GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM



Σχετικά έγγραφα
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

Die genade gawes Van God:

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MEMORANDUM VRAESTEL 2

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.

Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

Dan 7:1-28. Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a).

Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed

Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE

EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

AANSOEK OM GETUIGSKRIF IN AFRIKAANS

Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

Julie Lees: Mark 13:9-13. Skrifverklaring.

Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2

Romeine 14. Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra

Mark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red.

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

Rom 15:1-7. Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j)

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting

Die krag / vuur van God:

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Uitgawe Junie 2017 saam met Koersvas 114

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Junie Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is.

SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK

Elektriese Aandryfstelsels 324

Geseënd is dié wat rein van hart is!

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

Oktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie...

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS

Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

Hoofstuk 15 Ossillasies

Die regering van die Kerk 1Tim 3: Tim 3:8-9 se diaken-merktekens en vers 10 se Gemeente-roeping daarby.

JOHANNES 21: Votum en seën. Psalm 145 : 1, 2, 5. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63

Selibaat. Die verstaan van die konsep van ʼn selibate leefstyl, vanuit 1. Korintiërs 7:1-28, en die verantwoordelike gebruik van die.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

DIE NAVOLGING VAN CHRISTUS DEUR GELOWIGES IN TEENSTELLING MET DIE NABOOTSING VAN GOD DEUR GEESTELIKE BEMAGTIGDE LEIERS

1 TESSALONISENSE 1:3

Transcript:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.

2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) SKRYF EN AANBIED ALGEMENE RIGLYNE BY DIE ASSESSERING VAN VRAESTEL 3 1. Maak gebruik van die voorgeskrewe rubrieke (A, B en C) in die Assesseringsriglyne. Let veral daarop dat beplanning en redigering by die rubriek ingesluit is. 2. As die skryfstukke heeltemal uit die vraestel saamgeflans word/dele van die opdragte uit die vraestel word net so oorgeskryf, sal die skryfstuk nie logies opeenvolg nie en die leerder ontvang dan geen punte nie. Kommentaar sal wees: Geen eie werk/saamgeflans. 3. As ʼn onderwerp misgetas word, word die leerder streng gepenaliseer m.b.t. die inhoud (ʼn baie lae punt), maar die taal word normaalweg nagesien. 4. Maak gebruik van die volgende simbole by die nasien van skryfwerk ter wille van eenvoud en eenvormigheid. SIMBOOL BESKRYWING VERDUIDELIKING 0 Sirkel Punktuasiefout = Dubbele strepie onder ʼn Spelfout woord Lang streep onder ʼn Woordkeuse fout woord ( ) Hakies met pyltjie Woordorde fout Λ Weglaatteken Woord weggelaat T Hoofletter T in kantlyn Tye verwar HH Dubbele HH Herhaling van gedagtes VR Vraestel Dele saamgeflans met woorde in vraestel gebruik? Vraagteken Baie verwarrend/sukkel om te verstaan wat leerder skryf ( Enkel hakie Nuwe paragraaf e Letter e bo woord Engelse woord gebruik Regmerkie Erkenning van kritiese taalbewustheid

(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 3 ANALISE VAN VRAESTEL AFDELING A: OPSTEL 1.1 Argumenterend 1.2 Verhalend 1.3 Bespiegelend 1.4 Beskrywend 1.5 Beredenerend 1.6 Verhalend/Beskrywend/Bespiegelend/Argumenterend AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE 2.1 Informele brief aan die pers 2.2 Curriculum Vitae en dekbrief 2.3 Resensie 2.4 Dialoog AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKSTE 3.1 Uitnodigingskaartjie 3.2 Dagboekinskrywing 3.3 Padaanwysing ONTLEDING VAN VRAESTEL 3 DENKVLAK VAN DIE SKRYFSTUK VLAK 1: 3 Punte VLAK 2: 4 6 Punte VLAK 3: 7 9 Punte O: Onderwerp Kandidaat se eie persoonlike en alledaagse leefwêreld A: Aanbieding Baie hulp: riglyne, woordeskat in tekste, antwoordblad, ens. VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3 Kandidaat se eie en Kandidaat en onmiddellike gemeenskap die wye wêreld en omgewing Minder hulp: minder riglyne, minder woordeskat in tekste, uitdagende antwoordblad U: Uitdaging Skryf net woorde Skryfstukke wat hoër skryfvaardighede vereis Net die onderwerp, min leiding Moeiliker skryfvorme

