TEORETIES. 1. Uitspraak:
|
|
- Ἡρώδης Τομαραίοι
- 8 χρόνια πριν
- Προβολές:
Transcript
1 EIJEMENTERE KURSUS IN NIEU-GRIEKS I B. Hendrickx INLEIOENOE OPMERKINGE Daar sal ears 8 lesse as 'n elementere inleiding tot demotiese Grieks aangebied word, en daarna weer 8 meer wetenskaplike of gevorderde uiteensettings. Die feit dat slegs oor 8 χ 4 bladsye beskik word het tot gevolg dat soveel moontlik - en dit so duidelik en eenvoudig as moontlik - per les aangebied sal word. Hierdie kursus veronderstel 'n kennis van klassieke Grieks en is bedoel vir klassici. Daarom word nie na 'n handboek vir moderne Grieks verwys nie, wat tog maar vanaf *n tabula rasa vertrek. By die tweede reeks sal wel na gevorderde handboeke verwys kan word. Hier en daar verwys ek wel - terwille van vergelyking - na F. Ritchie se First Steps in Greek. Die klassikus kan dan self die verskille raaksien en bestudeer. Vir die bespreking van die evolusie van die taal is hier ook geen plek nie. Ek verwys na my kort bibliografie in Akcoterion 21,1, April 1976, pp Die doel van die elementere kursus is louter prakties, nl. om dit vir die klassikus moontlik te maak om bv. op reis in Griekeland of in kontak met Grieke iets van die taal te kan verstaan, te lees en te praat. Die 16 lesse saam moet ook *n genoegsame basis verstrek om daarna self by die demotiese werke te kan uitkom. Van 5 April 1976 is demotiese Grieks die enigste amptelike taal in Griekeland. TEORETIES 1. Uitspraak: 1.1 Letters van die alfabet: α = a (alfa) g= ν (vita) γ = sagte g (gama)* 6 = th soos in Engels this idelta) ε = S, d.i. e soos in met of ΐ soos in Engels care (epsilo(n)) ς= ζ (zita) η = ie (ieta) θ = th soos in Engels thing (thita) υ = ie (iota) * = k (kapa) λ = 1 (lsmda) y = m (mi) ν = n (ni) ξ = ks (en nie ζ nie!) (ksis) ο = ο soos in kom (δ mikro(n)) ι = ρ (pie) 12
2 ρ = r (ro)** σ of g = s (siegma) τ = t (tsf) υ = ie (ispsielo(n))* * φ = f (fie) X = ch = g (chit) Φ = ps (psii) ω = ο soos in Engels more (δ msga) γ voor L word saam met die ο as j uitgespreek (bv. Γιάννη (vok.) = Jannie). e* Die ' val weg op die begin-p. υ by begin van woord het - soos in oud-grieks - altyd 'η \ 1.2 Dubbele klinkers: ou = ε ευ = ef, βν OL L ου = af, av LO = ja UL = L ευ = L ου.= oe - αη = ai Dus: L = η = υ =eu= 00 = uu en ε = άι. Maar as op die tweede klinker»n trema (") staan, word hul afsonderlik uitgespreek, bv. ac = ai 1.3 Ontbrekende lettertekens: Die letter b word omskrywe deur μit, die d deur ντ, die g (soos in Engels jo) deur γχ, en die h deur χ. Die Griekse τζ, gewoonlik in woorde van Turkse oorsprong, word uitgespreek soos j in Engels John. " Die Afrikaanse u, i, au, ou, eu en oo-klanke kan nie uitgedruk word nie. Wanneer name getranskribeer moet word, kan die volgende reels toegepas word: u = υ; i = o; au = ou = αου; δ = oo = ω. Enkele voorbeelde: Jansen = Γυίνσεν, Hendrickx = Χέντρυξ, Pauw = Πάου. 1.4 Aksente: en ~ dui die klemtoon op η lettergreep van»n woord aan. Onthou dat 'n^woord onverstaanbaar in Grieks is, as die klemtoon nie reg is nie. Die reels i.y-.m. die aksente is basies dieselfde as dig in oud-grieks. Voorbeelde: αίμα (bloed) = ima, uirfs = jos, ios, Χύνομαυ = lienome, εΰχομαο = efgome. 1.5 Die spiritus: en 'bly basies soos in oud-grieks (behalwe op begin-p). Die spiritus asper het egter sy waarde verloor en word - net sops die lenis - nie uitgespreek nie. 1.6 Leestekens:.en 1 soos in Afrikaans. Daarby nog ; =? en " = : 13
