ALGEMENE SINODE 2012 SE TERUGVOERING

Σχετικά έγγραφα
ל או נ מ ע immanuel Ἐμμανουήλ

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode.

Die genade gawes Van God:

Junie Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is.

EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.

Junie Openbaring 2:12-17 Fokus: vers Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon.

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)

Markus 16:9-20(a) Wanneer Jesus, ons Here wat opgestaan het, jou ontmoet, oorwin Hy ongelof, en verander Hy jou lewe radikaal.

Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:

April Openbaring 2:1-7 Fokus: vers 1-7 Christus se brief aan sy gemeente in Efese

Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid

DOOPVIERING. Lesing 1. Doopviering in die lig van die doop. 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering?

NAGMAAL. SKRIFLESING: Johannes 19: TEKS: Johannes 19:30. Christus doen alles klaar. Psalm 2 : 6. Skrifberyming 59 (10-2) Psalm 65 : 2

Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE

Oktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie...

Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man.

Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus

Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).

September Toepassing Vraag is: Wat sê-ie HERE met 2Kon 9-10 vir ons wat leef in n land-en-wêreld vol politieke-onrus.

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

Dan 7:1-28. Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a).

Rom 15:1-7. Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j)

1 Weeklikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asb. nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie

1 Daaglikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asseblief nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Dan 6:1-29. Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig... om sy Koninkryk te laat kom.

Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).

1 Bekering: Kom tot inkeer Die bekende Griekse woord wat hier gebruik word is μετανοέω metanoéō.

Die regering van die Kerk 1Tim 3:8. Die diaken-amp en wat ons daaroor leer vanuit die ooreenkoms met die ouderling-amp.

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed

Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom

Die regering van die Kerk 1Tim 3: Tim 3:8-9 se diaken-merktekens en vers 10 se Gemeente-roeping daarby.

Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan.

Romeine 14. Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra

Die krag / vuur van God:

Die Vesperdiens vir Palmsondag

Mark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red.

Julie Lees: Mark 13:9-13. Skrifverklaring.

Geseënd is dié wat rein van hart is!

JOHANNES 21: Votum en seën. Psalm 145 : 1, 2, 5. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63

Skriflesing: Johannes 8:1-11; 1 Korinthiërs 6:12-20 Heidelbergse Kategismus: Sondag 41. Teks: 1 Korinthiërs 6:13c;

Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

1 TESSALONISENSE 1:3

Mark 13:1-4 Jesus se profesie oor die verwoesting van die Tempel

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met sy dissipels.

NAGMAAL TITUS 3:4. Beskrywings van die verlossingswerk van die Here in 1 Tim 1:12-18; 2:1-6; 3:14-16; 2 Tim 1:6-11; 2:8-11; Tit 2:11-14 (AV 1983/91)

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

Uitgawe Junie 2017 saam met Koersvas 114

Teks & Vers: Gestuurde Liefde EK IS DEUR DIE VADER GESTUUR! KERSFEES 2017 DIE HEILIGE GEES LEWENSLANGE GIDS ONS GESELS MET:

Psalm 13. Van klaaglied tot loflied.

Die Sendbrief van Jakobus

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Dis oor hierdie saak wat die Here Jesus hier praat en, kort saamgevat, vir ons så: - vrees God, nie mense nie!

SKIETLOOD: 87e Uitgawe 20 Mei 2016 saam met Koersvas 87

ישוע. familieboom van Jesus

Die Kerk. SKIETLOOD: 93e Uitgawe 12 Augustus 2016 saam met Koersvas 93

DIE NAVOLGING VAN CHRISTUS DEUR GELOWIGES IN TEENSTELLING MET DIE NABOOTSING VAN GOD DEUR GEESTELIKE BEMAGTIGDE LEIERS

Mark 12: Die koms van die Sadduseërs, hulle strikvraag oor die opstanding, en Jesus se reaksie daarop. Junie 2015

1 Donderdag. Moses probeer met die Here oor sy toekoms onderhandel. Hier by die brandende doringbos ~ 4 ~

DIE BOODSKAP OP DIE BERG...

