GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Σχετικά έγγραφα
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Elektriese Aandryfstelsels 324

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

TEGNOLOGIE ASSESSERINGSTAAK ELEKTRONIKA: GRAAD 9

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Hoofstuk 15 Ossillasies

GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 WISKUNDE MODELVRAE

Die genade gawes Van God:

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2

Elektriese Aandryfstelsels 324

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

TEGNIESE TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS WISKUNDE GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 LEWENSWETENSKAPPE V2

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

MEMORANDUM VRAESTEL 2

Transcript:

Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwyskompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLEK VAN SUD-AFRKA HOOFDREKTORAAT KURRKULUM BESTUUR GRAAD LEERDER ONDERSTEUNNGSPROGRAM HERSENNG EN REMEDËRENDE ONDERRG NSTRUMENT: VRAE EN ANTWOORDE VAK: ELEKTRESE TEGNOLOGE Junie 009 Hierdie dokument bestaan uit 0 bladsye. Streng gesproke nie vir toets/eksamen doeleindes nie.

ELEKTRESE TEGNOLOGE (ELTT) (KOPEREG 06/09) NSTRUKSES. Beantwoord AL die vrae.. Sketse en diagramme moet groot, netjies en ten volle benoem wees. 3. Alle berekeninge moet getoon word en afgerond word tot TWEE desimale plekke. 4. Nommer die vrae se antwoorde korrek, soos dit op die vraestel genommer is. 5. ʼn Formuleblad is aangeheg aan die einde van die vraestel. 6. Nie-geprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 7. Puntetoekenningsblaaie moet van die vraestel verwyder word en aan die antwoordeboek vasgekram word.

(KOPEREG 06/09) ELEKTRESE TEGNOLOGE (ELTT) 3 VRAAG : TEGNOLOGE, GEMEENSKAP EN OMGEWNG.. Die Nasionale Kurrikulum Verklaring vir Elektriese Tegnologie is sensitief oor diversiteitkwessies soos armoede. Noem VYF ander soortgelyke kwessies. (5). Die Handves van Menseregte in die Grondwet van Suid Afrika verklaar dat daar nie teen mense gediskrimineer mag word nie. Noem DRE van hierdie moontlike diskriminasies. (3).3 Lys VER hernieubare energiebronne wat steenkoolgestookte sentrales kan vervang. (4).4 n die ou dae het mense baie geskryf. n kantore waar geboortesertifikate uitgereik was, in hospitale sodra pasiënte toegelaat was, in polisiestasies wanneer sake aangemeld was en in skole met die toelating van leerders. Toe was dit nie maklik om bedrog te ontdek nie. n die nuwe era van tegnologie, word apparaat aangewend om opnames en liassering te doen. Noem EEN voorbeeld van hoe hierdie modern tegnologie gebruik word om die probleem van bedrog te bekamp en die skryflading te verminder. ().5 n ons gemeenskap word gevind dat daar ʼn tekort aan elektriese krag is en ingenieurs sal aangestel word om kragstasies te bou. Wanneer hulle beplan om hierdie kragstasies te bou moet hulle sekere omgewingsfaktore in berekening bring. Verduidelik EEN van hierdie faktore. () [5] VRAAG : DE TEGNOLOGESE PROSES. Wanneer mense oud raak vind sommige oumense dit moeilik en selfs vreesaanjaend om trappe op en af te klim. Algemene moontlike voorstelle mag wees om slegs in die onderste verdieping te woon, veranderinge aan te bring, of om moontlik na ʼn ouetehuis te trek. Me. Sebola wou nie een van die moontlike oplossings aanvaar nie. Sy wou voortgaan om te lewe soos altyd. Me. Sebola het jou gekontrakteer om die elektriese toestel te ontwerp wat haar op en af die stel trappe sal vervoer.. Noem VYF stappe wat gevolg moet word gedurende die ontwerp van ʼn artefakte. (5). Wat is probleem is die bogenoemde scenario? ().3 Skryf die ontwerp opdrag vir die bogenoemde probleem neer. (4).4 Beskryf VYF spesifikasies van jou ontwerp. (5) [5]

