NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
|
|
- Ημέρα Παπαντωνίου
- 8 χρόνια πριν
- Προβολές:
Transcript
1 NASIONAL SNIOR SRTIFIKAAT GRAAD 12 FISIS WTNSKAPP: CHMI (V2) NOVMBR 2008 PUNT: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, 4 gegewensbladsye en 'n antwoordblad.
2 Fisiese Wetenskappe/V2 2 Do/November 2008 INSTRUKSIS N INLIGTING Skryf jou naam en/of eksamennommer (en sentrumnommer waar van toepassing) in die betrokke spasies op die ANTWOORDBOK en ANTWOORD- BLAD. Beantwoord AL die vrae. Beantwoord AFDLING A op die aangehegte ANTWOORDBLAD. Beantwoord AFDLING B in die ANTWOORDBOK. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Gegewensbladsye en 'n periodieke tabel is vir jou gebruik aangeheg. Gee kort motiverings, besprekings, ensovoorts waar dit verlang word. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. Toepaslike wiskundige instrumente mag gebruik word.
3 Fisiese Wetenskappe/V2 3 Do/November 2008 AFDLING A Beantwoord hierdie afdeling op die aangehegte ANTWOORDBLAD. VRAAG 1: NWOORDITMS Gee N woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord/ term langs die vraagnommer ( ) op die aangehegte ANTWOORDBLAD neer. 1.1 'n Reaksie waarin die temperatuur van die mengsel afneem (1) 1.2 Die tipe ewewig waarin die makroskopiese eienskappe (dié wat met die blote oog sigbaar is) van die reaksiemengsel onveranderd bly (1) 1.3 'n Verlies aan elektrone gedurende 'n redoksreaksie (1) 1.4 Die elektrolitiese sel wat vir die industriële bereiding van chloorgas gebruik word (1) 1.5 Atome, groepe atome of bindings wat gebruik kan word om 'n homoloë reeks te identifiseer (1) [5] VRAAG 2: PASITMS Kies 'n item uit KOLOM B om by 'n beskrywing in KOLOM A te pas. Skryf slegs die letter (A J) langs die vraagnommer ( ) op die aangehegte ANTWOORDBLAD neer. KOLOM A KOLOM B 2.1 'n Aromatiese koolwaterstof A anode 'n enheid waarin reaksietempo gemeet word wewigte waarin al die reagense in dieselfde fase is B C D volt mol dm -3 benseen Die positiewe elektrode van 'n elektrolitiese sel 'n enheid waarin batterykapasiteit gemeet word F G heterogeen mol s -1 katode H siklohekseen I ampère-uur J homogeen [5]
4 Fisiese Wetenskappe/V2 4 Do/November 2008 VRAAG 3: WAAR OF ONWAAR Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs die vraagnommer ( ) op die aangehegte ANTWOORDBLAD neer. Korrigeer die stelling indien dit ONWAAR is. 3.1 sters en karboksielsure kan albei deur die algemene formule C n H 2n O 2 voorgestel word. (2) 3.2 Wanneer die oplossing in ewewig wat hieronder voorgestel word, verhit word, verkleur dit groen. 2+ Cu(H 2 O) 6 (aq) + 4Cl - (aq) CuCl 2 4 (aq) + 6H 2 O(l) H > 0 blou groen (2) 3.3 Vir die hipotetiese reaksie: A(aq) + B(aq) C(aq) + D(aq) Indien K C = 10-4 in ewewig is, dan is [A][B] < [C][D]. (2) 3.4 Sink(II)sulfaat kan aluminium oksideer. (2) 3.5 Gedurende die katalitiese oksidasie van ammoniak verseker die platinum 'n hoë konsentrasie van produkte. (2) [10] VRAAG 4: MRVOUDIGKUS-VRA Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. lke vraag het slegs N korrekte antwoord. Kies die antwoord en maak 'n kruisie (X) in die blokkie (A D) langs die vraagnommer ( ) op die aangehegte ANTWOORDBLAD. 4.1 Die gekondenseerde struktuurformule van 'n organiese verbinding word hieronder getoon. CH 3 Cl CH 2 CH CH CH 3 CH 2 CH 3 Watter N van die volgende is die korrekte IUPAC-naam vir hierdie verbinding? A B C D 1-chloor-2,3-dimetielbutaan 1-chloor-2,3-dimetielpentaan 1-chloor-3-etiel-2-metielbutaan 1-chloor-2-etiel-3-metielpentaan (3)
5 Fisiese Wetenskappe/V2 5 Do/November Die kookpunt van vertakte alkane is laer as dié van reguitketting-alkane wat dieselfde aantal koolstofatome bevat omdat vertakte alkaankettings... het. A B C D groter molekulêre massas korter kettinglengtes meer elektrone kleiner effektiewe molekulêre oppervlakareas (3) 4.3 Watter N van die volgende stellings omtrent reaksietempo is VRKRD? A B C D Vleis verrot vinniger in 'n warm omgewing as in 'n yskas. Die meeste industriële prosesse is goedkoper om uit te voer wanneer 'n katalisator gebruik word. Sink reageer vinniger met 'n oormaat verdunde soutsuur as met gekonsentreerde soutsuur wat nie in oormaat is nie. Aartappels kook vinniger wanneer dit in skywe gesny is as wanneer dit heel gekook word. (3) 4.4 Die diagram hieronder toon 'n sel wat gebruik word om chloorgas en natriumhidroksied mee te berei. Gas A Kragbron Gas B Versadigde NaCl + - Uitgeputte NaCl NaOH Watter N van die volgende is van toepassing op die sel terwyl dit in werking is? Reaksie by positiewe elektrode Gas A Gas B A oksidasie waterstof chloor B reduksie chloor waterstof C oksidasie chloor waterstof D oksidasie chloor suurstof (3)
