OKTOBER PRYS: R38,80 (BTW ING) OKTOBER 2018 Namibië (belasting uitgesluit): R33,
|
|
- Ἀβειρὼν Αθανασίου
- 6 χρόνια πριν
- Προβολές:
Transcript
1 OKTOBER 2018 PRYS: R38,80 (BTW ING) OKTOBER 2018 Namibië (belasting uitgesluit): R33,
2 INHOUD OKTOBER 2018 ONS STORIE 9 MY MENSE VAN DIE LIG Elise Bosch 11 LIGVOETS Fourie Rossouw 12 NÁDINE OOR HAAR GELOOF, HOOP EN DIE LIEFDE 18 FRANK RAUTENBACH N SWERWER KOM TUIS 22 KOMEDIANT, MARIETTE LOUBSER: EK WIL VREUGDE BRING 24 WARE VERHAAL: TWEEDE KANSE EN N SAK VOL HOOP 28 SKRYWER VERTEL OOR SY REIS DEUR DIE KERKGESKIEDENIS JOU GELOOF 46 HOORT HOOGLIED IN DIE BYBEL? 50 GENADE, ONBESKRYFLIK GROOT 54 KAN GOD LAG? 56 IDEES-MET-HART Vroeëkinderontwikkeling 12 JOU GESIN 82 WEES STIL Milanie Vosloo 84 BYBELTYD Ewald en Beatrix van Rensburg 88 VIR TIENERS René Badenhorst JOU HUIS 58 LEEF LIGTER, RESEPTE Heleen Meyer 62 HANDWERK Oulap se mooi
3 GEREELD 3 REDAKTEURSBRIEF 6 BRIEWE 86 VRAAG-EN-ANTWOORD 89 LIG-VIR-JOU-PAD Vrae vir selgroepe 90 PRETBLAD Marius Greeff 92 GROOTSEUN Barend Vos 94 KORTVERHAAL: REGUITSTRAAT Maretha Maartens 96 PASGETROUD Freya Blom 50 Eendag sal ons alles begryp, maar nou reeds gee Hy aan ons sy Woord om dinge hier op aarde beter te verstaan. Nádine, bl JOU WÊRELD 66 MODE EN SKOONHEID Twee maal mooi en nuut! 70 BOEKE EN FLIEKS Conette le Roux Siegfried Louw 72 VAT PAD Die stad met die glimlag 77 VERWONDERD Sweef soos n arend JOU MENSE 31 EK EN MY HUIS Lizette Murray 33 PLIG+PLESIER Rudi Swanepoel 34 WATTER TERAPIE VIR MY KIND? 38 DIE VELE VOORDELE VAN SKOOLSPORT 42 HIEP HIEP HOERA VIR NIKSDOEN! VOORBLADSTORIES IS IN KLEUR GEMERK OKTOBER 2018 LiG 1
4 Teken in en kry n notaboek vir jou yskas INTEKENVORM 1 Besonderhede van persoon wat inteken: Titel:... Voorletters:... Van:... (Ons verkies n straatadres, maar indien jy slegs n posadres het is dit piekfyn!) Straatadres (Of posadres):... Voorstad:... Stad:... Poskode:... Telefoon: (h)... (s)... E-posadres:... Geboortedatum:... 2 Adres waar LiG afgelewer moet word (indien jy LiG as geskenk gee): Titel:... Voorletters:... Van:... (Ons verkies n straatadres, maar indien jy slegs n posadres het is dit piekfyn!) Straatadres (Of posadres):... Voorstad:... Stad:... Poskode:... Telefoon: (h)... (s)... E-posadres:... Geboortedatum:... Hoe wil jy betaal? (Kies een) BETALING PER KREDIETKAART (eenmalig R375) Kaartnommer:... Vervaldatum:...CVV-kode:... BETALING PER DEBIETORDER Eenmalig (R375) Maandeliks (11 paaiemente van R38) *Intekenare wat die maande likse betalingsopsie kies, kom nie in aanmerking vir die spesiale aanbod nie. Bankrekeningnommer:... Bank:...Tak:... Takkode:... Tipe rekening:... Handtekening:... DIREKTE INBETALING (eenmalig R375) Tydskriftemaatskappy, ABSA, Rekening: Takkode: faks die betalingsbewys na of e-pos dit na jeanne@tydskrifte.co.za of pos dit na LiG, Privaatsak X5, Wellington ANDER BETALINGSOPSIES Skakel Jeanne van Niekerk by Met watter uitgawe moet jou intekening begin? OKTOBER 2018 (HIERDIE UITGAWE) NOVEMBER 2018 Indien jy vandeesmaand op LiG inteken of jou intekening hernu, ontvang jy n LiG-notaboek wat spesiaal vir jou yskas ontwerp is, magneet en al. Wat is dan nou beter om al jou lysies te maak as n boekie wat teen die yskas pas? Met boonop n spesiale boodskap wat ons herinner: Vind jou vreugde in die Here! Ontvang jy nie jou LiG nie? Indien jou LiG nie betyds by jou huis afgelewer word nie, skakel ons gerus by TEKEN só in KLIEK OP die intekenvorm by SKAKEL Jeanne van Niekerk by Of e-pos haar by jeanne@tydskrifte.co.za FAKS die intekenvorm na POS die intekenvorm na LiG, Privaatsak X5, Wellington KRY JOU E-LIG by Vir buitelandse tariewe, skakel * Hierdie intekenaanbod is geldig van 17 September tot 14 Oktober 2018 (terwyl daar voorraad beskikbaar is). 2 LIG OKTOBER 2018
5 van my REDAKTEURSBRIEF Huppel laas het jy gehuppel? Die vraag betrap Wanneer my onkant. Ek huppel nie juis nie. Ek ken ook nie ander grootmense wat graag huppel nie. Ek vra op n WhatsApp-groepie aan n klompie ma s waarom hul kinders huppel. Dalk, reken ek, dálk kan kinders ons iets leer oor hierdie loop-en-spring-aksie wat jy eintlik net by hulle sien. Toe antwoord iemand só: Jong kinders het nie n rede nodig om te huppel nie; hulle huppel net. Sy verduidelik verder: Ons moes gister amper heelpad saam met hulle huppel van die huis af, tot by die kerk. En ons het. Omdat hulle wou. En omdat ons kan. In my geestesoog sien ek die prentjie: twee dogtertjies en hul ma, vrolik aan t huppel. En langs hulle