GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM
|
|
- Ἀριστομάχη Βέργας
- 9 χρόνια πριν
- Προβολές:
Transcript
1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.
2 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) SKRYF EN AANBIED ALGEMENE RIGLYNE BY DIE ASSESSERING VAN VRAESTEL 3 1. Maak gebruik van die voorgeskrewe rubrieke (A, B en C) in die Assesseringsriglyne. Let veral daarop dat beplanning en redigering by die rubriek ingesluit is. 2. As die skryfstukke heeltemal uit die vraestel saamgeflans word/dele van die opdragte uit die vraestel word net so oorgeskryf, sal die skryfstuk nie logies opeenvolg nie en die leerder ontvang dan geen punte nie. Kommentaar sal wees: Geen eie werk/saamgeflans. 3. As ʼn onderwerp misgetas word, word die leerder streng gepenaliseer m.b.t. die inhoud (ʼn baie lae punt), maar die taal word normaalweg nagesien. 4. Maak gebruik van die volgende simbole by die nasien van skryfwerk ter wille van eenvoud en eenvormigheid. SIMBOOL BESKRYWING VERDUIDELIKING 0 Sirkel Punktuasiefout = Dubbele strepie onder ʼn Spelfout woord Lang streep onder ʼn Woordkeuse fout woord ( ) Hakies met pyltjie Woordorde fout Λ Weglaatteken Woord weggelaat T Hoofletter T in kantlyn Tye verwar HH Dubbele HH Herhaling van gedagtes VR Vraestel Dele saamgeflans met woorde in vraestel gebruik? Vraagteken Baie verwarrend/sukkel om te verstaan wat leerder skryf ( Enkel hakie Nuwe paragraaf e Letter e bo woord Engelse woord gebruik Regmerkie Erkenning van kritiese taalbewustheid
3 (SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 3 ANALISE VAN VRAESTEL AFDELING A: OPSTEL 1.1 Argumenterend 1.2 Verhalend 1.3 Bespiegelend 1.4 Beskrywend 1.5 Beredenerend 1.6 Verhalend/Beskrywend/Bespiegelend/Argumenterend AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE 2.1 Informele brief aan die pers 2.2 Curriculum Vitae en dekbrief 2.3 Resensie 2.4 Dialoog AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKSTE 3.1 Uitnodigingskaartjie 3.2 Dagboekinskrywing 3.3 Padaanwysing ONTLEDING VAN VRAESTEL 3 DENKVLAK VAN DIE SKRYFSTUK VLAK 1: 3 Punte VLAK 2: 4 6 Punte VLAK 3: 7 9 Punte O: Onderwerp Kandidaat se eie persoonlike en alledaagse leefwêreld A: Aanbieding Baie hulp: riglyne, woordeskat in tekste, antwoordblad, ens. VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3 Kandidaat se eie en Kandidaat en onmiddellike gemeenskap die wye wêreld en omgewing Minder hulp: minder riglyne, minder woordeskat in tekste, uitdagende antwoordblad U: Uitdaging Skryf net woorde Skryfstukke wat hoër skryfvaardighede vereis Net die onderwerp, min leiding Moeiliker skryfvorme
4 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) AFDELING A VRAAG OPSTEL O A U TOTAAL DENK- VLAK 1.1 Argumenterend Verhalend Bespiegelend Beskrywend Beredenerend Verhalend/Beskrywend/Bespiegelend AFDELING B VRAAG LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE O A U TOTAAL DENK- VLAK 2.1 Informele brief aan die pers CV en dekbrief Resensie Dialoog AFDELING C VRAAG KORTER TRANSAKSIONELE TEKSTE O A U TOTAAL DENK- VLAK 3.1 Uitnodigingskaartjie Dagboekinskrywing Padaanwysings
5 (SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 5 ASSESSERINGSRIGLYNE AFDELING A: OPSTEL Van die kandidaat word verwag om: een vraag te doen. die beplanning en redigering aan te toon. die lengte van die skryfstuk ( woorde) aan te toon. die instruksies by elke vraag rakende die titel te volg. NOTA AAN MERKER: VRAAG 1. Die tipe opstel is slegs ʼn aanduiding en nie voorskriftelik nie. Die kandidaat mag die opstel as ʼn ander tipe as die memorandum aanpak, maar hy/sy moet by die vereistes van hul keuse bly. TEKSSOORTE DOEL EN STRUKTUUR: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10 12) TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10 12) ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (A) [50] 1.1 Argumenterend Doel: Om ʼn standpunt te verdedig; probeer om die leser te oortuig. Neem standpunt in. Gee reeks uitgebreide argumente om te ondersteun. Versterk die argument deur bv. die openingstandpunt op te som of te herhaal. Gebruik die teenwoordige tyd. Fokus hoofsaaklik op gepaste woordeskat. Gebruik woorde wat rede, oorsaak, opeenvolging/voegwoorde/logiese opeenvolging aandui. Let op: Is dit ʼn regverdige straf? Die argument gaan daaroor dat almal met dieselfde kam geskeer word. Die vraag moet beantwoord word met argumente wat dit ondersteun. [50]
