EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat.

Σχετικά έγγραφα
EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat.

EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat.

EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig, aangesien dit belangrike inligting bevat.

VITAL HEALTH FOODS (PTY) LTD VOUBILJET. **Ginsengwortel (Panax ginseng) Pampoensaad- olie. Koënsiem Q10 1 mg

VOUBILJET. Die onaktiewe bestanddele is Antifoam M, byewas, Candurin bruin, gelatien,

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

Die krag / vuur van God:

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode.

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Die genade gawes Van God:

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)

1 Weeklikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asb. nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie

1 Daaglikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asseblief nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou

Dis oor hierdie saak wat die Here Jesus hier praat en, kort saamgevat, vir ons så: - vrees God, nie mense nie!

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE

BELANGRIKE INLIGTING: LEES NOU SKOOL VIR REKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPARTEMENT FINANSIËLE REKENINGKUNDE REKENINGKUNDE 1

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

Junie Openbaring 2:12-17 Fokus: vers Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon.

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid

Jy weet mos dat, om n vergelyking te kan oplos, moet jy ontslae raak van alles wat nie die veranderlike is nie, aan die linkerkant.

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

Geseënd is dié wat rein van hart is!

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp

Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).

Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

DOOPVIERING. Lesing 1. Doopviering in die lig van die doop. 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering?

Junie Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is.

Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan.

WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS

Elektriese Aandryfstelsels 324

EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn

Elektriese Aandryfstelsels 324

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1 Bekering: Kom tot inkeer Die bekende Griekse woord wat hier gebruik word is μετανοέω metanoéō.

September Toepassing Vraag is: Wat sê-ie HERE met 2Kon 9-10 vir ons wat leef in n land-en-wêreld vol politieke-onrus.

Afstandswaarneming LWR314

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

1 TESSALONISENSE 1:3

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MEMORANDUM VRAESTEL 2

VOORBLAD. Vroom praatjies oor God

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Julie Lees: Mark 13:9-13. Skrifverklaring.

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Προσωπική Αλληλογραφία Επιστολή

CAMI Wiskunde: Graad 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JOHANNES 21: Votum en seën. Psalm 145 : 1, 2, 5. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63

Oktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie...

University of Pretoria etd

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).

Waar kan ik het formulier voor vinden? Waar kan ik het formulier voor vinden? Για να ρωτήσετε που μπορείτε να βρείτε μια φόρμα

Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting

SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:

Fakulteit JAARBOEK DEEL 5. Natuurwetenskappe. Akademiese Programme en Fakulteitsinligting. Dekaan: Prof L Warnich HonsBSc, PhD (Stell)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

SENIOR GRAAD 11 MARKS: PUNTE:

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM

Transcript:

PASIËNTINLIGTINGSPAMFLET Kombinasieproduk Westerse kruiemiddels. Hierdie medisyne is nie deur die Medisynebeheerraad geëvalueer nie. Die doel van hierdie medisyne is nie om enige siekte te diagnoseer, behandel, genees of te voorkom nie. SKEDULERINGSTATUS Nie geskeduleerd nie. EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM Vital Vitacharge- sagte gelatienkapsules. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat. Vital Vitacharge is sonder n doktersvoorskrif beskikbaar. Jy moet nogtans Vital Vitacharge versigtig gebruik om die beste resultate te verkry. Hou hierdie pamflet. Dit mag nodig wees om dit weer te lees. Vra jou apteker indien jy meer inligting of advies benodig. Raadpleeg n dokter indien jou simptome vererger of nie verbeter nie. WAT VITAL VITACHARGE BEVAT Elke Vital Vitacharge- sagte gelatienkapsule bevat: Ginseng- ekstrak (Panax ginseng) Gelykstaande aan Ginsengwortel Betakaroteen Vitamien B1 Vitamien B2 Nikotienamied (Vitamien B3) Vitamien B6 Foliensuur Vitamien B12 Biotien Vitamien B5 (Pantoteensuur) Vitamien C Vitamien E Kalsium 100 mg 500 mg 2,5 mg 20 mg 150 µg 25 µg 50 µg 37,5 mg (16,8 mg α- TE) Bladsy 1 van 5

