GRAAD 11 NOVEMBER 2013

Σχετικά έγγραφα
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte

Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

Elektriese Aandryfstelsels 324

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

Hoofstuk 15 Ossillasies

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

Teken 'n skets van die vektore vertikaal (y-as) en horisontaal (x-as) op die Cartesiese vlak.

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

Hoofstuk 28 Magnetiese Velde

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11

FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 11. Hierdie riglyne bestaan uit 33 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2010 MEMORANDUM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

TEGNIESE TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS WISKUNDE GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1

TEGNIESE TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 WISKUNDE GRAAD TechMaths G10_Afr_Cover LB.indd /10/22 3:52 PM

MEMORANDUM VRAESTEL 2

SENIOR GRAAD 11 MARKS: PUNTE:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200

Transcript:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) RIGLYNE VIR NASIEN Hierdie afdeling verskaf riglyne vir die manier waarop punte toegeken sal word. Die wye beginsels moet tydens die nasien van Fisiese Wetenskappe toetse en eksamens by gehou word. 1.1 PUNTETOEKENNING 1.1.1 Definisies: Twee punte sal toegeken word vir ʼn korrekte definisie. Geen punte sal toegeken word vir ʼn verkeerde of gedeeltelike korrekte definisie nie. 1.1.2 Berekeninge: o Punte sal toegeken word vir: korrekte formule, korrekte vervanging, korrekte antwoord met eenheid. o Geen punte sal toegeken word as ʼn verkeerde of ʼn onvanpas formule gebruik word nie, alhoewel daar relevante en toepaslike vervangings mag wees. 1.1.3 Verduidelikings en interpretasies: Toekenning van punte by vrae wat interpretasie of verduideliking vereis bv. sal verskil en mag die gebruik van rubrieke, kontrolelyste, memoranda, ens. insluit. By al hierdie antwoorde moet die klem op wetenskaplike konsepte, met betrekking tot die vraag, val. 1.2 FORMULES EN VERVANGINGS 1.2.1 Wiskundige manipulasie en verandering van die voorwerp van toepaslike formules dra geen punte nie, maar indien ʼn kandidaat met die korrekte formule begin en dan die onderwerp van die formule inkorrek verander, sal punte vir die korrekte formule en korrekte vervangings toegeken word. Die punt vir die inkorrekte numerieke antwoord sal verbeur word. 1.2.2 Wanneer ʼn fout begaan word tydens vervanging in ʼn korrekte formule, sal ʼn punt vir die korrekte formule en die korrekte vervangings gegee word, maar geen verdere punte sal toegeken word nie. 1.2.3 Punte word slegs vir ʼn formule toegeken indien ʼn poging tot ʼn berekening aangewend was, d.w.s. vervangings is gedoen of numerieke antwoorde is gegee. 1.2.4 Punte kan slegs toegeken word vir vervangings wanneer waardes in formules vervang word en nie vir waardes wat voor ʼn berekening gelys is nie. 1.2.5 Alle berekeninge, tensy dit nie in die vraag gespesifiseer word nie, moet tot twee desimale plekke gedoen word.

(NOVEMBER 2013) FISIESE WETENSKAPPE V2 3 1.3 EENHEDE 1.3.1 Kandidate sal slegs een keer gepenaliseer word vir die herhaaldelike gebruik van die inkorrekte eenheid in ʼn vraag of subvraag. 1.3.2 Eenhede word slegs in die finale antwoord tot ʼn berekening verlang. 1.3.3 Punte word slegs vir ʼn antwoord en nie vir ʼn eenheid per se toegeken nie. Kandidate sal dus die punt vir die antwoord in elk van die volgende situasies verbeur: Korrekte antwoord + verkeerde eenheid Verkeerde antwoord + korrekte eenheid Korrekte antwoord + geen eenheid nie. 1.3.4 SI-eenhede moet gebruik word behalwe in sekere gevalle bv. V. m -1 in plaas van N. C -1, en cm. s -1 of km. h -1 inplaas van m. s -1 waar die vraag dit regverdig. (Hierdie instruksie geld slegs vir Vraestel 1.) 1.4 POSITIEWE NASIEN Positiewe nasien met betrekking tot berekeninge sal in die volgende gevalle geld: 1.4.1 Subvraag na subvraag: Wanneer ʼn sekere veranderlike in een subvraag (bv. 3.1) bereken word en dan in ʼn ander vervang moet word (3.2 of 3.3), bv. indien die antwoord vir 3.1 verkeerd is en word korrek in 3.2 of 3.3 vervang, word volpunte aan die daaropvolgende vraag toegeken. 1.4.2 ʼn Vraag met veelvuldige stappe in ʼn subvraag: Indien ʼn kandidaat byvoorbeeld, die stroom verkeerd bereken in ʼn eerste stap as gevolg van ʼn vervangingsfout, verloor die kandidaat die punt vir die vervanging sowel as die finale antwoord. 1.4.3 Indien die finale antwoord tot ʼn berekening korrek is, sal volpunte nie outomaties toegeken word nie. Nasieners sal altyd verseker dat die korrekte/ toepaslike formule gebruik word en dat bewerkings, insluitende vervangings korrek is. 1.4.4 Vrae waar ʼn reeks berekeninge gedoen moet word (bv. ʼn stroomdiagramvraag) hoef nie noodwendig altyd dieselfde orde te volg nie. VOLPUNTE sal toegeken word met dien verstande dit ʼn geldige oplossing tot die probleem is. Maar, enige berekening wat die kandidaat nie nader aan die antwoord sal bring as die oorspronklike data nie, sal geen punte dra nie 1.4.5 Indien een antwoord of berekening verlang word, maar twee word deur die kandidaat verskaf, sal slegs die eerste een nagesien word, ongeag watter een korrek is. Indien twee antwoorde verlang word, sal slegs die eerste twee nagesien word, ens.

