DIAGNOSTIESE BEELDING. TIROIED FLIKKERGRAFIE Dr M G Nel(Riana)

Σχετικά έγγραφα
Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

VITAL HEALTH FOODS (PTY) LTD VOUBILJET. **Ginsengwortel (Panax ginseng) Pampoensaad- olie. Koënsiem Q10 1 mg

Elektriese Aandryfstelsels 324

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student:

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat.

Hoofstuk 15 Ossillasies

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat.

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat.

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

VOUBILJET. Die onaktiewe bestanddele is Antifoam M, byewas, Candurin bruin, gelatien,

Die genade gawes Van God:

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

ANALISE VAN KOVARIANSIE

Afstandswaarneming LWR314

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE

EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig, aangesien dit belangrike inligting bevat.

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed

HOOFSTUK 8 BESPREKING

Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom

Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)

Vraag: Watter inligting kan ek as melkboer uit melkaantekening bekom en hoe gaan dit help om my inkomste te verhoog?

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

Dan 7:1-28. Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a).

EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp

MEMORANDUM VRAESTEL 2

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Mark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red.

Elektriese Aandryfstelsels 324

Julie Lees: Mark 13:9-13. Skrifverklaring.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).

WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

Oktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie...

SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:

Hoofstuk 28 Magnetiese Velde

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man.

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.

Mark 12: Die koms van die Sadduseërs, hulle strikvraag oor die opstanding, en Jesus se reaksie daarop. Junie 2015

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V1

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200

Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid

Bakteriële lipopolisakkariede as elisitore van plant verdedigingsresponse

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan.

Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).

NMC WERKSWINKEL NOVEMBER 2009

Besproeiing van aartappels CHIPS

Transcript:

DIAGNOSTIESE BEELDING TIROIED FLIKKERGRAFIE Dr M G Nel(Riana)

INHOUD Anatomie en selstruktuur Fisiologie en Hormoon produksie Tiroied se hantering van jodium Radionuklied beelding van die tiroied Siekte toestande v/d tiroied nl hiper en hipo tireose tiroied nodules kropgeswelle tiroiditisse tiroied ca Radio-aktiewe I-131 terapie vir Grave s Tiroied Ca

TIROIED FLIKKERGRAFIE: KENNIS, BEGRIP en TOEPASSING (VLAK 1-3) Die vooraf opgedoende kennis van Anatomie en Fisiologie van die organe moet geken word en hierop van toepassing gemaak kan word. UITKOMSTE ASSESSERINGS KRITERIA ASSESSERINGS TAKE Sel en Sel funksie beelding Basiese inligting verkry uit die tiroied beeldings Normale tiroied flikkergram Radionukliede in gebruik vir tiroied beeldings Faktore wat RN verspreiding beinvloed Ontstaan van abnormale beelde Benoem/bespreek basiese beginsels van beelding (Technesium asook Jodium) Benoem en bespreek inligting Interpreteer normale beeld, sodat abnormaal herken kan word. Benoem, bespreek en verduidelik die gebruik van TcO4, Tc-99m MIBI, I-123 and I131 Benoem en bespreek en verduidelik die ontstaan van abnormaliteite Benoem/ bespreek en verduidelik hoe abnormalitieite ontstaan Basiese Interpretasie en gebruik v prosedures Interpretasie v prosedures en studie rapportering Interpretasie v prosedures en studie rapportering Interpretasie en gebruik v prosedures Interpretasie en gebruik v prosedures Interpretasie v prosedures en studie rapportering Indikasies vir tiroied flikkergrafie Benoem/bespreek die indikasies Toepassing op pasiente en hul siektes Tipes tiroied siektes wat gebeeld kan word Hiper tireotiese siektes Hipotireotiese siektes Benoem en verduidelik hoe siektes gebeeld kan word Verduidelik die abnormaliteit en benoem oorsake Verduidelik die abnormaliteit en benoem oorsake Toepassing op pasiente en hul siektes Toepassing op pasiente en hul siektes Toepassing op pasiente en hul siektes