hul twee meterlange pa wat saam met hulle huppel. Vier blokke ver, tot by die kerk. Waar en wanneer het ons dan ons huppel verloor? Dalk was dit daardie keer toe ons agtergekom het die lewe is nie so eenvoudig soos ons gedink het dit is nie. Of daardie eerste keer toe n ander mens ons teleurgestel het. Toe ons ontnugter is. Toe ons sinies geword het. Ek wonder hoe dit sou wees as ons die lewe weer op sigwaarde begin beskou. As ons dit in alle eenvoud omarm en begin geniet. Soos kinders. Ek wonder hoe dit sal wees as grootmense eensklaps sonder draadwerk kan wees. Sonder pretensie of verskuilde agendas of daardie alewige agterdog. Sou ons dan beter kon leef? wonder ek. Beter kon liefhê? En sal ons dan die liefde laat doen wat die liefde moet doen om alles te bedek, alles te glo, alles te hoop en alles te verdra, soos Paulus dit in 1 Korintiërs 13:7 verduidelik? e Die moontlikheid van kinderlik en eerlik leef, het onlangs vir my baie prakties geword toe ek n dokumentêre program oor n kinderhuis in Tibet gekyk het. Hier sê die huisvader aan een van die kinders: Be a straightforward human being. Leef soos n kind! Dis soos hy dit netsowel kon gesê het. Wees eerlik en opreg. Dra jou hart soms op jou mou, laat vaar jou vooropgestelde idees. Laat toe Die November-LiG is vanaf 15 Oktober in die winkels beskikbaar. dat jou kinderhart soms jou grootmensverstand aansê wat om te doen. Wees vrolik en vriendelik, vergewe vinnig en laat jou kwaad gou-gou afkoel. Huppel n slag. Miskien sal ons meer van God ontdek wanneer ons weer soos kinders word. Wanneer ons begin huppel. Wanneer ons begin onthou hoe dit was om eenvoudig te leef, opreg te glo en gereeld te speel. FOTO: HANNO COETZEE Jou intekening maak n verskil! n Gedeelte van jou intekengeld gaan aan die LiG-fonds vir vroeëkinderontwikkeling (VKO). Lees op bl 56 meer oor VKO of besoek ons afdeling oor VKO op LiG se webwerf, REDAKTEUR OKTOBER 2018 LiG 3
6 Ontmoet ons LiG-mense! Okt Enkel-intekenaar van die maand Helena Blom (39) woon saam met haar man Peet en hul twee kinders, Johann (11) en Anika (8), op n plaas so 16 km buite Porterville in die Swartland. Helena het haar eie onderneming en verskaf administratiewe dienste. Hoe belangrik is dit vir jou en jou gesin om te speel? Dis baie belangrik vir ons. Ek glo dat God aan ons die voorreg gegee het om die lewe, mekaar as gesin, en ons familie en vriende te geniet. Ons hou daarvan om tyd saam met mekaar deur te bring en mekaar so beter te leer ken. Veral ook nou dat ons kinders groter word. Die lewe is vir ons lekker en ons basiese ingesteldheid is positief. Ons speel graag deur mekaar rond te jaag, te kielie, soene en drukke te gee en fliek te kyk. En om op die plaas te draf, in die see te swem, boek te lees, én vleis te bewerk wanneer Pappa gejag het. Ek kuier graag saam met my vriendinne, ek geniet trail runs en dis vir my lekker om vrouedae met n geestelike inslag by te woon. Dis dan wanneer ek voel dat my siel ook ontspan. Nov Sept Ons Die 80-jarige Julia Albu het onlangs gewys dat jy nooit te oud is om die skynbaar onmoontlike aan te pak nie, óf om iets vir vroeëkinderontwikkeling te doen nie. Julia het met haar 20 jaar oue Toyota Conquest met die naam Tracy van die Kaap tot in Kaïro gery, en toe verder tot in Londen. Én, om alles te kroon, weer al die pad terug! Daar was familielede wat haar op sekere dele van haar reis vergesel het, maar sy het lang ente alleen afgelê. Tracy se kattebak was vol speelgoed wat vir n kinderhuis in Lalibela, Ethiopië, bestem was. Dié epiese reis was daarop gerig om bewusmaking van die niewinsgewende organisasie Shine Literacy te bevorder. Hierdie organisasie poog om n leeskultuur te kweek, veral ook in Suid-Afrikaanse laerskole. Besoek en My African Conquest op Facebook vir meer inligting. Des Aug Jan Jul Feb Jun vroeëkinderontwikkeling Mrt Mei Apr Koninkrykstyd het op Sondag 27 Mei aangebreek toe gelowiges Drie-eenheidsondag gevier het. Koninkrykstyd is dié tydperk op ons kerkkalender wat die langste duur tot en met Adventstyd, wat vanjaar aan die einde van November aanbreek. Ons fokus in Koninkrykstyd is om prakties te raak en na te dink oor hoe ons God se liefde kan uitleef waar ons ook al is. Besoek om die volledige kerkkalender af te laai. REDAKTEUR Francine van Niekerk JOERNALIS Conette le Roux KANTOORKOÖRDINEERDER Lida Viljoen UITLEGKUNSTENAAR EN VISUELE KOÖRDINEERDER Hanno Coetzee DTP Mario Small REDIGEERDER Ba rend Vos PROEFLESER Lambert Jacobs ARTIKELSKRYWERS