teoestel moet aan die grond bevestig wees om te verhoed dat dit rondskuif. (5) Enige relevante antwoord is aanvaarbaar.. Observasiesluit in die analise van n produk om sodoende dit te verstaan, die ontwerp te abnaliseer en notas te maak. Onderhoude help om die feite van n gehoor te ontvang en sodoende vas te stel of die produk die verbruiker se behoeftes vervul. raelyst stel u in staat om spesifieke inligting van die verbruiker te bekom. (3).3 Oorhoofse projektor Rekenaar Fotokopieë Audiovisuele hulp Grafiese kaarte en lyste (Enige TWEE korrekte antwoorde). [10]

Elektriese Tegnologie 4 DoE/Model008 RAAG 3 BEROEPSEGHED 3.1 Enige onveilige toestand in die Elektriese Tegnologie Werkswinkel b.v. Geen CO Brandblusser in die werkswinkel Geed aardlekbeveiliging in die werkswinkel installeer nie. Oop lewendige elektriese bedrading in die werkswinkel. 3. 3..1 3.. Pasop vir nat areas en klammigheid Om skok te voorkom, gebruik slegs elektriese gereedskap indien die vloer en omgewing droog is Ontkoppel altyd die krag van 'n gereedskapstuk wanneer dit nie in gebruik is nie Kontroleer vir krake in die kabel Die kabel moet geaard of dubbel geïsoleer wees Jy moet nie in 'n klam area staan wanneer met 'n draagbare elektriese instrunment gewerk word nie Kontroleer vir skade aan die prop Kontroleer vir nie-standaard lasse [10]

Elektriese Tegnologie 5 DoE/Model008 RAAG 4 DREFASE WSSESTROOM OPWEKKNG 4.1 (5) Skets - Drie rotor windinge word om dieselfde kern gedraai teen n ingeslote hoek van 10 grade met elk. Die spoele word binne n magnetiese veld roteer soos heel links getoon. Met die anker wat roteer word drie afsonderlike EMK waardes opgewek, een in elke spoel. Die spannings in die spoele volg mekaar teeen dieselfde hoek waarteen die spoele elk uitmekaar spasieer is. (Enige TWEE korrekte antwoorde) 4..1 Ph 3 380 3 19.4 ( ½ Mark) 4.. Ph R Ph Ph 19.4 50 4.39 A 4..3 (1) Ph 4.39A

Elektriese Tegnologie 6 DoE/Model008 RAAG 5 R, EN C KRNGE 5.1.1 5.1. nduktiewe reaktansie Kapasitiewe reaktansie (1) (1) 5..1 X π πf x50x0.14 43.98Ω ( ½ Mark) (6) X C Z 1 πfc 1 πx50 x49x10 64.96Ω R 40 45.17Ω 6 + ( X X C ). + (64.96 43.98) 5.. Z 0 45.17 4.87A 5..3 Z R 40 + X 59.45Ω + 43.98 Z Z 4.87x59.45 89.5

Elektriese Tegnologie 7 DoE/Model008 5.3.1 R C R 0 40 5.5A X 0 37.7 5.83A X C 0 1. 10.37A T R + 5.5 7.13A ( ) + C ( 10.37 5.83) ( ½ Mark) (8) 5.3. Cosθ θ R T 5.5 7.13 0.77 Cos 1 0.77 39.5 voorlopend 5.4 C ( C - ) T R ( ½ Mark) [30]

