OKTOBER PRYS: R38,80 (BTW ING) OKTOBER 2018 Namibië (belasting uitgesluit): R33,

Σχετικά έγγραφα
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.

1 TESSALONISENSE 1:3

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

Markus 16:9-20(a) Wanneer Jesus, ons Here wat opgestaan het, jou ontmoet, oorwin Hy ongelof, en verander Hy jou lewe radikaal.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode.

Dan 7:1-28. Die HERE se lering in Daniël 7 oor 'n regte wêreldbeskouing (a).

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

April Openbaring 2:1-7 Fokus: vers 1-7 Christus se brief aan sy gemeente in Efese

Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting

Junie Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is.

SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed

Die genade gawes Van God:

Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)

Oktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie...

Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus

Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom

1 Bekering: Kom tot inkeer Die bekende Griekse woord wat hier gebruik word is μετανοέω metanoéō.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).

Geseënd is dié wat rein van hart is!

Rom 15:1-7. Fokus: vers 1-7 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (j)

Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers

Julie Lees: Mark 13:9-13. Skrifverklaring.

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met die ryk-jong-man.

Mark 11:27-33 Mark 11:27-33 wys vir ons Jesus besig om in sy genade-tyd sy ware volk uit sy komende toorn uit te red.

Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn

Junie Openbaring 2:12-17 Fokus: vers Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon.

Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid

Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan.

Romeine 14. Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor ons ingang in God se Koninkryk in sy gesprek met sy dissipels.

Mark 13:1-4 Jesus se profesie oor die verwoesting van die Tempel

Mark 12: Die koms van die Sadduseërs, hulle strikvraag oor die opstanding, en Jesus se reaksie daarop. Junie 2015

Die regering van die Kerk 1Tim 3:8. Die diaken-amp en wat ons daaroor leer vanuit die ooreenkoms met die ouderling-amp.

Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Skriflesing: Johannes 8:1-11; 1 Korinthiërs 6:12-20 Heidelbergse Kategismus: Sondag 41. Teks: 1 Korinthiërs 6:13c;

Die krag / vuur van God:

DOOPVIERING. Lesing 1. Doopviering in die lig van die doop. 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering?

Teks & Vers: Gestuurde Liefde EK IS DEUR DIE VADER GESTUUR! KERSFEES 2017 DIE HEILIGE GEES LEWENSLANGE GIDS ONS GESELS MET:

ל או נ מ ע immanuel Ἐμμανουήλ

Dis oor hierdie saak wat die Here Jesus hier praat en, kort saamgevat, vir ons så: - vrees God, nie mense nie!

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

Psalm 13. Van klaaglied tot loflied.

JOHANNES 21: Votum en seën. Psalm 145 : 1, 2, 5. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63

Uitgawe Junie 2017 saam met Koersvas 114

DIE BOODSKAP OP DIE BERG...

Die regering van die Kerk 1Tim 3: Tim 3:8-9 se diaken-merktekens en vers 10 se Gemeente-roeping daarby.

God is groter. 1. Wat ʼn ontoeganklike lig bewoon. Op soek na God se beeld. Beelde is verbode! Net n Stem!

Die Sendbrief van Jakobus

Jakobus hoofstuk 1 Agtergrond Die Skrywer: die halfbroer van Jesus

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

Dan 6:1-29. Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig... om sy Koninkryk te laat kom.

Die regering van die Kerk 1Tim 3:6-7. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (d).

1 Weeklikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asb. nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie

1 Daaglikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asseblief nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou

EKSODUS. Van slawerny tot aanbidding. Dr J de Koning

VERSE VAN VEROOTMOEDIGING VERSET. deur. E. van Nantes

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

September Toepassing Vraag is: Wat sê-ie HERE met 2Kon 9-10 vir ons wat leef in n land-en-wêreld vol politieke-onrus.