TIROIED FLIKKERGRAFIE: KENNIS, BEGRIP en TOEPASSING (VLAK 1-3) Die vooraf opgedoende kennis van Anatomie en Fisiologie van die organe moet geken word. UITKOMSTE ASSESSERINGS KRITERIA ASSESSERINGS TAKE Basiese beginsels van die Tegnesium tiroied flikkergram Basiese beginsels van I-131 opname prosedure Basiese beginsels van I-123 heelliggaam beelding Rol van Tc-99m gemerkte MIBI in tiroied beeldings Verduidelik die gebruik van die prosedure en al die voorsorg maatreels Verduidelik die gebruik van die prosedure en al die voorsorg maatreels Verduidelik die gebruik van die prosedure en voorsorg maatreels Verduidelik die gebruik van die prosedure Toepassing op pasiente en hul siektes Toepassing op pasiente en hul siektes Toepassing op pasiente en hul siektes Toepassing op pasiente en hul siektes Non visualisering van die tiroied Benoem moontlike oorsake Toepassing op pasiente en hul siektes Koue nodules in die tiroied Beskryf hoe gevorm en benoem moontlike oorsake Basiese Interpretasie v prosedure Warm nodules in die tiroied Benoem moontlike oorsake Basiese Interpretasie v prosedure Grave s as tiroied siekte Tiroiditisse = akuut en chron Tiroied Ca s Bespreek KG se rol in die hantering van die pasiente (diagnosties/terapeuties) Bespreek KG se rol in die hantering van die pasiente Bespreek KG se rol in die hantering van die pasiente (diagnosties/terapeuties) Interpretasie v prosedures en studie rapportering Interpretasie v prosedures en studie rapportering Toepassing op pasiente en hul siektes

TIROIED FLIKKERGRAFIE: KENNIS, BEGRIP en TOEPASSING (VLAK 1-3) Die vooraf opgedoende kennis van Anatomie en Fisiologie van die organe moet geken word. UITKOMSTE Kropgeswelle Multinodulere tiroied /kropgeswel Rol van pertegnetaat in tiroied flikkergrafie Rol van I123 in tiroied beelding Rol van I-131 in tiroied beeldings Rol van I-131 in die terapeutiese rol van KG Belang van t ½ in hantering van tiroied pasiente Voorsorg en nasorg maatreels vir pasiente wat RAI Rx gekry ASSESSERINGS KRITERIA Bespreek KG se rol in die hantering van die pasiente Verduidelik hoe dit op flikkergram kan lyk en belang daarvan Benoem, bespreek en verduidelik die gebruik van TcO4 in tiroied siektes Benoem, bespreek en verduidelik die gebruik van I-123 in tiroied siektes Benoem, bespreek en verduidelik die gebruik van I-131 in tiroied siektes Benoem, bespreek en verduidelik die gebruik van I-131 Bespreek en verduidelik hoe dit die uitvoer en bespreking van RN studies beinvloed Benoem, bespreek en verduidelik die beginsels ASSESSERINGS TAKE Toepassing op pasiente en hul siektes Toepassing op pasiente en hul siektes Interpretasie v prosedures en studie rapportering Interpretasie v prosedures en studie rapportering Interpretasie v prosedures en studie rapportering Toepassing op pasiente en hul siektes Toepassing op pasiente en hul siektes Toepassing op pasiente en hul siektes Opvolg van Tiroied Ca pasiente in KG Dept Bespreek KG se rol in die hantering van die pasiente Toepassing op pasiente en hul siektes

ANATOMIE MAKROSKOPIES 2 simmetriese lobbe, sentraal verbind deur die isthmus Lê ant van die 2-3de trageale ringe Pre-tracheale fascia heg ook hier vas, en is verantw vir die tiroied beweging tydens sluk proses PIRAMIDALE LOB: klierweefsel wat van die isthmus af opwaarts strek en vasheg aan die hyoied been dmv fibreuse weefsel( is orblyfsel van die tiroglossale ductus)

ANATOMIE MIKROSKOPIES Bestaan 98% uit follikulere selle Vorm n massa ronde follikels/vesikels gevul met kolloied Tiroied stoor sy sekrete in die kolloied Sekreet bestaan hoofsaaklik uit Jodium bevattende hormone T3 en T4 n Enkellaag follikulere/endoteel selle vorm die follikel wand 2% van die selle is parafollikulere of C-selle wat kalsitonien afskei.

