20/2016. Die verhouding van die aantal brildraers tot die totaal is n rasionale
|
|
- Χαράλαμπος Δεσποτόπουλος
- 6 χρόνια πριν
- Προβολές:
Transcript
1 20/2016 Liewe Ouers Dit is so n voorreg om deel van n personeelkorps te wees waar mense meet soveel passie en toewyding werk. Ek het vir me. Ester Cloete gevra om vir ons te vertel hoe dit hier by ons met Wiskunde gaan. Dit is seldsaam om n Wiskunde-onderwyseres te kry wat poëties kan raak, maar hier op Menlo-bodem gebeur dit wel! Sy stel dit so mooi: Om n bul te pak as jy nie bang is nie, is niks. Om hom nié te pak nie as jy wel bang is, is ook niks, maar om n bul te pak as jy bang is - dis IETS! Vir baie kinders op skool is hierdie bul beslis Wiskunde. Dit gaan baie maal eerder oor waagmoed en selfvertroue as aanleg en eerder oor vasberadenheid as vermoë. Sonder selfvetroue werk somme nie sommer uit nie. In die Wiskunde-departement kan ons gewoonlik nie saam lag as dit by eksamenflaters kom nie. Dis nou nie dat daar nie flaters is nie - dit is maar net dat dit nie vir ander mense snaaks is nie. As n leerder egter van n ewewydige verspreiding in plaas van n eweredige verspreiding praat, of nuutskeppings maak, soos ooreensydige hoeke of byter hoeke (dit kan n hond of haai soort hoek wees) is dit vir ons Wiskundeonderwysers skreeusnaaks! In hierdie eksamen byvoorbeeld duik die volgende interessante oplossing, om die linkerkant aan die regterkant van n identiteit te bewys, op: bonatuurlike kragte het die ekstra sin θ en cos θ verwyder en daarom is dit nou gelyk aan tan θ tada! Die media maak baie maal die Wiskunde-bul nog meer dreigend en n mens sien gereeld opskrifte wat enige leerder se waagmoed tot in sy sokkies laat sak, vandaar n groter uitdaging vir Wiskunde-onderwysers om passie en liefde oor te dra en leerders oor te wen na die wêreld van syfers. n Oud- Wiskunde-onderwyser hier, mnr. Böhmer, se woorde: Is die Wiskunde nie wonderlik nie?! word nog steeds gereeld hier in die Wiskunde-klasse gehoor. Ons missie is om stereotipering van Wiskunde by Die Hoërskool Menlopark te faktoriseer, te differensieer en te elimineer. Tydens klasgee word gepoog om alle tipes leerders te bereik linkerbrein, regterbrein, aandag-afleibaar, eksak, meer kreatief noem maar op! Daar word wiskundige grappe gemaak en in vergelykings gepraat, uitdagings word gestel, kompetisies gehou en pryse word oorhandig (al is dit net n suigstokkie). Tegnologies word daar gewoeker met visualizers, dataprojektors en allerlei rekenaarprogramme. Mnr. Oosthuizen het selfs sy eie webwerf, hier leer leerders om van Wiskunde te hou! Met gratis ekstra klasse van Maandag tot Donderdag vir die verskillende grade, word die ekstra myl geloop, die Wiskunde-bul word getem, gepaai en gou mak gemaak - soos n lammetjie. Hier is Wiskunde nie n probleem nie: eerder n uitdaging waarvoor daar nie teruggedeins word nie nie deur die onderwysers of die leerders nie. Met ons jaarlikse deelname aan die Wiskunde Olimpiades, word die laterale wiskundige denkers ingespan. Die pi - kompetisie ( ) wat elke jaar op 14 Maart, op pi -dag ( ) gehou word, ins- -reer leerders om die desimale van dié unieke irrasionale getal te memoriseer en voor te dra. Wiskunde is orals rondom ons, soos mnr. Smit ook weer tydens n eksamentoesigsessie in die saal uitgewys het: Die verhouding van die aantal brildraers tot die totaal is n rasionale getal: 20% van leerders dra n trui en n baadjie! Die waarskynlikheid dat n leerder linkshandig is, is (asof almal dit nie reeds uitgewerk het nie!) Verlede jaar was ons matriekuitslae in Wiskunde die beste van enige gemengde skool in Suid Afrika. Algeheel was ons derde in die land. Hier is n passie vir Wiskunde, n vreugde in vergelykings en n glimlag oor oplossings. Ons kan met dankbaarheid sê: hier by Die Hoërskool Menlopark maak tan en cos sin! Op bl. 3 is n uitdaging of twee wat die matrieks reeds baasgeraak het ons glo die ouers sal dit met gemak kan aanpak én kafdraf! Matriekleerders kan ouers se antwoorde nagaan! Hannaliza Fechter Direkteur: Bemarking en skakeling
2 04/08 Dogtershokkie: Noordvaal (tot 09/08) 05/08 Muurbal: NJSA Topskole (tot 08/08) Netbal: SA-Kampioenskappe (tot 07/08) Tennis: AHMP o/15-dogterstoernooi (tot 06/08) 08/08 Skoolvakansiedag 09/08 Skoolvakansiedag - Vrouedag 13/08 Rugby: Beeld-trofee kwartfinale Wintersport wynveiling (Saal, 18:00 - kontak sport@menlopark.co.za) 3/09 Menlofees Kom bid saam elke Donderdagoggend van ± 07:15 af in die sitkamer van die koshuis. Ma's wat Efesiërs 2:8-9 (1983-vertaling) Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is n gawe van God. Dit kom nie deur julle eie verdienste nie. En daarom het niemand enige rede om op homself trots te wees nie. ABSOLUT OMGEE Almal het gaan stem, maar almal kon nog nie saamstem nie. Drie Menlomeisies het egter saamgestem dat hulle die stemdag wil gebruik om uit te reik en deel van Groot FM se Reach for a Dream -projek te wees. Lindie Strydom van GROOT FM 90.5 en Hannah Jabulani van die "Reach for a Dream"-span, het besluit om Hendrik Janssens, n leukemie-leier se droom, om 'n kunstenaar te word, te bewaarheid. Hendrik is 16 jaar oud en is drie maande gelede met leukemie gediagnoseer. Die drie graad 10-dogters, Heike Melcher, Nanette Rossouw en Frances de Klerk het saam met me. Mariana de Klerk by die Artbox 858 galery in Elarduspark gaan kuier, waar Hendrik n kunsles ontvang het. Hulle het sommer saam met hom ingeval en heerlik aan n kunswerk gewerk. Hendrik het geskenkpakke met 'n groot verskeidenheid kunsmateriale asook 'n kreatiewe geskenkpak van Die Hoërskool Menlopark se Kuns Departement, ontvang. Baie dankie aan me. De Klerk, Heike, Nanette en Frances wat Menlo se hartklop met ander mense gaan deel het.
