GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE

Σχετικά έγγραφα
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Elektriese Aandryfstelsels 324

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

MEGANIESE TEGNOLOGIE EKSAMENRIGLYNE GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 28 Magnetiese Velde

Die genade gawes Van God:

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 LEWENSWETENSKAPPE V2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

VITAL HEALTH FOODS (PTY) LTD VOUBILJET. **Ginsengwortel (Panax ginseng) Pampoensaad- olie. Koënsiem Q10 1 mg

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRADE 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Elektriese Aandryfstelsels 324

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

Transcript:

Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye.

2 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Die vraestel bestaan uit VYF AFDELINGS: AFDELING A, B, C, D en E. 2. Beantwoord AL die vrae in AFDELINGS A, B, C, D en E. 3. Lees AL die vrae noukeurig deur voordat jy jou antwoorde neerskryf. 4. Nommer jou vrae presies soos dit op die vraestel verskyn. 5. Skryf netjies en leesbaar. 6. Wanneer jy teken of skets, gebruik slegs ʼn potlood. AFDELING A AFDELING B AFDELING C AFDELING D AFDELING E TOEKENNING VAN PUNTE MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE VRAAG 1 [15] STRUKTURE VRAAG 2 [10] PROSESSERING VRAAG 3 [10] STELSELS EN BEHEER (Meganiese Stelsels) VRAAG 4 [33] STELSELS EN BEHEER (Elektriese Stelsels) VRAAG 5 (14) VRAAG 6 (18) [32]

(NOVEMBER 2012) TEGNOLOGIE 3 AFDELING A: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE VRAAG 1 1.1 Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.10 ) in jou antwoordeboek neer, bv. 1.1.11 D. 1.1.1 ʼn Goeie voorbeeld van hierdie krag word in ʼn skêr gevind. Die twee handvatsels plaas kragte in verskillende rigtings op die pen wat die lemme vasbind. A Trekkrag B Skuifkrag C Draaikrag D Drukkrag (1) 1.1.2 ʼn Balk wat net aan een kant ondersteun word is bekend as ʼn... A klepelbrug. B hangbrug. C boogbrug. D hangbrug. (1) 1.1.3 Hierdie tipe vragte veroorsaak vibrasies wat wissel (verander voortdurend). A Dinamiese B Statiese C Balk D Buigsaam (1) 1.1.4 Watter EEN van die volgende bymiddels word gebruik om te verhoed dat klonte in bestanddele voorkom? A Geursel B Kleurstof C Verdunningsmiddel (Anti-caking agents) D Anti-oksidante (1) 1.1.5 ʼn Mengsel van twee of meer metale wat die eienskappe daarvan verbeter. A Allooi/Legering B Perspeks C Vertind D Swael (1)

4 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2012) 1.1.6 Twee katrolstelsels wat deur middel van ʼn band verbind is, is bekend as... A ratte. B dryfband. C tandstang en kleinrat. D reguittandratte. (1) 1.1.7 Dit word gebruik om ʼn meganisme veilig te sluit wanneer dit ʼn vrag vashou. A Katrol B Rat C Hefboom D Sperrat (1) 1.1.8... word gebruik waaraan toue van ʼn vlag op ʼn vlagpaal vasgebind is. A Sperratte B Eenrigtingklep C Klosse D Krag (1) 1.1.9 Ohmmeters word gebruik om die... in ʼn stroombaan te meet. A energie B weerstand C volt D stroom (1) 1.1.10 Dit is die tipe resistor wat weerstand verander wanneer die intensiteit van lig daarop val, verander. A Thermistor B Kapasitor C Transistor D Lig-Afhanklike Resistor (LDR) (1)

(NOVEMBER 2012) TEGNOLOGIE 5 1.2 Gee EEN woord vir die volgende stellings. 1.2.1 Dit vernietig die mikro-organismes deur die verwydering van vog in voedsel (1) 1.2.2 Die proses waardeur ʼn dun laag vloeistof op hout aangewend word om ʼn blink, beskermde laag te vorm (1) 1.2.3 Die proses waardeur ʼn baie lae temperatuur verhoed dat mikroorganismes vermenigvuldig en groei (1) 1.2.4 Die vervaardiging van ʼn dun beskermende laag metaal op die oppervlak van ʼn metaal voorwerp deur die gebruik van elektrisiteit (1) 1.2.5 Die proses waarin radio-aktiewe strale deur kos gestuur word waardeur mikro-organismes verwyder word (1) [5] TOTAAL AFDELING A: 15

