MEETKUNDE VAN 2D VORMS A + B + C = 180
|
|
- Ειρηναίος Βασιλόπουλος
- 7 χρόνια πριν
- Προβολές:
Transcript
1 MEETKUNDE VAN 2D VORMS HERSIENING: DRIEHOEKE Algemeen: Die som van die binnehoeke van enige driehoek is gelyk aan 180. A + B + C = 180 Gelyksydige driehoek Al die sye van n gelyksydige driehoek is ewe lank. Al die hoeke van n gelyksydige driehoek is ewe groot (elkeen = 60 ). Gelykbenige driehoek Twee sye van n gelykbenige driehoek is ewe lank. Twee hoeke van n gelykbenige driehoek (die hoeke oorkant die gelyke sye) is ewe groot. Reghoekige driehoek Een hoek in n reghoekige driehoek = 90. Die sy oorkant die 90 -hoek word die skuinssy genoem. In enige driehoek is die langste sy altyd oorkant die grootste hoek. In n reghoekige driehoek is die skuinssy dus die langste sy. Pythagoras se Stelling (kyk Eenheid 4.3): [sy 1 ] 2 + [sy 2 ] 2 = [skuinssy] 2 a 2 + b 2 = c 2 HERSIENING: VIERHOEKE Algemeen: Enige vierhoek kan in twee driehoeke verdeel word. Ons weet die som van die binnehoeke van n driehoek = 180. In n vierhoek is die som van die binnehoeke dus = 360. Parallelogram Die teenoorstaande sye van n parallelogram is ewe lank. Die teenoorstaande hoeke van n parallelogram is ewe groot Die teenoorstaande sye van n parallelogram is ewewydig (parallel). (Twee lyne is ewewydig as hulle altyd ewe ver van mekaar af is.) Die hoeklyne halveer mekaar.
2 Spesiale parallelogramme Reghoeke, ruite en vierkante is spesiale parallelogramme. Hulle het al bogenoemde eienskappe asook die volgende spesiale eienskappe. Reghoek Al die hoeke van n reghoek is ewe groot (elkeen = 90 ). Ruit (rombus) Al die sye van n ruit is ewe lank. Vierkant Al die sye van n vierkant is ewe lank. Al die hoeke van n vierkant is ewe groot (elkeen = 90 ). Ander vierhoeke Trapesium Een paar teenoorstaande sye (met ander woorde twee sye) is ewewydig. Vlieër Twee pare aangrensende sye is gelyk. Een paar teenoorstaande hoeke is gelyk. Gelykvormige figure As twee figure gelykvormig is, het hulle dieselfde grootte hoeke, maar die een is n vergroting van die ander. Soos die volgende drie pare figure: Omdat die een figuur n vergroting van die ander is, is hulle sye altyd in verhouding.
3 Voorbeeld 1 Kyk na die volgende figure en bespreek hulle gelykvormigheid. Oplossing: Driehoeke ABC en DEF is sigbaar gelykvormig. As jy na hulle sye kyk, kry jy die volgende: AB 12 1 BC 7 1 AC 14 1 ; en DE 24 2 EF 14 2 DF 28 2 Gevolglik kan ons aflei dat ABC die helfde so groot is as DEF. Die skaalfaktor = ABC is gevolglik gelykvormig aan DEF en in Wiskunde skryf ons ABC III DEF. Kongruente figure As twee figure kongruent is, is hulle dieselfde in elke opsig. Hulle het gelyke hoeke en gelyke sye As twee figure kongruent is, sal ons dit as volg skryf ABC DEF.
4 Prismas n Prisma is n 3D figuur wat plat kante het en n konstante deursnit. n Deursnit is die figuur wat jy kry as jy deur n voorwerp sny (soos n brood of n pakkie reghoekige of vierkantige koekies). MEETKUNDE VAN 3-D VOORWERPE Die nette van prismas: Aangesien prismas plat kante het, bestaan die net van n prisma uit twee kongruente figure (wat funksioneer as die deksels ) en reghoeke of soms vierkante. Driehoekige prisma n Driehoekige prisma is n 3D figuur met twee driehoeke as sy basis. Dit kan enige soort driehoek wees; reghoekig; gelykbenig; ongelyksydig of gelyksydig. Die net van n driehoekige prisma. Die net van n driehoekige prisma bestaan uit twee driehoeke en drie reghoeke. Reghoekige prismas n Reghoekige prisma is n 3D figuur met twee reghoeke as sy basis. Die net van n reghoekige prisma. Omdat die sye van n reghoekige prisma ook reghoekig is (of vierkantig), bestaan die net uit ses reghoeke. Enige van die sye kan dien as die basis van n reghoekige prisma. Ander prismas en hulle nette: Pentagonale prisma (Vyfhoekige prisma) Die net van n pentagonale prisma. Heksagonale prisma (Seshoekige prisma) Die net van n heksagonale prisma.
