GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN
|
|
- Ἀρχιμήδης Χατζηιωάννου
- 7 χρόνια πριν
- Προβολές:
Transcript
1 GRAAD 12 GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN 2016 DATUM: 9 JUNIE 2016 PUNTE: 225 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.
2 2 INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit drie vrae wat op 10 bladsye gedruk is. 2. Beantwoord AL DRIE vrae van 75 punte elk. 3. Alle diagramme word ingesluit op die BYLAAG. 4. Nommer alle vrae in die MIDDEL van die bladsy. 5. Los n LYN OOP tussen alle subgedeeltes. 6. Begin elke NUWE vraag AAN DIE BOKANT van n nuwe bladsy. 7. Nommer jou antwoorde PRESIES net soos die vrae genommer is in die vraestel. 8. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDBOEK skryf nie. 9. OMKRING die vrae wat jy beantwoord het op die voorblad van die ANTWOORDBOEK. 10. Skryf DUIDELIK en LEESBAAR. 11. Waar moontlik, illustreer jou antwoorde met benoemde diagramme.
3 3 AFDELING A KLIMAAT en WEER EN GEOMORFOLOGIE VRAAG Beantwoord die volgende vrae deur die korrekte word in hakkies te kies. Skryf slegs die nommer en korrekte antwoord Die Kalahari Hoogdruk skep saam met n (termiese/kus) laagdruk bergwind omstandighede. Die dalende lug in die Kalahari Hoogdruk, vorm n inversielaag in die (winter/somer), wat verhoed dat warm vogtige lug die binneland bereik. In die somer, kan die Kalahari Hoogdruksel gevind word by n (hoër/laer)hoogte agv oppervlak verhitting. Die dalende lug in die Suid-Atlantiese Hoogdruksel veroorsaak semiwoestyn kondisies op die (wes/oos) kus van Suid-Afrika. Die rant van die (Suid-Atlantiese/Suid-Indiese) Hoogdruksel veroorsaak reënval oor die Suid-Westelike Kaap. Die (Suid-Atlantiese/Suid-Indiese) Hoogdruksel is bekend as n sel wat die pad van n middelbreedte sikloon blokkeer Die (Suid-Indiese/Suid-Atlantiese/Kalahari) hoogdruksel word normaalweg geassossieer met mis en verminderde sigbaarheid. (7 x 1) (7) 1.2 Verwys na die dreineerbekken in FIGUUR 1.2 en beantwoord die vrae wat volg. Skryf slegs die vraagnommer en die korrekte antwoord neer Gee n geografie term om die rivier te beskryf by Punt A. Identifiseer die tipe gradiënt wat geassosser word met die bo-loop van n rivier. Noem n fluviale landvorm wat geassossieer word met die benedeloop by B. Identifiseer die dominante fluviale landskap wat kenmerklik is van die middelloop. Die hang by punt C, word beskryf as n (gly/stoot) oewer. Gee n rede hoekom die volume water by punt D vermeerder. Bereken die stroomorde by punt E. Identifiseer die proses wat vir die ontstaan van die sand eilande by punt E verantwoordelik is. (8 x 1) (8)
4 4 1.3 Bestudeer FIGUUR 1.3 wat die temperatuur inversie binne-in n vallei aantoon, en beantwoord die vrae wat volg Hoekom word inversie in die algemeen na verwys as n negatiewe verval tempo? (1 x 1) Verduidelik hoe anabatiese winde bydra tot die verwydering van besoedeling, wat deur fabrieke geskep word. (1 x 2) Bespreek hoe die besoedeling, wat nie deur die anabatiese winde verwyder word nie, die gemiddelde temperatuur afname in die vallei in die aand beïnvloed. (2 x 2) Skryf n paragraaf van omtrent AGT reëls, waarin jy verduidelik hoekom jy die toekomstige