SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200

Σχετικά έγγραφα
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

Elektriese Aandryfstelsels 324

SENIOR GRAAD 11 MARKS: PUNTE:

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Elektriese Aandryfstelsels 324

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

TEGNOLOGIE ASSESSERINGSTAAK ELEKTRONIKA: GRAAD 9

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

Hoofstuk 28 Magnetiese Velde

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

MEGANIESE TEGNOLOGIE EKSAMENRIGLYNE GRAAD

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

MEMORANDUM VRAESTEL 2

Hoofstuk 15 Ossillasies

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

CAMI Wiskunde: Graad 10

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student:

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

Hoofstuk 25 Antennas

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

Hoofstuk 28- Metings

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

Die genade gawes Van God:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

EXPLORE EXPLORE. Natuurwetenskappe Graad 8-B (CAPS) Natuurwetenskappe. Graad 8-B. Leerder Werkboek

SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE

Clever Elektriese Tegnologie Graad 10 Leerderboek

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS

EKSAMENMEMO'S Die uitdrukking is ongedefinieerd vir 3x - 9 = 0 Deling deur nul is ongedefinieerd. â 3x = 9 â x =

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcript:

Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 20122 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM PUNTE: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. b

2 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (Memo) (NOVEMBER 2012) VRAAG 1: TEGNOLOGIE, GEMEENSKAP EN DIE OMGEWING 1.1 Goeie kennis van elektronika om te verseker dat die beste moontlike ontwerp beskikbaar sal wees vir ʼn kwaliteit produk. Goeie kennis en ondervinding in finansies om te verseker dat die besigheid goed bedryf sal word. (ENIGE RELEVANTE ANTWOORDE SAL AANVAAR WORD) (2) 1.2 Skakel onnodige toestelle af sowel as ligte wat nie gebruik word nie. Moet nie skottelgoed, wasgoedmasjinerie, koffiemaker of swembadpomp na 7 nm gebruik nie. Gebruik die mikrogolfoond om klein hoeveelhede kos te kook. Verlaag die termostaat ʼn graad of twee. (ENIGE RELEVANTE ANTWOORDE SAL AANVAAR WORD) (4) 1.3 Selfoon. Positief: Kontak met familie en vriende net wanneer jy wil. Negatief: Blootgestel aan pornografiese materiaal op selfoon. (ENIGE RELEVANTE ANTWOORDE SAL AANVAAR WORD) (3) 1.4 Kommunikasie vaardigheid (1) VRAAG 2: TEGNOLOGIESE PROSES 2.1 Identifiseer die probleem. Stel ondersoek in. Doen navorsing. Evalueer. Bou van die produk. ENIGE DRIE (3) 2.2 2.2.1 Ontwerp en bou ʼn elektroniese waarskuwingsein wat motoriste se aandag sal trek. (3) 2.2.2 Die toestel moet draagbaar wees. Maklik wees om te gebruik. Maklik wees om te onderhou. Die toestel moet kleurvolle ligte flits. (4)

(NOVEMBER 2012) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (Memo) 3 VRAAG 3: BEROEPSGESONDHEID EN -VEILIGHEID 3.1 Veiligheid is die hoofrede agter alle reëls en regulasies in die handleiding vir elektriese installasies. (2) 3.2 Geen gladde opervlakte wees nie. Netjies en aan die kant werkswinkel. (ENIGE RELEVANTE ANTWOORDE SAL AANVAAR WORD) (2) 3.3 Daar moet genoeg spasie tussen die masjinerie wees. Swak geventileerde area. (ENIGE RELEVANTE ANTWOORDE SAL AANVAAR WORD) (2) 3.4 Staan stewig wanneer jy met die draagbare boor werk. Verwyder die kloukop-sleutel wanneer jy klaar is daarmee. (2) 3.5 Verseker dat die toevoer afgeskakel is, en gebruik ʼn nie-geleidende voorwerp om die persoon van die geleier te verwyder. (2) VRAAG 4: INSTRUMENTE 4.1 8 div = 360º Een vol siklus 1 div = 45º Die golfvorms is 45º uitmekaar I loop V na met 45º (2) 4.2 Volt/div = 10 V V maks = aantal div x volt /div = 3 x 10 = 30 V (2) 4.3 T = tyd /div x aantal div = 2,5 ms x 8 = 20 ms (3) 4.4 V WGK = 0,707 x V maks = 0,707 x 30 = 21,21 V (3)