EKSODUS. Van slawerny tot aanbidding. Dr J de Koning

Mark 15:16-28 Die aandeel van Pilatus se Romeinse soldate in Jesus se lyding. En die lering daarin. Desember 2016

God is groter. 1. Wat ʼn ontoeganklike lig bewoon. Op soek na God se beeld. Beelde is verbode! Net n Stem!

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Jakobus hoofstuk 1 Agtergrond Die Skrywer: die halfbroer van Jesus

Die regering van die Kerk 1Tim 3:6-7. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (d).

Deur Christus Alleen

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

Daar is verskillende woorde waarmee die Bybel beskryf hoe die besondere dinge aan die gelowiges openbaar word:

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

οτε εγγιζουσιν Grammatika + Woordstudie

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

e-hervormer VOORBLAD Kerkwees in 2013 n perspektief vanuit die Lutherse Kerk

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

Ned Geref Kerk Waterkloof Geloof Hoop Liefde Sewe doopbakkies by ons deure

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

Die eerste Kersfees. 1 Uitgawe Desember 2017 saam met Koersvas 126

VERSE VAN VEROOTMOEDIGING VERSET. deur. E. van Nantes

n Fabel: Jeugmisdadiger en sy ma Wie op sy rykdom staatmaak, kom tot n val; wie reg doen, fl oreer soos groen blare aan n boom (Spreuke 11: Skakels

VOLUME AUGUSTUS 2007

REFORMASIE. Martin Luther

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

deur CARIKA DU PLESSIS

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

bab.la Φράσεις: Προσωπική Αλληλογραφία Ευχές ολλανδικά-ολλανδικά

e-hervormer Weeklikse nuusbrief met kommunikasie en kommentaar

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Teen dié agtergrond is Maleagi se boodskap tot vandag toe aktueel: Die eise van God geld nou en vir altyd en is daar om nagekom te word!

Waarmee is ons besig? Die vraag is: Wat is die krisis, en kan daar iets daaraan gedoen word?

Transcript:

ALGEMENE SINODE 2012 SE TERUGVOERING 1. Die Algemene Sinode van die GKSA het vanaf 4-13 Januarie in Potchefstroom vergader. Uit die Suid-Kaap se Gereformeerde Kerke was di. Emile Naude, Hennie Reinecke, Deon van der Walt, sowel as oudle. Lou du Plessis en Hans Strydom afgevaardig en teenwoordig by die Sinode 2. Ons gee graag kortliks terugvoering oor besluite wat die Algemene Sinode geneem het. Hierdie terugvoering sal ons oor n paar weke in die Nuusbrief doen. Vandag inligting oor DIE KERKLIED IN DIE EREDIENS Die Sinode het n wysigingsformulering vir Kerkorde Art 69 (oor die Kerklied) goedgekeur. By die Psalms en Skrifberymings word nou ook Skrifgetroue liedere bygevoeg. Kerkorde art.69 lees nou soos volg: In die kerke moet die 150 Psalms, die Tien Gebooie, die Onse Vader, die Twalf Artikels van die Geloof, die Lofsange van Maria, Sagaria en Simeon gesing word. Ander Skrifberyminge en Skrifgetroue liedere wat die Sinode goedgekeur het, word in die vryheid van die kerke gelaat. Elke gemeente besluit dus self of hul die ander goedgekeurde Skrifberyminge en goedgekeurde Skrifgetroue liedere in die erediens wil sing. 4. Die Sinode het ook omvattende riglyne vir die beoordeling en toetsing van Psalms, Skrifberymings en Skrifgetroue liedere goedgekeur, waarvolgens n nuwe lied beoordeel en getoets moet word. [A 242-244] 5. NUWE PSALM WAT GOEDGEKEUR IS: Teks: Psalm 110 (nuwe Messiaanse weergawe/beryming) [AA 725] Melodie: AURELIA Samuel Wesley (Liedboek-liedere 354, 470, 478) en (Alternatief Ps.128) Die HERE roep my Here: U volk, my Heer en Koning, Sit regs van My en rig, staan vir die stryd gereed, tot Ek oorwin in ere, bereid tot diensbetoning, u vyand voor U swig. In feesgewaad gekleed. Ontvang u septer magtig Die fleur van jong geslagte, Uit Sion en regeer. vars soos die vroegdagdou, U heerskappy is kragtig; sterk u oorwinningsmagte U werp u vyand neer. as jeugkrag U omvou. My woord en eed staan stewig en onherroeplik vas: my priester s U vir ewig soos Melgisedek was. Die Heer gee U oorwinning en laat die vorste val. Verfris deur vars verkwikking