Die eerste Kersfees. 1 Uitgawe Desember 2017 saam met Koersvas 126

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

Deur Christus Alleen

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Johannes 19: TEKS: Johannes 19:30. Christus doen alles klaar. Psalm 2 : 6. Skrifberyming 59 (10-2) Psalm 65 : 2

οτε εγγιζουσιν Grammatika + Woordstudie

NAGMAAL TITUS 3:4. Beskrywings van die verlossingswerk van die Here in 1 Tim 1:12-18; 2:1-6; 3:14-16; 2 Tim 1:6-11; 2:8-11; Tit 2:11-14 (AV 1983/91)

ישוע. familieboom van Jesus

Daar is verskillende woorde waarmee die Bybel beskryf hoe die besondere dinge aan die gelowiges openbaar word:

SKIETLOOD: 87e Uitgawe 20 Mei 2016 saam met Koersvas 87

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

Die Kerk. SKIETLOOD: 93e Uitgawe 12 Augustus 2016 saam met Koersvas 93

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

Mark 15:16-28 Die aandeel van Pilatus se Romeinse soldate in Jesus se lyding. En die lering daarin. Desember 2016

WIE HET WERKLIK DIE BYBEL GESKRYF?

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2

DIE NAVOLGING VAN CHRISTUS DEUR GELOWIGES IN TEENSTELLING MET DIE NABOOTSING VAN GOD DEUR GEESTELIKE BEMAGTIGDE LEIERS

deur CARIKA DU PLESSIS

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

n Fabel: Jeugmisdadiger en sy ma Wie op sy rykdom staatmaak, kom tot n val; wie reg doen, fl oreer soos groen blare aan n boom (Spreuke 11: Skakels

Transcript:

OKTOBER 2018 PRYS: R38,80 (BTW ING) OKTOBER 2018 Namibië (belasting uitgesluit): R33,74 18132 9 770042 827286

INHOUD OKTOBER 2018 ONS STORIE 9 MY MENSE VAN DIE LIG Elise Bosch 11 LIGVOETS Fourie Rossouw 12 NÁDINE OOR HAAR GELOOF, HOOP EN DIE LIEFDE 18 FRANK RAUTENBACH N SWERWER KOM TUIS 22 KOMEDIANT, MARIETTE LOUBSER: EK WIL VREUGDE BRING 24 WARE VERHAAL: TWEEDE KANSE EN N SAK VOL HOOP 28 SKRYWER VERTEL OOR SY REIS DEUR DIE KERKGESKIEDENIS JOU GELOOF 46 HOORT HOOGLIED IN DIE BYBEL? 50 GENADE, ONBESKRYFLIK GROOT 54 KAN GOD LAG? 56 IDEES-MET-HART Vroeëkinderontwikkeling 12 JOU GESIN 82 WEES STIL Milanie Vosloo 84 BYBELTYD Ewald en Beatrix van Rensburg 88 VIR TIENERS René Badenhorst JOU HUIS 58 LEEF LIGTER, RESEPTE Heleen Meyer 62 HANDWERK Oulap se mooi

GEREELD 3 REDAKTEURSBRIEF 6 BRIEWE 86 VRAAG-EN-ANTWOORD 89 LIG-VIR-JOU-PAD Vrae vir selgroepe 90 PRETBLAD Marius Greeff 92 GROOTSEUN Barend Vos 94 KORTVERHAAL: REGUITSTRAAT Maretha Maartens 96 PASGETROUD Freya Blom 50 Eendag sal ons alles begryp, maar nou reeds gee Hy aan ons sy Woord om dinge hier op aarde beter te verstaan. Nádine, bl 12 42 JOU WÊRELD 66 MODE EN SKOONHEID Twee maal mooi en nuut! 70 BOEKE EN FLIEKS Conette le Roux Siegfried Louw 72 VAT PAD Die stad met die glimlag 77 VERWONDERD Sweef soos n arend JOU MENSE 31 EK EN MY HUIS Lizette Murray 33 PLIG+PLESIER Rudi Swanepoel 34 WATTER TERAPIE VIR MY KIND? 38 DIE VELE VOORDELE VAN SKOOLSPORT 42 HIEP HIEP HOERA VIR NIKSDOEN! VOORBLADSTORIES IS IN KLEUR GEMERK www.lig.co.za OKTOBER 2018 LiG 1

