Ë1512-A-MAL-JE01 µî JUNIE-EKSAMEN 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID 1/2 GRAAD 12 %

Μέγεθος: px
Εμφάνιση ξεκινά από τη σελίδα:

Download "Ë1512-A-MAL-JE01 µî JUNIE-EKSAMEN 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID 1/2 GRAAD 12 %"

Transcript

1 Ë1512-A-MAL-JE01 µî JUNIE-EKSAMEN 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID 1/2 GRAAD 12 % Kandidaat se naam & van: Studentenommer: Neem kennis: Hierdie vraestel moet ingehandig word saam met die unieke strepieskodevoorblad (beskikbaar op my.impak), onderteken deur die goedgekeurde toesighouer. Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Telnr : /44 Faks : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Bladsy 1 van 15

2 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Bladsy 2 van 15

3 WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN EKSAMINATOR: J.I. van Andel TYD: 2 ure MODERATOR: L. Young TOTAAL: 100 INSTRUKSIES: 1. Hierdie eksamenvraestel bestaan uit VYF vrae. 2. Beantwoord al die vrae van elke afdeling, tensy anders vermeld. 3. Lees deur die hele vraestel voordat jy dit beantwoord. 4. Nommer elke vraag soos versoek. 5. Dit is in jou eie belang om netjies en leesbaar te skryf. 6. Trek n lyn na elk vraag. 7. Begin elke vraag op n nuwe bladsy. 8. Gebruik slegs n blou bolpuntpen. 9. Bylaes A D* is by hierdie eksamenvraestel aangeheg. 10. Slegs n nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word. 11. Alle bewerkings moet getoon word om punte te verdien. 12. Alle maateenhede moet, waar van toepassing, aangedui word. * Vraag moet op die aangehegte Bylae B beantwoord word. Skryf jou naam en studentenommer op die bylae en handig dit saam met jou antwoordstel in. Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Bladsy 3 van 15

4 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Bladsy 4 van 15

5 VRAAG 1 Die 2014 Olimpiese Winterspele het vanaf 7 tot 23 Februarie 2014 in Sochi, Rusland plaasgevind. Grant Venter het vir homself en sy vrou, Melissa, n toerpakket bespreek om die Spele by te woon. Hy het op n toerpakket van Smart Toere besluit, wat die volgende insluit: PAKKET VIR DIE 2014 OLIMPIESE WINTERSPELE, SOCHI Die prys per persoon wat n kamer deel is ,58 RUB (Russiese roebels). Hierdie tarief sluit die volgende in: v Alle belasting, fooie en kostes. v Ses nagte se verblyf in die Marins Park Hotel. v Daaglikse ontbyt. v Besienswaardigheidstoere. v Olimpiese Winterspele geskenkpak. v 60% afslag op alle kaartjies na die Spele. v Vliegkaartjies ingesluit. v Privaat vervoer na en vanaf die hotel. 1.1 Bereken die koste van die toerpakket vir Grant en Melissa Venter in Suid- Afrikaanse rand (ZAR). Gebruik die wisselkoers 1,00 ZAR = 4,78 RUB. (3) 1.2 Hoeveel moet die Venters vir ontbyt betaal met hierdie toerpakket? (2) 1.3 Grant ontvang elke maand n salarisstrokie. Verwys na die afskrif van sy salarisstrokie hieronder en beantwoord die vrae wat daarop volg. Werknemernaam: Venter GA Adres: Eiderstraat 2, Florida Beroep: Dieselwerktuigkundige Bankrekeningnommer: Betaaldatum: 2014/01/31 ID-nommer: Belastingnommer: Inkomste Bedrag Aftrekkings Bedrag Basiese salaris R19 400,25 Inkomstebelasting R 3 145,09 Mediese fonds R 1 235,00 Pensioen R 1 455,01 WVF R 194,00 Bruto Salaris R19 400,25 Totale aftrekkings R... R 13371, Vir watter maand is Grant se salarisstrokie uitgereik? (2) Wat is Grant se inkomste voor aftrekkings? (2) Bereken die totale aftrekkings in Grant Venter se salarisstrokie. (2) Watter persentasie van Grant se basiese salaris word vir sy mediese fonds afgetrek? (3) Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Bladsy 5 van 15