Elektriese Tegnologie 8 DoE/Model008 RAAG 6 SKAKE EN BEHEERKRNGE 6.1 n W/S inset word via R1, Rv en C1 via die lamp. Gedurende die positiewe helfte van die siklus laai C1 na n positiewe waarde deur die resistors. Na n tyd, bepaal deur die tydkonstante van C1 maal met die waarde van Ri+R1, bereik die spanning oor C1 die waarde waar dit die DAK sneller. Dit is gewoonlik om en by 30 olt, Die resultaat is dat die hek van die TRAK gesneller word en dat die TRAK aanskakel. Die TRAK bly nou aangeskakel vir die res van die positiewe siklus desnieteenstaande die feit dat die sneller puls verwyderword al dan nie. Wanneer die TRAK skakel, verlaag die interne weerstand aansienlik, wat tot gevolg het dat C1 daardeur ontlaai en die hoofstroom sal ook deur die TRAK vloei wat die lamp in die proses aanskakel. Die TRAK bly geskakel tot en met die einde van die positiewe siklus, wanneer dit sal afskakel weens die afwesigheid van houstroom wanneer die toevoer deur zero gaan. Gedurende die negatiewe siklus word C1 gelaai in die teenoorgestelde rigting(negatief) en die hele proses begin homself herhaal alhoewel die polariteit nou verskil. Die DAK is instaat om teen dieselfde spanning in beide rigtings te skakel wat dus beide negatiewe en positiewe pulse toelaat op die hek van die TRAK wat in staat is om in beide reigtings te gelei. Hierdie eienskap stel dit in staat om W/S te reguleer. Deur die waarde van Rv aan te pas kan die tydkosntante T (Ri+Rv) x C1 aangepas word. Dit opsigself reguleer die tyd wat die TRAK aangeskakel is gedurende elke halfsiklus. Hoelanger die TRAK geskakel bly hoe helderder brand die lamp en omgekeerd. (13) 6. n DAK kan in enige polariteit gekloppel word. n DAK word as sneller toestel gebruik. n DAK raak geleidend by n spesifieke spannings waarde in beide geleidingsrigtings. ndien n toenemende spanningswaarde op n DAK toegepas word tree dit aanvanklik op soos n diode in teenvoorspanning. Wanneer die snellerspanning bereik word b.v. 35 olt, daal die interne weerstand van die DAK skielik, wat dus die snellerpuls deurlaat. Hierdie deurbraak vind op dieselfde wyse as stortdeurslag plaas in die Zener Diode. Sodra die stroom deur die DAK onder die houstroom waarde daal (houstroom minimumstroom nodig om geleiding te bewerkstellig) sal die DAK geleiding staak en dus afskakel. (6)

Elektriese Tegnologie 9 DoE/Model008 6.3 ANODE HEK KATODE 6.4 Die tiristor kan slegs vir 1 halfsiklus (een rigting) gelei teenoor die TRAK wat in beide rigtings geleidend kan wees en dus volsiklusse kan gelei. [5] RAAG 7 ERSTERKERS 7.1 Die gebruik van n gesplete kragbron laat operasionele versterkers toe om die uitset vanaf positie deur grond na negatief te swaai Ref: FW Hughes, Op-Amp Handbook, SBN 0-13-637315-1 7. n Differensiaal versterker bestaan uit twee identiese seksie waarvan elk twee inset terminal en n gemeenskaplike uitset terminal het. Gron is gemeenskaplik aan beide seksies. Die differnsiaal versterker versterk slegs die verskil tussen die inset seine. Die versterkte sein word op die uitset verteenwoordig. Ref: RP Turner, llustrated Dictionary of Electronics, SBN: 0-8306-1366-8

Elektriese Tegnologie 10 DoE/Model008 7.3 Oopkringspanningswins is oneindig. nset impedansie is oneindig. Uitset impedansie is zero nvoerbalansspanning is nul met geen insette gekoppel nie. Gemeenskaplike modus verwerpingsverhouding is oneindig groot. Frekewensie responskurwe is oneindig. Swaaitemp is nul. Enige DRE (3) Ref: C du Preez et al, Technika Eletrical 3. SBN-0-60-0830-5 R. Boylestadt et al, Electronic Devices & Circuit Theory, SBN: 0-13-49517-1 7.4 Positiewe terugvoer: Wanneer die uiset van n kringbaan terugverbind word na die inset van die kringbaan, in fase met die insetsein, word die uitset algaande groter. Die resultaat is n vervorming van die inset asook n moontlike oorbelading van die kring. oorbeeld: wanneer n mikrofoon van n klankversterker voor die luidspreker gehou word verroorsaak dit n fluitgeluid wat geweldig ongemaklik is vir die menslike oor. Negatiewe terugvoer: Wanneer die uitset van n kringbaan terugverbind word aan die inset van die kringbaan uit fase met die inset, word die uitset van die kring algaande minder en mag dit selfs verdwyn. oorbeeld: Negatiewe terugvoer word in versterker volume kringe gebruik sowel as in ossilloskoop verswakker kringe. 7.5 7.5.1 Nie omkeer versterker modus. (1) 7.5. Hierdie toepassing sal nie ideal vir oudio toepassings wees nie aangesien die uitset nie n presiese weergawe van die inset sein is nie. Die golf is effens vervormd. 7.5.3 Rf ( ½ Mark) Av + 1 Rin 100000 + 1 10000 11 7.5.4 Deur die waarde van Rf opwaarts te verstel sal die aantal wins van die kring vermeerder. Hierdie gevolgtrekking kan gemaak word deur die formule van wins te bestudeer. (3) Alternatiewelik kan die waarde van Ri ook aangepas word. Hier sal n klein verandering in waarde n groot aanpassing in wins to gevolg he.