5 n Baie spesiale prismas: Kubus/ sesvlak/ heksaëder n Kubus het twee vierkante as sy basis, maar al die ander kante is ook vierkante. Die net van n kubus. Die net van n kubus bestaan uit ses kongruente vierkante en kan gevolglik op elf maniere gerangskik word! Piramides n Piramide is n 3D figuur waarvan die basis n veelhoek (poligoon) is. Die sye is driehoeke wat op die toppunt ontmoet. Driehoekige piramide/ viervlak/ tetraëder. Die net van n driehoekige piramide. Vierkantige piramide (soos die piramides in Egipte) Die net van n vierkantige piramide. Pentagonale piramide Die net van n pentagonale piramide. Reëlmatige veelvlakke n Reëlmatige veelvlak is n 3D figuur waarvan elke vlak n kongruente reëlmatige veelhoek is en dieselfde aantal veelhoeke by elke hoekpunt ontmoet. Die algemene reël is: h r + v = 2, waar h = aantal hoekpunte; r = aantal rande; v = aantal vlakke Tetraëder/ viervlak/ driehoekige piramide
6 3 driehoeke ontmoet by elke hoekpunt 4 Hoekpunte 6 Rande 4 Vlakke = 2 Heksaëder/ sesvlak/ kubus 3 vierkante ontmoet by elke hoekpunt 8 Hoekpunte 12 Rande 6 Vlakke = 2 Oktaëder/ agtvlak 4 driehoeke ontmoet by elke hoekpunt 6 Hoekpunte 12 Rande 8 Vlakke = 2 Die verskeidenheid nette van n tetraëder word hierbo gewys. Sommige van die verskeidenheid nette van n heksaëder word hierbo gewys. Net van n oktaëder. Dodekaëder/ twaalfvlak 3 pentagone ontmoet by elke hoekpunt 20 Hoekpunte 30 Rande 12 Vlakke = 2 Ikosaëder/ twintigvlak 5 driehoeke ontmoet by elke hoekpunt 12 Hoekpunte 30 Rande 20 Vlakke = 2 Net van n dodekaëder. Net van n ikosaëder.
7 MEETKUNDE VAN REGUIT LYNE Skerphoek Tussen 0 en 90. Regte hoek 90 Stomphoek Tussen 90 en 180. Gestrekte hoek/ Reguitlyn/ Supplementêre e 180 (reguit lyn) Inspringende hoek Tussen 180 en 360.
8 Omwenteling 360 Komplementêre hoeke Gee saam = 90 Supplementêre hoeke Gee saam = 180 Regoorstaande hoeke 1 = 2 3 = 4 Loodregte lyne AB CD Parallelle lyne AB CD
9 Verwisselende hoeke B 1 = E 2 (verwisselende e ; AC DF) Ooreenkomstige hoeke B 2 = E 2 (ooreenkomstige e ; AC DF) Ko-binnehoeke x + y = 180 (ko-binne e ; AB DC) Binnehoeke van n driehoek = 180 x + y + z = 180 Hoeke van n gelykbenige driehoek B = C
10 Hoeke van n gelyksydige driehoek A = B = C = 60 Buitehoek van n driehoek = die som van die teenoorstaande binnehoeke z = x + y (buite van ) Reghoekige driehoek Het een hoek = 90. Skerphoekige driehoek Al die hoeke is skerphoeke. Stomphoekige driehoek Een hoek is n stomphoek.
11 Ongelyksydige driehoek Al die sye het verskillende lengtes. Vierhoek Die som van die binnehoeke van n vierhoek is 360. Trapesium 1. Slegs een paar teenoorstaande sye is parallel. Parallellogram 1. Beide teenoorstaande sye is parallel. 2. Beide teenoorstaande sye is gelyk. 3. Beide pare teenoorstaande hoeke is gelyk. Ruit / Rombus 1. Alle eienskappe van n parallelogram geld ook hier. 2. Alle sye is gelyk.
