Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

Σχετικά έγγραφα
Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

Elektriese Aandryfstelsels 324

Die genade gawes Van God:

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE

Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.

Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man.

SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:

Markus 16:9-20(a) Wanneer Jesus, ons Here wat opgestaan het, jou ontmoet, oorwin Hy ongelof, en verander Hy jou lewe radikaal.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

Dan 7:1-28. Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a).

Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

1 TESSALONISENSE 1:3

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

Mark 12: Die koms van die Sadduseërs, hulle strikvraag oor die opstanding, en Jesus se reaksie daarop. Junie 2015

Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).

Romeine 14. Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra

JOHANNES 21: Votum en seën. Psalm 145 : 1, 2, 5. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63

Geseënd is dié wat rein van hart is!

1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode.

Junie Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is.

Oktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie...

Hoofstuk 28 Magnetiese Velde

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers

Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid

Wiskundige Geletterdheid

Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student:

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1

Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting

Dis oor hierdie saak wat die Here Jesus hier praat en, kort saamgevat, vir ons så: - vrees God, nie mense nie!

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Mark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red.

Hoofstuk 15 Ossillasies

Transcript:

Week 1 n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender Platinum is gevind in n landelike area wat aan n stam behoort. Platinum is n baie waardevolle metaal. Grondmonsters wys dat platinum slegs 500 m onder die oppervlak is. n Internasionale en Suid-Afrikaanse gesamentlike ondernemingsmaatskappy, wat Platinum Stars genoem word, het besluit om geld te investeer. Hulle wil n skag 500 m diep in die grond laat sak sodat hulle n paar grondmonsters kan neem. Hulle sal dan besluit wat die beste mynboumetode sal wees. Jou ingenieursmaatskappy wil n tender indien vir die konstruksie van die mynskagtoring. Die skagtoring moet myners en toerusting 500 m onder die grond in kan vervoer. Die skag moet ook platinumerts wat 10 ton weeg, na die oppervlak kan lig. Skagtorings en myn-wenasse n Tender is n aanbieding van iemand om werk te doen teen n sekere bedrag. Wanneer n maatskappy n tender uitsit, nooi hulle mense om aansoek te doen om die werk vir hulle te doen. Oorsig van n mynskag Bestudeer figuur 3 op die volgende bladsy. Hierdie foto wys n myn se hysstelsel. Die hele hysstelsel word n skagtoring genoem. Daar is vier hoofdele aan n mynskagtoring: Deel 1: Die wenas of hyser is in n wenas-huis. Hierdie deel van die stelsel word gebruik om die staalkabel op of af te wen. Die hyser is vas aan n motor en beheerstelsel. Die mynwerkerhysbak en die erts-emmer word in die myn in laat sak wanneer die staalkabel van die wenas afgewen word. Die mynwerkerhysbak en erts-emmers word opgelig uit die myn wanneer die staalkabel weer opgewen word. Deel 2: Die katrolwiel is n wiel wat bo-op die mynskag sit. Die hyskabel gaan bo-oor die katrolwiel en dan af in die mynskag. Die katrolwiel verminder die gly-vrywing van die mynkabel. Deel 3: Die skagtoring is die struktuur wat die katrolwiel ondersteun. Dit moet sterk genoeg wees om die katrolwiel in plek te hou wanneer dit die mynwerkerhysbak oplig. Die linker bene van die skagtoring loop skuins na die wenas toe. Dit is omdat die spanning op die kabel die hele skagtoring in daardie rigting trek. Die skuins bene verhoed dat die hele skagtoring kantel of omval. Deel 4: Die mynwerkerhysbak en die erts-emmers: Die mynwerkerhysbak word gebruik om die myners en toerusting op en af in die myn te vervoer. Die ertsemmers is onder aan die hysbak vasgemaak. 89

Die erts-emmers word gebruik om die erts en die afvalklip uit die myn te lig. Figuur 3: n Myn se hysstelsel 90 TEgNOLOGie GRaAD 8 kwartaal 3

Ondersoek: Mynskagtorings (30 minute) Individuele werk Gebruik die prent in figuur 3 en jou inligting om die vrae hieronder te beantwoord: 1. Wat doen die mynskagtoring van n myn? Die mynskagtoring van n myn is die hysstelsel wat die myners af na die werk areas ondergronds af te neem en ook om die erts en die myners weer na die oppervlak te lig. 2. Wat gebeur in die wenas-huis van n myn? Die wenas-huis huisves die wenas en kabel wat die mynwerkershysbak en erts-emmer oplig en laat sak. 3. Verduidelik wat n katrolwiel is en wat dit doen. Die katrolwiel is n katrol. Dit sit bo-op die mynskag en die kabel van die wenas loop bo-oor die katrolwiel en is en is aan die mynwerkershysbak vas. 4. Wat doen die skagtoring? Die skagtoring is n sterk struktuur wat die katrolwiel ondersteun. 5. Hoekom loop die bene van die skagtoring altyd skuins na die wenas toe? Dit is geanker om te keer dat die struktuur na die kant van die katrol se trek kantel of omval. 6. Wat noem jy die twee dele van die hysbak wat af in die myn sak? Die mynwerkershysbak en die erts-emmer. 7. Wat doen hierdie twee dele van die hysbak? Die mynwerkershysbak is vir die mynwerkers en die toerusting; die erts-emmers is om die erts en afvalrots uit die myn te lig. 91