6 1.4 Grant oorweeg dit om n lening aan te gaan om n gedeelte van die reis na Rusland te finansier. Melissa het vir hom n brosjure van African Bank gegee wat n leningsbetalingstabel bevat. Verwys na die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg. LANGTERMYNLENING Wat jy ook al benodig, African Bank bied langtermynlenings tot en met R * met vaste maandelikse paaiemente en tot 84 maande* om terug te betaal. Langtermynlening-terugbetalingstabel Leningsbedrag R R R R R R Leningtermyn (maande) Vaste maandelikse paaiemente* R584 R758 R1 318 R1 948 R3 341 R5 065 Paaiementtotaal* R R R R R R Rentekoers en fooie* Rentekoers gebaseer op individuele risikoprofiel en bekostigbaarheid. Aanvangsfooie gebaseer op terugbetalingstermyn. Aanvangsfooie, assuransiefooie en diensgeld ingesluit. Terugbetaling sluit BTW in, pryse korrek ten tye van uitgawe maar onderhewig aan verandering. Vaste maandelikse paaiement sluit maandelikse fooi, aanvangsfooi sowel as vasgestelde assuransiefooi in. Paaiementtotale is afgerond tot die naaste rand Hoe lank is die voorgestelde betalingstermyn as Grant ongeveer R nodig het, bykomend tot die geld wat hy gespaar het? (2) Bereken die rentewaarde wat gehef sal word op n lening van R oor n tydperk van 60 maande. (2) Watter fooie is by die maandelikse paaiement ingesluit? (3) 1.5 Grant het n hoë kwaliteit digitale kamera gekoop om goeie kwaliteit foto s van sy reis te neem. Die koopprys van die kamera is tans R Bereken die prys van die kamera oor n jaar indien die inflasiekoers 6% is. Gebruik die formule nuwe prys = (huidige prys x inflasiekoste) + huidige prys. (3) 1.6 Grant het kaartjies vir die yshokkie se kwalifiserende rondtes, asook die finale rondte, teen R420 per persoon bespreek. Met sy aankope het hy 40% afslag ontvang. Bereken hoeveel hy moet betaal ná die 40% afslag. Gebruik die formule betaling per persoon = koste per persoon (koste per persoon x afslagpersentasie). (3) Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Bladsy 6 van 15

7 1.7 Op die oggend van die Venters se vlug na Moskou besef Grant dat hy nog nie sy kredietkaartbetaling van R3 999,99 vir die aankope van n bagasiestel in Desember 2013 gemaak het nie. Die kredietkaart het n rentevrye periode van 55 dae. Die rentekoers is 18%. Hoeveel rente word gehef as hy die betaling doen voor hy uit Johannesburg vertrek? Gebruik die formule rente betaalbaar (R) = totale koste x rentekoers. (3) [30] VRAAG Verwys na die onderstaande vlugskedule na Moskou, Rusland en beantwoord die vrae wat volg. VLUGNOMMER ROETE DATUM VERTREKTYD AANKOMSTYD South African Airways (332) Lufthansa (321) Johannesburg München München Moskou :20 07: :00 17: Hoe lank was die vlug van Johannesburg na München? Gee jou antwoord in ure en minute. (2) Hoe laat het die vlug vanaf München vertrek? (2) Op watter datum het die vlug in Moskou gearriveer? (2) Verander die formaat van 17:05 (digitale tyd) na analoogtyd. (2) 2.2 Met die Venters se aankoms in Moskou was die temperatuur 42,8 Fahrenheit ( F). Skakel hierdie temperatuur om na Celsius ( C). Gebruik die formule C = ( F 32 ) 1,8. (2) 2.3 Die Olimpiese Stadion is n ¾ myl vanaf die Marins Park Hotel waar die Venters tydens die Spele gaan bly. Bepaal die afstand in meter vanaf die Olimpiese Stadion na die Marins Park Hotel. Rond jou antwoord af tot die naaste meter. Gebruik die onderstaande inligting om jou te help. 1 myl = jaarts 1 jaart = 0,9144 m 1 myl = 1,6093 km (4) Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Bladsy 7 van 15

