NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
|
|
- Δάφνη Βουρδουμπάς
- 5 χρόνια πριν
- Προβολές:
Transcript
1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (VR2) MARKS: 150 VOORBEREIDINGSEKSAMEN SEPTEMBER 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 URE ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie.
2 Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 2 LimpopoDvO/September 2014 INSTRUKSIES EN INLIGTING Skryf jou naam in die toepaslike ruimte op die ANTWOORDEBOEK neer. ierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. JY WORD AANGERAAI OM DIE AANGEEGTE GEGEWENSBLAAIE TE GEBRUIK. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig. Rond jou finale numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af. Skryf netjies en leesbaar.
3 Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 3 LimpopoDvO/September 2014 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Elke vraag het slegs EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer ( ) in die ANTWOORDEBOEK neer. 1.1 n 2n+1 O is die ALGEMENE FORMULE vir A B D Alkane. Aldehiedes. Alkohole. Alkene. (2) 1.2 Beskou die struktuurformule van n organiese verbinding hieronder. O Watter EEN van die volgende is die korrekte IUPA naam van hierdie verbinding? A B D Etanoon Eteen Etanol Etanaal (2) 1.3 Watter EEN van die volgende reaksietipes kan gebruik word om ETEEN vanaf ETAAN te berei? A B D idrogenasie Substitusie Dehidrogenasie Addisie (2)
4 Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 4 LimpopoDvO/September Twee verskillende metaalblokke, X en Y, word aanmekaar vasgemaak met n plastiekstrokie en in n verdunde soutsuuroplossing geplaas. Vir watter EEN van die kombinasies van X en Y in die tabel hieronder sal blok X vinniger weggevreet word as blok Y? METAAL X METAAL Y A Yster (Fe) Tin (Sn) B Lood (Pb) Sink (Zn) Yster (Fe) Magnesium (Mg) D Lood (Pb) Magnesium (Mg) (2) 1.5 Indien die.. verandering in konsentrasie P =, dan verteenwoordig P heel waarskynlik verandering in tyd A B D tempo van die reaksie. opbrengs van produkte. ewewigkonstante. druk op die sisteem. (2) 1.6 Die ewewigsreaksie, verteenwoordig deur die onderstaande vergelyking, vind by 25 o plaas. 2NO 2 (g) N 2 O 4 (g) Watter EEN van die grafieke verteenwoordig die verhouding tussen die KONSENTRASIE NO 2 (g) en N 2 O 4 (g) in hierdie reaksie die BESTE? A [N2O4] B [N2O4] 0 [NO 2 ] 0 [NO 2 ] [N2O4] D [N2O4] 0 [NO 2 ] 0 [NO 2 ] (2)
5 Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 5 LimpopoDvO/September Watter EEN van die volgende is WAAR indien die SUUREID van n oplossing toeneem? [ 3 O + ] p A Neem toe Neem toe B Neem toe Neem af Neem af Neem toe D Neem af Neem af (2) 1.8 Watter EEN van die volgende soute sal die p van gedistilleerde water VERLAAG wanneer dit by die water gevoeg word? A B D Nal N 4 l Na 2 O 3 3 OONa (2) 1.9 n Elektrochemiese sel word opgestel om n nikkel voorwerp met silwer te plateer. Watter EEN van die onderstaande kombinasies is die KORREKTE kombinasie van die metaal wat as positiewe elektrode gebruik moet word en die elektrolietoplossing in die elektrolitiese sel? METAAL GEBRUIK VIR DIE POSITIEWE ELEKTRODE A Silwer Silwernitraat B Silwer Nikkelsulfaat Nikkel Silwernitraat ELEKTROLIET- OPLOSSING D Nikkel Nikkelsulfaat (2) 1.10 Watter EEN van die volgende kunsmisstowwe verskaf die meeste stikstof per mol van die kunsmis? A B D Ammoniumnitraat Kaliumnitraat Natriumnitraat Ammoniumfosfaat (2) [20]
6 Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 6 LimpopoDvO/September 2014 VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die letters P tot W in die tabel hieronder verteenwoordig agt organiese verbindings. P 3 2 ( 3 ) O Q O 2 O 3 Br l S R l T eksaan U O V O W 3 2 O Skryf neer: die letter wat n SEKONDÊRE alkohol verteenwoordig. (1) die NAAM van die funksionele groep van verbinding W. (1) die naam van die homoloë reeks waaraan verbinding V behoort. (1) die IUPA naam van verbinding R (2) die naam van die polimeer wat deur verbinding S gevorm word indien verbinding S die monomeer is van n sekere organiese verbinding. (1) die gebalanseerde vergelyking, deur gebruik te maak van MOLEKULÊRE FORMULES, vir die verbranding van verbinding T in n oormaat suurstof. (3) die IUPA naam van verbinding P. (2) die algemene formule van die homoloë waaraan verbinding Q behoort. (1)
