VOUBILJET. Die onaktiewe bestanddele is Antifoam M, byewas, Candurin bruin, gelatien,

Σχετικά έγγραφα
VITAL HEALTH FOODS (PTY) LTD VOUBILJET. **Ginsengwortel (Panax ginseng) Pampoensaad- olie. Koënsiem Q10 1 mg

EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig, aangesien dit belangrike inligting bevat.

EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat.

EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat.

EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat.

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

CAMI Wiskunde: Graad 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

Die genade gawes Van God:

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

Elektriese Aandryfstelsels 324

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

Geseënd is dié wat rein van hart is!

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

ANALISE VAN KOVARIANSIE

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

Uitgawe Junie 2017 saam met Koersvas 114

Junie Openbaring 2:12-17 Fokus: vers Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon.

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode.

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

DIAGNOSTIESE BEELDING. TIROIED FLIKKERGRAFIE Dr M G Nel(Riana)

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

September Toepassing Vraag is: Wat sê-ie HERE met 2Kon 9-10 vir ons wat leef in n land-en-wêreld vol politieke-onrus.

Jy weet mos dat, om n vergelyking te kan oplos, moet jy ontslae raak van alles wat nie die veranderlike is nie, aan die linkerkant.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

Solliciteren Referentie

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

Dis oor hierdie saak wat die Here Jesus hier praat en, kort saamgevat, vir ons så: - vrees God, nie mense nie!

1 Weeklikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asb. nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie

1 Daaglikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asseblief nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.

Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DOOPVIERING. Lesing 1. Doopviering in die lig van die doop. 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering?

Waar kan ik het formulier voor vinden? Waar kan ik het formulier voor vinden? Για να ρωτήσετε που μπορείτε να βρείτε μια φόρμα

Die Kerk. SKIETLOOD: 93e Uitgawe 12 Augustus 2016 saam met Koersvas 93

Afstandswaarneming LWR314

HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

Junie Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is.

University of Pretoria etd

Oktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie...

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan.

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Die Sendbrief van Jakobus

Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed

Mat 11:25-26 Die lering vanuit Jesus se lofprysing in vers

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE

Besproeiing van aartappels CHIPS

DIE NAVOLGING VAN CHRISTUS DEUR GELOWIGES IN TEENSTELLING MET DIE NABOOTSING VAN GOD DEUR GEESTELIKE BEMAGTIGDE LEIERS

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

Die krag / vuur van God:

JOHANNES 21: Votum en seën. Psalm 145 : 1, 2, 5. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1983/91) Psalm 119 : 63

SENIOR GRAAD 11 MARKS: PUNTE:

Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Transcript:

VOUBILJET SKEDULERINGSTATUS: Nie geskeduleerd nie. EIENDOMSNAAM EN DOSEERVORM: Vital Enduramax TM - sagte jelkapsules. SAMESTELLING: Elke Vital Enduramax TM - sagte jelkapsule bevat: **Ginsengwortel (Panax ginseng) 600 mg **Epimedium (Epimedium grandiflorum) **Maca- blaar (Lepidium meyenii) Pampoensaadolie 50 mg **Tribulusvrug (Tribulus terrestris) Vitamien B 1 Nikotienamied (Vitamien B 3 ) Vitamien B 6 Foliensuur 400 µg Vitamien B 12 25 µg Vitamien C 40 mg Vitamien E 3,4 mg α- TE Sink 10 mg L- Arginien L- Glutamien L- Tourien L- Tirosien ** Bygevoeg as kruie- ekstrak Die onaktiewe bestanddele is Antifoam M, byewas, Candurin bruin, gelatien, gesuiwerde water, gliserien, koperchlorofil, lesitien, sonneblomsaadolie/ kanola-olie, swart ysteroksied, vanielje vla en verharde onversadigde olie. Bladsy 1 van 5