Kyk na die foto s in figure 1 en 2. Die foto s wys die skagtoring en die katrolwiel op die toring bo n mynskag. Bestudeer die struktuur van die skagtoring en beantwoord dan die vrae hieronder. Jy moet ook jou kennis van raamstrukture gebruik om die vrae te beantwoord. 8. Dink jy dat dit n goeie idee is om I-balke te gebruik om die skagtoring te ondersteun? Waarom dink jy so? I-balke is sterkter as enkel staalplate omdat die I-struktuur die balke versterk teen buiging. 9. Waar word triangulasie op die struktuur gebruik? Verduidelik hoe triangulasie help om die skagtoring sterker te maak. Triangulasie word oor die hele skagtoring gebruik. Triangulasie versterk die struktuur deur die regopbalke kruis te verspan. Dit werk dieselfde as die triangulasie op dakkappe. 10. Wat is gebruik om te keer dat die skagtoring nie omgetrek word deur die wenas nie? Die bene loop skuins van die wenas-huis tot by die hoofstut. Dit dien ook as triangulasie-stutte wat teen die krag van die kabel werk wat deur die wenas getrek word. 11. Kyk na die katrolwiel. Dit is in die middel van die regop kolom geplaas. Hoekom dink jy is dit belangrik om die katrolwiel op die presiese regte plek op die skagtoring te plaas? Die trek op die wiel moet in die middel van die regop kolom wees anders sal dit druk plaas aan een kant van die struktuur en moontlik veroorsaak dat die struktuur na een kant toe leun of selfs omval. Indien die wiel voor of agter die regop balk geplaas word, sal dieselfde druk voorkom. Die gewig van die geligte mynwerkerhysbakke en erts-emmers moet direk oor die regop balk wees. 12. Maak n 2D skets van die skagtoring en die katrolwiel op die volgende bladsy. (1) Totaal [7] 92 TEgNOLOGie GRaAD 8 kwartaal 3

Die skets moet soortgelyk wees aan die skagtorings en die katrolwiele in figure 1, 2 en 3. 93

Ondersoek: Myn-wenasse (30 minute) Individuele werk Kyk na die diagramme in figuur 4. Hierdie diagramme wys twee verskillende tipes myn-wenasse. Die eerste een het een katrolwiel en die tweede een het twee katrolwiele. Gebruik hierdie diagramme om die vrae wat hieronder volg te beantwoord: Figuur 4: Hierdie wenasse is albei wenasse met wenas-dromme. Die wenas aan die regterkant het twee katrolwiele en n teenwig. 1. Wat is die verskille tussen die twee myn-wenasse wat hier gewys word? Die wenas aan die regterkant het twee katrolwiele wat van dieselfde wenas-drom werk. Die een katrolwiel is vir die kabel wat die mynwerkershysbak en die erts-emmer laat sak. Die ander katrolwiel is vir die kabel van die teenwig. 2. Wat dink jy doen die teenwig vir n myn-hysstelsel? Wenk: veronderstel jy moet die wenas met die hand draai. (1) Dit tree op as n hysstelsel deur die drom af te trek en dus minder spanning op die wenas te plaas. 94 TEgNOLOGie GRaAD 8 kwartaal 3

3. Indien die myn wenas-drom n diameter van 6 m het, bereken hoe ver die mynwerkerhysbak sal sak met elke enkele rotasie van die drom. Die leerder gebruik die volgende formule: C =2πr: 2 x 3,14 x 3 = 18,84 m. Die mynwerkerhysbak sal met 18,84 m sak. 4. Indien die myn wenas-drom n diameter van 6 m het, bereken hoe ver die teenwig sal lig vir elke enkele rotasie van die drom. Leerders gebruik die volgende formule: C =2πr: 2 x 3,14 x 3 = 18,84 m. Die teenwig sal met 18,84 m lig. 5. Bereken hoeveel draaie van kabel jy benodig op die drom sodat jou mynwerkerhysbak met 500 m op en af kan beweeg. 500 / 18,84 = 26,54 draaie kabel 6. Watter een van hierdie twee stelsels in figuur 4 dink jy gaan die grootste motor benodig? Verduidelik jou antwoord. (1) Die stelsel links gaan n sterker motor benodig. Die teenwig verminder die las op die motor op die voorbeeld aan die regterkant. 7. Watter stelsel sal veiliger wees? Verduidelik jou antwoord. (1) Die stelsel regs sal veiliger wees. Indien die motor op die stelsel links faal, sal die gewig van die mynwerkerhysbak en erts-emmer val. Met n teenwig sal die stelsel gebalanseerd wees en nie val nie. Totaal [5] Ontwerp: Ontwerpopdrag, spesifikasies en beperkings vir n mynskagtoring (60 minute) Individuele werk Skets n volledige mynskagtoring oplossing wat Platinum Stars sal beïndruk. Jy moet byskrifte invoeg wat die benaderde groottes vir die volgende aandui: die diepte van die skag, die dra las van die erts-emmer en die massa van die teenwig, die benaderde grootte van die wenas-drom, die benaderde hoogte van die mynskagtoring en die katrolwiel, en die benaderde groottes van die mynwerkershysbak en die erts-emmer. Nota: Jy moet ook sommige inligting self navors. 95