oorwin Hy een en al. 6. NUWE SKRIFBERYMINGS WAT GOEDGEKEUR IS: 6.1 Eer aan God nou! ( n Doksologie) deur ds. JP Bingle [AA 726] Teks: Judas:24-25 Melodie: Lied 199 ( Loof die Here uit die hemel ) Net aan God behoort die ere, God kan jul behoed, beveilig, krag en mag en majesteit. fors van voet in vastigheid. Hy verlos ons deur ons Here, Hy sal jul behou en heilig, Jesus in sy Heer-likheid. Vreugdevol in vlekloosheid. Eer aan Hom nou, kragtig-magtig, Eer aan Hom nou, kragtig-magtig, tot in alle ewigheid! tot in alle ewigheid! Ons Verlosser, een en enig, bring jul in sy heerlikheid. Hy besit die mag vir ewig, vόόr die vroegste dag en tyd. Eer aan Hom nou, kragtig-magtig, tot in alle ewigheid! 6.2 Trisagion / Ter sanctus / Driemaal heilig deur ds JP Bingle [AA 727] Teks: Jes.6:1b-5. Melodie: SANCTUS ( John Richard) Berym in 4 verse Hoog kon ek sien sit die Here, Heilig is die Heer almagtig; hoog verhewe op n troon. oral straal sy heerlikheid. Heerlik glans sy koningsklere, Oor die aarde, vol en kragtig, vul sy soom die tempel skoon. skitter sy teenwoordigheid. Refrein Refrein Heilig, roep hul, is die HERE, Heilig, roep hul, is die HERE, 4. Tempeldeure het gebewe Toe het ek geroep, gebewe: toe die serafs Hom besing. Ek vergaan; ons is onrein! Alles raak van rook omgewe Nou kon ek Hom sien, verhewe; as hul luid hul hulde bring. Hy, dié Koning, het verskyn! Refrein Refrein 2x Heilig, roep hul, is die HERE, Heilig, roep hul, is die HERE,

Heilig, roep hul, is die HERE, 6.3 God spreek deur sy Seun n Skrifberyming deur AP van der Colf [AA 728] Teks: Hebreërs 1 berym in drie verse Melodie: Lied 271 ( Heil ge Jesus wat my lewe ) God het in die ou verlede Ver bo engele verhewe, gepraat deur tekens, deur profete, dra Hy die Naam wat God gegee het: maar nou kom praat Hy deur sy Seun: Ek is Jou Vader, Jy my Seun. Hy is erfgenaam van alles; In n wêreld, koersverlore, uit Hom straal God se wese, almagtig; word Hy as Eersteling gebore - dis Hy wat alles dra en steun. deur God gebring as borg en steun. Vir sondes kom Hy sterf En al Gods eng le kom laat ons die Godsryk erf. aanbid, verheerlik Hom. Reinigmaker: God se eng le In heerlikheid dien God se Kind en majesteit - word vlam en wind - sit Hy aan Gods regterhand. wat reg en ver sy boodskap dra. Aan sy Seun het God bevestig: U troon, o God, staan vas vir ewig; u septer die laat reg geskied. U veroordeel elke onreg omdat U lief is vir wat reg is met vreugdesalf word U oorgiet. Die aarde, met die tyd, sal soos n kleed verslyt. U bly ewig in heerlikheid en majesteit oorwin U aan my regterhand. 6.4 Getsemane n Skrifberyming deur Fanie Jooste [AA 728] Teks: Lukas 22:41-45 berym in twee verse Melodie: Lied 387 ( O Heer, uit bloed en wonde ) Al worstelende bid Hy Hy sien die felste lyding: alleen in daardie tuin: die kruisdood sonder God. die beker van sy Vader Die Vader stuur n engel, dis Godverlatenheid verstrek Hom in sy stryd. moet tog by Hom verbygaan; In doodsangs smeek Hy biddend; sy lyding is so diep. sy sweet soos druppels bloed. Tog eer Hy sό sy Vader: Dan staan Hy op, geduldig: Laat net u wil geskied! Laat net u wil geskied!