FISIOLOGIE TIROIED HORMOON PRODUKSIE EN AFSKEIDING

JODIUM HORMOON PRODUKSIE (FOLLIKULERE SEL FUNKSIE) Jodium word deur die tiroied opgeneem, om Tiroksien te produseer Dit geskied op 2 maniere: i) Invangs/opname/konsentrasie in die follikulere selle ii) Organifisering/inbouiing in die tiroied hormoon Tiroiedsiektes kan bg 2 prosesse afsonderlik OF gesamentlik aantas (KG help met onderskeid hier tussen)

JODIUM HORMOON PRODUKSIE: SVK ; DIEET Jodium word geabsorbeer en opgeneem (tirosien) BLOED : jodied gevorm - I aktiewe jodium meganisme vind plaas FOLLIKULERE EPITEEL WAND : geoksideer na jodium FOLLIKEL LUMEN*: Jodium + tirosien MIT en DIT T3 en T4 in tiroglobulien substans FOLLIKULERE EPITEEL WAND: pinositose, en vrystelling van tiroied hormone = T3 (vry en gebonde) T4 (pro H) gebonde aan TBG, in die bloed in. T4 (onaktief) T3(aktiewe H): in lewer, spiere en niere

T3 --------- 5%------ T4 ----- 95% ---- T3 = vry /aktiewe H + TBG T4 onaktiewe pro-h + TBG T4 T3 in die lewer/spiere en niere

(KALSITONIEN VANAF C-SELLE) TIROIED HORMOON REGULERING VAN VLAKKE T3 5% Vry T3 + TBG = aktiewe hormoon T4 95% onaktiewe T4 +TBG = pro H (oorwegend gesekreteer) T4 T3 (85%) in lewer, spiere en niere

NEGATIEWE TERUGVOER MEGANISME HIPOTALAMUS TRH HIPOFISE TSH TIROIED T4 (T3) + TBG T3

SIRKULERENDE TIROIED HORMONE gebonde aan Plasma Proteien (TBG) + vry hormone BIOCHEMIESE METING VAN TIROIED HORMONE Meet beide VRY Hormoon vlak asook die Totale gebonde konsentrasie plasma hormoon vlakke

VLAKKE VAN [GEBONDE HORMOON] HANG AF VAN DIE BINDINGSPROTEIEN (TBG) SE VLAKKE VERHOOG Sw skap Kontrasepsie pil Estrogene Lewersiektes Hipertireose VERLAAG Androgene Nefrose

TIROIED SE HANTERING VAN JODIUM PLASMA JODIED POEL GROOTTE I)Jodium word Ingeneem vanuit die SVK dmv dieet (sout) medikasies bv Corderone X Kelp produkte Kontras medium ens 2) Endemiese gebiede Met verlaagde Jodium vlakke in water FOLLIKULERE SELWAND OPNAME/INVANGS #Invangs funksie Korrelleer NIE noodwendig met biochemiese tiroied funksies nie # Tegnesium word ook so hanteer (Jodium en Tc-O4 - ) Die funksie word deur ELTROXIN geblok KOLLOIED IN LUMEN ORGANIFISERING INBOU IN HORMOON IN #organofiseringsdefekt e Toon warm tiroied met verlaagde TF Jodium alleen bv Tydens I-131 opname Die funksie word deur Neomercazole geblok ***

JODIUM OPNAME*** VERHOOG Hashimoto tiroiditis Hipertireose Agv Grave s of Plummers Jodium gebrek agv vinnige omset en Jodium terugslag Nefrotiese sindroom Ensiem gebreke VERLAAG Virus tiroieditis Hipotireose Bv primere/sek tot Jodium kontaminasie T4 toediening Bv Eltroxin Kontrasmiddel ondersoeke en goiterogene Lugols Gedrink Neomercazole Rx

TIROIED HORMOON se FUNKSIES Metabolisme Proteien katabolisme Koolhidraat absorpsie Glukose verbranding Versnelde lipied sintese Verhoog vitamien aanvraag Sek tot metabolisme Verhoog melk produksie Versnelde hart tempo Verlaag perif weerstand Prikkel SSS Stimuleer groei en ontwikkelling

RADIO-AKTIWITEITE WAT IN TIROIED SIEKTES GEBRUIK WORD Diagnosties: Vry tegnesium Tc-gemerkte MIBI I-131 pilletjies/vloeistof I-123 Terapeuties: (Hipertireose/Tiroied Ca) I-131 vloeistof