6 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) 1.2 Verhalend Doel: Om te vermaak. Inligting wat karakters en agtergrond bekendstel. Gebeure wat spanningslyn skep; afloop/oplossing/samevatting Skryf in die eerste of derde persoon. Gebruik meestal verlede tyd. Beskryf/vertel opeenvolgende gebeure Gebruik woorde wat gebeure in tyd aandui. Dialoog kan gebruik word. Let op: Liefde Die klem val op liefde/verlief wees. Dit is ʼn opstel oor een spesiale persoon. Definitief misgetas indien leerder oor liefde vir kat/hond skryf. Die vraag gaan oor ʼn persoon. [50] 1.3 Bespiegelend Doel: Om ʼn idee te oorweeg/deurdink en emosionele reaksies en gevoelens weer te gee. Die skrywer kan bespiegel oor ʼn droom/strewe. Dit sal subjektief wees. Gevoelens en emosies speel ʼn belangrike rol. ʼn Groot gedeelte van die opstel mag beskrywend wees. Die beskrywings moet daarop gemik wees om die herinneringe/gevoelens van die skrywer te laat herleef. Die gedagtes/idees wat uitgedruk word, behoort opreg te wees en persoonlike betrokkenheid te toon. Gebruik persoonlike voornaamwoorde. Fokus hoofsaaklik op gepaste woordeskat. Gebruik woorde wat gevoel, siening uitbeeld. Let op: Ek wil nog... Die leerder het een belangrike ding wat hy/sy nog in die skool wil doen. Die klem val op skoolaktiwiteite, bv. wou swem vir die skool/nuwe skoolbaadjie ontwerp het. [50]
7 (SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V Beskrywend Doel: Om iets lewendig te beskryf. Inleiding wat ʼn algemene oorsig van die onderwerp gee; beskryf daarna kenmerke/karaktertrekke van onderwerp. Gebruik verlede of teenwoordige tyd. Skep prent in woorde. Gebruik bywoorde en byvoeglike naamwoorde. Gebruik beeldspraak soos vergelykings, metafore, personifikasie en stylmiddels soos herhaling, kontras en klanknabootsing. Let op: ʼn Moeilike wedstryd. Moenie die kandidaat penaliseer indien hy/sy die woorde van afrigter aanhaal nie. Dit is ʼn moeilike sportwedstryd wat beskryf moet word. Die spanningslyn moet duidelik na vore kom. [50] 1.5 Beredenerend Doel: Om argumente vir verskillende standpunte aan te bied. Stel argument/probleem; mag hoofargumente in inleiding gee. Argumente vir, asook ondersteunende bewyse. Argumente teen, asook ondersteunende bewyse. Slotsom: opsomming en aanbevelings. Gebruik teenwoordige tyd. Fokus hoofsaaklik op gepaste woordeskat. Gebruik woorde wat rede, oorsaak, opeenvolging/voegwoorde/logiese opeenvolging aandui. Ontwikkel argumente van die algemene na die spesifieke. Let op: Waardering en respek. Die vraag oor waardering en respek vir ouers moet beredeneer word. Die slotparagraaf moet tot ʼn definitiewe slotsom kom. [50] 1.6 VISUELE PRENTE Die vraag is so geformuleer dat ʼn persoonlike inkleding van die gekose prent van die kandidaat verwag word. Die opstel wat geproduseer word, kan enige een van die tipes opstelle wees. (Meestal: verhalend/beskrywend/bespiegelend) [50] TOTAAL AFDELING A: 50
8 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) AFDELING B VRAAG 2: LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE Van die kandidaat word verwag om: een vraag te doen. die instruksies by elke vraag uit te voer. ʼn skryfstuk van woorde te skryf. die regte formaat te gebruik. TEKSSTRUKTUUR EN DOEL: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10 12) TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10 12) ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (B) [30] 2.1 INFORMELE BRIEF AAN DIE PERS Dit verskil van die formele brief aan die pers deurdat dit oor meer informele inligting gaan. Dit is ʼn reaksie op ʼn artikel geplaas. Dit kan ʼn brief wees wat aan ʼn tydskrif/koerant geskryf word vir plasing. Die formaat van die brief: Adres van sender, datum, adres van ontvanger, aanhef, opskrif/doel, paragrawe en afsluiting. Die adres van die sender kom regs boaan in blokvorm. Die datum volg direk na kode geen reël word oopgelaat nie en word voluit geskryf. Die adres aan die koerant word links geskryf. ʼn Reël word oopgelaat tussen die adres van die tydskrif en die aanhef van die brief. Die informele brief aan die pers word altyd aan die redakteur gerig. Die Redakteur Posbus 345 Oos-Londen 5204 Geagte Redakteur Geen leesteken word in die adresse gebruik nie. Die doel van die brief word in hoofletters geskryf/onderstreep. Die brief word afgesluit met die sender se naam. Vraestel: Inhoud moet artikel ondersteun of teenstaan. [30]