ontwikkeling van fabrieke in die valley sal ontmoedig. (4 x 2) (2) (8) 1.4 Bestudeer FIGUUR 1.4 wat n gedeelte van n cumulonimbus wolk aantoon wat met n middelbreedte sikloon geassossieer word Noem EEN karaktereienskap op die skets wat aantoon dat dit n cumulonimbus wolk is. (1 x 1) Hoekom word cumulonimbus wolke in hierdie area van die middelbreedte sikloon aangetref? (1 x 2) Beskryf die dimensies van n cumulonimbus wolk. (2 x 2) Watter tipe persipitasie en weertoestande word geassossieer met hierdie tipe wolk? (2 x 2) Teken n bo-aansig van n middelbreedte sikloon as n sinoptiese voorstelling gedurende die volwasse stadium en dui ook die posisie van die cumulonimbus wolk op die diagram aan. (2 x 2) (2)
5 5 1.5 Foto A dui die rivierbedding van n episodiese rivier aan (a) Wat is n episodiese rivier? (1 x 1) (b) Gee bewyse vanaf die foto om jou antwoord in VRAAG (a) te ondersteun. (1 x 1) (c) Noem TWEE fisiese faktore, wat sigbaar is in die foto, wat die stroomvloei in die rivier kan beïnvloed. (2 x 2) (a) Wat is n permanente rivier? (1 x 1) (b) Skryf n paragraaf van ongeveer AGT reëls waarin jy bespreek wat die positiewe en negatiewe impak sal wees, indien n dam in die bo-loop van n permanente rivier gebou word, op die landbouaktiwiteite in die benedeloop sal hê. (4 x 2) (8) 1.6 Verwys na FIGUUR 1.6 en beantwoord die vrae wat daarop volg Definieer die konsep van stroomroof. (1 x 1) Onderskei tussen Rivier A en Rivier B om te bepaal watter een die roofstroom is. (1 x 1) (a) Gee n rede hoekom punt C verwys word na as die roofelmboog. (1 x 1) (b) Was die brug gebou voor of na die stroomroof plaasgevind het? (1 x 2) (2) (a) Bepaal die stroomorde by punt D. (1 x 2) (2) (b) Het die stroomorde (Antwoord van a) vermeerder of verminder nadat die stroomroof plaasgevind het? (1 x 2) (2) Gee DRIE redes hoekom daar nie n verarmde rivier gaan ontstaan in hierdie voorbeeld van stroomroof nie. (3 x 2) (6) [75]
6 6 VRAAG Verwys na FIGUUR 2.1 en dui aan of die onderstaande stellings verwys na Druksel A of Druksel B. Skryf slegs die nommer en dan A of B Die lugdruk vermeerder van die binnekant na buite Winde konvergeer binne-in die druksel Die lugsirkulasie is kloksgewys in die Noordelike Halfrond Die druksel is ook bekend as n anti-sikloon Die druksel word geassossieer met dalende lug Die druksel word geassossieer met n laag van lug waarin die temperatuur toeneem met n toename in hoogte Word gewoonlik geassossieer met subtropiese 30 breedtelyne Die druksel word geassossieer met stabiele weeromstandighede. (8 x 1) (8) 2.2 Verwys na FIGUUR 2.2 wat die dreineerdigtheid van twee dreineerbekkens aandui. Pas elke beskrywing by όf dreineerbekken A όf dreineerbekken B Digte plantbedekking wat oppervlakafloop verhoed. n Dreineerbekken wat hoë reënval ervaar. n Dreineerbekken wat hoofsaaklik kleierige/turf grond het. Die dreineerbekken het hoofsaaklik deurlaatbare rotse. Die rivier vloei deur heuwelagtige areas. Die dreineerbekken het poreuse rotse met sanderige grond. Die rivier vloei deur n geleidelike helling landskap. (7 x 1) (7)