4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) AFDELING A VRAAG OPSTEL O A U TOTAAL DENK- VLAK 1.1 Argumenterend 1 1 1 3 1 1.2 Verhalend 1 2 2 5 2 1.3 Bespiegelend 3 2 2 7 3 1.4 Beskrywend 1 1 1 3 1 1.5 Beredenerend 1 2 3 6 2 1.6 Verhalend/Beskrywend/Bespiegelend 2 3 3 8 3 AFDELING B VRAAG LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE O A U TOTAAL DENK- VLAK 2.1 Informele brief aan die pers 2 1 3 6 2 2.2 CV en dekbrief 2 3 3 8 3 2.3 Resensie 1 2 2 5 2 2.4 Dialoog 1 1 1 3 1 AFDELING C VRAAG KORTER TRANSAKSIONELE TEKSTE O A U TOTAAL DENK- VLAK 3.1 Uitnodigingskaartjie 1 1 1 3 1 3.2 Dagboekinskrywing 1 1 2 5 2 3.3 Padaanwysings 3 2 2 7 3

(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 5 ASSESSERINGSRIGLYNE AFDELING A: OPSTEL Van die kandidaat word verwag om: een vraag te doen. die beplanning en redigering aan te toon. die lengte van die skryfstuk (250 300 woorde) aan te toon. die instruksies by elke vraag rakende die titel te volg. NOTA AAN MERKER: VRAAG 1. Die tipe opstel is slegs ʼn aanduiding en nie voorskriftelik nie. Die kandidaat mag die opstel as ʼn ander tipe as die memorandum aanpak, maar hy/sy moet by die vereistes van hul keuse bly. TEKSSOORTE DOEL EN STRUKTUUR: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10 12) TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10 12) ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (A) [50] 1.1 Argumenterend Doel: Om ʼn standpunt te verdedig; probeer om die leser te oortuig. Neem standpunt in. Gee reeks uitgebreide argumente om te ondersteun. Versterk die argument deur bv. die openingstandpunt op te som of te herhaal. Gebruik die teenwoordige tyd. Fokus hoofsaaklik op gepaste woordeskat. Gebruik woorde wat rede, oorsaak, opeenvolging/voegwoorde/logiese opeenvolging aandui. Let op: Is dit ʼn regverdige straf? Die argument gaan daaroor dat almal met dieselfde kam geskeer word. Die vraag moet beantwoord word met argumente wat dit ondersteun. [50]

6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) 1.2 Verhalend Doel: Om te vermaak. Inligting wat karakters en agtergrond bekendstel. Gebeure wat spanningslyn skep; afloop/oplossing/samevatting Skryf in die eerste of derde persoon. Gebruik meestal verlede tyd. Beskryf/vertel opeenvolgende gebeure Gebruik woorde wat gebeure in tyd aandui. Dialoog kan gebruik word. Let op: Liefde Die klem val op liefde/verlief wees. Dit is ʼn opstel oor een spesiale persoon. Definitief misgetas indien leerder oor liefde vir kat/hond skryf. Die vraag gaan oor ʼn persoon. [50] 1.3 Bespiegelend Doel: Om ʼn idee te oorweeg/deurdink en emosionele reaksies en gevoelens weer te gee. Die skrywer kan bespiegel oor ʼn droom/strewe. Dit sal subjektief wees. Gevoelens en emosies speel ʼn belangrike rol. ʼn Groot gedeelte van die opstel mag beskrywend wees. Die beskrywings moet daarop gemik wees om die herinneringe/gevoelens van die skrywer te laat herleef. Die gedagtes/idees wat uitgedruk word, behoort opreg te wees en persoonlike betrokkenheid te toon. Gebruik persoonlike voornaamwoorde. Fokus hoofsaaklik op gepaste woordeskat. Gebruik woorde wat gevoel, siening uitbeeld. Let op: Ek wil nog... Die leerder het een belangrike ding wat hy/sy nog in die skool wil doen. Die klem val op skoolaktiwiteite, bv. wou swem vir die skool/nuwe skoolbaadjie ontwerp het. [50]

