Dis oor hierdie saak wat die Here Jesus hier praat en, kort saamgevat, vir ons så: - vrees God, nie mense nie!

Σχετικά έγγραφα
NAGMAAL. SKRIFLESING: Johannes 19: TEKS: Johannes 19:30. Christus doen alles klaar. Psalm 2 : 6. Skrifberyming 59 (10-2) Psalm 65 : 2

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

Junie Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is.

Junie Openbaring 2:12-17 Fokus: vers Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon.

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp

Oktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie...

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)

1 TESSALONISENSE 1:3

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.

Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid

NAGMAAL TITUS 3:4. Beskrywings van die verlossingswerk van die Here in 1 Tim 1:12-18; 2:1-6; 3:14-16; 2 Tim 1:6-11; 2:8-11; Tit 2:11-14 (AV 1983/91)

SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom

Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)

Die genade gawes Van God:

April Openbaring 2:1-7 Fokus: vers 1-7 Christus se brief aan sy gemeente in Efese

JOHANNES 21: Votum en seën. Psalm 145 : 1, 2, 5. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63

Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).

1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode.

Markus 16:9-20(a) Wanneer Jesus, ons Here wat opgestaan het, jou ontmoet, oorwin Hy ongelof, en verander Hy jou lewe radikaal.

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed

Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan.

Dan 7:1-28. Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a).

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man.

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met sy dissipels.

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE

Geseënd is dié wat rein van hart is!

Die regering van die Kerk 1Tim 3: Tim 3:8-9 se diaken-merktekens en vers 10 se Gemeente-roeping daarby.

Julie Lees: Mark 13:9-13. Skrifverklaring.

Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting

Mark 12: Die koms van die Sadduseërs, hulle strikvraag oor die opstanding, en Jesus se reaksie daarop. Junie 2015

Die krag / vuur van God:

Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).

Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus

Romeine 14. Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra

Uitgawe Junie 2017 saam met Koersvas 114

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

1 Bekering: Kom tot inkeer Die bekende Griekse woord wat hier gebruik word is μετανοέω metanoéō.

Skriflesing: Johannes 8:1-11; 1 Korinthiërs 6:12-20 Heidelbergse Kategismus: Sondag 41. Teks: 1 Korinthiërs 6:13c;

Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers

Rom 15:1-7. Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j)

Mark 13:1-4 Jesus se profesie oor die verwoesting van die Tempel

September Toepassing Vraag is: Wat sê-ie HERE met 2Kon 9-10 vir ons wat leef in n land-en-wêreld vol politieke-onrus.

Mark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red.

DIE BOODSKAP OP DIE BERG...

Die Sendbrief van Jakobus

1 Weeklikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asb. nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie

1 Daaglikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asseblief nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou

EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn

Die regering van die Kerk 1Tim 3:8. Die diaken-amp en wat ons daaroor leer vanuit die ooreenkoms met die ouderling-amp.

Dan 6:1-29. Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig... om sy Koninkryk te laat kom.

DOOPVIERING. Lesing 1. Doopviering in die lig van die doop. 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering?

SKIETLOOD: 87e Uitgawe 20 Mei 2016 saam met Koersvas 87

ל או נ מ ע immanuel Ἐμμανουήλ

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

EKSODUS. Van slawerny tot aanbidding. Dr J de Koning

Jakobus hoofstuk 1 Agtergrond Die Skrywer: die halfbroer van Jesus

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Die Kerk. SKIETLOOD: 93e Uitgawe 12 Augustus 2016 saam met Koersvas 93

Teks & Vers: Gestuurde Liefde EK IS DEUR DIE VADER GESTUUR! KERSFEES 2017 DIE HEILIGE GEES LEWENSLANGE GIDS ONS GESELS MET:

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

Psalm 13. Van klaaglied tot loflied.

God is groter. 1. Wat ʼn ontoeganklike lig bewoon. Op soek na God se beeld. Beelde is verbode! Net n Stem!

Die regering van die Kerk 1Tim 3:6-7. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (d).

Daar is verskillende woorde waarmee die Bybel beskryf hoe die besondere dinge aan die gelowiges openbaar word:

ישוע. familieboom van Jesus

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Mark 15:16-28 Die aandeel van Pilatus se Romeinse soldate in Jesus se lyding. En die lering daarin. Desember 2016

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Die Vesperdiens vir Palmsondag

1 Donderdag. Moses probeer met die Here oor sy toekoms onderhandel. Hier by die brandende doringbos ~ 4 ~

REFORMASIE. Martin Luther

οτε εγγιζουσιν Grammatika + Woordstudie

Teen dié agtergrond is Maleagi se boodskap tot vandag toe aktueel: Die eise van God geld nou en vir altyd en is daar om nagekom te word!