6 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2012) AFDELING B: STRUKTURE VRAAG 2 2.1 Lees die onderstaande inligting en beantwoord dan die volgende vrae. Die Nelson Mandela Brug Die Nelson Mandela Brug is ʼn kabelstutbrug ( cable-stayed ) wat in 2003 in Johannesburg gebou is. Dit is die langste kabelstutbrug brug in die land. Die ontwerp en konstruksie daarvan het toegelaat dat die verkeer nie ontwrig was gedurende konstruksie nie. Die brug was van beide kante gebou sodat die kabels die groeiende brug ondersteun terwyl dit teenoor mekaar groei. Tydens die konstruksie is werksgeleenthede geskep en die volgende is oorweeg: - Die veiligheid van die konstruksiewerkers - Die veiligheid van die gemeenskap - Die gebruik van plaaslike arbeid - Die koste en tyd Die brug is sterk en stewig genoeg om die las en vragte te dra. Die Nelson Mandela Brug 2.1.1 Gee EEN besorgdheid wat die bouers behoort te oorweeg gedurende die konstruksiefase. (1) 2.1.2 Noem TWEE moontlike materiale wat in die konstruksie van die brug gebruik kan word. (2) 2.1.3 Watter tipe vragte sal die brug dra en oorweeg moet word gedurende die ontwerpfase van die brug? (1) 2.1.4 Noem EEN vrag wat gedurende die bestaan van die brug sal voorkom. (1)

(NOVEMBER 2012) TEGNOLOGIE 7 2.2 Identifiseer die strukturele dele wat gebruik word om elk van die volgende strukture te versterk. Skryf die nommers 1 5 en die korrekte naam van die strukturele deel langs dit. (5) TOTAAL AFDELING B: 10

8 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2012) AFDELING C: PROSESSERING VRAAG 3 3.1 Lees die volgende gevallestudie en beantwoord die volgende vrae. Gevallestudie: Kosbymiddels beïnvloed gedrag Min of meer 30% van kos in ons dieet is verwerkte voedsel. Die meeste verwerkte voedsel is verryk deur middel van anorganiese minerale en vitamiene wat bygevoeg is om te kompenseer vir die voeding wat verlore is in die verwerking van voedsel. Daar is ʼn toename in Aandaggebreksindroom ( Attention Deficit Disorder ) (ADD) en gedragsprobleme in skole. Volwassenes toon simptome van Alzheimer-gedrag vinniger as voorheen. Kunsmatige kleurstowwe in sappe, graan, versnaperinge en vitamienaanvullings beïnvloed die funksionering van die senuweestelsel. Kinders vertoon rusteloosheid, prikkelbaarheid, huil konstant met woedebuie en ernstige slaapsteurings as gevolg van voedselkleursels. Kosbymiddels in natuurlike kos veroorsaak beide fisiese- en gedragsprobleme. Die drie simptome wat mees algemeen voorkom met voedselbymiddels is hoofpyn, angs en ʼn omgekrapte maag. Ander algemene voedselbymiddels sowel as voedselkleuring en preserveermiddels is kunsmatige versoeters en kaffeïen. Preserveermiddels is in alle verwerkte voedsel teenwoordig en selfs in sommige natuurlike voedsel soos vrugte en groente. Die voedsel wat kinders eet tydens hulle groeiende jare beïnvloed die manier waarop hulle dink, leer en optree. 3.1.1 Noem EEN rede waarom voedselvervaardigers anorganiese minerale en vitamiene by voedsel voeg. (1) 3.1.2 Gee EEN negatiewe gedragseffek van voedselbymiddels in kinders. (1) 3.1.3 Noem EEN van die algemene simptome van voedselbymiddels. (1) 3.1.4 Watter voedselbymiddels is ook ʼn probleem behalwe voedselkleursel? Noem net EEN. (1) 3.1.5 Noem EEN nadeel van verwerkte voedsel. (1)