(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 7 1.4 Beskrywend Doel: Om iets lewendig te beskryf. Inleiding wat ʼn algemene oorsig van die onderwerp gee; beskryf daarna kenmerke/karaktertrekke van onderwerp. Gebruik verlede of teenwoordige tyd. Skep prent in woorde. Gebruik bywoorde en byvoeglike naamwoorde. Gebruik beeldspraak soos vergelykings, metafore, personifikasie en stylmiddels soos herhaling, kontras en klanknabootsing. Let op: ʼn Moeilike wedstryd. Moenie die kandidaat penaliseer indien hy/sy die woorde van afrigter aanhaal nie. Dit is ʼn moeilike sportwedstryd wat beskryf moet word. Die spanningslyn moet duidelik na vore kom. [50] 1.5 Beredenerend Doel: Om argumente vir verskillende standpunte aan te bied. Stel argument/probleem; mag hoofargumente in inleiding gee. Argumente vir, asook ondersteunende bewyse. Argumente teen, asook ondersteunende bewyse. Slotsom: opsomming en aanbevelings. Gebruik teenwoordige tyd. Fokus hoofsaaklik op gepaste woordeskat. Gebruik woorde wat rede, oorsaak, opeenvolging/voegwoorde/logiese opeenvolging aandui. Ontwikkel argumente van die algemene na die spesifieke. Let op: Waardering en respek. Die vraag oor waardering en respek vir ouers moet beredeneer word. Die slotparagraaf moet tot ʼn definitiewe slotsom kom. [50] 1.6 VISUELE PRENTE Die vraag is so geformuleer dat ʼn persoonlike inkleding van die gekose prent van die kandidaat verwag word. Die opstel wat geproduseer word, kan enige een van die tipes opstelle wees. (Meestal: verhalend/beskrywend/bespiegelend) [50] TOTAAL AFDELING A: 50

8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) AFDELING B VRAAG 2: LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE Van die kandidaat word verwag om: een vraag te doen. die instruksies by elke vraag uit te voer. ʼn skryfstuk van 120 150 woorde te skryf. die regte formaat te gebruik. TEKSSTRUKTUUR EN DOEL: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10 12) TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10 12) ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (B) [30] 2.1 INFORMELE BRIEF AAN DIE PERS Dit verskil van die formele brief aan die pers deurdat dit oor meer informele inligting gaan. Dit is ʼn reaksie op ʼn artikel geplaas. Dit kan ʼn brief wees wat aan ʼn tydskrif/koerant geskryf word vir plasing. Die formaat van die brief: Adres van sender, datum, adres van ontvanger, aanhef, opskrif/doel, paragrawe en afsluiting. Die adres van die sender kom regs boaan in blokvorm. Die datum volg direk na kode geen reël word oopgelaat nie en word voluit geskryf. Die adres aan die koerant word links geskryf. ʼn Reël word oopgelaat tussen die adres van die tydskrif en die aanhef van die brief. Die informele brief aan die pers word altyd aan die redakteur gerig. Die Redakteur ------------------ Posbus 345 Oos-Londen 5204 Geagte Redakteur Geen leesteken word in die adresse gebruik nie. Die doel van die brief word in hoofletters geskryf/onderstreep. Die brief word afgesluit met die sender se naam. Vraestel: Inhoud moet artikel ondersteun of teenstaan. [30]