7 7 2.3 Bestudeer die satellietbeeld van siklone in FIGUUR 2.3A en 2.3B voordat die vrae beantwoord word. Verwys na FIGUUR 2.3 A Verskaf bewyse vanaf FIGUUR 2.3 A wat aandui dat hierdie sikloon in die Noordelike Halfrond is. (1 x 1) Gee n term wat die wolkbeweging in FIGUUR 2.3 A die beste beskryf.(1 x 1) Verwys na FIGUUR 2.3 B Beskryf die beweging van lug binne die oog van hierdie sikloon. (1 x 2) Verklaar hoekom satellietbeelde baie effektief is in die volging van siklone. (3 x 1) Skryf n paragraaf van omtrent AGT reëls waarin die ekonomiese- en omgewingsimpak van siklone beskryf word. (4 x 2) (2) (3) (8) 2.4 FIGUUR 2.4 wys n stedelike hitte-eiland van Johannesburg in die winter Wat is n stedelike hitte-eiland? (1 x 1) Bereken die verskil in temperatuur tussen die stad van Johannesburg en Soweto. (1 x 2) (2) Deur gebruik te maak van die ligging van verskillende waterbronne rondom die stad van Johannesburg, verduidelik hoekom die gemiddelde temperature rondom Johannesburg waarskynlik laer sal wees. (2 x 2) Identifiseer enige TWEE newe effekte van hitte-eilande om mense en die natuurlike omgewing binne-in die stad van Johannesburg. (2 x 2) Stel n paar maniere voor waarmee die plaaslike regering die effek van Stedelike Hitte-eilande kan verminder. (2 x 2)
8 8 2.5 FIGUUR 2.5, in die BYLAAG illustreer n dreineerbekken met drie fases. Bestudeer die diagram noukeurig en beantwoord die vrae wat volg Identifiseer die stroompatroon wat in afdeling A kan ontstaan waar die dreineerbekken uit sedimentêre rots bestaan. (1 x 1) Beskryf die onderliggende sedimentêre rotsstruktuur wat geassossieer word met hierdie stroompatroon (antwoord wat volg op VRAAG 2.5.1). (1 x 1) Identifiseer die TWEE fases van die rivier wat A en B benoem is in FIGUUR 2.5. (2 x 1) (2) By watter een van die drie fases van n rivier is die waarskynlikheid vir vloede die meeste? (1 x 1) Verduidelik hoe die karaktereienskappe van die rivier fase genoem in VRAAG vloede sal bevoordeel? (1 x 2) (2) Skryf n paragraaf van omtrent AGT reëls waarin jy die verandering in energie van die rivier bespreek sowel as die langvorme wat ontstaan lanfs die bo- en middelloop van die rivier. (4 x 2) (8) 2.6 FIGUUR 2.6 illustreer die konsep van rivierverjonging Identifiseer die kenmerk van rivierverjoning wat sigbaar is in die illustrasie. (1 x 1) Noem DRIE voorwaardes waaronder rivierverjonging meer waarskynlik sal plaasvind. (3 x 2) Verduidelik hoe die kenmerke genoem in VRAAG gevorm word. (2 x 2) Verduidelik hoekom die landskap nie vir infrastruktuurontwikkeling geskik is nie. (2 x 2) (6) [75]
9 9 AFDELING B LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS VRAAG Kies die korrekte term vanuit die lys in die tabel om die volgende stellings die beste te beskryf. Jy mag dieselfde term meer as eenkeer gebruik. Residensiële sone; ligte-nywerheid sone; ontspannings sone; oorgangsone; swaarindustriële sone; landelike-stedelike oorgangsone; SSK; stedelike verval sone Die sone aan die buitewyk van die stedelike area, wat geassossieer word met hoë besoedelingsvlakke. Die SSK brei uit in die sone in. Sone van gemengde funksies rondom die SSK. Die hoogste landwaarde van al die grondgebruiksones. n Sone met fabrieke wat lae vlakke van besoedeling veroorsaak. n Sone wat dien as n geskikte ligging vir n lughawe. n Sone wat geassossieer