TEGNESIUM - 99M Tc-99M SEDERT 1957 BY KERNGENEESKUNDE INGEBRUIK SEDERT DIE 99 Mo-Tc-99M GENERATOR ONTWIKKEL IS 86% VAN ONDERSOEKE WORD HIERMEE GEDOEN, DAAROM NIE MEER AS EEN ONDERSOEK PER DAG PER PASIENT GEDOEN NIE BEELDE OORVLEUEL VERKRY VANAF N GENERATOR EN DUS 24H00 BESKIKBAAR BAIE GOEIE FISIESE EIENSKAPPE VIR BEELDINGS T ½ = 6 URE, MET 140KeV FOTON ENERGIE GOEIE WEEFSEL PENETRASIE EN GOEIE BEELDINGS MOONTLIKHEDE MET GEBRUIK VAN GAMMA KAMERAS SLEGS GAMMA STRALING. GEEN BETA STRALING NIE DAAROM LAE GEABSORBEERDE BESTRALINGS DOSERING

Distribution of plain Technesium: *thyroid *salivary glands *stomach epithelium

TEGNESIUM TIROIED FLIKKERGRAM INDIKASIES: word net in die Follikulere sel in opgeneem! EVALUASIE VAN MORFOLOGIE EN POSISIE --TIROIED FUNKSIES (HIPER/HIPO) SOEK EKTOPIESE WEEFSEL SOEK RESIDUELE TIROIED WEEFSEL NA VORIGE TIROIED CHIRURGIE KYK VIR ENIGE NODULES VOORBEREIDING: STAAK TIROIED BLOKKERENDE MEDIKASIES bv ELTROXIN, NEOMERCAZOLE, JODIUM BEVATTENDE MIDDELS bv CORDERONE X, LUGOLS, KELP PRODUKTE, BETADINE UITVIND VAN KONTRAS MEDIUM ONDERSOEKE bv RT/ARETRIOGRAMME IN AFGELOPE 3 MND UITVIND VAN VORIGE RAI Rx, CHIR/ KOP + NEK XST STAAK INNAME VAN GOITEROGENE KOSSE BV KOOL EN RAPE

NORMALE TIROIED FLIKKERGRAM BENODIG ONLANGSE BIOCHEMIESE TIROIED FUNKSIES

DIE EFFEK VAN SIEKTE OF DIE SELFUNKSIE KOUE NODULE WARM NODULE

NON-VISUALISERING VAN TIROIED REDES?

EFFEK VAN CORDERONE X MIBI TIROIED FLIKKER in pasient op Corderone X

DIE ROL VAN Tc-99M GEMERKTE MIBI IN TIROIED BEELDINGS MIBI is bekend as die MIOKARDIALE PERFUSIE agens (toon baie ooreenkomste met 201 Tl) Meg van sel opname is oa bloedvloei selmembraam potensiaal mitochondriale inhoud Ook bekend vir Paratiroied adenoom beeldings, agv die verbeterde en laer agtergronds aktiwiteit van 201 Tl RN mammografie, opsporing van oa brongus, tiroied, en brein tumore Vertraagde opnames na 2-3 ure verbeter die sensitiwiteit van die tegniek.

Mibi heelliggaam

Tegnesium tiroied flikkergram 23/10/07 Tegnesium tiroied flikkergram 15/11/07 Normale R lob ERG vergrote L lob Opname te Laag om Tiroied te beoordeel MIBI tiroied = wys net tiroied weefse Op, NIE Fx gekoppel nie!!! Weereens massiewe Groot linkerlob, met Onreelmatige opname (soos sonar) lat aspek 31

Tc TIROIED TIROIED IS?? GEBLOK MIBI TIROIED SLEGS OPNAME VAN MIBI IN DIE NODULE 32

Pynlike tiroied massa, pasient moontlik hipertireoties 33

TEGNESIUM TIROIED MIBI TIROIED 34

GEBRUIKE EN KENMERKE VAN I-131 BEVAT BEIDE GAMMA EN BETA STRALE (364 KeV ENERGIE) RA VAN KEUSE VIR TELLINGS EN TERAPIE (SWAK BEELDE) IONISERING VIND PLAAS OP AFSTAND VAN 2MM EN VEROORSAAK HOë LOKALE BESTRALING SONDER ENIGE SKADELIKE EFFEKTE AAN OMLIGGENDE WEEFSELS. (DWS DIE RA BLY IN DIE LIGGAAM) SEDERT 1942 IN GEBRUIK AS TERAPIE VIR HIPERTIREOSE PASIENTE IS N VLUGTIGE HALOGEEN MET t½ = 8.02 DAE WAT MAKLIK DIE ATMOSFEER KAN KONTAMINEER IS REDELIK GOEDKOOP (R1500-00 VIR 30 mci) AGV REDELIK LANG HALFLEEFTYD WORD DIT PER WEEK AANGEKOOP EN IS DIT VIR DIE HELE WEEK BESKIKBAAR In die Follikulere sel OPGENEEM EN in die hormoon ingebou sg ORGANIFISERING