12 Reghoek 1. Alle eienskappe van n parallelogram geld ook hier. 2. Al die hoeke is 90. Vierkant 1. Alle eienskappe van n parallelogram geld ook hier. 2. Al die hoeke is Alle sye is gelyk. Voorbeelde 1. Beskou die volgende figuur en bepaal (met redes) die grootte van a en b. Oplossing a = 40 (regoorstaande e ) b = (aangrensende supplementêre e ) = Bereken (met redes) die grootte van a en b. Oplossing METODE 1 METODE 2 a = 30 (regoorstaande e ) a = 30 (regoorstaande e ) b = 30 (ooreenkomstige e ; AB FD) b = 30 (verwisselende e ; AB FD)
13 3. Bereken die onbekendes in elk van die volgende: Oplossings: x = 180 (ABC n reguit lyn) x = = x = 360 (omwenteling = 360 ) x = = x + 2x = 180 (ABC n reguit lyn) 3x = x = 75 x = x = 75 (regoorstaande e ) y + 75 = 180 (gestrekte ) y = = 105
14 x = 180 (ko-binne e ; AC DG) x = = 65 y = 41 (verwiss. e ; AC DG) x = 45 (verwiss. e ; AE BD) z = 55 (ooreenkomstige e ;AE BD) y = 180 (ABC n reguit lyn) y = y = 80 ONTHOU! Skryf dadelik die hoek wat jy gekry het op jou skets neer, sodat jy dit weer kan gebruik. Skryf met n potlood. Skryf altyd n rede by jou antwoord.
15 TRANSFORMASIE MEETKUNDE 1. TRANSLASIES: n Translasie/ gly is wanneer n punt(e) op die Cartesiese vlak geskuif word. 1.1 Translasie van A na A deur 3 eenhede na links te beweeg. 1.2 Translasie van B na B deur 2 eenhede links en 3 eenhede af te beweeg. 1.3 Skuif R(2;4) volgens die volgende translasiereël na R : (x; y) (x 2; y 3) R = (2 2; 4 3) = (0; 1) 2. REFLEKSIES: n Refleksie is n spieëlbeeld van n punt om n simmetrie-as. 2.1 Dui die refleksie van A om die x-as aan. Noem dit B. 2.2 Teken die refleksie van die reghoek A om die y-as. Noem dit B. 3. VERGROTING: Beskou die volgende figuur met sylengtes 1 cm. 3.1 Bereken die oppervlakte van die figuur. 3.2 Vergroot die sye van die vierkant in die verhouding 1:2.
16 3.3 Bereken die nuwe figuur se oppervlakte. 3.4 Wat is die verhouding tussen die oppervlakte van die eerste figuur en dié van die tweede? Oplossing 3.1 Oppervlakte = 1 cm Vergroting: nuwe sylengtes is 2 cm 3.3 Oppervlakte = 4 cm :4 4. VERKLEINING: Beskou die driehoek hierbo met sylengtes 8 cm en 10 cm. 4.1 Bereken die oppervlakte van die figuur. 4.2 Verklein die sye van die driehoek in die verhouding 2: Bereken die nuwe driehoek se oppervlakte. 4.4 Wat is die verhouding tussen die oppervlakte van die eerste driehoek en dié van die tweede? Oplossing 4.1 Oppervlak = 1 (10)(8) 2 cm2 = 40 cm Verkleining: 4.3 Oppervlak = 1 2 (5)(4) cm2 = 10 cm :1
17 KONSTRUKSIE EN METING ONTHOU! Gebruik n liniaal en skerp potlood. Werk uiters akkuraat. Hoogtelyn / loodlyn van n driehoek CD is n hoogtelyn van ΔABC. CD AB. Swaartelyn / mediaan CD is die swaartelyn van ΔABC. AD = DB. Konstruksie Metode Oplossing 1. Lynsegment Trek n lynsegment van 40 mm. 2. Hoeke Konstrueer n hoek van 50. (a) Trek n lang lyn. (b) Merk A. (c) Meet 40 mm af op liniaal met passer. (d) Sit passerpunt op A en kap af by B. (a) Trek lyn AB. (b) Sit middelpunt van gradeboog by A. (c) Merk C af by 50. (d) Verbind AC. 3. Halvering van n hoek Halveer CAB. (a) (b) (c) Sit passerpunt by A en maak n bogie om AC en AB te sny. Sit passerpunt onderskeidelik by snypunte AC en AB en maak nog 2 kruisboë wat mekaar kruis om punt X te vorm. Verbind punt A met X.