word met gholf landgoede. (7 x 1) (7) 3.2 Kies die korrekte term vanuit KOLOM B wat die beskrywing in KOLOM A die beste pas. Skryf slegs die letter (A-H) langs die vraagnommer neer, bv M KOLOM A n Sisteem waarvolgens stedelike areas geklassifiseer word volgens grootte en funksie. KOLOM B A stedelike morfologie B stedelike uitbreiding Beweging van mense vanaf die stedelike gebiede na die plattelandse gebiede Die sy-aansig van die stad Vormlose uitbreiding van stedelike areas in die omliggende landelike areas in Die veroudering, agteruitgang en verswakking van geboue in die stadskern Die uiterlike vorm van n stedelike area Die sone op die buitewyke van die stad waar die landelike en stedelike funksies gemeng word Stedelike ontwikkeling wat plaasvind langs hoofweë in stedelike gebiede C D E F G H I J landelike-stedelike oorgangsone stedelike hiërargie stedelike profiel teen- verstedeliking Stedelike verval landelike-stedelike migrasie kommersiële strook ontwikkeling stedelike konstelasie (8 x 1) (8)
10 Verwys na FIGUUR 3.3 wat n foto van n tipe nedersetting aantoon Watter tipe nedersetting word deur die foto voorgestel? (1 x 1) (a) Klassifiseer die nedersetting (Antwoord by VRAAG 3.3.1) as όf n plaasopstal όf n gehuggie. (1 x 1) (b) Gee TWEE redes vir jou antwoord by VRAAG (a). (2 x 2) Hoekom dink jy is die nedersetting ontwerp/gebou op hierdie manier? (Verwys na VRAAG a) (2 x 2) Skryf n paragraaf van ongeveer AGT reëls van die faktore wat moontlik die ligging van hierdie nedersetting beïnvloed het. (4 x 2) (8) 3.4 Verwys na FIGUUR 3.4, ;n fot van n gedeelte van Johannesburg SSK Definieer die term stedelike profiel. (1 x 1) Gee EEN moontlike bewys vanaf die foto wat ondersteun dat die ligging n SSK is. (1 x 1) Noem TWEE tipes aktiwiteite wat geassossieer kan word met die geboue in FIGUUR 3.4. (2 x 2) Verduidelik hoekom die aktwiteite (antwoord by VRAAG 3.4.3) in die SSK aangetref word. (3 x 2) (6) 3.5 Verwys na FIGUUR 3.5 wat die verkeersopeenhopings in die SSK voorstel Definieer die konsep verkeersopeenhopings. (1 x 1) (a) Hoekom word die probleem geassossieer met die SSK? (1 x 2) (2) (b) Verduidelik hoekom hierdie probleem moontlik net erger gaan word in n stad soos Johannesburg. (2 x 2) Skryf n paragraaf van omtrent AGT lyne waarin jy strategieë soos Snelbusdieste, die GAUTREIN en E-Toll evalueer as moontlike voorste om verkeersopeenhopings in die SSK te verminder. (4 x 2) (8)
11 GEOG VR1 11 Junie Verwys na FIGUUR 3.6, wat n informele nedersetting voorstel Definieer die konsep van n Informele Nedersetting. (1 x 1) Gee TWEE moontlike redes vir die toename in mense wat in informele nedersetting aangetref word, langs die SSK. (2 x 2) Bespreek hoekom Indiensneming in JOU STAD nie altyd moontlik is nie.. (2 x 2) Stel maniere voor waarby die regering in die SSK die hoeveelheid informele nedersettings binne sy grense moet ondersteun en probeer verminder. (3 x 2) (6) [75] GROOT TOTAAL = 225
NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur
- - GRAAD FINALE ASSESSERING ERING VRAESTEL NOVEMBER 06 TOTAAL: AL: 50 TYD: 3 uur - - INSTRUKSIES:. Hierdie vraestel bestaan uit 0 vrae.. Beantwoord alle vrae. 3. Toon alle stappe in die berekenings. 4.