9 (SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V CURRICULUM VITAE EN DEKBRIEF CURRICULUM VITAE Doel: Om ʼn opsomming van ʼn persoon se lewe en kwalifikasies te gee. Persoonlike inligting: naam, geboortedatum, nasionaliteit, ID-nommer, adres, ens. Formele kwalifikasies, bv. Graad 11 Werksondervinding (indien van toepassing) Stokperdjies en belangstelling Referente Ontwerp en uitleg: Belangrik blokvorm Bondig nie meer as twee bladsye nie Opskrifte en puntsgewys Styl is formeel en direk Vraestel: Leerder doen aansoek vir werk as kelner. Die CV en dekbrief moet pas by die werk as kelner. DEKBRIEF Doel: Om die CV te begelei en meer duidelik te maak. Formele brief Formele taal en saaklik [30] 2.3 RESENSIE Doel: Om op te som, te ontleed en daarop te reageer. Teksstruktuur en vraestel: Konteks: agtergrondinligting oor bv. die musikant. Beskryf elemente van die musiek, ens. Beoordeling: evalueer die werk en gee eie opinie of beoordeling. Gebruik die teenwoordige/verlede tyd Gebruik woorde wat op waardering en evaluering dui. [30]
10 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) 2.4 DIALOOG Doel: Dit is ʼn verslag van spreekbeurte tussen twee of meer mense in die orde waarin die gesprek gevoer word en vanuit ʼn spreker se perspektief. Wanneer ʼn dialoog geskryf word: Skryf die name van die sprekers aan die linkerkant van die bladsy. Gebruik ʼn dubbelpunt na die naam van elke spreker. Begin elke nuwe spreekbeurt op ʼn volgende reël. Inligting vir sprekers/karakters/die leser oor hoe om te praat of om die handeling uit te beeld, moet tussen hakies, direk voor die spreker/karakter se woorde geskryf word, byvoorbeeld: Anna (met dringendheid). Skets ʼn scenario voordat dialoog geskryf word. Vraestel: Inhoud gaan oor irriterende gewoontes. Daar behoort teenreaksie te wees op beskuldigings. [30] TOTAAL AFDELING B: 30
11 (SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 11 AFDELING C VRAAG 3: KORTER TRANSAKSIONELE TEKSTE Van die kandidaat word verwag om: een vraag te doen ʼn skryfstuk van tussen woorde in te handig. TEKSSTRUKTUUR EN DOEL: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10 12) TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10 12) ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (C) [20] 3.1 UITNODIGINGSKAARTJIE Doel: Om iemand na ʼn gebeurtenis uit te nooi. Kan in die formaat van informele brief of kaartjie wees. Sluit die volgende in: aard van die gebeurtenis, waar dit plaasvind, datum en tyd, mag kleredragreëls insluit, naam van uitgenooide, mag RSVP insluit en mag visuele elemente insluit. Kan formele of informele styl wees. Bondig en op die man af. Gebruik konvensionele frases. Vraestel: Kandidaat word 18 jaar oud. Hy/Sy ontwerp eie kaartjie vir partytjie. [20] 3.2 DAGBOEKINSKRYWING Doel: Om persoonlike ervarings weer te gee en daaroor na te dink. Die dag en/of datum word boaan geskryf. Dis nie nodig om met Liewe Dagboek te begin nie. Die dagboek mag ʼn naam hê, bv. Kitty en so aangespreek word. Die uiteensetting kan in een of meer paragraaf/paragrawe of eie kreatiewe aanbieding wees. Gevoelens/ervarings word informeel aangebied. Word in eerste persoon geskryf. Sinne is kort en kragtig. Skryf hoofsaaklik in verlede tyd. Gebruik informele styl. Skryf vir hom- of haarself. Vraestel: Gevoelens van hulp verleen aan straatkinders moet deurkom. [20]
12 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) 3.3 PADAANWYSING Doel van padaanwysing: Om padaanwysings vir iemand te gee. Teksstruktuur van padaanwysing: Gebruik chronologiese volgorde Verwys na ʼn spesifieke rigting Dui die beraamde afstand aan Verskaf inligting oor bakens langs die pad Gebruik hoofsaaklik bevelsinne Gebruik kort en duidelike sinne Vraestel: Die leerder se matriekafskeidsfunksie is by ʼn hotel. Die vriend/in weet waar die skool is, maar nie die hotel nie. Die leerder moet aan die vriend/in verduidelik hoe om van die skool tot by die hotel te kom. Daar kan verwag word om ʼn skool- en hotelnaam in die skryfstuk te sien. [20] TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 100
13 Lae subkategorie Hoë subkategorie Lae subkategorie Hoë subkategorie (SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 13 AANHANGSEL D: ASSESSERINGSRUBRIEK VIR EERSTE ADDISIONELE TAAL (50 PUNTE) Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr Onvoldoende Uitsonderlike, treffende respons, bo - Baie goeie respons. - Bevredigende respons - Elementêr respons - Irrelevante respons verwagting. - Idees oortuigend, interessant, - Idees is redelik oortuigend en - Idees is nie meer oorspronklik - Idees is deurmekaar en geen - Intelligente, volwasse idees, stem leser blyke van volwassenheid. samehangend. nie en plek-plek onduidelik sprake van fokus tot nadenke. - Organisasie (inleiding, liggaam - Organisasie (inleiding, liggaam en - Geringe bewys van organisasie - Vaag en herhalend - Organisasie (inleiding, liggaam en en samevatting/slot) is baie goed samevatting/slot) is baie goed en (inleiding, liggaam en - Ongeorganiseerd