René Badenhorst, Gerbrand Bodenstein, Susan Goosen, Stephan Joubert, Conette le Roux, Malan Nel, Ilse Salzwedel, Rudi Swanepoel RUBRIEKE Karen Adendorff (Handwerk); René Badenhorst (Jou tiener); Freya Blom (Pasgetroud); Elise Bosch (My mense van die lig); Engela Duvenage (Verwonderd); Marius Greeff (Pretblad); Stephan Joubert, Fanie Kriel en Lisel Joubert (Vraag-en-antwoord); Judith Kamffer (Idees-met-hart); Conette le Roux (Boeke); Siegfried Louw (Flieks); Maretha Maartens (Reguitstraat); Heleen Meyer (Leef ligter); Johannes Mouton (LiG-vir-jou-pad); Lizette Murray (Ek en my huis); Gert Pretorius (Vat pad); Fourie Rossouw (LIGvoets); Juané Scheepers (Mode, Skoonheid); Rudi Swanepoel (Plig + plesier); Ewald en Beatrix van Rensburg (Bybeltyd); Barend Vos (Grootseun); Milanie Vosloo (Wees stil) FOTO'S Thinkstock, tensy anders vermeld BYDRAES, BRIEWE EN NAVRAE Posadres: Privaatsak X5, Welling ton 7654 Straatadres: Ferguson gebou, Kerkstraat 69, Wellington 7655 Tel: Faks: E-pos: lig@tydskrifte.co.za Webadres: BEMARKING Amanda van der Westhuizen E-pos: amanda@bmedia.co.za ADVERTENSIES Hanlie Raath E-pos: woes@mweb.co.za KLEINADVERTENSIES Lida Viljoen E-pos: lida@tydskrifte.co.za Tel: INTE KENING, HERNUWINGS EN GEMEENTEBESTELLINGS Jeanne van Niekerk E-pos: jeanne@tydskrifte.co.za UITGEWER Tydskriftemaatskappy (TM), 'n divisie van Bybel-Media Registrasienr: 1975/004743/08 DRUKKER CTPprinters CAPE TOWN VERSPREIDING On the Dot, tel: Bybel-Media (intekenare en gemeentes) Lid van Ouditburo vir Sirkulasie Alle regte voorbehou. Gedeeltelike of algehele re produksie sonder geskrewe toestemming van die redakteur is streng verbode. Die redaksie onderskryf nie noodwendig die menings wat me dewerkers en adverteerders in LiG uitspreek nie, en behou hom die reg voor om aan ge bode ar tikels en briewe te verkort en redaksioneel te versorg. 4 LiG OKTOBER 2018
7 JB/ JHB/A 2.8 GD-6 4x4 RAIDER AT Toegeruste voertuig vertoon Ons stel bekend die nuwe taaier-er gesig van die Hilux, wat ontwerp is om enige uitdaging kaf te draf én spog met vyf nuwe toevoegings tot die modelreeks. Benewens sy nuwe, kragtige voorkoms is hy ook toegerus met oudiovisuele navigasie (AVN)* met stemherkenning*. En vir jou gemoedsrus beskik alle Hilux modelle oor n opgegradeerde diensplan wat strek oor km of nege dienste as standaard. BESPREEK VANDAG JOU TOETSRIT. *Slegs beskikbaar vir sekere modelle.
8 jou woorde BRIEWE WENBRIEF Kalahari-gebed vir my kind Here, in die wye stilte van hierdie paradys van gras en sand is dit makliker om leeg te raak van myself en voller van U. Want hier is u stem n voelbare fluistering, n estetiese vreugde van sonsondergange en kampvure, n herinnering aan natuurpret as die nonnetjiesuil laatnag knarsend op die karavaan se dak kom land. Hier bring ek my diepste seer oor my kind na U toe, Here. In die maanlig wat swart stam-strepe oor die wit sand trek, steek ek my hande smekend na U toe uit. Ek vra vir oorneem en uithelp en herstel van daardie geliefde kind wat weggedraai het. Hier weet ek opnuut dat U kán. Dat U wil. Want U wys vir my harmonie in u skepping en ek sien staanplek vir elke mens. Daarom vra ek dat nou se rus en vrede en vaster geloof by my sal bly wanneer ons weer op teerstrate ry, wanneer te veel ligte die glans van die sterre verdof. Ek gee my kind in u hand, Here, voor die getuie van hierdie stil woestynland rondom my. Hoopvol, Springs Baie geluk! Hoopvol van Springs wen vandeesmaand n geskenkpak van Select Musiek ter waarde van R175. Dié geskenkpak bestaan uit Acoustic worship I believe in You van Dewald Gouws en Treffers live van Romanz. Die arm om my lyf Ek het Lizette Murray se rubriek Die hoop wat God heet in Juniemaand se LiG gelees en besluit om die pen op te neem. Ek gaan stap elke oggend vroeg omdat ek nie in die skerp sonlig kan sien nie. Een oggend het ek n bietjie e later weggekom omdat dit koud was. Ek stap toe verby Freeway Park Primary School, en wag by die voetoorgang om die straat oor te steek. Maar die son was baie helder en ek kon niks sien nie. Eensklaps het n arm om my gevat. Ek is styf teen daardie arm se lyf vasgedruk. n Stem het gesê: Don t be afraid. I won t hurt you, I am helping you. En hy het. Hy, die wag by die skool, het my oor die straat gehelp, my toe n drukkie gegee en gesê: Mooi loop! Ek het met trane in my 83-jarige oë aangestap met dié wete: God sorg vir ons. Anna Diederiks, Boksburg Gesels met ons Laat hoor van jou per pos of deur e-pos óf op Facebook en word bederf met n dagstukkieboek uit die bekende Susan Coetzer se pen. Bruistablette vir die lewe word deur Lux Verbi geskenk en kos R240 in die winkel. Skryf aan ons by LiG-briewe, Privaatsak X5, Wellington 7654, of briewe@lig.co.za, of word deel van ons Facebook-familie (soek na LiG Tydskrif ). Ons hoor graag van jou! 6 LiG OKTOBER 2018