4 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) 1.4.6 Normaalweg kan ʼn verkeerde antwoord, indien gebaseer op ʼn voorstellingsfout, nie korrek gemotiveer word nie. As die kandidaat dus gevra word om in VRAAG 3.2, die antwoord tot VRAAG 3.1 te motiveer, en VRAAG 3.1 is verkeerd, sal geen punte vir vraag 3.2 toegeken word nie. Maar, as die antwoord tot bv. 3.1 gebaseer is op ʼn berekening, kan die motivering vir die inkorrekte antwoord by 3.2 oorweeg word. 1.4.7 Indien instruksies met betrekking tot metode van antwoord nie gevolg word nie, bv. die kandidaat doen ʼn berekening wanneer die instruksie vra vir ʼn oplossing deur konstruksie en meting, mag ʼn kandidaat al die punte vir die spesifieke vraag verbeur. 1.4.8 Vir ʼn fout van die beginsel, sal geen punte toegeken word nie (Reël 1) bv. As die potensiaalverskil 200 V is en die weerstand 25 Ω is, bereken die stroom. KORREK ANTW. MOONTLIK ANTW. (2) MOONTLIK 1.5 ALGEMENE BEGINSELS VIR NASIEN IN CHEMIE Die volgende is ʼn aantal riglyne wat spesifiek met betrekking tot Vraestel 2 is. 1.5.1 Wanneer ʼn chemiese FORMULE gevra word, en die NAAM word verskaf as die antwoord, sal slegs een van die twee punte toegeken word. Dieselfde reël geld wanneer die NAAM gevra word en die FORMULE word verskaf. 1.5.2 Wanneer redoks halfreaksies geskryf moet word, moet die korrekte pyltjie gebruik word. Indien die vergelyking H 2 S S + 2H + + 2e - ( 2 / 2 ) die korrekte antwoord is, sal die volgende punte toegeken word: H 2 S S + 2H + + 2e - ( 1 / 2 ) H 2 S S + 2H + + 2e - ( 0 / 2 ) S + 2H + + 2e - H 2 S ( 2 / 2 ) S + 2H + + 2e - H 2 S ( 0 / 2 ) 1.5.3 Wanneer ʼn verduideliking van die kandidate af verlang word met betrekking tot die relatiewe sterkte van oksideer- en reduseermiddels, sal die volgende onaanvaarbaar wees: Die posisie van ʼn stof op Tabel 4 word slegs aangemeld (bv. Cu is bo Mg). Relatiewe reaktiwiteit word slegs gebruik (bv. Mg is meer reaktief as Cu). Die korrekte antwoord sal byvoorbeeld soos volg wees: Mg is ʼn sterker reduseermiddel as Cu, en dus sal Mg in staat wees om Cu 2+ -ione tot Cu te reduseer. Die antwoord kan ook in terme van die relatiewe sterkte as elektronontvangers en elektrongewers verskaf word.

(NOVEMBER 2013) FISIESE WETENSKAPPE V2 5 1.5.4 Een punt sal verbeur word per vergelyking wanneer die lading van ʼn ioon weggelaat word. 1.5.5 Die foutdraende beginsel word nie by chemiese vergelykings of halfreaksies toegepas nie. Byvoorbeeld, as ʼn leerling die verkeerde oksidasie/reduksie halfreaksie skryf by ʼn subvraag en die antwoord na ʼn volgende subvraag oor dra (balansering van vergelykings of berekening van E θ cell) dan word die leerling nie gekrediteer vir hierdie substitusie nie. 1.5.6 *Wanneer ʼn berekening van die selpotensiaal van ʼn galvaniese sel verlang word, sal punte slegs vir formule toegeken word indien een van die formules aangedui op die gegewensblad (Tabel 2) gebruik word. Die gebruik van enige ander formule, afkortings, ens. sal geen punte tel nie. 1.5.7 In die strukturele formule van ʼn organise molekuul moet al die waterstofatome getoon word. Punte sal verbeur word indien waterstofatome weggelaat word. 1.5.8 Wanneer ʼn strukturele formule gevra word, sal punte verbeur word as die kandidaat die gekondenseerde formule skryf. 1.5.9 *Wanneer ʼn IUPAC naam gevra word, en die kandidaat versuim om die koppelteken te gebruik (bv. Inplaas van 1-penteen, skryf die kandidaat 1 penteen), sal punte verbeur word.