3 2. Naamvalle en vervoegings: 2.1 Nominatief, vokatief, genitief en akkusatief bestaan nog met basies dieselfde funksies as in oud-grieks. Die datief bestaan nog alleen in geykte of bywoordelike uitdrukkings (bv. τφ δντο = in werklikheid, έν τφ μεταξύ = ondertussen) en in datums by briewe bv. εν θεσσαλονίκη. lr ) Σεπτεμβρίου τοο 1976). Elders word dit - veral as medewerkende voorwerp - vervang deur die genitief of 'n voorsetsel-konstruksie. Voorsetsels met die datief word vervang deur voorsetsels met ander naamvalle. Ons kom later daarop terug. Die vokatief maak nie meer gebruik van die S-aanspreking nie. 2.2 Praesens, imperfektum, futurum, aoristus, perfektum en plusquamperfektum bestaan nog, maar nie altyd in dieselfde vorming as in oud- Grieks nie. Die futurum exactum kan ook in die Aktief voorkom. 2.3 Die indikatief, subjunktief, imperatief en participium bestaan nog. Die optatief het verval en word gewoonlik vervang deur die subjunktief. Die infinitief as sodanig word nie meer gebruik nie, maar n gesubstantiveerde infinitief kan voorkom (bv. άπογορεύεται,τδ χαπνίςεον = rook verbode; το ίστορι-χδ γίγνεσθαι- = die historiese wordingsproses). Die inf. volg dan die reels van die klassieke gesubstantiveerde inf. (vgl. Ritchie, p. 34). VORMLEER 3. Die bepaalde lidwoord (vgl. Ritchie, p. 6): Enkelvoud Meervoud M. F. Ν. Μ. F. Ν. «Nom. 0 b τδ Nom. t \ οι. τα Gen. τοο ττ)5 τοο Gen. 00 τον τίδν τίδν Akk. τδ(ν)* τη(ν) # τδ Akk. TOUS τί,έ** τα * Die eind-v bly bewaar voor η klinker of x,it, τ, ζ, ψ, μπ, ντ, γχ, τσ en τς. In alle ander gevalle val dit weg. ** Die afwykings t.o.v. klassieke Grieks kom dus voor in die vroulike meervoudsvorme. Let egter op dat in katharevousa en gemengde taal die klassieke αί, en τ& voortleef. 4. Die selfstandige naamwoord: Manlike substantiewe eindig op -os, -αε, -ηε, -εδ of -ous. Vroulike substantiewe eindig op -α, -η, -ου, -os en -ω. Onsydige selfstandige naamwoorde eindig op -o, -o(v), os, -a, -as. Veral t.o.v. die derde verbuiging wyk - soos ons sal sien - die demotiese vorme af van klassieke Grieks en beteken 'n vereenvoudiging. 5. Die adjektief: Die manlike adjektief eindig op -os, -υε, -ns, en die verbuigings stem deurgaans ovpem met die van die s.nw. met die korresponderende uitgange (behalwe du? (Jieadj op -us)* m
4 6. Die werkwoord: Λύ-ν-τώ: Aktief: Praesens eh futurum: Praesens Indikatief.Imperatief Participium λύ-ν-ω λύ-ν-ε λύ-ν-οντας* λύ-ν-ει,ί λύ-ν-ετε λύ-ν-ει, λύ-ν-ομε(ουμε)* λύ-ν-ετε λύ-ν-ουν* Futurum (I)* θα λύ-ν-ω θα λύ-ν-ns θί λύ-ν-η θίι λύ-ν-ωμε(ουμε) θ& λύ-ν-ετε θα λύ-ν-ουν Hierdie vorme verskil van.klassieke Grieks Futurum (II)* Subjunktief θα λ\3-σ-ώ θβ λύ-σ-ris θά λύ-σ-η θ& λύ-σ-ωμε(ουμε) θ& λύ-σ-ετε θ& λύ-σ-οον λύ-ν-ω λύ-ν-ης* λύ-ν-ή * λύ-ν-ωμέ(ουμε)* λύ-ν-ετε* λυ-ν-ουν* Let όρ: (i) dat die imperatief 3e persoon nie meer bestaan nie, (ii) dat die praes. infinitief (λύ-ν-εuv) nog bestaan maar uiters seldsaam is ( c fr. 2.3). ' (iii) dat in demotiese Grieks die eindklinker van die stam en die beginklinker van die uitgang in praesens (en imperfektum) deurgaans deur -v- geskei word, bv. κλεί-ν-ω = κλείώ, δί-ν-ω = δέω. Hierdie reel geld nie vir werkwoorde op -αω, -εω, -οω nie, waaroor later. (iv) dat fut.(i) 'n tydsduur in die toekoms aandui en fut.(ii) 'n tydstip. Fut.(I) = θά + praes. subj. en fut.(ii) = θ<ί + aor. subj. θα is 'n sametrekking van θέλω!(ε)να. Die middeleeuse volksgrieks " het die futurum dus so omskryf: θέλω Ενα λύσώ = θέλω νίι λύσω = θ& λύσω = ek wil dat ek losmaak > ek sal losmaak. Fut.(I) en (II) vervang die antieke fut. ind. en daar is geen andere wyses bewaar nie, (v) die participium λυ-ν-οντας: Hierdie vorm (van akk. λύ-ν-οντα + s) word nie vierbuig nie, en kan dus slegs op die onderwerp terugslaan. 7.- Die werkwoord είμαι,: ek is Praes. ind. είμαι, είσαι,, είναι,, είμαστε, ε'στε, είναι, Praes. part, όντας Imperf. ind. ήμουν, ήσουν, ίταν, ήμαστε, ήσαστε, ίταν Fut. ind. θα είμαι,, θα είσαι,, θά είναι,, ens. Let op: (i) die praes. inf. is είναι,, (ii) die onsydige van die participium kan soms 3s 'n s.cw. voorkom. word die klassieke vorme gebruik (bv, τδ δν = die synde),, (iii) die fut. ind. = θά + praes. ind., (iv) daar is geen imperatief nie. 15 Dan
