Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

Σχετικά έγγραφα
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Wiskundige Geletterdheid

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

SEPTEMBER-EKSAMEN 2008

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 7 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 WISKUNDE MODELVRAE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 9 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2010 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GR 12 WISKUNDE: VRAESTELLE & MEMO'S

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

EKSAMENVRAESTELLE PATRONE EN RYE [26]

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vraag 1 Plekwaarde en Waarde: 6-syfertelgetalle

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

GR 10 WISKUNDE EKSAMENVRAESTELLE

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

SENIOR GRAAD 11 MARKS: PUNTE:

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MEMORANDUM VRAESTEL 2

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

Ë1512-A-MAL-JE01 µî JUNIE-EKSAMEN 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID 1/2 GRAAD 12 %

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Om driehoeke te klassifiseer en te konstrueer

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcript:

CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel 1 NOVEMBER 2013 TOTAAL: AL: 150 Tyd: : 3 uur INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 2. Nommer antwoorde volgens die vraestel. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld. 4. Alle berekeninge moet aangedui word. 5. Al die finale antwoorde moet afgerond word tot 2 desimale plekke, tensy anders vermeld. 6. Eenhede moet aangedui word, waar van toepassing.

VRAAG 1: 1.1 Skryf 30,18% as n breuk in die eenvoudigste vorm. 1.2 Skryf 112 as n persentasie (korre orrek tot twee desimale plekke). 165 1.3 Vereenvoudig die volgende deur alle relevante stappe aan te toon. 1 1 (0,35+ 1,70) 2,25 3 (3) 1.4 Indien jy 441504000 sekondes oud is, bepaal jou ouderdom in minute, ure, dae en jare. (WENK WENK: I jaar = 365 dae) (4) 1.5 n Trein kaartjie vir 60km kos R14,40. Hoeveel sal n kaartjie vir 49km kos? 1.6 Herlei 1300Suid Afrikaanse rand (ZAR) na Euros s as 1 ZAR = 11.06. 1.7 Herlei 770 cm na mm. 1.8 Deel R 1620 tussen drie persone in die verhouding 7 : 6 : 5. (4) 1.9 Die kontantstrokie van Marie nadat sy inkopies by die SPAR gedoen het lyk soos volg. Voltooi die konstantstrokie deur ontbrekende waardes in te vul. (10) - 2 -

1.10 Die afstand in meter, afgelê deur n voorwerp na t sekondes word gegee 3 deur s, waar s = t + t 2. 1.10.1 Bepaal die waarde van t voordat die voorwerp inbeweging kom. 1.10.2 Bereken die afstand afgelê in 2 sekondes. 1.11 Vereenvoudig die volgende: 3 3 2 2 6 5 1.12 Herlei 2 568 569m 2 na km 2 (Korrek tot 4 desimale getalle) 1.13 Dui aan of die volgende stelling seker, waarskynlik of onmoontlik is: Alle Suid Afrikaners gaan Durban toe op Nuwe Jaar. 1.14 n Resep vir 24 sjokolade brownies benodig 250 ml meel. Hoeveel meel sal benodig word om 84 sjokolade brownies te maak? [43] VRAAG 2: 2.1 Die diagram stel n muur horlosie voor. Die horlosie is verdeel in 12 gelyke dele wat bekend staan as sektore. 2.1 Die helfte van die sektore is geel terwyl die ander helfte blou is. Indien die helfte van die geel sektore wit gemaak word, watter breukdeel van die horlosie sal dan wit wees? 2.2 Hoe laat is die op die horlosie (pm)? 2.3 Hoeveel grade sal elke sektor verteenwoordig? - 3 -

2.4 Indien die deursnee van die horlosie 45 cm is, bereken die omtrek van die horlosie. WENK: Omtrek = 2 π radius 2.5 Die deursnee van die grys ring om die horlosie is 1 cm. Bereken die oppervlakte van die horlosie wat geel is. (4) WENK: VRAAG 3: Oppervlakt e=π (radius) 2 [12] 3.1 Die Cheltenham ham Spa Express was n stoomtrein wat in die UK van 1932 tot 1960 gebruik was. Die trein het n gemiddelde spoed van 114,8 km/h gehandhaaf en was gesien as een van die vinnigste stoomtreine van sy tyd. Bereken die afstand wat hierdie trein in 65 min kan aflê? WENK: 3.2 In Duitsland het die elektriese trein, die ICE3 n gemiddelde spoed van 210 km/h gehandhaaf. Bereken die afstand wat hierdie trein in 65 min kan aflê. 3.3 Bereken die persentasie toename in afstand deur die elektriese trein te gebruik. HINT: (3) http://en.wikipedia.org/wiki/land_speed_record_for_rail_vehicles 3.4 Die grafiek toon die spoed van n stoom trein tydens n rit aan. - 4 -