Teken in en kry n notaboek vir jou yskas INTEKENVORM 1 Besonderhede van persoon wat inteken: Titel:... Voorletters:... Van:... (Ons verkies n straatadres, maar indien jy slegs n posadres het is dit piekfyn!) Straatadres (Of posadres):... Voorstad:... Stad:... Poskode:... Telefoon: (h)... (s)... E-posadres:... Geboortedatum:... 2 Adres waar LiG afgelewer moet word (indien jy LiG as geskenk gee): Titel:... Voorletters:... Van:... (Ons verkies n straatadres, maar indien jy slegs n posadres het is dit piekfyn!) Straatadres (Of posadres):... Voorstad:... Stad:... Poskode:... Telefoon: (h)... (s)... E-posadres:... Geboortedatum:... Hoe wil jy betaal? (Kies een) BETALING PER KREDIETKAART (eenmalig R375) Kaartnommer:... Vervaldatum:...CVV-kode:... BETALING PER DEBIETORDER Eenmalig (R375) Maandeliks (11 paaiemente van R38) *Intekenare wat die maande likse betalingsopsie kies, kom nie in aanmerking vir die spesiale aanbod nie. Bankrekeningnommer:... Bank:...Tak:... Takkode:... Tipe rekening:... Handtekening:... DIREKTE INBETALING (eenmalig R375) Tydskriftemaatskappy, ABSA, Rekening: 360851540. Takkode: 632005 faks die betalingsbewys na 021 864 8242 of e-pos dit na jeanne@tydskrifte.co.za of pos dit na LiG, Privaatsak X5, Wellington 7654. ANDER BETALINGSOPSIES Skakel Jeanne van Niekerk by 021 864 8252. Met watter uitgawe moet jou intekening begin? OKTOBER 2018 (HIERDIE UITGAWE) NOVEMBER 2018 Indien jy vandeesmaand op LiG inteken of jou intekening hernu, ontvang jy n LiG-notaboek wat spesiaal vir jou yskas ontwerp is, magneet en al. Wat is dan nou beter om al jou lysies te maak as n boekie wat teen die yskas pas? Met boonop n spesiale boodskap wat ons herinner: Vind jou vreugde in die Here! Ontvang jy nie jou LiG nie? Indien jou LiG nie betyds by jou huis afgelewer word nie, skakel ons gerus by 021 864 8252. TEKEN só in KLIEK OP die intekenvorm by www.lig.co.za SKAKEL Jeanne van Niekerk by 021 864 8252. Of e-pos haar by jeanne@tydskrifte.co.za FAKS die intekenvorm na 021 864 8242. POS die intekenvorm na LiG, Privaatsak X5, Wellington 7654. KRY JOU E-LIG by www.mysubs.co.za/lig Vir buitelandse tariewe, skakel 021 864 8252. * Hierdie intekenaanbod is geldig van 17 September tot 14 Oktober 2018 (terwyl daar voorraad beskikbaar is). 2 LIG OKTOBER 2018

