NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
|
|
- Χείρων Παπανικολάου
- 8 χρόνια πριν
- Προβολές:
Transcript
1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 FEBRUARIE/MAART 2010 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 2 bylaes.
2 Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DoE/Feb. Maart 2010 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. Beantwoord AL die vrae. 2. 'n Gedeelte van VRAAG 4 moet op die aangehegte BYLAE beantwoord word. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die spasies op die bylaes en lewer die bylaes saam met jou ANTWOORDEBOEK in. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. 'n Goedgekeurde sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) kan gebruik word, tensy anders aangedui. 5. AL die berekeninge moet duidelik aangedui word. 6. AL die finale antwoorde moet afgerond word tot TWEE desimale plekke, tensy anders aangedui. 7. Meeteenhede moet aangedui word, waar van toepassing. 8. Begin elke vraag op 'n NUWE bladsy. 9. Skryf netjies en leesbaar.
3 Wiskundige Geletterdheid/V1 3 DoE/Feb. Maart 2010 VRAAG Doen die volgende berekeninge. Dui AL die stappe aan Vereenvoudig: 5 (17 3) (3) Skryf as 'n desimale breuk. (1) Bereken 7 2 % van R (2) 'n Seisoenkaartjie vir 15 busritte kos R110,10. Wat is die koste per rit? (2) Skryf die verhouding van 2 km tot m in vereenvoudigde vorm. (2) Herlei R na euro ( ). Gebruik die wisselkoers R1,00 = 0,11 (2) 1.2 Op 24 November 2008 het die Suid-Afrikaanse Polisiediens 'n massiewe werwingsinisiatief aangekondig. Hulle het verklaar dat hulle die getal polisiebeamptes met wil laat toeneem sodat daar polisiebeamptes vir die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi beskikbaar sal wees Bereken die getal polisiebeamptes voor die toename. (2) Bepaal die voorgestelde persentasie toename in die aantal polisiebeamptes, afgerond tot EEN desimale plek. werklike toename Persentasie toename = 100% werklike toename (4) 1.3 Bepaal die aantal 2,5 m-lengtes materiaal wat uit 'n rol materiaal van 120 m gesny kan word. (2) 1.4 Bepaal die winsgrens indien 'n produk wat R350 kos, vir R650 verkoop word. verkoopprys kosprys Winsgrens = verkoopprys 100% (4) 1.5 Bereken die totale buite-oppervlakte van 'n houer met afmetings: lengte = 40 cm, breedte = 30 cm en hoogte = 50 cm. Totale buite-oppervlakte = 2 (L B + L H + B H) waar L = lengte, B = breedte en H = hoogte (3)
4 Wiskundige Geletterdheid/V1 4 DoE/Feb. Maart Mnr. Petersen se maatskappy is die kontrak toegeken om die gras van 'n skool se sportveld te sny. Die bestuur van die skool waarsku mnr. Petersen dat daar dae sal wees wanneer die gras binne 1 uur gesny sal moet word as gevolg van onverwagte sportwedstryde. Mnr. Petersen teken 'n grafiek om hom te help besluit hoeveel werkers hy na die skool moet stuur om die gras te sny, asook hoeveel tyd hulle nodig sal hê. Tyd in uur AANTAL WERKERS BENODIG TEENOOR TYD GENEEM Aantal werkers Presies hoeveel werkers moet mnr. Petersen stuur sodat die gras gesny word binne: (a) 1 uur? (2) (b) 2,5 uur? (2) Hoe lank behoort dit presies 8 werkers te neem om die gras te sny? (2) Op 'n spesifieke dag neem dit 5 uur om die gras te sny. Veronderstel die werkers begin om 08:00 en neem twee 15 minute-teetye en 'n halfuur etenstyd. Hoe laat sal die werkers klaar wees met die sny van die gras? (2) [35]