Gebruik die volgende woorde: versnel, verlangsaming, konstante spoed en in rus om die volgende stellings te voltooi. 3.4.1 Gedurende die eerste 5 minute, het die trein 3.4.2 Tussen A en B beweeg die trein teen n 3.4.3 Tussen 10 en 13 minute is die trein 3.4.4 Verduidelik wat gebeur tussen C en D. 3.4.5 Hoe lank het die reis geduur. [17] VRAAG 4: 4.1 Mnr. Thabile wil n nuwe boot koop wat geadverteer is vir R129 999 kontant of R20 000 deposito + R 2 345, 55 60 maande indien dit op huurkoop gedoen word. 4.1.1 Bereken die totale koste van die boot op huurkoop. 4.1. 1.2 Bereken die bedrag wat die meer er boot sal kos indien dit op skuld gekoop word. 4.1. 1.3 Die boekwaarde van die boot is tans R125 000 maar depresieer teen 15% 1 per jaar. Bereken die waarde van die boot na drie jaar deur die volgende formule te gebruik: A = P(1 i) n (3) 4.1. 1.4 Die boot het n petroltenk met n kapasiteit van 110 liter. Bereken die koste om die tenk vol te maak indien petrol R12,26 per liter kos. 4.1. 1.5 Indien die boot 25 km op o 2 liter petrol kan ry, bereken die afstand wat die boot op n vol tenk kan aflê. (3) 4.2 William skryf sy inkomste en uitgawes in die onderstaande tabel neer. INKOMSTE UITGAWES Salaris R14 568 Kruideniersware R3 499 Oortyd R1 888 Telefoon R590-5 -

Vervoerkoste R1 600 Water & R1 050 elektrisiteit Huur R6 870 TOTAAL AL A TOTAAL AL B 4.2.1 Bereken die waarde van A en B. 4.2.2 Watter persentasie van sy inkomste spandeer hy op vervoer? 4.2.3 Sal l William n assuransie premie van R2755 op sy huidige salaris kan bekostig? Verduidelik jou antwoord. 4.2.4 Watter uitgawe(s) is vaste uitgawe(s)? 4.2.5 Noem versteekte kostes wat William nie in die tabel aangedui het nie. 4.2.6 Sal William al sy uitgawes kan betaal indien hy nie oortyd kry nie? Verduidelik jou antwoord. [24 24] VRAAG 5: Die kaart gee die omgewing van Ellis Park Rugby stadium. Gebruik die kaart om die vrae te benatwoord. 5.1 Gee die ruitverwysing van Ellis Park Rugby Stadium. 5.2 Noem twee opvoedkundige instansies in hierdie gebied. 5.3 Noem die straat waarin publieke busse ry. 5.4 Wat is die trein stasie in die gebied se naam? 5.5 Watter straat loop voor die Goue Leeus Rugby Unie se kantore verby? 5.6 Indien daar n opvoering, Lost people, in n teater opgevoer gaan word in hierdie area, noem die naam van die teater. 5.7 Kaartjies vir die opvoering word verkoop teen R155 per persoon. on. Hoeveel sal n groep van sewe moet betaal om die opvoering o te kan sien? - 6 -

5.8 Verduidelik die roete wat jy sal kies om vanaf die Goue Leeus Rugby Unie se kantore na die teater te loop. (3) [17] VRAAG 6: John wil n huis bou en het die volgende vloer plan geteken. - 7 -

6.1 Bereken die totale vloer-oppervlakte oppervlakte (insluitend die stoep). 6.2 Teëls vir die stoep word in houers van 6 teëls verkoop. Bereken die aantal teëls wat benodig sal word indien die teëls 30cm 30 cm is. (3) 6.3 Indien een houers teëls R145,99 kos, bereken die koste van die stoep se teëls. 6.4 Die vloer oppervlakte in die hoof slaapkamer is i 17,5 m 2 terwyl die oppervlakte van die tweede kamer 10m 2. Skryf die verhouding van die vloer oppervlaktes van die twee kamers in die eenvoudigste vorm. 6.5 John installeer n Geyser met n hoogte van 1,35 m en n deursnee van 80 cm. Bereken die kapasiteit van die Geyser. WENK: 2 Volume = π r h (3) 6.6 Een deur kos R205,00 maar indien jy 5 of meer deure koop kan jy 3% afslag kry. Bereken die koste van die deure e vir John se huis. (3) - 8 -

6.7 Die afmetings van die kombuis se vensters is in die diagram weergegee. Indien gordyne gekoop word, word die aantal meter gordyne dubbel die wydte van die venster gekoop. Indien die gordyne R102,98 per meter kos, bereken die koste vir die kombuis se gordyne. (3) [18] VRAAG 7: 7.1 Die sirkel diagram verteenwoordig informasie rakende 20 tieners se gunsteling films. Gebruik die sirkel diagram om die vrae te beantwoord. 7.1.1 Bereken die persentasie tieners wat van romanse hou. 7.1. 1.2 Bereken die persentasie tieners wat graag na n komedie kyk. 7.1. 1.3 Hoeveel tieners hou van aksie films? 7.1. 1.4 Hoe groot is die hoek wat die romans sektor voorstel? - 9 -

7.1. 1.5 Gebruik die inligting in die sirkel diagram en teken n staafgrafiek wat dieselfde inligting weergee. (3) 7.2. n Opname van 100 persone is gedoen om die verhouding tussen geslag links- en regterhand dominansie te bepaal. Die resultate is opgeteken in die onderstaande tabel: 7.2.1 Voltooi die tabel. 7.2.2 Bereken die persentasie van linkshandiges s wat dames is. 7.2.3 Watter kombinasie verteenwoordig die modus van hierdie data? 7.2.4 Bereken die verhouding (in eenvoudigste vorm) van regshandige mans tot regshandige dames. [19] TOTAAL: AL: 150-10 -