9 Foto s: Geopende Deure Internasionaal 2018 Ek Meena* en Sunita* is sussies en bekeerlinge van n land in Suidoos- Asië. Hulle kon hulle bekering vir net só lank wegsteek voordat hul Hindoegemeenskap in Indië agtergekom het dat hierdie twee sussies anders was en so het hul vervolging begin. Christene mag nie bessies pluk nie, nie water uit die put gebruik nie, en ook nie dié pad deur die dorp loop nie! het die Hindoe-dorpenaars hul toegesnou. Op n dag is beide van hulle wreedaardig deur die dorpenaars met bamboesstokke te lyf gegaan. Sunita het vertel hoe sy nie n woord gesê nie; net gebid het, totdat sy haar bewussyn DEUR GEOPENDE DEURE SUIDER-AFRIKA is waardig om vir Jesus te ly! verloor het. Meena getuig, Ja, dit was seer, maar binne my het ek soveel vreugde ervaar, want ek het besef dat ek is waardig om vir Jesus te ly! Deur die genade van die Here het Meena en Sunita daarin geslaag om te vlug na Christene in n naburige dorp. In samewerking met Geopende Deure, het n plaaslike Christengemeente vir Meena en Sunita onder hul sorg geneem. Te danke aan die Here se voorsiening kon ons intussen ons eie winkeltjie oopmaak en só n inkomste genereer vir onsself, maar ook om ander Christenvroue te versorg. Meena en Sunita woon ook nou opleidingseminare by, wat deur Geopende Deure ontwikkel is, waartydens Christene voorberei word op sekere vervolging. Meena en Sunita tree op as sprekers by van dié seminare om hul getuienis te deel en so ander Christenvroue aan te moedig om sterk te staan. Hoewel Meena en Sunita steeds daaglikse vervolging ervaar, is hierdie twee sussies vandag baie gelukkiger as voorheen en hulle woeker skaamteloos vir die Here, en dank God daarvoor; Hy wat die gebede en ondersteuning van talle medegelowiges van regoor die wêreld gebruik! *Name verander en gesigte verberg vir sekuriteitsredes. Jy kan n gebedsvennoot word en saam met gelowiges soos Meena en Sunita staan! Ontvang die jongste nuus, inligting en gebedsversoeke e vanuit die vervolgde Kerk. Teken hier in om n gratis maandelikse Frontlinie Geloof-Nuusbrief te ontvang, wat n dag-tot-dag gebedskalender, Gebedskrygersflits, insluit. QR code opendoors.org.za southafrica@od.org Open Doors South Africa of SMS jou naam + Lig na om telefonies in te teken n Geopende Deure verteenwoordiger sal jou terugskakel.
10 LiGboekklub Kinderboeke Ontvang 50% afslag by die LiG-boekklub Koop uitgesoekte boeke teen halfprys as jy n LiG-intekenaar is. Gebruik jou intekennommer as koepon om die afslag te kry. OM TE KOOP: Besoek of skakel Om jou intekennommer te bevestig, kontak Jeanne by of jeanne@tydskrifte.co.za R135 R70 R130 R65 Storieboeke R210 R105 R145 R75 R145 R75 R160 R80 R200 R100 Resepteboeke Geestelike boeke Algemeen R160 R80 R465 R235 R300 R150 R325 R165 R260 R130 En nog vele meer... Om hierdie en nog ander boeke te koop, besoek en kliek op die LiG-boekklub-ikoon. Of skakel Jy betaal geen posgeld nie!
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur
- - GRAAD FINALE ASSESSERING ERING VRAESTEL NOVEMBER 06 TOTAAL: AL: 50 TYD: 3 uur - - INSTRUKSIES:. Hierdie vraestel bestaan uit 0 vrae.. Beantwoord alle vrae. 3. Toon alle stappe in die berekenings. 4.
Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.
Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer. Hosea 12: 7 "Wat jy moet doen is om na jou God toe terug te keer:
Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE
Tema: Twee is so sterk soos drie. God Drie-enig gryp in, in jou en ons lewe!. Skrifgedeelte: Prediker 4:7 12 Prediker: Ds. Joop van Schaik Datum: 22 Januarie 2012 Prediker 4:7 12 7 8 9 10 11 12 Ek het
Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.
Mark 9:14-29 Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind. Desember 2012 Ps-vooraf Ps 63: 1, 3 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan my oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom?
Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)
Rom 14:1-12 Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 97:1, 5 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal
Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.
