GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM

Σχετικά έγγραφα
SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Elektriese Aandryfstelsels 324

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Elektriese Aandryfstelsels 324

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Die genade gawes Van God:

Hoofstuk 28 Magnetiese Velde

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

MEMORANDUM VRAESTEL 2

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

Hoofstuk 15 Ossillasies

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student:

Hoofstuk 25 Antennas

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

EXPLORE EXPLORE. Natuurwetenskappe Graad 8-B (CAPS) Natuurwetenskappe. Graad 8-B. Leerder Werkboek

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed

Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid

1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode.

TEGNOLOGIE ASSESSERINGSTAAK ELEKTRONIKA: GRAAD 9

VITAL HEALTH FOODS (PTY) LTD VOUBILJET. **Ginsengwortel (Panax ginseng) Pampoensaad- olie. Koënsiem Q10 1 mg

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).

Hoofstuk 28- Metings

GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Markus 16:9-20(a) Wanneer Jesus, ons Here wat opgestaan het, jou ontmoet, oorwin Hy ongelof, en verander Hy jou lewe radikaal.

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

Clever Elektriese Tegnologie Graad 10 Leerderboek

Transcript:

Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM PUNTE:: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

(SEPTEMBER 2012) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 2 VRAAG 1: TEGNOLOGIE, GEMEENSKAP EN DIE OMGEWING 1.1 Identifiseer ʼn behoefte en voorsien daarin. Identifiseer ʼn probleem en los dit op. Kyk vir moontlike oplossings. Fokus op jou kliënte. Investeer finansieel in die besigheid. (Enige 4) (4) 1.2 Kultuur is in die algemeen die manier waarop mense goed doen, bv. die manier hoe ons aantrek, reis, kommunikeer ens. Tegnologie het beslis ʼn invloed op ons kultuur. Die volgende dien as voorbeelde: Ons gebruik nie meer donkie-, en perdekarre nie. Ons gebruik treine en vliegtuie wat baie vinniger is. Die ontwikkeling van ons kommunikasie stelsel soos landlyne en selfone het ook ons kommunikasie metodes verander. Dit wat ons aantrek is ook deur tegnologie verander. Ontwerp van nuwe style. Voedsel tegnologie het die tipe kos, en hoe dit geëet word verander. (4) 1.3 Maak seker dat jy nie kontak kom met die bloed nie. (2) [10] VRAAG 2: TEGNOLOGIESE PROSES 2.1 Ontwerp en bou ʼn eenvoudige hand-beheerde hefboom wat deur ʼn kind gebruik kan word wat die gebruik van haar bene verloor het. (5) 2.2 Besoek winkels en uitstallings om bestaande produkte te bekyk. Ontwerp ʼn vraelys om meer inligting in te win. Voer onderhoude om die probleem te ontleed/ondersoek. Besoek biblioteke en media sentrums. Gebruik enige/alle vorme van media. Besoek die industrie om meer inligting in te samel. (5) [10]

3 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (SEPTEMBER 2012) VRAAG 3: BEROEPS GESONDHEID EN VEILIGHEID 3.1 Behoorlike oog-beskerming moet gedra word. (1) 3.2 Geen persoon wat onder die invloed van dwelms is mag die werksplek betree of vertoef nie aangesien hy/sy homself/haarself en ander om hom/haar in gevaar stel. Hy/sy kan ook die masjinerie beskadig. (2) 3.3 Wanneer daar met ʼn elektriese apparaat gewerk word wat kan gelei, sal die verbruiker geskok word wanneer ʼn fout ontstaan. Die aardlekeenheid sal in werking tree indien ʼn aardfout bo 20 ma ontstaan. Die toevoer sal outomaties afgeskakel word. (3) 3.4 Geen rondspeel in die werkswinkel nie. Nie werk op ʼn masjien wat nie voldoende skerms het nie. (2) 3.5 Maak seker dat die soldeer-yster op sy stander is wanneer dit nie gebruik word nie om enige kanse van skade of brand te voorkom. (ENIGE KORREKTE ANTWOORD.) (2) [10] VRAAG 4: DRIE-FASE WS OPWEKKING 4.1 Drie-fase toevoer is meer veelsydig. Dit kan in ster sowel as delta gekoppel word. Wanneer dit in ster gekoppel word, is beide lyn-spanning en fase-spanning beskikbaar. (2) 4.2 ʼn Wattmeter meet kragverbruik op ʼn spesifieke oomblik. ʼn Kilowattmeter meet kragverbruik oor ʼn periode (energie). (2) 4.3 4.3.1 I ph = I L 3 = _5 3 = 2, 87 A (3) 4.3.2 P = 3 V L I L cosθ = 3. 380. 5. 0,9 = 2,96 kw (3) [10]