5 Wiskundige Geletterdheid/V1 5 DoE/Feb. Maart 2010 VRAAG Mnr. Le Roux publiseer kinderboeke. Aanvanklik het hy die kinderboeke slegs in Engels gepubliseer. Hy beoog om nou die boeke in ander amptelike Suid-Afrikaanse tale vertaal. Die staafgrafiek hieronder toon die persentasie verspreiding van die Suid-Afrikaanse bevolking volgens amptelike taalgroepe. Die bevolking van Suid-Afrika was ongeveer in VERSPREIDING VAN SUID-AFRIKA SE BEVOLKING VOLGENS AMPTELIKE TALE , ,3 8,6 17,6 9,4 7,9 8,2 4,4 0 1,5 1,7 Afrikaans Engels IsiNdebele IsiXhosa isizulu Persentasie Sepedi Sesotho Setswana Siswati Tshivenda Xitsonga Amptelike tale Watter amptelike taal word deur die grootste persentasie van Suid-Afrika se bevolking gepraat? (1) Gebruik die grafiek om 'n lys te maak van die amptelike tale wat deur minder as 5% van die bevolking gebruik word. (2) Watter persentasie van die bevolking gebruik Siswati as 'n amptelike taal? (2) Bereken die aantal Suid-Afrikaners wat Engels as 'n amptelike taal gebruik. (3) Veronderstel mnr. Le Roux besluit om kopieë van 'n spesifieke boek te druk. Gebruik die grafiek hierbo om te bereken hoeveel van dié boeke in IsiXhosa gedruk moet word. (3)
6 Wiskundige Geletterdheid/V1 6 DoE/Feb. Maart 'n Sirkelvormige glastafelblad word uit 'n vierkantige stuk glas gesny wat 136 cm by 136 cm is, soos in die prentjie hieronder aangetoon. 136 cm Die lengte van die radius van die sirkel is 68 cm. 'n Buigbare aluminiumstrook word aan die sirkelvormige rand van die tafelblad geheg om 'n randafwerking te vorm. 136 cm 68 cm LET WEL: Meeteenhede moet in hierdie vraag aangedui word Wat is die lengte van die middellyn van die tafel? (1) Bereken die omtrek van die vierkantige stuk glas. Omtrek van vierkant = 4 sylengte (2) Bereken die area (in cm 2 ) van die glastafelblad. Area van sirkel = π (radius) 2 waar π = 3,14. (3) Bereken die omtrek (in cm) van die glastafelblad. Omtrek van sirkel = 2 π radius waar π = 3,14. (2) Die aluminiumstrook kos 54c per cm. Bereken die koste in rand van 425 cm randafwerking. (3) Indien die volume van die glasblad is 7 259,68 cm is en die digtheid van 3 glas is 2,5 g/cm, bereken die massa in gram van die glasblad. Massa = volume digtheid (3) [25]
7 Wiskundige Geletterdheid/V1 7 DoE/Feb. Maart 2010 VRAAG Cholera is 'n bakteriële infeksie wat veroorsaak word as water gedrink word wat die Vibrio cholerae-bakterie bevat. In 2005 was daar 'n ernstige cholera-epidemie in Wes-Afrika. Die tabel hieronder toon die getal choleragevalle wat in 8 lande in Wes-Afrika aangeteken is, asook die getal choleraverwante sterftes. TABEL 1: Cholera-epidemie in Wes-Afrika in 2005 Land Getal Getal choleragevalle choleraverwante aangeteken sterftes Guinee-Bissau Senegal B urkina Faso G uinee B enin M ali M auritanië N iger 72 9 TOTAAL Watter land het die volgende aangeteken: (a) Die hoogste aantal choleragevalle (1) (b) Die vyfde laagste aantal choleraverwante sterftes (2) Hoeveel van die Wes-Afrika-lande het minder as 10 choleraverwante sterftes gehad? (1) Skryf die verhouding neer (in vereenvoudigde vorm) van die aantal choleragevalle tot die aantal choleraverwante sterftes in Niger. (2) Watter persentasie van die totale aantal choleragevalle in Wes-Afrika het tot sterftes gelei? Gee die antwoord afgerond tot TWEE desimale plekke. (3)
