Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

Σχετικά έγγραφα
SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:

Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

Junie Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is.

Markus 16:9-20(a) Wanneer Jesus, ons Here wat opgestaan het, jou ontmoet, oorwin Hy ongelof, en verander Hy jou lewe radikaal.

Junie Openbaring 2:12-17 Fokus: vers Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon.

1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.

EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed

April Openbaring 2:1-7 Fokus: vers 1-7 Christus se brief aan sy gemeente in Efese

Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom

1 Bekering: Kom tot inkeer Die bekende Griekse woord wat hier gebruik word is μετανοέω metanoéō.

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE

DOOPVIERING. Lesing 1. Doopviering in die lig van die doop. 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering?

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Geseënd is dié wat rein van hart is!

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.

Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)

Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus

Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).

1 TESSALONISENSE 1:3

Die genade gawes Van God:

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met sy dissipels.

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting

Julie Lees: Mark 13:9-13. Skrifverklaring.

Die krag / vuur van God:

Mark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red.

Oktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie...

Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan.

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp

Romeine 14. Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra

Teks & Vers: Gestuurde Liefde EK IS DEUR DIE VADER GESTUUR! KERSFEES 2017 DIE HEILIGE GEES LEWENSLANGE GIDS ONS GESELS MET:

Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Mark 13:1-4 Jesus se profesie oor die verwoesting van die Tempel

Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).

Jakobus hoofstuk 1 Agtergrond Die Skrywer: die halfbroer van Jesus

Dis oor hierdie saak wat die Here Jesus hier praat en, kort saamgevat, vir ons så: - vrees God, nie mense nie!

Dan 7:1-28. Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a).

Die regering van die Kerk 1Tim 3: Tim 3:8-9 se diaken-merktekens en vers 10 se Gemeente-roeping daarby.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

Dan 6:1-29. Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig... om sy Koninkryk te laat kom.

Rom 15:1-7. Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j)

ל או נ מ ע immanuel Ἐμμανουήλ

Die regering van die Kerk 1Tim 3:8. Die diaken-amp en wat ons daaroor leer vanuit die ooreenkoms met die ouderling-amp.

Psalm 13. Van klaaglied tot loflied.

Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Mark 12: Die koms van die Sadduseërs, hulle strikvraag oor die opstanding, en Jesus se reaksie daarop. Junie 2015

1 Weeklikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asb. nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie

1 Daaglikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asseblief nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou

JOHANNES 21: Votum en seën. Psalm 145 : 1, 2, 5. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63

Skriflesing: Johannes 8:1-11; 1 Korinthiërs 6:12-20 Heidelbergse Kategismus: Sondag 41. Teks: 1 Korinthiërs 6:13c;

September Toepassing Vraag is: Wat sê-ie HERE met 2Kon 9-10 vir ons wat leef in n land-en-wêreld vol politieke-onrus.

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

ישוע. familieboom van Jesus

Die Sendbrief van Jakobus

DIE NAVOLGING VAN CHRISTUS DEUR GELOWIGES IN TEENSTELLING MET DIE NABOOTSING VAN GOD DEUR GEESTELIKE BEMAGTIGDE LEIERS

Uitgawe Junie 2017 saam met Koersvas 114

NAGMAAL TITUS 3:4. Beskrywings van die verlossingswerk van die Here in 1 Tim 1:12-18; 2:1-6; 3:14-16; 2 Tim 1:6-11; 2:8-11; Tit 2:11-14 (AV 1983/91)

Deur Christus Alleen

1 Donderdag. Moses probeer met die Here oor sy toekoms onderhandel. Hier by die brandende doringbos ~ 4 ~

DIE BOODSKAP OP DIE BERG...

Die Kerk. SKIETLOOD: 93e Uitgawe 12 Augustus 2016 saam met Koersvas 93

NAGMAAL. SKRIFLESING: Johannes 19: TEKS: Johannes 19:30. Christus doen alles klaar. Psalm 2 : 6. Skrifberyming 59 (10-2) Psalm 65 : 2

SKIETLOOD: 87e Uitgawe 20 Mei 2016 saam met Koersvas 87

ALGEMENE SINODE 2012 SE TERUGVOERING

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

Die regering van die Kerk 1Tim 3:6-7. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (d).

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

God is groter. 1. Wat ʼn ontoeganklike lig bewoon. Op soek na God se beeld. Beelde is verbode! Net n Stem!