(SEPTEMBER 2012) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 4 VRAAG 5: R, L EN C KRINGBANE 5.1 5.1.1 Induktiewe reaktansie (1) 5.1.2 Impedansie (1) 5.1.3 Kapasitiewe reaktansie (1) 5.2 5.2.1 X L = 2πfL = 2.π.50.15.10 3 = 4,71 Ω (3) 5.2.2 X C = 1 2πfC = 1 2.π.50.147.10 6 = 21,65 Ω (3) 5.2.3 Z = = = 26,21 Ω (3) 5.2.4 Fr = 1 = 1 =107,18 Hz (3) 5.3 5.3.1 = 6,15 A (3) 5.3.2 I L = = = 3,2 A (3)

5 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (SEPTEMBER 2012) 5.3.3 Ic = = = 4,8 A (3) 5.3.4 It = = = 6,35 A (3) 5.4 (3) [30]

(SEPTEMBER 2012) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 6 VRAAG 6: SKAKEL- EN BEHEER KRINGBANE 6.1 6.2 ʼn SBG word as volg AANGESIT: Pas ʼn positiewe puls-spanning toe oor die hek wanneer daar ʼn positiewe potensiaal op die anode is. Verhoog die meevoorspanning oor die SBG bo V. bo ʼn SBG word as volg afgesit: Verminder die stroom deur die SBG onder die vlak van hou-stroom I H. Verwyder die spanning oor die SBG. (4) 6.3 6.3.1 Gedurende die positiewe half-siklus sal C positief wees as gevolg van die weerstande. Na ʼn periode, wat bepaal word deur die tydkonstant van C, vermenigvuldig met die waarde van R1 + R2, sal die waarde oor die kapasitor die waarde bereik wat die DIAK puls. Dit is gewoonlik om en by 30 V. Dit veroorsaak dat die hek van die TRIAK gepuls word en die TRIAK skakel aan. Die TRIAK sal nou aanbly vir die oorblywende positiewe siklus of daar 'n puls of nie toegepas word op die hek van die TRIAK. (5) 6.3.2 Die DIAK het die vermoë om dieselfde spanning te skakel in beide rigtings wat beteken dat ʼn negatiewe puls op die hek van die TRIAK sal plaasvind wat sal toelaat dat geleiding in beide rigtings sal plaasvind wat die WS sal reguleer. (2) 6.3.3 Deur die waarde van R2 te verander sal die tydkonstant T = (R1+R2) x C verander. Dit sal die tyd reguleer waarin die TRIAK aanskakel in elk van die half siklusse. Hoe langer die TRIAK aanbly, hoe helderder sal die lig wees en andersom. (3) 6.3.4 C stoor elektriese energie en stel dit vry soos benodig. (2) 6.4 Die SBG het ʼn anode en ʼn katode. Dit is polariteit sensitief en kan alleenlik in een rigting gelei. Dit is die beperking in WS toestande. (2) (3)

7 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (SEPTEMBER 2012) 6.5 VRAAG 7: OPERASIONELE VERSTERKERS (4) [25] 7.1 7.1.1 Omkeer en Nie-Omkeer (2) 7.1.2 (4) 7.2 7.2.1 Elke RC is 60 o so 3 x 60 o = 180 o Uitset van 'n operasionele versterker is 180 o Totale faseverskuiwing = 180 o + 180 o = 360 o (4)

