üü (Aanvaar tussen 1:4 tot 1:5) (4) (b) Sou jy hierdie gradiënt as steil of geleidelik/lig beskou? Steil üü (1x2) (2)

Σχετικά έγγραφα
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN

GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

Elektriese Aandryfstelsels 324

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

MEMORANDUM VRAESTEL 2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

Almal verstaan Geografie Graad 11 Leerderboek J Brett, A Gelling, K Marimuthu, S McIntyre, C Vlok

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

CAMI Wiskunde: Graad 10

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die genade gawes Van God:

Afstandswaarneming LWR314

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SEPTEMBER-EKSAMEN 2008

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hoofstuk 15 Ossillasies

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1

MEETKUNDE VAN 2D VORMS A + B + C = 180

Om driehoeke te klassifiseer en te konstrueer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcript:

Geografie Vraestel 2 Memorandum VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE: 1.1 B 1.2 D 1.3 C 1.4 D 1.5 A 1.6 C 1.7 B 1.8 C 1.9 C 1.10 A (10X2) (20) [20] VRAAG 2: Verwys na die topografiese kaart. 2.1 Bereken die werklike lengte van die landingstrook, in kilometer, van suidwes na noordoos in blok B4. (3) 2.2 (a) Werk die gemiddelde gradiënt uit tussen die volgende twee punte op die topografiese kaart. Δ 149 by 1839.8 meter (in blok B1) en Die windpomp by 1610 meter (in blok C1). Toon alle berekeninge aan. (Aanvaar tussen 1:4 tot 1:5) (4) (b) Sou jy hierdie gradiënt as steil of geleidelik/lig beskou? Steil (1x2) (2) 1

(c) Lewer bewys uit die topografiese kaart om jou antwoord in (b) te staaf. Kontoere is naby aanmekaar (1x2) (2) 2.3 Bepaal die kompasrigting van Δ154 (C2) na Δ149 (B1). Meet van die toppunt van een driehoek na die toppunt van die ander driehoek. 312 o (Aanvaar 310 tot 315) (1X2) (2) 2.4 Bereken die oppervlakarea in m 2 wat op die ortofoto as K afgebaken is. (Onthou dat die skaal van die ortofoto 1:10 000 is). Formule: Lengte X Breedte OF OF Oppervlakarea (Aanvaar tussen 176 000 m 185 000 m) (4) 2.5 Teken n eenvoudige vryehand/rowwe deursnit van Δ336 (blok A2) tot by Δ183 (blok A3). 336 183 (3) 2

[20] VRAAG 3: 3.1 Die Caledonrivier is n permanent rivier. Wat is n permanente rivier? n Rivier wat reg deur die jaar vloei n Rivier wat die permanente watertafel onderskep [Enige EEN] (1X2) (2) 3.2 Hoe verskil die landelike nedersettingspatrone noord en suid van die Caledonrivier van mekaar? In die noorde is die patroon geïsoleer/versprei In die suide is die patroon n kern-/digte patroon (2X2) (4) 3.3 Noem die noordwestelike winde wat van die Imperane-berge teen die helling af in die rigting van die dorp Ficksburg sal waai. Katabatiese winde/daalwinde (1X2) (2) 3.4 In die inligtingsblok hieronder word n paar van die voordele van die Lesotho Hooglandwaterskema geskets. (a) Bespreek EEN nadeel van hierdie waterprojek vir Lesotho. Bou van damme kan die ontworteling van plante en bome veroorsaak wat die natuurlike plantegroei in Lesotho kan vernietig Natuurlike habitat van sekere spesies kan vernietig word Regering het groot aanvanklike uitgawes Onsekerheid oor vermoë om befondsing vir hierdie enorme projek vol te hou Nuut ontwikkelde infrastruktuur is duur Tegniese bystand word benodig Instandhoudingskoste is hoog Verarming van varswaterbronne in Lesotho [Enige EEN] (1X2) (2) (a) Bespreek EEN nadeel van hierdie waterprojek vir Suid-Afrika. Waterpryse kan styg en onbekostigbaar word S.A. kan van Lesotho afhanklik word vir sy water [Enige EEN] (1X2) (2) (b) Skets die doel daarvan om damme soos die Katse-dam te bou. Om water te stoor Om die vloei van riviere te reguleer Om vloedskade te verminder Om n konstante voorsiening van water te verseker Om elektrisiteit op te wek [Enige EEN] (1X2) (2) 3.5 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die volgende vraag: (a) Skets enige EEN voordeel van toeriste vir die dorp Ficksburg. Ficksburg kry geld Werkgeleenthede word tydens die fees geskep Die dorp word bekend vir sy jaarlikse fees [Enige EEN] (1X2) (2) 3.6 Die kersies in Ficksburg word op intensiewe kommersiële plase verbou. (a) Onderskei tussen intensiewe boerdery en ekstensiewe boerdery. Intensiewe boerdery: Gebruik van groot bedrae kapitaal (geld) vir arbeid om n groot hoeveelheid landboukundige produkte op n relatiewe klein oppervlakarea te produseer, gewoonlik naby dorpe of stede 3