Mark 10:13-16 Fokus: vers 13-16 Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk. Januarie 2014 Ps-vooraf Ps 3: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons
1 TESSALONISENSE 1:3
1 TESSALONISENSE 1:3 Votum en seën Psalm 149 : 1, 2 Gebed Skriflesing: 1 Tessalonisense 1 (AV 1983/91) Teks: 1 Tessalonisense 1:3 (AV 1983/91) Psalm 43 : 3, 5 Preek: Die Here bemoedig hulle wat glo en
Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2
Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2 Vir enige Christengelowige, en vir enige gemeente, is niks meer belangrik as jou kennis van die Drie-enige God
Markus 16:9-20(a) Wanneer Jesus, ons Here wat opgestaan het, jou ontmoet, oorwin Hy ongelof, en verander Hy jou lewe radikaal.
Markus 16:9-20(a) Wanneer Jesus, ons Here wat opgestaan het, jou ontmoet, oorwin Hy ongelof, en verander Hy jou lewe radikaal. Februarie 2017 Ps 89: 1, 2 vooraf Ps 89: 6, 7 lofpsalm Ps 79: 5, 6 na wet
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se EamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee
1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode.
Tema: Wedergeboorte Skrifgedeelte: Johannes 3:1-18 - Teksverse: 3,16 1 Petrus 1:1-9 - Teksvers: 3 Prediker: Ds. Joop van Schaik Datum: 14 Augustus 2011 Johannes 3:1-18 1 EN daar was n man uit die Fariseërs
Dan 7:1-28. Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a).
Dan 7:1-28 Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a). Januarie 2015 Ps-vooraf Ps 57: 1, 5; Ps 18: 1, 14 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
April Openbaring 2:1-7 Fokus: vers 1-7 Christus se brief aan sy gemeente in Efese
April 2010 Openbaring 2:1-7 Fokus: vers 1-7 Christus se brief aan sy gemeente in Efese Ps-vooraf Ps 5:4,6 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons hulp is in die Naam van die HERE wat hemel en aarde gemaak
Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting
Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting November 2014 Ps-vooraf Ps 42: 2, 3 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na
Junie Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is.
Junie 2010 Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is. Ps-vooraf Ps 80:1 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons hulp is in die Naam van die HERE wat
SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:
Pretoria- 1 Skriflesing: Heidelbergse Kategismus: Teks: Sing- SAMESANG: Ps 49:4 TYDENS EREDIENS: Ps 40:8; Ps 25:3; Ps 19:4 As ons in Handelinge 16 kan begin, broeder en suster, dan staan in die een hoofstuk
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 1 Vraestel 01 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord
Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika
Graad 11 Fisika Kennisarea: Meganika 1.1 Skalare en vektore Skalaar: n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar wat nie rigting het nie. Skalaar Voorbeelde: massa (6 kg); tyd (5 s); afstand (2
Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp
SKRIFLESING: Johannes 7:1-9 TEKS: Johannes 7:6 TEMA: Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp Psalm 92 : 1, 2 Psalm 119 : 33, 36 Psalm 25 : 2 Psalm 25 : 6 1 Hierdie preek gaan nie oor die
Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed
Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed Robertson (14/08/2016) Ef 3:14 21 Om hierdie rede buig ek my knieë voor die Vader [van onse Here Jesus Christus], (15) van wie elke geslag [/familie/gemeenskap] in die
Die genade gawes Van God:
Die genade gawes Van God: 1Kor. 12:1-18 1 En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. 2 Julle weet dat julle heidene was, weggevoer na die stomme afgode
Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)
Rom 14:1-9 Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 123: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal
Oktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie...
Mattheus 7:1-5 Breek radikaal met n lewe van god-en-regter-wees oor ander en leef radikaal nuut vir God. Dit moet uitkom in nederig-sagmoedige dien van mekaar in die stryd teen ons sonde. Oktober 2018
Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus
Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, 18-20 God se Seun, Jesus Christus Vanoggend is ons by ons tweede tema: Deur die Kragveld van die Gees ONTMOET ek God Drie-enig: Wie is God die Seun?, of God
Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom
Efes 6:1-4 Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom Junie 2013 Ps-vooraf Ps 105: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom? Ons hulp is
1 Bekering: Kom tot inkeer Die bekende Griekse woord wat hier gebruik word is μετανοέω metanoéō.
Wat moet ek doen om gered te word? 37 Petrus se woorde het hulle diep geraak. Hulle het toe vir Petrus en die ander apostels gevra: Broers, wat moet ons doen? 38 Petrus antwoord hulle: Kom tot inkeer en
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM
Province of the ETERN CAPE EDUCATION NIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT / RG / RM F SF J/O P R Verduideliking
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 120 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).
Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3 Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b). September 2014 Ps-vooraf Ps 10: 8, 9, 10 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die
Geseënd is dié wat rein van hart is!
Geseënd is dié wat rein van hart is! Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Psalm 24:3-6; Psalm 51:12; Matteus 5:8; Romeine 12:11; 1 Johannes 3:1-3 Vooraf: Opsommend het ons met die reeks saligsprekinge
Rom 15:1-7. Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j)
Rom 15:1-7 Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j) Desember 2013 Ps-vooraf Ps 96: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal
Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers
Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers 25-26. Mei 2016 Ps 104: 1, 19, 20, 21 - vooraf Ps 8: 1, 3, 4, 5, 7 - lofpsalm Ps 2: 4, 6 na wet Ps 146: 1, 3 as antwoord op die Woord Ps 65: 4,
Julie Lees: Mark 13:9-13. Skrifverklaring.
Julie 2016 Mark 13:9-13 Jesus se dissipel-onderrig vir reg dink-en-doen in 'n wêreld waar die Tempel verwoes word en die finale koms van die Koninkryk op pad is (c). Ps 72: 1, 2 - vooraf Ps 96: 1, 2 -
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man.
Mark 10:17-31 Fokus: vers 17-22 Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man. Februarie 2014 Ps-vooraf Ps 92: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan
Mark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red.