4 ELEKTRESE TEGNOLOGE (ELTT) (KOPEREG 06/09) VRAAG 3: BEROEPSVELGHED-EN GESONDHEDSWET 3. Die Beroepsveiligheid-en Gesondheidswet 85 van 993 is van toepassing op alle veiligheidsaspekte in die werkplek. Die omgewingsregulasies vir die werkplek hou verband met kwessies soos termiese vereistes. Noem nog DRE ander kwessies. (3) 3. Noem VYF belangrike maniere waarop siektes oorgedra word, insluitende die wat betrokke is met die oordrag van MV/Vigs. (5) 3.3 As ʼn persoon geskok word deur ʼn stroom van 30 tot 50 milli ampere, wat sal die fisiologiese uitwerking daarvan op sy liggaam wees? () 3.4 Noem TWEE regulasies wat ingedagte gehou moet word as daar met ʼn lêer gewerk word. () 3.5 Noem DRE aspekte waarop die algemene elektriese masjien regulasies betrekking het. (3) [5] VRAAG 4: DRE-FASE WS ONTWKKELNG 4. Voltooi FGUUR 4. deur van ʼn roterende diagram gebruik te maak. Toon aan hoe die drie-fase generasie ontwikkeling plaasvind. Die generator ontwikkel ʼn uitset voorsiening van 0 V / 0 A. FGUUR 4. (7) 4. ʼn Klein generator voorsien krag aan ʼn gebalanseerde induktiewe las. Die stroom in elke fase van die generator 0 A en volg die spanning met 30 o. Die fase-spanning is 30 V as die spoel van die alternator in ster verbind is. Bereken die volgende: 4.. Die totale drywing wat die generator opwek as die fase waardes gebruik word. (3) 4.. Die totale drywing wat die generator opwek as die lyn waardes gebruik word. (3) 4.3 Beskryf TWEE voordele van ʼn drie-fase voorsieningsisteem in vergelyking met ʼn enkelfase voorsieningsisteem. () [5]

(KOPEREG 06/09) ELEKTRESE TEGNOLOGE (ELTT) 5 VRAAG 5: DE BEGNSEL VAN WSSELSTROOM OP R,L,C KOMPONENTE 5. Hoe sal die vermeerdering van frekwensie die volgende kring beïnvloed: 5.. Die induktiewe reaktansie, en () 5.. Die kapasitiewe reaktansie. () 5. Noem DRE toestande wat bestaan in ʼn bestaande RLC-parallel resonante kring. (3) 5.3 ʼn Parallel RLC-netwerk bestaan uit die volgende komponente wat verbind is aan ʼn 50 V / 50 Hz wisselstroom voorsiening: Weerstand = Ω Kapasitor = 70 μ F nduktor = 5 mh 5.3. Teken die kringdiagram. (4) 5.3. Bereken die: (a) nduktiewe reaktansie van die spoel. () (b) Kapasitiewe reaktansie van die kapasitor. () (c) Die stroomvloei deur elke komponent. (6) 5.3.3 Totale stroomvloei in die netwerk. (3) 5.3.4 Die fase-hoek tussen die voorsienings spanning en die lyn stroom (bepaal ook of die netwerk kapasitief of induktief is, en motiveer jou antwoord); en (3) 5.3.5 mpedansie van die netwerk. () 5.3.6 Teken ʼn stroom fasor diagram wat die waardes van die bo berekende waardes verteenwoordig en toon alle relevante waardes aan. (3) 5.4 ʼn Resistor van0 Ω is in serie met ʼn 300 mh induktor en ʼn 47 μf kapasitor. Bereken die resonante frekwensie. (4) 5.5 Noem TWEE metodes wat in die praktyk gebruik word om ʼn swak arbeidsfaktor te verbeter. (4) 5.6 Verduidelik die verskil tussen ware drywing en skyn drywing. () [40]

6 ELEKTRESE TEGNOLOGE (ELTT) (KOPEREG 06/09) VRAAG 6: WERKSBEGNSEL VAN DRE-FASE MOTORS EN BEHEER 6. Beskryf die funksionele werksbeginsels van ʼn drie-fase induksiemotor. (7) 6. ʼn Drie-fasemotor met ses pole word aan ʼn 380 V / 50 Hz toevoer verbind. Bereken die spoed waarteen die motordraai as dit ʼn vollasglip(s) van 5% het. (5) 6.3 Noem TWEE kategorieë van beskermingstoestelle. () 6.4 Noem DRE toestande wat monitering en/of beheer verg met verwysing na drie-fasemotors. (3) 6.5 Teken netjiese, ten volle benoemde kringdiagramme vir die volgende ster/delta aansit kringe: 6.5. Beheerkring (6) 6.5. Hoofkring (6) 6.6 Die drywing van ʼn driefase-induksiemotor wat aan ʼn 400 V-toevoer verbind is, word gemeet, deur van die tweewattmeter-metode te gebruik. Die lesings op die wattmeters is onderskeidelik 00 W en 300 W. Gebruik hierdie waardes en bereken: 6.6. Die totale drywing wat die motor van die toevoer trek () 6.6. Die arbeidsfaktor waarteen die motor loop (4) 6.6.3 Die lynstroom van die motor () 6.7 Alle drie-fasemotors het interne energie verliese. Noem DRE kategorieë van verliese. (3) [40]