6 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) AFDELING A VRAAG 1 1.1 Ioniese binding 1.2 Trigonaal bipiramidaal 1.3 Beperkende reagens 1.4 Brønsted-basis 1.5 Sianidasie VRAAG 2 [5] 2.1 C (2) 2.2 A (2) 2.3 C (2) 2.4 B (2) 2.5 B (2) 2.6 C (2) 2.7 A (2) 2.8 C (2) 2.9 C (2) 2.10 B (2) [20] TOTAAL AFDELING A: 25

(NOVEMBER 2013) FISIESE WETENSKAPPE V2 7 AFDELING B VRAAG 3 3.1 Aanvaar: Cl Cl C Cl Cl (2) 3.2 CCl 4 : tetrahedraal CO 2 : lineêr (2) 3.3 Van der Waals/Londonkragte 3.4 CH 4 en CO 2 (2) 3.5 Beide C H en C O bindings is kovalent as gevolg van die elektronegatiwiteitsverskil maar die ladingsverspreiding op beide molekule as geheel is simmetries en dus is die molekule nie-polêr. (2) 3.6 C 3.7 NH 3 VRAAG 4 [11] 4.1 Waterstofbindings 4.2 Die aantal hitte benodig vir verdamping om plaas te vind. 4.3 OF (2) 4.4 Hoekig/gebuigd 4.5 Polêr. Die O-atoom is meer elektronegatief as die H-atoom. Beide dipoolmomente werk in dieselfde rigting om ʼn netto dipoolmoment in die rigting van die O-atoom te gee. Die suurstof gedeelte van die molekuul word effens meer negatief as die waterstof gedeelte en ʼn polêre molekuul word gevorm. (4) 4.6 KCl Die KCl is ʼn ioniese stof met Coulombkragte wat vergelykbaar in grootte is met die waterstofbindings wat in water gevind word. (3) 4.7 Kapillariteit Adhesiekragte tussen die watermolekule en die glasmolekule veroorsaak dat water by die kante van die glas op beweeg. (3) [15]

8 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) VRAAG 5 5.1 Al 2 (SO 4 ) 3 5.2 M [Al 2 (SO 4 ) 3 ] = (27 x 2) + (32 x 3) + (16 x 12) = 54 + 96 + 192 = 342 g mol -1 4 %Al = x 100 = 15,79% 342 %S = 342 x 100 = 28,07% %O = 1 2 342 x 100 = 56,14% (4) 5.3 n(al) = 1, 2 = 0,585,, n(s) = 2,, = 0,877 32,,14 3, n(o) = = 3,509 1, = 1 = 1,5 = 6 VRAAG 6 molêre verhouding = 1 : 1,5 : 6 (x2) = 2 : 3 : 12 Empiriese formule: Al 2 S 3 O 12 (5) [10] 6.1 6.1.1 Wat is die verband tussen druk en volume? (2) 6.1.2 Volume is direk/omgekeerd eweredig aan druk. (2) 1 punt vir beide veranderlikes korrek/1 punt vir verhouding 6.1.3 Temperatuur en hoeveelheid gas (2) 6.1.4 P 1 = 100 kpa ; x dm -3 P 2 = 120 kpa ; 3,5 dm -3 100 x V 1 = 120 x 0,29 V 1 = 0,35 dm 3 x = 1 V 1 = 1,3 = 2,86 dm-3 (6) 6.1.5 Boyle se wet Die volume van ʼn vaste hoeveelheid gas is omgekeerd eweredig aan die druk op die gas as die temperatuur konstant bly. (2) 6.1.6 P 1 V