I-131 SE ROL IN TIROIED ONDERSOEKE (A) 24H00 I-131 OPNAME: VIR DIE UITWERK VAN HIPERTIREOSE PASIENTE NORMAAL = 15-45% VERHOOGDE I-131 OPNAME = I GEBREK NEFROTIESE SINDROOM ENSIEM GEBREKE HIPERTIROESE VERLAAGDE I-131 OPNAME = HIPOTIREOSE ELTROXIN EN LUGOLS Rx NEOMERCAZOLE Rx VORIGE KONTRAS ONDERSOEKE GEBRUIK IN DIE BEREKENING VAN DIE RAI Rx DOSERING NEGATIEWE SWANGERSKAPS TOETS

Tiroied teller / Thyroid counter

GRAVE S PATIENT S WORKOUT BEFORE RAI TREATMENT FIRST: RA I-131 UPTAKE THEN: TECHNESIUM THYROID SCAN ALSO: THYROID FUNCTION RESULTS NEG PREGNANCY TEST FINALLY: RAI RX WITH I-131 38

(B) RAI TERAPIE: 2 TIPES nl a) HIPERTIREOSE PASIENTE: 10-20 mci po MAKS EFFEK NA 8-12 WEKE HERHAAL Rx EERS NA 3 MND KOMPLIKASIES: VERHOED mbv INDERAL HIPOTIREOSE BESTRALINGS TIROIEDITIS GEEN BEWYS VIR TIROIED CA GEVAAR b)tiroied CA PASIENTE = ABLASIE DOSERING 100-200 mci GEISOLEERDE VERPLEGING VIR 1 WEEK OPPAS VIR BESTRALINGS TIROIEDITIS BY ONKO TERAPIE GEDOEN (C) I-131 HEELLIGGAAM BEELDING: OPVOLG VAN TIROIED Ca PASIENTE VERAL POST TIROIEDEKTOMIE, STAAK ELTROXIN 3 WEKE VOORAF! SWAK BEELDE.2mCi po TOEGEDIEN BEELDE NA 24H EN 72H

JODIUM I-131 HEELLIGGAAM BEELDING OORBLYWENDE TIROIED WEEFSEL

I-123 SE ROL IN TIROIED ONDERSOEKE Jodium-123 ( 123 I or I-123) is n radioaktiewe isotope of jodium Word vir Kerngeneeskundige BEELDINGS gebruik Jodium-123 word deur die Siklotron geproduseer deur middel van proton bestralings van verrykde xenon. (BAIE DUUR), (Slegs Woensdae beskikbaar en slegs op bestelling) Halfleeftyd is 13.22 ure; Tydens die radio aktiewe verval tydperk word gamma straling met energie van 159 kev and 27 kev uitgestraal. Hierdie straling word deur die gamma kamera opgetel en daarom kan dit vir mediese/diagnostiese beelding gebruik word. 123 I is n hoogs geskikte Jodium isotope vir diagnostiese beelding van tiroied siektes en vir tiroied ca metastase opsporing. Staak Eltroxin 3 weke voor die uitvoering van die heelliggaam studie anders word die tiroied sowel as die metastatses geblok!

ROL VAN I-123 IN DIE TIROIED A. NON VISUALISERING VD TIROIED

B. OPVOLG VAN DIE TIROIED CA PASIENTE POST CHIR EN POST ABLASIE Oorblywende tiroied weefsel teenwoordig LONGMETS

TIROIED SIEKTES EUTIREOTIES: KROPGESWELLE HIPERTIREOTIES HIPOTIREOTIES TIROIED NODULES TIROIED CA e TIROIEDITISSE EKTOPIESE TIROIED WEEFSEL

EUTIREOTIESE SIEKTES KROPGESWELLE/GOITERS ( = vergrote tiroied met NORMALE serum TF) OORSAKE: ENDEMIESE KROPGESWEL: Jodium tekort in grond en water. Veral bergagtige streke bv OOS FS en LESOTHO GENOEG JODIUM IN DIEET, MAAR MEDIKASIES BLOK DIE JODIUM OPNAME deur die follikulere selle BV Metronidasool, tiosianaat, tio-urasiel JONG VROUENS: (15-25jr) geass met SW SKAP OUER VROUENS: NODULERE kropgeswelle wat retro sternaal strek