6 Fisiese Wetenskappe/V2 6 Do/November Stikstof, fosfor en kalium is bestanddele van kunsmis. Hulle is noodsaaklike voedingstowwe vir plantgroei en het die volgende funksies: Stikstof vir vinnige groei en groen blare Fosfor vir sterk wortels, vrug- en blomontwikkeling Kalium beskerm teen koue en droë weer Jou grasperk het 'n goed ontwikkelde wortelstelsel. Jy benodig 'n kunsmis wat voedingstowwe vir vinnige groei en groen blare verskaf, en wat die gras in uiters droë toestande kan beskerm. Watter N van die volgende kunsmismengsels sal jy op jou grasperk gebruik? A B C D 7:1:1 1:1:5 2:5:1 8:1:5 (3) [15] TOTAAL AFDLING A: 35
7 Fisiese Wetenskappe/V2 7 Do/November 2008 AFDLING B INSTRUKSIS Beantwoord hierdie afdeling in die ANTWOORDBOK. Die formules en vervangings moet in AL die berekeninge getoon word. Rond jou antwoorde tot TW desimale plekke af. VRAAG 5 teen is 'n gasagtige hormoon wat met die rypwording van vrugte geassosieer word. Dit dra ook tot die veroudering en vervorming van plante by. In die nywerheid word vrugte kunsmatig ryp gemaak deurdat eteen in groot vertrekke oor die vrugte gelei word. Na 'n tyd stel die rypwordende vrugte self eteen vry. 5.1 Skryf die struktuurformule vir eteen neer. (2) 5.2 Waarom is dit nie raadsaam om 'n piesang wat kunsmatig ryp gemaak is langs 'n koolkop en blaarslaai te plaas nie? (2) teen word ook in die nywerheid gebruik om 'n verskeidenheid organiese verbindings te berei. Die vloeidiagram hieronder illustreer sommige van die vele reaksies wat eteen ondergaan. A etaan B broometaan F eteen D C etanol G H 5.3 Skryf die algemene formule vir die homoloë reeks waaraan eteen behoort neer. (1) 5.4 Noem die tipe reaksie wat deur elk van die letters A, B, D en H voorgestel word. Skryf die letters A, B, D en H neer en langs elkeen die tipe reaksie. (4) 5.5 Gebruik struktuurformules om die gebalanseerde vergelyking vir reaksie B neer te skryf. (3)
8 Fisiese Wetenskappe/V2 8 Do/November Behalwe vir eteen, watter ander reaktant is nodig vir reaksie F? Skryf slegs die FORMUL neer. (2) 5.7 Beide reakies en G vind in die teenwoordigheid van 'n basis plaas. Reaksie is 'n eliminasiereaksie en reaksie G is 'n substitusiereaksie Hoe verskil die basis in reaksie van dié in reaksie G? (2) Noem die tipe eliminasiereaksie wat deur voorgestel word. (1) [17] VRAAG 6 Jy het twee proefbuise wat gelyke hoeveelhede van onderskeidelik verbindings X en Y bevat. Albei het dieselfde molekulêre formule C 5 H 10. Jy moet onderskei watter verbinding, X of Y, versadig is. Jy veronderstel dat verbinding X versadigd is. X C 5 H 10 Y C 5 H Ontwerp 'n ondersoek om te bewys dat jou hipotese korrek is. Gebruik die volgende om jou ontwerp neer te skryf (skryf slegs die vraagnommer neer en langsaan jou antwoord): Skryf jou ondersoekende vraag neer. (2) Skryf 'n lys van apparate en chemikalieë wat jy sal gebruik, neer. (2) Noem die veiligheidsmaatreëls wat jy sal tref. (2) Skryf die prosedure neer wat jy sal volg. (4) 6.2 Beskryf hoe jy jou waarnemings sal gebruik om jou hipotese te bevestig. (2) 6.3 Skryf die IUPAC-naam van verbinding Y neer. (2) [14]
9 Fisiese Wetenskappe/V2 9 Do/November 2008 VRAAG 7 Meer as 90 miljoen organiese verbindings is tans aan die mensdom bekend. In die tabel hieronder stel die letters A tot 'n paar van hierdie verbindings voor. A B VRBINDING CH 3 CH 2 CH 2 COH O trimetielamien C D CH 3 CH CH 3 OH 6-metiel-1-hepteen CH 3 O C CH 3 N CH Skryf die IUPAC-naam van verbinding A neer. (1) 7.2 Skryf die struktuurformule van verbinding D neer. (2) 7.3 Aan watter homoloë reeks behoort verbinding? (1) 7.4 Skryf die IUPAC-naam van 'n isomeer van verbinding C neer. (2) 7.5 Verbinding B is een van die stowwe verantwoordelik vir die visagtige reuk van vis. Verduidelik waarom die bediening van suurlemoenskywe saam met vis die reuk verminder. (2) [8]
10 Fisiese Wetenskappe/V2 10 Do/November 2008 VRAAG Die botsingsteorie kan gebruik word om te verduidelik hoe verskillende faktore die tempo van 'n chemiese reaksie beïnvloed Noem TW voorwaardes wat bepaal of 'n botsing tussen twee molekule A en B tot 'n chemiese reaksie sal lei. (2) Verduidelik in terme van die botsingsteorie waarom die tempo van 'n chemiese reaksie toeneem met toename in temperatuur. (2) 8.2 Die reaksie tussen stikstofdioksied en koolstofmonoksied word hieronder voorgestel: NO 2 (g) + CO(g) NO(g) + CO 2 (g) H = -226 kj VRAAG 9 Die aktiveringsenergie, a,vir die reaksie is 132 kj Skets 'n potensiële-energie teenoor reaksiekoördinaatgrafiek vir hierdie reaksie. Benoem die asse en dui die volgende op jou grafiek aan: H = -226 kj a = 132 kj (4) Gebruik 'n gebroke lyn op jou grafiek om aan te toon wat die effek van 'n katalisator op die potensiële energie sal wees soos wat die reaksie verloop. (1) [9] In die ou dae is grond braak (ongebruik) laat lê om vrugbaar te word. Alternatiewelik is natuurlike kunsmis soos mis en gemaalde bene van diere gebruik. Wetenskaplike navorsing het later vasgestel dat kunsmis groot hoeveelhede stikstof (N), fosfor (P) en kalium (K) bevat. Hoewel dit maklik was om die minerale te verkry, was die bronne van stikstof baie beperk. Soos wat die wêreldbevolking gegroei het, het die aanvraag na stikstofryke kunsmis toegeneem. Terselfdertyd was die stikstofbronne besig om uitgeput te raak. Fritz Haber het 'n proses ontwerp wat stikstof uit die atmosfeer en waterstof uit natuurlike gas gebruik het om ammoniak te vervaardig. Die proses is ook gebruik om ammoniumnitraat te berei wat gebruik is om plofstowwe gedurende die erste Wêreldoorlog te vervaardig. Vandag word ammoniak wat vervaardig word, in die plastiekindustrie en in baie ander produkte gebruik. 9.1 Skryf TW positiewe en TW negatiewe invloede van die Haber-proses op menslike en sosiale ontwikkeling neer. (4)
11 Fisiese Wetenskappe/V2 11 Do/November 2008 Die volgende vergelyking stel 'n omkeerbare reaksie, wat ewewig by 470 C in 'n geslote houer bereik het, voor. N 2 (g) + 3H 2 (g) 2NH 3 (g) H < 0 'n Verandering is toe aan die NH 3 in die ewewigsmengsel by t 2 gemaak. 'n Grafiek wat die uitwerking van hierdie verandering toon, is hieronder geteken. (Die grafiek is nie volgens skaal geteken nie.) Grafiek van hoeveelheid gas teenoor tyd Hoeveelheid gas (mol) H 2 NH 3 N 2 t 1 t 2 t 3 t 4 Tyd (minute) 9.2 Wat is die betekenis van die horisontale lyne tussen t 1 en t 2? (1) 9.3 Noem die verandering wat aan die NH 3 in die mengsel by tyd t 2 gemaak is. (1) 9.4 Verduidelik hoe die verandering, soos in VRAAG 9.3 genoem, die konsentrasie van H 2 - en N 2 -gasse beïnvloed het, soos getoon in die grafiek. (3) 1,5 mol N 2 (g) en 2 mol H 2 (g) is in 'n 0,5 dm 3 geslote reaksiehouer gespuit en is laat staan om ewewig by 470 C te bereik. Toe ewewig bereik is, is gevind dat 1 mol NH 3 (g) teenwoordig is. 9.5 Bereken die ewewigskonstante (K C ) by 470 C. Toon AL jou berekeninge. (8) 9.6 Die temperatuur word nou na 800 C verhoog Hoe sal die waarde van K C beïnvloed word indien die temperatuur tot 800 C verhoog word? Skryf slegs NM TO of NM AF of BLY DISLFD neer. (1) Verduidelik jou antwoord op VRAAG (2) [20]
12 Fisiese Wetenskappe/V2 12 Do/November 2008 VRAAG Roes is 'n ongewenste redoksreaksie. Yster roes wanneer dit aan suurstof en vog blootgestel word. Die ongebalanseerde ioniese vergelyking vir een reaksie wat tydens roes plaasvind, word hieronder voorgestel. Fe(s) + O 2 (g) + H 2 O(l) Fe 2+ (aq) + OH - (aq) Gebruik die Tabel van Standaard Reduksiepotensiale (Tabel 4A of 4B) om die volgende vrae vir hierdie reaksie te beantwoord Skryf die oksidasie-halfreaksie neer. (2) Skryf die NAAM van die stof wat gereduseer word, neer. (1) Voer 'n berekening uit om te bevestig dat hierdie reaksie spontaan is. (5) 10.2 Magnesium word gebruik om ondergrondse pype teen roes te beskerm. Die diagram hieronder toon 'n ysterpyp wat aan 'n magnesiumstaaf verbind is. Grondvlak Ysterpyp Verbindingsdraad Klam grond Magnesiumstaaf Gebruik die Tabel van Standaard Reduksiepotensiale (Tabel 4A of 4B) om te verduidelik waarom magnesium gebruik kan word om 'n ysterpyp teen roes te beskerm. (2) Die ysterpyp in kontak met die magnesiumstaaf vorm 'n elektrochemiese sel. Wat dien as die soutbrug in hierdie sel? (2) Gee 'n rede waarom die magnesiumstaaf na 'n ruk vervang moet word. (1) Skryf 'n halfreaksie neer om jou antwoord op VRAAG te ondersteun. (2) Noem TW ander metodes wat gebruik kan word om ysterpype teen roes te beskerm. (2) Noem N voordeel en N nadeel van die gebruik van plastiekpype in plaas van ysterpype. (2) [19]
13 Fisiese Wetenskappe/V2 13 Do/November 2008 VRAAG 11 Aluminium is een van die volopste metale op aarde. Tog is dit duur grootliks as gevolg van die hoeveelheid elektrisiteit wat benodig word om dit te ontgin. Aluminiumerts word bauxiet genoem. Die bauxiet word gesuiwer om 'n wit poeier, aluminiumoksied, waaruit aluminium geëkstraheer kan word, te vorm. Die diagram hieronder toon 'n elektrolitiese sel wat vir die ekstraksie van aluminium by temperature so hoog as C gebruik word. Fe-houer Gesmelte aluminium + + Koolstofelektrode Gesuiwerde aluminiumoksied opgelos in gesmelte krioliet (Na 3 AlF 6 ) Uitvloei Gesmelte aluminium 11.1 Noem die energie-omsetting wat in hierdie elektrolitiese sel plaasvind. (2) 11.2 Word aluminium by die positiewe of negatiewe elektrode gevorm? Skryf slegs POSITIF of NGATIF neer. (1) 11.3 Gebruik die Tabel vir Standaard Reduksiepotensiale (Tabel 4A of 4B) om die halfreaksie vir die vorming van aluminium neer te skryf. (2) 11.4 Verduidelik waarom koolstofdioksiedgas by een van die elektrodes gevorm word. (2) 11.5 Waarom moet die koolstofelektrodes gereeld vervang word? (2) 11.6 Skryf TW negatiewe uitwerkings wat die ekstraksie van aluminium op die omgewing kan hê, neer. (2) [11]
