SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

Σχετικά έγγραφα
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Elektriese Aandryfstelsels 324

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

EXPLORE EXPLORE. Natuurwetenskappe Graad 8-B (CAPS) Natuurwetenskappe. Graad 8-B. Leerder Werkboek

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

Hoofstuk 28 Magnetiese Velde

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.

METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 WISKUNDE MODELVRAE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

Die genade gawes Van God:

Hoofstuk 15 Ossillasies

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE

FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

Teken 'n skets van die vektore vertikaal (y-as) en horisontaal (x-as) op die Cartesiese vlak.

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

GR 12 FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENVRAESTELLE & MEMO'S

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

MEMORANDUM VRAESTEL 2

GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

SEPTEMBER-EKSAMEN 2008

FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 11. Hierdie riglyne bestaan uit 33 bladsye.

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

HOOFSTUK 6 Vergelyking van meer as twee groepe metings

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Elektriese Aandryfstelsels 324

Transcript:

1 AFDELING A Antwoord SLEGS op die spesiale ANTWOORDBLAD. As jy die lyntjiespapier van die eksamenboek gebruik vir hierdie afdeling gaan die vraag nie gemerk word nie en jy verbeur jou punte vir die vraag. Jy kry dus NUL vir die vraag as dit nie op die ANTWOORDBLAD is nie. Vraag 1: Veelvuldige keuse SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is. 1.1 Watter van die volgende kragte is n kontakkrag? A magnetiese krag C wrywingskrag B gravitasiekrag D elektrostatiese krag (1) 1.2 Die massa van n ruimtevaarder is 80 kg op die Maan. Wat sal die massa van die ruimtevaarder op planeet Aarde wees? A 80 N C 80 kg B 784 N D 74,8 N (1) 1.3 Die krag, afkomstig van die son, wat sorg dat planeet Aarde en al die ander planete in hul wentelbaan om die son bly. A magnetiese krag C elektrostatiese krag B spanningskrag D gravitasiekrag (1) 1.4 Krag verantwoordelik vir die oordrag van grys grafiet - van die potlood na die papier - wanneer jy daarmee op papier skryf: A magnetiese krag C wrywingskrag B gravitasiekrag D elekrostatiese krag (1) 1.5 Watter van die volgende sal nie deur n magneet aangetrek word nie? A koperdraad C ysterspyker B vlekvrye staal lepel D nikkel oorbelle (1)

2 1.6 Metaal wat tipies van magnetiet -rots ( magnetite ) onttrek kan word. A yster C koper B tin D sink (1) 1.7 n Oplossing wat elektrisiteit kan gelei: A olie oplossing C elektoliet B elektrode D elektrone (1) 1.8 CO2 gas word as gevolg van n chemiese reaksie in n toetsbuis vrygelaat. Wanneer die reaksie begin, word n ballon oor die opening van die toetsbuis gesit. Die ballon word stewig vasgebind sodat geen gas ontsnap nie. Die ballon styg toe nie op in die lug soos wat jy verwag het nie! Gee n wetenskaplike verklaring vir die waarneming. A Dit is nie suiwer CO2 gas nie. B CO2 is meer dig as lug C CO2 is minder dig as lug. D Dit is waarskynlik H2 gas en nie CO2 nie. (1) 1.9 Die meeste elemente op die periodieke tabel is A metalloïde C suiwer samestellings B nie-metale D metale (1) 1.10 Die massagetal op n periodieke getal is die som van: A protone and elektrone C neutrone en elektrone B proton en neutrone D proton, neutrone en elektrone (1) 1.11 Ag is die simbool vir A goud C silwer B kwik D lood (1)

3 1.12 Trekvoëls, bye en seeskilpaaie vind hul pad as gevolg van. A veranderende magneetveld van die aarde. B veranderende gravitasieveld van die aarde. C konstante elektrostatiese kragte. D veranderende elektrostatiese kragte. (1) 1.13 n Neutrale voorwerp word op die volgende manier positief gelaai: Die voorwerp. A verloor elektrone as gevolg van wrywing B kry elektrone by as gevolg van wrywing. C verloor protone deur wrywing. D kry protone by as gevolg van wrywing. (1) 1.14 Die eenheid waarin potensiaalverskil in n stroombaan gemeet word, is A ampere C volt B ohm D coulomb (1) 1.15 Die weerstandsdraad in die elemente van ketels, verwarmers en broodroosters word van gemaak. A tungsten C koper B nichroom D vlekvrye staal (1) 1.16 n Ammeter word altyd in serie geskakel omdat: A dit n hoë weerstand bied. B al die stroom wat daardeur vloei akkuraat moet meet. C dit slegs die stroom voor die weerstand meet. D dit slegs die stroom na die weerstand meet. (1)