Ekstensiewe boerdery: Behels die wei van diere of verbouing van gewasse op groot areas grond / gewoonlik ver van stede of dorpe (2X2) (4) (b) Maak n lys van enige TWEE fisiese faktore op die kaart wat vrugteboerdery in Ficksburg sal ondersteun. Vrugbare grond / landbougrond Naby waterbron Gelyke grond Voldoende reënval [Enige TWEE] (2X1) (2) 3.7 (a) Verwys na die topografiese kaart en verduidelik hoekom die terrein in blok B4 vir die vliegveld gekies is. Groot stuk grond beskikbaar Ver weg van SSG Weg van residensiële gebiede Goedkoop grond Gelyke grond Naby vervoerroetes (pad/spoor) Daar is ruimte vir uitbreiding [Enige EEN] (1X2) (2) (b) Noem enige TWEE probleme wat mense wat naby n vliegveld (lughawe) bly moontlik kan ervaar? Lugbesoedeling Klank/geraasbesoedeling Risiko van vliegtuie wat val Verkeersknope tydens drukure [Enige TWEE] (2X2) (4) (c) Lughawens (vliegvelde) word gewoonlik in die landelik-stedelike randgebied aangetref. Noem enige TWEE ander ekonomiese aktiwiteite wat gewoonlik in hierdie sone aangetref word. Gebruik die kaart vir bewyse om jou antwoord te staaf. Rioolwerke Gholfbaan Begraafplaas Kleinhoewes [Enige TWEE] (2X2) (4) 3.8 Verwys na die rioolbehandelingsaanleg in blok C3. Noem EEN voordeel van die ligging (posisie) van die rioolbehandelingsaanleg. Dit is ver weg van residensiële gebiede in die landelik-stedelike randgebied in die buitewyke van die dorp en die reuk sal nie die mense raak nie (1X2) (2) 3.9 Die oorheersende straatpatroon in Blok B2 is die roosterstraatpatroon. Verstrek enige TWEE nadele van die roosterstraatpatroon. Dit het baie kruisings Dit kan verkeersknope veroorsaak Brandstof word vermors omdat daar baie stopstrate en verkeersligte is Vanweë die talle straatkruisings vind ongelukke meer gereeld plaas Straatpatroon is vervelig en nie kreatief nie Swak dreinering omdat kontoere nie in ag geneem is nie [Enige TWEE] (2X2) (4) 3.10 Verduidelik hoekom die hoofweg en die spoorlyn verskillende roetes volg in blokke A2, B1 and 2, sowel as in C1? 4

Die spoorlyn kan nie die steil hellings volg nie en volg dus die minder steil roete terwyl paaie op die steiler hellings gebou is. (1X2) (2) [40] VRAAG 4: 4.1 Definieer GIS (Geografiese Inligtingstelsel). n Rekenaarstelsel wat data vasvang, berg, nagaan, manipuleer, bywerk, analiseer en vertoon [KONSEP] (3) 4.2 Waarna verwys afstandoorbepaling? Die waarneming van die aarde op n afstand met gebruik van satelliete om Inligting in te samel sonder on regstreekse kontak met die area te hê[konsep](1x2) (2) 4.3 Noem enige TWEE komponente van G.I.S. Rekenaar/hardeware Sagteware Data Mense Prosedures Netwerk [Enige TWEE] (2X1) (2) 4.4 Identifiseer onderskeidelik n puntkenmerk, n lynkenmerk en n poligoonkenmerk in blok C3. Puntkenmerk: Reservoir Gebou Winkel Kerk Kliniek Poskantoor Grensbeheerpunt [Enige EEN] Lynkenmerk: Grens Standhoudende rivier/permanente rivier Nie-standhoudende rivier/periodiese rivier Staproete Nasionale roete Kontoerlyne Strate [Enige EEN] Poligoonkenmerk: Dam Bewerkte grond Bergings/behandelingaanleg Residensiële gebied Beboude gebied Baksteenwerke [Enige EEN] (3X1) (3) 4.5 Wat is jou begrip van n buffersone? n Buffersone is n area van invloed rondom n spesifieke kenmerk 5

Bv die gebied wat rondom n rivier sal oorstroom of die gebied rondom n fabriek wat besoedeling sal ervaar [KONSEP] (2X1) (2) 4.6 (a) Verduidelik die betekenis van die term data-oorlegging in GIS. Kaarte wat verskillende tipes inligting aandui wat bo-op mekaar geplaas word of Kombinasie van n aantal tematiese kaarte van dieselfde area wat verskillende tipes inligting van n landskap aantoon, word bo-op mekaar geplaas om n nuwe kaart te vorm [KONSEP] (1x2) (2) (b) Deur GIS-tegnologie in te span, kan n boer in Ficksburg sekere oorleggings kombineer om n algehele ruimtelike databasis van sy plaas te verkry. Dit kan hom help om ingeligte besluite te neem. Stel DRIE oorleggings voor wat die boer in blok A4 kan gebruik. Reliëf/helling van landskap Infrastruktuur/vervoernetwerke Verspreiding van waterbron/dreinering Grondtipe Vegetasie Grondgebruik Beboude gebiede [Enige DRIE] (3X2) (6) [20] [100] 6