(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 9 2.2 CURRICULUM VITAE EN DEKBRIEF CURRICULUM VITAE Doel: Om ʼn opsomming van ʼn persoon se lewe en kwalifikasies te gee. Persoonlike inligting: naam, geboortedatum, nasionaliteit, ID-nommer, adres, ens. Formele kwalifikasies, bv. Graad 11 Werksondervinding (indien van toepassing) Stokperdjies en belangstelling Referente Ontwerp en uitleg: Belangrik blokvorm Bondig nie meer as twee bladsye nie Opskrifte en puntsgewys Styl is formeel en direk Vraestel: Leerder doen aansoek vir werk as kelner. Die CV en dekbrief moet pas by die werk as kelner. DEKBRIEF Doel: Om die CV te begelei en meer duidelik te maak. Formele brief Formele taal en saaklik [30] 2.3 RESENSIE Doel: Om op te som, te ontleed en daarop te reageer. Teksstruktuur en vraestel: Konteks: agtergrondinligting oor bv. die musikant. Beskryf elemente van die musiek, ens. Beoordeling: evalueer die werk en gee eie opinie of beoordeling. Gebruik die teenwoordige/verlede tyd Gebruik woorde wat op waardering en evaluering dui. [30]

10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) 2.4 DIALOOG Doel: Dit is ʼn verslag van spreekbeurte tussen twee of meer mense in die orde waarin die gesprek gevoer word en vanuit ʼn spreker se perspektief. Wanneer ʼn dialoog geskryf word: Skryf die name van die sprekers aan die linkerkant van die bladsy. Gebruik ʼn dubbelpunt na die naam van elke spreker. Begin elke nuwe spreekbeurt op ʼn volgende reël. Inligting vir sprekers/karakters/die leser oor hoe om te praat of om die handeling uit te beeld, moet tussen hakies, direk voor die spreker/karakter se woorde geskryf word, byvoorbeeld: Anna (met dringendheid). Skets ʼn scenario voordat dialoog geskryf word. Vraestel: Inhoud gaan oor irriterende gewoontes. Daar behoort teenreaksie te wees op beskuldigings. [30] TOTAAL AFDELING B: 30

(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 11 AFDELING C VRAAG 3: KORTER TRANSAKSIONELE TEKSTE Van die kandidaat word verwag om: een vraag te doen ʼn skryfstuk van tussen 80 100 woorde in te handig. TEKSSTRUKTUUR EN DOEL: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10 12) TAALKENMERKE: Soos voorgeskryf in KABV (Graad 10 12) ASSESSERINGSINSTRUMENT: Rubriek (C) [20] 3.1 UITNODIGINGSKAARTJIE Doel: Om iemand na ʼn gebeurtenis uit te nooi. Kan in die formaat van informele brief of kaartjie wees. Sluit die volgende in: aard van die gebeurtenis, waar dit plaasvind, datum en tyd, mag kleredragreëls insluit, naam van uitgenooide, mag RSVP insluit en mag visuele elemente insluit. Kan formele of informele styl wees. Bondig en op die man af. Gebruik konvensionele frases. Vraestel: Kandidaat word 18 jaar oud. Hy/Sy ontwerp eie kaartjie vir partytjie. [20] 3.2 DAGBOEKINSKRYWING Doel: Om persoonlike ervarings weer te gee en daaroor na te dink. Die dag en/of datum word boaan geskryf. Dis nie nodig om met Liewe Dagboek te begin nie. Die dagboek mag ʼn naam hê, bv. Kitty en so aangespreek word. Die uiteensetting kan in een of meer paragraaf/paragrawe of eie kreatiewe aanbieding wees. Gevoelens/ervarings word informeel aangebied. Word in eerste persoon geskryf. Sinne is kort en kragtig. Skryf hoofsaaklik in verlede tyd. Gebruik informele styl. Skryf vir hom- of haarself. Vraestel: Gevoelens van hulp verleen aan straatkinders moet deurkom. [20]

12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) 3.3 PADAANWYSING Doel van padaanwysing: Om padaanwysings vir iemand te gee. Teksstruktuur van padaanwysing: Gebruik chronologiese volgorde Verwys na ʼn spesifieke rigting Dui die beraamde afstand aan Verskaf inligting oor bakens langs die pad Gebruik hoofsaaklik bevelsinne Gebruik kort en duidelike sinne Vraestel: Die leerder se matriekafskeidsfunksie is by ʼn hotel. Die vriend/in weet waar die skool is, maar nie die hotel nie. Die leerder moet aan die vriend/in verduidelik hoe om van die skool tot by die hotel te kom. Daar kan verwag word om ʼn skool- en hotelnaam in die skryfstuk te sien. [20] TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 100