3 Ons slinternuwe Matriekraad vir die termyn is Dinsdag tydens skooltyd aangekondig. Die harte het vinnig geklop en almal was opgewonde om te hoor wie die harde werkers en voorlopers vir die volgende jaar sal wees. Baie geluk aan die volgende graad 11-leerders wat tot die Matriekraad verkies is. Ons is saam met julle bly en glo dat julle n groot verskil aan die Menlo-hartklop sal maak. Seuns Emile Brandt, Stefan Buter, Albert Cloete, Ewan Cornelius, Divan du Plessis, Hans-Peter Fechter, Nandus Grobbelaar, Heinrich Hofmeyr, Zander Honiball, Chris-Jasper Jooste, Estevan Louw, Graeme McCreath, Rohan Meyer, Gustav Rohde, Neil Roode, Leo Serton, Mark Smit, Chaan Strydom, Dirk Thuynsma, Barry van der Vyver, Eric van der Walt, Riaan van der Westhuizen, Jan-Harm van Helsdingen, Harm van Jaarsveld, Michàel van Schalkwyk, Francois van Tonder, Jeff van Zyl en Jansen Viljoen Meisies Zaskia Bisschoff, Zinské Botes, Jenna Cawood, Erna Cloete, Marni de Wet, Tarinda Diemont, Isabella du Plessis, Elré Engelbrecht, Miyanke Ferreira, Marli Grobler, Romain Groenewald, Lieze Heyns, Anieke Kruger, Chanté Lombaard, Meraki Matthee, Alrike Mocke, Adele Nel, Lorraine Oosthuizen, Carmén Pieterse, Veronique Sheppard, Clarise Smit, Suné Stander, Jani Struwig, Anita Strydom, Lisa van der Walt, Christine van Heerden, Nadia van Rooyen en Bianca Viljoen Uitdaging aan die ouers! Drie seuns (Hein, Hans en Hanno) en twee meisies (Izelle en Ilze) moet in n ry staan om n groepfoto te neem. Bepaal die waarskynlikheid dat Hanno langs Ilze staan op die foto. Die som tot oneindig van n meetkundige reeks A, is 16. As elke term in reeks A gekwadreer word, is die som tot oneindig. Bewys dat en toon al jou stappe! Bepaal vervolgens die som tot oneindig van die derdemagte van die terme van reeks A.
4 VERANDERING OP REKORDEKSAMEN- ROOSTER Aandag alle matrieks: daar het n verandering op die rekordeksamenrooster (vanaf die department) plaasgevind rakende Geskiedenis (vraestel 1), Besigheidstudies en English HL (paper 2). Klik hier vir die opgedateerde rekordeksamenrooster. LENTESKOOL VIR MATRIEKS n Lenteskool vir matrieks word by die skool aangebied om leerders die geleentheid te bied om maksimaal voor te berei vir die eindeksamen en om enige onsekerhede wat in die rekordeksamen opgeduik het, uit te klaar. Klasse sal vanaf Vrydag, 30 September tot Woensdag, 5 Oktober geskeduleer word in Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid, Fisika, Chemie, IT, RTT, Lewenswetenskap, Geografie (kaartwerk) en English FAL. n Minimum van 15 leerders per vak word vereis en elke vak sal in drie, twee en n half-uur sessies, aangebied word. Koste beloop R180,00 per vak en is met inskrywing betaalbaar by me. Elbeth Vermaak. Sluitingsdatum is 19 Augustus Absolut akademie! Super graad sesse by die Super 6 Akademiese Uitdaging - n heerlike dag vir jonk en ouer! Die pers bus is nie sommer net nog n bus nie, dit is n baie pers, groot pretbus. n Baie groot bederf het ses graad 6-leerders van 16 laerskole te beurt geval, toe hulle met groot oë Vrydag, 29 Julie op dié bus geklim het om te kom deelneem aan die Super 6 Akademiese Uitdaging by ons skool. Hier op Menlo-bodem word hulle toe oorrompel met die mees fassinerende van akademiese uitdagings wat mens jou kan indink en uitdink! Die Menloonderwysers wys hulle staal en kreatiwiteit en daar word gedink, gespeel en gewoeker. Dit was vir ons verstommend om te sien wat hierdie graad sesse reeds weet hulle is sommer slaggereed vir die hoërskool! Die uitdaging is hierdie jaar deur Laerskool Lynnwood gewen, met Laerskool Menlopark in die tweede plek en Laerskool Anton van Wouw in die derde plek. Elke deelnemertjie het die dag terdeë geniet en was Vydagaand stokflou na n dag se gewoel en gewerskaf. Ons bedank graag ons Matriek- en Parkieraadslede wat die hele dag betrokke was, asook Roelof Jordaan, Renate van Tonder en Malene Rohde wat die aand so vlot laat verloop het. Ons wil graag vir Stephnie s restaurant bedank vir hulle borg van die super verversings vir die ouers en gaste. Alles was keurig en heerlik. Dit was waarlik n aand sonder gelyke! Ons Menlo-rugbymanne woeker met voorspoed in die Beeld-trofee kompetisie. Die eerstespan teken n oorwinning aan teen Hoërskool Kemptonpark van Vyf drieë (Dirk Thuynsma - 1, Brian Bouwer - 1, Tiaan Fourie - 1 en Earl Douwie - 2), vyf doelskoppe en n strafskop verseker die eerstespan se vordering na die volgende rondte van hierdie kompetisie. Die o/16a-span was te sterk vir Hoërskool Rustenburg en spog ook met n wentelling van Al 4 spanne dring deur na die Beeld-trofee kwarteindrondte wat op Saterdag, 13 Augustus 2016 beslis word. Klik hier vir die bepalings van die kwartfinale.