van my REDAKTEURSBRIEF Huppel laas het jy gehuppel? Die vraag betrap Wanneer my onkant. Ek huppel nie juis nie. Ek ken ook nie ander grootmense wat graag huppel nie. Ek vra op n WhatsApp-groepie aan n klompie ma s waarom hul kinders huppel. Dalk, reken ek, dálk kan kinders ons iets leer oor hierdie loop-en-spring-aksie wat jy eintlik net by hulle sien. Toe antwoord iemand só: Jong kinders het nie n rede nodig om te huppel nie; hulle huppel net. Sy verduidelik verder: Ons moes gister amper heelpad saam met hulle huppel van die huis af, tot by die kerk. En ons het. Omdat hulle wou. En omdat ons kan. In my geestesoog sien ek die prentjie: twee dogtertjies en hul ma, vrolik aan t huppel. En langs hulle hul twee meterlange pa wat saam met hulle huppel. Vier blokke ver, tot by die kerk. Waar en wanneer het ons dan ons huppel verloor? Dalk was dit daardie keer toe ons agtergekom het die lewe is nie so eenvoudig soos ons gedink het dit is nie. Of daardie eerste keer toe n ander mens ons teleurgestel het. Toe ons ontnugter is. Toe ons sinies geword het. Ek wonder hoe dit sou wees as ons die lewe weer op sigwaarde begin beskou. As ons dit in alle eenvoud omarm en begin geniet. Soos kinders. Ek wonder hoe dit sal wees as grootmense eensklaps sonder draadwerk kan wees. Sonder pretensie of verskuilde agendas of daardie alewige agterdog. Sou ons dan beter kon leef? wonder ek. Beter kon liefhê? En sal ons dan die liefde laat doen wat die liefde moet doen om alles te bedek, alles te glo, alles te hoop en alles te verdra, soos Paulus dit in 1 Korintiërs 13:7 verduidelik? e Die moontlikheid van kinderlik en eerlik leef, het onlangs vir my baie prakties geword toe ek n dokumentêre program oor n kinderhuis in Tibet gekyk het. Hier sê die huisvader aan een van die kinders: Be a straightforward human being. Leef soos n kind! Dis soos hy dit netsowel kon gesê het. Wees eerlik en opreg. Dra jou hart soms op jou mou, laat vaar jou vooropgestelde idees. Laat toe Die November-LiG is vanaf 15 Oktober in die winkels beskikbaar. dat jou kinderhart soms jou grootmensverstand aansê wat om te doen. Wees vrolik en vriendelik, vergewe vinnig en laat jou kwaad gou-gou afkoel. Huppel n slag. Miskien sal ons meer van God ontdek wanneer ons weer soos kinders word. Wanneer ons begin huppel. Wanneer ons begin onthou hoe dit was om eenvoudig te leef, opreg te glo en gereeld te speel. FOTO: HANNO COETZEE Jou intekening maak n verskil! n Gedeelte van jou intekengeld gaan aan die LiG-fonds vir vroeëkinderontwikkeling (VKO). Lees op bl 56 meer oor VKO of besoek ons afdeling oor VKO op LiG se webwerf, www.lig.co.za REDAKTEUR www.lig.co.za OKTOBER 2018 LiG 3