en samevatting/slot) is uitsonderlik en en samehangend. samehangend samevatting) en samehang. onsamehangend samehangend. INHOUD EN BEPLANNING (Respons op en idees in teks) Organisering van idees Bewus van doel gehoor en konteks van teks 30 PUNTE TAAL, STYL EN REDIGERING Toon, register, styl en woordeskat geskik vir doel/effek en konteks. Woordkeuse, taalgebruik en konvensies, punktuasie, grammatika en spelling 15 PUNTE STRUKTUUR Kenmerke van teks paragraafontwikkeling en sinskonstruksie 5 PUNTE Goeie respons. - Bevredigende respons, maar - Grootliks irrelevante respons - Toepaslike en interessante idees verval soms in onduidelikheid. - Idees is onsamehangend en - Organisasie (inleiding, liggaam - Idees is redelik samehangend en verwarrend. en samevatting/slot) is baie goed oortuigend. - Weinig bewyse van organisasie en samehangend - In n mate bewus van organisasie (inleiding, liggaam en (inleiding, liggaam en samevatting/slot) en samehang. - Uitmuntende respons, maar uitstaande en treffende eienskappe ontbreek. - Volwasse en intelligente idees. - Organisasie (inleiding, liggaam en samevatting/slot) is uitmuntend en samehangend. - Toon, register, styl, woordeskat hoogs gepas vir doel, gehoor en konteks. - Taalgebruik is uitsonderlik, treffend en getuig van gemak met taal. - Toon pakkend; retories effektief. - Grammatika en spelling feitlik foutvry. - Knap gedaan. - Geen respons op teks. - Totaal irrelevante en ontoepaslik. - Geen fokus, verwarrend samevatting/slot) en samehang Toon, register, styl en - Toon, register, styl woordeskat is - Toon, register, styl woordeskat woordeskat baie gepas vir doel, gepas vir doel, gehoor en konteks. is nie gepas vir doel, gehoor gehoor en konteks. - Taalgebruik is gepas; dra en konteks nie. - Taalgebruik is effektief. betekenis oor. - Taalgebruik is baie basies. - Toon deurgaans gepas, retories - Toon is gepas, retoriese middels - Toon en woordgebruik is effektief. versterk betekenis. ontoepaslik. - Grammatika en spelling is - Foute in grammatika; spelling. - Woordeskat is baie beperk. grootliks foutvry. - Redelik tot goed. - Goed gedoen Toon, register, styl woordeskat - Toon, register, styl woordeskat is baie gepas vir doel, gehoor en gepas vir doel, gehoor en konteks. konteks. - Taalgebruik is voldoende; soms - Taalgebruik is goed; selfvertroue inkonsekwent. - Toon gepas; retories effektief. - Toon is oor die algemeen gepas; - Foute in grammatika en spelling beperkte gebruik van retoriese is min. middels. - Goed gedoen beperk. - Toon, register, styl, en woordeskat is uitstekend en retories effektief. - Taalgebruik is treffend en met selfvertroue. - Toon pakkend; retories effektief. - Grammatika en spelling feitlik foutvry. - Knap gedaan. - Uitsonderlike ontwikkeling van onderwerp. - Uitsonderlike detail - Samestelling van sinne en paragrawe is uitsonderlik - Toon, register, styl woordeskat is nie gepas vir doel, gehoor en konteks nie. - Taalgebruik is onvoldoende. - Weinig of geen sinsverskeidenheid. - Woordeskat is besonder - Toon, register, styl en woordeskat is minder gepas vir doel, gehoor en konteks. - Taal is onverstaanbaar. - Woordeskat is so beperk dat dit moeilik is om opstel te verstaan Logiese ontwikkeling van detail. - Relevante detail is ontwikkel. - Sommige detail is van pas. - Samehangend - Sinne, paragrawe goed saamgestel - Sinne en paragrawe het foute in - Sinne, paragrawe logies en - Opstel steeds verstaanbaar. hul samestelling toon variasie - Opstel maak tog sin t.s.v. baie - Nodige detail ontbreek. - Sinne en paragrawe wemel van foute in hul samestelling. - Opstel maak nie sin nie. foute. VERSPREIDING VAN PUNTE
14 14 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) AANHANGSEL B: ASSESSERINGRUBRIEK LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE EERSTE ADDISIONELE TAAL [30 PUNTE] Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr/Eenvoudig Onvoldoende INHOUD BEPLANNING - Uitsonderlike, treffende respons, bo verwagting. - Baie goeie respons. - Respons voldoende. - Respons basies - Respons toon geen kennis EN FORMAAT - Intelligente, volwasse idees. - Toon n goeie kennis van - Toon kennis van kenmerke - Toon geringe kennis van van kenmerke van teks nie (Respons op en idees in - Grondige kennis van kenmerke van teks. kenmerke van teks. van teks. kenmerke van teks. - Betekenis is belemmer deur teks) - Skryfstuk behou fokus. - Behou fokus geen afwyking - Fokus nie meer 100% nie, - Geringe fokus nie, wyk af fatale foute Organisering van idees - Inhoud en idees samehangend. nie. enkele afwykings - Inhoud en idees nie altyd - Geen samehang in idees en