7 Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 7 LimpopoDvO/September 2014 n Paar druppels vars rooi-bruin broomwater word by verbinding S in n proefbuis gevoeg. 2.2 Beskryf wat in die proefbuis waargeneem sal word. (1) 2.3 Gebruik struktuurformules om n gebalanseerde vergelyking te skryf vir die reaksie wat in die proefbuis plaasvind. (4) [17] VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Twee verskillende eksperimente word uitgevoer om die kookpunte van organiese verbindings van verskillende homoloë reekse onder dieselfde toestande te bepaal. Die uitslae verkry word in die onderstaande tabel getoon. Eksperiment Organiese verbinding Relatiewe Molekulêre Massa I II Kookpunt ( ) P 3 F -78,3 Q 3 l -24,1 R 3 Br 3,7 X 3 ( 2 ) 2 OO Y 3 ( 2 ) 3 2 O Z 3 ( 2 ) 3 O Definieer die term homoloë reeks. (2) 3.2 Vanaf die tabel, skryf die IUPA name van TWEE verbindings neer wat gasse sal wees by -20 o. (2) 3.3 Beskryf die tendens in die kookpunte van die verbindings in Eksperiment I. (2) 3.4 Verduidelik die tendens in VRAAG 3.3 hierbo. Verwys na INTERMOLEKULÊRE KRAGTE en ENERGIE benodig in jou verduideliking. (3) Gebruik die data vir Eksperiment II om VRAE te beantwoord. 3.5 Formuleer n ondersoekende vraag vir die eksperiment. (2) 3.6 NOEM n veranderlike wat konstant gehou moet word in hierdie eksperiment. (1) 3.7 Stel die gevolgtrekking wat vanaf die uitslae van hierdie eksperiment getref kan word. (2) [14]
8 Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 8 LimpopoDvO/September 2014 VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die vloeidiagram hieronder toon die bereiding van verskillende organiese verbindings wat van propeen ( 3 = 2 ) as uitgangstof gebruik maak. Polimeer Y VERSADIGDE KOOLWATERSTOF 3 = 2 2 O P 2-broompropaan 4.1 NOEM die proses wat die versadigde koowaterstof omskakel na propeen (1) 4.2 Gebruik struktuurformules om n gebalanseerde chemiese vergelyking te skryf vir die reaksie tussen propeen en water om verbinding P te produseer. (4) 4.3 Skryf die IUPA naam van verbinding P neer. (1) 4.4 Verbinding P kan ook verkry word vanaf 2-broompropaan. Skryf neer: die soort reaksie wat 2-broompropaan na P omskakel. (1) die toestande waaronder hierdie omskakeling kan plaasvind. (2) 4.5 Skryf neer: die NAAM van polimeer Y. (1) die SOORT polimerisasie wat Y produseer. Kies uit ADDISIE of KONDENSASIE. (1) [11]
9 Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 9 LimpopoDvO/September 2014 VRAAG 5: (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die onderstaande opstelling word gebruik om die tempo van die reaksie tussen kalsiumkarbonaat en n oormaat 1 mol dm -3 soutsuuroplossing te ondersoek. Die vergelyking vir die reaksie is: ao 3 (s) + l (aq) al 2 (aq) + 2 O(l) + O 2 (g) 1 mol dm -3 soutsuuroplossing gasbborrels kalsiumkarbonaat (ao 3 ) Balans Die massa gas geproduseer word verkry deur die verlies in massa van die fles en sy inhoud in 1-minuut intervalle te meet. Die uitslae word in die onderstaande grafiek getoon. Massa O2 (g) 4,4 3, Tyd (minute) 5.1 Gee n rede vir die verlies in massa. (1) 5.2 Bereken die GEMIDDELDE TEMPO (in g s -1 ) van hierdie reaksie tydens die eerste vier (4) minute. (3) 5.3 Skryf die verlies in massa van die fles en sy inhoud na 8 minute neer. (2) 5.4 Gee n rede hoekom die kurwe na 4 minute afplat. (1) 5.4 Gebruik die grafiek en enige ander relevante inligting om die massa kalsiumkarbonaat wat gereageer het, te bereken (6) [13]