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 1 Vraestel 01 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 120 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com Wiskunde
Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika
Graad 11 Fisika Kennisarea: Meganika 1.1 Skalare en vektore Skalaar: n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar wat nie rigting het nie. Skalaar Voorbeelde: massa (6 kg); tyd (5 s); afstand (2
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 216 WISKUNDE V2 PUNTE: 15 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 216) INSTRUKSIES EN INLIGTING
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels
KLASTOETS GRAAD FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels PUNTE: 45 TYD: uur INSTRUKSIES EN INLIGTING. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10-jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se EamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK
1 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK NASIEN MEMORANDUM : September 014 V.1 VRAAG 1 1.1 C 1. D 1.3 C 1.4 D 1.5 B 1.6 D 1.7 B 1.8 B 1.9 D 1.10 B [0] VRAAG.1.1 Wanneer 'n resulterende/netto krag op 'n voorwerp
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 017 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n Inligtingsblad
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 1½ uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 203 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE: 40 TYD: 2 2 uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 9A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GESKIEDENIS V1 NOVEMBER 2014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 'n addendum van 14 bladsye. Geskiedenis/V1 2 DBE/November 2014
KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM
Province of the ETERN CAPE EDUCATION NIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT / RG / RM F SF J/O P R Verduideliking
Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde
Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za
Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse
Week 1 n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender Platinum is gevind in n landelike area wat aan n stam behoort. Platinum is n baie waardevolle metaal. Grondmonsters wys dat platinum slegs 500 m onder
GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014
GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 75 TYD: 1½ ure Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bladsy vir rofwerk Bladsy 1 van 11 GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2: KAARTWERK GRAAD
Ontdek die eienskappe van 'n sirkel
OpenStax-CNX module: m3060 Ontdek die eienskappe van 'n sirkel Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 WISKUNDE 2 Graad
JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12
JUNIE-EKSAMEN 014 FISIESE WETENSKAPPE 1/ MEMORANDUM GRAAD 1 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 1513 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 33 Faks : 086 556 8595
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn antwoordblad en data blaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE
GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 JUNIE 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *JMATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 14 bladsye, isluited 1 bladsy iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/JUNIE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye saam met inligtingsblad INSTRUKSIES EN INLIGTING
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MODEL 2014 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad. Elektriese Tegnologie 2 DBE/2014
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit: 'n vraestel van
GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 DRAMATIESE KUNSTE (NOVEMBER
CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 11_Kwartaal 1
ONDERWERP Eksponente en wortelvorme Vergelykings en ongelykhede Getalpatrone Analitiese Meetkunde GRAAD 11_Kwartaal 1 INHOUD 1. Vereenvoudig uitdrukkings en los vergelykings op deur van die eksponentwette
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 14 bladsye, 'n
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Die transformator word gebruik om die spanning en stroom van n WS-sein te verander. Dit bestaan uit twee of meer windings wat op n gemeenskaplike kern gedraai is. Een
WISKUNDIGE GELETTERDHEID
WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL GRAAD 2-REKORDEKSAMEN 04 September 207 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. SACAI WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL KOPIEREG VOORBEHOU 207 GRAAD 2-REKORDEKSAMEN
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor n Tipiese induktor bestaan uit n draadspoel wat selfondersteunend of om n spoelvorm gedraai mag wees. Wanneer n stroom deur n geleier vloei, ontstaan n magnetiese
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Wanneer stroom deur n weerstand vloei, sal die weerstand krag verbruik en hitte opwek. Hierdie eienskap word in baie elektriese toestelle toegepas, byvoorbeeld
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (VR2) MARKS: 150 VOORBEREIDINGSEKSAMEN SEPTEMBER 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 URE ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 'n 4 bladsy-gegewensbylae en 1 antwoordblad.
GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 4 inligtingsblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER
GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HODIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 1 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems
Fisiese Wetenskappe Vraestel 1 Afdeling A Vraag 1: Eenwoorditems Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die korrekte woord/ term langs die vraagnommer (1.1 1.5) in die ANTWOORDBOEK
Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.