Vital Enduramax TM bevat maltodekstrien. Die olie-inhoud van elke kapsule word in Halaal gelatien van bees oorsprong omhul. FARMAKOLOGIESE KLASSIFIKASIE: D.32.2. Ander. Dissipline: Kombinasieproduk Westerse kruiemiddels. FARMAKOLOGIESE WERKING: Aanvulling met vitamiene, minerale, aminosure en kruiemiddels (sien SAMESTELLING ). Ginseng (Panax ginseng) is op terapeutiese vlak. Die presiese meganisme van aksie vir ginseng is nie vasgestel nie. INDIKASIES: Vital Enduramax TM ondersteun energie en lewenskrag in mans. KONTRA-INDIKASIES: Moenie gebruik indien jy hipersensitief (allergies) vir enige van die bestanddele is nie (sien SAMESTELLING ). WAARSKUWINGS EN SPESIALE VOORSORGMAATREËLS: Bladsy 2 van 5

Raadpleeg n mediese praktisyn of apteker voordat jy ginseng tesame met sekere kroniese medikasie (sien INTERAKSIES ) en onder sekere omstandighede neem. Wees versigtig onder die volgende omstandighede: indien jy hipertensie het, aangesien hoë dosisse ginseng bloeddruk kan verhoog;; indien jy ʼn slaapstoornis het, aangesien ginseng tot slaaploosheid kan lei;; indien jy aritmie of ʼn kardiovaskulêre toestand het;; indien jy diabetes het, aangesien ginseng hipoglisemie kan veroorsaak;; indien jy ʼn geestesgesondheidstoornis soos skisofrenie of depressie het of indien jy medikasie vir hierdie stoornisse gebruik. Moenie sonder professionele advies oor die lang termyn gebruik nie. Multivitamiene en -minerale moet 2 uur voor of ná medikasie geneem word om interaksies te voorkom. Hou buite bereik van kinders. INTERAKSIES: Teenhipertensiemiddels, teen-arritmiese en ander kardiovaskulêre middels, teendiabetiese middels (sien WAARSKUWINGS EN SPESIALE VOORSORGMAATREËLS ). SWANGERSKAP EN BORSVOEDING: Veiligheid tydens swangerskap en borsvoeding is nie vasgestel nie. DOSIS EN GEBRUIKSAANWYSINGS: Bladsy 3 van 5

Neem 1 kapsule daagliks. Neem met water ná voedsel. NEWE-EFFEKTE: Naarheid, braking, sooibrand, eetlusverlies en diarree is met die gebruik van ginseng aangemeld. Hoofpyn, prikkelbaarheid, veluitslae en slaaploosheid is ook tydens kliniese proewe vir ginseng aangemeld. Newe-effekte is dosisverwant en verminder met die inname van voedsel. BEKENDE SIMPTOME VAN OORDOSERING EN BESONDERHEDE VIR DIE BEHANDELING DAARVAN: Sien NEWE-EFFEKTE. Behandeling: Staak gebruik. IDENTIFIKASIE: n Langwerpige, donkerbrons sagte gelatienkapsule. AANBIEDING: n Toepaslik geëtiketteerde plastiekhouer met n wipdeksel wat 30 Vital Enduramax TM - sagte gelatienkapsules bevat. BERGINGSINSTRUKSIES: Berg teen of benede 25 C op n droë plek. Beskerm teen lig. HOU BUITE BEREIK VAN KINDERS. Bladsy 4 van 5

NAAM EN BESIGHEIDSADRES VAN APPLIKANT: Vital Health Foods (Pty) Ltd Lavenderlaan Kuilsrivier 7580. DATUM VAN PUBLIKASIE VAN VOUBILJET: Augustus 2011. Vrywaring: Hierdie medisyne is nie deur die Medisynebeheerraad geëvalueer nie. Die doel van hierdie medisyne is nie om enige siekte te diagnoseer, behandel, genees of te voorkom nie. Vital Health Foods (Edms) Bpk. 2016 Bladsy 5 van 5