4 Inligting vir vrae 1.17 1.20 n Seriestroombaan bestaan uit drie selle, twee identiese gloeilampe, n skakelaar, ammeter en voltmeter Elke sel gee n voltmeterlesing van 2 V. Beantwoord die volgende vier vrae (1.17 1.20) gebasseer op die inligting wat oor die stroombaan gegee is. 1.17 Identifiseer die rigting van elektronvloei deur die stroombaan wanneer die skakelaar gesluit is. A Positief na negatief deur die eksterne stroombaan. B Negatief na positief deur die eksterne stroombaan. C Negatief na positief deur die battery van selle. D Die stroom verander 50 keer per sekonde van rigting. (1) 1.18 Wat is die totale voltmeterlesing van die drie selle wanneer die skakelaar oop is? A 2 V C 9 V B 6 V D 0 V (1) 1.19 As die weerstand van een van die twee identiese weerstande 5 Ω is, wat sal die totale weerstand van die stroombaan dan wees? A 10 Ω C 2,5 Ω B 5 Ω D 0,5 Ω (1) 1.20 Noudat jy bepaal het wat die totale weerstand in die stroombaan is, bepaal die ammeterlesing wanneer die stroom vloei: A 0,6 A C 2,4 A B 1,2 A D 6 A (1) [20]

5 Vraag 2: Chemiese name en formules Pas elkeen van die chemiese formules in kolom B by die korrekte chemiese naam in kolom A. Gebruik slegs HOOFLETTERS wanneer jy die vraag antwoord. Antwoord deur die tabel op die gefotostateerde antwoordblad te voltooi. (As jy dit op die boek se lyntjiespapier antwoord verbeur jy die punte en kry NUL vir die vraag) Kies die korrekte formule in KOLOM B en skryf die LETTER van die antwoord wat jy gekies het by die nommer in KOLOM A: [10] Kolom A Kolom B Chemiese naam Chemiese formule 1 Swaelsuur A SO3 2 Koeksoda B P4O10 3 Koperchloried C Cu2O 4 Natriumhidroksied D CuO 5 Magnesiumoksied E NaHCO3 6 Fosforpentoksied F Na2CO3 7 Swaeltrioksied G CuCl2 8 Ysteroksied H NaOH 9 Koper(1)oksied I CO2 10 Koolstofdioksied J Fe2O3 K L M H2SO4 HCl CuCl2

6 AFDELING B Antwoord in die eksamenboek wat verskaf is. ALLE instuksies moet asseblief stiptelik nagekom word. Begin elke nuwe vraag op n nuwe bladsy! Skryf op albei kante van die papier. Trek n merkerslyn aan die regterkant van die papier. Trek n lyn na elke voltooide vraag. Vraag 1 Chemie: Samestellings (nuwe bladsy) 1.1 Skryf slegs die name van die volgende groepe op die periodieke tabel neer: a) Groep 1 b) Groep 2 c) Groep 7 (word ook geskryf as groep 17) d) Groep 8 (word ook geskryf as groep18 of groep 0) (4) 1.2 Skryf die name van die volgende elemente: a) Si b) Ar (2) 1.3 Skryf die formules vir elkeen van die volgende samestellings: a) Silwernitraat b) Swaeldioksied (2) [8]

7 Vraag 2 Chemiese reaksies (nuwe bladsy) Wanneer n stuk magnesiumlint aan die brand gesteek word, brand dit met n helder wit lig. Mg(s) + O2(g) MgO(s) Antwoord die vrae oor die ondersoek: 2.1 Identifiseer die chemiese naam/ name van die reaktant(e) in die vergelyking. (1) 2.2 Benoem die produk(te). (1) 2.3 Beskryf presies die fisiese voorkoms van magnesium voor die reaksie. (3) 2.4 Beskryf die verandering/e wat na die reaksie waargeneem kan word. (2) 2.5 Herskryf die vergelyking en skryf al die balanseringsgetalle voor die simbole neer. (een is ook n balanseringsgetal en moet neergeskryf word). (3) 2.6 Wat beteken die (s) wat na Mg geskryf is, en die (g) wat na O2 geskryf is? (2) [12] Vraag 3 Ondersoek neutraliseringsreaksies (nuwe bladsy) 3.1 Skryf die reaksies oor en voltooi dit in woorde. Onderstreep die gedeelte wat jy invul: a) Natriumhidroksied + soutsuur.. + (2) b) Kalsiumkarbonaat + swaelsuur. + + (3) 3.2 Wanneer sink met soutsuur reageer is sinkchloried een van die produkte wat gevorm word. a) Skryf die hele chemiese reaksie oor in simboolvorm. (4) b) Wat is die naam van die gas wat gevorm is? (1) c) Beskryf n ondersoek waarin jy positief kan vasstel watter gas gevorm is. (3) [13]