(NOVEMBER 2012) TEGNOLOGIE 9 3.2 Pas die voedselverwerkingsmetodes in KOLOM A met die manier waarop elke metode werk in KOLOM B. Skryf slegs die nommer van die metode in KOLOM A en die letter van die korrekte beskrywing in KOLOM B. KOLOM A KOLOM B 3.2.1 Sout van voedsel A Die suur in asyn verhoed die groei van mikro-organismes 3.2.2 Voedsel inlê B Dit laat toe dat voedsel vir langer periodes gestoor kan word 3.2.3 Vries C Verhitting van voedsel in lugdigte, vakuum-verseëlde houers 3.2.4 Pekel van voedsel D Chemikalieë in die rook verhoed dat mikro-organismes groei 3.2.5 Gerookte E Die verwydering van mikroorganismes deur die gebruik van sout (5) TOTAAL AFDELING C: 10

10 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2012) AFDELING D: STELSEL EN BEHEER (MEGANIESE STELSELS) VRAAG 4 4.1 Alle masjiene bestaan uit eenvoudige meganismes. In ʼn werkende meganiese stelsel moet daar ʼn INSET wees wat ʼn PROSES ondergaan om ten einde ʼn UITSET produseer. Voorbeeld: Inset Proses Uitset Die persoon skuif die hefboom van die domkrag op en af Die hidrolise olie vloei Die domkrag lig die motor Hidrolise motordomkrag Bestudeer die volgende diagramme en voltooi die tabel deur te verduidelik hoe die Inset en Uitset voorkom: Naam Inset Uitset Motorskêr-domkrag Skêr Klitser

(NOVEMBER 2012) TEGNOLOGIE 11 ʼn Hand-gedrewe ratlier (windas) Fiets ratstelsel (10) 4.2 Beantwoord die volgende vrae: 4.2.1 Wat is ʼn katrol? (1) 4.2.2 Hoe veroorsaak ʼn katrolstelsel dat werk makliker gemaak kan word? (1) 4.3 Die volgende diagram toon ʼn persoon wat ʼn saamgestelde katrolstelsel gebruik om bakstene op te lig. 500 N ʼn Saamgestelde katrolstelsel 4.3.1 Bereken die meganiese voordeel van hierdie katrolstelsel. (3) Formule: Meganiese Voordeel =

12 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2012) 4.3.2 Hoe kan jy die draairigting van ʼn gedrewe katrol omkeer? (1) 4.3.3 Teken ʼn netjiese skets om jou antwoord te illustreer. (4) 4.4 Ratte kom in meeste van die masjiene wat in die konstruksiebedryf gebruik word voor. ʼn Fiets is aangedryf deur ʼn ketting wat krag van die pedale na die kleiner rat in die middel van die agterste wiel dra. Die illustrasie hieronder toon ʼn fietsrat-stelsel wat ses verskillende snelhede toelaat. Rat Aantal tande A 45 B 40 C 25 D 20 E 15 Die ketting kan deur beide die groot kettingratte, A of B, gedryf word of dit kan ook van die klein ratte C, D of E van die agterwiel, aangedryf word. Die ratstelsel se ses verskillende spoed verhoudings is: A:C A:D, A:E, B:C, B:D, en B:E 4.4.1 Watter van die SES verskillende verhoudings sal die beste wees vir ʼn steil opdraand? (1) 4.4.2 Watter verhouding sal die beste wees vir ʼn vinnige spoed op ʼn gelyk pad? (1) 4.4.3 Wat is die doel van die veergelaaide ratte? (1)