5 N.V. Gen. Akk. Die selfstandjge naamwoord: έχχλησία (kerk) en άρχή (begin, beginsel) (vgl. Ritchie, p. 6): Enkelvoud έχχλησία έχχλησίας έχχλπσία(ν)* Meervoud έχχλησίες* έχχλησίων έχχλησίες* * Verskille t.o.v. oud-grieks: Enkelvoud Αρχή Apxtis Αρχή(ν)* Meervoud Αρχές* άρχων Αρχές* (i) die eind-v soos by die lidwoord, (ii) nom. = vok. = akk. mv. (-ες), (iii) woorde, waarvan die letter voor die uitgang -a nie l, ε of ρ is nie, volg t5g έχχλησία (die μοΰσα-verbuiging val dus weg). ** Mv. van έχχλησία kan ook wees: έχχλησυές, έχχλησυδν, έχχλησυές (aksente!) Let op: dat χαλή (Ritchie, p.12) Αρχή volg, terwyl δι,χαία volgens έχχλησία verbuig word. 9. PRAKTIES 9.1 Die juiste uitspraak van moderne Grieks in die vlotheid hierin is die conditio eine qua non vir die aanleer van die taal. Neem dus enige klassieke teks, wat u doseer, en lees dit hardop met die nuwe uitspraak, tot u dit vloeiend kan doen! 9.2 Verbuig saam met lidwoord: Αγορά, α τία, χώμη, πύλη, βόα, γή, αρχή. έπι,στολή, έχχλησία (kerk), εύρήνη, θάλασσα, μάχη, στρατιά (let op aksenti), χώρα, μοοσα. Hierdie woorde het, behalwe indien anders aangedui is, dieselfde betekenis as in Ritchie se woordelys. 9.3 Verbuig in vroulik: Αγαθός (= simpel), χαχύς, σοφιίδ, φίλος, πι,στός, ίσχυρύς (volgens Αρχή!), ίζυος, έχθρός (volgehs αρχή!) (vgl. Ritchie,. p. 13) ' 9.4 Onthou ook die volgende Griekse woorde, wat die eerste verbuiging volg: Αδερφή (suster), γι,αγι,ά (ouma), γυναεχα (vrou), μητέρα (moeder), ζάδερφη (niggie), χαρέχλα (stoel), πέννα (pen), βαλίτσα (koffer), πύλη (stad), γρι-ά (ou vrou), έφημερίδα (koerant), χυρία (dame, mevrou), μέρα (dag), νύχτα (nag), έμπρέλλα (sambreel), ζάχαρη (suiker), μπίρα (bier), ντομάτα (tamatie), σοώπα (sop), ζέστη (hitte), βάρχα (bootjie), γραμμή (lyn, streep), συγχοι,νωνία (verbinding, kommunikasie), λάμπα (lamp), πόρτα (deur), σχάλα (trap, leer), σύμπα (stoof). Die volgende woorde behou hul antieke betekenis (let op die aksente!): άνάγχη, βροχή (re n), ωρα, δουλειά, Αγάπη, μαθήτρυα, φορά, χίρη (dogter t.o.v. ouers). 9.5 Vervoeg (praes. ind., imperatief, fut. subj.): παύω, πι,στεύω (ευ- = ev; " geen -ν- word ingelas nie} φεύγω (ek gaan weg), 6u3xu>, πείθω, έχω, χλεί-ν-ω, χωλύω (vgl. Ritchie, p. 5). 16
6 9.6 Die ontkenning in'grieks is 6dv (νβηοΰόέν); in, εζ + gen. word gewoonlik vervang deur ά«<5 + akk.; ev + dat. word vervang deur ciς + akk., wat sowel in (by) as na beteken, maar die εις word afgekort tot 'ς en dan verbind met die lidwoord: bv. by of in die see = εις την θάλασσα(ν) s 's τ? ν θάλασσα(ν) = στην θάλασσα(ν); μά = άλλί = maar. Gebruik nou alle bostaande gegewens en:probeer self sinnetjies uitskryf en uitspreek. >! Kombineer die^ είμαι,-vorms met die adjektiewe (vroulik en manlik). Vra uself: Tl είμαι,, ens. = wat is ek, ens.; antwoord bv. 6<fv είμαι, πιστός, άλλα (μά) είμαι, ίσχυρόζ. Β-. Hendrickx is Professor in Klassieke aan die Randse Afrikaanse Univgrsiteit ERRATUM; Die Griekse T^alkwessie: -In Poging tot Inleiding, Akroterion 21, 1, (April 1976) p.12, voorlaaste paragraaf, laaste reel: lees: Kraniek van Morea (14de eeu) i.p.v. (13de eeu). 17
1.1 Die werkwoord λύ-ν-ω: Aktief: Imperfectum en Aoristus:
ELEMENTERE..KURSUS IN NIEU-GRIEKS II Β. Hendrickx VORMLEER 1. Die werkwoord: 1.1 Die werkwoord λύ-ν-ω: Aktief: Imperfectum en Aoristus: Imperf. Ind. ε-λυ-ν-α* *-λυ-ν-εε ε-λυ-ν-ε λύ-ν-αμε* λυ-ν-ατε ε-λυ-ν-αν*
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur
- - GRAAD FINALE ASSESSERING ERING VRAESTEL NOVEMBER 06 TOTAAL: AL: 50 TYD: 3 uur - - INSTRUKSIES:. Hierdie vraestel bestaan uit 0 vrae.. Beantwoord alle vrae. 3. Toon alle stappe in die berekenings. 4.