4 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (Memo) (NOVEMBER 2012) VRAAG 5: BEGINSELS VAN ENKELFASE OPWEKKING 5.1 Soos die geleierlus deur die magneetveld roteer, sny elk van die kante van die lus die magneetveld lyne. Hierdie rotering veroorsaak ʼn wisselspanning oor die geleierlus (2) 5.2 Wanneer die lus loodreg is aan die magneetveld.? (1) 5.3 i = 12 sin 314t 5.3.1 I gem = 0,637 x I maks = 0,637 x 12 = 7,64 A (2) 5.3.2 T = 1,5 ms. i = 12 sin 314t = 12 sin 314 x 1,5 x10-3 x 57,3 = 5,45 A (3) 5.4 5.4.1 230 V rms Vrms = 0,707 x Vmax Vmax = 230_ 0,707 = 325,32 V (2) 5.4.2 Vgem = 0,637 x Vmaks = 0,637 x 352,32 = 207,23 V (2) 5.4.3 T = 1 F = 1_ 50 = 20 ms (3) [15]

(NOVEMBER 2012) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (Memo) 5 VRAAG 6: RLC-KRINGE 6.1 Impedansie van die kring verteenwoordig die som totaal weerstand wat die kring teen stroom bied. Dit hang af van die wisselstroom toevoer frekwensie. (3) 6.2 6.2.1 Niks gebeur nie want daar is nie ʼn verhouding tussen die twee nie. (1) 6.2.2 Kapasitiewe reaktansie sal verminder. (1) 6.2.3 Induktiewe reaktansie sal ook vermeerder. (1) 6.3 6.3.1 X L = 2πfL = 2.π.50.75.10 3 = 23, 56 Ω X C = 1 2 πfc = 1 2.π.50.220.10 6 = 14,47 Ω Z = R 2 + (X L X C ) 2 = 22 2 + (23,56 14,47) 2 = 23,8 Ω (9) 6.3.2 I = V Z = 24 23,8 = 1,01 A (3) 6.3.3 θ = Cos 1 (R/Z) = Cos 1 (22/23,8) = 22,43 o (3)

6 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (Memo) (NOVEMBER 2012) 6.3.4 6.4 X L = X C. (4) Impedansie is minimum. Stroom is by maksimum. (2) 6.5 Radio-instem-kring. Filtreerkring. Ossileerkring. (2) 6.6 Ja (1) [30] VRAAG 7: HALFGELEIER TOESTELLE 7.1 7.2 Transistor as ʼn skakelaar. Transistor as ʼn versterker. (2) 7.3 Die snellerhoek (en so die beskikbare drywing wat beskikbaar is) word beheer deur R 2. R 1 en R 2 vorm ook ʼn spanningsverdeler wat saam met D1 die sneller potensiaal opstel. D 2 is die snellertoestel wat ʼn positiewe spanning verskaf aan die hek sodra die oorbrugspanning van 0.6 V bereik word. Deur R 2 te verander, verander die spanning op die hek van die tiristor, en so word die snellerhoek verander en dus ook die beskikbare drywing aan die lamp wat die helderheid sal verander. (5) (3)

(NOVEMBER 2012) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (Memo) 7 VRAAG 8: KLANKVERSTERKERS 8.1 Gemeenskaplike Emittor Gemeenskaplike Basis Gemeenskaplike Kollektor (3) 8.2 (3) 8.3 Xc =_ 1 2πfC C = 1 2πfXc = 1 2π 100 x 33 = 48,23 x 10 6 = 48,23 µf (4) VRAAG 9: TRANSFORMATORS 9.1 Instrument transformator Drywings/krag transformator (2) 9.2 9.2.1 Transformator mag oorbelas word. (2) 9.2.2 Olie Lug Water (3) 9.2.3 I P = S / V P = 1 100 000 / 11000 = 100 A (3)

