KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

Σχετικά έγγραφα
JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

Elektriese Aandryfstelsels 324

Hoofstuk 28 Magnetiese Velde

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

Hoofstuk 15 Ossillasies

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

Teken 'n skets van die vektore vertikaal (y-as) en horisontaal (x-as) op die Cartesiese vlak.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

GR 12 FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENVRAESTELLE & MEMO'S

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student:

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS

FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 11. Hierdie riglyne bestaan uit 33 bladsye.

FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS

SENIOR GRAAD 11 MARKS: PUNTE:

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV CAPS GRAAD 12 ONDERWYSERGIDS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Afstandswaarneming LWR314

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

CAMI Wiskunde: Graad 10

Elektriese Aandryfstelsels 324

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EXPLORE EXPLORE. Natuurwetenskappe Graad 8-B (CAPS) Natuurwetenskappe. Graad 8-B. Leerder Werkboek

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

( ) ( ) BYLAE A Metode om presiese vertrouensinterval vir. enψ te bepaal. A.1 Twee onafhanklike groepe: Dit geld dat indien x 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

MEMORANDUM VRAESTEL 2

Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2010 MEMORANDUM

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

Hoofstuk 28- Metings

Hoofstuk 25 Antennas

METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcript:

1 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK NASIEN MEMORANDUM : September 014 V.1 VRAAG 1 1.1 C 1. D 1.3 C 1.4 D 1.5 B 1.6 D 1.7 B 1.8 B 1.9 D 1.10 B [0]

VRAAG.1.1 Wanneer 'n resulterende/netto krag op 'n voorwerp inwerk, versnel die voorwerp in die rigting van die krag teen 'n versnelling direk eweredig aan die krag en omgekeerd eweredig aan die massa van die voorwerp. ().1. normaal F Wrywing toegepa tou F toeg F T + F f EN F T < F f gravitasie 5 kragte, korrek benoem en paslike grootte; 1 punt elk (6).1.3 trok : N = F g = mg = (4 500)(9,8) = 44 100 N F k = µ k N 8 80 = µ (44 100) µ = 0, (3).1.4 bakkie: N = F g = mg = (1 50)(9,8) = 1 50 N F k = µ k N = (0,)(1 50) = 450 N (3).1.5 Trok: F net = F toeg + F wrywing + F tou 0 = 11 70 + (- 8 80) + F tou F tou = 450 N (3)

3..1 Die totale lineêre momentum in 'n geslote sisteem bly konstant (behoue). OF In n geïsoleerde sisteem is die totale (linieêre) momentum voor die botsing gelyk aan die totale (linieêre) momentum na die botsing, (behoue/konstant). ().. 50 km.h -1 = 13,8889 m s -1 p voor = p na m 1 v 1i + m v i = m 1 v 1f + m v f 150)(13,8889) + 0 = 0 + (4500)(v ) v = 3,86 m s -1 vorentoe (4)..3 Indien die die tou breek sal die bakkie, volgens N1, aanhou beweeg agv traagheid Met die soliede sleepstang, indien die trok stop, sal die bakkie n resulterende krag na agter ondervind en op n vaste afstand agter die trok bly.en tot stilstand kom.() [5]

4 VRAAG 3 3.1 8 m s -1 (Afwaarts) (1) 3. v f = v i + a x 0 = (8) + (-9,8) x x = 3,7 m Hoogte bo grond = 3,7 + 1,73 = 5 m (4) 3.3 v f = v i + a y = 8 + (-9.8)(,5) v f = 3,873 m s -1 v f = v i + a t OF y = (v i + v f ) t (-3,873) = (8) + (-9,8) t,5 = (8 3,873) t t = 1,1 s t = 1,1 s (5) 3.4 Posisie (m) 3,7 Tyd (s) Korrekte maks waarde op y-as Begin en eindig op zero Vorm Asse korrek benoem (eenhede) (5) [15]

5 VRAAG 4 4.1 kontakkrag waar die werk verrig afhanlik is van die pad wat gevolg word () 4. (lug) wrywing Spanning/ Krag in tou () 4.3 F spanning / F kabel / F tou wrywing gravitasie 1 punt vir elke korrekte krag (3) 4.4 Die netto/totale arbeid verrig op 'n voorwerp is gelyk aan die verandering in kinetiese energie van die voorwerp OF die arbeid verrig op die voorwerp deur 'n resulterende/netto krag is gelyk aan die verandering in kinetiese energie van die voorwerp () 4.5 W net = E k F net xcosø = ½mv f - ½mv i F net (0)cos180 0 = ½(50)(0 ) - ½(50)( ) F net (- 0) = -100 N ma = + 5 (50) a = 5 a = 0,1 m s - opwaarts (6) [15]