18 4. Middelloodlyn Trek n middelloodlyn op AB. (a) (b) (c) Plaas passer op punt A en maak kruisboog wat lyn AB sny, met die snypunt nader aan punt B as aan punt A. Sonder om die passer te verstel, plaas die passer op punt B en maak n kruisboog wat lyn AB sny. Verbind die 2 punte waar die boë mekaar kruis. 5. Loodlyn vanaf n punt op n lyn Trek AB. Plaas punt C enige posisie op lyn AB. Trek XC AB. (a) (b) (c) (d) 6. Loodlyn vanaf n punt buite n lyn Konstrueer XC AB. (a) (b) (c) Sit passerpunt op C en maak bogies op AB aan weerskante van C. Sit passerpunt op die eerste snypunt van die lyn AB en maak n boog aan die bokant van die lyn AB. Sonder om die passer te verstel, plaas die passer op die ander snypunt op die lyn AB en maak nog n boog aan die bokant van lyn AB sodat die twee boë in X sny. Verbind X met C. Sit passerpunt op X en maak n bogie om AB te sny in twee punte. Maak n kruisboog vanaf albei snypunte aan die ander kant van AB as X en noem dit C. Verbind X met die kruisboog, C. 7. Konstrueer 60 hoek sonder n gradeboog Konstrueer ABC = 60 Dui die hoek aan op die skets. 8. Konstrueer 30 hoek sonder n gradeboog Konstrueer ABD = 30 Dui die hoek aan op die skets. (a) Trek lyn AB. (b) Meet AB met passer. (c) Sonder om passer te verstel, plaas passerpunt op A en maak boog aan bokant van AB. (d) Plaas passerpunt op B en maak kruisboog in C. (e) Verbind B en C. (a) (b) Kontrueer ABC = 60. Halveer ABC sodat ABD = 30.
19 9. Konstrueer 45 hoek sonder n gradeboog Konstrueer ABC = 45 Dui die hoek aan op die skets. (a) Trek AB = 50mm. (b) Trek loodlyn op A. (c) Kap 50mm op loodlyn vanaf A af en noem die snypunt C. (d) Verbind B en C. 10. ΔABC met 3 sylengtes gegee: AB 40 mm; AC 50 mm; BC 60 mm. (a) Trek AB = 40 mm. (b) Met passerpunt by B, maak n boog van 60 mm. (c) Met passerpunt by A, maak n boog van 50 mm. Waar hulle sny, is punt C. Verbind A met C en B met C. 11. ΔABC met n sy en twee hoeke gegee AB 40 mm; A = 40 ; B = 50. (a) Trek AB = 40 mm. (b) Meet n 40 -hoek by A af met gradeboog. (c) Meet n 50 -hoek by B af met gradeboog. (d) Waar lyne gekonstrueer in (b) en (c) sny, is C. Verbind A met C en B met C. 12. ΔABC met twee sye en n hoek gegee AB 40 mm; AC 65 mm; A = 100. (a) Trek AB = 40mm. (b) Meet n 100 -hoek by A met n gradeboog af. (c) Vanaf A, kap C af op lyn gekonstrueer in (b) met AC = 65 mm. (d) Verbind C en B. 13. ΔABC met n 90 hoek, n sy en die skuinssy gegee AB 30 mm; B = 90 ; AC 50 mm. (a) Trek AB = 30 mm. (b) Gebruik n passer om n stippelloodlyn by B te trek. Trek loodlyn onbepaald hoog. (c) Vanaf A, kap C af op loodlyn met AC = 50mm. (d) Verbind B en C.
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 120 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 3 & 4 Meetkunde & Meting (2D)
Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 3 & 4 Meetkunde & Meting () VRE Meetkunde van Reguitlyne riehoeke: asiese feite Kongruente Δ e Gelykvormige Δ e Vierhoeke Meestal vorige N-eksameninhoud lle vrae is gegradeer
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
Om driehoeke te klassifiseer en te konstrueer
OpenStax-CNX module: m31061 1 Om driehoeke te klassifiseer en te konstrueer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE
Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde
Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za
Ontdek die eienskappe van 'n sirkel
OpenStax-CNX module: m3060 Ontdek die eienskappe van 'n sirkel Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 WISKUNDE 2 Graad
MEMORANDUM VRAESTEL 2
MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel duidelik te maak aan die leerders. Leerders moet bewus
1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM
Page 1 10 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM M KA A SLEUTEL Punt vir metode Deurgaans akkurate bewerking Akkuraatheid 1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 C 1.2 C 1.3 B
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se EamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10-jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 216 WISKUNDE V2 PUNTE: 15 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 216) INSTRUKSIES EN INLIGTING
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 1 Vraestel 01 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur
- - GRAAD FINALE ASSESSERING ERING VRAESTEL NOVEMBER 06 TOTAAL: AL: 50 TYD: 3 uur - - INSTRUKSIES:. Hierdie vraestel bestaan uit 0 vrae.. Beantwoord alle vrae. 3. Toon alle stappe in die berekenings. 4.