Junie 2015 Mark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red. Ps 75: 1, 2 - vooraf Ps 75: 4, 5, 6 - lofpsalm Ps 99: 1, 4 na wet Ps 97:
Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).
Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7 Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a). Januarie 2012 Ps-vooraf Ps 95:1,2 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons
WISKUNDIGE GELETTERDHEID
WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL GRAAD 2-REKORDEKSAMEN 04 September 207 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. SACAI WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL KOPIEREG VOORBEHOU 207 GRAAD 2-REKORDEKSAMEN
EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn
EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI Dr. Malan van Rhyn 1. Hoe lyk kerke wat nie groei nie? Hulle wend nie ʼn poging aan om te groei nie. Hulle dra nie die Woord uit nie. Hulle bid
Junie Openbaring 2:12-17 Fokus: vers Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon.
Junie 2010 Openbaring 2:12-17 Fokus: vers 12-17 Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon. Ps-vooraf Ps 24:4 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons hulp is in die Naam van die HERE
Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid
Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid Joh 3:3-6 Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie. (4) Nikodémus
Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan.
Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan. Januarie 2018 Ps 145: 1, 5, 6, 7 vooraf Ps 103: 1, 10, 11 lofpsalm Ps 79: 5, 6 na wet Ps 119: 7 as antwoord op die Woord Ps 34: 1,
Romeine 14. Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra
Romeine 14 Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra 24 September 2014 Inleiding Geliefdes die tema waaroor'it nou gaan is: Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra? Toepassing En dan gaan dit sekerlik
Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met sy dissipels.
Mark 10:17-31 Fokus: vers 23-31 Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met sy dissipels. Februarie 2014 Ps-vooraf Ps 34: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan my
Mark 13:1-4 Jesus se profesie oor die verwoesting van die Tempel
Mark 13:1-4 Jesus se profesie oor die verwoesting van die Tempel Junie 2016 Ps 146: 1, 3 - vooraf Ps 68: 1, 7, 9 - lofpsalm Ps 99: 1, 4, 5 na wet Ps 48: 1, 4, 5 as antwoord op die Woord Ps 63: 2, 3, 6
Mark 12: Die koms van die Sadduseërs, hulle strikvraag oor die opstanding, en Jesus se reaksie daarop. Junie 2015
Mark 12:18-27 Die koms van die Sadduseërs, hulle strikvraag oor die opstanding, en Jesus se reaksie daarop. Junie 2015 Ps 104: 20, 21 - vooraf Ps 95: 1, 2, 3 - lofpsalm Ps 95: 4, 5, 6 na wet Ps 119: 35
Die regering van die Kerk 1Tim 3:8. Die diaken-amp en wat ons daaroor leer vanuit die ooreenkoms met die ouderling-amp.
Die regering van die Kerk 1Tim 3:8 Die diaken-amp en wat ons daaroor leer vanuit die ooreenkoms met die ouderling-amp. Oktober 2014 Ps-vooraf Ps 16: 1, 3 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na
Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.
Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid. Augustus 2018 Ps 104: 1, 2, 8, 9 vooraf Ps 33: 1, 9, 10 lofpsalm Ps
Skriflesing: Johannes 8:1-11; 1 Korinthiërs 6:12-20 Heidelbergse Kategismus: Sondag 41. Teks: 1 Korinthiërs 6:13c;
Pretoria-. 1 Skriflesing: Johannes 8:1-11; 1 Korinthiërs 6:12-20 Heidelbergse Kategismus: Sondag 41 Teks: 1 Korinthiërs 6:13c; Sing- SAMESANG: Ps 106:1,20 TYDENS EREDIENS: Ps 84:6; Ps 119:6; Ps 145:1,12
Die krag / vuur van God:
Die krag / vuur van God: Mt. 3:11 Ek doop julle wel met water tot bekering; maar Hy wat ná my kom, is sterker as ek, wie se skoene ek nie waardig is om aan te dra nie. Hy sal julle doop met die Heilige
DOOPVIERING. Lesing 1. Doopviering in die lig van die doop. 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering?
DOOPVIERING Lesing 1 Doopviering in die lig van die doop 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering? Die Algemene Sinode van 2004 besluit as volg: Die Algemene Sinode besluit om Sinodes en kerkrade
Teks & Vers: Gestuurde Liefde EK IS DEUR DIE VADER GESTUUR! KERSFEES 2017 DIE HEILIGE GEES LEWENSLANGE GIDS ONS GESELS MET:
KERSFEES 2017 EK IS DEUR DIE VADER GESTUUR! DESEMBER 2017 ~ JANUARIE 2018 DIE HEILIGE GEES LEWENSLANGE GIDS Teks & Vers: Gestuurde Liefde ONS GESELS MET: DS. GEVERS VAN DIE BYBELGENOOTSKAP RIEËTTE VENTER
ל או נ מ ע immanuel Ἐμμανουήλ
ע מ נ וא ל immanuel Welkom, O Stille Nag Van Vrede Nuwe Liedboek 358 Welkom, o stille nag van vrede, onder die suiderkruis; Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, Kersfees kom
Dis oor hierdie saak wat die Here Jesus hier praat en, kort saamgevat, vir ons så: - vrees God, nie mense nie!
SKRIFLESING: Lukas 12:1-12 TEKS: Lukas 12:4-5 TEMA: Vrees God, nie mense nie! Psalm 118 : 2, 3 Psalm 25 : 3 Psalm 95 : 2, 4 Psalm 25 : 6 Ook: Ps. 2 : 6 1 Daar s baie vrees in omloop: - vrees vir misdaad;
JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12
JUNIE-EKSAMEN 014 FISIESE WETENSKAPPE 1/ MEMORANDUM GRAAD 1 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 1513 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 33 Faks : 086 556 8595
Psalm 13. Van klaaglied tot loflied.