Ontmoet ons LiG-mense! Okt Enkel-intekenaar van die maand Helena Blom (39) woon saam met haar man Peet en hul twee kinders, Johann (11) en Anika (8), op n plaas so 16 km buite Porterville in die Swartland. Helena het haar eie onderneming en verskaf administratiewe dienste. Hoe belangrik is dit vir jou en jou gesin om te speel? Dis baie belangrik vir ons. Ek glo dat God aan ons die voorreg gegee het om die lewe, mekaar as gesin, en ons familie en vriende te geniet. Ons hou daarvan om tyd saam met mekaar deur te bring en mekaar so beter te leer ken. Veral ook nou dat ons kinders groter word. Die lewe is vir ons lekker en ons basiese ingesteldheid is positief. Ons speel graag deur mekaar rond te jaag, te kielie, soene en drukke te gee en fliek te kyk. En om op die plaas te draf, in die see te swem, boek te lees, én vleis te bewerk wanneer Pappa gejag het. Ek kuier graag saam met my vriendinne, ek geniet trail runs en dis vir my lekker om vrouedae met n geestelike inslag by te woon. Dis dan wanneer ek voel dat my siel ook ontspan. Nov Sept Ons Die 80-jarige Julia Albu het onlangs gewys dat jy nooit te oud is om die skynbaar onmoontlike aan te pak nie, óf om iets vir vroeëkinderontwikkeling te doen nie. Julia het met haar 20 jaar oue Toyota Conquest met die naam Tracy van die Kaap tot in Kaïro gery, en toe verder tot in Londen. Én, om alles te kroon, weer al die pad terug! Daar was familielede wat haar op sekere dele van haar reis vergesel het, maar sy het lang ente alleen afgelê. Tracy se kattebak was vol speelgoed wat vir n kinderhuis in Lalibela, Ethiopië, bestem was. Dié epiese reis was daarop gerig om bewusmaking van die niewinsgewende organisasie Shine Literacy te bevorder. Hierdie organisasie poog om n leeskultuur te kweek, veral ook in Suid-Afrikaanse laerskole. Besoek www.shineliteracy.org.za en My African Conquest op Facebook vir meer inligting. Des Aug Jan Jul Feb Jun vroeëkinderontwikkeling Mrt Mei Apr Koninkrykstyd het op Sondag 27 Mei aangebreek toe gelowiges Drie-eenheidsondag gevier het. Koninkrykstyd is dié tydperk op ons kerkkalender wat die langste duur tot en met Adventstyd, wat vanjaar aan die einde van November aanbreek. Ons fokus in Koninkrykstyd is om prakties te raak en na te dink oor hoe ons God se liefde kan uitleef waar ons ook al is. Besoek www.lig.co.za om die volledige kerkkalender af te laai. REDAKTEUR Francine van Niekerk JOERNALIS Conette le Roux KANTOORKOÖRDINEERDER Lida Viljoen UITLEGKUNSTENAAR EN VISUELE KOÖRDINEERDER Hanno Coetzee DTP Mario Small REDIGEERDER Ba rend Vos PROEFLESER Lambert Jacobs ARTIKELSKRYWERS René Badenhorst, Gerbrand Bodenstein, Susan Goosen, Stephan Joubert, Conette le Roux, Malan Nel, Ilse Salzwedel, Rudi Swanepoel RUBRIEKE Karen Adendorff (Handwerk); René Badenhorst (Jou tiener); Freya Blom (Pasgetroud); Elise Bosch (My mense van die lig); Engela Duvenage (Verwonderd); Marius Greeff (Pretblad); Stephan Joubert, Fanie Kriel en Lisel Joubert (Vraag-en-antwoord); Judith Kamffer (Idees-met-hart); Conette le Roux (Boeke); Siegfried Louw (Flieks); Maretha Maartens (Reguitstraat); Heleen Meyer (Leef ligter); Johannes Mouton (LiG-vir-jou-pad); Lizette Murray (Ek en my huis); Gert Pretorius (Vat pad); Fourie Rossouw (LIGvoets); Juané Scheepers (Mode, Skoonheid); Rudi Swanepoel (Plig + plesier); Ewald en Beatrix van Rensburg (Bybeltyd); Barend Vos (Grootseun); Milanie Vosloo (Wees stil) FOTO'S Thinkstock, tensy anders vermeld BYDRAES, BRIEWE EN NAVRAE Posadres: Privaatsak X5, Welling ton 7654 Straatadres: Ferguson gebou, Kerkstraat 69, Wellington 7655 Tel: 021 864 8202 Faks: 021 864 8242 E-pos: lig@tydskrifte.co.za Webadres: www.lig.co.za BEMARKING Amanda van der Westhuizen E-pos: amanda@bmedia.co.za ADVERTENSIES Hanlie Raath E-pos: woes@mweb.co.za KLEINADVERTENSIES Lida Viljoen E-pos: lida@tydskrifte.co.za Tel: 021 864 8202 INTE KENING, HERNUWINGS EN GEMEENTEBESTELLINGS Jeanne van Niekerk E-pos: jeanne@tydskrifte.co.za UITGEWER Tydskriftemaatskappy (TM), 'n divisie van Bybel-Media Registrasienr: 1975/004743/08 DRUKKER CTPprinters CAPE TOWN VERSPREIDING On the Dot, tel: 021 528 7920 Bybel-Media (intekenare en gemeentes) Lid van Ouditburo vir Sirkulasie Alle regte voorbehou. Gedeeltelike of algehele re produksie sonder geskrewe toestemming van die redakteur is streng verbode. Die redaksie onderskryf nie noodwendig die menings wat me dewerkers en adverteerders in LiG uitspreek nie, en behou hom die reg voor om aan ge bode ar tikels en briewe te verkort en redaksioneel te versorg. 4 LiG OKTOBER 2018

