EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig, aangesien dit belangrike inligting bevat.

Σχετικά έγγραφα
EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat.

EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat.

EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat.

VOUBILJET. Die onaktiewe bestanddele is Antifoam M, byewas, Candurin bruin, gelatien,

VITAL HEALTH FOODS (PTY) LTD VOUBILJET. **Ginsengwortel (Panax ginseng) Pampoensaad- olie. Koënsiem Q10 1 mg

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

Die krag / vuur van God:

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)

Dis oor hierdie saak wat die Here Jesus hier praat en, kort saamgevat, vir ons så: - vrees God, nie mense nie!

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Die genade gawes Van God:

Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)

1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode.

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

BELANGRIKE INLIGTING: LEES NOU SKOOL VIR REKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPARTEMENT FINANSIËLE REKENINGKUNDE REKENINGKUNDE 1

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

1 Weeklikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asb. nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie

1 Daaglikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asseblief nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

Junie Openbaring 2:12-17 Fokus: vers Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon.

Jy weet mos dat, om n vergelyking te kan oplos, moet jy ontslae raak van alles wat nie die veranderlike is nie, aan die linkerkant.

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

Junie Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is.

Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).

Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid

Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.

Geseënd is dié wat rein van hart is!

Waar kan ik het formulier voor vinden? Waar kan ik het formulier voor vinden? Για να ρωτήσετε που μπορείτε να βρείτε μια φόρμα

EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus

Elektriese Aandryfstelsels 324

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan.

Elektriese Aandryfstelsels 324

Προσωπική Αλληλογραφία Επιστολή

MEMORANDUM VRAESTEL 2

September Toepassing Vraag is: Wat sê-ie HERE met 2Kon 9-10 vir ons wat leef in n land-en-wêreld vol politieke-onrus.

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.

1 Bekering: Kom tot inkeer Die bekende Griekse woord wat hier gebruik word is μετανοέω metanoéō.

CAMI Wiskunde: Graad 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

VOORBLAD. Vroom praatjies oor God

Julie Lees: Mark 13:9-13. Skrifverklaring.

DOOPVIERING. Lesing 1. Doopviering in die lig van die doop. 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering?

JOHANNES 21: Votum en seën. Psalm 145 : 1, 2, 5. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63

Oktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie...

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

Teks & Vers: Gestuurde Liefde EK IS DEUR DIE VADER GESTUUR! KERSFEES 2017 DIE HEILIGE GEES LEWENSLANGE GIDS ONS GESELS MET:

Immigratie Documenten

1 TESSALONISENSE 1:3

Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting

SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:

Rom 15:1-7. Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j)

SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ישוע. familieboom van Jesus

WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS

Πληροφοριακή παιδεία σε 7 βήματα: ένας κύκλος μαθημάτων ηλεκτρονικής μάθησης

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

Romeine 14. Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra

HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings

Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).

Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Transcript:

PASIËNTINLIGTINGSPAMFLET Kombinasieproduk Westerse kruiemiddels. Hierdie medisyne is nie deur die Medisynebeheerraad geëvalueer nie. Die doel van hierdie medisyne is nie om enige siekte te diagnoseer, behandel, genees of te voorkom nie. SKEDULERINGSTATUS Nie geskeduleerd nie. EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM Vital Enduramax TM - sagte gelatienkapsules. Lees hierdie pamflet sorgvuldig, aangesien dit belangrike inligting bevat. Vital Enduramax TM is sonder n doktersvoorskrif beskikbaar. Jy moet nogtans Vital Enduramax TM versigtig gebruik om die beste resultate te verkry. Hou hierdie pamflet. Dit mag dalk nodig wees om dit weer te lees. Vra jou apteker indien jy meer inligting of advies benodig. Raadpleeg n dokter indien jou simptome vererger of nie verbeter nie. WAT VITAL ENDURAMAX TM BEVAT Elke Vital Enduramax TM - sagte gelatienkapsule bevat: **Ginsengwortel (Panax ginseng) **Epimediumblaar (Epimedium grandiflorum) **Maca- blaar (Lepidium meyenii) Pampoensaadolie **Tribulusvrug (Tribulus terrestris) Vitamien B 1 Nikotienamied (Vitamien B 3 ) Vitamien B 6 Foliensuur 600 mg 50 mg 400 µg Bladsy 1 van 5