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 120 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
persoon praesens imperfectum sigmatische aoristus
Werkwoord actief Grammatica invulschema serie 6 persoon praesens imperfectum sigmatische aoristus thematische aoristus 1 ev (ik) κρου-ω ἐ-κρου-ον ἐ-κρου-σα εἰπ-ον 2 ev ( jij) κρου-εις ἐ-κρου-ες ἐ-κρου-σας
Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika
Graad 11 Fisika Kennisarea: Meganika 1.1 Skalare en vektore Skalaar: n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar wat nie rigting het nie. Skalaar Voorbeelde: massa (6 kg); tyd (5 s); afstand (2
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM
Province of the ETERN CAPE EDUCATION NIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT / RG / RM F SF J/O P R Verduideliking
Die genade gawes Van God:
Die genade gawes Van God: 1Kor. 12:1-18 1 En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. 2 Julle weet dat julle heidene was, weggevoer na die stomme afgode
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 1 Vraestel 01 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord
Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.
Mark 10:13-16 Fokus: vers 13-16 Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk. Januarie 2014 Ps-vooraf Ps 3: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons
Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.
Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer. Hosea 12: 7 "Wat jy moet doen is om na jou God toe terug te keer:
Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE
Tema: Twee is so sterk soos drie. God Drie-enig gryp in, in jou en ons lewe!. Skrifgedeelte: Prediker 4:7 12 Prediker: Ds. Joop van Schaik Datum: 22 Januarie 2012 Prediker 4:7 12 7 8 9 10 11 12 Ek het
Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)
Rom 14:1-12 Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 97:1, 5 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal
Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)
Rom 14:1-9 Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 123: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal
I. De verbuiging van de substan1even
I. De verbuiging van de substan1even A. De substan,even van de a- en de o- verbuiging B. De substan,even van de gemengde verbuiging Substan,even met stam op een medeklinker Substan,even met stam op een
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se EamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee
Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).
Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7 Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a). Januarie 2012 Ps-vooraf Ps 95:1,2 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons
PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur
PracMaths Trigonometrie is Maklik Graad 0 & Set by / Ogestel deur Seeliger ~ Mouton Trigonometrie is Maklik Graad 0 & ~ PS JNM PULISHERS (Pty) Ltd 07 PO ox 955 WTERKLOOF 05 Tel: (0) 60 907 Fax: (0) 60
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Die transformator word gebruik om die spanning en stroom van n WS-sein te verander. Dit bestaan uit twee of meer windings wat op n gemeenskaplike kern gedraai is. Een
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Wanneer stroom deur n weerstand vloei, sal die weerstand krag verbruik en hitte opwek. Hierdie eienskap word in baie elektriese toestelle toegepas, byvoorbeeld
Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom
Efes 6:1-4 Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom Junie 2013 Ps-vooraf Ps 105: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom? Ons hulp is
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com Wiskunde
Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2
Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2 Vir enige Christengelowige, en vir enige gemeente, is niks meer belangrik as jou kennis van die Drie-enige God
WISKUNDIGE GELETTERDHEID
WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL GRAAD 2-REKORDEKSAMEN 04 September 207 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. SACAI WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL KOPIEREG VOORBEHOU 207 GRAAD 2-REKORDEKSAMEN
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor n Tipiese induktor bestaan uit n draadspoel wat selfondersteunend of om n spoelvorm gedraai mag wees. Wanneer n stroom deur n geleier vloei, ontstaan n magnetiese
Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.
Mark 9:14-29 Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind. Desember 2012 Ps-vooraf Ps 63: 1, 3 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan my oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom?
Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting
Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting November 2014 Ps-vooraf Ps 42: 2, 3 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na
Mark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red.