10 Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 10 LimpopoDvO/September 2014 VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.) n ipotetiese reaksie wat in n geslote 1 dm 3 houer plaasvind, het ewewig bereik. Die reaksie word deur die onderstaande vergelyking voorgestel: 2A(g) + 3B(g) 2(g); <0 ierdie ewewig word as dinamies beskou. 6.1 Verduidelik die term dinamiese ewewig. (2) 6.2 Gee n rede hoekom die voorwaartse reaksie eksotermies is. (1) 6.3 Sê watter verandering aan die sisteem aangebring moet word om die opbrengs van te verhoog. Gebruik jou kennis van Le hatelier se beginsel om die antwoord te verduidelik. (4) Aanvanklik was 2 mol A(g) en 4 mol B(g) teenwoordig in die houer. Die temperatuur is konstant gehou by 150, en by ewewig is daar gevind dat daar 2,41 x molekules A(g) teenwoordig was. 6.4 Bereken die waarde van die ewewigskonstante (K ) by 150 o. (8) 6.5 Die druk op die sisteem word verlaag deur die volume van die reaksiehouer by dieselfde temperatuur te vergroot. oe sal hierdie verandering die waarde van K verander? Skryf slegs TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE. (1) [16] VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.) n Bottel bevat verdunde swaelsuur van onbekende konsentrasie. Om die konsentrasie van die suur te bepaal, titreer n leerder die suur teen n standaard kaliumhidroksiedoplossing. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is: 2 SO 4 (aq) + 2KO(aq) K 2 SO 4 (aq) + 2 O(l) 7.1 Definieer die term verdunde suur. (2) 7.2 Bereken die: massa kaliumhidroksied wat gebruik moet word om 300 cm 3 van n 0,2 mol dm -3 KO-oplossing te berei. (4) p van die 0,2 mol dm -3 KO-oplossing. Aanvaar dat KO volledig in gedistileerde water dissosieer. (6)
11 Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 11 LimpopoDvO/September n Lys van indikatore en hulle toepaslike p reekse word in die tabel hieronder getoon. INDIKATOR p REEKS Metieloranje 2,9 4,0 Bromotimolblou 6,0 7,6 Fenoftalein 8,3 10,0 Watter EEN van die indikatore kan die beste gebruik word vir die titrasie in VRAAG 7 hierbo? Verduidelik jou antwoord kortliks. (3) 7.4 Tydens die titrasie vind sy dat presies 15,0 cm 3 van die KO-oplossing 20,0 cm 3 van die 2 SO 4 oplossing neutraliseer. Bereken die konsentrasie van die 2 SO 4 oplossing. (5) [20] VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.) n Graad 12 leerder word die opdrag gegee om n paar metale volgens hulle reduseervermoë te rangskik. y stel die elektrochemiese sel as wat in die diagram hieronder getoon is, op.. Elektrode P Elektrode Q 8.1 Gee die naam van die komponent benoem R en gee EEN funksie van hierdie komponent. (2)
12 Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 12 LimpopoDvO/September 2014 Die leerder gebruik verskillende metale as elektrodes. y rekordeer die volgende uitslae: KOMBINASIE ELEKTRODE P ELEKTRODE Q VOLTMETER LESING (V) 1 hroom Silwer +0,3 2 Silwer Sink -0,7 3 Sink hroom +0,4 8.2 Gee n gepaste IPOTESE vir hierdie ondersoek. (2) 8.3 Gee n moontlike rede hoekom die voltmeterlesing vir die silwer-sink sel negatief is. (2) 8.4 Gee n gepaste gevolgtrekking vir hierdie eksperiment wanneer die sel reg werk. (2) 8.5 Beskou die SINK-ROOM sel wat deur die notasie hieronder voorgestel word: Zn(s)/Zn 2+ (aq, 1 mol dm -3 )//r 3+ ( aq, 1 mol dm -3 ) /r(s) Gebruik die tabel van Standaard Reduksiepotensiale om die aanvanklike potensiaalverskil (emk) van hierdie sel onder standaardtoestande te bepaal. (4) Is die reaksie wat in die sel plaasvind spontaan? Skryf slegs JA of NEE. Gee n rede vir die antwoord. (2) oe sal die aanvanklike voltmeterlesing beinvloed word indien die konsentrasie van die elektroliet in die Zn(s)/Zn 2+ (aq) halfsel verhoog word? Skryf slegs TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE. (2) 8.6 n Leerder stel n sink-chroom sel op. Die potensiaalverskil wat gemeet word verskil van die een wat in VRAAG bereken is. Gee TWEE moontlike redes vir die verskil in waardes. (2) [18]