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com Wiskunde
Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika
Graad 11 Fisika Kennisarea: Meganika 1.1 Skalare en vektore Skalaar: n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar wat nie rigting het nie. Skalaar Voorbeelde: massa (6 kg); tyd (5 s); afstand (2
PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur
PracMaths Trigonometrie is Maklik Graad 0 & Set by / Ogestel deur Seeliger ~ Mouton Trigonometrie is Maklik Graad 0 & ~ PS JNM PULISHERS (Pty) Ltd 07 PO ox 955 WTERKLOOF 05 Tel: (0) 60 907 Fax: (0) 60
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 203 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE: 40 TYD: 2 2 uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 9A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
Vraag 1 Plekwaarde en Waarde: 6-syfertelgetalle
Graad Play! Wiskunde Antwoordboek 0 Vraag Plekwaarde en Waarde: -syfertelgetalle Afdeling : Telgetalle KWARTAAL. Skryf die plekwaarde van elke onderstreepte syfer neer. a) 0 HD b) T c) D d) H e) TD f)
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 1½ uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1
ONDERWERP Eksponente en wortelvorme Vergelykings en ongelykhede Getalpatrone Analitiese Meetkunde GRAAD 11_Kwartaal 1 INHOUD 1. Vereenvoudig uitdrukkings en los vergelykings op deur van die eksponentwette
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 00 MEMORANDUM PUNTE: 0 Hierdie memorandum bestaan uit bladsye. Wiskunde/V DBE/November 00 NOTA: As n kandidaat n vraag TWEE keer beantwoord, merk
Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 7 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers
Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 7 VAW vereniging vir afrikaanse wiskunde-onderwysers n Inisiatief van Solidariteit Helpende Hand www.skoolwiskunde.co.za Hierdie Jaarlikse Nasionale
Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 9 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers
Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 9 VAW vereniging vir afrikaanse wiskunde-onderwysers n Inisiatief van Solidariteit Helpende Hand www.skoolwiskunde.co.za Hierdie Jaarlikse Nasionale
NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMER 0 MEMORANDUM PUNTE: 0 Hierdie eorandu bestaan uit bladsye. laai asb o Wiskunde/V DE/Noveber 0 NOTA: Indien `n kandidaat `n vraag TWEEKEER beantwoord
CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11
- 1 - Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 1 Funksies 2 Getalpatrone, rye en reeks 3 Finansies, groei en interval 4 Algebra 5 Differensiaal rekene 6 Waarskynlikheid 7
Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.
Die hooffokus areas in die VOO- - kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 11 Funksies 22 Getalpatrone, rye en reeks 33 Finansies, groei en interval 44 Algebra 55 Differensiaal rekene 66 Waarskynlikheid 77 Euklidiese
CAMI Wiskunde: Graad 10
10.9 Trigonometrie ie GRA RAAD 10_KABV Kurrikulum 1.1 Definieer ieer trigonometriese verhoudings as sinθ, cosθ en tanθ deur reghoekige driehoeke te gebruik. (a (b cosa sinc tana... sina tanc cosc (c (d
JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12
JUNIE-EKSAMEN 014 FISIESE WETENSKAPPE 1/ MEMORANDUM GRAAD 1 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 1513 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 33 Faks : 086 556 8595
Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae
1. Definieer: Graad 11 Fisiese Wetenskappe Meganika Hersieningsoefening Vrae 1.1. Krag 1.2. Resultante krag 1.3. Ewewig 1.4. Normaalkrag 1.5. Wrywingskrag 1.6. Traagheid 1.7. Gravitasieveld 1.8. Gewig
Hoofstuk 15 Ossillasies
Hoofstuk 15 Ossillasies Na voltooiing van die hoofstuk, moet die student die vlg kan doen: (i) Eenvoudige harmoniese beweging (EHB) kan beskryf en formules kan aflei en toepas om die verplasing, snelheid
GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 JUNIE 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *JMATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 14 bladsye, isluited 1 bladsy iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/JUNIE
Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER
CAMI Sagteware gekoppel aa KABV: Wiskue Die hooffokus areas i ie VOO-Wiskue- kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 1 Fuksies Getalpatroe, rye e reeks 3 Fiasies, groei e iterval 4 Algebra 5 Differesiaal rekee 6
WISKUNDIGE GELETTERDHEID
WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL GRAAD 2-REKORDEKSAMEN 04 September 207 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. SACAI WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL KOPIEREG VOORBEHOU 207 GRAAD 2-REKORDEKSAMEN
CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12
- 1 - KABV: Wiskue Graa 1 Die hooffokus areas i ie VOO-Wiskue- kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 1 Fuksies Getalpatroe, rye e reeks 3 Fiasies, groei e iterval 4 Algebra 5 Differesiaal rekee 6 Waarskylikhei
CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 8
- 1 - ONDERWERP 1.1 Heelgetalle Graad 8_KABV Kurrikulum TERMYN 1 INHOUD Hoofrekene Hersien vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 12 12. Ordening en vergelyking van heelgetalle Hersien priemgetalle
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM
Province of the ETERN CAPE EDUCATION NIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT / RG / RM F SF J/O P R Verduideliking
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om assebleif Wiskundige Geletterdheid/V1 2 VRAAG 1 1.1.1
TEGNIESE TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 WISKUNDE GRAAD TechMaths G10_Afr_Cover LB.indd /10/22 3:52 PM
TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE 2154 TechMaths G10_Afr_Cover LB.indd 1-3 2015/10/22 3:52 PM GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE Ontwikkel en gefinansier as n voortgesette projek van die Sasol
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
Hoofstuk 28 Magnetiese Velde
Hoofstuk 28 Magnetiese Velde Uitkomste Nadat hierdie hoofstuk voltooi is, moet die student: (i) Magnetiese veld kan definieer en die grootte daarvan bereken; (ii) Vergelykings kan aflei om die radius,
Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer
Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer Elektroniese stroombane is gewoonlik saamgestel van komponente wat by elektroniese winkels aangekoop kan word. Een van die komponente is die weerstand, en is bloot
KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK
1 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK NASIEN MEMORANDUM : September 014 V.1 VRAAG 1 1.1 C 1. D 1.3 C 1.4 D 1.5 B 1.6 D 1.7 B 1.8 B 1.9 D 1.10 B [0] VRAAG.1.1 Wanneer 'n resulterende/netto krag op 'n voorwerp
Die genade gawes Van God:
Die genade gawes Van God: 1Kor. 12:1-18 1 En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. 2 Julle weet dat julle heidene was, weggevoer na die stomme afgode
Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.
Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer. Hosea 12: 7 "Wat jy moet doen is om na jou God toe terug te keer:
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Die transformator word gebruik om die spanning en stroom van n WS-sein te verander. Dit bestaan uit twee of meer windings wat op n gemeenskaplike kern gedraai is. Een
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor n Tipiese induktor bestaan uit n draadspoel wat selfondersteunend of om n spoelvorm gedraai mag wees. Wanneer n stroom deur n geleier vloei, ontstaan n magnetiese
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit: 'n vraestel van
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Wanneer stroom deur n weerstand vloei, sal die weerstand krag verbruik en hitte opwek. Hierdie eienskap word in baie elektriese toestelle toegepas, byvoorbeeld
GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HODIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 1 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 15 bladsye isluited 1 iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/SEPTEMBER
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 017 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n Inligtingsblad
Meesters vir transparante. 5.1 Meganika
Meestes vi tanspaante 5.1 Meganika KENNISAREA: MEGANIKA Meganika Vektoe in twee dimensies Newton se bewegingswette Newton se univesele gavitasiewet EENHEID 1 VEKTORE IN TWEE DIMENSIES Skalae en vektoe
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
( ) ( ) BYLAE A Metode om presiese vertrouensinterval vir. enψ te bepaal. A.1 Twee onafhanklike groepe: Dit geld dat indien x 1
YLAE A Metode om presese vertrousterval vr δ,δ ψ te bepaal. A. Twee oafhaklke groepe: t geld dat d x x metgs s ut ormaalverdeelde populases, dat T v ( ) p ( x x ) s / + / e-strale t-verdelg het met v +
BOEKWERK ('n uittreksel uit Gr 12 Wiskunde 2 in 1)
Gr Wiskunde EKWERK (n uittreksel uit Gr Wiskunde in ) l die ewyse wt jy moet ken! Vrestel : Reeks ldsy (n mksimum vn 6 punte) Vrestel : Meetkunde (6 stellings) en ldsy tot Trigonometrie ( ewyse) (n mksimum
HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings
HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings In Hoofstuk 4 is effekgrootte-indekse bespreek vir verskille tussen die gemiddeldes van twee groepe metings (onafhanklik of afhanklik). In die geval
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 015 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 1 bladsye en 'n Inligtingsblad
Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse
Week 1 n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender Platinum is gevind in n landelike area wat aan n stam behoort. Platinum is n baie waardevolle metaal. Grondmonsters wys dat platinum slegs 500 m onder
Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student:
Hoofstuk 18 Temperatuur en Warmte Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student: Die Nulde Wet van Termodinamika kan beskryf; Temperatuur kan meet en omskakel vanaf een temp.skaal na n ander; Termiese
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *IPHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitende gegewensblasye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1
MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1
MEMORANDUM GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Leeruitkomste en Assesseringstandaarde LU1 LU2 LU3 AS 11.1.1: Beplan en voer n ondersoek uit om data stelselmatig te versamel
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer KWARTAAL 1 LESPLAN 4 FISIESE WETENSKAPPE CHEMIE GRAAD 11 TOTALE TYD: KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 23 DAE Kwartaal 1 Atoomverbindings: Molekulêre struktuur n Chemiese
TEGNIESE TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS WISKUNDE GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS
TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE ONDERWYSERSGIDS TechMaths G10_Afr_Cover TG.indd 1-3 2015/10/22 4:22 PM TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS Ontwikkel en gefinansier
GR 12 WISKUNDE: VRAESTELLE & MEMO'S
GR WISKUNE: VRESTELLE & MEM'S 'n KV-gerigte eksamenvraestel uit ie ntwoord-reeks Gr Wiskunde in studiegids elangrike raad aan matrikulante in die plvak Eksamenvraestelle Vraestel... Vraestel... Memo's
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 WISKUNDE MODELVRAE
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 WISKUNDE MODELVRAE Hierdie boekie bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit. RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA)
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn antwoordblad en data blaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE
GRAAD 11 NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) RIGLYNE VIR NASIEN
WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS
TEGNIESE WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS TEGNIESE WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS TechSci G10_Afr_Cover TG-spine.indd 1-3 2016/02/24 12:26 PM TEGNIESE WETENSKAP Graad 10 ONdErwySErSGIdS Ontwikkel
GR 10 WISKUNDE EKSAMENVRAESTELLE
Gr 1 Wiskunde Nasionale Modelvraestel 1 GR 1 WISKUNDE EKSMENRESTELLE NSINLE MDELRESTEL 1 Dui LLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat j in die bepaling van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.
Elektriese Aandryfstelsels 324
Elektriese Aandryfstelsels 324 Stappermotors Dr. P.J Randewijk Universiteit Stellenbosch Dep. Elektriese & Elektroniese Ingenieurswese Stephan J. Chapman Hoofstuk 9 (5 de Uitgawe) 1 / 24 Raamwerk 1 Stappermotors
1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE
Tema: Twee is so sterk soos drie. God Drie-enig gryp in, in jou en ons lewe!. Skrifgedeelte: Prediker 4:7 12 Prediker: Ds. Joop van Schaik Datum: 22 Januarie 2012 Prediker 4:7 12 7 8 9 10 11 12 Ek het
EKSAMENMEMO'S Die uitdrukking is ongedefinieerd vir 3x - 9 = 0 Deling deur nul is ongedefinieerd. â 3x = 9 â x =
EKSAENE'S NASINALE EKSEPLAAR VRAESTEL.. ie uitdrukking is ongedefinieerd vir - 9 0 eling deur nul is ongedefinieerd. â 9 â. ( ) & - 6 + 9... ➋ â â... ➊ ALGERA EN VERGELYKINGS EN NGELYKHEE [7].. ( - )(
Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid
Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid Joh 3:3-6 Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie. (4) Nikodémus
NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10
Updated January 2015 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskappe Punte: 125 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 12 Nov 2015 Moderator: M. Aspeling Tyd: 2 ure Vraestel No.: Vraestel
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 008 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye, ' iligtigsblad e 4 diagramvelle. Wiskude/V DoE/November 008 INSTRUKSIES EN INLIGTING
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye insluitend 2 gegewensblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER
HOOFSTUK 5. Verbande tussen veranderlikes
HOOFSTUK 5 Verbande tussen veranderlikes In hierdie hoofstuk word gekyk na verskeie soorte verbande. Na aanleiding van die verskillende soorte metingskale (kyk paragraaf.1), kry die volgende verbande tussen
WISKUNDE (Opdateer Januarie 2013)
7/ WISKUNDE (Opdateer Januarie 03) A. METODES VAN ASSESSERING (GRAAD ) Vraestel 3 uur [50] Vraestel 3 uur [50] Skoolgebaseerde Assessering (SGA) [00] 400 punte B. VEREISTES Ingesluit by die vraestelle
KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018
KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018 GRAAD 12 TYD: 3 UUR EKSAMINATORE: KWOD PLC TOTAAL: 150 MODERATORS: A WESSELS & MZ MOERAT INSTRUKSIES EN INLIGTING
Jy weet mos dat, om n vergelyking te kan oplos, moet jy ontslae raak van alles wat nie die veranderlike is nie, aan die linkerkant.