(NOVEMBER 2013) FISIESE WETENSKAPPE V2 9 6.1.7 P (kpa) Grafiek B Grafiek A (dm -3 ) Riglyne vir nasien van grafiek Beide asse korrek benoem Steiler helling vir grafiek B (2) 6.2 Die gaspartikels in die band het kinetiese energie en bots met die binnewande van die band. Hierdie botsings is verantwoordelik vir die druk binne in die band. Wanneer die motor beweeg, veroorsaak die wrywing tussen die band en die pad dat die temperatuur van die band styg. Die hitte van die band word oorgedra aan die gaspartikels met elke botsing van die partikels teen die band. Aangesien temperatuur (van ʼn gas) direk eweredig is aan die kinetiese energie van die gaspartikels, lei dit tot die gaspartikels wat meer energie by kry en dus meer gereeld en met groter krag teen die wande van die band bots. Die druk binne die band sal verhoog. Die resultaat is dat die band kan bars. (7) [24] VRAAG 7 7.1 pv = nrt (101,5 x 10 3 ) x (70 x 10-3 ) = n x 8,31 x (273 + 23) n = 2,89 mol n = m M 2,89 = m 2 m = 80,92 g (8) 7.2 Minder (energie) H is minder as nul (2) 7.3 ʼn Botsing van die kant af/ʼn Botsing met ʼn ander motor wat ook teen ʼn hoë snelheid beweeg/ʼn Situasie waar die motor rol. (2) [12]

10 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) VRAAG 8 8.1 2H 2 + O 2 ( reaktanse) 2H 2 O ( produkte) ( bal.) (3) 8.2 Waterstof. Suurstof is in oormaat. (2) 8.3 n( 2 )= m M = 12,5 mol H 2 vanaf die gebalanseerde vergelyking: 2 mol H 2 vervaardig 2 mol H 2 O 12,5 mol H 2 sal 12,5 mol H 2 O vervaardig Teoretiese opbrengs: n= m M 12, = m 1 m = 225 g VRAAG 9 opbrengs = werklike opbrengs teoretiese opbrengs = 14 1 % 22 = 62,22% 1 % (8) [13] 9.1 Endotermiese (reaksie) H is groter as nul/ energie word geabsorbeer/ hitte word ingeneem (2) 9.2 Fotosintese Tydens endotermiese reaksies word meer energie geabsorbeer as vrygestel. Die grafiek toon dat die energie van die produkte meer is as die van die reaktanse wat aandui dat meer energie geabsorbeer as vrygestel was. (3) 9.3 A E A / aktiveringsenergie B /reaksiewarmte/entalpieverandering (2) 9.4 Ensieme verhoog die reaksietempo deur die aktiveringsenergie te verlaag. (2) [9] VRAAG 10 10.1 ʼn Amfoliet is ʼn stof wat as ʼn suur of ʼn basis kan optree. H 2 O (3) 10.2 Cl (aq) + 2O (l) Cl (aq) + H 3 O + (aq) suur 1 basis 2 basis 1 suur 2 OF Cl is ʼn suur en Cl is die gekonjugeerde basis H 2 O is ʼn basis en 3O + is die gekonjugeerde suur (2) 10.3 10.3.1 Indikator 10.3.2 (i) Cl is ʼn suur en vorm H 3 O + wat die ph verlaag (3) 10.4 ammoniumchloried NH 4 Cl (2) [11]

(NOVEMBER 2013) FISIESE WETENSKAPPE V2 11 VRAAG 11 11.1 Oksidasienommer in SO 2 = 4 OF +4 en in SO 3 = 6 OF +6 (2) 11.2 Oksidasie 11.3 Reduseermiddel Sy oksidasiegetal verhoog wat aandui dat dit geoksideer word. (2) [5] VRAAG 12 12.1 12.1.1 Kalsinering en smelting 12.1.2 Sink/Zn 12.1.3 Geaktiveerde koolstof Dit is baie meer koste-doeltreffend/dit is baie goedkoper (2) 12.1.4 Sianied is giftig en wanneer dit in water gaan kan tot die dood van akwatiese lewe lei. (2) 12.1.5 (Enige EEN Aanvaar enige ander geldige antwoord) Goud verdien groot somme buitelandse valuta vir die land. Goud dra by tot ekonomiese groei. Die winste van die verkoop van goud kan gebruik word om die land se infrastruktuur te ontwikkel. Die myn van goud skep werksgeleenthede. (2) 12.2 12.2.1 Fossielbrandstowwe is beperk/sal uiteindelik opgebruik word (2) 12.2.2 Steenkool 12.2.3 (Enige TWEE Aanvaar enige ander geldige antwoord) Dit is relatief goedkoop om te myn. Die myn van steenkool is goed gevestig. Die tegnologie om energie vanaf steenkool is goed gevestig in SA. Dit is vrylik beskikbaar/daar is oorvloedige reserwes in SA. Dit is tans die goedkoopste manier van energie vervaardig in SA. (2) 12.2.4 (Enige EEN Aanvaar enige ander geldige antwoord) Fossielbrandstof reserwes is beperk/ sal uiteindelik opgebruik word. Die opbrand van fossielbrandstowwe lei tot lugbesoedeling/dra by tot klimaatsveranderinge/aardverwarming. (2) [15] TOTAAL AFDELING B: 125 GROOTTOTAAL: 150