13 Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 13 LimpopoDvO/September 2014 VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Koper met hoë suiwerheid word deur elektroliese verkry wanneer n dun, suiwer koper katode en n AANGESUURDE oplossing van koper(ii)sulfaat gebruik word. - B + A Massa u neergeslaan (g) uso 4 (aq) onsuiwerhede 0 I(A) 9.1 By watter elektrode sou suiwer koper neerslaan? Skryf slegs A of B. (1) 9.2 Gee die verhouding tussen die STROOM (I) en die MASSA NEERGESLAAN wat deur die grafiek getoon word. (1) 9.3 Wanneer n konstante stroom vir 1 uur vloei, slaan 32 g suiwer koper neer op een van die elektrodes Sou die massa wat deur die ander elektrode verloor word GROTER AS, KLEINER AS of GELYK AAN 32 g wees (1) Bereken die aantal mol koper wat neergeslaan het. (2) Gebruik die antwoord bereken in VRAAG en enige ander toepaslike inligting om die gemiddelde stroom te bereken wat benodig word om 32 g koper te laat neerslaan. (5) [10]
14 Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 14 LimpopoDvO/September 2014 VRAAG10 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die onderstaande vloeidiagram verteenwoordig die prosesse wat gebruik word om kunsmis D te vervaardig. Beide die aber- en Kontakprosesse is deel van die totale proses. Lug Stikstof B D Suurstof Waterstof aber Proses A Swaeldioksied Swaelsuur Kontakproses Water Elk een van die prosesse gebruik lug as EEN van sy aanvangsstowwe NOEM die proses wat in die industrie gebruik word om stikstof te verkry. (1) 10.2 Gee die EMIESE NAAM of FORMULE van die verbinding wat deur elk van die volgende LETTERS voorgestel word: B A D (1) (1) (1) 10.3 Skryf die NAAM of FORMULE neer van die katalisator wat in die Kontakproses gebruik word. (1) 10.4 Skryf die naam neer van die primêre voedingstof wat in verbinding D aangetref word. (1) 10.5 Skryf die gebalanseerde vergelyking neer vir die reaksie van die vorming van stof. (3) 10.6 Gee EEN rede hoekom daar n aanhoudende wêreldwye aanvraag vir kunsmis is. (1) GROOT TOTAAL :150 [10]
15 Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 15 LimpopoDvO/September 2014 DATA FOR PYSIAL SIENES GRADE 12 PAPER 2 (EMISTRY) GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2 (EMIE) TABLE 1: PYSIAL ONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE Avogadro's constant Avogadro-konstante Standard pressure Standaarddruk Molar gas volume at STP Molêre gasvolume by STD Standard temperature Standaardtemperatuur harge on electron Lading op elektron N A 6,02 x mol -1 p 1,013 x 10 5 Pa -1 V m 22,4 dm 3 mol T e 273 K -1,6 x TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES m n = M n = V V m n = N N A n c = or/of V m c = MV p = -log[ 3 O + ] K w = [ 3 O + ][O - ] = 1 x at/by 298 K E cell = E E / E cathode anode sel = E katode E anode or/of E = E E / E cell reduction oxidation sel = E reduksie E oksidasie or/of E = E E / E cell Q = ne oxidising agent reducing agent sel = E oksideermiddel E reduseermiddel Q = It
16 Physical Sciences/P2 16 TABLE 3: TE PERIODI TABLE OF ELEMENTS opyright reserved Please turn over
17 Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 17 LimpopoDvO/September 2014 Increasing oxidising ability/toenemende oksiderende vermoë TABLE 4A: STANDARD REDUTION POTENTIALS alf-reactions E (V) F 2(g) + 2e 2F + 2,87 o 3+ + e o ,81 2O e 2 2O +1,77 MnO e Mn O + 1,51 l 2(g) + 2e 2l + 1,36 r 2 2O e 2r O + 1,33 O 2(g) e 2 2O + 1,23 MnO e Mn O + 1,23 Pt e Pt + 1,20 Br 2(l) + 2e 2Br + 1,07 NO e NO(g) + 2 2O + 0,96 g e g(l) + 0,85 Ag + + e Ag + 0,80 NO e NO 2(g) + 2O + 0,80 Fe 3+ + e Fe ,77 O 2(g) e 2O 2 + 0,68 I 2 + 2e 2I + 0,54 u + + e u + 0,52 SO e S + 2 2O + 0,45 2 2O + O 2 + 4e 4O + 0,40 u e u + 0,34 SO e SO 2(g) + 2 2O + 0,17 u 2+ + e u + + 0,16 Sn e Sn ,15 S e 2S(g) + 0, e 2(g) 0,00 Fe e Fe 0,06 Pb e Pb 0,13 Sn e Sn 0,14 Ni e Ni 0,27 o e o 0,28 d e d 0,40 r 3+ + e r 2+ 0,41 Fe e Fe 0,44 r e r 0,74 Zn e Zn 0,76 2 2O + 2e 2(g) + 2O 0,83 r e r 0,91 Mn e Mn 1,18 Al e Al 1,66 Mg e Mg 2,36 Na + + e Na 2,71 a e a 2,87 Sr e Sr 2,89 Ba e Ba 2,90 s + + e - s - 2,92 K + + e K 2,93 Li + + e Li 3,05 Increasing reducing ability/toenemende reduserende vermoë