14 Fisiese Wetenskappe/V2 14 Do/November 2008 VRAAG 12 DOOI SONS KOM AS 'N GROOT BDRIGING VIR VISVOORRAAD VAN DI 21ST U T VOORSKYN Daar is byna 200 suurstof-arme of 'dooie' sones in die wêreld se oseane en seë. Hierdie 'dooie' sones word verbind met eutrofikasie wat deur landboukunsmisstowwe, voertuig- en fabriekemissies en -afval, veroorsaak word. Lae suurstofvlakke in water maak dit moeilik vir belangrike habitatte, soos seegrasbeddings, asook organismes soos vis, oesters en ander seediere, om te oorleef. Stikstoftekorte verminder boere se kanse om in die voedselaanvraag in dele van Afrika te voorsien. In baie ander wêrelddele dra die oormatige gebruik van kunsmisstowwe egter by tot die versnelling van die probleem van 'dooie' sones. [Aangepas en vertaal uit: 'United Nations environmental programme', News Centre, 2006] 12.1 Beskryf die proses van eutrofikasie in water en hoe dit tot dooie sones lei. (4) 12.2 Natuurlike eutrofikasie vind oor duisende jare plaas. Mense versnel hierdie proses. Noem TW maniere hoe mense dit doen. (2) 12.3 Die vloeidiagram hieronder verteenwoordig die omsetting van ammoniak na nitrate. NH 3 (g) Proses X NO(g) Gas Y Vloeistof Z Kunsmis P Wat is die naam van Proses X? (1) Skryf 'n gebalanseerde vergelyking vir Proses X neer. (3) Skryf die FORMUL vir Gas Y neer. (2) Skryf 'n gebalanseerde vergelyking vir die bereiding van kunsmis P neer. (3) 12.4 Noem TW maniere hoe eutrofikasie verminder kan word. (2) [17] TOTAAL AFDLING B: GROOTTOTAAL:
15 Fisiese Wetenskappe/V2 1 Do/November 2008 NASIONAL SNIOR SRTIFIKAAT NATIONAL SNIOR CRTIFICAT GGWNS VIR FISIS WTNSKAPP GRAAD 12 VRASTL 2 (CHMI) DATA FOR PHYSICAL SCINCS GRAD 12 PAPR 2 (CHMISTRY) TABL 1: FISIS KONSTANTS/TABL 1: PHYSICAL CONSTANTS NAAM/NAM SIMBOOL/SYMBOL WAARD/VALU Standaarddruk p Standard pressure 1,013 x 10 5 Pa Molêre gasvolume by STD Molar gas volume at STP Vm 22,4 dm mol -1 Standaardtemperatuur Standard temperature T 273 K TABL 2: FORMULS/TABL 2: FORMULA m n= M n c = V = / sel katode anode cell = cathode anode m c = MV sel = / reduksie oksidasie cell = reduction oxidation sel = / oksideermiddel reduseermiddel cell = oxidising agent reducing agent
16 Fisiese Wetenskappe/V2 2 Do/November 2008 TABL 3: DI PRIODIK TABL VAN LMNT TABL 3: TH PRIODIC TABL OF LMNTS 1 (I) 2 (II) (III) 14 (IV) 15 (V) 16 (VI) 17 (VII) 18 (VIII) 2,1 1 H 1 2 He 4 1,0 3 Li 7 1,5 4 Be 9 2,0 5 B 11 2,5 6 C 12 3,0 7 N 14 3,5 8 O 16 4,0 9 F Ne 20 0,9 11 Na 23 1,2 12 Mg 24 1,5 13 Al 27 1,8 14 Si 28 2,1 15 P 31 2,5 16 S 32 3,0 17 Cl 35,5 18 Ar 40 0,8 19 K 39 1,0 20 Ca 40 1,3 21 Sc 45 1,5 22 Ti 48 1,6 23 V 51 1,6 24 Cr 52 1,5 25 Mn 55 1,8 26 Fe 56 1,8 27 Co 59 1,8 28 Ni 59 1,9 29 Cu 63,5 1,6 30 Zn 65 1,6 31 Ga 70 1,8 32 Ge 73 2,0 33 As 75 2,4 34 Se 79 2,8 35 Br Kr 84 0,8 37 Rb 86 1,0 38 Sr 88 1,2 39 Y 89 1,4 40 Zr Nb 92 1,8 42 Mo 96 1,9 43 Tc 2,2 44 Ru 101 2,2 45 Rh 103 2,2 46 Pd 106 1,9 47 Ag 108 1,7 48 Cd 112 1,7 49 In 115 1,8 50 Sn 119 1,9 51 Sb 122 2,1 52 Te 128 2,5 53 I Xe 131 0,7 55 Cs 133 0,9 56 Ba La 139 1,6 72 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 201 1,8 81 Tl 204 1,8 82 Pb 207 1,9 83 Bi 209 2,0 84 Po 2,5 85 At 86 Rn 0,7 87 Fr 0,9 88 Ra Ac 58 Ce Pr Nd Pm 62 Sm u Gd Tb Dy Ho r Tm Yb Lu Th Pa 92 U Np 94 Pu 95 Am 96 Cm 97 Bk 98 Cf 99 s 100 Fm 101 Md 102 No 103 Lr 29 Cu 63,5 1,9 Simbool Symbol lektronegatiwiteit lectronegativity Benaderde relatiewe atoommassa Approximate relative atomic mass Atoomgetal Atomic number SLUTL/KY
17 Fisiese Wetenskappe/V2 3 Do/November 2008 TABL 4A: STANDAARD RDUKSIPOTNSIAL TABL 4A: STANDARD RDUCTION POTNTIALS Toenemende oksiderende vermoë/increasing oxidising ability Half-reactions/Halfreaksies (V) F 2 (g) + 2e 2F + 2,87 Co e Co + 1,81 H 2 O 2 + 2H + +2e 2H 2 O +1,77 MnO 4 + 8H+ + 5e Mn H 2 O + 1,51 Cl 2 (g) + 2e 2Cl + 1,36 2 Cr 2 O H + + 6e 2Cr H 2 O + 1,33 O 2 (g) + 4H + + 4e 2H 2 O + 1,23 MnO 2 + 4H + + 2e Mn H 2 O + 1,23 Pt e Pt + 1,20 Br 2 (l) + 2e 2Br + 1,07 NO 3 + 4H+ + 3e NO(g) + 2H 2 O + 0,96 Hg e Hg(l) + 0,85 Ag + + e Ag + 0,80 NO 3 + 2H+ + e NO 2 (g) + H 2 O + 0,80 Fe e Fe + 0,77 O 2 (g) + 2H + + 2e H 2 O 2 + 0,68 I 2 + 2e 2I + 0,54 Cu + + e Cu + 0,52 SO 2 + 4H + + 4e S + 2H 2 O + 0,45 2H 2 O + O 2 + 4e 4OH + 0,40 Cu e Cu + 0,34 SO 4 + 4H+ + 2e SO 2 (g) + 2H 2 O + 0,17 Cu e Cu + 0,16 Sn e Sn + 0,15 S + 2H + + 2e H 2 S(g) + 0,14 2H + + 2e H 2 (g) 0,00 Fe e Fe 0,06 Pb e Pb 0,13 Sn e Sn 0,14 Ni e Ni 0,27 Co e Co 0,28 Cd e Cd 0,40 Cr e Cr 0,41 Fe e Fe 0,44 Cr e Cr 0,74 Zn e Zn 0,76 2H 2 O + 2e H 2 (g) + 2OH 0,83 Cr e Cr 0,91 Mn e Mn 1,18 Al e Al 1,66 Mg e Mg 2,36 Na + + e Na 2,71 Ca e Ca 2,87 Sr e Sr 2,89 Ba e Ba 2,90 Cs e Cs - 2,92 K + + e K 2,93 Li + + e Li 3,05 Toenemende reduserende vermoë/increasing reducing ability