Die hooffokus areas in die VOO- - kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 11 Funksies 22 Getalpatrone, rye en reeks 33 Finansies, groei en interval 44 Algebra 55 Differensiaal rekene 66 Waarskynlikheid 77 Euklidiese
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) NOVEMBER 2017 PUNTE: 150 TYD: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT LEWENSWETENSKAP JUNIE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2½ URE Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)
VOORBEREIDENDE EKSAMEN GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (EMIE) SEPTEMBER 2018 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, 4 inligtingsblaaie en 'n grafiekpapier. Fisiese Wetenskappe
GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende vier
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 ure 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 19 bladsye, 'n
Hoofstuk 15 Ossillasies
Hoofstuk 15 Ossillasies Na voltooiing van die hoofstuk, moet die student die vlg kan doen: (i) Eenvoudige harmoniese beweging (EHB) kan beskryf en formules kan aflei en toepas om die verplasing, snelheid
KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018
KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018 GRAAD 12 TYD: 3 UUR EKSAMINATORE: KWOD PLC TOTAAL: 150 MODERATORS: A WESSELS & MZ MOERAT INSTRUKSIES EN INLIGTING
NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10
Updated January 2015 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskappe Punte: 125 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 12 Nov 2015 Moderator: M. Aspeling Tyd: 2 ure Vraestel No.: Vraestel
GRAAD 11 NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende 4 gegewensbladsye en 1 antwoordblad. 2 FISIESE
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n
CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 11
- 1 - Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 1 Funksies 2 Getalpatrone, rye en reeks 3 Finansies, groei en interval 4 Algebra 5 Differensiaal rekene 6 Waarskynlikheid 7
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 LEWENSWETENSKAPPE V2
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 LEWENSWETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 LEWENSWETENSKAPPE (SEPTEMBER
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2014 10842 FISIESE WETENSKAPPE TWEEDE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 19 TYD: 3 uur 12 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte
Graad 11 Fisiese Wetenskap Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte 1. Definieer: Hersieningsoefening Vrae 1.1. Bindingslengte 1.2. Bindingsenergie 1.3. Kovalente
GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 15 bladsye isluited 1 iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/SEPTEMBER
MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1
MEMORANDUM GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Leeruitkomste en Assesseringstandaarde LU1 LU2 LU3 AS 11.1.1: Beplan en voer n ondersoek uit om data stelselmatig te versamel
PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur
PracMaths Trigonometrie is Maklik Graad 0 & Set by / Ogestel deur Seeliger ~ Mouton Trigonometrie is Maklik Graad 0 & ~ PS JNM PULISHERS (Pty) Ltd 07 PO ox 955 WTERKLOOF 05 Tel: (0) 60 907 Fax: (0) 60
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V1 DE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.. 3.
Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.
Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer. Hosea 12: 7 "Wat jy moet doen is om na jou God toe terug te keer:
METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12
METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) SEPTEMBER 2015 PUNTE: 150 TYD: 3 hours Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe V2 2 September
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NSIONLE SENIORSERTIFIKT-EKSMEN 2015 FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES SSELIEF IE VOLGENE INSTRUKSIES NOUKEURIG EUR 1. ie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 'n ntwoordblad van 1 bladsy
Elektriese Aandryfstelsels 324
Elektriese Aandryfstelsels 324 Stappermotors Dr. P.J Randewijk Universiteit Stellenbosch Dep. Elektriese & Elektroniese Ingenieurswese Stephan J. Chapman Hoofstuk 9 (5 de Uitgawe) 1 / 24 Raamwerk 1 Stappermotors
GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 018 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye insluitend ʼn -bladsy gegewensblad. FISIESE WETENSKAPPE V1
GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. 2 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer KWARTAAL 1 LESPLAN 4 FISIESE WETENSKAPPE CHEMIE GRAAD 11 TOTALE TYD: KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 23 DAE Kwartaal 1 Atoomverbindings: Molekulêre struktuur n Chemiese
1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. Afrikaans Eerste AddisioneleTaal/V1
SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.