Psalm 13 Van klaaglied tot loflied. Augustus 2014 Ps-vooraf Ps 138: 1, 4 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom? Ons hulp is van die HERE wat hemel en
JOHANNES 21: Votum en seën. Psalm 145 : 1, 2, 5. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63
JOHANNES 21:15-17 Votum en seën Psalm 145 : 1, 2, 5 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63 Formulier vir die Bediening van die Heilige Doop aan Kinders
Uitgawe Junie 2017 saam met Koersvas 114
Uitgawe 114 30 Junie 2017 saam met Koersvas 114 1 Artikel 7 DIE VOLKOMENHEID VAN DIE HEILIGE SKRIF Ons glo dat hierdie Heilige Skrif die wil van God volkome bevat en dat alles wat die mens vir sy saligheid
DIE BOODSKAP OP DIE BERG...
DIE BOODSKAP OP DIE BERG... God die Seun se beskrywing van gelukkige mense en hul vreemde lewenstyl Dr. Jacobus de Koning 1 INHOUD HOOFSTUK 1 4 Wat is hier aan die gang? HOOFSTUK 2 14 Die gelukkige afhanklikes...
Die regering van die Kerk 1Tim 3: Tim 3:8-9 se diaken-merktekens en vers 10 se Gemeente-roeping daarby.
Die regering van die Kerk 1Tim 3:8-10 1Tim 3:8-9 se diaken-merktekens en vers 10 se Gemeente-roeping daarby. November 2014 Ps-vooraf Ps 28: 6, 7, 8 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge:
God is groter. 1. Wat ʼn ontoeganklike lig bewoon. Op soek na God se beeld. Beelde is verbode! Net n Stem!
God is groter Vandag wil ek graag u aandag vra vir die tema God is groter. Dit gaan dus nie oor ʼn onderwerp, een van die miljoene onderwerpe in die skepping nie. Dit gaan oor ʼn persoon. Dan ook nie oor
Die Sendbrief van Jakobus
Die Sendbrief van Jakobus Hoofstuk 4 Vers 1-12 Waarvandaan kom oorloë en vegterye onder julle? Kom hulle nie hiervandaan, van julle welluste wat in julle lede stryd voer nie? Julle begeer en julle het
Jakobus hoofstuk 1 Agtergrond Die Skrywer: die halfbroer van Jesus
Jakobus hoofstuk 1 Hierdie Bybelstudie notas oor die brief van Jakobus, is saamgestel deur ds. Willem Louw, leraar van die NG Gemeente Potchefstroom-Miederpark. Agtergrond Die Skrywer: Die skrywer is Jakobus:
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 216 WISKUNDE V2 PUNTE: 15 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 216) INSTRUKSIES EN INLIGTING
Dan 6:1-29. Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig... om sy Koninkryk te laat kom.
Dan 6:1-29 Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig... om sy Koninkryk te laat kom. November 2012 Ps-vooraf Ps 92: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan
Die regering van die Kerk 1Tim 3:6-7. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (d).
Die regering van die Kerk 1Tim 3:6-7 Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (d). Oktober 2014 Ps-vooraf Ps 13: 1, 3, 5 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge:
1 Weeklikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asb. nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie
1 Weeklikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asb. nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie woorde gebruik, hoe beter, gebruik ook baie Bybelverse.
1 Daaglikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asseblief nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou
1 Daaglikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asseblief nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie woorde gebruik, hoe beter, gebruik asseblief baie
EKSODUS. Van slawerny tot aanbidding. Dr J de Koning
EKSODUS Van slawerny tot aanbidding Dr J de Koning 1 INHOUD Inleidend 3 Hoofstuk 1 Eksodus 1-2: n Hopelose situasie en n wonderlike God 11 Hoofstuk 2 Eksodus 3: Die vreemde verterende vuur God 26 Hoofstuk
VERSE VAN VEROOTMOEDIGING VERSET. deur. E. van Nantes
VERSE VERSE VAN VAN VERSET VEROOTMOEDIGING deur E. van Nantes PERSEPSIE So tydjie gelede, in die nuus op die televisie Word dit afgemaak as ʼn leuen, ʼn blote persepsie Misdaad in hierdie land is geensins
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com Wiskunde
GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HODIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 1 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse
Week 1 n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender Platinum is gevind in n landelike area wat aan n stam behoort. Platinum is n baie waardevolle metaal. Grondmonsters wys dat platinum slegs 500 m onder
September Toepassing Vraag is: Wat sê-ie HERE met 2Kon 9-10 vir ons wat leef in n land-en-wêreld vol politieke-onrus.