5 0/14A EERSTES O/16A O/15A Menlo-meisieshokkie verower die stad... beker na beker na beker! Die Stadsbeker-finaal het Saterdagoggend op n hoogtepunt afgeskop toe die o/14a-dogtershokkiespan, in hulle afdeling, die Stadsbeker met 8:1 ingepalm het! Min het ons besef dat dit net die begin van groot dinge vir die dag was. Kort hierna het die o/15a-, die o/16a- én die o/18a-span in hulle afdelings die Stadsbekers ingehark! Absolut asemrowend! o/14a wen Garsfontein 8:1 o/15a wen AHMP 4:1 o/16a Menlo wen Garsfontein 4:0 Eerstespan wen Waterkloof 5:2 (met die 8 sekondes doelskiet) Hierdie prestasie laat mens verstom en verwonderd en bowenal baie dankbaar. Dit is so n ongelooflike voorreg wanneer sulke harde werk beloon word met groot sukses. Baie geluk aan elke hokkiedogter, afrigter, bestuurder, ouer en ondersteuner. Na die absolut opwinding die afgelope naweek, wens ons die hokkiedogters sterkte toe vir die Noordvaaltoernooi wat hierdie naweek plaasvind - klik hier vir die naweek se bepalings. S T A D S B E K E R W E N N E R S
6 Menlo-landlopers laat waai deur die liga. Ons dogters beklee tans die sewende plek in die liga en ons seuns, die negende plek. Hiermee die algehele plekke wat ons behaal asook n paar uitblinkers in die ligabyeenkoms by Hoërskool FH Odendaal: Juniordogters: 3de Juniorseuns: 7de Seniordogters: 6de Seniorseuns: 9de Juniordogters (4 km), 0/14-ouderdomsgroep: Joané le Roux (3de), Karla Grobler (6de) en Mira Kaffka (13de) Juniordogters (4 km), o/15-ouderdomsgroep: Ivana Venn (30ste), Bianca le Grange (36ste) en Sydney Broadhurst (39ste) Juniorseuns (4 km), o/14-ouderdomsgroep: Ethan van den Berg (3de), Rossouw Venter (26ste) en Carlo Smit (64ste) Juniorseuns (4 km), o/15-ouderdomsgroep: Rouxan le Roux (13de), Vuk Despot (38ste) en Josua van Helsdingen (58ste) Seniordogters (4 km), o/16-ouderdomsgroep: Mila Geldenhuys (8ste), Lisa Brink (20ste) en Maric Streso (30ste) Seniordogters (4 km), o/17- ouderdomsgroep: Anice le Roux (16de), Anita Strydom (21ste) en Jenna Cawood (24ste) Seniordogters (4 km), o/19-ouderdomsgroep: Hanri le Roux (18de), Julie le Riche (20ste) en Sadie Schalkwyk (24ste) Seniorseuns (6 km), o/16- ouderdomsgroep: Melt von Molendorff (33ste), Calvin Stoltz (42ste) en Matthew Penning (47ste) Seniorseuns (6 km), o/17-ouderdomsgroep: Kean van der Linde (20ste), Estevan Louw (29ste) en Juandré Lombard (77ste) Seniorseuns (6 km), o/19-ouderdomsgroep: Robert Bester (4de), Jansen Viljoen (39ste) en Reuben Stoltz (62ste) Menlo-netbal is tops! Menlo-netbalmeisies bewys gereeld dat ons een van die topnetbalskole in Suid- Afrika is. Hierdie naweek neem die o/16a- en die eerstespan deel aan die SA-kampioenskappe. Ons weet elke speelster is gereed om alles in die stryd te werp, elke oomblik van elke wedstryd. Baie sterkte en geniet die goeie en harde netbal. Absolut netbal - absolut trots! Die wonderlike Augustus-winde waai dalk woes, maar vir tennis draai die wind altyd reg. Baie sterkte aan ons o/15-dogters, Tinese Dippenaar, Caty van Rensburg, Noélle van der Walt, Danélle van der Walt, Lize Bernard, Mieke Vermeulen en Megan Barnard wat ons gaan verteenwoordig by AHMP se jaarlikse o/15-tennistoernooi wat plaasvind vanaf 4 tot 6 Augustus. Die o/15-seuns, William Wilson, Stegmann Kruger, Rudolph Nel, Luan Burger, Wayne Willemse, Gideon Munnik en Josua van Helsdingen moet Menlo se naam gaan hoog hou by die AHS o/15-tennistoernooi vanaf 5 tot 8 Augustus! Sterkte manne! Die Marilie Moolman tennistoernooi vind in Cradock plaas vanaf 10 tot 14 Augustus en die volgende Menlospelers gaan die koue trotseer om die ander deelnemers met hulle afslane te probeer troef: Seuns: Gerhard Swart (graad 10), Dewald Greyling (graad 11), Jean Klopper (graad 11), Stegmann Kruger (graad 9), Herman van Zyl (graad 12), Ruard Muller (graad 10) en Brendan Vorster (graad 10) Dogters: Danielle Arndt (graad 10), Karla Esterhuyse (graad 11), Tinese Dippenaar (graad 9), Noélle van der Walt (graad 8) en Danélle van der Walt (graad 8) Baie dankie aan elke tennisspeler wat skool- en vakansiedae opoffer om n bars hou te speel. Ons lief julle 40-stroop!