Deur Christus Alleen

VOLUME AUGUSTUS 2007

DIE NAVOLGING VAN CHRISTUS DEUR GELOWIGES IN TEENSTELLING MET DIE NABOOTSING VAN GOD DEUR GEESTELIKE BEMAGTIGDE LEIERS

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Selibaat. Die verstaan van die konsep van ʼn selibate leefstyl, vanuit 1. Korintiërs 7:1-28, en die verantwoordelike gebruik van die.

ALGEMENE SINODE 2012 SE TERUGVOERING

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

Die eerste Kersfees. 1 Uitgawe Desember 2017 saam met Koersvas 126

VERSE VAN VEROOTMOEDIGING VERSET. deur. E. van Nantes

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

deur CARIKA DU PLESSIS

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

HOOFSTUK 4 DIE ETIEK IN KOLOSSENSE

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

WIE HET WERKLIK DIE BYBEL GESKRYF?

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Transcript:

SKRIFLESING: Lukas 12:1-12 TEKS: Lukas 12:4-5 TEMA: Vrees God, nie mense nie! Psalm 118 : 2, 3 Psalm 25 : 3 Psalm 95 : 2, 4 Psalm 25 : 6 Ook: Ps. 2 : 6 1

Daar s baie vrees in omloop: - vrees vir misdaad; - vrees vir n ekonomiese en maatskaplike ineenstorting soos in Zimbabwe; - vrees vir die ekologiese rampe wat die wåreld bedreig; - vrees vir siekte en pyn en doodgaan; - vrees vir mense wat jou sal spot of verstoot of selfs aanrand oor jou geloofsoortuigings. Ons wåreldjie is vol vrese. Waarvoor is Ç bang u wat in Jesus Christus glo en so n kind van God geword het; u vir wie die Heilige Gees Jesus laat volg; u wat een van die mense is wat Jesus hier Sy vriende noem waarvoor is Ç bang? Of nog beter gevra: - vir wiñ is u bang? Dis oor hierdie saak wat die Here Jesus hier praat en, kort saamgevat, vir ons så: - vrees God, nie mense nie! Kom ons kyk na 1. die verkeerde vrees vir mense; 2. die regte vrees vir God. 1. DIE VERKEERDE VREES Jesus beskryf hierdie vrees wat ons nie mag hå nie, sö: Moenie bang wees vir dié wat die liggaam doodmaak en daarna niks verder kan doen nie. Van wie praat Hy hier? - wie s dit wat jou liggaam kan doodmaak maar daarna niks verder aan jou kan doen nie? - wie s dit wat geen seggenskap of beheer oor jou siel het nie? - wie se mag en invloed, hoe groot dit ook al mag wees, eindig by die grense van ons aardse bestaan? Mense s n natuurlik! 2

Wat Jesus dus så, is dat ons nie vir mense moet bang wees nie. In die eerste plek moet ons hier dink aan mense wat teenstanders van die evangelie is, vyande van God en van Sy vriende. Dit was nog maar altyd so dat die teenstanders van die evangelie as hulle in hierdie wåreld die mag in die hande kry op een of ander stadium die kinders van die Here verdruk en vervolg. Matteus gee vir ons n duidelike voorbeeld van die soort situasie wat Jesus op die oog gehad het toe Hy hierdie woorde geså het. In hfst. 10 van sy boek beskryf Matteus vir ons hoe Jesus die twaalf apostels uitgestuur het om die evangelie te gaan verkondig en hoe Hy hulle toe baie pertinent daarop voorberei het dat hulle teenstand gaan kry - nie net van die sondige wåreld nie, - maar ook van die valsgeworde kerk van hulle tyd - en selfs van eie familie en gesinslede; - hulle kan selfs doodgemaak word vir die waarheid wat hulle gaan verkondig. MÜÜr (het Jesus toe vir hulle geså) Moenie bang wees vir dié wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie. 1 = Moenie vir mense bang wees nie, al is hulle vyandig teenoor julle. = Moenie bang wees vir iemand wat jou hart met n dolk kan deurboor of wat jou kop met n swaard kan afkap of wat jou op n brandstapel kan verbrand of wat jou deur wilde diere kan laat verskeur nie. = Moenie vir mense en vir wat hulle aan jou kan doen, bang wees nie! Hoekom mag ons nie vir mense bang wees nie? In die eerste plek omdat vrees vir mense jou tot allerhande sondes kan verlei: - jy kan bv. jou ware oortuigings wegsteek omdat jy bang is mense spot jou daaroor en so n valse lewe leef; - jy kan die Here verloán omdat jy bang is dat jy vervolg kan word as jy Sy dissipel is soos Petrus wat Jesus verloán het; - jy kan iemand word wat mense se guns soek in plaas daarvan om God se guns te soek. 1 Matt 10:28 3