8 2.4 Die medaljes vir die Olimpiese Spele word deur n langsame smelt- en gietproses gemaak. Sodra die metale gesmelt is, word dit in gespesialiseerde vorms gegiet wat spesiaal deur die gasheerland ontwerp word. Die eerste drie plekke in elke afdeling wen onderskeidelik goud, silwer en brons medaljes. Die dikte van n medalje is 3 mm en die diameter is 60 mm. Beantwoord die volgende vrae: Wat is die radius van elke medalje? (2) Bereken die volume/kapasiteit van die vorm waarin die metaal gegiet moet word om een medalje te vervaardig. Gee jou antwoord in cm 3. Gebruik die onderstaande inligtingstabel om jou te help. VRAAG 3 (1 cm 3 = mm 3 ) π = 3,14 Gebruik die formules: Volume van n silinder = area van basis x hoogte Kapasiteit van n silinder = π (radius) 2 x diepte (4) Sowat 135 m lint word vir 150 medaljes benodig. As 1 m lint R3,50 kos, bereken hoeveel dit sal kos om lint vir 150 medaljes te koop. (2) [22] 3.1 As beloning vir die eerste plek wat hulle in die Interhoër Swemliga behaal het, het die beheerliggaam van die St. Ursula Hoërskool al die swemmers na Gold Reef City geneem. Elke leerder het n kaart (BYLAE A) met die uitleg van die pretpark ontvang. Bestudeer die kaart en beantwoord die volgende vrae Skryf die ruitverwysing vir die ingang na die pretpark neer. (2) Wat is by B9 geleë? (2) Wat verteenwoordig die simbool (H)? (2) Wat is die relatiewe posisie van The Village (C7) ten opsigte van The Cove (B5)? (2) Gee die algemene rigting van Town Square vanaf die ingang van die pretpark. (2) Verduidelik wat bedoel word met n skaal van 1 : (2) Gebruik die skaal soos genoem in en bereken die afstand vanaf die ingang van die pretpark tot by die UFO as jy op die wit paadjie sou loop. Die afstand tussen die twee punte is 14 cm. (3) [15] 3 mm Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Bladsy 8 van 15

9 VRAAG 4 Die Twee Oseane-maraton is op 18 April 2014 in Kaapstad gehou. Dit is een van die wêreld se bekendste maratons en volgens die organiseerders is dit die wêreld se mooiste maraton, met n asemrowende uitsig. Beantwoord die volgende vrae. 4.1 Harmony Runners Club het plek vir een ekstra atleet in hulle span. Die spanbestuurder moet besluit watter atleet beter sal vaar Bernard of Vincent. Verwys na die onderstaande tabel wat die tydtoetse van die twee atlete vir n 10 kmwedloop bevat. Tydtoetse vir 10 km in minute Bernard 39,2 39, Vincent Is die bostaande data diskrete of kontinue (deurlopende) data? (2) Bernard se mediaantyd is 45 minute. Bereken Vincent se mediaantyd. (2) Vincent se gemiddelde tyd is 38 minute. Bereken Bernard se gemiddelde tyd. Rond af tot die naaste minuut. (3) Bereken die variasiewydte vir Vincent se tydtoetse. (2) 4.2 Die onderstaande tabel bevat n opname van die verskillende hardloopskoene wat in 2014 se Twee Oseane-maraton, waaraan atlete deelgeneem het, gebruik is. Beantwoord die vrae wat volg. Hardloopskoene-opname Handelsnaam Totaal Hi-tech 19 Mizuna 87 Brooks 218 Saucony 425 Adidas 1068 Nike 1893 Asics 5275 New Balance 1114 Reebok 278 Puma 97 Other Watter handelsnaam van hardloopskoene was die gewildste in die opname? (2) Was die opname gebaseer op n populasie of n steekproef van deelnemers aan die Twee Oseane-maraton? (2) Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Bladsy 9 van 15