Bewus van doel gehoor - Idees hoogs uitgebreid en alle detail ondersteun - Inhoud en idees samehangend. - Inhoud en idees redelik samehangend nie inhoud nie en konteks van teks die onderwerp. - Idees baie goed uitgebreid en samehangend. - Baie min detail ondersteun - Baie min indien enige detail detail ondersteun onderwerp. - Sommige detail ondersteun die onderwerp ondersteun die onderwerp. - Gepaste en akkurate formaat. - Gepaste formaat; geringe die onderwerp. - Formaat vaagweg - Formaat van teks nie 18 PUNTE afwykings. - Formaat oorgewend gepas, toegepas; enkele, kritiese, toegepas nie. maar afwykings kom voor. nalatige foute TAAL, STYL EN REDIGERING Toon, register, styl en woordeskat geskik vir doel/effek en konteks. Woordkeuse, taalgebruik en konvensies, punktuasie, grammatika en spelling 12 PUNTE VERSPREIDING VAN PUNTE Toon, register, styl woordeskat - Toon, register, styl - Toon, register, styl baie geskik vir doel, gehoor en woordeskat geskik vir doel, woordeskat, minder gepas konteks. gehoor en konteks. vir doel, gehoor en konteks. - Grammatika akkurate in die - Enkele grammatikafoute. - Grammatika nie meer algemeen korrek; sinstruktuur - Voldoende woordeskat. akkurate nie te veel foute goed. - Foute belemmer nie - Betekenis versluierd/belemmer. - Baie goeie woordeskat. betekenis nie - Grootliks foutloos. - Toon, register, styl, woordeskat, hoogs geskik vir doel, gehoor en konteks. - Grammatika akkuraat, sinstruktuur baie goed - Feitlik foutloos. - Toon, register, styl woordeskat nie geskik vir doel, gehoor en konteks. - Besaai met foute, verwarrend - Betekenis ernstig belemmer. - Woordeskat nie geskik nie
15 (SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 15 AANHANGSEL B: ASSESSERINGRUBRIEK KORT TRANSAKSIONELE TEKSTE EERSTE ADDISIONELE TAAL [20 PUNTE] Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr Onvoldoende INHOUD BEPLANNING EN FORMAAT (Respons op en idees in teks) Organisering van idees Bewus van doel gehoor en konteks van teks 18 PUNTE - Uitsonderlike, treffende respons, bo verwagting. - Intelligente, volwasse idees. - Grondige kennis van kenmerke van teks. - Skryfstuk behou fokus. - Inhoud en idees samehangend. - Idees hoogs uitgebreid en alle detail ondersteun die onderwerp. - Gepaste en akkurate formaat - Baie goeie respons. - Toon n goeie kennis van kenmerke van teks. - Behou fokus geen afwyking nie. - Inhoud en idees samehangend. - Idees baie goed uitgebreid en detail ondersteun onderwerp. - Gepaste formaat; geringe afwykings. - Respons voldoende - Toon kennis van kenmerke van teks. - Fokus nie meer 100% nie, enkele afwykings - Inhoud en idees redelik samehangend. - Sommige detail ondersteun die onderwerp. - Formaat oorgewend gepas, maar afwykings kom voor. - Respons basies - Toon geringe kennis van kenmerke van teks. - Geringe fokusnie, wyk af - Inhoud en idees nie altyd samehangend nie - Baie min detail ondersteun die onderwerp - Formaat vaagweg toegepas; enkele, kritiese, nalatige foute - Respons toon geen kennis van kenmerke van teks nie - Betekenis is belemmer deur fatale foute - Geen samehang in idees en inhoud nie - Baie min indien enige detail - ondersteun die onderwerp. - Formaat van teks nie toegepas nie. TAAL, STYL EN REDIGERING Toon, register, styl en woordeskat geskik vir doel/effek en konteks. Woordkeuse, taalgebruik en konvensies, punktuasie, grammatika en spelling Toon, register, styl - Toon, register, styl - Toon, register, styl woordeskat baie geskik vir woordeskat geskik vir doel, woordeskat, minder gepas doel, gehoor en konteks. gehoor en konteks. vir doel, gehoor en konteks. - Grammatika akkurate in die - Enkele grammatikafoute. - Grammatika nie meer algemeen korrek; sinstruktuur - Voldoende woordeskat. akkurate nie te veel foute goed. - Foute belemmer nie - Betekenis - Baie goeie woordeskat betekenis nie versluierd/belemmer. - Grootliks foutloos. - Toon, register, styl, woordeskat, hoogs geskik vir doel, gehoor en konteks. - Grammatika akkuraat, sinstruktuur baie goed. - Feitlik foutloos. - Toon, register, styl woordeskat nie geskik vir doel, gehoor en konteks. - Besaai met foute, verwarrend - Betekenis ernstig belemmer. - Woordeskat nie geskik nie 12 PUNTE VERSPREIDING VAN PUNTE
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (NOVEMBER
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. 2 AFRIKAANS
GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur
- - GRAAD FINALE ASSESSERING ERING VRAESTEL NOVEMBER 06 TOTAAL: AL: 50 TYD: 3 uur - - INSTRUKSIES:. Hierdie vraestel bestaan uit 0 vrae.. Beantwoord alle vrae. 3. Toon alle stappe in die berekenings. 4.