8 Wiskundige Geletterdheid/V1 8 DoE/Feb. Maart Besmette water kan veilig gemaak word deur Jik of 'n ander bleikmiddel by die water te voeg en dit vir ten minste twee uur te laat staan voor dit gebruik word. Een teelepel Jik kan by 25 liter water gevoeg word, of 5 druppels Jik kan by 1 liter water gevoeg word. Die drinkwater kan dan in verseëlde waterhouers met krane gestoor word Skakel 5 liter om na cm 3 indien 1 liter = cm 3. (1) Hoeveel druppels Jik moet by 16 l water gevoeg word? (2) Sommige lande meet kapasiteit in gallon. Herlei 5 liter na gallon indien 1 gallon = 3,8 liter. Gee die antwoord afgerond tot EEN desimale plek. (3) Lebo het 'n silindriese waterhouer gekoop om haar behandelde drinkwater in te stoor. Die hoogte van die houer is 60 cm en die radius is 20 cm, soos hieronder getoon. 20 cm 60 cm Bereken die volume van die waterhouer. Volume van silinder = π (radius) 2 hoogte, waar π = 3,14. (3) 3.3 'n Persoon wat aan cholera ly, kan dehidreer as gevolg van 'n verlies van water uit die liggaam. 'n Spesiale rehidrasiemengsel kan tuis gemaak word om te voorkom dat iemand dehidreer. Rehidrasiemengsel: Neem 1 liter skoon water, 8 gelykvol teelepels suiker en 'n halwe teelepel sout. Meng alles saam Skryf die verhouding (in vereenvoudigde vorm) van die suiker tot die sout in die rehidrasiemengsel neer. (2) Hoeveel sout sal jy nodig hê wanneer 6 liter van die rehidrasiemengsel voorberei word? (2) [22]
9 Wiskundige Geletterdheid/V1 9 DoE/Feb. Maart 2010 VRAAG Twee klein maatskappye, Lithe Fitters, 'n maatskappy wat kaste maak, en Mango Computech, 'n rekenaarmaatskappy, vergelyk die aantal dae siekteverlof wat werknemers in hulle onderskeie maatskappye in 2008 geneem het. Lithe Fitters het 12 werknemers in diens gehad wat die volgende aantal dae siekteverlof geneem het: Mango Computech het 12 werknemers in diens gehad wat die volgende aantal dae siekteverlof geneem het: Bepaal die modale getal dae siekteverlof wat deur die werknemers van Lithe Fitters geneem is. (1) Bepaal die variasiewydte van die aantal dae siekteverlof wat die werknemers van Mango Computech geneem het. (2) Bepaal die mediaangetal dae siekeverlof wat deur die werknemers van Mango Computech geneem is. (2) Bereken die gemiddelde getal dae siekteverlof vir die werknemers van Mango Computech. Rond die antwoord af tot die naaste telgetal. (3) Wat is die verhouding (in vereenvoudigde vorm) van die werknemers van Lithe Fitters wat minder as 4 dae siekteverlof geneem het teenoor die werknemers wat meer as 4 dae siekteverlof geneem het? (3)