8 Vraag 4 Elektrisiteit as energiesisteem (Dieselfde bladsy as vorige vraag) 4.1 Herskryf die volgende paragraaf en voltooi die sinne deur die ontbrekende woorde in te vul. Onderstreep die woorde wat jy invul. Daar is (tipe) energie in die selle (battery). Hierdie energie beweeg as elektrone met lading in die stroombaan en dit is bekend as energie. Die energieomskakeling in die geleier van die stroombaan kan die volgende moontlike effekte in n stroombaan hê:,,, (6) 4.2 Verduidelik die vier faktore wat weerstand in n stroombaan bepaal. (4) [10] Vraag 5 Elektriese weerstande (nuwe bladsy) 5.1 Bereken die totale weerstand van R1 en R2. (6) 5.2 Wat is die potensiaalverskil ( voltage ) oor die selle? (2) 5.3 Wat is die rigting van konvensionele stroom in die stroombaan? (1) 5.4 Die weerstand van R1 word verminder na 20 Ω en die potensiaalverskil van die selle bly dieselfde as voor die verandering. (in 5.2). Weerstand van R2 bly dieselfde. Bereken die nuwe lesing op die ammeter (akkuraat tot twee desimale). (4) [13]

9 Vraag 6 Koste van elektrisiteit (nuwe bladsy) Die elektrisiteitsrekening van n gemiddelde huishouding verhoog drasties elke jaar. Ons sal meer praktiese maniere moet implimenteer om die elektrisiteitsrekening effektief te verlaag. Elektriese toestelle verbruik elektrisiteit wanneer dit aangeskakel is. Die tyd wat dit aangeskakel bly bepaal die onkoste! Aangesien die elektrisiteit van die Nasionale elektrisiteitsnetwerk nie gespaar kan word nie moet ons planne maak om dit meer effektief te gebruik. Anders word dit bloot vermors. Ons koop elektrisiteit van die munisipaliteit teen n gemiddelde koste van R1-60 vir een kwh. In die klas het ons uitgevind dat ons gewone warmwaterstelsels ( geyser ) elke maand verantwoordelik is vir reuse vermorsing van elektrisiteitsverbruik. As ons dit kan regkry om die elektrisiteitsverbruik effektief in elke huishouding te beheer, kan ons in Suid Afrika astronomiese hoeveelhede elektrisiteit spaar. Dit behoort n groot las van die Nasionale elektrisiteitsnetwerk af te haal. Dit beperk vermorsing en elektriese energie word meer effektief verbruik. Wys alle berekenings wanneer jy die volgende uitwerk: 6.1 As n 1600 W geyser 24 uur per dag aangeskakel bly, bereken die moontlike maksimum verbruik (kwh) in n 24 uur periode. (2) 6.2 Bereken die verbruik vir een maand (30 dae). (1) 6.3 Hoeveel gaan dit kos as dit aangelos word vir een volle dag (24 uur)? (2) 6.4 Hoeveel gaan dit kos in Novembermaand? (1) 6.5 As 900 g koolstofdioksied in die lug vrygestel word vir elke kwh wat gebruik word, hoeveel koolstofdioksied (in kg) word hierdeur in die atmosfeer vrygestel gedurende Novembermaand? (2)

10 6.6 Skryf n paragraaf waarin jy jou ouers oortuig van hoeveel geld hulle jaarliks sal kan spaar deur bloot die warmwaterstelsel af te skakel wanneer dit nie gebruik word nie Bevestig dit met n wiskundige berekening. Wys hulle hoeveel die verskil in verbruik (en onkoste) sal wees wanneer dit slegs vir 2 ure per dag aangeskakel is. (6) [14] TOTAAL: 100

11 Fisiese wetenskappe Antwoordblad Naam: Gr 9A 10 Nov 2015 Afdeling A Vraag 1 1.1 A B C D 1.2 A B C D 1.3 A B C D 1.4 A B C D 1.5 A B C D 1.6 A B C D 1.7 A B C D 1.8 A B C D 1.9 A B C D 1.10 A B C D 1.11 A B C D 1.12 A B C D 1.13 A B C D 1.14 A B C D 1.15 A B C D 1.16 A B C D 1.17 A B C D 1.18 A B C D 1.19 A B C D 1.20 A B C D [10]