EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat.

Σχετικά έγγραφα
EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat.

EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig, aangesien dit belangrike inligting bevat.

EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat.

VITAL HEALTH FOODS (PTY) LTD VOUBILJET. **Ginsengwortel (Panax ginseng) Pampoensaad- olie. Koënsiem Q10 1 mg

VOUBILJET. Die onaktiewe bestanddele is Antifoam M, byewas, Candurin bruin, gelatien,

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

Die krag / vuur van God:

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

Dis oor hierdie saak wat die Here Jesus hier praat en, kort saamgevat, vir ons så: - vrees God, nie mense nie!

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Die genade gawes Van God:

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)

1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode.

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed

BELANGRIKE INLIGTING: LEES NOU SKOOL VIR REKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPARTEMENT FINANSIËLE REKENINGKUNDE REKENINGKUNDE 1

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

Junie Openbaring 2:12-17 Fokus: vers Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon.

1 Weeklikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asb. nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie

1 Daaglikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asseblief nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

Jy weet mos dat, om n vergelyking te kan oplos, moet jy ontslae raak van alles wat nie die veranderlike is nie, aan die linkerkant.

Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid

Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.

Geseënd is dié wat rein van hart is!

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp

Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).

September Toepassing Vraag is: Wat sê-ie HERE met 2Kon 9-10 vir ons wat leef in n land-en-wêreld vol politieke-onrus.

Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

Junie Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

DOOPVIERING. Lesing 1. Doopviering in die lig van die doop. 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering?

EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn

Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan.

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.

MEMORANDUM VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Oktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie...

1 Bekering: Kom tot inkeer Die bekende Griekse woord wat hier gebruik word is μετανοέω metanoéō.

SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200

ANALISE VAN KOVARIANSIE

University of Pretoria etd

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

Elektriese Aandryfstelsels 324

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

VOORBLAD. Vroom praatjies oor God

Elektriese Aandryfstelsels 324

1 TESSALONISENSE 1:3

SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:

Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting

Romeine 14. Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra

Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).

Julie Lees: Mark 13:9-13. Skrifverklaring.

Waar kan ik het formulier voor vinden? Waar kan ik het formulier voor vinden? Για να ρωτήσετε που μπορείτε να βρείτε μια φόρμα

ישוע. familieboom van Jesus

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

Rom 15:1-7. Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j)

JOHANNES 21: Votum en seën. Psalm 145 : 1, 2, 5. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

Skriflesing: Johannes 8:1-11; 1 Korinthiërs 6:12-20 Heidelbergse Kategismus: Sondag 41. Teks: 1 Korinthiërs 6:13c;

WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS

Uitgawe Junie 2017 saam met Koersvas 114

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

Teks & Vers: Gestuurde Liefde EK IS DEUR DIE VADER GESTUUR! KERSFEES 2017 DIE HEILIGE GEES LEWENSLANGE GIDS ONS GESELS MET:

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Waarmee is ons besig? Die vraag is: Wat is die krisis, en kan daar iets daaraan gedoen word?

Προσωπική Αλληλογραφία Επιστολή

Transcript:

PASIËNTINLIGTINGSPAMFLET Kombinasieproduk Westerse kruiemiddels. Hierdie medisyne is nie deur die Medisynebeheerraad geëvalueer nie. Die doel van hierdie medisyne is nie om enige siekte te diagnoseer, behandel, genees of te voorkom nie. SKEDULERINGSTATUS Nie geskeduleerd nie. EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM Vital Adults- sagte gelatienkapsules. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat. Vital Adults is sonder n doktersvoorskrif beskikbaar. Jy moet nogtans Vital Adults versigtig gebruik om die beste resultate te verkry. Hou hierdie pamflet. Dit mag nodig wees om dit weer lees. Vra jou apteker indien jy meer inligting of advies benodig. Raadpleeg n dokter indien jou simptome vererger of nie verbeter nie. WAT VITAL ADULTS BEVAT Elke Vital Adults- sagte gelatienkapsule bevat: Ginsengwortel- ekstrak (Panax ginseng) Gelykstaande aan Ginsengwortel Prinsesselei- ekstrak Gelykstaande aan Prinsesselei Vitamien A Vitamien B1 Vitamien B2 Nikotienamied (Vitamien B 3 ) Vitamien B6 Foliensuur Vitamien B12 Biotien Pantoteensuur (Vitamien B 5 ) Vitamien C Vitamien D Vitamien E 100 mg 60 mg 1015 µg RE 7,5 mg 9 mg 10 mg 427 µg 15 µg 300 µg 10 mg 45 mg 8,5 µg 15 mg (10 mg α- TE) Bladsy 1 van 5