BIOCHEMIES HIPOTIREOTIES/eutireoties ORGANIFISERINGSDEFEK MULTI-NODULERE KROP

HIPERTIREOTIESE SIEKTES GRAVE S (outo-immuun/antiliggaam toestand) NODULERE KROPPE enkel nodule TIROIEDITIS Plummer multi-nodulêre sub akuut viraal/de Quervain chron OI tiroieditis/hashimoto tiroieditis Bestralings tiroieditis EKSOGENE JODIUM BLOOTSTELLING TSH TIPE STIMULASIE agv chorio ca hipofise tumor testis tumore

TOKSIESE NODULES PLUMMER S GRAVE S SE SIEKTE

OORSAKE VIR HIPERTIREOSE: GRAVE S SE SIEKTE PLUMMER SE SIEKTE/ outonoom funksionerende lobbe of nodules MULTI-NODULÊRE KROP VIRUS TIROIEDITIS POST XST /BESTRALINGS TIROIEDITIS HASHIMOTO TIROIEDITIS (aanvanklike stadium) EKSOGENE I-BLOOTSTELLING (drink medikasie bv eltroxin) TSH STIMULATORE BV hipofise tumor / ovariele chorio ca

HIPOTIREOTIESE SIEKTES PRIMERE: kretinisme Primere hipotireose ideopatiese miksedeem SEKONDER: outo-immuun versaking genetiese ensiem defekte inname van goiterogene substanse bv lithium, kontras middel, corderone X iatrogeen na chirurgie + bestraling + RAI terapie TSH gebrek TIROIDITIS: post partum Hashimoto tiroieditis (chron) ENDEMIESE JODIUM GEBREK: geografies/endemies

HIPOTIREOSE: Biochemiese /flikkergrafiese????

TIROIED KARSINOME 95% FOLLIKULER HEMATOGEEN PAPILLER (80-90%) LIMF, veral jong mans, goeie oorlewing! <5% MEDULLER (C-SELLE) ANAPLASTIES hoogs maligne, ouer mense, LOKAAL DRUK Sx. NIE Jodium gevoelig nie!

ENKEL KOUE NODULES: KOUE NODULES ADENOMATEUSE HIPERPLASIE KOLLOIED SISTE HEMATOOM EKSTERNE DRUK OP TIROIED???TIROIEDITIS TIROIED CA: 10 20% KAN MALIGNE WEES 3-4% NEEM NIE Tc -99M OP NIE, DOEN I-123 FLIKKERGRAM OF MIBI **** NIE-HOMOGENE KOLLERIGE OPNAME: MULTI-NODULERE TIROIED 70% agv ADENOMATEUSE HIPERPLASIE, FOLLIKULERE ADENOME, KOLLOIED SISTE, TIROIEDITIS, MULTINODULERE GOITER agv I-TEKORT 30% agv TIROIED CA na KOP EN NEK XST/bestraling by ONKOTERAPIE HASHIMOTO TIROIEDITIS (OI SIEKTE, BRAND HEELTEMAL UIT) PLUMMER SE SIEKTE, POST CHIR HIPERTIROESE, TIROIED CA

PAPILLERE TIROIED CA

FOLLIKULERE TIROIED CA LONGMETS

ANAPLASTIESE TIROIED CA

MEDULêRE TIROIED CA Word nie in die lesing bespreek nie Ontstaan vanaf die C-selle Word ook gebeeld met ander Radionukliede bv I-123 MIBG Pentavalente DMSA PET scans

CSL AKTIWITIEITE: ( gewone Tc-tiroied flikkergrafie) WAT IS VAN BELANG OP GP VLAK Tegnesium Tiroied flikkergram is n RN prosedure sonder newe effekte, en kan maklik op buitepasiente basis gereël word. Bel Dept en maak afspraak om beskikbaarheid van die kameras en Radio-nukliede te verseker. (051-4053487/8) PASIENT BLY DIE BRON VAN BESTRALING let op na pasient kontakte bv in commuter bussies ( swanger vrouens en klein kindertjies) vir die terug rit na die flikkergram gedoen is.kan terug ry maar maak seker sit nie direk langs die swanger vrou of baba nie (bespreking NB) Berei pasiente voor op die wag periode (vir tiroied is dit ± 20 min na inspuiting en beelding duur ook so 20 min, totaal op gouste na 1uur tydperk eers klaar wees. Wag dan vir res van bussie se mense OF gaan na die Spesialis kliniek vir opvolg) Hoef nie npo vooraf te wees nie MOET alle medikasie wat tiroied kan blokkeer TEN MINSTE 3 weke vooraf STAAK bv Eltroxin, Kelp produkte, Neomercazole, Corderone X, ENS Gaan ten minste 24h00 radio aktief wees na tegnesium flikkergramme Geen klein kindertjies saambring as kom vir RA ondersoeke nie, ook nie swanger familie lede nie Nie swanger wees of lakterend nie, bring neg swangerskapstoets bewys saam ASOOK uitslae van onlangse biochemiese tiroied funksies Indien aktief lakterend, dan uitmelk vooraf of reël vir ander voeding vir 24h00 na die flikkergram Kan net die een KG ondersoek op een dag doen.