Junie 2015 Mark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red. Ps 75: 1, 2 - vooraf Ps 75: 4, 5, 6 - lofpsalm Ps 99: 1, 4 na wet Ps 97:
Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid
Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid Joh 3:3-6 Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie. (4) Nikodémus
Romeine 14. Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra
Romeine 14 Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra 24 September 2014 Inleiding Geliefdes die tema waaroor'it nou gaan is: Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra? Toepassing En dan gaan dit sekerlik
Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).
Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3 Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b). September 2014 Ps-vooraf Ps 10: 8, 9, 10 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
Nieuw Grieks Grammatica Konstantinos Athanasiou
7. Zelfstandige naamwoorden / Ουσιαστικά Het zelfstandig naamwoord in het Grieks kent drie geslachten: mannelijk, vrouwelijk, onzijdig. Mannelijk zijn namen van mensen en dieren van mannelijk geslacht.
Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp
SKRIFLESING: Johannes 7:1-9 TEKS: Johannes 7:6 TEMA: Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp Psalm 92 : 1, 2 Psalm 119 : 33, 36 Psalm 25 : 2 Psalm 25 : 6 1 Hierdie preek gaan nie oor die
JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12
JUNIE-EKSAMEN 014 FISIESE WETENSKAPPE 1/ MEMORANDUM GRAAD 1 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 1513 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 33 Faks : 086 556 8595
Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer
Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer Elektroniese stroombane is gewoonlik saamgestel van komponente wat by elektroniese winkels aangekoop kan word. Een van die komponente is die weerstand, en is bloot
Die regering van die Kerk 1Tim 3: Tim 3:8-9 se diaken-merktekens en vers 10 se Gemeente-roeping daarby.
Die regering van die Kerk 1Tim 3:8-10 1Tim 3:8-9 se diaken-merktekens en vers 10 se Gemeente-roeping daarby. November 2014 Ps-vooraf Ps 28: 6, 7, 8 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge:
Junie Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is.
Junie 2010 Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is. Ps-vooraf Ps 80:1 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons hulp is in die Naam van die HERE wat
SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:
Pretoria- 1 Skriflesing: Heidelbergse Kategismus: Teks: Sing- SAMESANG: Ps 49:4 TYDENS EREDIENS: Ps 40:8; Ps 25:3; Ps 19:4 As ons in Handelinge 16 kan begin, broeder en suster, dan staan in die een hoofstuk
Mark 12: Die koms van die Sadduseërs, hulle strikvraag oor die opstanding, en Jesus se reaksie daarop. Junie 2015
Mark 12:18-27 Die koms van die Sadduseërs, hulle strikvraag oor die opstanding, en Jesus se reaksie daarop. Junie 2015 Ps 104: 20, 21 - vooraf Ps 95: 1, 2, 3 - lofpsalm Ps 95: 4, 5, 6 na wet Ps 119: 35
Die krag / vuur van God:
Die krag / vuur van God: Mt. 3:11 Ek doop julle wel met water tot bekering; maar Hy wat ná my kom, is sterker as ek, wie se skoene ek nie waardig is om aan te dra nie. Hy sal julle doop met die Heilige
Julie Lees: Mark 13:9-13. Skrifverklaring.
Julie 2016 Mark 13:9-13 Jesus se dissipel-onderrig vir reg dink-en-doen in 'n wêreld waar die Tempel verwoes word en die finale koms van die Koninkryk op pad is (c). Ps 72: 1, 2 - vooraf Ps 96: 1, 2 -
Rom 15:1-7. Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j)
Rom 15:1-7 Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j) Desember 2013 Ps-vooraf Ps 96: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal
Mark 13:1-4 Jesus se profesie oor die verwoesting van die Tempel
Mark 13:1-4 Jesus se profesie oor die verwoesting van die Tempel Junie 2016 Ps 146: 1, 3 - vooraf Ps 68: 1, 7, 9 - lofpsalm Ps 99: 1, 4, 5 na wet Ps 48: 1, 4, 5 as antwoord op die Woord Ps 63: 2, 3, 6
Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed
Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed Robertson (14/08/2016) Ef 3:14 21 Om hierdie rede buig ek my knieë voor die Vader [van onse Here Jesus Christus], (15) van wie elke geslag [/familie/gemeenskap] in die
Markus 16:9-20(a) Wanneer Jesus, ons Here wat opgestaan het, jou ontmoet, oorwin Hy ongelof, en verander Hy jou lewe radikaal.
Markus 16:9-20(a) Wanneer Jesus, ons Here wat opgestaan het, jou ontmoet, oorwin Hy ongelof, en verander Hy jou lewe radikaal. Februarie 2017 Ps 89: 1, 2 vooraf Ps 89: 6, 7 lofpsalm Ps 79: 5, 6 na wet
Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde
Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om assebleif Wiskundige Geletterdheid/V1 2 VRAAG 1 1.1.1
Elektriese Aandryfstelsels 324
Elektriese Aandryfstelsels 324 Stappermotors Dr. P.J Randewijk Universiteit Stellenbosch Dep. Elektriese & Elektroniese Ingenieurswese Stephan J. Chapman Hoofstuk 9 (5 de Uitgawe) 1 / 24 Raamwerk 1 Stappermotors
WIE HET WERKLIK DIE BYBEL GESKRYF?