7 Seunshokkie: Soveel seën, dit reën goud en silwer! Om n seunshokkiespan te hê wat deurdring na die Noordvaal-finaal toe, is baie goed, maar om in al drie ouderdomsgroepe n span te hê wat deurgedring het na die finaal, is iets buitengewoon. Om met daardie drie spanne dan twee silwermedaljes en n gouemedalje huis toe te bring is natuurlik absolut uitsonderlik! Die o/14a-span ontvang n silwermedalje (Menlo 1, Uplands 2); Die o/16a-span wen goud (Menlo 5, Nelspruit 1); en Die o/18a-span spog met die silwermedalje (Menlo 0, Potch Gim 2). 12 Spanne het in elke ouderdomsgroep meegeding en elke span het hierdie naweek vyf wedstryde gespeel. Die Hoërskool Menlopark het nie slegs die medaljes ontvang nie, maar is ook aangewys as die die beste seunshokkieskool in die Noordvaal-kompetisie - dalk Noord, maar glad nie vaal nie! Baie geluk aan elke hokkieman wat met harde werk, oneindige ure se oefening en opoffering die Noordvaal ophelder. n Groot dankie van die seunshokkie: Sulke ongelooflike uitslae is nie moontlik sonder die ondersteuning nie. Elkeen langs die veld, maak die wen op die veld nog meer wonderlik! Van elke seun aan elke ondersteuner - baie dankie! n Spesiale woord van dank aan me. Nicolette Brandt en Emile Brandt wat so hard gewerk het om die o/16-toernooi, wat by Die Hoërskool Menlopark aangebied is, vlot te laat verloop. Julle het Menlo-hokkie se hande sterk gemaak ons waardeer julle baie! Ouers wat ouer geword het hierdie naweek dié hokkie maak n ma grys! Dit gebeur nie sommer dat n gesin op een dag n kind in elke ouderdomsgroep van die Noordvaal-finaal het nie. Die Janse van Rensburg-seuns het tussen hulle, 15 wedstryde gespeel en is huistoe met een gouemedalje en twee silwermedaljes! Daar is nog talle ander ouers wat moes rondjaag tussen die meisies- en die seunswedstryde en selfs party wat meer as een kind in dieselfde span gehad het natuurlik dubbele spanning en dan - na hierdie naweek, gelukkig ook, dubbele vreugde. Baie dankie vir elke ouer se ondersteuning en aanmoediging. Menlo-mense maak Menlo-magic!
8 Chris Ehlers (graad 10) se judoprestasies laat mens effens versigtig verby hom stap. Hy is die trotse eienaar van n bruin belt en hy verower drie bronsmedaljes tydens die Suid-Afrikaanse Ope Judo kampioenskappe wat vanaf 26 Junie tot 2 Julie plaasgevind het. Hy verwerf hierdie medaljes in die o/17-ouderdomsgroep in die volgende kategorieë: Nage-no-kata, individueel asook in die spanafdelings. Baie geluk, Chris! Lize Bekker (graad 8) is n jong dame wat weet hoe om die snare te tokkel! Sy het tydens die Centurion Eisteddfod die snaar by die woord gevoeg en met haar viool absolut presteer in die volgende afdelings: Concerto (14 jaar en onder): A++ Program (14 jaar en onder): A+ Barok (graad 5): A+ Romanties (graad 5): A+ Bladlees (graad 5): A+ 20ste eeu (graad 5): A Hierdie Parkie kan mens deur n ring trek. Alichia van Heerden in graad 9 neem deel aan ringbal en word die afgelope drie jaar in die Gauteng Noord span vir ringbal ingesluit. Sy het gedurende Julie deelgeneem aan die nasionale toernooi in Pretoria waar hulle n SA-span aangekondig het. Alichia is ingesluit in die o/15 SA-span. Absolut Alichia! Hier is die afgelope week se uitslae: Die Menlo-gholfers hou ons skool se naam absolut stylvol hoog op die gholfbaan! A Liga: Menlo 1 vs. AHS 1 - verloor A-Liga: Menlo 1 vs. AHS 3 - wen B Liga: Menlo 2 vs. PBHS 3 - wen 3-1 C Liga: Menlo 3 vs. Centurion 1-2 elk n Oscar wink vir hierdie akteur! Leroux van Diemen (graad 10) het die afgelope vakansie deelgeneem aan n internasionale drama- en talentkompetisie in Orlando Florida, is aangewys as wenner van n beurs en is toegelaat tot die NYFA (New York Film Academy) om in New York te gaan studeer. Hy is tans ook deel van n internasionale filmspan wat hier in Suid-Afrika n film skiet. Leroux vertolk die rol van Paul Fisher, die seun van die advokaat Braam Fisher wat Nelson Mandela as advokaat verteenwoordig het in die Rivonia-verhoor. Die film se naam is dan ook Rivonia en dit word deur Hollandse- en Duitse-filmvervaardigers geskiet. Hierdie Menloakteur neem ook deel aan verskeie toneelstukke en aan n Disney musiekproduksie wat later vanjaar by die Brooklyn-teater op die planke sal wees. Van hierdie besige akteur gaan ons nog baie hoor!