Jy weet mos dt, om n vergelyking te kn oplos, moet jy ontsle rk vn lles wt nie die vernderlike is nie, n die linkerknt. Bv. As jy het =, dn sl jy weersknte deel met, om te kry =, of s jy werk met kwdrtiese
Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems
Fisiese Wetenskappe Vraestel 1 Afdeling A Vraag 1: Eenwoorditems Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die korrekte woord/ term langs die vraagnommer (1.1 1.5) in die ANTWOORDBOEK
GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 018 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye insluitend ʼn -bladsy gegewensblad. FISIESE WETENSKAPPE V1
Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom
Efes 6:1-4 Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom Junie 2013 Ps-vooraf Ps 105: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom? Ons hulp is
WISKUNDE (Opdateer Januarie 2013) Vraestel 1 3 uur [150] Vraestel 2 3 uur [150] Skoolgebaseerde Assessering (SGA) [100] Gewigwaardes van Inhoudareas
7/ WISKUNDE (Opdateer Januarie 03) A. METODES VAN ASSESSERING (GRAAD ) Vraestel 3 uur [50] Vraestel 3 uur [50] Skoolgebaseerde Assessering (SGA) [00] 400 punte B. VEREISTES Ingesluit by die vraestelle
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN WISKUNDE V1 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye e 1 iligtigsblad. Wiskude/V1 DBE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgede istruksies aadagtig
Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp
SKRIFLESING: Johannes 7:1-9 TEKS: Johannes 7:6 TEMA: Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp Psalm 92 : 1, 2 Psalm 119 : 33, 36 Psalm 25 : 2 Psalm 25 : 6 1 Hierdie preek gaan nie oor die
EKSAMENVRAESTELLE PATRONE EN RYE [26]
NSINLE EKSEPLR V J mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tens anders vermeld. Indien nodig, rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tens anders
1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode.
Tema: Wedergeboorte Skrifgedeelte: Johannes 3:1-18 - Teksverse: 3,16 1 Petrus 1:1-9 - Teksvers: 3 Prediker: Ds. Joop van Schaik Datum: 14 Augustus 2011 Johannes 3:1-18 1 EN daar was n man uit die Fariseërs
Teken 'n skets van die vektore vertikaal (y-as) en horisontaal (x-as) op die Cartesiese vlak.
Eksamen vraestel 1 Fisika Vektore Teken 'n skets van die vektore vertikaal (y-as) en horisontaal (x-as) op die Cartesiese vlak. Voeg die ko-lineêre vertikale vektore en die ko-lineêre horisontale vektore
Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE. Verdere Onderwys- en Opleidingsfase Graad 10-12
Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE Verdere Onderwys- en Opleidingsfase Graad 10-1 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD 10-1 WISKUNDE
DOOPVIERING. Lesing 1. Doopviering in die lig van die doop. 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering?
DOOPVIERING Lesing 1 Doopviering in die lig van die doop 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering? Die Algemene Sinode van 2004 besluit as volg: Die Algemene Sinode besluit om Sinodes en kerkrade
Afstandswaarneming LWR314
Afstandswaarneming LWR314 Definisie Die bestudering van n voorwerp sonder om werkik kontak maak met die voorwerp onder bestudering. Dit behels die meeting van die fisiese eienskappe van die voorwerp oor
Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.
Mark 9:14-29 Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind. Desember 2012 Ps-vooraf Ps 63: 1, 3 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan my oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom?
Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2
Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2 Vir enige Christengelowige, en vir enige gemeente, is niks meer belangrik as jou kennis van die Drie-enige God
Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)
Rom 14:1-9 Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c) Oktober 2013 Ps-vooraf Ps 123: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal
Almal verstaan Geografie Graad 11 Leerderboek J Brett, A Gelling, K Marimuthu, S McIntyre, C Vlok
Almal verstaan Geografie Graad 11 Leerderboek J Brett, A Gelling, K Marimuthu, S McIntyre, C Vlok Almal verstaan Geografie Graad 11 Leerderboek J. Brett, A. Gelling, K. Marimuthu, S. McIntyre, C. Vlok,
METRO OOS ONDERWYS DISTRIK
METRO OOS ONDERWYS DISTRIK GRAAD 1 WISKUNDE VRAESTEL SEPTEMBER 014 PUNTE: 150 TYD: 3 ure Hierdie eksamevraestel bestaa uit ttaal va 0 bladsye. Wiskude Vraestel MOOD-September 014 INSTRUKSIES EN INLIGTING
HERSIENING VAN ALGEBRAÏESE BEGRIPPE... 3. Getallestelsels... 3. Basiese eienskappe van reële getalle... 3. Eienskappe van eksponente...
INHOUDSOPGAWE HERSIENING VAN ALGEBRAÏESE BEGRIPPE... 3 Getllestelsels... 3 Bsiese eienskppe vn reële getlle... 3 Eienskppe vn eksponente... 4 Eienskppe vn logritmes... 5 HERSIENING VAN TRIGONOMETRIESE