TERAPEUTIESE FUNKSIE RAI TERAPIE

JODIUM-ISOTOPE IN GEBRUIK VIR TERAPIE I-131 (vloeistof of kapsule) is die agens van keuse agv a) die teenwoordigheid van gamma en B strale wat die follikulere sel kan beskadig en vernietig b)word opgeneem en georganifiseer deur die tiroied se follikulere selle c) halfleeftyd is lank genoeg d)isotoop is relatief goedkoop en maklik bekombaar e)redelik veilig en herhaal terapie kan ook gedoen word

METINGS EENHEDE en DOSERINGS 1mCi radio-aktiwiteit = 37 MBq(mega bequerals) 5mCi I-131 gee dieselfde bestralings dosis aan die pasient se liggaam ivm n gewone radiologiese IVP/Barium maal. 1Gy = 100rads geabsorbeerde bestralings dosis 5 mci I-131 gee ongeveer 4000rads bestraling aan die tiroied 1μCi gee dus 1 Rad bestraling aan die tiroied. n Aanvaarbare intra-tiroied geabsorbeerde bestralings dosis van 150Gy is genoeg om die Hipertireose van n Grave s pasient te behandel MAAR met die dosis kan herhalings/voortgesette hipertireose plaasvind DUS

Vir hoer risiko pasiente moet daar liewer n hoër dosering van ongeveer 300Gy of 20 mci gebruik word. (bv multi-nodulere Grave s ) Die hoër doserings gaan nie net n eutireotiese staat te weeg bring nie, maar kan gouer n hipotireotiese staat bewerkstellig, sodat n 2de dosering nie nodig sal wees nie Hipotireose induksie tempo IS 86% na 3 maande post terapie OF 93% na 18 maande post terapie 62 ( Die plaaslike benadering is gerig op ablasie terapie aangesien die meeste pasiente met outo-immuun hipertireose nl Grave s IN ELK GEVAL eindig met hipotireose na n paar jaar.)

HOE WERK DIE I-131 AS TERAPEUTIESE AGENS Dieet jodium is belangrik vir die vorming van tiroied hormone RA I-131 word oraal toegedien as terapie, word dan metabolies in die follikulere selle ingebou en die B- strale kry kans om die ooraktiewe selle te vernietig Die fisiese hoeveelheid jodium in die RA terapie is baie laag, en daar is selde enige newe effekte of allergiese reaksies Soms klagtes van keelseer, hoofpyne en naarheid post terapie, maar braking kan n probleem van radio-aktiewe kontaminasie skep.

PROSEDURE Verlangde dosering word deur die Stralings terapeut voorgeskryf Geneeskundige fisikus trek die dosis op en plaas in n lood houer OF agv vlugtigheid van die Jodium (kan maklik ingeasem word) kan n kapsule met die verlangde dosering gesluk word Duidelik skriftelike en mondelinge instruksies oor die vereistes word aan pasient gegee. Pasient onderteken die toestemmings vorm (of ouers van minderjarige kinders) Pasient drink dan die RA vloeistof onder streng toesig van die geneesheer Die pasient se uitstralings dosis word dan gemeet en gedokumenteer sodat pasient binne die wetlike limiet is, voor hy ontslaan kan word.