10 4.3 Die Twee Oseane-maratonroete is redelik gelyk vir die eerste 25 km en klim dan vinnig tot by die hoogste punt by Constantianek. Van daar wissel die profiel van die roete tot by die eindpunt Gebruik die onderstaande tabel en teken n staafgrafiek op BYLAE B om die profiel van die roete by die verskeie liggings te verteenwoordig. VRAAG 5 Roeteprofiel Ligging Hoogte Wegspring: Newlands (N) 20 meter Houtbaai (HB) 12 meter Marathonmerk (MM) 39 meter Constantia Nek (CN) 215 meter Eindpunt: UCT (UCT) 85 meter (6) Watter ligging op die roete het die laagste hoogte? (2) [21] Op 3 Desember 2013 is die elektroniese tolhekstelsel (e-toll) in Gauteng geïmplementeer. Elke keer as n voertuig deur n elektroniese stellasie ry, word n spesifieke bedrag gehef. Die koste word bepaal deur die kilometerafstand wat deur die stellasie verteenwoordig word. 5.1 Volgens koerantberigte het 28,6% van die sowat 2,5 miljoen motoriste wat Gauteng se snelweë gebruik, e-toll-skyfies gekoop. Bereken die aantal motoriste wat e-tollskyfies gekoop het. Gebruik die formule aantal motoriste = aantal motoriste wat Gauteng se snelweë gebruik x % motoriste wat n e-toll-skyfie gekoop het. (3) 5.2. Xolani woon in Soweto en werk in Fourways. Soweto na Fourways is in n noordelike rigting. Verwys na BYLAE C en BYLAE D om die volgende vrae te beantwoord Deur hoeveel tolhekke ry Xolani vanaf sy huis in Soweto na sy werk in Fourways? (2) Watter tolhek is die duurste? Verskaf die nommer en die naam van die tolhek. (3) Bereken die totale koste van die tolgeld vir n eenrigtingrit vanaf Soweto na Fourways. (2) Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Bladsy 10 van 15

11 5.3. Xolani ry 28 km vanaf Florida na Rivonia in 0,25 uur. Bereken sy gemiddelde spoed in km/h. Gebruik die formule hieronder om jou te help. Spoed = Afstand Tyd (2) [12] TOTAAL: 100 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Bladsy 11 van 15

12 BYLAE A: GOLD REEF CITY-TEMAPARKKAART Heritage sites Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Bladsy 12 van 15

13 BYLAE B VRAAG NAAM: Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Bladsy 13 van 15

14 Junie-eksamen 2015 BYLAE C: GAUTENG E-TOLKAART Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Bladsy 14 van 15

15 BYLAE D: BESTAANDE TOLHEKKE 1 Barbet R5,80 16 Stork R4,87 33 Gull R6,38 2 Mossie R5,80 17 Ilowa R1,16 34 Ilanda R4,70 3 Indlazi R5,63 18 Leeba R4,18 35 Bee Eater R4,70 4 Pikoko R5,63 19 Ibis R4,18 36 Hadeda R4,70 5 Ivuzi R5,34 20 Kiewiet R4,47 37 Ntsu R4,70 6 Flamingo R5,34 21 Kwikkie R4,47 38 Heron R5,74 7 Ihobe R6,50 22 Starling R4,76 39 Blue Crane R5,74 8 Sunbird R6,50 23 Rooivalk R Swael R5,80 9 Tarentaal R4,99 24 Mpshe R3,83 41 Letata R8,12 10 Blouvalk R4,99 25 Oxpecker R3,83 42 Swan R8,12 11 Owl R6,21 28 Phakwe R4,29 43 Weaver R6,67 12 Pelican R6,21 29 Thaha R6,09 44 Hornbill R3,54 13 Kingfisher R5,51 30 Lenong R6,50 47 Ugaga R5,34 14 Ukhozi R5,51 30 Lekgwaba R4,70 48 Inkovu R6,32 15 Fiscal R4,87 31 Loerie R6,38 49 Penguin R6,32 SLEUTEL: Bestaande tolpaaie Toekomstige tolpaaie Tolhekke Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Bladsy 15 van 15

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur - - GRAAD FINALE ASSESSERING ERING VRAESTEL NOVEMBER 06 TOTAAL: AL: 50 TYD: 3 uur - - INSTRUKSIES:. Hierdie vraestel bestaan uit 0 vrae.. Beantwoord alle vrae. 3. Toon alle stappe in die berekenings. 4.