10 Wiskundige Geletterdheid/V1 10 DoE/Feb. Maart Elk van die twee maatskappye het 'n algemene assistent. Mango Computech se algemene assistent verdien R300 per dag. As sy egter vir minder as 1 uur op 'n spesifieke dag by die werk is, verdien sy geen salaris vir daardie dag nie. Die algemene assistent van Lithe Fitters verdien 'n basiese daaglikse loon van R100 plus 'n addisionele R30 vir elke uur wat gewerk word Die formule wat gebruik word om die daaglikse loon van die algemene assistent van Lithe Fitters te bereken, is: Daaglikse loon = R100 + R30 aantal uur gewerk TABEL 2: Lone deur die twee algemene assistente verdien Aantal uur gewerk C 7 8 Lone verdien by Mango Computech (in rand) Lone verdien by Lithe Fitters (in rand) A 130 B Bereken die volgende ontbrekende waardes vanuit die tabel: (a) (b) (c) A B C (1) (2) (2) 'n Grafiek wat die daaglikse lone aandui wat deur Mango Computech se algemene assistent verdien word, word op BYLAE A getoon. Op dieselfde assestelsel, teken 'n benoemde grafiek om die daaglikse lone te illustreer wat deur Lithe Fitters se algemene assistent verdien word. (4) Gebruik die grafieke geteken op BYLAE A of die inligting in TABEL 2 om die volgende vrae te beantwoord: (a) (b) (c) Hoeveel uur moet beide assistente werk om 'n gelyke bedrag op 'n spesifieke dag te verdien? (1) Watter maatskappy se algemene assistent verdien meer indien beide vir 8 uur op 'n spesifieke dag werk? (1) Bereken die verskil in daaglikse lone indien die twee algemene assistente vir 1 uur op 'n spesifieke dag werk. (2)
11 Wiskundige Geletterdheid/V1 11 DoE/Feb. Maart Lithe Fitters is deur 'n kliënt gevra om 'n tafel met 'n blad in die vorm van 'n trapesium te vervaardig, soos hieronder getoon. Die lengtes van die ewewydige sye van die tafelblad is 210 cm en 130 cm. Die loodregte afstand tussen die ewewydige sye van die tafelblad is 60 cm. Die skuins kante van die tafelblad is elk 72,1 cm lank. 210 cm 60 cm 72,1 cm 130 cm Bereken die area van die bladoppervlak van die tafel. Area van trapesium = 21 (loodregte afstand) (som van die lengtes van die ewewydige sye) (4) 'n Dekoratiewe randafwerking moet om die rand van die tafel vasgegom word. Bereken die lengte van die dekoratiewe randafwerking wat benodig word. (2) [30]
12 Wiskundige Geletterdheid/V1 12 DoE/Feb. Maart 2010 VRAAG Mev. Mazibuko is die adjunkhoof van Hoërskool Injoloba in KwaMevana, wat in die Howick-gebied in KwaZulu-Natal geleë is. Sy bly by Memory Place 4. Haar man is 'n mediese dokter by die Howick Medi-Clinic. Gebruik die kaart van die gebied op BYLAE B om die volgende vrae te beantwoord: Skryf die ruitverwysing vir Hoërskool Injoloba neer. (1) Beskryf die relatiewe posisie van Hoërskool Howick vanaf Hoërskool Injoloba. (2) Die atletiekafrigters van Hoërskool Injoloba en Hoërskool Howick organiseer 'n pretloop vir hulle leerders, ouers en die gemeenskap wat by Hoërskool Injoloba sal begin en by Hoërskool Howick sal eindig. Beskryf 'n moontlike roete vir die pretloop as verkeersbeamptes sê dat Main Rd nie gebruik mag word nie. (4) Gebruik 'n liniaal om die lengte (in mm) van die kortste afstand op die kaart van Hoërskool Howick na Hoërskool Injoloba te bepaal. (2) Mev. Mazibuko laai elke oggend haar man by die Medi-Clinic af, en ry dan skool toe. As sy teen 'n gemiddelde spoed van 45 km/h ry, voltooi sy die enkelrit in een tiende van 'n uur. Bereken die afstand wat mev. Mazibuko op hierdie enkel daaglikse rit dek. Afstand = gemiddelde spoed tyd (3)