18 Fisiese Wetenskappe/V2 4 Do/November 2008 TABL 4B: STANDAARD RDUKSIPOTNSIAL TABL 4B: STANDARD RDUCTION POTNTIALS Half-reactions/Halfreaksies (V) Li + + e Li 3,05 K + + e K 2,93 Cs + + e Cs 2,92 Ba e Ba 2,90 Sr e Sr 2,89 Ca e Ca 2,87 Na + + e Na 2,71 Mg e Mg 2,36 Al e Al 1,66 Mn e Mn 1,18 Cr e Cr 0,91 2H 2 O + 2e H 2 (g) + 2OH 0,83 Zn e Zn 0,76 Cr e Cr 0,74 Fe e Fe 0,44 Cr e Cr 0,41 Cd e Cd 0,40 Co e Co 0,28 Ni e Ni 0,27 Sn e Sn 0,14 Pb e Pb 0,13 Fe e Fe 0,06 2H + + 2e H 2 (g) 0,00 S + 2H + + 2e H 2 S(g) + 0,14 Sn e Sn + 0,15 Cu e Cu + 0,16 SO 4 + 4H+ + 2e SO 2 (g) + 2H 2 O + 0,17 Cu e Cu + 0,34 2H 2 O + O 2 + 4e 4OH + 0,40 SO 2 + 4H + + 4e S + 2H 2 O + 0,45 Cu + + e Cu + 0,52 I 2 + 2e 2I + 0,54 O 2 (g) + 2H + + 2e H 2 O 2 + 0,68 Fe e Fe + 0,77 NO 3 + 2H+ + e NO 2 (g) + H 2 O + 0,80 Ag + + e Ag + 0,80 Hg e Hg(l) + 0,85 NO 3 + 4H+ + 3e NO(g) + 2H 2 O + 0,96 Br 2 (l) + 2e 2Br + 1,07 Pt e Pt + 1,20 MnO 2 + 4H + + 2e Mn H 2 O + 1,23 O 2 (g) + 4H + + 4e 2H 2 O + 1,23 2 Cr 2 O H + + 6e 2Cr H 2 O + 1,33 Cl 2 (g) + 2e 2Cl + 1,36 MnO 4 + 8H+ + 5e Mn H 2 O + 1,51 H 2 O 2 + 2H + +2 e 2H 2 O +1,77 Co e Co + 1,81 F 2 (g) + 2e 2F + 2,87 Toenemende oksiderende vermoë / Increasing oxidising ability Toenemende reduserende vermoë / Increasing reducing ability
19 Fisiese Wetenskappe/V2 Do/November 2008 NAAM/KSAMNNOMMR ANTWOORDBLAD VRAAG 1 VRAAG (1) 2.1 (1) 1.2 (1) 2.2 (1) 1.3 (1) 2.3 (1) 1.4 (1) 2.4 (1) 1.5 (1) 2.5 (1) [5] [5] VRAAG VRAAG A B C D 4.2 A B C D 4.3 A B C D 4.4 A B C D 4.5 A B C D (5 x 3) [15] (2) (2) (2) (2) (2) [10] TOTAAL AFDLING A: 35
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels
KLASTOETS GRAAD FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels PUNTE: 45 TYD: uur INSTRUKSIES EN INLIGTING. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur
- - GRAAD FINALE ASSESSERING ERING VRAESTEL NOVEMBER 06 TOTAAL: AL: 50 TYD: 3 uur - - INSTRUKSIES:. Hierdie vraestel bestaan uit 0 vrae.. Beantwoord alle vrae. 3. Toon alle stappe in die berekenings. 4.
FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)
VOORBEREIDENDE EKSAMEN GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (EMIE) SEPTEMBER 2018 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, 4 inligtingsblaaie en 'n grafiekpapier. Fisiese Wetenskappe
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) NOVEMBER 2017 PUNTE: 150 TYD: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 1 Vraestel 01 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 ure 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 19 bladsye, 'n
ΓΗ ΚΑΙ ΣΥΜΠΑΝ. Εικόνα 1. Φωτογραφία του γαλαξία μας (από αρχείο της NASA)
ΓΗ ΚΑΙ ΣΥΜΠΑΝ Φύση του σύμπαντος Η γη είναι μία μονάδα μέσα στο ηλιακό μας σύστημα, το οποίο αποτελείται από τον ήλιο, τους πλανήτες μαζί με τους δορυφόρους τους, τους κομήτες, τα αστεροειδή και τους μετεωρίτες.
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2014 10842 FISIESE WETENSKAPPE TWEEDE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 19 TYD: 3 uur 12 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
Νόµοςπεριοδικότητας του Moseley:Η χηµική συµπεριφορά (οι ιδιότητες) των στοιχείων είναι περιοδική συνάρτηση του ατοµικού τους αριθµού.
Νόµοςπεριοδικότητας του Moseley:Η χηµική συµπεριφορά (οι ιδιότητες) των στοιχείων είναι περιοδική συνάρτηση του ατοµικού τους αριθµού. Περιοδικός πίνακας: α. Είναι µια ταξινόµηση των στοιχείων κατά αύξοντα
GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye, insluitend 4 gegewensblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER
GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES
GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 4 inligtingsblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (VR2) MARKS: 150 VOORBEREIDINGSEKSAMEN SEPTEMBER 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 URE ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie.
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 120 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 'n 4 bladsy-gegewensbylae en 1 antwoordblad.
GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende vier
METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12
METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) SEPTEMBER 2015 PUNTE: 150 TYD: 3 hours Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe V2 2 September
ΝΟΜΟΣ ΤΗΣ ΠΕΡΙΟ ΙΚΟΤΗΤΑΣ : Οι ιδιότητες των χηµικών στοιχείων είναι περιοδική συνάρτηση του ατοµικού τους αριθµού.
1. Ο ΠΕΡΙΟ ΙΚΟΣ ΠΙΝΑΚΑΣ Οι άνθρωποι από την φύση τους θέλουν να πετυχαίνουν σπουδαία αποτελέσµατα καταναλώνοντας το λιγότερο δυνατό κόπο και χρόνο. Για το σκοπό αυτό προσπαθούν να οµαδοποιούν τα πράγµατα
Το άτομο του Υδρογόνου
Το άτομο του Υδρογόνου Δυναμικό Coulomb Εξίσωση Schrödinger h e (, r, ) (, r, ) E (, r, ) m ψ θφ r ψ θφ = ψ θφ Συνθήκες ψ(, r θφ, ) = πεπερασμένη ψ( r ) = 0 ψ(, r θφ, ) =ψ(, r θφ+, ) π Επιτρεπτές ενέργειες
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 14 bladsye, 'n
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NSIONLE SENIORSERTIFIKT-EKSMEN 2015 FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES SSELIEF IE VOLGENE INSTRUKSIES NOUKEURIG EUR 1. ie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 'n ntwoordblad van 1 bladsy
Estimation of grain boundary segregation enthalpy and its role in stable nanocrystalline alloy design
Supplemental Material for Estimation of grain boundary segregation enthalpy and its role in stable nanocrystalline alloy design By H. A. Murdoch and C.A. Schuh Miedema model RKM model ΔH mix ΔH seg ΔH
Ι ΙΟΤΗΤΕΣ ΤΩΝ ΑΤΟΜΩΝ. Παππάς Χρήστος Επίκουρος Καθηγητής
ΗΛΕΚΤΡΟΝΙΚΗ ΟΜΗ ΚΑΙ Ι ΙΟΤΗΤΕΣ ΤΩΝ ΑΤΟΜΩΝ Παππάς Χρήστος Επίκουρος Καθηγητής ΤΟ ΜΕΓΕΘΟΣ ΤΩΝ ΑΤΟΜΩΝ Ατομική ακτίνα (r) : ½ της απόστασης μεταξύ δύο ομοιοπυρηνικών ατόμων, ενωμένων με απλό ομοιοπολικό δεσμό.
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: EMIE (V2) 2016 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2.
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAA 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) FERUARIE/MAART 2015 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/Feb.
ΠΕΡΙΟΔΙΚΟ ΣΥΣΤΗΜΑ ΤΩΝ ΣΤΟΙΧΕΙΩΝ (1) Ηλία Σκαλτσά ΠΕ ο Γυμνάσιο Αγ. Παρασκευής
ΠΕΡΙΟΔΙΚΟ ΣΥΣΤΗΜΑ ΤΩΝ ΣΤΟΙΧΕΙΩΝ (1) Ηλία Σκαλτσά ΠΕ04.01 5 ο Γυμνάσιο Αγ. Παρασκευής Όπως συμβαίνει στη φύση έτσι και ο άνθρωπος θέλει να πετυχαίνει σπουδαία αποτελέσματα καταναλώνοντας το λιγότερο δυνατό
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com Wiskunde
ΠΕΡΙΟΔΙΚΟΣ ΠΙΝΑΚΑΣ ΣΤΟΙΧΕΙΩΝ
ΠΕΡΙΟΔΙΚΟΣ ΠΙΝΑΚΑΣ ΣΤΟΙΧΕΙΩΝ Περίοδοι περιοδικού πίνακα Ο περιοδικός πίνακας αποτελείται από 7 περιόδους. Ο αριθμός των στοιχείων που περιλαμβάνει κάθε περίοδος δεν είναι σταθερός, δηλ. η περιοδικότητα
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se EamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee
Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika
Graad 11 Fisika Kennisarea: Meganika 1.1 Skalare en vektore Skalaar: n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar wat nie rigting het nie. Skalaar Voorbeelde: massa (6 kg); tyd (5 s); afstand (2
KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK
1 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK NASIEN MEMORANDUM : September 014 V.1 VRAAG 1 1.1 C 1. D 1.3 C 1.4 D 1.5 B 1.6 D 1.7 B 1.8 B 1.9 D 1.10 B [0] VRAAG.1.1 Wanneer 'n resulterende/netto krag op 'n voorwerp
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 216 WISKUNDE V2 PUNTE: 15 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 216) INSTRUKSIES EN INLIGTING
τροχιακά Η στιβάδα καθορίζεται από τον κύριο κβαντικό αριθµό (n) Η υποστιβάδα καθορίζεται από τους δύο πρώτους κβαντικούς αριθµούς (n, l)
ΑΤΟΜΙΚΑ ΤΡΟΧΙΑΚΑ Σχέση κβαντικών αριθµών µε στιβάδες υποστιβάδες - τροχιακά Η στιβάδα καθορίζεται από τον κύριο κβαντικό αριθµό (n) Η υποστιβάδα καθορίζεται από τους δύο πρώτους κβαντικούς αριθµούς (n,
GRAAD 11 NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende 4 gegewensbladsye en 1 antwoordblad. 2 FISIESE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 FISIESE WETENSKPPE: EMIE (V2) NOVEMER 2013 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/November 2013 INSTRUKSIES
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend 4 inligtingsblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER
Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte
Graad 11 Fisiese Wetenskap Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte 1. Definieer: Hersieningsoefening Vrae 1.1. Bindingslengte 1.2. Bindingsenergie 1.3. Kovalente
SUPPLEMENTAL INFORMATION. Fully Automated Total Metals and Chromium Speciation Single Platform Introduction System for ICP-MS
Electronic Supplementary Material (ESI) for Journal of Analytical Atomic Spectrometry. This journal is The Royal Society of Chemistry 2018 SUPPLEMENTAL INFORMATION Fully Automated Total Metals and Chromium
Αλληλεπίδραση ακτίνων-χ με την ύλη
Άσκηση 8 Αλληλεπίδραση ακτίνων-χ με την ύλη Δ. Φ. Αναγνωστόπουλος Τμήμα Μηχανικών Επιστήμης Υλικών Πανεπιστήμιο Ιωαννίνων Ιωάννινα 2013 Άσκηση 8 ii Αλληλεπίδραση ακτίνων-χ με την ύλη Πίνακας περιεχομένων
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye insluitend 2 datablaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2016)
Appendix B Table of Radionuclides Γ Container 1 Posting Level cm per (mci) mci
3 H 12.35 Y β Low 80 1 - - Betas: 19 (100%) 11 C 20.38 M β+, EC Low 400 1 5.97 13.7 13 N 9.97 M β+ Low 1 5.97 13.7 Positrons: 960 (99.7%) Gaas: 511 (199.5%) Positrons: 1,199 (99.8%) Gaas: 511 (199.6%)