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 120 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 1 Vraestel 01 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM
Province of the ETERN CAPE EDUCATION NIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT / RG / RM F SF J/O P R Verduideliking
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com Wiskunde
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10-jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
Die genade gawes Van God:
Die genade gawes Van God: 1Kor. 12:1-18 1 En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. 2 Julle weet dat julle heidene was, weggevoer na die stomme afgode
Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.
Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer. Hosea 12: 7 "Wat jy moet doen is om na jou God toe terug te keer:
GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 DRAMATIESE KUNSTE (NOVEMBER
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 216 WISKUNDE V2 PUNTE: 15 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 216) INSTRUKSIES EN INLIGTING
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika
Graad 11 Fisika Kennisarea: Meganika 1.1 Skalare en vektore Skalaar: n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar wat nie rigting het nie. Skalaar Voorbeelde: massa (6 kg); tyd (5 s); afstand (2
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se EamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 1½ uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om assebleif Wiskundige Geletterdheid/V1 2 VRAAG 1 1.1.1
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
WISKUNDIGE GELETTERDHEID
WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL GRAAD 2-REKORDEKSAMEN 04 September 207 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. SACAI WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL KOPIEREG VOORBEHOU 207 GRAAD 2-REKORDEKSAMEN
Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde
Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za
JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12
JUNIE-EKSAMEN 014 FISIESE WETENSKAPPE 1/ MEMORANDUM GRAAD 1 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 1513 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 33 Faks : 086 556 8595
GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HODIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 1 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels
KLASTOETS GRAAD FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels PUNTE: 45 TYD: uur INSTRUKSIES EN INLIGTING. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)
Rom 14:1-12 Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 97:1, 5 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal
GRAAD 11 NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) RIGLYNE VIR NASIEN
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GESKIEDENIS V1 NOVEMBER 2014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 'n addendum van 14 bladsye. Geskiedenis/V1 2 DBE/November 2014
MEMORANDUM VRAESTEL 2
MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel duidelik te maak aan die leerders. Leerders moet bewus
Ontdek die eienskappe van 'n sirkel
OpenStax-CNX module: m3060 Ontdek die eienskappe van 'n sirkel Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 WISKUNDE 2 Graad
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Wanneer stroom deur n weerstand vloei, sal die weerstand krag verbruik en hitte opwek. Hierdie eienskap word in baie elektriese toestelle toegepas, byvoorbeeld
KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK
1 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK NASIEN MEMORANDUM : September 014 V.1 VRAAG 1 1.1 C 1. D 1.3 C 1.4 D 1.5 B 1.6 D 1.7 B 1.8 B 1.9 D 1.10 B [0] VRAAG.1.1 Wanneer 'n resulterende/netto krag op 'n voorwerp
Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse
Week 1 n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender Platinum is gevind in n landelike area wat aan n stam behoort. Platinum is n baie waardevolle metaal. Grondmonsters wys dat platinum slegs 500 m onder
Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2
Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2 Vir enige Christengelowige, en vir enige gemeente, is niks meer belangrik as jou kennis van die Drie-enige God
Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.
Mark 9:14-29 Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind. Desember 2012 Ps-vooraf Ps 63: 1, 3 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan my oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom?
Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp
SKRIFLESING: Johannes 7:1-9 TEKS: Johannes 7:6 TEMA: Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp Psalm 92 : 1, 2 Psalm 119 : 33, 36 Psalm 25 : 2 Psalm 25 : 6 1 Hierdie preek gaan nie oor die
Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.
Mark 10:13-16 Fokus: vers 13-16 Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk. Januarie 2014 Ps-vooraf Ps 3: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons
Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).
Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3 Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b). September 2014 Ps-vooraf Ps 10: 8, 9, 10 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die
CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1
ONDERWERP Eksponente en wortelvorme Vergelykings en ongelykhede Getalpatrone Analitiese Meetkunde GRAAD 11_Kwartaal 1 INHOUD 1. Vereenvoudig uitdrukkings en los vergelykings op deur van die eksponentwette
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 203 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE: 40 TYD: 2 2 uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 9A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
Dan 7:1-28. Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a).
Dan 7:1-28 Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a). Januarie 2015 Ps-vooraf Ps 57: 1, 5; Ps 18: 1, 14 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp
Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom
Efes 6:1-4 Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom Junie 2013 Ps-vooraf Ps 105: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom? Ons hulp is
Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer
Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer Elektroniese stroombane is gewoonlik saamgestel van komponente wat by elektroniese winkels aangekoop kan word. Een van die komponente is die weerstand, en is bloot
Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed
Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed Robertson (14/08/2016) Ef 3:14 21 Om hierdie rede buig ek my knieë voor die Vader [van onse Here Jesus Christus], (15) van wie elke geslag [/familie/gemeenskap] in die
Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)
Rom 14:1-9 Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 123: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal
Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE
Tema: Twee is so sterk soos drie. God Drie-enig gryp in, in jou en ons lewe!. Skrifgedeelte: Prediker 4:7 12 Prediker: Ds. Joop van Schaik Datum: 22 Januarie 2012 Prediker 4:7 12 7 8 9 10 11 12 Ek het
EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn
EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI Dr. Malan van Rhyn 1. Hoe lyk kerke wat nie groei nie? Hulle wend nie ʼn poging aan om te groei nie. Hulle dra nie die Woord uit nie. Hulle bid
MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1
MEMORANDUM GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Leeruitkomste en Assesseringstandaarde LU1 LU2 LU3 AS 11.1.1: Beplan en voer n ondersoek uit om data stelselmatig te versamel
AANSOEK OM GETUIGSKRIF IN AFRIKAANS
AANSOEK OM GETUIGSKRIF IN AFRIKAANS Nagegaan deur onderwyser Paraaf Van: Volle name: Geboortedatum (Jaar-Maand-Dag): 1 9 - - Klasseksie: Graad 12 A E (Skrap waar nie van toepassing). (NOEMNAAM) was ingeskryf
Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).
Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7 Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a). Januarie 2012 Ps-vooraf Ps 95:1,2 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Die transformator word gebruik om die spanning en stroom van n WS-sein te verander. Dit bestaan uit twee of meer windings wat op n gemeenskaplike kern gedraai is. Een
Julie Lees: Mark 13:9-13. Skrifverklaring.
Julie 2016 Mark 13:9-13 Jesus se dissipel-onderrig vir reg dink-en-doen in 'n wêreld waar die Tempel verwoes word en die finale koms van die Koninkryk op pad is (c). Ps 72: 1, 2 - vooraf Ps 96: 1, 2 -
Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus
Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, 18-20 God se Seun, Jesus Christus Vanoggend is ons by ons tweede tema: Deur die Kragveld van die Gees ONTMOET ek God Drie-enig: Wie is God die Seun?, of God
Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER
CAMI Sagteware gekoppel aa KABV: Wiskue Die hooffokus areas i ie VOO-Wiskue- kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 1 Fuksies Getalpatroe, rye e reeks 3 Fiasies, groei e iterval 4 Algebra 5 Differesiaal rekee 6
CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12
- 1 - KABV: Wiskue Graa 1 Die hooffokus areas i ie VOO-Wiskue- kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 1 Fuksies Getalpatroe, rye e reeks 3 Fiasies, groei e iterval 4 Algebra 5 Differesiaal rekee 6 Waarskylikhei
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn antwoordblad en data blaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 00 MEMORANDUM PUNTE: 0 Hierdie memorandum bestaan uit bladsye. Wiskunde/V DBE/November 00 NOTA: As n kandidaat n vraag TWEE keer beantwoord, merk
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 PUNTE: 40 TYD: 1 uur NAAM: *6AFHL2* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INLIGTING
Romeine 14. Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra
Romeine 14 Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra 24 September 2014 Inleiding Geliefdes die tema waaroor'it nou gaan is: Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra? Toepassing En dan gaan dit sekerlik
Mark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red.
Junie 2015 Mark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red. Ps 75: 1, 2 - vooraf Ps 75: 4, 5, 6 - lofpsalm Ps 99: 1, 4 na wet Ps 97:
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 017 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n Inligtingsblad
GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 15 bladsye isluited 1 iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/SEPTEMBER
Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid
Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid Joh 3:3-6 Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie. (4) Nikodémus
GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 JUNIE 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *JMATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 14 bladsye, isluited 1 bladsy iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/JUNIE
Rom 15:1-7. Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j)
Rom 15:1-7 Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j) Desember 2013 Ps-vooraf Ps 96: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal
NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMER 0 MEMORANDUM PUNTE: 0 Hierdie eorandu bestaan uit bladsye. laai asb o Wiskunde/V DE/Noveber 0 NOTA: Indien `n kandidaat `n vraag TWEEKEER beantwoord
Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting
Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting November 2014 Ps-vooraf Ps 42: 2, 3 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na
Die krag / vuur van God:
Die krag / vuur van God: Mt. 3:11 Ek doop julle wel met water tot bekering; maar Hy wat ná my kom, is sterker as ek, wie se skoene ek nie waardig is om aan te dra nie. Hy sal julle doop met die Heilige
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 015 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 1 bladsye en 'n Inligtingsblad
Uitgawe Junie 2017 saam met Koersvas 114
Uitgawe 114 30 Junie 2017 saam met Koersvas 114 1 Artikel 7 DIE VOLKOMENHEID VAN DIE HEILIGE SKRIF Ons glo dat hierdie Heilige Skrif die wil van God volkome bevat en dat alles wat die mens vir sy saligheid
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL ASSESSERINGSTAAK NOVEMBER 2014 VRAESTEL 2 TAAL EN BEGRIP GRAAD 9 PUNTE: 80 TYDSDUUR: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. ALGEMENE INLIGTING
Junie Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is.
Junie 2010 Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is. Ps-vooraf Ps 80:1 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons hulp is in die Naam van die HERE wat
SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:
Pretoria- 1 Skriflesing: Heidelbergse Kategismus: Teks: Sing- SAMESANG: Ps 49:4 TYDENS EREDIENS: Ps 40:8; Ps 25:3; Ps 19:4 As ons in Handelinge 16 kan begin, broeder en suster, dan staan in die een hoofstuk
METRO OOS ONDERWYS DISTRIK
METRO OOS ONDERWYS DISTRIK GRAAD 1 WISKUNDE VRAESTEL SEPTEMBER 014 PUNTE: 150 TYD: 3 ure Hierdie eksamevraestel bestaa uit ttaal va 0 bladsye. Wiskude Vraestel MOOD-September 014 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Elektriese Aandryfstelsels 324
Elektriese Aandryfstelsels 324 Stappermotors Dr. P.J Randewijk Universiteit Stellenbosch Dep. Elektriese & Elektroniese Ingenieurswese Stephan J. Chapman Hoofstuk 9 (5 de Uitgawe) 1 / 24 Raamwerk 1 Stappermotors
Geseënd is dié wat rein van hart is!