0 WIE HET WERKLIK DIE BYBEL GESKRYF? IS DIE BYBEL WAAR? IS DIE BYBEL VOLLEDIG? IS DAAR FOUTE IN DIE BYBEL? HOEKOM KLEEF DAAR N STIGMA AAN DIE GETAL 13? LEES OOK OOR ANDER GETALLE ONWEERLEGBARE NUMERIESE
EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn
EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI Dr. Malan van Rhyn 1. Hoe lyk kerke wat nie groei nie? Hulle wend nie ʼn poging aan om te groei nie. Hulle dra nie die Woord uit nie. Hulle bid
HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings
HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings In Hoofstuk 4 is effekgrootte-indekse bespreek vir verskille tussen die gemiddeldes van twee groepe metings (onafhanklik of afhanklik). In die geval
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10-jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
Oktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie...
Mattheus 7:1-5 Breek radikaal met n lewe van god-en-regter-wees oor ander en leef radikaal nuut vir God. Dit moet uitkom in nederig-sagmoedige dien van mekaar in die stryd teen ons sonde. Oktober 2018
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1
Π Ο Λ Ι Τ Ι Κ Α Κ Α Ι Σ Τ Ρ Α Τ Ι Ω Τ Ι Κ Α Γ Ε Γ Ο Ν Ο Τ Α
Α Ρ Χ Α Ι Α Ι Σ Τ Ο Ρ Ι Α Π Ο Λ Ι Τ Ι Κ Α Κ Α Ι Σ Τ Ρ Α Τ Ι Ω Τ Ι Κ Α Γ Ε Γ Ο Ν Ο Τ Α Σ η µ ε ί ω σ η : σ υ ν ά δ ε λ φ ο ι, ν α µ ο υ σ υ γ χ ω ρ ή σ ε τ ε τ ο γ ρ ή γ ο ρ ο κ α ι α τ η µ έ λ η τ ο ύ
Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student:
Hoofstuk 18 Temperatuur en Warmte Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student: Die Nulde Wet van Termodinamika kan beskryf; Temperatuur kan meet en omskakel vanaf een temp.skaal na n ander; Termiese
οτε εγγιζουσιν Grammatika + Woordstudie
1a και οτε εγγιζουσιν Grammatika + Woordstudie Met και word nog 'n gedagte aan die voorafgaande 10:52 gevoeg (vgl Greek grammer beyond basics bl 671). οτε = bw van tyd (Baljon bl 701) en lei 'n tyd-bysin
Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met sy dissipels.
Mark 10:17-31 Fokus: vers 23-31 Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met sy dissipels. Februarie 2014 Ps-vooraf Ps 34: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan my
ἐγώ ik ζύ je/jij - hij/zij/het 1 e persoon 2 e persoon 3 e persoon mnl vrl onz
Overzicht persoonlijk voornaamwoord ἐγώ ik ζύ je/jij - hij/zij/het 1 e persoon 2 e persoon 3 e persoon mnl vrl onz enkelvoud ἐγώ - ζύ - - - - gen ἐμοῦ μου ζοῦ ζου αὐηοῦ αὐηῆς αὐηοῦ dat ἐμοί μοι ζοί ζοι
Dan 7:1-28. Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a).
Dan 7:1-28 Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a). Januarie 2015 Ps-vooraf Ps 57: 1, 5; Ps 18: 1, 14 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp
Geseënd is dié wat rein van hart is!
Geseënd is dié wat rein van hart is! Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Skriflesing: Psalm 24:3-6; Psalm 51:12; Matteus 5:8; Romeine 12:11; 1 Johannes 3:1-3 Vooraf: Opsommend het ons met die reeks saligsprekinge
Psalm 13. Van klaaglied tot loflied.
Psalm 13 Van klaaglied tot loflied. Augustus 2014 Ps-vooraf Ps 138: 1, 4 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom? Ons hulp is van die HERE wat hemel en
Dis oor hierdie saak wat die Here Jesus hier praat en, kort saamgevat, vir ons så: - vrees God, nie mense nie!
SKRIFLESING: Lukas 12:1-12 TEKS: Lukas 12:4-5 TEMA: Vrees God, nie mense nie! Psalm 118 : 2, 3 Psalm 25 : 3 Psalm 95 : 2, 4 Psalm 25 : 6 Ook: Ps. 2 : 6 1 Daar s baie vrees in omloop: - vrees vir misdaad;
Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER
CAMI Sagteware gekoppel aa KABV: Wiskue Die hooffokus areas i ie VOO-Wiskue- kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 1 Fuksies Getalpatroe, rye e reeks 3 Fiasies, groei e iterval 4 Algebra 5 Differesiaal rekee 6
CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12
- 1 - KABV: Wiskue Graa 1 Die hooffokus areas i ie VOO-Wiskue- kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 1 Fuksies Getalpatroe, rye e reeks 3 Fiasies, groei e iterval 4 Algebra 5 Differesiaal rekee 6 Waarskylikhei
KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK
1 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK NASIEN MEMORANDUM : September 014 V.1 VRAAG 1 1.1 C 1. D 1.3 C 1.4 D 1.5 B 1.6 D 1.7 B 1.8 B 1.9 D 1.10 B [0] VRAAG.1.1 Wanneer 'n resulterende/netto krag op 'n voorwerp
Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan.
Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan. Januarie 2018 Ps 145: 1, 5, 6, 7 vooraf Ps 103: 1, 10, 11 lofpsalm Ps 79: 5, 6 na wet Ps 119: 7 as antwoord op die Woord Ps 34: 1,
Die Kerk. SKIETLOOD: 93e Uitgawe 12 Augustus 2016 saam met Koersvas 93
1 SKIETLOOD: 93e Uitgawe 12 Augustus 2016 saam met Koersvas 93 Die Kerk Daar is ʼn ysbrekers wat in die yswoestyn van Antarktika deur die water en ys klief en beur. Die skip se name is Legio; aan die een
Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus
Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, 18-20 God se Seun, Jesus Christus Vanoggend is ons by ons tweede tema: Deur die Kragveld van die Gees ONTMOET ek God Drie-enig: Wie is God die Seun?, of God
ANALISE VAN KOVARIANSIE
University of Pretoria etd Smith, F J (2003) 260 BYLAES BYLAE A ANALISE VAN KOVARIANSIE Wanneer die beskrywende statistiek en korrelasies tussen s ondersoek word, word daar waargeneem dat daar betekenisvolle
Ontdek die eienskappe van 'n sirkel
OpenStax-CNX module: m3060 Ontdek die eienskappe van 'n sirkel Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 WISKUNDE 2 Graad
Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man.
Mark 10:17-31 Fokus: vers 17-22 Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man. Februarie 2014 Ps-vooraf Ps 92: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan
1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode.
Tema: Wedergeboorte Skrifgedeelte: Johannes 3:1-18 - Teksverse: 3,16 1 Petrus 1:1-9 - Teksvers: 3 Prediker: Ds. Joop van Schaik Datum: 14 Augustus 2011 Johannes 3:1-18 1 EN daar was n man uit die Fariseërs
GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HODIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 1 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 1½ uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer KWARTAAL 1 LESPLAN 4 FISIESE WETENSKAPPE CHEMIE GRAAD 11 TOTALE TYD: KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 23 DAE Kwartaal 1 Atoomverbindings: Molekulêre struktuur n Chemiese
Junie Openbaring 2:12-17 Fokus: vers Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon.
Junie 2010 Openbaring 2:12-17 Fokus: vers 12-17 Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon. Ps-vooraf Ps 24:4 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons hulp is in die Naam van die HERE
CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1
ONDERWERP Eksponente en wortelvorme Vergelykings en ongelykhede Getalpatrone Analitiese Meetkunde GRAAD 11_Kwartaal 1 INHOUD 1. Vereenvoudig uitdrukkings en los vergelykings op deur van die eksponentwette
April Openbaring 2:1-7 Fokus: vers 1-7 Christus se brief aan sy gemeente in Efese
April 2010 Openbaring 2:1-7 Fokus: vers 1-7 Christus se brief aan sy gemeente in Efese Ps-vooraf Ps 5:4,6 (sittende) Ontmoetingsdiens. Votum. Ons hulp is in die Naam van die HERE wat hemel en aarde gemaak
Dan 6:1-29. Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig... om sy Koninkryk te laat kom.
Dan 6:1-29 Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig... om sy Koninkryk te laat kom. November 2012 Ps-vooraf Ps 92: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan
September Toepassing Vraag is: Wat sê-ie HERE met 2Kon 9-10 vir ons wat leef in n land-en-wêreld vol politieke-onrus.
2Kon 9:1-13 Jehu se oorname van Israel. Wat leer die HERE ons daarmee oor Wie Hy is, en wat Hy mee besig is, in ons Goddelose wêreld vol politieke-onrus en geweld? September 2017 Ps 68: 1, 2 vooraf Ps
Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.
Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid. Augustus 2018 Ps 104: 1, 2, 8, 9 vooraf Ps 33: 1, 9, 10 lofpsalm Ps
Selibaat. Die verstaan van die konsep van ʼn selibate leefstyl, vanuit 1. Korintiërs 7:1-28, en die verantwoordelike gebruik van die.