Lae subkategorie Hoë subkategorie Lae subkategorie Hoë subkategorie (SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 13 AANHANGSEL D: ASSESSERINGSRUBRIEK VIR EERSTE ADDISIONELE TAAL (50 PUNTE) Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr Onvoldoende 27 30 22 23 15 17 9 11 3 5 - Uitsonderlike, treffende respons, bo - Baie goeie respons. - Bevredigende respons - Elementêr respons - Irrelevante respons verwagting. - Idees oortuigend, interessant, - Idees is redelik oortuigend en - Idees is nie meer oorspronklik - Idees is deurmekaar en geen - Intelligente, volwasse idees, stem leser blyke van volwassenheid. samehangend. nie en plek-plek onduidelik sprake van fokus tot nadenke. - Organisasie (inleiding, liggaam - Organisasie (inleiding, liggaam en - Geringe bewys van organisasie - Vaag en herhalend - Organisasie (inleiding, liggaam en en samevatting/slot) is baie goed samevatting/slot) is baie goed en (inleiding, liggaam en - Ongeorganiseerd en samevatting/slot) is uitsonderlik en en samehangend. samehangend samevatting) en samehang. onsamehangend samehangend. INHOUD EN BEPLANNING (Respons op en idees in teks) Organisering van idees Bewus van doel gehoor en konteks van teks 30 PUNTE TAAL, STYL EN REDIGERING Toon, register, styl en woordeskat geskik vir doel/effek en konteks. Woordkeuse, taalgebruik en konvensies, punktuasie, grammatika en spelling 15 PUNTE STRUKTUUR Kenmerke van teks paragraafontwikkeling en sinskonstruksie 5 PUNTE 24 26 18 21 12 14 6 8 0 2 - Goeie respons. - Bevredigende respons, maar - Grootliks irrelevante respons - Toepaslike en interessante idees verval soms in onduidelikheid. - Idees is onsamehangend en - Organisasie (inleiding, liggaam - Idees is redelik samehangend en verwarrend. en samevatting/slot) is baie goed oortuigend. - Weinig bewyse van organisasie en samehangend - In n mate bewus van organisasie (inleiding, liggaam en (inleiding, liggaam en samevatting/slot) en samehang. - Uitmuntende respons, maar uitstaande en treffende eienskappe ontbreek. - Volwasse en intelligente idees. - Organisasie (inleiding, liggaam en samevatting/slot) is uitmuntend en samehangend. - Toon, register, styl, woordeskat hoogs gepas vir doel, gehoor en konteks. - Taalgebruik is uitsonderlik, treffend en getuig van gemak met taal. - Toon pakkend; retories effektief. - Grammatika en spelling feitlik foutvry. - Knap gedaan. - Geen respons op teks. - Totaal irrelevante en ontoepaslik. - Geen fokus, verwarrend samevatting/slot) en samehang. 14 15 10 11 6 7 2 3 0 - Toon, register, styl en - Toon, register, styl woordeskat is - Toon, register, styl woordeskat woordeskat baie gepas vir doel, gepas vir doel, gehoor en konteks. is nie gepas vir doel, gehoor gehoor en konteks. - Taalgebruik is gepas; dra en konteks nie. - Taalgebruik is effektief. betekenis oor. - Taalgebruik is baie basies. - Toon deurgaans gepas, retories - Toon is gepas, retoriese middels - Toon en woordgebruik is effektief. versterk betekenis. ontoepaslik. - Grammatika en spelling is - Foute in grammatika; spelling. - Woordeskat is baie beperk. grootliks foutvry. - Redelik tot goed. - Goed gedoen. 13 12 9 8 5 4 1 0 - Toon, register, styl woordeskat - Toon, register, styl woordeskat is baie gepas vir doel, gehoor en gepas vir doel, gehoor en konteks. konteks. - Taalgebruik is voldoende; soms - Taalgebruik is goed; selfvertroue inkonsekwent. - Toon gepas; retories effektief. - Toon is oor die algemeen gepas; - Foute in grammatika en spelling beperkte gebruik van retoriese is min. middels. - Goed gedoen beperk. - Toon, register, styl, en woordeskat is uitstekend en retories effektief. - Taalgebruik is treffend en met selfvertroue. - Toon pakkend; retories effektief. - Grammatika en spelling feitlik foutvry. - Knap gedaan. - Uitsonderlike ontwikkeling van onderwerp. - Uitsonderlike detail - Samestelling van sinne en paragrawe is uitsonderlik - Toon, register, styl woordeskat is nie gepas vir doel, gehoor en konteks nie. - Taalgebruik is onvoldoende. - Weinig of geen sinsverskeidenheid. - Woordeskat is besonder - Toon, register, styl en woordeskat is minder gepas vir doel, gehoor en konteks. - Taal is onverstaanbaar. - Woordeskat is so beperk dat dit moeilik is om opstel te verstaan. 5 4 3 2 0-1 - Logiese ontwikkeling van detail. - Relevante detail is ontwikkel. - Sommige detail is van pas. - Samehangend - Sinne, paragrawe goed saamgestel - Sinne en paragrawe het foute in - Sinne, paragrawe logies en - Opstel steeds verstaanbaar. hul samestelling toon variasie - Opstel maak tog sin t.s.v. baie - Nodige detail ontbreek. - Sinne en paragrawe wemel van foute in hul samestelling. - Opstel maak nie sin nie. foute. VERSPREIDING VAN PUNTE 40 50 30 39 20 29 10 19 0 9