Elektriese Tegnologie 11 DoE/Model008 7.6 Negatiewe terugvoer hou die volgende voordele: erbeterde bandwydte Minder vervorming van die insetsein. erbeterde wins stabiliteit Minder ruis (enige 3) (3) 7.7 1 Fo πrc 1 π ( R1 + R)( C + C3) 1 π (100 K + 10K)(100 pf + 50nF) 1 π (110000)[(100 x10 1 0.0346 8.901Hz 1 ) + (50x10 9 ) ( ½ Mark) (3) [5] RAAG 8 DREFASE TRANSFORMATORS 8.1 ( ½ Mark) 8. Hou splete so klein as moontlik Wen primêre en sekondêre windings bo-op mekaar. Gebruik Mantel-tipe kern. Hoe die primere en sekondere windings konsentries Enige TWEE 8.3

Elektriese Tegnologie 1 DoE/Model008 8.3.1 ( ½ Mark) Ph 3 380 3 19. 4 8.3. 8.3.3 9.1 1 1Ph 1Ph N1 N Ph 50 x19.4 1 10970 1 10970 S 3 30kA 3x380 45.58A ( ½ Mark) ( ½ Mark) Po 3 cosθ ( ½ Mark) 3x380x45.58 5499W RAAG 9 OGESE KONSEPTE EN PC S n PC (Programmerbare ogiese Beheerder) is n toestel wat ontwerp is om sekwensiele rele stelsels in masjien beheer te vervang. Die PC kyk na die insette en dienooreenkomstig word die uitsette volgens die program aangepas. Die gebruiker voer n program in met sagteware of direk, wat die gewenste resultate tot gevolg het. Ref: http://www.plcs.net (3) [15] Programmeerbare geintigreerde kringe (PC s) maak ook gebruik van programmer tabelle. Dit skakel egter niereles direk niemaar beheer in en uitset terminale wat konfigureer word deur dit in die program te identifiseer. Dit laat toe dat enerse PC s in n wye reeks toepassings gebruik kan word waar konvensionele geintegreerde stroombane (C s) enkele of beperkte toepassings het. Enige TWEE 9. n Hard bedrade sisteem soos n ster delta aansitter, bedien n sekeere funksie waarvoor dit ontwerp is. ndien die funksie van die toestel aangepas

Elektriese Tegnologie 13 DoE/Model008 word noodsaak dit gewoonlik herbedrading en vervanging van die toestel. n n PC of sag-bedrade sisteem word reles direk aan die PC bedraad terwyl die beheer element soos tydskakelaars, grendels en dies meer deur die PC funksies beheer word. n Aanpassing in produksie of funskie kan nou aangebring word deur slegs die programmerring van die PC aan te pas. 9.3 n PC kontroleer of skandeer n program. Die kontrole proses kan in 3 basiese stappe verdeel word. Daar is meer as drie stappe maar die drie vorm die hoofroete. Ander prosesse sluit in die kontrole van die sisteem, opdateer van data, interne tellers en tydwaardes. (8) Stap 1- Kontroleer inset status Eerstens kyk die PC na die insette om te bepaal of dit aan of af is. M.A.W is die senser op die inset gekoppel en is dit aan. Dan die tweede ensovoorts.hiedie data word in die geheue geplaas en in die volgende stap gebruik. Stap -Uitvoer van die program Nou word die program opdragte van die PC uitgevoer een instruksie op n slag. ndien die program se dat dat die eerste inset met die aankomslag die uitset 1 moet aansit, dan sal die PC dit doen aangesien dit reeds die data van die instette het. Die besluite wat die program neem word ook in die geheue gebere tot later. Stap 3-Uitvoer van die uitset status Eindelik sal die PC die status van die uitsette opdateer gebasseer op die status van die insette tydens kontrole, asook die resultaat van die besluite wat daarna geneem is. Dit is dus tydens hierdie stap wat die uitset aangeskakel word soos in die voorbeeld in stap. Na die laaste stap begin die PC weer van voor af en herhaal die proses homself. Een kontrole lus neem dus so lank as wat nodig is om al die tussenstappe te voltooi.