Magnesium Seleen Sink Inositol Cholien 12,5 mg 12,5 µg 7,5 mg Die ander bestanddele is Antifoam M, byewas, gelatien, gesuiwerde water, gliserien, lesitien, sonneblomsaadolie/ kanola- olie, swart ysteroksied, titaandioksied en verharde onversadigde olie. Vital Vitacharge bevat maltodekstrien. WAARVOOR VITAL VITACHARGE GEBRUIK WORD Vital Vitacharge ondersteun daaglikse voeding in individue wat geestelike en fisiese uitputting ervaar en kan energievlakke verbeter. VOORDAT JY VITAL VITACHARGE NEEM Moenie Vital Vitacharge neem: indien jy hipersensitief (allergies) vir die aktiewe bestanddele of enige ander bestanddele is (sien WAT VITAL VITACHARGE BEVAT ). Neem spesiale voorsorg met Vital Vitacharge: indien jy aan hoë bloeddruk, slaapversteurings, hartprobleme of enige geestesgesondheidstoornis ly (sien Neem van ander medisyne saam met Vital Vitacharge ). Neem van Vital Vitacharge met voedsel en drank: Neem Vital Vitacharge met water ná voedsel. Swangerskap en borsvoeding: Veiligheid tydens swangerskap en borsvoeding is nie vasgestel nie. Indien jy swanger is of jou baba borsvoed, raadpleeg asseblief jou dokter, apteker of ander professionele gesondheidsorgwerker vir advies voordat jy Vital Vitacharge neem. Bladsy 2 van 5

Bestuur en die gebruik van masjinerie: Vital Vitacharge behoort nie jou vermoë om te bestuur of masjinerie te bedryf, te beïnvloed nie. Belangrike inligting oor sommige van die bestanddele van Vital Vitacharge: Die kapsule is van Halaal gelatien van bees- (dier- ) oorsprong gemaak. Neem van ander medisyne saam met Vital Vitacharge: Stel altyd jou professionele gesondheidsorgwerker in kennis indien jy enige ander medikasie gebruik (Dit sluit komplementêre en tradisionele medisyne in). Neem spesiale voorsorg indien jy medikasie vir hoë bloeddruk, hartprobleme en hoë bloedsuikervlakke (diabetes) neem, aangesien Vital Vitacharge die werking van hierdie medikasie kan beïnvloed. Indien jy onseker is, raadpleeg jou gesondheidsorgpraktisyn. HOE OM VITAL VITACHARGE TE NEEM Neem Vital Vitacharge altyd presies soos aangedui, of soos jou dokter aan jou voorgeskryf het. Raadpleeg jou dokter of apteker indien jy onseker is. Die normale dosis is 1 kapsule daagliks. Neem met water ná voedsel. Indien jy meer Vital Vitacharge as nodig neem: Sien MOONTLIKE NEWE- EFFEKTE. In die geval van n oordosis raadpleeg jou dokter of apteker. Indien geeneen beskikbaar is nie, kontak die naaste hospitaal of gifbeheersentrum. Indien jy vergeet om n dosis Vital Vitacharge te neem: Neem jou oorgeslane dosis wanneer jy onthou. Moenie n dubbele dosis neem om vir die oorgeslane dosis op te maak nie. MOONTLIKE NEWE- EFFEKTE Vital Vitacharge kan newe- effekte hê. Bladsy 3 van 5

Nie alle newe- effekte wat vir Vital Vitacharge aangemeld is, is in hierdie pamflet ingesluit nie. Indien jou algemene gesondheid agteruitgaan of jy enige ongewenste uitwerkings met die gebruik van die medisyne ondervind, raadpleeg asseblief jou dokter, apteker of gesondheidsorgpraktisyn. Naarheid, braking, sooibrand, eetlusverlies en diarree asook hoofpyn, prikkelbaarheid, veluitslae en slaaploosheid is met die gebruik van ginseng aangemeld. Indien jy enige newe- effekte opmerk wat nie in hierdie pamflet ingesluit is nie, stel asseblief jou dokter of apteker in kennis BERGING EN WEGDOENING VAN VITAL VITACHARGE Berg alle medisyne buite bereik van kinders. Berg teen of benede 25 C op n droë plek. Beskerm teen lig. Moenie ná die vervaldatum wat op die etiket aangedui word, gebruik nie. Neem alle ongebruikte medisyne terug na jou apteker. Moenie ongebruikte medisyne in afvoerpype of rioolstelsels (bv. toilette) weggooi nie. AANBIEDING VAN VITAL VITACHARGE ʼn Toepaslik geëtiketteerde plastiekhouer met n wipdeksel wat 30 Vital Vitacharge- sagte gelatienkapsules bevat. IDENTIFIKASIE VAN VITAL VITACHARGE n Langwerpige, houtskoolgrys sagte gelatienkapsule. NAAM EN ADRES VAN APPLIKANT Vital Health Foods (Pty) Ltd Lavenderlaan Kuilsrivier 7580. Bladsy 4 van 5

DATUM VAN PUBLIKASIE Augustus 2011. Vital Health Foods (Edms) Bpk. 2016. Bladsy 5 van 5