18 Fisiese Wetenskappe/ Vr 2 18 LimpopoDvO/September 2014 TABLE 4B: STANDARD REDUTION POTENTIALS Increasing oxidising ability/toenemende oksiderende vermoë alf-reactions E (V) Li + + e Li 3,05 K + + e K 2,93 s + + e s 2,92 Ba e Ba 2,90 Sr e Sr 2,89 a e a 2,87 Na + + e Na 2,71 Mg e Mg 2,36 Al e Al 1,66 Mn e Mn 1,18 r e r 0,91 2 2O + 2e 2(g) + 2O 0,83 Zn e Zn 0,76 r e r 0,74 Fe e Fe 0,44 r 3+ + e r 2+ 0,41 d e d 0,40 o e o 0,28 Ni e Ni 0,27 Sn e Sn 0,14 Pb e Pb 0,13 Fe e Fe 0, e 2(g) 0,00 S e 2S(g) + 0,14 Sn e Sn ,15 u 2+ + e u + + 0,16 SO e SO 2(g) + 2 2O + 0,17 u e u + 0,34 2 2O + O 2 + 4e 4O + 0,40 SO e S + 2 2O + 0,45 u + + e u + 0,52 I 2 + 2e 2I + 0,54 O 2(g) e 2O 2 + 0,68 Fe 3+ + e Fe ,77 NO e NO 2(g) + 2O + 0,80 Ag + + e Ag + 0,80 g e g(l) + 0,85 NO e NO(g) + 2 2O + 0,96 Br 2(l) + 2e 2Br + 1,07 Pt e Pt + 1,20 MnO e Mn O + 1,23 O 2(g) e 2 2O + 1,23 r 2 2O e 2r O + 1,33 l 2(g) + 2e 2l + 1,36 MnO e Mn O + 1,51 2O e 2 2O +1,77 o 3+ + e o ,81 F 2(g) + 2e 2F + 2,87 Increasing reducing ability/toenemende reduserende vermoë
FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)
VOORBEREIDENDE EKSAMEN GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (EMIE) SEPTEMBER 2018 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, 4 inligtingsblaaie en 'n grafiekpapier. Fisiese Wetenskappe
Διαβάστε περισσότεραNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) NOVEMBER 2017 PUNTE: 150 TYD: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November
Διαβάστε περισσότεραNOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur
- - GRAAD FINALE ASSESSERING ERING VRAESTEL NOVEMBER 06 TOTAAL: AL: 50 TYD: 3 uur - - INSTRUKSIES:. Hierdie vraestel bestaan uit 0 vrae.. Beantwoord alle vrae. 3. Toon alle stappe in die berekenings. 4.
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye, insluitend 4 gegewensblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER
Διαβάστε περισσότεραGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2014 10842 FISIESE WETENSKAPPE TWEEDE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 19 TYD: 3 uur 12 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
Διαβάστε περισσότεραFISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 ure 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 19 bladsye, 'n
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES
Διαβάστε περισσότεραFISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 14 bladsye, 'n
Διαβάστε περισσότεραWiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 1 Vraestel 01 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord
Διαβάστε περισσότεραNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAA 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) FERUARIE/MAART 2015 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/Feb.
Διαβάστε περισσότεραFISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n
Διαβάστε περισσότεραOEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 4 inligtingsblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER
Διαβάστε περισσότεραMETRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12
METRO-SUID ONDERWYSDISTRIK GRADE 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) SEPTEMBER 2015 PUNTE: 150 TYD: 3 hours Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe V2 2 September
Διαβάστε περισσότεραFISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NSIONLE SENIORSERTIFIKT-EKSMEN 2015 FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES SSELIEF IE VOLGENE INSTRUKSIES NOUKEURIG EUR 1. ie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 'n ntwoordblad van 1 bladsy
Διαβάστε περισσότεραOEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 120 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
Διαβάστε περισσότεραKLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
Διαβάστε περισσότεραSENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: EMIE (V2) 2016 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2.
Διαβάστε περισσότεραKLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels
KLASTOETS GRAAD FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels PUNTE: 45 TYD: uur INSTRUKSIES EN INLIGTING. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye insluitend 2 datablaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2016)
Διαβάστε περισσότεραNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 'n 4 bladsy-gegewensbylae en 1 antwoordblad.