10028413JB/ JHB/A 2.8 GD-6 4x4 RAIDER AT Toegeruste voertuig vertoon Ons stel bekend die nuwe taaier-er gesig van die Hilux, wat ontwerp is om enige uitdaging kaf te draf én spog met vyf nuwe toevoegings tot die modelreeks. Benewens sy nuwe, kragtige voorkoms is hy ook toegerus met oudiovisuele navigasie (AVN)* met stemherkenning*. En vir jou gemoedsrus beskik alle Hilux modelle oor n opgegradeerde diensplan wat strek oor 90 000 km of nege dienste as standaard. BESPREEK VANDAG JOU TOETSRIT. *Slegs beskikbaar vir sekere modelle.

jou woorde BRIEWE WENBRIEF Kalahari-gebed vir my kind Here, in die wye stilte van hierdie paradys van gras en sand is dit makliker om leeg te raak van myself en voller van U. Want hier is u stem n voelbare fluistering, n estetiese vreugde van sonsondergange en kampvure, n herinnering aan natuurpret as die nonnetjiesuil laatnag knarsend op die karavaan se dak kom land. Hier bring ek my diepste seer oor my kind na U toe, Here. In die maanlig wat swart stam-strepe oor die wit sand trek, steek ek my hande smekend na U toe uit. Ek vra vir oorneem en uithelp en herstel van daardie geliefde kind wat weggedraai het. Hier weet ek opnuut dat U kán. Dat U wil. Want U wys vir my harmonie in u skepping en ek sien staanplek vir elke mens. Daarom vra ek dat nou se rus en vrede en vaster geloof by my sal bly wanneer ons weer op teerstrate ry, wanneer te veel ligte die glans van die sterre verdof. Ek gee my kind in u hand, Here, voor die getuie van hierdie stil woestynland rondom my. Hoopvol, Springs Baie geluk! Hoopvol van Springs wen vandeesmaand n geskenkpak van Select Musiek ter waarde van R175. Dié geskenkpak bestaan uit Acoustic worship I believe in You van Dewald Gouws en Treffers live van Romanz. Die arm om my lyf Ek het Lizette Murray se rubriek Die hoop wat God heet in Juniemaand se LiG gelees en besluit om die pen op te neem. Ek gaan stap elke oggend vroeg omdat ek nie in die skerp sonlig kan sien nie. Een oggend het ek n bietjie e later weggekom omdat dit koud was. Ek stap toe verby Freeway Park Primary School, en wag by die voetoorgang om die straat oor te steek. Maar die son was baie helder en ek kon niks sien nie. Eensklaps het n arm om my gevat. Ek is styf teen daardie arm se lyf vasgedruk. n Stem het gesê: Don t be afraid. I won t hurt you, I am helping you. En hy het. Hy, die wag by die skool, het my oor die straat gehelp, my toe n drukkie gegee en gesê: Mooi loop! Ek het met trane in my 83-jarige oë aangestap met dié wete: God sorg vir ons. Anna Diederiks, Boksburg Gesels met ons Laat hoor van jou per pos of deur e-pos óf op Facebook en word bederf met n dagstukkieboek uit die bekende Susan Coetzer se pen. Bruistablette vir die lewe word deur Lux Verbi geskenk en kos R240 in die winkel. Skryf aan ons by LiG-briewe, Privaatsak X5, Wellington 7654, of briewe@lig.co.za, of word deel van ons Facebook-familie (soek na LiG Tydskrif ). Ons hoor graag van jou! 6 LiG OKTOBER 2018