14 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (SEPTEMBER 2014) AANHANGSEL B: ASSESSERINGRUBRIEK LANG TRANSAKSIONELE TEKSTE EERSTE ADDISIONELE TAAL [30 PUNTE] Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr/Eenvoudig Onvoldoende 16 18 13 15 9 12 6 8 0 5 INHOUD BEPLANNING - Uitsonderlike, treffende respons, bo verwagting. - Baie goeie respons. - Respons voldoende. - Respons basies - Respons toon geen kennis EN FORMAAT - Intelligente, volwasse idees. - Toon n goeie kennis van - Toon kennis van kenmerke - Toon geringe kennis van van kenmerke van teks nie (Respons op en idees in - Grondige kennis van kenmerke van teks. kenmerke van teks. van teks. kenmerke van teks. - Betekenis is belemmer deur teks) - Skryfstuk behou fokus. - Behou fokus geen afwyking - Fokus nie meer 100% nie, - Geringe fokus nie, wyk af fatale foute Organisering van idees - Inhoud en idees samehangend. nie. enkele afwykings - Inhoud en idees nie altyd - Geen samehang in idees en Bewus van doel gehoor - Idees hoogs uitgebreid en alle detail ondersteun - Inhoud en idees samehangend. - Inhoud en idees redelik samehangend nie inhoud nie en konteks van teks die onderwerp. - Idees baie goed uitgebreid en samehangend. - Baie min detail ondersteun - Baie min indien enige detail detail ondersteun onderwerp. - Sommige detail ondersteun die onderwerp ondersteun die onderwerp. - Gepaste en akkurate formaat. - Gepaste formaat; geringe die onderwerp. - Formaat vaagweg - Formaat van teks nie 18 PUNTE afwykings. - Formaat oorgewend gepas, toegepas; enkele, kritiese, toegepas nie. maar afwykings kom voor. nalatige foute TAAL, STYL EN REDIGERING Toon, register, styl en woordeskat geskik vir doel/effek en konteks. Woordkeuse, taalgebruik en konvensies, punktuasie, grammatika en spelling 12 PUNTE VERSPREIDING VAN PUNTE 10 12 8 9 6 7 4 5 0 3 - Toon, register, styl woordeskat - Toon, register, styl - Toon, register, styl baie geskik vir doel, gehoor en woordeskat geskik vir doel, woordeskat, minder gepas konteks. gehoor en konteks. vir doel, gehoor en konteks. - Grammatika akkurate in die - Enkele grammatikafoute. - Grammatika nie meer algemeen korrek; sinstruktuur - Voldoende woordeskat. akkurate nie te veel foute goed. - Foute belemmer nie - Betekenis versluierd/belemmer. - Baie goeie woordeskat. betekenis nie - Grootliks foutloos. - Toon, register, styl, woordeskat, hoogs geskik vir doel, gehoor en konteks. - Grammatika akkuraat, sinstruktuur baie goed - Feitlik foutloos. - Toon, register, styl woordeskat nie geskik vir doel, gehoor en konteks. - Besaai met foute, verwarrend - Betekenis ernstig belemmer. - Woordeskat nie geskik nie