13 Wiskundige Geletterdheid/V1 13 DoE/Feb. Maart Elke jaar hou Hoërskool Injoloba 'n sokkertoernooi vir die leerders. Die spanne in die toernooi word na katte vernoem. TABEL 3 dui die aantal punte aan wat deur die ses sokkerspanne behaal is nadat sommige wedstryde in die skooltoernooi gespeel is. Elke span speel slegs een keer teen die ander vyf spanne. Spanne ontvang 3 punte vir 'n wen (W), 1 punt as hulle gelykop speel (G) en 0 punte as hulle verloor (L). Die formule wat gebruik word om die finale punte wat aangeteken is, uit te werk, is: Totale punte aangeteken = 3 W + G TABEL 3: Puntestand vir die skoolsokkertoernooi nadat sommige wedstryde gespeel is Spanne Aantal Totale wedstryde W G L punte gespeel Tiere Luiperds Jagluiperds A Leeus Poemas B Swartluiperds Bereken die volgende ontbrekende waardes: (a) A (1) (b) B (2) Die Luiperds en die Swartluiperds het teen mekaar gespeel en die wedstryd het gelykop geëindig. Bereken die totale punte van: (a) Die Luiperds (2) (b) Die Swartluiperds (2) 5.3 Mev. Schultz verkoop lekkergoed by die toernooi. Na een van die sokkerwedstryde het sy een pakkie lekkers oor, en sy besluit om dié lekkers gratis weg te gee. Die pakkie bevat 144 lekkers, opgemaak uit 44 aarbeigeur lekkers, 38 lemoengeur lekkers, 30 appelgeur lekkers en 32 druiwegeur lekkers. Leerders is genooi om willekeurig 'n lekker uit die pakkie te kies. Bepaal die waarskynlikheid (in vereenvoudigde vorm) dat die eerste leerder die volgende sal kies: 'n Aarbeigeur lekker (3) 'n Peergeur lekker (1) [23]
14 Wiskundige Geletterdheid/V1 14 DoE/Feb. Maart 2010 VRAAG 6 In Februarie 2007 is 'n grootskaalse gemeenskapsopname in al nege provinsies in Suid-Afrika uitgevoer. Die tabel hieronder toon die resultate van die opname en toon die aantal mense in elke provinsie in Suid-Afrika wat elektrisiteit vir beligting gebruik en wat toegang tot kraanwater het. TABEL 4: Toegang tot elektrisiteit en kraanwater in Suid-Afrika Aantal % wat mense wat Totale elektrisiteit PROVINSIE elektrisiteit bevolking vir beligting vir beligting gebruik gebruik Aantal mense wat toegang tot kraanwater het % wat toegang tot kraanwater het Vrystaat , ,5 Gauteng C 83, ,9 Noord-Kaap , ,8 Oos-Kaap , ,4 Noordwes , ,9 KwaZulu-Natal , D Limpopo , ,6 Mpumalanga , ,3 Wes-Kaap , ,8 SUID- AFRIKA B A 87,8 6.1 Wat verteenwoordig die ontbrekende waarde C in die tabel hierbo? (2) 6.2 Bereken die volgende ontbrekende waardes: (Gee elke antwoord afgerond tot die naaste eenheid.) A (2) B (3) C (3) D (3) 6.3 In watter provinsie is beide die persentasie gebruik van elektrisiteit vir beligting, sowel as die persentasie toegang tot kraanwater die kleinste? (2) [15] TOTAAL: 150
15 Wiskundige Geletterdheid/V1 DoE/Feb. Maart 2010 SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER BYLAE A VRAAG EN DAAGLIKSE LONE VERDIEN DEUR DIE TWEE ALGEMENE ASSISTENTE Mango Computech Daaglikse loon in rand Aantal uur gewerk 8
16 Wiskundige Geletterdheid/V1 DoE/Feb. Maart 2010 BYLAE B VRAAG 5.1 KAART VAN DIE HOWICK-GEBIED IN KWAZULU-NATAL Ingang van Hoërskool Howick Howick Medi-Clinic Mev. Mazibuko se huis A B C D Ingang van Hoërskool Injoloba
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur
- - GRAAD FINALE ASSESSERING ERING VRAESTEL NOVEMBER 06 TOTAAL: AL: 50 TYD: 3 uur - - INSTRUKSIES:. Hierdie vraestel bestaan uit 0 vrae.. Beantwoord alle vrae. 3. Toon alle stappe in die berekenings. 4.