2Kon 9:1-13 Jehu se oorname van Israel. Wat leer die HERE ons daarmee oor Wie Hy is, en wat Hy mee besig is, in ons Goddelose wêreld vol politieke-onrus en geweld? September 2017 Ps 68: 1, 2 vooraf Ps
Die eerste Kersfees. 1 Uitgawe Desember 2017 saam met Koersvas 126
1 Uitgawe 126-8 Desember 2017 saam met Koersvas 126 Die onderbreek die kommentaar op die Nederlandse Geloofsbelydenis met die plaas van n artikel wat verband hou met Kersfees. Ons sal vroeg in 2018 weer
Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde
Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za
Deur Christus Alleen
Gepubliseer op: Deur Christus Alleen Tuisblad van dr. A.H. Bogaards www.enigstetroos.org G.A. Hadjiantoniou, Ph.D., LL.B. Die Pos uit Patmos Treffende boodskappe oor die briewe aan die sewe gemeentes van
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1
1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
NAGMAAL. SKRIFLESING: Johannes 19: TEKS: Johannes 19:30. Christus doen alles klaar. Psalm 2 : 6. Skrifberyming 59 (10-2) Psalm 65 : 2
NAGMAAL SKRIFLESING: Johannes 19:17-30 TEKS: Johannes 19:30 TEMA: Christus doen alles klaar. Psalm 2 : 6 Skrifberyming 59 (10-2) Psalm 65 : 2 Skrifberyming 16 (11-3) : 1,, 2, 3, 4, 5, 6 Psalm 40 : 5 Skrifberyming
οτε εγγιζουσιν Grammatika + Woordstudie
1a και οτε εγγιζουσιν Grammatika + Woordstudie Met και word nog 'n gedagte aan die voorafgaande 10:52 gevoeg (vgl Greek grammer beyond basics bl 671). οτε = bw van tyd (Baljon bl 701) en lei 'n tyd-bysin
NAGMAAL TITUS 3:4. Beskrywings van die verlossingswerk van die Here in 1 Tim 1:12-18; 2:1-6; 3:14-16; 2 Tim 1:6-11; 2:8-11; Tit 2:11-14 (AV 1983/91)
NAGMAAL TITUS 3:4 Votum Seën Psalm 145 : 1, 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 25 : 5 Gebed Skriflesing: Titus 3:1-7 (AV 1983/91) Teks: Titus 3:4 (AV 1983/91) Preek:
ישוע. familieboom van Jesus
ישוע familieboom van Jesus Jan Hendrik & Wilna Gous 29 jaar! ישוע familieboom van Jesus MATTEUS 1 : 1 17 JESUS SE VOOROUERS 1 My verhaal oor Jesus Christus begin met sy geslagsregister. Daarin staan
Daar is verskillende woorde waarmee die Bybel beskryf hoe die besondere dinge aan die gelowiges openbaar word:
Profeteer, Profesie en Gesigte sien Daar is geen godsdiens wat nie daarop aanspraak maak dat dit ook besondere openbaringsmiddele het nie. Die Christelike Godsdiens het dit ook; ons besondere openbaringsmiddel
SKIETLOOD: 87e Uitgawe 20 Mei 2016 saam met Koersvas 87
1 SKIETLOOD: 87e Uitgawe 20 Mei 2016 saam met Koersvas 87 Gekruisig Die Heidelbergse Kategismus stel : Vraag 39: Sit daar iets meer in dat Christus juis gekruisig is en nie op 'n ander manier gesterf het
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10-jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om assebleif Wiskundige Geletterdheid/V1 2 VRAAG 1 1.1.1
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 017 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n Inligtingsblad
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Wanneer stroom deur n weerstand vloei, sal die weerstand krag verbruik en hitte opwek. Hierdie eienskap word in baie elektriese toestelle toegepas, byvoorbeeld
Die Kerk. SKIETLOOD: 93e Uitgawe 12 Augustus 2016 saam met Koersvas 93
1 SKIETLOOD: 93e Uitgawe 12 Augustus 2016 saam met Koersvas 93 Die Kerk Daar is ʼn ysbrekers wat in die yswoestyn van Antarktika deur die water en ys klief en beur. Die skip se name is Legio; aan die een
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
Mark 15:16-28 Die aandeel van Pilatus se Romeinse soldate in Jesus se lyding. En die lering daarin. Desember 2016
Mark 15:16-28 Die aandeel van Pilatus se Romeinse soldate in Jesus se lyding. En die lering daarin. Desember 2016 Ps 42: 1, 5 vooraf Ps 43: 1, 3, 4 lofpsalm Ps 22: 1, 6 na wet Ps 22: 9, 10, 11 as antwoord
WIE HET WERKLIK DIE BYBEL GESKRYF?
0 WIE HET WERKLIK DIE BYBEL GESKRYF? IS DIE BYBEL WAAR? IS DIE BYBEL VOLLEDIG? IS DAAR FOUTE IN DIE BYBEL? HOEKOM KLEEF DAAR N STIGMA AAN DIE GETAL 13? LEES OOK OOR ANDER GETALLE ONWEERLEGBARE NUMERIESE
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 PUNTE: 40 TYD: 1 uur NAAM: *6AFHL2* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INLIGTING
DIE NAVOLGING VAN CHRISTUS DEUR GELOWIGES IN TEENSTELLING MET DIE NABOOTSING VAN GOD DEUR GEESTELIKE BEMAGTIGDE LEIERS
DIE NAVOLGING VAN CHRISTUS DEUR GELOWIGES IN TEENSTELLING MET DIE NABOOTSING VAN GOD DEUR GEESTELIKE BEMAGTIGDE LEIERS DIE GESKIEDENIS VAN HIERDIE STANDPUNTINNAME VAN DIE KERKRAAD VAN LEVUBU TEEN DIE ALGEMENE
deur CARIKA DU PLESSIS
DIE VERHAAL VAN DIE SAMARITAANSE VROU IN JOHANNES 4:1-30 BINNE DIE KONTEKS VAN DIE OU NABYE OOSTERSE KULTURELE VERWAGTINGE EN DIE SIMBOLIESE GEBRUIK VAN WATER AS `N GOUE STROOM WAT VLOEI DEUR DIE VIERDE
WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com
n Fabel: Jeugmisdadiger en sy ma Wie op sy rykdom staatmaak, kom tot n val; wie reg doen, fl oreer soos groen blare aan n boom (Spreuke 11: Skakels
e-hervormer Weeklikse nuusbrief met kommunikasie en kommentaar 3 April 2014 Jaargang 7 Uitgawe 9 VOORBLAD n Fabel: Jeugmisdadiger en sy ma n Kind het by die skool eerstens n skryfbord van sy skoolmaat