9 Akademie vir Leeruitnemendheid Loopbaan- en vakkeuse Leer die volgende: STUDIEMETODES Johan le Roux Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid en stres Bepaling en inoefening van leervoorkeure Uitsoek van sleutelwoorde en hoofgedagtes Verhoog motivering Beplanning van huiswerk en studie Vasstelling en hantering van leerprobleme Musiek tydens studie Weet jy nie watter loopbaan om te kies nie? Weet jy nie hoe om tussen verskillende loopbaanmoontlikhede te kies nie? Twyfel jy of jy die regte keuse gemaak het? Wil jy jou vakkeuse moontlik verander? Ons voorsien n volledige verslag met voorkeurloopbane wat by jou pas en jou sal help om by jou voorkeurloopbaan uit te kom. Verdere dienste: Breinprofiele Studiemetodes Navrae en afsprake: Johan le Roux:
10 POS BESKIKBAAR VIR SKOLIER Administrasie en ontvangs by mediese praktyk in Waterkloof-/Hazelwood-area vir n 17- of 18-jarige skooldogter Tye: Maandae tot Donderdae: 15:00-17:00 Vrydae: 14:00-17:00 R40,00 per uur (eie vervoer) Kontak: Alna ( ) CHALET BY SONDELA TE HUUR 6-bed selfsorg chalet 30 September tot 7 Oktober 2016 (7 nagte) R10 500,00 Tyddeel in Oktober-vakansie gleuf ook te koop Kontak: M. Oosthuizen ( )
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur
- - GRAAD FINALE ASSESSERING ERING VRAESTEL NOVEMBER 06 TOTAAL: AL: 50 TYD: 3 uur - - INSTRUKSIES:. Hierdie vraestel bestaan uit 0 vrae.. Beantwoord alle vrae. 3. Toon alle stappe in die berekenings. 4.
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 120 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se EamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 1 Vraestel 01 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord
Die genade gawes Van God:
Die genade gawes Van God: 1Kor. 12:1-18 1 En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. 2 Julle weet dat julle heidene was, weggevoer na die stomme afgode
SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:
Pretoria- 1 Skriflesing: Heidelbergse Kategismus: Teks: Sing- SAMESANG: Ps 49:4 TYDENS EREDIENS: Ps 40:8; Ps 25:3; Ps 19:4 As ons in Handelinge 16 kan begin, broeder en suster, dan staan in die een hoofstuk
Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.
Mark 9:14-29 Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind. Desember 2012 Ps-vooraf Ps 63: 1, 3 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan my oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom?
Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.
Mark 10:13-16 Fokus: vers 13-16 Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk. Januarie 2014 Ps-vooraf Ps 3: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM
Province of the ETERN CAPE EDUCATION NIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT / RG / RM F SF J/O P R Verduideliking
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10-jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE
Tema: Twee is so sterk soos drie. God Drie-enig gryp in, in jou en ons lewe!. Skrifgedeelte: Prediker 4:7 12 Prediker: Ds. Joop van Schaik Datum: 22 Januarie 2012 Prediker 4:7 12 7 8 9 10 11 12 Ek het
Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika
Graad 11 Fisika Kennisarea: Meganika 1.1 Skalare en vektore Skalaar: n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar wat nie rigting het nie. Skalaar Voorbeelde: massa (6 kg); tyd (5 s); afstand (2
WISKUNDIGE GELETTERDHEID
WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL GRAAD 2-REKORDEKSAMEN 04 September 207 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. SACAI WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL KOPIEREG VOORBEHOU 207 GRAAD 2-REKORDEKSAMEN
Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)
Rom 14:1-12 Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 97:1, 5 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal
Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2
Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2 Vir enige Christengelowige, en vir enige gemeente, is niks meer belangrik as jou kennis van die Drie-enige God
Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.
Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer. Hosea 12: 7 "Wat jy moet doen is om na jou God toe terug te keer:
Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp
SKRIFLESING: Johannes 7:1-9 TEKS: Johannes 7:6 TEMA: Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp Psalm 92 : 1, 2 Psalm 119 : 33, 36 Psalm 25 : 2 Psalm 25 : 6 1 Hierdie preek gaan nie oor die
Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde
Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za
Markus 16:9-20(a) Wanneer Jesus, ons Here wat opgestaan het, jou ontmoet, oorwin Hy ongelof, en verander Hy jou lewe radikaal.
Markus 16:9-20(a) Wanneer Jesus, ons Here wat opgestaan het, jou ontmoet, oorwin Hy ongelof, en verander Hy jou lewe radikaal. Februarie 2017 Ps 89: 1, 2 vooraf Ps 89: 6, 7 lofpsalm Ps 79: 5, 6 na wet
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 1½ uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode.
Tema: Wedergeboorte Skrifgedeelte: Johannes 3:1-18 - Teksverse: 3,16 1 Petrus 1:1-9 - Teksvers: 3 Prediker: Ds. Joop van Schaik Datum: 14 Augustus 2011 Johannes 3:1-18 1 EN daar was n man uit die Fariseërs
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com Wiskunde
Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid
Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid Joh 3:3-6 Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie. (4) Nikodémus
Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)
Rom 14:1-9 Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 123: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om assebleif Wiskundige Geletterdheid/V1 2 VRAAG 1 1.1.1
Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom
Efes 6:1-4 Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom Junie 2013 Ps-vooraf Ps 105: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom? Ons hulp is
Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting
Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting November 2014 Ps-vooraf Ps 42: 2, 3 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na
Dan 7:1-28. Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a).
