GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014

Σχετικά έγγραφα
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V2

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

MEMORANDUM VRAESTEL 2

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Almal verstaan Geografie Graad 11 Leerderboek J Brett, A Gelling, K Marimuthu, S McIntyre, C Vlok

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

üü (Aanvaar tussen 1:4 tot 1:5) (4) (b) Sou jy hierdie gradiënt as steil of geleidelik/lig beskou? Steil üü (1x2) (2)

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

SEPTEMBER-EKSAMEN 2008

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 7 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2

Om driehoeke te klassifiseer en te konstrueer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskundige Geletterdheid

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Hoofstuk 28 Magnetiese Velde

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

CAMI Wiskunde: Graad 10

Transcript:

GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 75 TYD: 1½ ure Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bladsy vir rofwerk Bladsy 1 van 11

GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2: KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 75 TYD: 1½ ure 75 INSTRUKSIES EN INLIGTING Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op die vraestel voorsien is. Hulpbronmateriaal: Die 1:50 000 topografiese kaart 3126DD QUEENSTOWN en die ortofotokaart van n gedeelte van die gekarteerde gebied. Jy moet die topografiese kaart eers van n ruitnet (breedte- en lengtelyne) voorsien voordat jy die vrae beantwoord. Kyk volgende bladsy. Toon ALLE berekeninge. Punte word vir berekeninge toegeken en NIE slegs vir n korrekte antwoord nie. Jy moet die skoon papier aan die einde van hierdie vraestel gebruik vir rofwerk en berekeninge. Do NOT detach this page from the question paper. Jy mag n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik. Die volgende lys toon Engelse terme met hul Afrikaanse vertalings wat op die topografiese kaart kan voorkom. ENGLISH Aerodrome Canal Caravan Park Cemetery Diggings Golf Course Rifle Range Sewage Works AFRIKAANS Vliegveld Kanaal Karavaanpark Begraafplaas Uitgrawings Gholfbaan Skietbaan Rioolwerke Bladsy 2 van 11

VOORBEREIDING VAN DIE QUEENSTOWN TOPOGRAFIESE KAART Voordat jy die vraestel begin beantwoord, moet die topografiese kaart eers soos volg voorberei word: o Bring n ruitnet (blokkies) van 1' x 1' oor die hele topografiese kaart aan volgens die indeling aan die kant van die kaart. Trek baie netjies en akkuraat lyne van bo na onder en van links na regs oor die kaart in. o Merk die ruite aan die bo- en onderkante van links na regs 1, 2, 3 tot 15, en die ruite aan die linker- en regterkante van bo na onder A, B, C tot O. o Die lyne wat jy op die kaart intrek, verteenwoordig breedte- (horisontaal) en lengtelyne (vertikaal). Dit is nie nodig om n ruitnet op die ortofotokaart aan te bring nie. Bladsy 3 van 11

VRAAG 1: MEERVOUDIGE ANTWOORDKEUSEVRAE Die volgende vrae/stellings is gebaseer op die 1:50 000 topografiese kaart 3126DD QUEENSTOWN en die ortofotokaart van dieselfde gebied. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die vrae voorsien. Kies die regte antwoord en skryf slegs die letter (A D) in die blokkie langs die vraag neer. 1.1. Die kontoertussenruimte op die ortofotokaart is meter. A 20 B 10 C 5 D 2 1.2. Die verwysingsnommer van die topografiese kaart direk suid van die kaart 3126DD QUEENSTOWN is A 3127CC. B 3226BB. C 3227BB. D 3126AC. 1.3. Hangklip in ruit B6 op die topografiese kaart is ʼn A tafelberg/mesa. B plato. C vallei. D tafelkop/butte. 1.4. Die aarde se geronde oppervlak word op die topografiese kaart deur die -projeksie voorgestel. A Mercator B Gauss Konforme C Lambert D Transversale 1.5. Queenstown is n voorbeeld van n -dorp. A sentraleplek B aansluitings C poort D brug Bladsy 4 van 11

1.6. Bestudeer die profiel van die Klaas Smitsrivier in ruite L4 en M4 op die topografiese kaart. In watter ontwikkelingstadium is die Klaas Smitsrivier? A Middelloop B Verjonging C Vlakte D Boloop 1.7. Die ware peiling na Δ179 (E7) vanaf Δ194 (I5) op die topografiese kaart is mees waarskynlik A 210. B 197. C 25. D 17. 1.8. Die nedersettingspatroon van Sharon in ruit A3 op die topografiese kaart is A verspreid. B rond. C gekern. D onreëlmatig. 1.9. Die koördinaat van Fincham s Neck Picnic Place (L10) op die topografiese kaart is mees waarskynlik A 26 56' 17'' S 31 54' 27'' O / 26 56,3' S 31 54,5' O. B 31 55' 17'' S 26 54' 27'' O / 31 55,3' S 26 54,5' O. C 31 56' 17'' S 26 54' 27'' O / 31 56,3' S 26 54,5' O. D 26 56' 17'' S 31 53' 27'' O / 26 56,3' S 31 53,5'O. 1.10. Die skaal van die ortofotokaart is as dié van die topografiese kaart. A 5 keer kleiner B 5 keer groter C 40 keer groter D 10 keer kleiner 1.11 Die landvorm by 1192 (ruit O6), wat tussen Δ172 en 1311 voorkom, is n A poort. B uitloper. C vallei. D saal. Bladsy 5 van 11

1.12 Die verwysingsnommer van die ortofotokaart direk oos van die ortofotokaart 3126 DD 13, is A 7. B 9. C 14. D 18. 1.13 Punthoogte 1087 wes van Bowker s Kop op die ortofotokaart is geleë op n... A gholfbaan. B ontspanningsterrein. C skoolterrein. D bewerkte land. 1.14 Die Klaas Smitsrivier op die topografiese kaart is n rivier. A periodiese B episodiese C permanente D eksotiese 1.15 n Ortofotokaart is n gewysigde lugfoto waarop kontoerlyne, punthoogtes, trigonometriese bakens en ander kenmerke met byskrifte geteken is. A hoëhoek- B laehoek- C horisontale D vertikale (15 x 1) [15] VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE 2.1 Bereken die lengte van die skietbaan (rifle range) in ruit K10, in meter. Toon alle berekeninge. (3) 2.2 Gee die koördinate van die windpomp in ruit M15 op die topografiese kaart. (4) Bladsy 6 van 11

2.3 Bepaal die huidige (2014) magnetiese peiling vanaf 1301 (M8) na die reservoir in ruit O8. Toon alle berekeninge. (8) 2.4 Teken vryhand (nie volgens skaal) n dwarsprofiel vanaf Δ172 (N6/7) na 1244 (N7) om die vorm van die riviervallei te illustrrer. Voorsien jou skets van duidelike byskrifte en toon ook die posisie van die rivier aan. (5 x 1) (5) [20] Bladsy 7 van 11

VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE Verwys na beide die topografiese kaart en die ortofotokaart om die vrae hieronder te beantwoord. 3.1 Teken die tabel hieronder oor en vergelyk die residensiële gebiede Blue Rise en Windsor op die ortofotokaart ten opsigte van die volgende aspekte: 3.1.1 Straatpatroon 3.1.2 EEN voordeel 3.1.3 EEN nadeel (6 x 1) (6) 3.1.1 BLUE RISE WINDSOR 3.1.2 3.1.3 3.2 Die N6 nasionale roete loop deur Queenstown. 3.2.1 Noem EEN voordeel vir die dorp Queenstown as gevolg van die N6 wat daardeur loop. (1 x 2) (2) 3.2.2 Noem EEN nadeel vir die dorp Queenstown as gevolg van die N6 wat daardeur loop. (1 x 2) (2) 3.3 Vind die skietbaan (rifle range) in K10 op die topografiese kaart. 3.3.1 In watter rigting sal daar geskiet word? (1 x 2) (2) 3.3.2 Gee EEN rede vir jou antwoord op VRAAG 3.3.1. (1 x 2) (2) 3.4 Die gekarteerde gebied ervaar seisoenale reënval. Motiveer hierdie stelling deur EEN bewys vanaf die topografiese kaart te verskaf. (1 x 2) (2) Bladsy 8 van 11

3.5 Dit is duidelik vanaf die kaart dat ondergrondse water gebruik word om die skaars oppervlakwater tydens die droë seisoen aan te vul. Ondersteun dié stelling met EEN bewys vanaf die kaart. (1 x 2) (2) 3.6 Vind die vliegveld (aerodrome) in K8/9 op die topografiese kaart. 3.6.1 In watter stedelike grondgebruiksone is die vliegveld geleë? (1 x 2) (2) 3.6.2 Gee TWEE redes waarom die vliegveld in hierdie grondgebruiksone (3.6.1) geleë is. (2 x 2) (4) 3.7 Vind The Hexagon aan die suidekant van die ortofotokaart en identifiseer die straatpatroon. (1 x 1) (1) [25] VRAAG 4: GIS 4.1 Wat is n Geografiese Inligtingstelsel (GIS)? (1 x 2) (2) 4.2 Definieer die term afstandswaarneming. (1 x 2) (2) 4.3 Onderskei tussen vektordata en rasterdata. (2 x 2) (4) Bladsy 9 van 11

4.4 Gebruik ruit H3 op die topografiese kaart en gee EEN voorbeeld elk van die verskynsels soos hieronder genoem: 4.4.1 Punt: (1 x 1) (1) 4.4.2 Lyn: (1 x 1) (1) 4.4.3 Poligoon: (1 x 1) (1) 4.5 Jou vriend/vriendin woon in ezibeleni en hy/sy wil graag n besigheid in die gebied begin. Hoe kan jy van n GIS gebruik maak om die sukses van sy/haar besigheid te verseker? (2 x 2) (4) [15] GROOTTOTAAL: 75 Bladsy 10 van 11

ROFWERK (Moet NIE hierdie bladsy losmaak nie) Bladsy 11 van 11