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 216 WISKUNDE V2 PUNTE: 15 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 216) INSTRUKSIES EN INLIGTING
Διαβάστε περισσότεραHierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.
Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se EamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee
Διαβάστε περισσότεραKLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika
KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende vier
Διαβάστε περισσότεραWiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com Wiskunde
Διαβάστε περισσότεραNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 FISIESE WETENSKPPE: EMIE (V2) NOVEMER 2013 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 inligtingsblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/November 2013 INSTRUKSIES
Διαβάστε περισσότεραKAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK
1 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK NASIEN MEMORANDUM : September 014 V.1 VRAAG 1 1.1 C 1. D 1.3 C 1.4 D 1.5 B 1.6 D 1.7 B 1.8 B 1.9 D 1.10 B [0] VRAAG.1.1 Wanneer 'n resulterende/netto krag op 'n voorwerp
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 11 NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende 4 gegewensbladsye en 1 antwoordblad. 2 FISIESE
Διαβάστε περισσότεραNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om assebleif Wiskundige Geletterdheid/V1 2 VRAAG 1 1.1.1
Διαβάστε περισσότεραGraad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika
Graad 11 Fisika Kennisarea: Meganika 1.1 Skalare en vektore Skalaar: n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar wat nie rigting het nie. Skalaar Voorbeelde: massa (6 kg); tyd (5 s); afstand (2
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend 4 inligtingsblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM
Province of the ETERN CAPE EDUCATION NIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT / RG / RM F SF J/O P R Verduideliking
Διαβάστε περισσότεραJUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12
JUNIE-EKSAMEN 014 FISIESE WETENSKAPPE 1/ MEMORANDUM GRAAD 1 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 1513 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 33 Faks : 086 556 8595
Διαβάστε περισσότεραOEFENVRAESTEL VRAESTEL 2
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10-jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
Διαβάστε περισσότεραNOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10
Updated January 2015 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskappe Punte: 125 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 12 Nov 2015 Moderator: M. Aspeling Tyd: 2 ure Vraestel No.: Vraestel
Διαβάστε περισσότεραMaterie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte
Graad 11 Fisiese Wetenskap Materie en Materiale Atoomkombinasies: Molekulêre Struktuur en Intermolekulêre Kragte 1. Definieer: Hersieningsoefening Vrae 1.1. Bindingslengte 1.2. Bindingsenergie 1.3. Kovalente
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn antwoordblad en data blaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *IPHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitende gegewensblasye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 11 NOVEMBER 2013
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) RIGLYNE VIR NASIEN
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 018 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye insluitend ʼn -bladsy gegewensblad. FISIESE WETENSKAPPE V1
Διαβάστε περισσότεραFISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit: 'n vraestel van
Διαβάστε περισσότεραWISKUNDIGE GELETTERDHEID
WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL GRAAD 2-REKORDEKSAMEN 04 September 207 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. SACAI WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL KOPIEREG VOORBEHOU 207 GRAAD 2-REKORDEKSAMEN
Διαβάστε περισσότεραWes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde
Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za
Διαβάστε περισσότεραSLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.
1 AFDELING A Antwoord SLEGS op die spesiale ANTWOORDBLAD. As jy die lyntjiespapier van die eksamenboek gebruik vir hierdie afdeling gaan die vraag nie gemerk word nie en jy verbeur jou punte vir die vraag.
Διαβάστε περισσότεραNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONAL SNIOR SRTIFIKAAT GRAAD 12 FISIS WTNSKAPP: CHMI (V2) NOVMBR 2008 PUNT: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, 4 gegewensbladsye en 'n antwoordblad. Fisiese Wetenskappe/V2 2 Do/November
Διαβάστε περισσότεραWISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 017 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n Inligtingsblad
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HODIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 1 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Διαβάστε περισσότεραKAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018
KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018 GRAAD 12 TYD: 3 UUR EKSAMINATORE: KWOD PLC TOTAAL: 150 MODERATORS: A WESSELS & MZ MOERAT INSTRUKSIES EN INLIGTING
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye insluitend 2 gegewensblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 JUNIE 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *JMATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 14 bladsye, isluited 1 bladsy iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/JUNIE
Διαβάστε περισσότεραJAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 1½ uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
Διαβάστε περισσότεραNOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
Διαβάστε περισσότεραJAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK
PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 203 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE: 40 TYD: 2 2 uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 9A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM
Διαβάστε περισσότεραNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye saam met inligtingsblad INSTRUKSIES EN INLIGTING
Διαβάστε περισσότεραOntdek die eienskappe van 'n sirkel
OpenStax-CNX module: m3060 Ontdek die eienskappe van 'n sirkel Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 WISKUNDE 2 Graad
Διαβάστε περισσότεραGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 014 10841 FISIESE WETENSKAPPE EERSTE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 3 TYD: 3 uur 1. (Eerste Vraestel) 10841/14 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
Διαβάστε περισσότεραSENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V1 DE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.. 3.