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 1 Vraestel 01 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 120 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 216 WISKUNDE V2 PUNTE: 15 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 216) INSTRUKSIES EN INLIGTING
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om assebleif Wiskundige Geletterdheid/V1 2 VRAAG 1 1.1.1
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com Wiskunde
1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NOVEMBER 2010 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 2 bylaes. Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/November
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM
Province of the ETERN CAPE EDUCATION NIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT / RG / RM F SF J/O P R Verduideliking
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se EamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee
WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10-jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1
Provinsie van die Oos-Kaap ONDERWYS NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MLITA1* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, insluitende
Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 203 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE: 40 TYD: 2 2 uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 9A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 1½ uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
Mathematical Literacy/P2 1 DBE/November 2012 NSC GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MODEL 2014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 3
NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika
Graad 11 Fisika Kennisarea: Meganika 1.1 Skalare en vektore Skalaar: n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar wat nie rigting het nie. Skalaar Voorbeelde: massa (6 kg); tyd (5 s); afstand (2
WISKUNDIGE GELETTERDHEID
WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL GRAAD 2-REKORDEKSAMEN 04 September 207 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. SACAI WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL KOPIEREG VOORBEHOU 207 GRAAD 2-REKORDEKSAMEN
1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 1 bylae en 1 antwoordblad. Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DoE/November
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 017 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n Inligtingsblad
Wiskundige Geletterdheid
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com
GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HODIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 1 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
SEPTEMBER-EKSAMEN 2008
WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 2) TYD/TIME: 3 UUR/ HOURS PUNTE/MARKS: 150 SEPTEMBER 2008 onderwys Wes-Kaap Onderwysdepartement NASIONALE STRATEGIE VIR LEERDERPRESTASIE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NOVEMBER 2014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 2 bylaes en 4 antwoordblaaie. Wiskundige Geletterdheid/V1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus
Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde
Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 15 bladsye isluited 1 iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/SEPTEMBER
GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 JUNIE 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *JMATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 14 bladsye, isluited 1 bladsy iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/JUNIE
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 015 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 1 bladsye en 'n Inligtingsblad
1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM
Page 1 10 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM M KA A SLEUTEL Punt vir metode Deurgaans akkurate bewerking Akkuraatheid 1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 C 1.2 C 1.3 B
JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12
JUNIE-EKSAMEN 014 FISIESE WETENSKAPPE 1/ MEMORANDUM GRAAD 1 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 1513 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 33 Faks : 086 556 8595
Ontdek die eienskappe van 'n sirkel
OpenStax-CNX module: m3060 Ontdek die eienskappe van 'n sirkel Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 WISKUNDE 2 Graad
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 00 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye, diagramvelle e iligtigsblad. Wiskude/V DBE/November 00 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels
KLASTOETS GRAAD FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels PUNTE: 45 TYD: uur INSTRUKSIES EN INLIGTING. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT RAAD 2 ISKUNDIE ELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 50 SIMBOOL A CA C J M MA P R RT/R S SF VERDUIDELIKIN Akkuraatheid Konsekwente akkuraatheid Omsetting/Omskakeling Regverdiging
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2010 MEMORANDUM
GRAAD 2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 200 MEMORANDUM PUNTE: 50 SIMBOOL A CA C J M MA P R RT/RG S SF O VERDUIDELIKING Akkuraatheid Deurlopende akkuraatheid Omskakeling/Herleiding/Omsetting
KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK
1 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK NASIEN MEMORANDUM : September 014 V.1 VRAAG 1 1.1 C 1. D 1.3 C 1.4 D 1.5 B 1.6 D 1.7 B 1.8 B 1.9 D 1.10 B [0] VRAAG.1.1 Wanneer 'n resulterende/netto krag op 'n voorwerp
PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur
PracMaths Trigonometrie is Maklik Graad 0 & Set by / Ogestel deur Seeliger ~ Mouton Trigonometrie is Maklik Graad 0 & ~ PS JNM PULISHERS (Pty) Ltd 07 PO ox 955 WTERKLOOF 05 Tel: (0) 60 907 Fax: (0) 60
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn antwoordblad en data blaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN WISKUNDE V1 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye e 1 iligtigsblad. Wiskude/V1 DBE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgede istruksies aadagtig
Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 9 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers
Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 9 VAW vereniging vir afrikaanse wiskunde-onderwysers n Inisiatief van Solidariteit Helpende Hand www.skoolwiskunde.co.za Hierdie Jaarlikse Nasionale
NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10
Updated January 2015 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskappe Punte: 125 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 12 Nov 2015 Moderator: M. Aspeling Tyd: 2 ure Vraestel No.: Vraestel
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V FEBRUARIE/MAART 00 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladse, 3 diagramvelle e ' iligtigsblad. Wiskude/V DoE/Feb. Maart 00 INSTRUKSIES EN INLIGTING
FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)
VOORBEREIDENDE EKSAMEN GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (EMIE) SEPTEMBER 2018 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, 4 inligtingsblaaie en 'n grafiekpapier. Fisiese Wetenskappe
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V MODEL 007 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye, ' vel grafiekpapier e ' bladsy-formuleblad. Wiskude/V DoE/Model 007 INSTRUKSIES EN INLIGTING
NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMER 0 MEMORANDUM PUNTE: 0 Hierdie eorandu bestaan uit bladsye. laai asb o Wiskunde/V DE/Noveber 0 NOTA: Indien `n kandidaat `n vraag TWEEKEER beantwoord
GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 018 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye insluitend ʼn -bladsy gegewensblad. FISIESE WETENSKAPPE V1
Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 7 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers
Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 7 VAW vereniging vir afrikaanse wiskunde-onderwysers n Inisiatief van Solidariteit Helpende Hand www.skoolwiskunde.co.za Hierdie Jaarlikse Nasionale
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit: 'n vraestel van
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *IPHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitende gegewensblasye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V FEBRUARIE/MAART 009 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 0 bladse, ' formuleblad e diagramvelle. Wiskude/V DoE/Febr. Maart 009 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse
Week 1 n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender Platinum is gevind in n landelike area wat aan n stam behoort. Platinum is n baie waardevolle metaal. Grondmonsters wys dat platinum slegs 500 m onder
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V FEBRUARIE/MAART 0 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye, diagramvel e iligtigsblad. Wiskude/V DBE/Feb. Mrt. 0 INSTRUKSIES EN INLIGTING
METRO OOS ONDERWYS DISTRIK
METRO OOS ONDERWYS DISTRIK GRAAD 1 WISKUNDE VRAESTEL SEPTEMBER 014 PUNTE: 150 TYD: 3 ure Hierdie eksamevraestel bestaa uit ttaal va 0 bladsye. Wiskude Vraestel MOOD-September 014 INSTRUKSIES EN INLIGTING
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 WISKUNDE MODELVRAE
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 WISKUNDE MODELVRAE Hierdie boekie bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit. RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA)
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye insluitend 2 datablaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2016)
GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provisie va die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Oderwys Kompleks Soe 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 1 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende vier
GR 10 WISKUNDE EKSAMENVRAESTELLE
Gr 1 Wiskunde Nasionale Modelvraestel 1 GR 1 WISKUNDE EKSMENRESTELLE NSINLE MDELRESTEL 1 Dui LLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat j in die bepaling van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 00 MEMORANDUM PUNTE: 0 Hierdie memorandum bestaan uit bladsye. Wiskunde/V DBE/November 00 NOTA: As n kandidaat n vraag TWEE keer beantwoord, merk
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 ure 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 19 bladsye, 'n
KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018
KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018 GRAAD 12 TYD: 3 UUR EKSAMINATORE: KWOD PLC TOTAAL: 150 MODERATORS: A WESSELS & MZ MOERAT INSTRUKSIES EN INLIGTING
CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1
ONDERWERP Eksponente en wortelvorme Vergelykings en ongelykhede Getalpatrone Analitiese Meetkunde GRAAD 11_Kwartaal 1 INHOUD 1. Vereenvoudig uitdrukkings en los vergelykings op deur van die eksponentwette
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (VR2) MARKS: 150 VOORBEREIDINGSEKSAMEN SEPTEMBER 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 URE ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie.