Dan 7:1-28 Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a). Januarie 2015 Ps-vooraf Ps 57: 1, 5; Ps 18: 1, 14 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp
Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).
Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7 Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a). Januarie 2012 Ps-vooraf Ps 95:1,2 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons
1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 203 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE: 40 TYD: 2 2 uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 9A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man.
Mark 10:17-31 Fokus: vers 17-22 Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man. Februarie 2014 Ps-vooraf Ps 92: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan
1 Bekering: Kom tot inkeer Die bekende Griekse woord wat hier gebruik word is μετανοέω metanoéō.
Wat moet ek doen om gered te word? 37 Petrus se woorde het hulle diep geraak. Hulle het toe vir Petrus en die ander apostels gevra: Broers, wat moet ons doen? 38 Petrus antwoord hulle: Kom tot inkeer en
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 216 WISKUNDE V2 PUNTE: 15 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 216) INSTRUKSIES EN INLIGTING
1 TESSALONISENSE 1:3
1 TESSALONISENSE 1:3 Votum en seën Psalm 149 : 1, 2 Gebed Skriflesing: 1 Tessalonisense 1 (AV 1983/91) Teks: 1 Tessalonisense 1:3 (AV 1983/91) Psalm 43 : 3, 5 Preek: Die Here bemoedig hulle wat glo en
GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HODIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 1 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn
EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI Dr. Malan van Rhyn 1. Hoe lyk kerke wat nie groei nie? Hulle wend nie ʼn poging aan om te groei nie. Hulle dra nie die Woord uit nie. Hulle bid
Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan.
Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan. Januarie 2018 Ps 145: 1, 5, 6, 7 vooraf Ps 103: 1, 10, 11 lofpsalm Ps 79: 5, 6 na wet Ps 119: 7 as antwoord op die Woord Ps 34: 1,
Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer
Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer Elektroniese stroombane is gewoonlik saamgestel van komponente wat by elektroniese winkels aangekoop kan word. Een van die komponente is die weerstand, en is bloot
Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).
Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3 Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b). September 2014 Ps-vooraf Ps 10: 8, 9, 10 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus
Mark 13:1-4 Jesus se profesie oor die verwoesting van die Tempel
Mark 13:1-4 Jesus se profesie oor die verwoesting van die Tempel Junie 2016 Ps 146: 1, 3 - vooraf Ps 68: 1, 7, 9 - lofpsalm Ps 99: 1, 4, 5 na wet Ps 48: 1, 4, 5 as antwoord op die Woord Ps 63: 2, 3, 6
Junie Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is.
Junie 2010 Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is. Ps-vooraf Ps 80:1 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons hulp is in die Naam van die HERE wat
Junie Openbaring 2:12-17 Fokus: vers Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon.
Junie 2010 Openbaring 2:12-17 Fokus: vers 12-17 Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon. Ps-vooraf Ps 24:4 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons hulp is in die Naam van die HERE
Skriflesing: Johannes 8:1-11; 1 Korinthiërs 6:12-20 Heidelbergse Kategismus: Sondag 41. Teks: 1 Korinthiërs 6:13c;
Pretoria-. 1 Skriflesing: Johannes 8:1-11; 1 Korinthiërs 6:12-20 Heidelbergse Kategismus: Sondag 41 Teks: 1 Korinthiërs 6:13c; Sing- SAMESANG: Ps 106:1,20 TYDENS EREDIENS: Ps 84:6; Ps 119:6; Ps 145:1,12
Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met sy dissipels.
Mark 10:17-31 Fokus: vers 23-31 Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met sy dissipels. Februarie 2014 Ps-vooraf Ps 34: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan my
Dis oor hierdie saak wat die Here Jesus hier praat en, kort saamgevat, vir ons så: - vrees God, nie mense nie!
SKRIFLESING: Lukas 12:1-12 TEKS: Lukas 12:4-5 TEMA: Vrees God, nie mense nie! Psalm 118 : 2, 3 Psalm 25 : 3 Psalm 95 : 2, 4 Psalm 25 : 6 Ook: Ps. 2 : 6 1 Daar s baie vrees in omloop: - vrees vir misdaad;
Rom 15:1-7. Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j)
Rom 15:1-7 Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j) Desember 2013 Ps-vooraf Ps 96: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal
Julie Lees: Mark 13:9-13. Skrifverklaring.
Julie 2016 Mark 13:9-13 Jesus se dissipel-onderrig vir reg dink-en-doen in 'n wêreld waar die Tempel verwoes word en die finale koms van die Koninkryk op pad is (c). Ps 72: 1, 2 - vooraf Ps 96: 1, 2 -
Oktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie...
Mattheus 7:1-5 Breek radikaal met n lewe van god-en-regter-wees oor ander en leef radikaal nuut vir God. Dit moet uitkom in nederig-sagmoedige dien van mekaar in die stryd teen ons sonde. Oktober 2018
Geseënd is dié wat rein van hart is!
Geseënd is dié wat rein van hart is! Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Psalm 24:3-6; Psalm 51:12; Matteus 5:8; Romeine 12:11; 1 Johannes 3:1-3 Vooraf: Opsommend het ons met die reeks saligsprekinge
JOHANNES 21: Votum en seën. Psalm 145 : 1, 2, 5. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63
JOHANNES 21:15-17 Votum en seën Psalm 145 : 1, 2, 5 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63 Formulier vir die Bediening van die Heilige Doop aan Kinders
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
Mark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red.
Junie 2015 Mark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red. Ps 75: 1, 2 - vooraf Ps 75: 4, 5, 6 - lofpsalm Ps 99: 1, 4 na wet Ps 97:
Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers
Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers 25-26. Mei 2016 Ps 104: 1, 19, 20, 21 - vooraf Ps 8: 1, 3, 4, 5, 7 - lofpsalm Ps 2: 4, 6 na wet Ps 146: 1, 3 as antwoord op die Woord Ps 65: 4,
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Die transformator word gebruik om die spanning en stroom van n WS-sein te verander. Dit bestaan uit twee of meer windings wat op n gemeenskaplike kern gedraai is. Een
Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed
Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed Robertson (14/08/2016) Ef 3:14 21 Om hierdie rede buig ek my knieë voor die Vader [van onse Here Jesus Christus], (15) van wie elke geslag [/familie/gemeenskap] in die
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Wanneer stroom deur n weerstand vloei, sal die weerstand krag verbruik en hitte opwek. Hierdie eienskap word in baie elektriese toestelle toegepas, byvoorbeeld
Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.
Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid. Augustus 2018 Ps 104: 1, 2, 8, 9 vooraf Ps 33: 1, 9, 10 lofpsalm Ps
JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12
JUNIE-EKSAMEN 014 FISIESE WETENSKAPPE 1/ MEMORANDUM GRAAD 1 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 1513 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 33 Faks : 086 556 8595
September Toepassing Vraag is: Wat sê-ie HERE met 2Kon 9-10 vir ons wat leef in n land-en-wêreld vol politieke-onrus.
2Kon 9:1-13 Jehu se oorname van Israel. Wat leer die HERE ons daarmee oor Wie Hy is, en wat Hy mee besig is, in ons Goddelose wêreld vol politieke-onrus en geweld? September 2017 Ps 68: 1, 2 vooraf Ps
April Openbaring 2:1-7 Fokus: vers 1-7 Christus se brief aan sy gemeente in Efese
April 2010 Openbaring 2:1-7 Fokus: vers 1-7 Christus se brief aan sy gemeente in Efese Ps-vooraf Ps 5:4,6 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons hulp is in die Naam van die HERE wat hemel en aarde gemaak
Romeine 14. Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra
Romeine 14 Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra 24 September 2014 Inleiding Geliefdes die tema waaroor'it nou gaan is: Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra? Toepassing En dan gaan dit sekerlik
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse
Week 1 n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender Platinum is gevind in n landelike area wat aan n stam behoort. Platinum is n baie waardevolle metaal. Grondmonsters wys dat platinum slegs 500 m onder
Ontdek die eienskappe van 'n sirkel
OpenStax-CNX module: m3060 Ontdek die eienskappe van 'n sirkel Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 WISKUNDE 2 Graad
1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM
Page 1 10 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM M KA A SLEUTEL Punt vir metode Deurgaans akkurate bewerking Akkuraatheid 1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 C 1.2 C 1.3 B
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor n Tipiese induktor bestaan uit n draadspoel wat selfondersteunend of om n spoelvorm gedraai mag wees. Wanneer n stroom deur n geleier vloei, ontstaan n magnetiese
NAGMAAL. SKRIFLESING: Johannes 19: TEKS: Johannes 19:30. Christus doen alles klaar. Psalm 2 : 6. Skrifberyming 59 (10-2) Psalm 65 : 2
NAGMAAL SKRIFLESING: Johannes 19:17-30 TEKS: Johannes 19:30 TEMA: Christus doen alles klaar. Psalm 2 : 6 Skrifberyming 59 (10-2) Psalm 65 : 2 Skrifberyming 16 (11-3) : 1,, 2, 3, 4, 5, 6 Psalm 40 : 5 Skrifberyming
Die regering van die Kerk 1Tim 3: Tim 3:8-9 se diaken-merktekens en vers 10 se Gemeente-roeping daarby.
Die regering van die Kerk 1Tim 3:8-10 1Tim 3:8-9 se diaken-merktekens en vers 10 se Gemeente-roeping daarby. November 2014 Ps-vooraf Ps 28: 6, 7, 8 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge:
Die krag / vuur van God:
Die krag / vuur van God: Mt. 3:11 Ek doop julle wel met water tot bekering; maar Hy wat ná my kom, is sterker as ek, wie se skoene ek nie waardig is om aan te dra nie. Hy sal julle doop met die Heilige
CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1
ONDERWERP Eksponente en wortelvorme Vergelykings en ongelykhede Getalpatrone Analitiese Meetkunde GRAAD 11_Kwartaal 1 INHOUD 1. Vereenvoudig uitdrukkings en los vergelykings op deur van die eksponentwette
Die regering van die Kerk 1Tim 3:8. Die diaken-amp en wat ons daaroor leer vanuit die ooreenkoms met die ouderling-amp.
Die regering van die Kerk 1Tim 3:8 Die diaken-amp en wat ons daaroor leer vanuit die ooreenkoms met die ouderling-amp. Oktober 2014 Ps-vooraf Ps 16: 1, 3 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na
PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur
PracMaths Trigonometrie is Maklik Graad 0 & Set by / Ogestel deur Seeliger ~ Mouton Trigonometrie is Maklik Graad 0 & ~ PS JNM PULISHERS (Pty) Ltd 07 PO ox 955 WTERKLOOF 05 Tel: (0) 60 907 Fax: (0) 60
ל או נ מ ע immanuel Ἐμμανουήλ
ע מ נ וא ל immanuel Welkom, O Stille Nag Van Vrede Nuwe Liedboek 358 Welkom, o stille nag van vrede, onder die suiderkruis; Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, Kersfees kom
Dan 6:1-29. Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig... om sy Koninkryk te laat kom.