6.5 Want so lief het God die wêreld gehad (Lied 329) [A 246] Teks: Johannes 3:16 berym in een vers Die Liedboek van die Kerk: Lied 329 (Advent) 1. Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy eniggebore Seun gestuur het, gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê. 6.6 Die Heilige Gees werk n Belydenislied deur Schutte Venter [AA 729] Teks: Omdigting van Heidelbergse Kategismus Sondag 20; berym in een vers Melodie: Lied 188 ( Kom dank nou almal God ) 1. Die Vader, Seun en Gees is ewig God en Here. Ek kan nou seker wees die Gees bring nuwe lewe. Hy is aan my gegee en lei my tot geloof. Hy troos my elke tree so het die Heer beloof. 6.7 My engste troos n Belydenislied deur Leendert Dekker [AA 729] Teks: Omdigting van Heidelbergse Kategismus Sondag 1; berym in vyf verse Melodie: Psalm 100 God sal ek loof my lewe lank! Dis Jesus Christus, so getrou, Ja, op my sterfbed sal ek dank, wat my in sy beskerming hou. Want Hy verseker in sy Woord Van Satan en sy heerskappy Dat ek nie aan myself behoort. het Hy my met sy bloed bevry. My sondeskuld het Hy betaal, Geborge, veilig, weet ek stil: my skuldbrief is nou deurgehaal. Hy lei my waar die Vader wil. Ek hoort aan Hom wat my bewaar Ook lyding, nood, gevaar en stryd Hy waak oor my, tel elke haar. dien alles tot my saligheid. 5. Hy maak my seker deur sy Gees: Ek sal vir ewig by Hom wees. Ek wil vir Christus leef en werk, my hart bereid, gewillig, sterk. 7. SKRIFGETROUE LIEDERE WAT GOEDGEKEUR IS: Onderstaande goedgekeurde Skrifgetroue liedere kan in die DIE LIEDBOEK soos tans gebruik word in die NG Kerke, nageslaan word.

7.1 Soos n wildsbok (Lied 163) [A 246] Berym in een vers Die Liedboek van die Kerk: Lied 163 (Toetrede en Aanroeping) 7.2 Heilig, heilig, heilig (Lied 169) [A 247] Die Liedboek van die Kerk: Lied 169 (Toetrede en Aanroeping) 7.3 Grote God, aan U die eer (Lied 190) [A 247] Die Liedboek van die Kerk: Lied 190 (Lofprysing) 7.4 God is Liefde! juig ons harte (Lied 334) [A 248] Berym in vier verse Die Liedboek van die Kerk: Lied 334 (Advent) 7.5 Stille nag, heilige nag! (Lied 348) [A 249] Die Liedboek van die Kerk: Lied 348 (Kersfees en Epifane) 7.6 Die Heiland is gebore (Lied 353) [A 249] Die Liedboek van die Kerk: Lied 353 (Kersfees en Epifane) 7.7 Jesus, Lam gelei ter slagting (Lied 380) [A 250] Die Liedboek van die Kerk: Lied 380 (Lydingstyd en Goeie Vrydag) 7.8 Die Heer, die Heer het opgestaan! (Lied 422) [A 251] Die Liedboek van die Kerk: Lied 422 (Paasfees) 7.9 Here, hoe blymoedig (Lied 525) [A 252] Die Liedboek van die Kerk: Lied 525 (Liefde, Dankbaarheid en Diens) 7.10 Skenk ons, Here, u beskerming (Lied 151) [A 253] Die Liedboek van die Kerk: Lied 151 (Toetrede en Aanroeping) 7.11 Lofsing die Here (Lied 184) [A 253] Berym in vier verse Die Liedboek van die Kerk: Lied 184 (Lofprysing) 7.12 Troue Here van my lewe (Lied 241) [A 254]