1 AFDELING A Antwoord SLEGS op die spesiale ANTWOORDBLAD. As jy die lyntjiespapier van die eksamenboek gebruik vir hierdie afdeling gaan die vraag nie gemerk word nie en jy verbeur jou punte vir die vraag.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 1 FISIESE WETENSKPPE: FISIK V1 VOORBEREIDENDE EKSMEN 008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, 'n 3 bladsy-gegewensblad en 1 antwoordblad. Fisiese
GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *IPHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitende gegewensblasye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1
CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12
- 1 - KABV: Wiskue Graa 1 Die hooffokus areas i ie VOO-Wiskue- kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 1 Fuksies Getalpatroe, rye e reeks 3 Fiasies, groei e iterval 4 Algebra 5 Differesiaal rekee 6 Waarskylikhei
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye insluitend 2 datablaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2016)
GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES
Meesters vir transparante. 5.1 Meganika
Meestes vi tanspaante 5.1 Meganika KENNISAREA: MEGANIKA Meganika Vektoe in twee dimensies Newton se bewegingswette Newton se univesele gavitasiewet EENHEID 1 VEKTORE IN TWEE DIMENSIES Skalae en vektoe
WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 015 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 1 bladsye en 'n Inligtingsblad
1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM
Page 1 10 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM M KA A SLEUTEL Punt vir metode Deurgaans akkurate bewerking Akkuraatheid 1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 C 1.2 C 1.3 B
Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER
CAMI Sagteware gekoppel aa KABV: Wiskue Die hooffokus areas i ie VOO-Wiskue- kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 1 Fuksies Getalpatroe, rye e reeks 3 Fiasies, groei e iterval 4 Algebra 5 Differesiaal rekee 6
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 014 10841 FISIESE WETENSKAPPE EERSTE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 3 TYD: 3 uur 1. (Eerste Vraestel) 10841/14 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
GRAAD 11 NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) RIGLYNE VIR NASIEN
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) GRD 1 SEPTEMBER 014 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en inligtingsblaaie Fisiese Wetenskappe/V1 DBE/September
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GAAD 12 NASIONAE SENIO SETIFIKAAT GAAD 12 EEKTIESE TEGNOOGIE FEBUAIE/MAAT 2012 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 1 formuleblad. Elektriese Tegnologie 2 DBE/Feb. Mrt. 2012
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 00 MEMORANDUM PUNTE: 0 Hierdie memorandum bestaan uit bladsye. Wiskunde/V DBE/November 00 NOTA: As n kandidaat n vraag TWEE keer beantwoord, merk
Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae
1. Definieer: Graad 11 Fisiese Wetenskappe Meganika Hersieningsoefening Vrae 1.1. Krag 1.2. Resultante krag 1.3. Ewewig 1.4. Normaalkrag 1.5. Wrywingskrag 1.6. Traagheid 1.7. Gravitasieveld 1.8. Gewig
WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
Mathematical Literacy/P2 1 DBE/November 2012 NSC GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MODEL 2014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 3
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V1
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 11 NOVEMER 2013 LEWENSWETENSKPPE V1 PUNTE: 150 TY: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 LEWENSWETENSKPPE V1 (NOVEMER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAA 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) FERUARIE/MAART 2015 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/Feb.
Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer
Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer Elektroniese stroombane is gewoonlik saamgestel van komponente wat by elektroniese winkels aangekoop kan word. Een van die komponente is die weerstand, en is bloot
MEMORANDUM VRAESTEL 2
MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel duidelik te maak aan die leerders. Leerders moet bewus
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 1 FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) NOVEMBER 008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n 3 bladsy-gegewensbylae en 'n antwoordblad. Fisiese Wetenskappe/V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 00 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye, diagramvelle e iligtigsblad. Wiskude/V DBE/November 00 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees
METRO OOS ONDERWYS DISTRIK
METRO OOS ONDERWYS DISTRIK GRAAD 1 WISKUNDE VRAESTEL SEPTEMBER 014 PUNTE: 150 TYD: 3 ure Hierdie eksamevraestel bestaa uit ttaal va 0 bladsye. Wiskude Vraestel MOOD-September 014 INSTRUKSIES EN INLIGTING
GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye, insluitend 4 gegewensblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 'n 1 bladsy-formuleblad. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om assebleif Wiskundige Geletterdheid/V1 2 VRAAG 1 1.1.1
Afstandswaarneming LWR314
Afstandswaarneming LWR314 Definisie Die bestudering van n voorwerp sonder om werkik kontak maak met die voorwerp onder bestudering. Dit behels die meeting van die fisiese eienskappe van die voorwerp oor