Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp

Σχετικά έγγραφα
Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Johannes 19: TEKS: Johannes 19:30. Christus doen alles klaar. Psalm 2 : 6. Skrifberyming 59 (10-2) Psalm 65 : 2

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.

Markus 16:9-20(a) Wanneer Jesus, ons Here wat opgestaan het, jou ontmoet, oorwin Hy ongelof, en verander Hy jou lewe radikaal.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.

Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).

Julie Lees: Mark 13:9-13. Skrifverklaring.

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan.

Die genade gawes Van God:

Junie Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is.

Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers

Junie Openbaring 2:12-17 Fokus: vers Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon.

Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom

SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:

Dis oor hierdie saak wat die Here Jesus hier praat en, kort saamgevat, vir ons så: - vrees God, nie mense nie!

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)

1 TESSALONISENSE 1:3

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man.

1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode.

Mark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red.

Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).

Oktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie...

Rom 15:1-7. Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j)

EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met sy dissipels.

Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid

Mark 13:1-4 Jesus se profesie oor die verwoesting van die Tempel

Mark 12: Die koms van die Sadduseërs, hulle strikvraag oor die opstanding, en Jesus se reaksie daarop. Junie 2015

Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE

Die regering van die Kerk 1Tim 3: Tim 3:8-9 se diaken-merktekens en vers 10 se Gemeente-roeping daarby.

Dan 7:1-28. Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a).

Geseënd is dié wat rein van hart is!

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

April Openbaring 2:1-7 Fokus: vers 1-7 Christus se brief aan sy gemeente in Efese

Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus

NAGMAAL TITUS 3:4. Beskrywings van die verlossingswerk van die Here in 1 Tim 1:12-18; 2:1-6; 3:14-16; 2 Tim 1:6-11; 2:8-11; Tit 2:11-14 (AV 1983/91)

DIE BOODSKAP OP DIE BERG...

Die krag / vuur van God:

JOHANNES 21: Votum en seën. Psalm 145 : 1, 2, 5. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63

Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Die regering van die Kerk 1Tim 3:8. Die diaken-amp en wat ons daaroor leer vanuit die ooreenkoms met die ouderling-amp.

1 Bekering: Kom tot inkeer Die bekende Griekse woord wat hier gebruik word is μετανοέω metanoéō.

Romeine 14. Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra

Dan 6:1-29. Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig... om sy Koninkryk te laat kom.

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Die regering van die Kerk 1Tim 3:6-7. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (d).

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed

Skriflesing: Johannes 8:1-11; 1 Korinthiërs 6:12-20 Heidelbergse Kategismus: Sondag 41. Teks: 1 Korinthiërs 6:13c;

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

Die Sendbrief van Jakobus

DOOPVIERING. Lesing 1. Doopviering in die lig van die doop. 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering?

Uitgawe Junie 2017 saam met Koersvas 114

EKSODUS. Van slawerny tot aanbidding. Dr J de Koning

Jakobus hoofstuk 1 Agtergrond Die Skrywer: die halfbroer van Jesus

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

Psalm 13. Van klaaglied tot loflied.

Mark 15:16-28 Die aandeel van Pilatus se Romeinse soldate in Jesus se lyding. En die lering daarin. Desember 2016

September Toepassing Vraag is: Wat sê-ie HERE met 2Kon 9-10 vir ons wat leef in n land-en-wêreld vol politieke-onrus.

1 Weeklikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asb. nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie

1 Daaglikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asseblief nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou

deur CARIKA DU PLESSIS

οτε εγγιζουσιν Grammatika + Woordstudie

SKIETLOOD: 87e Uitgawe 20 Mei 2016 saam met Koersvas 87

Teks & Vers: Gestuurde Liefde EK IS DEUR DIE VADER GESTUUR! KERSFEES 2017 DIE HEILIGE GEES LEWENSLANGE GIDS ONS GESELS MET:

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

ל או נ מ ע immanuel Ἐμμανουήλ

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

ישוע. familieboom van Jesus

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

God is groter. 1. Wat ʼn ontoeganklike lig bewoon. Op soek na God se beeld. Beelde is verbode! Net n Stem!

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

DIE NAVOLGING VAN CHRISTUS DEUR GELOWIGES IN TEENSTELLING MET DIE NABOOTSING VAN GOD DEUR GEESTELIKE BEMAGTIGDE LEIERS

Die Kerk. SKIETLOOD: 93e Uitgawe 12 Augustus 2016 saam met Koersvas 93

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

REFORMASIE. Martin Luther

Die eerste Kersfees. 1 Uitgawe Desember 2017 saam met Koersvas 126

Deur Christus Alleen

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

Selibaat. Die verstaan van die konsep van ʼn selibate leefstyl, vanuit 1. Korintiërs 7:1-28, en die verantwoordelike gebruik van die.