Elektriese Tegnologie 14 DoE/Model008 9.4 9.5 9.5.1 A.B+AB X sal die probleem deels bevredig, maar n addisionele geheue element is nodig om die kring korrek te laat funksioneer A Hoë vlak sensor. B ae vlak sensor X Motor 9.5. (7) 9.5.3 0000 ae vlak sensor 0001 Hoë vlak sensor 1000 Grendel Relê 0500 Motor Adresse word aan insette en uitsette toegewys; vir die PC-toestel om die toegewese insette & sy geprogrammeerde funksie korrek te identifiseer 9.5 (8) [35]

Elektriese Tegnologie 15 DoE/Model008 10.1 Teen vollas in Delta P P out f PH 3 PH 8KW 0,8 η 100% 380 RAAG 10 DREFASE MOTORS EN BEHEER 10.1.1 10.1. P 3 3 P cosθ cosθ 3 8 10 3 380 0.8 15.19A ph 3 15.19 3 8.77A 9.997KA ( ½ Mark) ( ½ Mark) S 3 ( ½ Mark) 3 380 15.19 Pout S cosθ 8KW 0.8 10KA ( ½ Mark) (3) 10. Ster konfigurasie verlaag die aansitspanning wat tot gevolg het dat die aansit stroom ook verlaag is. Die gevolg hiervan is minder hitte opbouing en gevolglik minder kans vir oorbelasting en moontlike skade. 10.3 Nul-spanningsbeskerming in n motor verwys na die eienskap wat aansitters besit wat dit weerhou daarvan om outomaties aan te skakel na n kragonderbreking. Hierdie voorsorgmaatreël beskerm beide die operateur en die toerusting. (3)

Elektriese Tegnologie 16 DoE/Exemplar 008 10.4 n Normaal geslote kontak is geslote (aangeskakel) terwyl die kontakter nie ge-aktiveer is nie. Wanneer die kontaktor aktiveer maak die kontak oop (afgeskakel) 10.5 Ruil enige twee van die drie toevoerlyne. (1) 10.6 n Driefase spanningsbron word aan die statorwindinge verbind. Gevolglik vloei n driefasige wisselspanningstroom in die windings. Die aard van die resulterende magneetveld is roterend aangesien die vloei van stroom in die stator 10 o uitfase met mekaar is. Die roterende magneetveld induseer n EMK in die kourotor wat tot gevolge het dat stroom in die kourotor vloei. Die ge-ïnduseerde stroom in die kourotor wek n magneetveld op wat met die hoofmagneetveld reageer as gevolg van die feit dat magnetiese kraglyne nie kan kruis nie. Die gevolg van die interaksie van die magneetvelde is dat die krag op die rotor uitgeoefen veroorksaak dat die rotor draai. Soos die rotor neig om sinkrone spoed(die spoed van die roterende magneetveld) te bereik verminder die induksie wat tot gevolg het dat die rotor neig om effens stadiger as die sinkrone spoed te roteer. Hierdie verkynsel staan bekend as rotorglip en kan nie oorkom word tensy n gelykstroommagneetveld addisioneel in die rotor geinduseer word wat die motor dan van n kourotor na n sinkrone motor sou verander. 10.7 Deur die omhulsel van die motor te aard, word voorkom dat die onhulsel n potensiaal verskil met aarde onwikkel en lewendig word.hierdie voorsorgmaatreel beskerm die werker teen elektriese skok. (8) (1) [30] TOTAA: 00