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Die transformator word gebruik om die spanning en stroom van n WS-sein te verander. Dit bestaan uit twee of meer windings wat op n gemeenskaplike kern gedraai is. Een
Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae
1. Definieer: Graad 11 Fisiese Wetenskappe Meganika Hersieningsoefening Vrae 1.1. Krag 1.2. Resultante krag 1.3. Ewewig 1.4. Normaalkrag 1.5. Wrywingskrag 1.6. Traagheid 1.7. Gravitasieveld 1.8. Gewig
GR 12 WISKUNDE: VRAESTELLE & MEMO'S
GR WISKUNE: VRESTELLE & MEM'S 'n KV-gerigte eksamenvraestel uit ie ntwoord-reeks Gr Wiskunde in studiegids elangrike raad aan matrikulante in die plvak Eksamenvraestelle Vraestel... Vraestel... Memo's
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) NOVEMBER 2017 PUNTE: 150 TYD: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November
EKSAMENVRAESTELLE PATRONE EN RYE [26]
NSINLE EKSEPLR V J mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tens anders vermeld. Indien nodig, rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tens anders
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GR NSIONL SNIOR SRTIFIKT GR WISKUN V3 NOVMR 00 PUNT: 00 TY: uur Hierdie vraestel bestaa uit 7 bladsye, 3 diagramvelle e iligtigsblad. Wiskude/V3 /November 00 INSTRUKSIS N INLIGTING Lees die volgede istruksies
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 008 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 0 bladsye, ' iligtigsblad e diagramvelle. Wiskude/V DoE/November 008 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Om driehoeke te klassifiseer en te konstrueer
OpenStax-CNX module: m31061 1 Om driehoeke te klassifiseer en te konstrueer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE
Vraag 1 Plekwaarde en Waarde: 6-syfertelgetalle
Graad Play! Wiskunde Antwoordboek 0 Vraag Plekwaarde en Waarde: -syfertelgetalle Afdeling : Telgetalle KWARTAAL. Skryf die plekwaarde van elke onderstreepte syfer neer. a) 0 HD b) T c) D d) H e) TD f)
Meesters vir transparante. 5.1 Meganika
Meestes vi tanspaante 5.1 Meganika KENNISAREA: MEGANIKA Meganika Vektoe in twee dimensies Newton se bewegingswette Newton se univesele gavitasiewet EENHEID 1 VEKTORE IN TWEE DIMENSIES Skalae en vektoe
GRAAD 11 NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) RIGLYNE VIR NASIEN
MEMORANDUM VRAESTEL 2
MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel duidelik te maak aan die leerders. Leerders moet bewus
Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 3 & 4 Meetkunde & Meting (2D)
Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 3 & 4 Meetkunde & Meting () VRE Meetkunde van Reguitlyne riehoeke: asiese feite Kongruente Δ e Gelykvormige Δ e Vierhoeke Meestal vorige N-eksameninhoud lle vrae is gegradeer
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2014 10842 FISIESE WETENSKAPPE TWEEDE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 19 TYD: 3 uur 12 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye, insluitend 4 gegewensblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER
GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014
GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 75 TYD: 1½ ure Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bladsy vir rofwerk Bladsy 1 van 11 GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2: KAARTWERK GRAAD
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MODEL 2014 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad. Elektriese Tegnologie 2 DBE/2014
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 014 10841 FISIESE WETENSKAPPE EERSTE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 3 TYD: 3 uur 1. (Eerste Vraestel) 10841/14 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Wanneer stroom deur n weerstand vloei, sal die weerstand krag verbruik en hitte opwek. Hierdie eienskap word in baie elektriese toestelle toegepas, byvoorbeeld
GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 4 inligtingsblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE PUNTE:: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en ʼn formuleblad. 2 ELEKTRIESE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 008 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye, ' iligtigsblad e 4 diagramvelle. Wiskude/V DoE/November 008 INSTRUKSIES EN INLIGTING
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye saam met inligtingsblad INSTRUKSIES EN INLIGTING
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V1 DE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.. 3.
CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11
- 1 - Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 1 Funksies 2 Getalpatrone, rye en reeks 3 Finansies, groei en interval 4 Algebra 5 Differensiaal rekene 6 Waarskynlikheid 7
TEGNIESE TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 WISKUNDE GRAAD TechMaths G10_Afr_Cover LB.indd /10/22 3:52 PM
TEGNIESE WISKUNDE GRAAD 10 GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE 2154 TechMaths G10_Afr_Cover LB.indd 1-3 2015/10/22 3:52 PM GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE Ontwikkel en gefinansier as n voortgesette projek van die Sasol
GRAAD 11 NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende 4 gegewensbladsye en 1 antwoordblad. 2 FISIESE
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor n Tipiese induktor bestaan uit n draadspoel wat selfondersteunend of om n spoelvorm gedraai mag wees. Wanneer n stroom deur n geleier vloei, ontstaan n magnetiese