Διαβάστε περισσότερα

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 Wiskunde Graad 1 Vraestel 01 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord

Διαβάστε περισσότερα

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Διαβάστε περισσότερα

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word. CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM Province of the ETERN CAPE EDUCATION NIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT / RG / RM F SF J/O P R Verduideliking

Διαβάστε περισσότερα

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 120 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 216 WISKUNDE V2 PUNTE: 15 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 216) INSTRUKSIES EN INLIGTING

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om assebleif Wiskundige Geletterdheid/V1 2 VRAAG 1 1.1.1

Διαβάστε περισσότερα

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

WISKUNDIGE GELETTERDHEID WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL GRAAD 2-REKORDEKSAMEN 04 September 207 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. SACAI WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL KOPIEREG VOORBEHOU 207 GRAAD 2-REKORDEKSAMEN

Διαβάστε περισσότερα

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com Wiskunde

Διαβάστε περισσότερα

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD

Διαβάστε περισσότερα

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 1½ uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM

Διαβάστε περισσότερα

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se EamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee

Διαβάστε περισσότερα

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika Graad 11 Fisika Kennisarea: Meganika 1.1 Skalare en vektore Skalaar: n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar wat nie rigting het nie. Skalaar Voorbeelde: massa (6 kg); tyd (5 s); afstand (2

Διαβάστε περισσότερα

SEPTEMBER-EKSAMEN 2008

SEPTEMBER-EKSAMEN 2008 WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 2) TYD/TIME: 3 UUR/ HOURS PUNTE/MARKS: 150 SEPTEMBER 2008 onderwys Wes-Kaap Onderwysdepartement NASIONALE STRATEGIE VIR LEERDERPRESTASIE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

Διαβάστε περισσότερα

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR - 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com

Διαβάστε περισσότερα

1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.

1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld. CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD

Διαβάστε περισσότερα

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 014 FISIESE WETENSKAPPE 1/ MEMORANDUM GRAAD 1 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 1513 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 33 Faks : 086 556 8595

Διαβάστε περισσότερα

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 017 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n Inligtingsblad

Διαβάστε περισσότερα

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word. CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD

Διαβάστε περισσότερα

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike

Διαβάστε περισσότερα

Wiskundige Geletterdheid

Wiskundige Geletterdheid - 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 Provinsie van die Oos-Kaap ONDERWYS NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MLITA1* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, insluitende

Διαβάστε περισσότερα

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10-jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Mathematical Literacy/P2 1 DBE/November 2012 NSC GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MODEL 2014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 3

Διαβάστε περισσότερα

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 203 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE: 40 TYD: 2 2 uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 9A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM

Διαβάστε περισσότερα

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HODIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 1 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Διαβάστε περισσότερα

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels KLASTOETS GRAAD FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels PUNTE: 45 TYD: uur INSTRUKSIES EN INLIGTING. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2010 MEMORANDUM

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2010 MEMORANDUM GRAAD 2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 200 MEMORANDUM PUNTE: 50 SIMBOOL A CA C J M MA P R RT/RG S SF O VERDUIDELIKING Akkuraatheid Deurlopende akkuraatheid Omskakeling/Herleiding/Omsetting

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NOVEMBER 2010 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 2 bylaes. Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/November

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NOVEMBER 2014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 2 bylaes en 4 antwoordblaaie. Wiskundige Geletterdheid/V1

Διαβάστε περισσότερα

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za

Διαβάστε περισσότερα

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 015 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 1 bladsye en 'n Inligtingsblad

Διαβάστε περισσότερα

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM

1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM Page 1 10 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM M KA A SLEUTEL Punt vir metode Deurgaans akkurate bewerking Akkuraatheid 1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 C 1.2 C 1.3 B

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 JUNIE 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *JMATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 14 bladsye, isluited 1 bladsy iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/JUNIE

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn antwoordblad en data blaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE

Διαβάστε περισσότερα

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike

Διαβάστε περισσότερα

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel OpenStax-CNX module: m3060 Ontdek die eienskappe van 'n sirkel Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 WISKUNDE 2 Graad

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 1 bylae en 1 antwoordblad. Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DoE/November

Διαβάστε περισσότερα

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse Week 1 n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender Platinum is gevind in n landelike area wat aan n stam behoort. Platinum is n baie waardevolle metaal. Grondmonsters wys dat platinum slegs 500 m onder

Διαβάστε περισσότερα

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK 1 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK NASIEN MEMORANDUM : September 014 V.1 VRAAG 1 1.1 C 1. D 1.3 C 1.4 D 1.5 B 1.6 D 1.7 B 1.8 B 1.9 D 1.10 B [0] VRAAG.1.1 Wanneer 'n resulterende/netto krag op 'n voorwerp

Διαβάστε περισσότερα

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN WISKUNDE V1 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye e 1 iligtigsblad. Wiskude/V1 DBE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgede istruksies aadagtig

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT RAAD 2 ISKUNDIE ELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 50 SIMBOOL A CA C J M MA P R RT/R S SF VERDUIDELIKIN Akkuraatheid Konsekwente akkuraatheid Omsetting/Omskakeling Regverdiging

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 15 bladsye isluited 1 iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/SEPTEMBER

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 DRAMATIESE KUNSTE (NOVEMBER

Διαβάστε περισσότερα

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

Hosea se boodskap is Keer terug na God. 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer. Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer. Hosea 12: 7 "Wat jy moet doen is om na jou God toe terug te keer:

Διαβάστε περισσότερα

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE) VOORBEREIDENDE EKSAMEN GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (EMIE) SEPTEMBER 2018 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, 4 inligtingsblaaie en 'n grafiekpapier. Fisiese Wetenskappe

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *IPHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitende gegewensblasye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 018 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye insluitend ʼn -bladsy gegewensblad. FISIESE WETENSKAPPE V1

Διαβάστε περισσότερα

GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014

GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 75 TYD: 1½ ure Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bladsy vir rofwerk Bladsy 1 van 11 GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2: KAARTWERK GRAAD

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende vier

Διαβάστε περισσότερα

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 9 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 9 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 9 VAW vereniging vir afrikaanse wiskunde-onderwysers n Inisiatief van Solidariteit Helpende Hand www.skoolwiskunde.co.za Hierdie Jaarlikse Nasionale

Διαβάστε περισσότερα

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit: 'n vraestel van

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (VR2) MARKS: 150 VOORBEREIDINGSEKSAMEN SEPTEMBER 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 URE ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie.

Διαβάστε περισσότερα

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Updated January 2015 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskappe Punte: 125 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 12 Nov 2015 Moderator: M. Aspeling Tyd: 2 ure Vraestel No.: Vraestel

Διαβάστε περισσότερα

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems Fisiese Wetenskappe Vraestel 1 Afdeling A Vraag 1: Eenwoorditems Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die korrekte woord/ term langs die vraagnommer (1.1 1.5) in die ANTWOORDBOEK

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye saam met inligtingsblad INSTRUKSIES EN INLIGTING

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende 4 gegewensbladsye en 1 antwoordblad. 2 FISIESE

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 00 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye, diagramvelle e iligtigsblad. Wiskude/V DBE/November 00 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees

Διαβάστε περισσότερα

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK METRO OOS ONDERWYS DISTRIK GRAAD 1 WISKUNDE VRAESTEL SEPTEMBER 014 PUNTE: 150 TYD: 3 ure Hierdie eksamevraestel bestaa uit ttaal va 0 bladsye. Wiskude Vraestel MOOD-September 014 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Διαβάστε περισσότερα

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018 KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018 GRAAD 12 TYD: 3 UUR EKSAMINATORE: KWOD PLC TOTAAL: 150 MODERATORS: A WESSELS & MZ MOERAT INSTRUKSIES EN INLIGTING

Διαβάστε περισσότερα

GR 10 WISKUNDE EKSAMENVRAESTELLE

GR 10 WISKUNDE EKSAMENVRAESTELLE Gr 1 Wiskunde Nasionale Modelvraestel 1 GR 1 WISKUNDE EKSMENRESTELLE NSINLE MDELRESTEL 1 Dui LLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat j in die bepaling van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 FEBRUARIE/MAART 2010 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 2 bylaes. Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DoE/Feb.