8 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (Memo) (NOVEMBER 2012) 9.2.4 I S = I P.V P V S = 100 x 11000 230 = 4 782,61 A (3) 9.3 Doptipe Kerntipe (2) [15] VRAAG 10: KRAG-TOEVOER 10.1 Transformator Gelyrigter Afvlakking Regulering (4) 10.2 Afvlakking afkomstig vanaf die gelykrigter. (2) 10.3 Soos die insetspanning bo die Zener deurbreek-spanning verhoog word, word die interne weerstand van die Zener verlaag en sodoende sal stroom deur die Zener vloei. Dit veroorsaak dat meer stroom na die basis van die transistor sal vloei, wat die interne weerstand verlaag wat die spanning oor die transistor ook sal verlaag, wat dus die uitset spanning herstel. (5) 10.4 10.4.1 Elektrolitiese kapasitor (1) 10.4.2 Fotodiode (1) 10.5 Volgolfgelykrigting Halfgolfgelykrigting (2) [15]

(NOVEMBER 2012) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (Memo) 9 VRAAG 11: LOGIESE STROOMBANE 11.1 11.1.1 NEN Hek (1) 11.1.2 NOF Hek (1) 11.1.3 NIE Hek (1) 11.2 F A.B A.C (5) 11.3 (4) 11.4 11.4.1 1 (1) 11.4.2 1 (1) 11.4.3 1 (1) 11.5 Alarmstelsels Rekenaars (2) 11.6 11.6.1 X + Y (1) 11.6.2 1 (1) 11.6.3 X (1) [20]

10 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (Memo) (NOVEMBER 2012) VRAAG 12: BESKERMENDE TOESTELLE 12.1 12.1.1 Lewendig in terminaal (1) 12.1.2 Lewendig uit terminaal (1) 12.1.3 Herstel skakelaar (1) 12.1.4 Bewegende kontaktor (1) 12.2 12.2.1 40 A (1) 12.2.2 20 A (1) 12.3 Die doel van ʼn aard-lek-eenheid is om die toevoer outomaties te diskonnekteer indien ʼn aardlekfout toelaat dat 20 ma of meer na aard toe vloei. (2) 12.4 Voordele van ʼn MSB bo ʼn sekering: In die geval van ʼn oorbelasting fout, sal beide kante/pole van die kring diskonnekteer. Die toestelle is ook afstandbeheerbaar deur druk-knop, nulspanningspoele of deur aardlekrelê uitklinkspoele. (2) VRAAG 13: WERKSBEGINSELS VAN ENKELFASE MOTORS 13.1 13.1.1 Loopwindings (1) 13.1.2 Aanvullende winding (1) 13.1.3 Aansit kapasitor (1) 13.1.4 Sentrifugale skakelaar (1) 13.2 Kapasitor-aansit induksiemotor (1) 13.3 Om teen 75% van operasionelespoed oop te maak en die aansit-kapasitor sowel as die aansitwinding van die toevoer te ontkoppel. (2) 13.4 Waar ʼn hoë aansit-wringkrag benodig word. m.a.w. motors wat onder lading aangesit sal word. (3) 13.5 Die motor sal nie outomaties begin draai nie want die twee-fasige effek is nie teenwoordig nie. (2)

(NOVEMBER 2012) 13.6 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (Memo)) 11 (4) 13.7 Die twee kapasitors veroorsaak ʼn fase-verskil tussen die stroomm in die hoofwinding en die stroom in die aansitwinding. Hierdie verskil veroorsaak ʼn twee-fasige effek in die stator wat die roterende magnetiese veld veroorsaak wat benodig word om die motor aan te sit. (4) 13.8 VRAAG 14: ELEKTRONIESE KOMMUNIKASIE 14.1 Modulasie is die proses waar diee inligting/data saam die dra-golf verbind word. 14.2 Ja 14.3 Die kapasitor dien as ʼn filter, RF word gefiltreer en verskaf ʼn oudio-sein aan die uitset. (5) [25] (2) (1) (2) 14.4 Luidspreker (5) TOTAAL: 200