1 Donderdag. Moses probeer met die Here oor sy toekoms onderhandel. Hier by die brandende doringbos ~ 4 ~

Daar is verskillende woorde waarmee die Bybel beskryf hoe die besondere dinge aan die gelowiges openbaar word:

VOLUME AUGUSTUS 2007

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

Teen dié agtergrond is Maleagi se boodskap tot vandag toe aktueel: Die eise van God geld nou en vir altyd en is daar om nagekom te word!

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

Transcript:

SKRIFLESING: Johannes 7:1-9 TEKS: Johannes 7:6 TEMA: Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp Psalm 92 : 1, 2 Psalm 119 : 33, 36 Psalm 25 : 2 Psalm 25 : 6 1

Hierdie preek gaan nie oor die nuwejaarsvoornemens wat ons gemaak het nie. Hierdie preek gaan oor die voornemens wat ons niå gemaak het nie nog nie. Dit gaan oor daardie dinge wat ons voor ons siel weet reggestel moet word, mççr - ons het nog nie daarby uitgekom nie; - ons sal dit eendag doen, as die tyd daarvoor ryp is Die Here Jesus tref sulke uitstellery hier in die hart met Sy antwoord aan Sy broers, n antwoord wat meer sö as wat dit so met die eerste hoor vir n mens klink; n antwoord wat sö: - vir ons, anders as wat dit vir Hom was, is die tyd altyd ryp. Dis wat u moet onthou van hierdie preek: vir ons is die tyd altyd ryp. Kom ons luister eers na die bolangse gesprek wat hier tussen Jesus en Sy broers gevoer word en dan na die måår wat daar in die antwoord van Jesus sit. 1. DIE BOLANGSE GESPREK Bolangs gaan gesprek tussen Jesus en Sy broers daaroor of Hy na die spesifieke Loofhuttefees in Jerusalem toe moes gaan of nie. Sy broers (Jakobus, Joses, Judas en Simon) 1 het natuurlik van Sy wonderwerke gesien en gehoor hoe Hy mense geleer het dat Hy Iemand besonders was. En (so het Sy broers wat op hierdie stadium nog ongelowig was, geredeneer) waar s nou n beter geleentheid vir Jesus om Homself te gaan adverteer as juis die Loofhuttefees! Die Loof huttefees was op daardie stadium die grootste van die Joodse godsdienstige feeste. Dit was die fees waar hulle die voltooiing van die oes gevier het, maar ook hoe die Here Israel na die uittog uit Egipte vir 40 jaar lank op wonderlike maniere in die woestyn onderhou het. 1 Mk 6:3 2

Juis by hierdie spesifieke Loofhuttefees sou daar baie oor Jesus gepraat word en was daar groot afwagting by die mense oor hierdie Rabbi uit Galilea wat soveel opslae met Sy woorde en Sy wonderwerke gemaak het. 2 Gaan fees toe! Dis nou jou kans om jouself te bewys! So het Jesus se broers vir Hom gesö. Die woorde van Jesus in ons teksvers is nou in die eerste plek Sy antwoord op hierdie aandrang van Sy broers dat Hy fees toe moet gaan. Ons kan dalk eerder van die versoeking waarin Sy broers Hom gebring het, praat; want die manier waarop hulle hier met Hom praat klink darem baie na die duiwel wat wou gehad het dat Jesus van die tempel se dak moes afspring om so vir die mense Sy wondermag te wys! Jesus se antwoord aan Sy broers is n duidelike nee : - Hy gaan nie op die tyd en die manier wat Sy broers wil hö na die fees toe nie; - Hy sou wel fees toe gaan, maar die tyd vir Hom om te gaan, was nog nie ryp nie; - Hy moet Sy tyd om te gaan, versigtig kies, want die Jode daar in Jerusalem haat Hom en wil Hom doodmaak! 3 - Sy broers, wat nie gehaat word nie, kan soos al die ander Israeliete enige tyd fees toe gaan; vir hulle is enige tyd reg! Dis die bolangse gesprek oor die vraag of Jesus tàå moes Loofhuttefees toe gaan of nie. Maar hierdie gesprek en veral hierdie antwoord van die Here Jesus het ook n dieper dimensie 2. DIE MÉÉR IN JESUS SE ANTWOORD Wil eers vir u verduidelik waarom n mens kan sö dat hier meer in die Here Jesus se antwoord lö as wat op die oppervlakte blyk. 2 Vgl. Jh 7:11 e.v. 3 Vgl. Jh 7:1, 7, 19, 25 ens. 3