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) NOVEMBER 2017 PUNTE: 150 TYD: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V MODEL 007 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye, ' vel grafiekpapier e ' bladsy-formuleblad. Wiskude/V DoE/Model 007 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Διαβάστε περισσότερα

BELANGRIKE INLIGTING: LEES NOU SKOOL VIR REKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPARTEMENT FINANSIËLE REKENINGKUNDE REKENINGKUNDE 1

BELANGRIKE INLIGTING: LEES NOU SKOOL VIR REKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPARTEMENT FINANSIËLE REKENINGKUNDE REKENINGKUNDE 1 FAC1502/101/3/2011 BELANGIKE INLIGTING: LEES NOU SKOOL VI EKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPATEMENT FINANSIËLE EKENINGKUNDE EKENINGKUNDE 1 MODULE 1 (FAC1502) EKENINGKUNDIGE BEGIPPE, BEGINSELS EN METODES STUDIEBIEF

Διαβάστε περισσότερα

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae 1. Definieer: Graad 11 Fisiese Wetenskappe Meganika Hersieningsoefening Vrae 1.1. Krag 1.2. Resultante krag 1.3. Ewewig 1.4. Normaalkrag 1.5. Wrywingskrag 1.6. Traagheid 1.7. Gravitasieveld 1.8. Gewig

Διαβάστε περισσότερα

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 ure 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 19 bladsye, 'n

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye insluitend 2 datablaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2016)

Διαβάστε περισσότερα

GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN

GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN GRAAD 12 GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN 2016 DATUM: 9 JUNIE 2016 PUNTE: 225 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. 2 INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit drie vrae wat op 10 bladsye gedruk

Διαβάστε περισσότερα

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 14 bladsye, 'n

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GESKIEDENIS V1 NOVEMBER 2014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 'n addendum van 14 bladsye. Geskiedenis/V1 2 DBE/November 2014

Διαβάστε περισσότερα

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL ASSESSERINGSTAAK NOVEMBER 2014 VRAESTEL 2 TAAL EN BEGRIP GRAAD 9 PUNTE: 80 TYDSDUUR: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. ALGEMENE INLIGTING

Διαβάστε περισσότερα

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 014 10841 FISIESE WETENSKAPPE EERSTE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 3 TYD: 3 uur 1. (Eerste Vraestel) 10841/14 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

Διαβάστε περισσότερα

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Die transformator word gebruik om die spanning en stroom van n WS-sein te verander. Dit bestaan uit twee of meer windings wat op n gemeenskaplike kern gedraai is. Een

Διαβάστε περισσότερα

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 WISKUNDE MODELVRAE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 WISKUNDE MODELVRAE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 4 WISKUNDE MODELVRAE Hierdie boekie bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit. RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA)

Διαβάστε περισσότερα

GR 12 WISKUNDE: VRAESTELLE & MEMO'S

GR 12 WISKUNDE: VRAESTELLE & MEMO'S GR WISKUNE: VRESTELLE & MEM'S 'n KV-gerigte eksamenvraestel uit ie ntwoord-reeks Gr Wiskunde in studiegids elangrike raad aan matrikulante in die plvak Eksamenvraestelle Vraestel... Vraestel... Memo's

Διαβάστε περισσότερα

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 7 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers

Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 7 VAW. vereniging vir afrikaanse. wiskunde-onderwysers Jaarlikse Nasionale Assessering HERSIENINGSGIDS GRAAD 7 VAW vereniging vir afrikaanse wiskunde-onderwysers n Inisiatief van Solidariteit Helpende Hand www.skoolwiskunde.co.za Hierdie Jaarlikse Nasionale

Διαβάστε περισσότερα

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2014 10842 FISIESE WETENSKAPPE TWEEDE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 19 TYD: 3 uur 12 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

Διαβάστε περισσότερα

METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12

METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12 METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) SEPTEMBER 2015 PUNTE: 150 TYD: 3 hours Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe V2 2 September