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10-jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn antwoordblad en data blaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE
Ontdek die eienskappe van 'n sirkel
OpenStax-CNX module: m3060 Ontdek die eienskappe van 'n sirkel Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 WISKUNDE 2 Graad
GRAAD 11 NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) RIGLYNE VIR NASIEN
JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12
JUNIE-EKSAMEN 014 FISIESE WETENSKAPPE 1/ MEMORANDUM GRAAD 1 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 1513 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 33 Faks : 086 556 8595
ΛΥΣΕΙΣ. 1. Χαρακτηρίστε τα παρακάτω στοιχεία ως διαµαγνητικά ή. Η ηλεκτρονική δοµή του 38 Sr είναι: 1s 2 2s 2 2p 6 3s 2 3p 6 3d 10 4s 2 4p 6 5s 2
ΛΥΣΕΙΣ 1. Χαρακτηρίστε τα παρακάτω στοιχεία ως διαµαγνητικά ή παραµαγνητικά: 38 Sr, 13 Al, 32 Ge. Η ηλεκτρονική δοµή του 38 Sr είναι: 1s 2 2s 2 2p 6 3s 2 3p 6 3d 10 4s 2 4p 6 5s 2 Η ηλεκτρονική δοµή του
Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde
Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM
Province of the ETERN CAPE EDUCATION NIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT / RG / RM F SF J/O P R Verduideliking
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 017 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n Inligtingsblad
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 203 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE: 40 TYD: 2 2 uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 9A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
Αναπληρωτής Καθηγητής Τμήμα Συντήρησης Αρχαιοτήτων και Έργων Τέχνης Πανεπιστήμιο Δυτικής Αττικής - ΣΑΕΤ
Γενική και Ανόργανη Χημεία Περιοδικές ιδιότητες των στοιχείων. Σχηματισμός ιόντων. Στ. Μπογιατζής 1 Αναπληρωτής Καθηγητής Τμήμα Συντήρησης Αρχαιοτήτων και Έργων Τέχνης Π Δ Χειμερινό εξάμηνο 2018-2019 Π
NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10
Updated January 2015 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskappe Punte: 125 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 12 Nov 2015 Moderator: M. Aspeling Tyd: 2 ure Vraestel No.: Vraestel
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Die transformator word gebruik om die spanning en stroom van n WS-sein te verander. Dit bestaan uit twee of meer windings wat op n gemeenskaplike kern gedraai is. Een
Ατομικό βάρος Άλλα αμέταλλα Be Βηρύλλιο Αλκαλικές γαίες
Χημικά στοιχεία και ισότοπα διαθέσιμα στο Minecraft: Education Edition Σύμβολο στοιχείου Στοιχείο Ομάδα Πρωτόνια Ηλεκτρόνια Νετρόνια H Υδρογόνο He Ήλιο Ευγενή αέρια Li Λίθιο Αλκάλια Ατομικό βάρος 1 1 0
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit: 'n vraestel van
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Wanneer stroom deur n weerstand vloei, sal die weerstand krag verbruik en hitte opwek. Hierdie eienskap word in baie elektriese toestelle toegepas, byvoorbeeld
Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems
Fisiese Wetenskappe Vraestel 1 Afdeling A Vraag 1: Eenwoorditems Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die korrekte woord/ term langs die vraagnommer (1.1 1.5) in die ANTWOORDBOEK
MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1
MEMORANDUM GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Leeruitkomste en Assesseringstandaarde LU1 LU2 LU3 AS 11.1.1: Beplan en voer n ondersoek uit om data stelselmatig te versamel
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *IPHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitende gegewensblasye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer KWARTAAL 1 LESPLAN 4 FISIESE WETENSKAPPE CHEMIE GRAAD 11 TOTALE TYD: KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 23 DAE Kwartaal 1 Atoomverbindings: Molekulêre struktuur n Chemiese
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 1½ uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.
1 AFDELING A Antwoord SLEGS op die spesiale ANTWOORDBLAD. As jy die lyntjiespapier van die eksamenboek gebruik vir hierdie afdeling gaan die vraag nie gemerk word nie en jy verbeur jou punte vir die vraag.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 1 FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) NOVEMBER 008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n 3 bladsy-gegewensbylae en 'n antwoordblad. Fisiese Wetenskappe/V1
Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse
Week 1 n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender Platinum is gevind in n landelike area wat aan n stam behoort. Platinum is n baie waardevolle metaal. Grondmonsters wys dat platinum slegs 500 m onder
GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 JUNIE 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *JMATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 14 bladsye, isluited 1 bladsy iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/JUNIE
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MODEL 2014 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad. Elektriese Tegnologie 2 DBE/2014
ΣΥΣΤΑΣΗ ΤΟΥ ΦΛΟΙΟΥ ΤΗΣ ΓΗΣ.
ΣΥΣΤΑΣΗ ΤΟΥ ΦΛΟΙΟΥ ΤΗΣ ΓΗΣ. Η σύσταση του φλοιού ουσιαστικά καθορίζεται από τα πυριγενή πετρώματα μια που τα ιζήματα και τα μεταμορφωμένα είναι σε ασήμαντες ποσότητες συγκριτικά. Η δημιουργία των βασαλτικών-γαββρικών
Μάθημα 12ο. O Περιοδικός Πίνακας Και το περιεχόμενό του
Μάθημα 12ο O Περιοδικός Πίνακας Και το περιεχόμενό του Γενική και Ανόργανη Χημεία 201-17 2 Η χημεία ΠΠΠ (= προ περιοδικού πίνακα) μαύρο χάλι από αταξία της πληροφορίας!!! Καμμία οργάνωση των στοιχείων.