6 VRAAG 5 5.1 Dopler vloeimeter (1) 5. Sender stuur klankseine uit wat reflekteer word deur rooibloedsel Gereflekteerde klank het verskillende frekwensies wat gebruik word om die spoed van rooibloedselle te bepaal. () 5.3.1 Dopler effek (1) 5.3. F l = v ± v l F s v ± v s 0,9 F s = (340-0) F s (340 + v) v = 37,78 m.s -1 (4) [8] VRAAG 6 6.1 'n Elektriese veld is 'n gebied in die ruimte waarin 'n elektriese lading 'n krag ondervind. (Die rigting van die elektriese veld by 'n punt is die rigting waarin 'n positiewe toetslading wat by die punt geplaas is, sal beweeg). () 6. Vorm rigting () kq 6.3 E = r 9 (9 10 )(100 10 E = (0,03) 6 ) E = 1 x 10 9 N C -1 (3) 6.4 Die grootte van die elektrostatiese krag wat een puntlading (Q1) op 'n ander puntlading (Q) uitoefen, is direk eweredig aan die produk van die groottes van die ladings en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand (r) tussen hulle.. ()

7 6.5 krag op C agv A : krag op C agv B: F A = kq 1 Q F B = kq 1 Q d d = (9 x 10 9 )(100 x 10-6 ) = (9 x 10 9 )(100 x 10-6 ) (0,06) (0,03) = 5 000 N ; regs = 100 000 N ; regs OF Afstand is halveer F B = 4 F A = 4 (5 000) = 100 000 N F net = F A + F B = 5 000 + 100 000 = 15 000 N; regs (8) [17]

8 VRAAG 7 7.1 r S V A () 7. Los vir E en r gelyktydig op deur gebruik te maak van stelle aflesings. E = IR + Ir E = V + Ir E = 10, + 1,5 r (l) E = 9,6 + r (ll) (ll) (l): 0 = - 0,6 + 0,5 r OF 10, + 1,5 r = 9,6 + r r = 1, Ω Vervang r = 1, Ω in (ll): [OF in vergelyking (I)] E = 9,6 + (1,) = 1 V (Aanvaar antwoorde verkry vanaf n grafiek) (7) [9]

9 VRAAG 8 8.1 Die emk van n sel is die totale hoeveelheid energie voorsien per coulomb lading deur die chemiese reaksie wat in die sel plaasvind. OF Die emk van n sel is die totale werk/arbeid verrig deur die sel om lading deur die stroombaan te beweeg. (1) 8. Vir R 1 V R1 = 10 V 4 V = 6 V V R1 R R1 = IR1 6 = I I R1 = 3 A (4) 8.3 emk = IR + Ir OF V verlore = 1 10 = V 1 = 10 + 3r r int = V verlore /I r = ⅔ = /3 = 0,67 Ω = 0,67 Ω (3) 8.4 Stroom deur R resistor: V R = I 4 = I I = A For R 3 I = 3 = 1A dus R = V/I = 4/1 = 4 Ω (4) 8.5 R ekstern sal afneem (as R 3 is vervang word deur geleidingsdraad) dus neem die stroom toe (R is gekortsluit). V verlore neem toe (omdat I toeneem en r is konstant) V 1 neem af [V oor draad is 0 V] (minder arbeid verrig deur R 3 ) (4) [16]

10 VRAAG 9 9.1 GS motor. Dit het n split-ring kommutator. () 9..1 Elektromagnetiese Induksie [AANVAAR: Faradays se wet] (1) 9.. Verskaf kontak tussen die spoel en die borsels OF Verskaf elektriese kontak tussen spoel en geleidingsdrade OF Maak vrye rotasie moontlik OF Verseker dat WS produseer word in die eksterne stroombaan [Enigeen] (1) 9..3 9.3.1 (3) (3) 9.3. [15] (5)

11 QUESTION 10 10.1 C vrygestelde elektrone B katode / sinkmetaal () 10. Die foto-elektriese effek is die proses waardeur elektrone uit 'n metaaloppervlak vrygestel word wanneer lig van geskikte frekwensie invallend op die oppervlak is. () 10.3 E = W 0 + E k [10] (6) TOTAAL 150