Διαβάστε περισσότερα

MASJINERIEKOSTEGIDS VIR WESKAAP GRAANPRODUSENTE JUNIE 2018

MASJINERIEKOSTEGIDS VIR WESKAAP GRAANPRODUSENTE JUNIE 2018 MASJINERIEKOSTEGIDS VIR WESKAAP GRAANPRODUSENTE JUNIE 2018 MASJINERIEKOSTEGIDS VIR WESKAAP GRAANPRODUSENTE JUNIE 2018 Saamgesit en versprei deur: OVERBERG AGRI (EDMS) BPK www.overbergagri.co.za Tel. 028

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GR NSIONL SNIOR SRTIFIKT GR WISKUN V3 NOVMR 00 PUNT: 00 TY: uur Hierdie vraestel bestaa uit 7 bladsye, 3 diagramvelle e iligtigsblad. Wiskude/V3 /November 00 INSTRUKSIS N INLIGTING Lees die volgede istruksies

Διαβάστε περισσότερα

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is. 1 AFDELING A Antwoord SLEGS op die spesiale ANTWOORDBLAD. As jy die lyntjiespapier van die eksamenboek gebruik vir hierdie afdeling gaan die vraag nie gemerk word nie en jy verbeur jou punte vir die vraag.

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MODEL 2014 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad. Elektriese Tegnologie 2 DBE/2014

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Διαβάστε περισσότερα

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer Elektroniese stroombane is gewoonlik saamgestel van komponente wat by elektroniese winkels aangekoop kan word. Een van die komponente is die weerstand, en is bloot

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) RIGLYNE VIR NASIEN

Διαβάστε περισσότερα

MASJINERIEKOSTEGIDS VIR WESKAAP GRAANPRODUSENTE Junie 2015

MASJINERIEKOSTEGIDS VIR WESKAAP GRAANPRODUSENTE Junie 2015 5 MASJINERIEKOSTEGIDS VIR WESKAAP GRAANPRODUSENTE Junie 2015 Saamgesit en versprei deur: OVERBERG AGRI (EDMS) BPK www.overbergagri.co.za Tel. 028 214 3800 Francois Human francoish@overbergagri.co.za 028

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 4 inligtingsblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER

Διαβάστε περισσότερα

EKSAMENVRAESTELLE PATRONE EN RYE [26]

EKSAMENVRAESTELLE PATRONE EN RYE [26] NSINLE EKSEPLR V J mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tens anders vermeld. Indien nodig, rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tens anders

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V FEBRUARIE/MAART 009 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 0 bladse, ' formuleblad e diagramvelle. Wiskude/V DoE/Febr. Maart 009 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Διαβάστε περισσότερα

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1 ONDERWERP Eksponente en wortelvorme Vergelykings en ongelykhede Getalpatrone Analitiese Meetkunde GRAAD 11_Kwartaal 1 INHOUD 1. Vereenvoudig uitdrukkings en los vergelykings op deur van die eksponentwette

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V FEBRUARIE/MAART 0 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye, diagramvel e iligtigsblad. Wiskude/V DBE/Feb. Mrt. 0 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye insluitend 2 gegewensblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER

Διαβάστε περισσότερα

MEMORANDUM VRAESTEL 2

MEMORANDUM VRAESTEL 2 MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel duidelik te maak aan die leerders. Leerders moet bewus

Διαβάστε περισσότερα

Elektriese Aandryfstelsels 324

Elektriese Aandryfstelsels 324 Elektriese Aandryfstelsels 324 Stappermotors Dr. P.J Randewijk Universiteit Stellenbosch Dep. Elektriese & Elektroniese Ingenieurswese Stephan J. Chapman Hoofstuk 9 (5 de Uitgawe) 1 / 24 Raamwerk 1 Stappermotors

Διαβάστε περισσότερα

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Wanneer stroom deur n weerstand vloei, sal die weerstand krag verbruik en hitte opwek. Hierdie eienskap word in baie elektriese toestelle toegepas, byvoorbeeld

Διαβάστε περισσότερα