(NOVEMBER 2012) TEGNOLOGIE 13 4.5 Pas die beskrywing in KOLOM A by die rat in KOLOM B. Skryf slegs die nommer in KOLOM A en die letter in KOLOM B neer. KOLOM A 4.5.1 Wiele met tande wat inmekaar pas. Die rat verander die spoed en rigting van ʼn as 4.5.2 Die ratte werk volgens die skroefbeginsel. Die rotasie op die skroefrat veroorsaak ʼn stadiger rotasie op die rat met tande. Die inset en uitset is ook 90 teenoor mekaar 4.5.3 ʼn Rat met tande en ʼn staaf met tande wat roterende beweging in ʼn liniêre beweging verander 4.5.4 Die ratte verander die rigting van rotasie deur 90. Die tande is op 45 so dat hulle teen ʼn reghoek inmekaar pas A B C D KOLOM B Skuins ratte (Bevel Gear) Reguittandratte (Spur gears) Tandstang en kleinrat (Rack and pinion) Skroefrat (Worm gears) (4) 4.6 Die illustrasie hieronder toon ʼn saamgestelde ratstelsel met vier ratte. Bestudeer die diagram en beantwoord die volgende vrae. Die tabel hieronder dui aan die aantal tande vir elke rat. Rat A Rat B Rat C Rat D 120 tande 40 tande 80 tande 20 tande 4.6.1 Rat A draai in ʼn kloksgewyse rigting teen 30 omwentelings per minuut. Wat is die uitset in omwentelings per minuut vir rat D? (5) bv. = = 3 30 omwentelings x 3 = 90 omwentelings per minuut by B. (C is aan B vasgemaak en draai daarom dieselfde spoed.) Bereken nou die uitset in omwentelinge per minuut vir rat D. 4.6.2 Wat is die rigting van rotasie van rat D? (1) TOTAAL AFDELING D: 33

14 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2012) AFDELING E: STELSEL EN BEHEER (ELEKTRIESE STELSELS) VRAAG 5 5.1 Die tabel hieronder toon elektriese komponente met simbole en verduidelikings. Teken die tabel weer oor in jou antwoordeboek en voltooi die dele (1 11) wat uitgelaat is. Komponent Simbool Gebruik Batterye Batterye verskaf die elektriese krag sodat ʼn elektriese stroombaan kan werk 1 ʼn Druk-skakelaar skakel die stroom aan of af. Die elektriese stroom sal net werk terwyl die skakelaar gedruk is. Resistors 2 3 4 5 Lig-Afhanklike 6 7 Resistor (LDR) 8 9 Motore verander elektriese energie in beweging. Die elektrisiteit laat die motor draai. Ons kan dan die motor gebruik om ander dinge te laat beweeg. Gonser 10 11 (11)

(NOVEMBER 2012) TEGNOLOGIE 15 5.2 Lees die volgende gedeelte en beantwoord die vrae wat volg. VRAAG 6 Mnr. Bumnandi het ʼn vistenk met ʼn lig wat geïnstalleer is om die water warm te hou. Hy wil ʼn elektriese stelsel hê wat die lig outomaties aanskakel wanneer dit donker is en die elektriese stroom aan en af skakel wanneer die water te warm of te koud word. 5.2.1 Wat sal gebeur as die water te warm of te koud word? (1) 5.2.2 Watter elektroniese komponent is nodig om die lig outomaties aan te skakel wanneer dit donker word? (1) 5.2.3 Watter elektroniese komponent is nodig om die stroom aan of af te skakel wanneer die water te warm of te koud word? (1) [14] 6.1 Die illustrasie hieronder vertoon ʼn elektroniese verwerkingstoestel wat in baie verskillende elektroniese stroombane voorkom. 6.1.1 Noem die komponent. (1) 6.1.2 Noem TWEE funksies van die komponent. (2) 6.1.3 Noem die DRIE terminale van die komponent. (3) 6.2 Verwys na die volgende kleurkode tabel om die weerstand van die resistors hieronder uit te werk: Kleur 1ste Band 2de Band 3de Band 4de Band Swart 0 0 Bruin 1 1 0 Rooi 2 2 00 Akkuraatheid/ Oranje 3 3 000 Toleransie Geel 4 4 0000 Groen 5 5 00000 Goud = ± 5 % Blou 6 6 000000 Silwer = ± 10 % Violet 7 7 0000000 Geen kleur = ± 20 % Grys 8 8 00000000 Wit 9 9 000000000

16 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2012) Resistor 1 Resistor 2 6.2.1 Wat is die weerstand van resistor 1? (3) 6.2.2 Wat is die weerstand van resistor 2? (3) 6.3 Noem die kleure (in volgorde) van die volgende resistors: 6.3.1 750 000 Ω (3) 6.3.2 80 Ω (3) [18] TOTAAL AFDELING E: 32 GROOTTOTAAL: 100