(KOPEREG 06/09) ELEKTRESE TEGNOLOGE (ELTT) 7 VRAAG 7: OPERASONELE VERSTERKERS 7. Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 7. FGUUR 7. 7.. dentifiseer bogenoemde kringdiagram. () 7.. Teken twee siklusse van sy inset en uitset sein van die bostaande kringdiagram. (6) FGUUR 7. 7.. dentifiseer die stroomdiagram hierbo. () 7.. Noem die verskil tussen die kring in VRAAG 7. en VRAAG 7.. () 7.3 Die OP versterker kan gebruik word as ʼn someerversterker. 7.3. Verduidelik die gebruik van hierdie versterker in die praktyk. (3) 7.3. Teken ʼn netjies, ten volle benoemde kringdiagram van ʼn tipiese drie inset someerversterker. (4) 7.3.3 Teken die inset en uitset golfdiagramme van hierdie kring. ()

8 ELEKTRESE TEGNOLOGE (ELTT) (KOPEREG 06/09) 7.4 Ontwerp ʼn kring wat ʼn inset sein van 300 Hz sal differensieer. Gebruik die volgende inligting: Rf = k ohms, hoë frekwensie wins is 0. 7.4. Bereken die waarde van R (3) 7.4. Bereken die waarde van C (3) 7.4.3 Teken die kring (4) 7.4 Verduidelik die volgende terme: 7.4. Negatiewe terugvoer () 7.4. Positiewe terugvoer () [35] VRAAG 8: DRE-FASE TRANSFORMATORS 8. Verduidelik kortliks die werksbeginsel van ʼn drie-fase transformator. (5) 8. Deur middel van ʼn netjiese, ten volle benoemde skets, toon hoe drie enkel fase transformators verbind kan word, om ʼn drie-fase delta/ster krag transformator te vorm. Die inset is 36 kv en die uitset is 3,3 kv (Moet nie die skematies diagram teken nie). (5) 8.3 Bespreek die term Diëlektriese verliese wat by transformators voorkom. (4) 8.4 Gee een gebruik vir elk van die volgende transformator verbindings: 8.4. Delta delta () 8.4. Delta ster () 8.4.3 Ster ster () 8.5 Teken ʼn netjiese, ten volle benoemde diagram van ʼn enkelfase aftrap outotransformator. (4) 8.6 Die inset van ʼn transformator is 0 kw, en die uitset gelewer deur die transformator is 8 kw. Bereken die totale verliese, asook die rendement van die transformator. (4) [5] TOTAAL: 00

(KOPEREG 06/09) ELEKTRESE TEGNOLOGE (ELTT) 9 FORMULA SHEET/FORMULEBLAD X L = πfl R Av = + Rin X C = πfc V V = N N = Z = V R + ( X L X C ) T = R + (C L ) T = R + (VC VL ) F r = π LC L Q = Parallel R C X V Q = L L = Serie R VR Cosθ = R T R Cosθ = Z P = V cos θ S = V Enkelfase Q = V sin θ P = 3 V cos θ L L S = 3 V L L Driefase Q = 3 V V L = V Ph L L sin θ L = 3 PH Delta VL = 3 V Ph = Ster L Ph f = T fc =. P η = P O β = b = C B e c P0 P G = 0 log P i W = VL L COS (B 30 0 ) W = VL L COS (B + 30 0 ) Fr = Ceq =. R R =α Uitset drywing rendement ( ђ) = inset drywing x 00% W T = W + W KRAGFAKTOR = fr = LC

0 ELEKTRESE TEGNOLOGE (ELTT) (KOPEREG 06/09) PUNTETOEKENNNGSTAAT Elektriese Tegnologie: Junie 009 Leerder:... Graad Totaal Vraag 5 Leerders Punt nterne Moderering Distrik Moderering Vraag 5 Vraag 3 5 Vraag 4 5 Vraag 5 40 Vraag 6 40 Vraag 7 35 Vraag 8 5 TOTAAL 00 Onderwyser Moderator Moderator Handtekening NB: Hierdie staat moet geplaas word in die leerderportfolio, met sy antwoordeboek vir moderering.