o In die eerste plek omdat hierdie uitspraak in Johannes se beskrywing van die evangelie staan. Johannes is die evangeliebeskrywer wat deur die Heilige Gees gebruik is om ons daarvan bewus te maak dat Jesus baie kere dinge gesö het wat meer as een betekenis het: - Jesus het bv. met die Samaritaanse vrou van water gepraat, en dan baie meer daarmee bedoel as H2O; 4 - en Hy t met mense van brood gepraat en dan baie meer as gebakte meeldeeg bedoel. 5 Die feit dat hierdie uitspraak in die Johannes-evangelie staan, sö al klaar dat ons iets dieper in die antwoord van Jesus moet verwag. o n Tweede rede wat sö dat hierdie oor måår as die bolangse argument gaan, is die woorde wat Jesus hier gebruik. Hy gebruik terme wat spesiale betekenis het. Hy gebruik bv. hier in ons teksvers vir tyd die Griekse woord καιρος, n woord wat baie kere beteken: - n besondere tyd; - n spesiale oomblik; - tyd as die-regte-geleentheid; - tyd in die sin van: dis nàè jou kans! En in vers 8 gebruik Hy letterlik die woord vervul : - My tyd is nog nie vervul nie. En enige iemand wat Bybelse terme ken, sal weet dat die woord vervul in die Bybel verwys na n besondere oomblik of gebeurtenis wat God laat aanbreek het. Jesus gebruik spesiale woorde hier. o En om nog net een rede te noem waarom n mens kan sö dat hierdie antwoord ook n dieper betekenis het as Jesus sö: julle tyd is altyd daar, dan kan dit tog nie net oor die Loofhuttefees gaan nie, want die Loofhuttefees is nie altyd aan die gang nie; dis maar net vir n week of wat elke jaar aan die gang! 4 Jh 4 5 Jh 6 4

Hierdie gesprek gaan oor meer as net Loofhuttefees toe gaan of nie. Die Here Jesus se antwoord sö meer as wat bolangs blyk. Wat sö dit meer? As Hy sö: My tyd is nog nie daar nie, dan praat Hy eintlik van daardie spesiale geleentheid wanneer Hy duidelik sou gaan wys het dat Hy die Messias is, die beloofde Verlosser. Maar net soos Sy geboorte (bv.) op n spesifieke tyd gebeur het die spesifieke tyd wat God met Sy wysheid daarvoor bepaal het, 6 en net soos wat Sy wederkoms eendag op n spesiaal-vasgestelde dag en uur sal gebeur, 7 net so was daar vir die Here Jesus n vasgestelde tydstip waarop Hy die feit dat Hy die Verlosser is, duidelik moes wys. 8 En dit was nie toe die duiwel Hom op die tempel se dak gehad het nie. En dit was nie by hierdie Loofhuttefees nie. Dit was later, by n Paasfees waar Hy aan die kruis sou sterf en op die derde dag uit die dood sou opstaan om elkeen wat in Hom glo van die skuld van die sonde en van die straf op die sonde te verlos. Die spesiale tyd wat God dççrvoor bepaal het, het nog nie gekom nie. En met Sy antwoord maak Jesus dit duidelik dat Hy gehoorsaam vir dççrdie tyd gaan wag. Vir die uitvoering van Sy Godgegewe taak die verlossing van mense was die tyd nie altyd daar nie. Maar julle tyd (sö Jesus vir Sy broers) is altyd daar. Vir jèlle Godgegewe taak in hierdie lewe, is die tyd altyd reg. Wat was Sy broers se Godgegewe taak? Wat is alle mense se Godgegewe taak in hierdie wöreld? 6 Gl 4:4 7 Mt 24:36 8 Mk 14:41; Rm 5:6 5