Dan 6:1-29 Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig... om sy Koninkryk te laat kom. November 2012 Ps-vooraf Ps 92: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan
1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
DIE BOODSKAP OP DIE BERG...
DIE BOODSKAP OP DIE BERG... God die Seun se beskrywing van gelukkige mense en hul vreemde lewenstyl Dr. Jacobus de Koning 1 INHOUD HOOFSTUK 1 4 Wat is hier aan die gang? HOOFSTUK 2 14 Die gelukkige afhanklikes...
e-hervormer Weeklikse nuusbrief met kommunikasie en kommentaar
e-hervormer Weeklikse nuusbrief met kommunikasie en kommentaar 28 Mei 2009 Jaargang 2 Uitgawe 16 In hierdie uitgawe Voorblad Beroepe en standplase Predikante en gemeentes Ander nuus Agterblad VOORBLAD
Mark 12: Die koms van die Sadduseërs, hulle strikvraag oor die opstanding, en Jesus se reaksie daarop. Junie 2015
Mark 12:18-27 Die koms van die Sadduseërs, hulle strikvraag oor die opstanding, en Jesus se reaksie daarop. Junie 2015 Ps 104: 20, 21 - vooraf Ps 95: 1, 2, 3 - lofpsalm Ps 95: 4, 5, 6 na wet Ps 119: 35
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer KWARTAAL 1 LESPLAN 4 FISIESE WETENSKAPPE CHEMIE GRAAD 11 TOTALE TYD: KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 23 DAE Kwartaal 1 Atoomverbindings: Molekulêre struktuur n Chemiese
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels
KLASTOETS GRAAD FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels PUNTE: 45 TYD: uur INSTRUKSIES EN INLIGTING. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
1 Weeklikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asb. nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie
1 Weeklikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asb. nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie woorde gebruik, hoe beter, gebruik ook baie Bybelverse.
1 Daaglikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asseblief nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou
1 Daaglikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asseblief nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie woorde gebruik, hoe beter, gebruik asseblief baie
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 017 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n Inligtingsblad
KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK
1 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK NASIEN MEMORANDUM : September 014 V.1 VRAAG 1 1.1 C 1. D 1.3 C 1.4 D 1.5 B 1.6 D 1.7 B 1.8 B 1.9 D 1.10 B [0] VRAAG.1.1 Wanneer 'n resulterende/netto krag op 'n voorwerp
Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus
Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, 18-20 God se Seun, Jesus Christus Vanoggend is ons by ons tweede tema: Deur die Kragveld van die Gees ONTMOET ek God Drie-enig: Wie is God die Seun?, of God
Die Sendbrief van Jakobus
Die Sendbrief van Jakobus Hoofstuk 4 Vers 1-12 Waarvandaan kom oorloë en vegterye onder julle? Kom hulle nie hiervandaan, van julle welluste wat in julle lede stryd voer nie? Julle begeer en julle het
WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com
e-hervormer VOORBLAD Verstaan julle wat Ek vir julle gedoen het? Ons droom is dat alle mense in Jesus Christus sal glo as hoop vir die wêreld
e-hervormer Weeklikse nuusbrief met kommunikasie en kommentaar 23 Julie 2009 Jaargang 2 Uitgawe 24 In hierdie uitgawe Voorblad Beroepe en standplase Predikante en gemeentes Ander nuus Agterblad VOORBLAD
Mark 15:16-28 Die aandeel van Pilatus se Romeinse soldate in Jesus se lyding. En die lering daarin. Desember 2016
Mark 15:16-28 Die aandeel van Pilatus se Romeinse soldate in Jesus se lyding. En die lering daarin. Desember 2016 Ps 42: 1, 5 vooraf Ps 43: 1, 3, 4 lofpsalm Ps 22: 1, 6 na wet Ps 22: 9, 10, 11 as antwoord
Uitgawe Junie 2017 saam met Koersvas 114
Uitgawe 114 30 Junie 2017 saam met Koersvas 114 1 Artikel 7 DIE VOLKOMENHEID VAN DIE HEILIGE SKRIF Ons glo dat hierdie Heilige Skrif die wil van God volkome bevat en dat alles wat die mens vir sy saligheid
GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 JUNIE 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *JMATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 14 bladsye, isluited 1 bladsy iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/JUNIE
Elektriese Aandryfstelsels 324
Elektriese Aandryfstelsels 324 Stappermotors Dr. P.J Randewijk Universiteit Stellenbosch Dep. Elektriese & Elektroniese Ingenieurswese Stephan J. Chapman Hoofstuk 9 (5 de Uitgawe) 1 / 24 Raamwerk 1 Stappermotors
EKSODUS. Van slawerny tot aanbidding. Dr J de Koning
EKSODUS Van slawerny tot aanbidding Dr J de Koning 1 INHOUD Inleidend 3 Hoofstuk 1 Eksodus 1-2: n Hopelose situasie en n wonderlike God 11 Hoofstuk 2 Eksodus 3: Die vreemde verterende vuur God 26 Hoofstuk
e-hervormer VOORBLAD Kerkwees in 2013 n perspektief vanuit die GKSA
e-hervormer Weeklikse nuusbrief met kommunikasie en kommentaar 7 Februarie 2013 Jaargang 6 Uitgawe 1 In hierdie uitgawe Voorblad Beroepe en standplase Predikante en gemeentes Ander nuus Kommentaar Agterblad
Psalm 13. Van klaaglied tot loflied.
Psalm 13 Van klaaglied tot loflied. Augustus 2014 Ps-vooraf Ps 138: 1, 4 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom? Ons hulp is van die HERE wat hemel en