(SEPTEMBER 2012) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 8 7.2.2 F = 1 2π(6RC) ½ = 1 2π(6 x 1 x 10 3 x 100 x 10 12 ) ½ = 205,47 Hz (3) 7.3 Enige verandering by die uitset word by die inset sein bygevoeg/bygetel en word dus versterk om te kompenseer vir enige verliese van die sein in die kring. (4) 7.4 Vaste-basis voorspanning, stroom terugvoer. (2) 7.5 Algehele lus-wins van die stelsel moet gelyk wees aan eenheid (1). Met ʼn wins minder as eenheid sal die ossillasies wegkwyn. Met ʼn wins meer as eenheid sal die uitset dienooreenkomstig vermeerder. (4) 7.6 Vermeerder stabiliteit en algehele wins. Minder distorsie/verwringing. (2) [25] VRAAG 8: DRIE-FASE TRANSFORMATORS 8.1 Vir verkoelingsdoeleindes (1) 8.2 8.3 8.3.1 Vph = NpVs Ns = 1 x 11 000 45 (4) = 244,44 V (3) 8.3.2 VL = Vph = = 423,38 V (3)

9 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (SEPTEMBER 2012) 8.4 P o = S x Cosθ = 250 000 x 0,8 = 200 kw (3) 8.5 Koper verliese (1) [15] VRAAG 9: LOGIESE KONSEPTE EN PLB S 9.1 Leerlogika Stellings / Instruksie stelle Grafiese formaat (3) 9.2 Verkeersligte beheer. Veiligheidsstelsel. Data versameling. (3) 9.3 9.3.1 9.3.2 (1) 9.3.3 (1) 9.4 (1) (5) 9.5 9.5.1 (2)

(SEPTEMBER 2012) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 10 9.5.2 (4) 9.6 9.6.1 JK flip-flop (1) 9.7 9.7.1 STEL HERSTEL Q Q 0 0 GEEN VERANDERING 0 1 0 1 1 0 1 0 1 1 ONTOELAATBAAR (4) 9.7.2 (2) 9.8 F = B + A C + A C (6) 9.9 Monostabiele multivibrator. Astabiele multivibrator. Bistabiele multivabrator. (2) [35]

11 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (SEPTEMBER 2012) VRAAG 10: DRIE-FASE MOTORS EN BEHEER 10.1 Die raam van die motor word van geleidingsmateriaal gemaak. Deur dit te aard, sal die aardlek relê aktiveer onder fout toestande en beserings voorkom. (2) 10.2 Ruil enige twee fases van die motor koppelings. (2) 10.3 10.3.1 Wanneer die N/O aansit knop gedruk word, word die hoof kontaktor, die tydreëlaar kontaktor en die ster kontaktor geaktiveer wat die motor sal aansit. Die tydreëlaar kontaktor begin nou die aftel periode. Na die aftel periode, maak die N/C kontakte oop en stop toevoer aan die ster kontaktor. Die N/O tydreëlaar sluit wat die delta kontaktor koppel aan die toevoer. Die motor is nou in delta gekoppel. Die N/C ster en delta kontakte bied ʼn grendel-kring wat verhoed dat beide ster en delta dieselfde tyd aan die toevoer gekoppel word. (5) 10.3.2 ʼn Ster-delta aansitter word gebruik om die aansitstroom van die motor te beperk. By aansit, trek 'n motor vier tot vyf keer die vollas-stroom. By aansit is die motor in ster gekoppel. Die fase-spanning word verminder met. Dit verminder die fase-stroom met. (5) 10.3.3 Die oorbelasting skakelaar sal oopmaak onder oor-stroom toestande wat die motor sal beskerm. (2) 10.4 Normaal oop kontakte is kontakte wat oop is wanneer geen spanning toegepas word nie, en sluit sodra daar toevoer spanning aangeskakel word. (2) 10.5 ʼn WS toevoer word oor die stator windings gekonnekteer wat stroom laat vloei deur die windings. As gevolg van die faseverskil tussen die strome word ʼn roterende magneetveld opgestel in en om die stator. Die roterende magneetveld sny die rotor geleiers, wat ʼn emk induseer. Dit stel nou strome op in die rotor. Die strome veroorsaak nou ʼn roterende magnetiese veld in die rotor. ʼn Krag word nou opgestel tussen die twee magneet velde. Dit veroorsaak ʼn wringkrag en die rotor begin draai. (6)

(SEPTEMBER 2012) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 12 10.6 10.6.1 P = V L I L cos θ I L = P V L cos θ = 5 000. 380. 0,8 = 9,5 A (3) 10.6.2 I f = _I L = 9,5_ = 5,48 A (3) [30] TOTAAL: 200