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 15 bladsye isluited 1 iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/SEPTEMBER
Διαβάστε περισσότεραGR 12 FISIESE WETENSKAPPE EKSAMENVRAESTELLE & MEMO'S
G FSESE WETENSKAPPE EKSAMENAESTELLE & MEMO'S Eksamenvraestelle raestel (Fisika)... raestel (Chemie)... 4 Eksamenmemo's Memo (Fisika)... 8 Memo (Chemie)... Formulebladsye... 4 Ons vertrou dat die deurwerk
Διαβάστε περισσότεραFisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems
Fisiese Wetenskappe Vraestel 1 Afdeling A Vraag 1: Eenwoorditems Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die korrekte woord/ term langs die vraagnommer (1.1 1.5) in die ANTWOORDBOEK
Διαβάστε περισσότεραNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 1 FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) NOVEMBER 008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n 3 bladsy-gegewensbylae en 'n antwoordblad. Fisiese Wetenskappe/V1
Διαβάστε περισσότεραWISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com
Διαβάστε περισσότεραNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V MODEL 007 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye, ' vel grafiekpapier e ' bladsy-formuleblad. Wiskude/V DoE/Model 007 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Διαβάστε περισσότεραMEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1
MEMORANDUM GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Leeruitkomste en Assesseringstandaarde LU1 LU2 LU3 AS 11.1.1: Beplan en voer n ondersoek uit om data stelselmatig te versamel
Διαβάστε περισσότεραWeek 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse
Week 1 n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender Platinum is gevind in n landelike area wat aan n stam behoort. Platinum is n baie waardevolle metaal. Grondmonsters wys dat platinum slegs 500 m onder
Διαβάστε περισσότεραWISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 015 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 1 bladsye en 'n Inligtingsblad
Διαβάστε περισσότεραFISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS
FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS FISIESE WETENSKAPPE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD 1. Inleiding...3 2. Doelstellings...3
Διαβάστε περισσότεραMETRO OOS ONDERWYS DISTRIK
METRO OOS ONDERWYS DISTRIK GRAAD 1 WISKUNDE VRAESTEL SEPTEMBER 014 PUNTE: 150 TYD: 3 ure Hierdie eksamevraestel bestaa uit ttaal va 0 bladsye. Wiskude Vraestel MOOD-September 014 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Διαβάστε περισσότεραHoofstuk 13 -Transformatorwerking
Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Die transformator word gebruik om die spanning en stroom van n WS-sein te verander. Dit bestaan uit twee of meer windings wat op n gemeenskaplike kern gedraai is. Een
Διαβάστε περισσότεραGraad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae
1. Definieer: Graad 11 Fisiese Wetenskappe Meganika Hersieningsoefening Vrae 1.1. Krag 1.2. Resultante krag 1.3. Ewewig 1.4. Normaalkrag 1.5. Wrywingskrag 1.6. Traagheid 1.7. Gravitasieveld 1.8. Gewig
Διαβάστε περισσότεραPracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur
PracMaths Trigonometrie is Maklik Graad 0 & Set by / Ogestel deur Seeliger ~ Mouton Trigonometrie is Maklik Graad 0 & ~ PS JNM PULISHERS (Pty) Ltd 07 PO ox 955 WTERKLOOF 05 Tel: (0) 60 907 Fax: (0) 60
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MODEL 2014 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad. Elektriese Tegnologie 2 DBE/2014
Διαβάστε περισσότερα1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
Διαβάστε περισσότερα1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM
Page 1 10 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM M KA A SLEUTEL Punt vir metode Deurgaans akkurate bewerking Akkuraatheid 1. MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 C 1.2 C 1.3 B
Διαβάστε περισσότεραHoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.
Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Wanneer stroom deur n weerstand vloei, sal die weerstand krag verbruik en hitte opwek. Hierdie eienskap word in baie elektriese toestelle toegepas, byvoorbeeld
Διαβάστε περισσότεραNadat die hoofstuk voltooi is, moet die student:
Hoofstuk 18 Temperatuur en Warmte Nadat die hoofstuk voltooi is, moet die student: Die Nulde Wet van Termodinamika kan beskryf; Temperatuur kan meet en omskakel vanaf een temp.skaal na n ander; Termiese
Διαβάστε περισσότεραNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) GRAAD 12 SEPTEMBER 2014
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) GRD 1 SEPTEMBER 014 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en inligtingsblaaie Fisiese Wetenskappe/V1 DBE/September
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
Mathematical Literacy/P2 1 DBE/November 2012 NSC GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MODEL 2014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 3
Διαβάστε περισσότεραVraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
Διαβάστε περισσότεραONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1
ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, twee datavelle en n vel grafiekpapier.