Geseënd is dié wat rein van hart is! Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Psalm 24:3-6; Psalm 51:12; Matteus 5:8; Romeine 12:11; 1 Johannes 3:1-3 Vooraf: Opsommend het ons met die reeks saligsprekinge
Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man.
Mark 10:17-31 Fokus: vers 17-22 Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man. Februarie 2014 Ps-vooraf Ps 92: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit: 'n vraestel van
Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.
Die hooffokus areas in die VOO- - kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 11 Funksies 22 Getalpatrone, rye en reeks 33 Finansies, groei en interval 44 Algebra 55 Differensiaal rekene 66 Waarskynlikheid 77 Euklidiese
Oktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie...
Mattheus 7:1-5 Breek radikaal met n lewe van god-en-regter-wees oor ander en leef radikaal nuut vir God. Dit moet uitkom in nederig-sagmoedige dien van mekaar in die stryd teen ons sonde. Oktober 2018
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 ure 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 19 bladsye, 'n
GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende vier
Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers
Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers 25-26. Mei 2016 Ps 104: 1, 19, 20, 21 - vooraf Ps 8: 1, 3, 4, 5, 7 - lofpsalm Ps 2: 4, 6 na wet Ps 146: 1, 3 as antwoord op die Woord Ps 65: 4,
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer KWARTAAL 1 LESPLAN 4 FISIESE WETENSKAPPE CHEMIE GRAAD 11 TOTALE TYD: KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 23 DAE Kwartaal 1 Atoomverbindings: Molekulêre struktuur n Chemiese
GRAAD 11 NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende 4 gegewensbladsye en 1 antwoordblad. 2 FISIESE
WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS
TEGNIESE WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS TEGNIESE WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS TechSci G10_Afr_Cover TG-spine.indd 1-3 2016/02/24 12:26 PM TEGNIESE WETENSKAP Graad 10 ONdErwySErSGIdS Ontwikkel
Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.
Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid. Augustus 2018 Ps 104: 1, 2, 8, 9 vooraf Ps 33: 1, 9, 10 lofpsalm Ps
Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan.
Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan. Januarie 2018 Ps 145: 1, 5, 6, 7 vooraf Ps 103: 1, 10, 11 lofpsalm Ps 79: 5, 6 na wet Ps 119: 7 as antwoord op die Woord Ps 34: 1,
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye saam met inligtingsblad INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM
Page 1 10 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM M KA A SLEUTEL Punt vir metode Deurgaans akkurate bewerking Akkuraatheid 1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 C 1.2 C 1.3 B
Hoofstuk 15 Ossillasies
Hoofstuk 15 Ossillasies Na voltooiing van die hoofstuk, moet die student die vlg kan doen: (i) Eenvoudige harmoniese beweging (EHB) kan beskryf en formules kan aflei en toepas om die verplasing, snelheid
Die regering van die Kerk 1Tim 3: Tim 3:8-9 se diaken-merktekens en vers 10 se Gemeente-roeping daarby.
Die regering van die Kerk 1Tim 3:8-10 1Tim 3:8-9 se diaken-merktekens en vers 10 se Gemeente-roeping daarby. November 2014 Ps-vooraf Ps 28: 6, 7, 8 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge:
JOHANNES 21: Votum en seën. Psalm 145 : 1, 2, 5. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63
JOHANNES 21:15-17 Votum en seën Psalm 145 : 1, 2, 5 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63 Formulier vir die Bediening van die Heilige Doop aan Kinders
Selibaat. Die verstaan van die konsep van ʼn selibate leefstyl, vanuit 1. Korintiërs 7:1-28, en die verantwoordelike gebruik van die.
Selibaat Die verstaan van die konsep van ʼn selibate leefstyl, vanuit 1 Korintiërs 7:1-28, en die verantwoordelike gebruik van die konsep vandag deur Melissa Opperman Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT LEWENSWETENSKAP JUNIE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2½ URE Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
DIE NAVOLGING VAN CHRISTUS DEUR GELOWIGES IN TEENSTELLING MET DIE NABOOTSING VAN GOD DEUR GEESTELIKE BEMAGTIGDE LEIERS
DIE NAVOLGING VAN CHRISTUS DEUR GELOWIGES IN TEENSTELLING MET DIE NABOOTSING VAN GOD DEUR GEESTELIKE BEMAGTIGDE LEIERS DIE GESKIEDENIS VAN HIERDIE STANDPUNTINNAME VAN DIE KERKRAAD VAN LEVUBU TEEN DIE ALGEMENE
1 TESSALONISENSE 1:3
1 TESSALONISENSE 1:3 Votum en seën Psalm 149 : 1, 2 Gebed Skriflesing: 1 Tessalonisense 1 (AV 1983/91) Teks: 1 Tessalonisense 1:3 (AV 1983/91) Psalm 43 : 3, 5 Preek: Die Here bemoedig hulle wat glo en