Nie om ander mense te verlos nie. Ons kan dit nie doen nie. En in elk geval het Jesus dit klaar volledig en volmaak gedoen! Ons taak / plig is geloof: om te glo in die Verlosser wat God vir hierdie wöreld gegee het. Ons plig is bekering: om dit wat ons verkeerd doen, te los, en in die plek daarvan die regte te doen. Ons plig is heiligmaking: om te groei in kennis van die Woord van God en in geloofsvertroue en in gehoorsaamheid aan die Here. Ons plig is volharding: om nie moeg te word vir die lewe saam met die Here en vir die stryd teen die verkeerde nie. Ons plig is om die Here te dien, om Sy kerk te help opbou, om ons medemense lief te hö En vir ons plig (dis wat Jesus met hierdie antwoord sö) is ons nie soos Hy in Sy verlossingsplig, aan n sekere tydstip gebonde nie. Vir wat ons moet doen, is die tyd altyd ryp! Vir wat àns moet doen, is alle tye die spesiale tyd wat daarvoor vasgestel is! Dis die dieper dimensie van hierdie gesprek en van Jesus se antwoord: - op die oppervlakte gaan dit oor Loofhuttefees toe gaan of nie; - maar die måår waaroor dit ook gaan is oor die take wat God in hierdie wöreld vir ons het en oor wanneer dit die regte tyd is om dit te doen. Terloops, die broers van die Here Jesus het later hulle Godgegewe taak gedoen. Hulle harte is ook deur die Heilige Gees verander in harte wat wel in Jesus geglo het. - Ons lees dat hulle, na Sy hemelvaart, deel was van die getroue groepie volgelinge wat biddend gewag het op die uitstorting van die Heilige Gees. 9 - En twee van Sy broers sou later geskrifte skryf wat deel van die Bybel geword het: die brief van Jakobus en die brief van Judas. 9 Hd 1:14 6

Vir àns, mense, (sö die Here Jesus hier) is die tyd om te doen wat ons moet doen, altyd ryp TOEPASSING Hoor u hoe hierdie antwoord van Jesus ons geneigdheid om uit te stel in die hart tref? Hoor u dat hierdie uitspraak sö dat ons nie sulke ek-sal-nog-eendag mense mag wees nie? Wat Jesus hier sö, is dat vir elkeen van ons alle tye en dus ook die tyd waarin ons nàè leef, die tyd is wat God vir my gereed gemaak het vir die uitvoering van die pligte wat Hy my gegee het: - dis nàè ons elkeen se καιρος; - dis nàè die spesiale geleentheid wat Hy my gee; - dis nàè die kans wat ek moet aangryp. Daar s nie so n ding dat die tyd vir dit wat die Here van my verwag, nog eers moet ryp word nie. Daarvoor is die tyd klaar ryp! Is hier dalk een van ons wat gedink het om nog so n bietjie te wag voordat ons regtig voluit dissipel van Jesus Christus gaan word? Is hier dalk iemand wat wååt dat daar geloofsgroei by hom/haar nodig is, maar wat gedink het om miskien vàlgende jaar ernstige aandag daarna te gee, want hiårdie jaar moet ek net eers dit of dat afhandel? Is hier dalk iemand van ons wat dit nog eers n bietjie wou uitstel voor ons regtig ons verslaafdheid aan drank of aan dwelms of aan pornografie of aan dobbel of aan watter ander sondige gewoonte ook al, die stryd wou aansö? Is hier dalk iemand wat in onvrede met medemense leef, maar eers daaraan aandag wil gee as die tyd daarvoor ryp geword het? En hierdie soort vrae kan nog baie meer gemaak word: vir mense wat dit wil uitstel om regtig kerklik betrokke te raak, om prakties hulle lewensprioriteite reg te kry, om aan hulle huwelik te werk, 7

om, waar dit binne hulle vermoê is, die toestand van hulle liggame (waarmee ons talle Godgegewe take moet doen) te verbeter, om na buite n getuie vir die Here te begin word, ens. Ons elkeen weet waarskynlik maar al te goed watter dele van ons Godgegewe plig lö en wag om gedoen te word, maar gedurig deur ons uitgestel word. In die lig van Jesus se uitspraak in ons teks moet ons sö: - die tyd daarvoor is nàè ryp; - 2008 is die jaar daarvoor; - Januarie is die maand om daarmee te begin. Wanneer die Here Jesus op die regtg oomblik, die vasgestelde tyd, wåår kom, gaan daar een groep mense wees wie se selfverwyt verskriklik gaan wees: - die uitstellers; - die mense wat dit wat die Here van hulle verwag het, die volgende jaar wou doen! Moenie een van hulle wees nie. Mense wat verstaan wat Jesus op die regte tyd vir hulle gedoen het, sçl die tyd, die geleentheid wat Hy hulle gee, met altwee hande aangryp AMEN 8