Vitamien B 12 Vitamien C Vitamien E Sink L- Arginien L- Glutamien L- Tourien L- Tirosien ** Bygevoeg as kruie- ekstrak. 25 µg 40 mg 3,4 mg α- TE 10 mg Die ander bestanddele is Antifoam M, byewas, Candurin bruin, gelatien, gesuiwerde water, gliserien, koperchlorofil, lesitien, sonneblomsaadolie/ kanola- olie, swart ysteroksied, vanielje vla en verharde onversadigde olie. Vital Enduramax TM bevat maltodekstrien. WAARVOOR VITAL ENDURAMAX TM GEBRUIK WORD Vital Enduramax TM ondersteun energie en lewenskrag in mans. VOORDAT JY VITAL ENDURAMAX TM NEEM Moenie Vital Enduramax TM neem: indien jy hipersensitief (allergies) vir enige van die bestanddele is (sien WAT VITAL ENDURAMAX TM BEVAT ). Neem spesiale voorsorg met Vital Enduramax TM : indien jy lei aan, of medikasie neem vir die behandeling van hoë bloeddruk (hipertensie), slaapstoornisse, hartprobleme (kardiovaskulêre toestande) of enige geestesgesondheidstoornis (sien Neem van ander medisyne saam met Vital Enduramax TM ). Raadpleeg jou gesondheidsorgpraktisyn voor jy Vital Enduramax TM gebruik. Neem van Vital Enduramax TM met voedsel of drank: Neem Vital Enduramax TM met water ná voedsel. Swangerskap en borsvoeding: Bladsy 2 van 5

Veiligheid tydens swangerskap en borsvoeding is nie vasgestel nie. Indien jy swanger is of jou baba borsvoed, raadpleeg asseblief jou dokter, apteker of ander gesondheidswerker vir advies voordat jy Vital Enduramax TM gebruik. Bestuur en die gebruik van masjinerie: Vital Enduramax TM behoort nie jou vermoë om te bestuur of masjinerie te bedryf, te beïnvloed nie. Belangrike inligting oor sommige van die bestanddele van Vital Enduramax TM : Die kapsule is van Halaal gelatien van bees- (dier- ) oorsprong gemaak. Neem van ander medisyne saam met Vital Enduramax TM : Stel altyd jou professionele gesondheidswerker in kennis, indien jy enige ander medikasie neem (Dit sluit komplementêre en tradisionele medisyne in). Neem spesiale voorsorg indien jy medikasie vir hoë bloeddruk, hartprobleme en hoë bloedsuikervlakke (diabetes) gebruik, aangesien Vital Enduramax TM die werking van hierdie tipe middels kan affekteer. Indien jy onseker is, raadpleeg jou gesondheidsorgpraktisyn. HOE OM VITAL ENDURAMAX TM TE NEEM Neem Vital Enduramax TM altyd presies soos aangedui, of soos jou dokter aan jou voorgeskryf het. Raadpleeg jou dokter of apteker indien jy onseker is. Die normale dosis is 1 kapsule daagliks. Neem met water ná voedsel. Indien jy meer Vital Enduramax TM as nodig neem : Sien MOONTLIKE NEWE- EFFEKTE. In die geval van n oordosis raadpleeg jou dokter of apteker. Indien geeneen beskikbaar is nie, kontak die naaste hospitaal of gifbeheersentrum. Behandeling moet simptomaties en ondersteunend wees. Indien jy vergeet om n dosis Vital Enduramax TM te neem: Bladsy 3 van 5

Neem jou oorgeslane dosis wanneer jy onthou. Moenie n dubbele dosis neem om vir die oorgeslane dosis op te maak nie. MOONTLIKE NEWE- EFFEKTE Vital Enduramax TM kan newe- effekte hê. Nie alle newe- effekte wat vir Vital Enduramax TM aangemeld is, is in hierdie pamflet ingesluit nie. Indien jou algemene gesondheid agteruitgaan of jy enige ongewenste uitwerkings met die gebruik van die medisyne ondervind, raadpleeg asseblief jou dokter, apteker of gesondheidsorgpraktisyn. Naarheid, braking, sooibrand, eetlusverlies en diarree is met die gebruik van ginseng aangemeld. Hoofpyn, prikkelbaarheid, veluitslae en slaaploosheid is ook aangemeld. Indien jy enige neww- effekte opmerk wat nie in hierdie pamflet ingesluit is nie stel asseblief jou dokter of apteker in kennis. BERGING EN WEGDOENING VAN VITAL ENDURAMAX TM Berg alle medisyne buite bereik van kinders. Berg teen of benede 25 C op n droë plek. Beskerm teen lig. Moenie ná die vervaldatum wat op die etiket aangedui word, gebruik nie. Neem alle ongebruikte medisyne terug na jou apteker. Moenie ongebruikte medisyne in afvoerpype of rioolstelsels (bv. toilette) weggooi nie. AANBIEDING VAN VITAL ENDURAMAX TM ʼn Toepaslik geëtiketteerde plastiekhouer met n wipdeksel wat 30 Vital Enduramax TM - sagte gelatienkapsules bevat. IDENTIFIKASIE VAN VITAL ENDURAMAX TM n Langwerpige, donkerbrons, glinsterende sagte gelatienkapsule met n vanieljegeur. NAAM EN ADRES VAN APPLIKANT Vital Health Foods (Pty) Ltd Bladsy 4 van 5

Lavenderlaan Kuilsrivier 7580. DATUM VAN PUBLIKASIE Augustus 2011. Vital Health Foods (Edms) Bpk. 2016. Bladsy 5 van 5