(SEPTEMBER 2014) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 15 AANHANGSEL B: ASSESSERINGRUBRIEK KORT TRANSAKSIONELE TEKSTE EERSTE ADDISIONELE TAAL [20 PUNTE] Kriteria Uitsonderlik Knap Gemiddeld Elementêr Onvoldoende 16 18 13 15 9 12 6 8 0 5 INHOUD BEPLANNING EN FORMAAT (Respons op en idees in teks) Organisering van idees Bewus van doel gehoor en konteks van teks 18 PUNTE - Uitsonderlike, treffende respons, bo verwagting. - Intelligente, volwasse idees. - Grondige kennis van kenmerke van teks. - Skryfstuk behou fokus. - Inhoud en idees samehangend. - Idees hoogs uitgebreid en alle detail ondersteun die onderwerp. - Gepaste en akkurate formaat - Baie goeie respons. - Toon n goeie kennis van kenmerke van teks. - Behou fokus geen afwyking nie. - Inhoud en idees samehangend. - Idees baie goed uitgebreid en detail ondersteun onderwerp. - Gepaste formaat; geringe afwykings. - Respons voldoende - Toon kennis van kenmerke van teks. - Fokus nie meer 100% nie, enkele afwykings - Inhoud en idees redelik samehangend. - Sommige detail ondersteun die onderwerp. - Formaat oorgewend gepas, maar afwykings kom voor. - Respons basies - Toon geringe kennis van kenmerke van teks. - Geringe fokusnie, wyk af - Inhoud en idees nie altyd samehangend nie - Baie min detail ondersteun die onderwerp - Formaat vaagweg toegepas; enkele, kritiese, nalatige foute - Respons toon geen kennis van kenmerke van teks nie - Betekenis is belemmer deur fatale foute - Geen samehang in idees en inhoud nie - Baie min indien enige detail - ondersteun die onderwerp. - Formaat van teks nie toegepas nie. TAAL, STYL EN REDIGERING Toon, register, styl en woordeskat geskik vir doel/effek en konteks. Woordkeuse, taalgebruik en konvensies, punktuasie, grammatika en spelling 10 12 8 9 6 7 4 5 0 3 - Toon, register, styl - Toon, register, styl - Toon, register, styl woordeskat baie geskik vir woordeskat geskik vir doel, woordeskat, minder gepas doel, gehoor en konteks. gehoor en konteks. vir doel, gehoor en konteks. - Grammatika akkurate in die - Enkele grammatikafoute. - Grammatika nie meer algemeen korrek; sinstruktuur - Voldoende woordeskat. akkurate nie te veel foute goed. - Foute belemmer nie - Betekenis - Baie goeie woordeskat betekenis nie versluierd/belemmer. - Grootliks foutloos. - Toon, register, styl, woordeskat, hoogs geskik vir doel, gehoor en konteks. - Grammatika akkuraat, sinstruktuur baie goed. - Feitlik foutloos. - Toon, register, styl woordeskat nie geskik vir doel, gehoor en konteks. - Besaai met foute, verwarrend - Betekenis ernstig belemmer. - Woordeskat nie geskik nie 12 PUNTE VERSPREIDING VAN PUNTE