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor n Tipiese induktor bestaan uit n draadspoel wat selfondersteunend of om n spoelvorm gedraai mag wees. Wanneer n stroom deur n geleier vloei, ontstaan n magnetiese
1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM
Page 1 10 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM M KA A SLEUTEL Punt vir metode Deurgaans akkurate bewerking Akkuraatheid 1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 C 1.2 C 1.3 B
GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN
GRAAD 12 GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN 2016 DATUM: 9 JUNIE 2016 PUNTE: 225 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. 2 INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit drie vrae wat op 10 bladsye gedruk
NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
Die genade gawes Van God:
Die genade gawes Van God: 1Kor. 12:1-18 1 En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. 2 Julle weet dat julle heidene was, weggevoer na die stomme afgode
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye saam met inligtingsblad INSTRUKSIES EN INLIGTING
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om assebleif Wiskundige Geletterdheid/V1 2 VRAAG 1 1.1.1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT LEWENSWETENSKAP JUNIE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2½ URE Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018
KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018 GRAAD 12 TYD: 3 UUR EKSAMINATORE: KWOD PLC TOTAAL: 150 MODERATORS: A WESSELS & MZ MOERAT INSTRUKSIES EN INLIGTING
Πανεπιστήμιο Δυτικής Μακεδονίας. Τμήμα Μηχανολόγων Μηχανικών. Χημεία. Ενότητα 4: Περιοδικό σύστημα των στοιχείων
Τμήμα Μηχανολόγων Μηχανικών Χημεία Ενότητα 4: Περιοδικό σύστημα των στοιχείων Τόλης Ευάγγελος e-mail: etolis@uowm.gr Τμήμα Μηχανολόγων Μηχανικών Άδειες Χρήσης Το παρόν εκπαιδευτικό υλικό υπόκειται σε άδειες
FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS
FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD 1. Inleiding...3 2. Doelstellings...3
Elektriese Aandryfstelsels 324
Elektriese Aandryfstelsels 324 Stappermotors Dr. P.J Randewijk Universiteit Stellenbosch Dep. Elektriese & Elektroniese Ingenieurswese Stephan J. Chapman Hoofstuk 9 (5 de Uitgawe) 1 / 24 Raamwerk 1 Stappermotors
Š ˆ ˆ ˆ Š ˆ ˆ Œ.. μ É Ó
ˆ ˆŠ Œ ˆ ˆ Œ ƒ Ÿ 2011.. 42.. 2 Š ˆ ˆ ˆ Š ˆ ˆ Œ.. μ É Ó Ñ Ò É ÉÊÉ Ö ÒÌ ² μ, Ê ˆ 636 ˆ ˆ Šˆ Œ ˆŸ ˆŒˆ - Šˆ Œ Š ˆ ˆ 638 Š ˆ ˆ ˆ : ˆ ˆŸ 643 ˆ ˆ Šˆ Š 646 Œ ˆ Šˆ 652 Œ ˆ Šˆ Š ˆ -2 ˆ ˆ -2Œ 656 ˆ ˆ Šˆ Š œ Š ˆ Œ
ΠΑΡΑΡΤΗΜΑ V. Πρότυπα δυναμικά αναγωγής ( ) ΠΡΟΤΥΠΑ ΔΥΝΑΜΙΚΑ ΑΝΑΓΩΓΗΣ ΣΤΟΥΣ 25 o C. Ημιαντιδράσεις αναγωγής , V. Antimony. Bromine. Arsenic.
ΠΑΡΑΡΤΗΜΑ V. ΠΡΟΤΥΠΑ ΔΥΝΑΜΙΚΑ ΑΝΑΓΩΓΗΣ ΣΤΟΥΣ 5 o C ΠΑΡΑΡΤΗΜΑ V. Πρότυπα δυναμικά αναγωγής ΠΡΟΤΥΠΑ ΔΥΝΑΜΙΚΑ ΑΝΑΓΩΓΗΣ ΣΤΟΥΣ 5 o C, V, V Auminum Bervium A ( H ) e A H. 0 Be e Be H. 1 ( ) [ ] e A F. 09 AF
GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HODIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 1 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
GR 12 FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENVRAESTELLE & MEMO'S
G FSESE WETENSKAPPE EKSAMENAESTELLE & MEMO'S Eksamenvraestelle raestel (Fisika)... raestel (Chemie)... 4 Eksamenmemo's Memo (Fisika)... 8 Memo (Chemie)... Formulebladsye... 4 Ons vertrou dat die deurwerk
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 015 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 1 bladsye en 'n Inligtingsblad
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V1 DE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.. 3.
WISKUNDIGE GELETTERDHEID
WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL GRAAD 2-REKORDEKSAMEN 04 September 207 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. SACAI WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL KOPIEREG VOORBEHOU 207 GRAAD 2-REKORDEKSAMEN
ΟΜΗ ΑΤΟΜΟΥ ΚΑΙ ΠΕΡΙΟ ΙΚΟΣ ΠΙΝΑΚΑΣ
ΟΜΗ ΑΤΟΜΟΥ ΚΑΙ ΠΕΡΙΟ ΙΚΟΣ ΠΙΝΑΚΑΣ Παππάς Χρήστος - Επίκουρος Καθηγητής Κβαντισμένα μεγέθη Ένα μέγεθος λέγεται κβαντισμένο όταν παίρνει ορισμένες μόνο διακριτές τιμές, δηλαδή το σύνολο των τιμών του δεν
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE PUNTE:: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en ʼn formuleblad. 2 ELEKTRIESE
GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014
GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 75 TYD: 1½ ure Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bladsy vir rofwerk Bladsy 1 van 11 GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2: KAARTWERK GRAAD
GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 018 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye insluitend ʼn -bladsy gegewensblad. FISIESE WETENSKAPPE V1
WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
Mathematical Literacy/P2 1 DBE/November 2012 NSC GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MODEL 2014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 3
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 1 FISIESE WETENSKPPE: FISIK V1 VOORBEREIDENDE EKSMEN 008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, 'n 3 bladsy-gegewensblad en 1 antwoordblad. Fisiese