Selibaat Die verstaan van die konsep van ʼn selibate leefstyl, vanuit 1 Korintiërs 7:1-28, en die verantwoordelike gebruik van die konsep vandag deur Melissa Opperman Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening
HOOFSTUK 5. Verbande tussen veranderlikes
HOOFSTUK 5 Verbande tussen veranderlikes In hierdie hoofstuk word gekyk na verskeie soorte verbande. Na aanleiding van die verskillende soorte metingskale (kyk paragraaf.1), kry die volgende verbande tussen
ELEMENTERE KURSUS IN NIElhGRIEKS VI
ELEMENTERE KURSUS IN NIElhGRIEKS VI B. Hendrickx VORMLEER 1. Die werkwoord Passief: fut., aor., perf., plusquamperf. en fut. exact. 1.1 Λύ-ν-ω : aoristus: Aor. ind.* λύ-θη-χα λύ-θη-χες λύ-θη-χε λυ-θτί-κοψε
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 PUNTE: 40 TYD: 1 uur NAAM: *6AFHL2* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INLIGTING
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 216 WISKUNDE V2 PUNTE: 15 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 216) INSTRUKSIES EN INLIGTING
Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers
Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers 25-26. Mei 2016 Ps 104: 1, 19, 20, 21 - vooraf Ps 8: 1, 3, 4, 5, 7 - lofpsalm Ps 2: 4, 6 na wet Ps 146: 1, 3 as antwoord op die Woord Ps 65: 4,
Die eerste Kersfees. 1 Uitgawe Desember 2017 saam met Koersvas 126
1 Uitgawe 126-8 Desember 2017 saam met Koersvas 126 Die onderbreek die kommentaar op die Nederlandse Geloofsbelydenis met die plaas van n artikel wat verband hou met Kersfees. Ons sal vroeg in 2018 weer
NAGMAAL. SKRIFLESING: Johannes 19: TEKS: Johannes 19:30. Christus doen alles klaar. Psalm 2 : 6. Skrifberyming 59 (10-2) Psalm 65 : 2
NAGMAAL SKRIFLESING: Johannes 19:17-30 TEKS: Johannes 19:30 TEMA: Christus doen alles klaar. Psalm 2 : 6 Skrifberyming 59 (10-2) Psalm 65 : 2 Skrifberyming 16 (11-3) : 1,, 2, 3, 4, 5, 6 Psalm 40 : 5 Skrifberyming
deur CARIKA DU PLESSIS
DIE VERHAAL VAN DIE SAMARITAANSE VROU IN JOHANNES 4:1-30 BINNE DIE KONTEKS VAN DIE OU NABYE OOSTERSE KULTURELE VERWAGTINGE EN DIE SIMBOLIESE GEBRUIK VAN WATER AS `N GOUE STROOM WAT VLOEI DEUR DIE VIERDE
Meesters vir transparante. 5.1 Meganika
Meestes vi tanspaante 5.1 Meganika KENNISAREA: MEGANIKA Meganika Vektoe in twee dimensies Newton se bewegingswette Newton se univesele gavitasiewet EENHEID 1 VEKTORE IN TWEE DIMENSIES Skalae en vektoe
HOOFSTUK 4 DIE ETIEK IN KOLOSSENSE
HOOFSTUK 4 DIE ETIEK IN KOLOSSENSE In hierdie Hoofstuk word die etiek in die Kolossensebrief ondersoek. Inleidend word gekyk na die betekenis van die terme etiek, indikatief, imperatief en paranese soos
Uitgawe Junie 2017 saam met Koersvas 114
Uitgawe 114 30 Junie 2017 saam met Koersvas 114 1 Artikel 7 DIE VOLKOMENHEID VAN DIE HEILIGE SKRIF Ons glo dat hierdie Heilige Skrif die wil van God volkome bevat en dat alles wat die mens vir sy saligheid
Die regering van die Kerk 1Tim 3:8. Die diaken-amp en wat ons daaroor leer vanuit die ooreenkoms met die ouderling-amp.
Die regering van die Kerk 1Tim 3:8 Die diaken-amp en wat ons daaroor leer vanuit die ooreenkoms met die ouderling-amp. Oktober 2014 Ps-vooraf Ps 16: 1, 3 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na
1 Bekering: Kom tot inkeer Die bekende Griekse woord wat hier gebruik word is μετανοέω metanoéō.
Wat moet ek doen om gered te word? 37 Petrus se woorde het hulle diep geraak. Hulle het toe vir Petrus en die ander apostels gevra: Broers, wat moet ons doen? 38 Petrus antwoord hulle: Kom tot inkeer en
Die telos van die openbaring van die wederkoms in die Nuwe Testament: n openbaringshistoriese studie, met besondere fokus op die begrip παροσζία
Die telos van die openbaring van die wederkoms in die Nuwe Testament: n openbaringshistoriese studie, met besondere fokus op die begrip παροσζία H.P.M. van Rhyn 10319298 Proefskrif voorgelê vir die graad
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. 2 AFRIKAANS
Jakobus hoofstuk 1 Agtergrond Die Skrywer: die halfbroer van Jesus
Jakobus hoofstuk 1 Hierdie Bybelstudie notas oor die brief van Jakobus, is saamgestel deur ds. Willem Louw, leraar van die NG Gemeente Potchefstroom-Miederpark. Agtergrond Die Skrywer: Die skrywer is Jakobus: