EIJEMENTERE KURSUS IN NIEU-GRIEKS I B. Hendrickx INLEIOENOE OPMERKINGE Daar sal ears 8 lesse as 'n elementere inleiding tot demotiese Grieks aangebied word, en daarna weer 8 meer wetenskaplike of gevorderde uiteensettings. Die feit dat slegs oor 8 χ 4 bladsye beskik word het tot gevolg dat soveel moontlik - en dit so duidelik en eenvoudig as moontlik - per les aangebied sal word. Hierdie kursus veronderstel 'n kennis van klassieke Grieks en is bedoel vir klassici. Daarom word nie na 'n handboek vir moderne Grieks verwys nie, wat tog maar vanaf *n tabula rasa vertrek. By die tweede reeks sal wel na gevorderde handboeke verwys kan word. Hier en daar verwys ek wel - terwille van vergelyking - na F. Ritchie se First Steps in Greek. Die klassikus kan dan self die verskille raaksien en bestudeer. Vir die bespreking van die evolusie van die taal is hier ook geen plek nie. Ek verwys na my kort bibliografie in Akcoterion 21,1, April 1976, pp. 18-19. Die doel van die elementere kursus is louter prakties, nl. om dit vir die klassikus moontlik te maak om bv. op reis in Griekeland of in kontak met Grieke iets van die taal te kan verstaan, te lees en te praat. Die 16 lesse saam moet ook *n genoegsame basis verstrek om daarna self by die demotiese werke te kan uitkom. Van 5 April 1976 is demotiese Grieks die enigste amptelike taal in Griekeland. TEORETIES 1. Uitspraak: 1.1 Letters van die alfabet: α = a (alfa) g= ν (vita) γ = sagte g (gama)* 6 = th soos in Engels this idelta) ε = S, d.i. e soos in met of ΐ soos in Engels care (epsilo(n)) ς= ζ (zita) η = ie (ieta) θ = th soos in Engels thing (thita) υ = ie (iota) * = k (kapa) λ = 1 (lsmda) y = m (mi) ν = n (ni) ξ = ks (en nie ζ nie!) (ksis) ο = ο soos in kom (δ mikro(n)) ι = ρ (pie) 12
ρ = r (ro)** σ of g = s (siegma) τ = t (tsf) υ = ie (ispsielo(n))* * φ = f (fie) X = ch = g (chit) Φ = ps (psii) ω = ο soos in Engels more (δ msga) γ voor L word saam met die ο as j uitgespreek (bv. Γιάννη (vok.) = Jannie). e* Die ' val weg op die begin-p. υ by begin van woord het - soos in oud-grieks - altyd 'η \ 1.2 Dubbele klinkers: ou = ε ευ = ef, βν OL L ου = af, av LO = ja UL = L ευ = L ου.= oe - αη = ai Dus: L = η = υ =eu= 00 = uu en ε = άι. Maar as op die tweede klinker»n trema (") staan, word hul afsonderlik uitgespreek, bv. ac = ai 1.3 Ontbrekende lettertekens: Die letter b word omskrywe deur μit, die d deur ντ, die g (soos in Engels jo) deur γχ, en die h deur χ. Die Griekse τζ, gewoonlik in woorde van Turkse oorsprong, word uitgespreek soos j in Engels John. " Die Afrikaanse u, i, au, ou, eu en oo-klanke kan nie uitgedruk word nie. Wanneer name getranskribeer moet word, kan die volgende reels toegepas word: u = υ; i = o; au = ou = αου; δ = oo = ω. Enkele voorbeelde: Jansen = Γυίνσεν, Hendrickx = Χέντρυξ, Pauw = Πάου. 1.4 Aksente: en ~ dui die klemtoon op η lettergreep van»n woord aan. Onthou dat 'n^woord onverstaanbaar in Grieks is, as die klemtoon nie reg is nie. Die reels i.y-.m. die aksente is basies dieselfde as dig in oud-grieks. Voorbeelde: αίμα (bloed) = ima, uirfs = jos, ios, Χύνομαυ = lienome, εΰχομαο = efgome. 1.5 Die spiritus: en 'bly basies soos in oud-grieks (behalwe op begin-p). Die spiritus asper het egter sy waarde verloor en word - net sops die lenis - nie uitgespreek nie. 1.6 Leestekens:.en 1 soos in Afrikaans. Daarby nog ; =? en " = : 13
2. Naamvalle en vervoegings: 2.1 Nominatief, vokatief, genitief en akkusatief bestaan nog met basies dieselfde funksies as in oud-grieks. Die datief bestaan nog alleen in geykte of bywoordelike uitdrukkings (bv. τφ δντο = in werklikheid, έν τφ μεταξύ = ondertussen) en in datums by briewe bv. εν θεσσαλονίκη. lr ) Σεπτεμβρίου τοο 1976). Elders word dit - veral as medewerkende voorwerp - vervang deur die genitief of 'n voorsetsel-konstruksie. Voorsetsels met die datief word vervang deur voorsetsels met ander naamvalle. Ons kom later daarop terug. Die vokatief maak nie meer gebruik van die S-aanspreking nie. 2.2 Praesens, imperfektum, futurum, aoristus, perfektum en plusquamperfektum bestaan nog, maar nie altyd in dieselfde vorming as in oud- Grieks nie. Die futurum exactum kan ook in die Aktief voorkom. 2.3 Die indikatief, subjunktief, imperatief en participium bestaan nog. Die optatief het verval en word gewoonlik vervang deur die subjunktief. Die infinitief as sodanig word nie meer gebruik nie, maar n gesubstantiveerde infinitief kan voorkom (bv. άπογορεύεται,τδ χαπνίςεον = rook verbode; το ίστορι-χδ γίγνεσθαι- = die historiese wordingsproses). Die inf. volg dan die reels van die klassieke gesubstantiveerde inf. (vgl. Ritchie, p. 34). VORMLEER 3. Die bepaalde lidwoord (vgl. Ritchie, p. 6): Enkelvoud Meervoud M. F. Ν. Μ. F. Ν. «Nom. 0 b τδ Nom. t \ οι. τα Gen. τοο ττ)5 τοο Gen. 00 τον τίδν τίδν Akk. τδ(ν)* τη(ν) # τδ Akk. TOUS τί,έ** τα * Die eind-v bly bewaar voor η klinker of x,it, τ, ζ, ψ, μπ, ντ, γχ, τσ en τς. In alle ander gevalle val dit weg. ** Die afwykings t.o.v. klassieke Grieks kom dus voor in die vroulike meervoudsvorme. Let egter op dat in katharevousa en gemengde taal die klassieke αί, en τ& voortleef. 4. Die selfstandige naamwoord: Manlike substantiewe eindig op -os, -αε, -ηε, -εδ of -ous. Vroulike substantiewe eindig op -α, -η, -ου, -os en -ω. Onsydige selfstandige naamwoorde eindig op -o, -o(v), os, -a, -as. Veral t.o.v. die derde verbuiging wyk - soos ons sal sien - die demotiese vorme af van klassieke Grieks en beteken 'n vereenvoudiging. 5. Die adjektief: Die manlike adjektief eindig op -os, -υε, -ns, en die verbuigings stem deurgaans ovpem met die van die s.nw. met die korresponderende uitgange (behalwe du? (Jieadj op -us)* m
6. Die werkwoord: Λύ-ν-τώ: Aktief: Praesens eh futurum: Praesens Indikatief.Imperatief Participium λύ-ν-ω λύ-ν-ε λύ-ν-οντας* λύ-ν-ει,ί λύ-ν-ετε λύ-ν-ει, λύ-ν-ομε(ουμε)* λύ-ν-ετε λύ-ν-ουν* Futurum (I)* θα λύ-ν-ω θα λύ-ν-ns θί λύ-ν-η θίι λύ-ν-ωμε(ουμε) θ& λύ-ν-ετε θα λύ-ν-ουν Hierdie vorme verskil van.klassieke Grieks Futurum (II)* Subjunktief θα λ\3-σ-ώ θβ λύ-σ-ris θά λύ-σ-η θ& λύ-σ-ωμε(ουμε) θ& λύ-σ-ετε θ& λύ-σ-οον λύ-ν-ω λύ-ν-ης* λύ-ν-ή * λύ-ν-ωμέ(ουμε)* λύ-ν-ετε* λυ-ν-ουν* Let όρ: (i) dat die imperatief 3e persoon nie meer bestaan nie, (ii) dat die praes. infinitief (λύ-ν-εuv) nog bestaan maar uiters seldsaam is ( c fr. 2.3). ' (iii) dat in demotiese Grieks die eindklinker van die stam en die beginklinker van die uitgang in praesens (en imperfektum) deurgaans deur -v- geskei word, bv. κλεί-ν-ω = κλείώ, δί-ν-ω = δέω. Hierdie reel geld nie vir werkwoorde op -αω, -εω, -οω nie, waaroor later. (iv) dat fut.(i) 'n tydsduur in die toekoms aandui en fut.(ii) 'n tydstip. Fut.(I) = θά + praes. subj. en fut.(ii) = θ<ί + aor. subj. θα is 'n sametrekking van θέλω!(ε)να. Die middeleeuse volksgrieks " het die futurum dus so omskryf: θέλω Ενα λύσώ = θέλω νίι λύσω = θ& λύσω = ek wil dat ek losmaak > ek sal losmaak. Fut.(I) en (II) vervang die antieke fut. ind. en daar is geen andere wyses bewaar nie, (v) die participium λυ-ν-οντας: Hierdie vorm (van akk. λύ-ν-οντα + s) word nie vierbuig nie, en kan dus slegs op die onderwerp terugslaan. 7.- Die werkwoord είμαι,: ek is Praes. ind. είμαι, είσαι,, είναι,, είμαστε, ε'στε, είναι, Praes. part, όντας Imperf. ind. ήμουν, ήσουν, ίταν, ήμαστε, ήσαστε, ίταν Fut. ind. θα είμαι,, θα είσαι,, θά είναι,, ens. Let op: (i) die praes. inf. is είναι,, (ii) die onsydige van die participium kan soms 3s 'n s.cw. voorkom. word die klassieke vorme gebruik (bv, τδ δν = die synde),, (iii) die fut. ind. = θά + praes. ind., (iv) daar is geen imperatief nie. 15 Dan
N.V. Gen. Akk. Die selfstandjge naamwoord: έχχλησία (kerk) en άρχή (begin, beginsel) (vgl. Ritchie, p. 6): Enkelvoud έχχλησία έχχλησίας έχχλπσία(ν)* Meervoud έχχλησίες* έχχλησίων έχχλησίες* * Verskille t.o.v. oud-grieks: Enkelvoud Αρχή Apxtis Αρχή(ν)* Meervoud Αρχές* άρχων Αρχές* (i) die eind-v soos by die lidwoord, (ii) nom. = vok. = akk. mv. (-ες), (iii) woorde, waarvan die letter voor die uitgang -a nie l, ε of ρ is nie, volg t5g έχχλησία (die μοΰσα-verbuiging val dus weg). ** Mv. van έχχλησία kan ook wees: έχχλησυές, έχχλησυδν, έχχλησυές (aksente!) Let op: dat χαλή (Ritchie, p.12) Αρχή volg, terwyl δι,χαία volgens έχχλησία verbuig word. 9. PRAKTIES 9.1 Die juiste uitspraak van moderne Grieks in die vlotheid hierin is die conditio eine qua non vir die aanleer van die taal. Neem dus enige klassieke teks, wat u doseer, en lees dit hardop met die nuwe uitspraak, tot u dit vloeiend kan doen! 9.2 Verbuig saam met lidwoord: Αγορά, α τία, χώμη, πύλη, βόα, γή, αρχή. έπι,στολή, έχχλησία (kerk), εύρήνη, θάλασσα, μάχη, στρατιά (let op aksenti), χώρα, μοοσα. Hierdie woorde het, behalwe indien anders aangedui is, dieselfde betekenis as in Ritchie se woordelys. 9.3 Verbuig in vroulik: Αγαθός (= simpel), χαχύς, σοφιίδ, φίλος, πι,στός, ίσχυρύς (volgens Αρχή!), ίζυος, έχθρός (volgehs αρχή!) (vgl. Ritchie,. p. 13) ' 9.4 Onthou ook die volgende Griekse woorde, wat die eerste verbuiging volg: Αδερφή (suster), γι,αγι,ά (ouma), γυναεχα (vrou), μητέρα (moeder), ζάδερφη (niggie), χαρέχλα (stoel), πέννα (pen), βαλίτσα (koffer), πύλη (stad), γρι-ά (ou vrou), έφημερίδα (koerant), χυρία (dame, mevrou), μέρα (dag), νύχτα (nag), έμπρέλλα (sambreel), ζάχαρη (suiker), μπίρα (bier), ντομάτα (tamatie), σοώπα (sop), ζέστη (hitte), βάρχα (bootjie), γραμμή (lyn, streep), συγχοι,νωνία (verbinding, kommunikasie), λάμπα (lamp), πόρτα (deur), σχάλα (trap, leer), σύμπα (stoof). Die volgende woorde behou hul antieke betekenis (let op die aksente!): άνάγχη, βροχή (re n), ωρα, δουλειά, Αγάπη, μαθήτρυα, φορά, χίρη (dogter t.o.v. ouers). 9.5 Vervoeg (praes. ind., imperatief, fut. subj.): παύω, πι,στεύω (ευ- = ev; " geen -ν- word ingelas nie} φεύγω (ek gaan weg), 6u3xu>, πείθω, έχω, χλεί-ν-ω, χωλύω (vgl. Ritchie, p. 5). 16
9.6 Die ontkenning in'grieks is 6dv (νβηοΰόέν); in, εζ + gen. word gewoonlik vervang deur ά«<5 + akk.; ev + dat. word vervang deur ciς + akk., wat sowel in (by) as na beteken, maar die εις word afgekort tot 'ς en dan verbind met die lidwoord: bv. by of in die see = εις την θάλασσα(ν) s 's τ? ν θάλασσα(ν) = στην θάλασσα(ν); μά = άλλί = maar. Gebruik nou alle bostaande gegewens en:probeer self sinnetjies uitskryf en uitspreek. >! Kombineer die^ είμαι,-vorms met die adjektiewe (vroulik en manlik). Vra uself: Tl είμαι,, ens. = wat is ek, ens.; antwoord bv. 6<fv είμαι, πιστός, άλλα (μά) είμαι, ίσχυρόζ. Β-. Hendrickx is Professor in Klassieke aan die Randse Afrikaanse Univgrsiteit ERRATUM; Die Griekse T^alkwessie: -In Poging tot Inleiding, Akroterion 21, 1, (April 1976) p.12, voorlaaste paragraaf, laaste reel: lees: Kraniek van Morea (14de eeu) i.p.v. (13de eeu). 17