Die Liedboek van die Kerk: Lied 241 (Skuldbelydenis en Genade) 7.13 Die Heiland is gebore (Lied 335) [A 255] Die Liedboek van die Kerk: Lied 335 (Kersfees en Epifane) 7.14 My enigste troos (Lied 292) [A 256] Die Liedboek van die Kerk: Lied 292 (Doop) 7.15 Jesus, dit wat U moes ly (Lied 386) [A 257] Die Liedboek van die Kerk: Lied 386 (Lydinstyd en Goeie Vrydag) 7.16 Heilige Jesus (Lied 168) [A 258] Die Liedboek van die Kerk: Lied 168 (Toetrede en Aanroeping) 7.17 Loof Christus, roem sy wonderdade (Lied 428) [A 258] Berym in vier verse Die Liedboek van die Kerk: Lied 428 7.18 O God van hoop, gee ons u vrede (Lied 588) [A 259] Die Liedboek van die Kerk: Lied 588 (Hoop en Voleinding) 7.19 Loof die Here, al wat lewe (Lied 203) [AA 730] Teks: Psalm 103 Berym in vyf verse Die Liedboek van die Kerk: Lied 203 (Lofprysing) 7.20 Praat ek mense-, eng letale (Lied 530) [AA 731] Teks: 1 Kor.13 Die Liedboek van die Kerk: Lied 530 (Liefde, Dankbaarheid en Diens) 7.21 Die Heer, my herder, sorg vir my (Lied 577) [AA 732] Teks: Psalm 23 Berym in 5 verse Die Liedboek van die Kerk: Lied 577 (Liefde, Dankbaarheid en Diens) HIER EINDIG DIE TERUGVOERING OOR DIE KERKLIED WAT DIE ALGEMENE SINODE 2012 VAN DIE GKSA GOEDGEKEUR HET Wat behoort nou te gebeur om hierdie goedgekeurde Skrifberyminge en Skrifgetroue liedere in die erediens te kan sing? Die Kerkraad en gemeente behoort hieroor te besluit, want dit is kragtens KO art 69 aan die vryheid van elke kerk oorgelaat om hieroor te besluit.

n Ordelike weg is om n skriftelike versoek aan die Kerkraad te rig, waarin versoek word om dit goed te keur vir erediensgebruik. Hierdie nuwe goedgekeurde liedere verskyn nie in die huidige Psalm en Skrifberyminge bundel nie dit sal eers oor n jaar of meer in n nuwe herdruk verskyn. Daarom sal dit sinvol wees om hierdie nuwe liedere in n tydelike bylaag te druk wat lidmate agter in hulle Psalmboeke kan plaas. [Daar moet in gedagte gehou word dat die Alg.Sinode 2009 ook enkele Skrifberyminge en Belydenis liedere goedgekeur het, wat nog nie in die huidige Ps. & SB Bundel verkyn nie vergelyk Handelinge Algemene Sinode 2009 p.694-697]. Saamgestel deur ds. Hennie Reinecke uit die Agenda, Aanvullende Agenda en Notule van die Algemene Sinode 2012. 20 Januarie 2012 Ds. H. Reinecke Sel. 082 563 8825 Epos: henmarrein@telkomsa.net