Kalsium Copper Iodine Iron Magnesium Mangaan Sink Cholien Inositol L- Lisien 45 mg 0,5 mg 37,5 µg 4,5 mg 26 mg 2,5 mg 3,75 mg 10,3 mg 25 mg Die ander bestanddele is Antifoam M, byewas, geel ysteroksied, gelatien, gesuiwerde water, gliserien, lesitien, rooi ysteroksied, sonneblomsaadolie / kanola- olie en swart ysteroksied. Vital Adults bevat maltodekstrien. WAARVOOR VITAL ADULTS GEBRUIK WORD Vital Adults ondersteun daaglikse voeding vir volwassenes en kan energievlakke verbeter. VOORDAT JY VITAL ADULTS NEEM Moenie Vital Adults neem: indien jy hipersensitief (allergies) vir enige van die bestanddele is (sien WAT VITAL ADULTS BEVAT ). Neem spesiale voorsorg met Vital Adults: indien jy vir byeprodukte allergies is (bevat prinsesselei). indien jy hoë bloeddruk, diabetes (hoë bloedsuiker), aritmie (onreëlmatige hartklop), slaapstoornisse of geestesgesondheidstoornisse het. Neem van Vital Adults met voedsel of drank: Neem Vital Adults met water ná voedsel. Swangerskap en borsvoeding: Veiligheid tydens swangerskap en borsvoeding is nie vasgestel nie. Bladsy 2 van 5

Indien jy swanger is of jou baba borsvoed, raadpleeg asseblief jou dokter, apteker of ander professionele gesondheidsorgwerker vir advies voordat jy Vital Adults gebruik. Bestuur en die gebruik van masjinerie: Vital Adults behoort nie jou vermoë om te bestuur of masjinerie te bedryf, te beïnvloed nie. Belangrike inligting oor sommige van die bestanddele van Vital Adults: Die kapsule is van Halaal gelatien van bees- (dier- ) oorsprong gemaak. Neem van ander medisyne saam met Vital Adults: Stel altyd jou professionele gesondheidsorgwerker in kennis indien jy enige ander medikasie neem (Dit sluit komplementêre en tradisionele medisyne in). Daar is geen bekende interaksies met ander medisyne nie. Indien jy onseker is, raadpleeg jou gesondheidsorgpraktisyn. HOE OM VITAL ADULTS TE NEEM Neem Vital Adults altyd presies soos aangedui, of soos jou dokter aan jou voorgeskryf het. Raadpleeg jou dokter of apteker indien jy onseker is. Die normale dosis is 1 kapsule daagliks. Neem met water ná voedsel. Indien jy meer Vital Adults as nodig neem: Sien MOONTLIKE NEWE- EFFEKTE. In die geval van n oordosis raadpleeg jou dokter of apteker. Indien geeneen beskikbaar is nie, kontak die naaste hospitaal of gifbeheersentrum. Behandeling moet simptomaties en ondersteunend wees. Indien jy vergeet om n dosis Vital Adults te neem: Neem jou oorgeslane dosis wanneer jy onthou. Moenie n dubbele dosis neem om vir die oorgeslane dosis op te maak nie. Bladsy 3 van 5

MOONTLIKE NEWE- EFFEKTE Vital Adults kan newe- effekte hê. Nie alle newe- effekte wat vir Vital Adults aangemeld is, is in hierdie pamflet ingesluit nie. Indien jou algemene gesondheid agteruitgaan of jy enige ongewenste uitwerkings met die gebruik van die medisyne ondervind, raadpleeg asseblief jou dokter, apteker of gesondheidsorgpraktisyn. Naarheid, braking, sooibrand, verminderde aptyt en diarree is met die gebruik van ginseng aangemeld. Hoofpyn, prikkelbaarheid, veluitslae en slaaploosheid is ook tydens kliniese proewe vir ginseng aangemeld. Newe- effekte is dosisverwant en verminder indien dit saam met voedsel geneem word. Indien jy enige newe- effekte opmerk wat nie in hierdie pamflet ingesluit is nie, stel asseblief jou dokter of apteker in kennis. BERGING EN WEGDOENING VAN VITAL ADULTS Berg alle medisyne buite bereik van kinders. Berg teen of benede 25 C op n droë plek. Beskerm teen lig. Moenie ná die vervaldatum wat op die etiket aangedui word, gebruik nie. Neem alle ongebruikte medisyne terug na jou apteker. Moenie ongebruikte medisyne in afvoerpype of rioolstelsels (bv. toilette) weggooi nie. AANBIEDING VAN VITAL ADULTS n Toepaslik geëtiketteerde plastiekhouer met n wipdeksel wat 30 Vital Adults- sagte gelatienkapsules bevat. IDENTIFIKASIE VAN VITAL ADULTS n Langwerpige, bottelgroen/bruin sagte gelatienkapsule. NAAM EN ADRES VAN APPLIKANT Vital Health Foods (Pty) Ltd Lavenderlaan Bladsy 4 van 5

Kuilsrivier 7580. DATUM VAN PUBLIKASIE Augustus 2011. Vital Health Foods (Edms) Bpk. 2016 Bladsy 5 van 5