Foto s: Geopende Deure Internasionaal 2018 Ek Meena* en Sunita* is sussies en bekeerlinge van n land in Suidoos- Asië. Hulle kon hulle bekering vir net só lank wegsteek voordat hul Hindoegemeenskap in Indië agtergekom het dat hierdie twee sussies anders was en so het hul vervolging begin. Christene mag nie bessies pluk nie, nie water uit die put gebruik nie, en ook nie dié pad deur die dorp loop nie! het die Hindoe-dorpenaars hul toegesnou. Op n dag is beide van hulle wreedaardig deur die dorpenaars met bamboesstokke te lyf gegaan. Sunita het vertel hoe sy nie n woord gesê nie; net gebid het, totdat sy haar bewussyn DEUR GEOPENDE DEURE SUIDER-AFRIKA is waardig om vir Jesus te ly! verloor het. Meena getuig, Ja, dit was seer, maar binne my het ek soveel vreugde ervaar, want ek het besef dat ek is waardig om vir Jesus te ly! Deur die genade van die Here het Meena en Sunita daarin geslaag om te vlug na Christene in n naburige dorp. In samewerking met Geopende Deure, het n plaaslike Christengemeente vir Meena en Sunita onder hul sorg geneem. Te danke aan die Here se voorsiening kon ons intussen ons eie winkeltjie oopmaak en só n inkomste genereer vir onsself, maar ook om ander Christenvroue te versorg. Meena en Sunita woon ook nou opleidingseminare by, wat deur Geopende Deure ontwikkel is, waartydens Christene voorberei word op sekere vervolging. Meena en Sunita tree op as sprekers by van dié seminare om hul getuienis te deel en so ander Christenvroue aan te moedig om sterk te staan. Hoewel Meena en Sunita steeds daaglikse vervolging ervaar, is hierdie twee sussies vandag baie gelukkiger as voorheen en hulle woeker skaamteloos vir die Here, en dank God daarvoor; Hy wat die gebede en ondersteuning van talle medegelowiges van regoor die wêreld gebruik! *Name verander en gesigte verberg vir sekuriteitsredes. Jy kan n gebedsvennoot word en saam met gelowiges soos Meena en Sunita staan! Ontvang die jongste nuus, inligting en gebedsversoeke e vanuit die vervolgde Kerk. Teken hier in om n gratis maandelikse Frontlinie Geloof-Nuusbrief te ontvang, wat n dag-tot-dag gebedskalender, Gebedskrygersflits, insluit. QR code 011 888 9341 opendoors.org.za southafrica@od.org Open Doors South Africa of SMS jou naam + Lig na 44641 om telefonies in te teken n Geopende Deure verteenwoordiger sal jou terugskakel.

LiGboekklub Kinderboeke Ontvang 50% afslag by die LiG-boekklub Koop uitgesoekte boeke teen halfprys as jy n LiG-intekenaar is. Gebruik jou intekennommer as koepon om die afslag te kry. OM TE KOOP: Besoek www.lig.co.za of skakel 0860 26 33 42 Om jou intekennommer te bevestig, kontak Jeanne by 021 864 8252 of jeanne@tydskrifte.co.za R135 R70 R130 R65 Storieboeke R210 R105 R145 R75 R145 R75 R160 R80 R200 R100 Resepteboeke Geestelike boeke Algemeen R160 R80 R465 R235 R300 R150 R325 R165 R260 R130 En nog vele meer... Om hierdie en nog ander boeke te koop, besoek www.lig.co.za en kliek op die LiG-boekklub-ikoon. Of skakel 0860 26 33 42 Jy betaal geen posgeld nie!