Geslukde RA beland in die maag en word hematogeen na die tiroied vervoer Ooraktiewe follikulere selle neem die Jodium op en organifikasie vind plaas B strale bestraal nou die tiroied selle en ontlok n inflammatoriese proses sg bestralings tiroiditis, gevolg deur sellulere nekrose en fibrose. Verlies van metabolies aktiewe tiroied weefsel vind plaas, met verminderde tiroied hormoon produksie en vrystelling hipertireose word dus beheer en die tiroied grootte verminder Probeer dus die eutireotiese status van die pasient herstel Graad van bg reaksie hang af van hoeveelheid RA I-131 toegedien asook die radio-sensitiwiteit van die tiroied Hipotireose bly die mees waarskynlikste en mees aanvaarbare uitkoms van terapie (alhoewel sekere pasiente steeds hipertireoties is na 3 maande)

I-131 HEELLIGGAAM EN TIROIED POST OPERATIEF en PRE RAI terapie van 100 MCI I-131 I-131 TIROIED CA Tc- TIROIED 66

FAKTORE WAT DIE EFFEKTIWITEIT VAN I- 131 TERAPIE BEINVLOED funksionele tiroied massa teenwoordigheid van uniforme of multinodulere tiroied weefsel tempo waarteen die tiroied die Jodium opneem I-131 opname deur die tiroied soos vooraf bereken Inname van tiroied funksie beinvloedende geneesmiddels of Kontras middel ondersoeke

KOMPLIKASIES EN RISIKO S a) verbygaande bestralings tiroieditis b) sialo- adenitis bv parotitis c) tydelike verergering van hipertireose simptome en verhoogde tiroied hormoon vrystelling en moontlikheid van n tiroied krisis (veral ouer persone en persone met onderliggende kardiale siekte) Voortgesette B- blokker terapie is dus uiters noodsaaklik in die post terapeutiese fase, vir ten minste 3 maande post terapie. d) verbygaande of permanente hipotireose wat maklik behandel word met Eltroxin vervangings terapie (gereelde biochemiese tiroied funksie bepalings moet dus gedoen word vanaf ± 5 weke post terapie e) Hipo-paratiroiedisme na herhaalde RAI terapie f) Oftalmopatie kan vererger g) risiko vir herhaling van die hipertireose veral in gevalle met multinodulere Grave s en pasiente wat neomercazole gekry het h) Osteoperose risiko agv verhoogde tiroied hormoon vlakke en kalsitonien disfunksie

RISIKO S VAN RAI TERAPIE A PASIENT SELF I) Teratogenisiteit: Pasient mag nie swanger wees tydens die terapie nie MOET n NEGATIEWE SWANGERSKAPS TOETS pre-terapie hê Veral die swangerskaps periode na 10-12 weke is belangrik (fetale tiroied dan so ontwikkel dat dit die jodium kan organifiseer) II) Genetiese skade: Pasient mag nie swanger raak in die daaropvolgende 6 maande post terapie nie III)Karsinogenies: Geen konneksie tussen RAI terapie vir hipertireose en tiroied ca nie Wel Tiroied ca insidensie na kop en nek bestraling(onkoterapeuties) IV)Sel disfunksie effek: RAI terapie behandel slegs die hipertireose simptome van Grave s NIE die Immunologiese abnormaliteit van die siekte nie, die oftalmiese aantasting en miksedeem word nie behandel met RAI NIE!

B OMSTANDERS/FAMILIE VAN DIE PASIENT PASIENT IS DIE BRON VAN BESTRALING!!! Die pasient self skep dus n bestralings probleem indien hy met gesonde mense in aanraking kom post terapeuties Voorsorg maatreels moet dus getref word om die Radioaktiewe pasient se kontak met ander mense(veral swanger vrouens en klein kindertjies) tot n minimum te beperk Pasient se uriene is ook radio-aktief, veral in die eerste 2 dae post terapie Pasient moet genoeg vog inneem, blaas gereeld ledig, tiolet 2x spoel na gebruik en hande behoorlik was. Mans moet veral versigtig wees om nie uriene te mors nie!!

WAT GEBEUR MET DIE PASIENT NA DIE RA-TERAPIE? OPVOLG EN ADJUVANTE TERAPIE mbv B BLOKKERS, ANTI- TIROIED MEDIKASIES ENS Maksimum effek van die RAI terapie word eers 8-12 weke post terapie bereik Gereelde opvolg bloed ondersoeke moet gedoen word vanaf 5 weke post terapie (vroeer is dit n probleem, agv die bestralings tiroieditis beeld) Hipotireose so gou moontlik diagnoseer en begin behandel Volgehou B blokker terapie word aanbeveel om die effek van die bestralings tiroieditis te behandel Opvolg diagnostiese uitwerk en behandeling kan eers na 3 maande weer gedoen word.