Διαβάστε περισσότεραSENIOR GRAAD 11 MARKS: PUNTE:
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE GRAAD NOVEMBER 2022 MATHEMATICS P2/WISKUNDE V2 MEMORANDUM MARKS: PUNTE: 50 This memorandum consists of 8 pages. p Hierdie memorandum
Διαβάστε περισσότεραLESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer
LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer KWARTAAL 1 LESPLAN 4 FISIESE WETENSKAPPE CHEMIE GRAAD 11 TOTALE TYD: KENNISAREA MATERIE EN MATERIALE 23 DAE Kwartaal 1 Atoomverbindings: Molekulêre struktuur n Chemiese
Διαβάστε περισσότεραSEPTEMBER-EKSAMEN 2008
WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 2) TYD/TIME: 3 UUR/ HOURS PUNTE/MARKS: 150 SEPTEMBER 2008 onderwys Wes-Kaap Onderwysdepartement NASIONALE STRATEGIE VIR LEERDERPRESTASIE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
Διαβάστε περισσότεραUniversity of Pretoria etd
3.Karakterisering van die essensiële olies University of Pretoria etd 3.1.Inleiding Water- en mikrogolfgedistilleerde essensiële olies van L. scaberrima is gekarakteriseer deur verskeie fisiese en chemiese
Διαβάστε περισσότεραHoofstuk 15 Ossillasies
Hoofstuk 15 Ossillasies Na voltooiing van die hoofstuk, moet die student die vlg kan doen: (i) Eenvoudige harmoniese beweging (EHB) kan beskryf en formules kan aflei en toepas om die verplasing, snelheid
Διαβάστε περισσότερα1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.
CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE PUNTE:: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en ʼn formuleblad. 2 ELEKTRIESE
Διαβάστε περισσότεραSENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN WISKUNDE V1 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye e 1 iligtigsblad. Wiskude/V1 DBE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgede istruksies aadagtig
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NOVEMBER 2010 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 2 bylaes. Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/November
Διαβάστε περισσότεραGEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN
GRAAD 12 GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN 2016 DATUM: 9 JUNIE 2016 PUNTE: 225 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. 2 INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit drie vrae wat op 10 bladsye gedruk
Διαβάστε περισσότεραHoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer
Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer Elektroniese stroombane is gewoonlik saamgestel van komponente wat by elektroniese winkels aangekoop kan word. Een van die komponente is die weerstand, en is bloot
Διαβάστε περισσότεραNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT RAAD 2 ISKUNDIE ELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 50 SIMBOOL A CA C J M MA P R RT/R S SF VERDUIDELIKIN Akkuraatheid Konsekwente akkuraatheid Omsetting/Omskakeling Regverdiging
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GAAD 12 NASIONAE SENIO SETIFIKAAT GAAD 12 EEKTIESE TEGNOOGIE FEBUAIE/MAAT 2012 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 1 formuleblad. Elektriese Tegnologie 2 DBE/Feb. Mrt. 2012
Διαβάστε περισσότεραMEMORANDUM VRAESTEL 2
MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel duidelik te maak aan die leerders. Leerders moet bewus
Διαβάστε περισσότεραGRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V1
NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 11 NOVEMER 2013 LEWENSWETENSKPPE V1 PUNTE: 150 TY: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 LEWENSWETENSKPPE V1 (NOVEMER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende
Διαβάστε περισσότεραNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT LEWENSWETENSKAP JUNIE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2½ URE Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Διαβάστε περισσότεραHoofstuk 9 Induktansie in die Induktor
Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor n Tipiese induktor bestaan uit n draadspoel wat selfondersteunend of om n spoelvorm gedraai mag wees. Wanneer n stroom deur n geleier vloei, ontstaan n magnetiese
Διαβάστε περισσότεραWiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde. Wiskunde- kurrikulum: FOKUS AREA NOMMER.
Die hooffokus areas in die VOO- - kurrikulum: NOMMER FOKUS AREA 11 Funksies 22 Getalpatrone, rye en reeks 33 Finansies, groei en interval 44 Algebra 55 Differensiaal rekene 66 Waarskynlikheid 77 Euklidiese
Διαβάστε περισσότερα