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

οτε εγγιζουσιν Grammatika + Woordstudie

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Mark 15:16-28 Die aandeel van Pilatus se Romeinse soldate in Jesus se lyding. En die lering daarin. Desember 2016

EKSODUS. Van slawerny tot aanbidding. Dr J de Koning

HOOFSTUK 4 DIE ETIEK IN KOLOSSENSE

VOLUME AUGUSTUS 2007

Ned Geref Kerk Waterkloof Geloof Hoop Liefde Sewe doopbakkies by ons deure

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

REFORMASIE. Martin Luther

Die Vesperdiens vir Palmsondag

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings

Transcript:

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer. Hosea 12: 7 "Wat jy moet doen is om na jou God toe terug te keer: jy moet Hom liefhê en Sy bevele gehoorsaam, jy moet jou hoop altyd op jou God vestig." Tema: Terug na God - met liefde en gehoorsaamheid en hoop. Kraggakamma Formeel: Sondag 20 Julie 2008 Kraggakamma Informeel: Sondag 27 Julie 2008 Voorafsang Afkondiginge Bekendstelling: Blok SA & Getuienisaksie Theunissens in Thailand

Lied 478: 1 (Staande) Erediens vandag uit Hosea --> Votum = Hosea 6: 2, 3 2 Seëngroet: So seën die Here ons Vra dit ook biddend --> Lied 268: 1 + 579: 1 (Sittende, op dieselfde melodie) In Hosea 11 n hartseer stukkie geskiedenis - dalk ook my en jou geskiedenis? --> LEES Hosea 11: 3-5, 7 - hoe voel Hy oor MY? Tog, soos telkens in die Bybel, die groot: MAAR God! Net na die teleurstelling en die oordeel: --> LEES Hosea 11: 8 11 Aangrypend! Besef ons hoe groot is die Here se genade? Dieselfde in die NT --> LEES Efes. 2: 3b - 5 Gryp hierdie genade aan, maak jou eie, toe-eien. Genade, onbeskryflik groot --> Lied 510: 1, 2, 3, 4 (Staande) Nou geleentheid dat elkeen dankie sê --> Stilgebede Met dieselfde dankbaarheid --> Offergawes Lied 504: 5 Boodskap n.a.v. Hosea 12: 7 [Maandteks op gemeente-almanak] LEES Ons teer maklik en gemaklik op God se liefde, maar vergeet van die reg wat Hy op ons het. Doen Hom onreg aan --> moet ongemaklik wees! Fokus so dikwels: Wat kan ons van God verwag? Moet ook wees: Wat kan God van ons verwag? Ja, geloof gaan oor wat gee God vir ons, maar ook oor wat gee ons vir God = gods-diens.

3 Laaste twee Sondae (Rom. 12: 1 8): Reaksie op God se onferming --> Samevatting: Nie aan sondige wêreld gelyk Vernuwe denke Onderskei God se wil Gesindheid - wees beskeie Gedrag - verkondig God se boodskap - dien - gee onderrig - bemoedig - gee (algemeen) - gee leiding - help Alles wat God vir ons doen! Wat doen ons vir God? --> Vandag se tema: Terug na God! Soms ongemaklik in gereformeerde kerke - gaan oor bekering Het jy al tot bekering gekom? Bybelse terme vir bekering : µετανοια (Grieks: metanoia) = verander denke [ook Rom 12: 2] (Hebreeus: sjoeb) = verander rigting, omkeer Dus: Bekering = dink anders en doen anders - nie volgens my eie wil, maar God se wil. So omskryf: inkeer --> denke, insig, besef omkeer --> weg van die sonde terugkeer --> na God toe. Mense verskil: persoonlikheid, omstandighede, opvoeding, invloede, geloofsbelewenis, ens. God werk ook op verskillende maniere en tye --> nie almal se bekering dieselfde nie.

NB is nie HOE ons tot bekering kom, maar DAT - almal moet!, elke mens. Wedergeboorte gebeur binne = onsigbaar Bekering gebeur na buite = sigbaar 4 Heidelbergse Kategismus (Gereform.!), Sondag 33, Vraag 88: Uit hoeveel dele bestaan die ware bekering van die mens? Antwoord: Uit twee dele: die afsterwing van die ou mens en die opstanding van die nuwe mens. 1. Afsterwe v/d ou mens = dood saam met Christus Sonde maak God se hart seer --> ek moet hartseer wees, berou hê. Nie bang vir God se straf, maar omdat Hom liefhet. Net vlug van straf --> weg van God af Vlug van die sonde --> na God toe. Interessant: HK: nie sterf, maar afsterwing - dus: voortdurende proses --> elke dag tot bekering kom = weg van die sonde, na God toe. 2. Opstanding v/d nuwe mens = leef saam met Christus. Leef soos Christus, volg Hom. Nuwe lewe, ewige lewe. Konteks van Hosea 12: 7: Dat Jakob t.s.v/d Here se seën en sorg, ontferming - lieg en bedrieg, selfgesentreerd, eie ek - doen wat hy wil, nie wat God wil En ons? Hoe lyk terugkeer tot God? = volgens Hosea 12: 7: Liefhê = grootste gebod --> verhouding Gehoorsaam = Sy bevele --> lus, nie las nie Hoop = op God --> sekuriteit, toekoms

5 Keer terug na God! Kom tot bekering! - met liefde en gehoorsaamheid en hoop. Dit sal jou lewe verander jou ewige lewe! "Wat jy moet doen is om na jou God toe terug te keer: jy moet Hom liefhê en Sy bevele gehoorsaam, jy moet jou hoop altyd op jou God vestig." Het hy dit al dit gedoen? Doen jy dit elke dag? (Stilte) Slotlied = 480: 1, 3 (Staande) Seën Musikale AMEN.