Vrees vir mense laat jou sondig. Maar ons mag hulle ook nie vrees nie, omdat geen mens ons enige wesentlike en permanente leed kan aandoen nie. Die ergste wat n mens aan jou kan doen is om jou liggaamlike leed aan te doen, om jou lyf dood te maak. Maar wat is ons liggaamlike dood eintlik? Dis die einde van ons bestaan op hierdie stukkende aarde met al ons eie sondigheid en met al die baie moeite en sorge en trane hier, en die begin van ons lewe saam met die Here daar in die hemel n lewe van volmaakte vreugde. 2 n Gelowige wat sterf (skryf die apostel Paulus) maak wins jy wen meer as wat jy verloor! 3 Daarom behoort ons nie in angs vir die liggaamlike dood te leef nie. Moenie bang wees (så die Here Jesus) vir dié wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie. = Moenie bang wees vir mense wat jou huis en jou grond en jou familie en jou liggaamlike kragte en jou asemhaling van jou af kan wegvat nie. Want jou siel kan hulle nooit van sy band met God losmaak nie en as jou siel n band met God het, dan bewaar Hy nie net jou siel nie, maar dan sal Hy ook jou liggaam eendag heel, volmaak, verheerlik, onsterflik vir jou teruggee, al het mense wat ook al nou daarmee gedoen Mense kan jou geen wesentlike of permanente leed aandoen nie. Ons moet mense ook nie vrees nie omdat ons weet dat dit wat met ons gebeur, deur die Here beheer word: - nie eers een haar van ons sal beskadig kan word as die Here nie n goeie rede daarvoor het in Sy groot en heerlike plan met die wåreld en met ons elkeen se lewe nie; - niemand sal iets aan jou kan doen as die Here dit nie in Sy onpeilbare wysheid toelaat nie 2 Heidelbergse Kategismus 16:42 3 Flp 1:21 4

Ons mag nie vir mense bang wees nie. Maar daar s n ander vrees wat ons wel möñt hå: die vrees vir God. 2. DIE REGTE VREES Ek sal vir julle sê vir wie julle bang moet wees: vir Hom wat mag het om, ná die dood, in die hel te werp. Ja, Ek sê vir julle, Hóm moet julle vrees. Oor wie gaan dit nou? - Wie t nie net mag oor jou liggaam nie, maar ook oor jou siel? - Wie kan jou nie net tydelik laat swaarkry nie, maar jou met liggaam en siel die onophoudelike, afgryslike straf in die hel laat ly? Terloops, die woord wat hier met hel vertaal is, is die woord γέεννα. - Dis die Griekse naam vir die dal Hinnom, aan die suid-westelike kant van Jerusalem. - Op n stadium in die Ou Testamentiese tye het van die Israeliete kinders van hulle in hierdie dal vir die afgod Molog/Molok verbrand. 4 - Later het dit die plek geword waar nie net Jerusalem se vullis verbrand is nie, maar ook die karkasse van dooie diere en selfs die lyke van mense wat nie n begrafnis werd was nie. Wie s dit wat n mens in die ewige γέεννα kan werp? Dis God, natuurlik! Die Here Jesus så dus hier dat ons GÖd moet vrees. Onthou u dat om God te vrees nie beteken dat n mens angs vir Hom moet hå nie. Hoe kan mense wat Sy liefde vir ons, soos dit in die lewe en lyding en dood en opstanding van Jesus Christus wys, leer ken het, ooit angs vir Hom hå? Hoe kan mense in wie die Heilige Gees, self God, woon en werk, en in wie Hy in die eerste plek liefde vir God bewerk, ooit angs vir Hom hå? Om God te vrees beteken bv. om te weet dat Hy heilig is, 4 2 Kron 28:4; 33:6; Jer 7:31 5

so volmaak skoon van alle sonde dat Hy mense wat willens en wetens aanhou sonde doen, nooit naby Hom sal duld nie. Om God te vrees beteken bv. om te verstaan dat Hy regverdig is dat Hy mense wat aanhou om Sy liefde in Jesus Christus te verwerp, uiteindelik hulle verdiende loon gaan gee en hulle dan vir ewig sonder Sy liefde gaan laat lewe. Om God te vrees is om Hom ernstig op te neem as Hy jou tot geloof en tot bekering en tot volharding op Sy pad roep. Om Hom te vrees is om in alle opsigte heilige respek en ja, partykeer selfs iets van bewing en siddering te hê vir hierdie oneindig hoë en verhewe Wese wat alles en almal gemaak het en in stand hou en regeer. As jy God vrees, leef jy met diep eerbied vir Hom en doen jy alles wat moontlik is om Hom te gehoorsaam. Hierdie vrees vir God móét ons hê (sê die Here Jesus), want Hý kan oneindig erger aan jou doen as wat enige mens kan. Verstaan julle kindertjies? Dit sal baie erg wees as iemand jou vermoor, nä. Maar weet julle, Jesus så vir ons dat daar iets is wat nog baie erger as dit is om eendag in die hel te wees. En weet julle wie gaan eendag in die hel wees? - die mense wat nie wil glo dat Jesus hulle Verlosser is nie; - die mense wat aanhou om verkeerde dinge te doen, al weet hulle dis verkeerd. Maar ek is seker julle is nie so nie: - julle weet mos dat Jesus julle Verlosser is; - en julle probeer mos om nie verkeerde dinge sondes te doen nie. SÉlke mense gaan nie hel toe nie. Sulke mense gaan eendag vir altyd en altyd saam met die Here op die nuwe aarde bly. TOEPASSING 6

U moet geen fout maak nie: die duiwel en sy handlangers onder die mense haat vandag ook nog die Christene en sal hulle op elke moontlike manier probeer skade aandoen. Al word dit nie altyd as openlike Christen-haat bedryf nie. Die Satan is slinks, en steek sy aanslag teen Christene onder allerhande dekmantels weg: - hy kan politieke bewegings opsweep wat teen Chrstelike volke en gemeenskappe optree met skynbare politieke redes; - hy kan agter n vlaag van misdaad wegkruip en dit aanblaas om soveel as moontlik Christene te dood; - hy kan persoonlike vyande teen individuele Christen stuur om hulle op een of ander manier tot n val te bring maar sy teiken is kinders van die Here. Word u nie tog n bietjie bang as u daaraan dink nie? Maar dis n verkeerde vrees. Dis n vrees wat ons nie behoort te hå nie. Die ergste wat Satan en sy mense-handlangers met ons kan laat gebeur, is om ons liggame dood te maak. En net so al die ander vrese waarmee ons sit: - die vrees vir n ekonomiese en maatskaplike ineenstorting soos in Zimbabwe; - die vrees vir ekologiese rampe vir n osoonlaag wat oppak en vir waterbornne wat besoedel word; - die vrees vir siekte en pyn en doodgaan; - die vrees vir mense wat jou sal spot of verstoot oor jou geloofsoortuigings. Dis alles vrese wat net ons liggame raak, of net ons tydelike aardse lewe en ons voortbestaan en geluk hier. Die Here Jesus så dat ons hierdie vrese uit ons sisteme moet kry. Vriende van God moenie met sulke vrese lewe nie. Ons moet baie, baie meer begaan wees oor ons band met God, want dét het konsekwensies vir die ewigheid! Kom ek så dit baie eenvoudig, amper oorvereenvoudig: 7

- ons moenie bang wees dat ons dalk nie n toekoms in Suid-Afrika gaan hå nie; ons moet eerder bang wees dat ons geloof dalk iets gaan oorkom en ons dan nie n toekoms op die nuwe aarde gaan hå nie; - ons moenie bang wees dat ons bankrekening dalk eendag leeg gaan wees nie; ons moet liewer bang wees dat ons dalk nie ryk is in God nie; - ons moenie vir siektes bang wees nie; ons moet bang wees vir sondes wat ons kan oorval; - ons moenie bang wees vir mense wat ons dalk oor ons geloofsoortuigings kan spot nie; ons moet liewer bang wees dat Jesus oor ons gaan stilbly in die hemel as ons hier op aarde stilbly oor HÖm! - ons moenie bang wees dat n misdadiger dalk eendag n rewolwer teen jou kop kan druk of dat n goddelose owerheid ons as Christene dalk eendag kan martel nie; ons moet liewer bang wees dat ons dalk eendag ongelowig, onbekeerd, onversoend voor die Regter van die hemel en die aarde kan staan. Dis wat ons Here en ons Verlosser ons hier leer: - ons moenie dat vrees vir mense ons lewens dikteer nie; - ons diep ontsag vir GÖd moet die gang van ons lewens bepaal AMEN 8