GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Μέγεθος: px
Εμφάνιση ξεκινά από τη σελίδα:

Download "GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12"

Transcript

1 GAAD 12 NASIONAE SENIO SETIFIKAAT GAAD 12 EEKTIESE TEGNOOGIE FEBUAIE/MAAT 2012 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 1 formuleblad.

2 Elektriese Tegnologie 2 DBE/Feb. Mrt INSTUKSIES EN INIGTING Beantwoord A die vrae. Sketse en diagramme moet groot en netjies wees en volledig benoem word. Toon AE berekeninge, korrek tot TWEE desimale plekke afgerond. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word. Toon die eenheid van al die antwoorde van berekeninge. 'n Formuleblad word aan die einde van hierdie vraestel voorsien. Skryf netjies en leesbaar.

3 Elektriese Tegnologie 3 DBE/Feb. Mrt VAAG 1: TEGNOOGIE, GEMEENSKAP EN DIE OMGEWING 1.1 Beskryf hoekom dit oneties en onwettig is om van 'n persoon sonder die vereiste opleiding te verwag om aan elektriese toerusting te werk. (3) 1.2 Wanneer 'n entrepreneur 'n nuwe produk wil bekendstel, moet hy eers marknavorsing doen. Gee TWEE redes hoekom, en beskryf waarom dit belangrik is. (4) 1.3 Aardverwarming het 'n groot negatiewe impak op ons gemeenskap en omgewing. Noem DIE geskikte energiebronne wat min negatiewe impak op die omgewing het. (3) [10] VAAG 2: TEGNOOGIESE POSES 2.1 Met verwysing na die ontwerpprobleem in jou PAT-projek, noem DIE van die tegnologiese stappe wat gevolg moet word. (3) 2.2 Gee DIE redes waarom dit belangrik is om die tegnologiese proses met die voltooiing van 'n artefak/projek te volg. (3) 2.3 Die ontwerp van die kringbord wat in jou PAT gebruik word, is belangrik. Beskryf, deur TWEE redes te gee, hoekom dit belangrik is. (4) [10] VAAG 3: BEOEPSGESONDHEID EN -VEIIGHEID 3.1 Noem hoekom dit gevaarlik is om water te gebruik om 'n elektriese vuur mee te blus. (2) 3.2 Verduidelik hoekom dit belangrik is om die korrekte vlak van beligting in 'n elektriesetegnologie-werkswinkel te hê. (2) 3.3 Noem TWEE maniere waarop MIV/Vigs tussen mense oorgedra kan word. (2) 3.4 Beskryf hoe 'n aardlek-eenheid 'n persoon teen elektriese skok kan beskerm wanneer 'n foutiewe elektriese toestel gebruik word. (2) 3.5 Noem EEN noodsaaklike stuk veiligheidstoerusting wat gebruik moet word wanneer met 'n slypmasjien gewerk word. (1) 3.6 Gee EEN rede hoekom dit belangrik is om gereedskap in 'n goeie toestand te hou. (1) [10]

4 Elektriese Tegnologie 4 DBE/Feb. Mrt VAAG 4: DIEFASE-WS-OPWEKKING 4.1 Noem TWEE voordele van 'n driefasestelsel in vergelyking met 'n enkelfasestelsel. (2) 4.2 Kragverspreiding na alle verbruikers word in die sterverbinding gedoen. Verduidelik hoekom. (2) 4.3 'n Driefase- gebalanseerde las word oor 'n 380 V-toevoer in delta verbind. Die lasstroom is 5 A met 'n arbeidsfaktor van 0,9. Gegee: V I = 380 V = 5 A Cosθ = 0,9 Bereken die volgende: Die stroom in elke fase van die las (3) Die totale krag deur die las verbruik (3) [10] VAAG 5: C-KINGE 5.1 Wat sal gebeur met die helderheid van 'n gloeilamp wat in serie met 'n C-kring verbind is, indien die frekwensie van die toevoer verlaag word? (1) 5.2 Noem EEN nadeel van 'n swak arbeidsfaktor. (1) 5.3 'n Kapasitor met 'n kapasitiewe reaktansie van 250 Ω, 'n induktor met 'n induktiewe reaktansie van 300 Ω en 'n resistor met 'n weerstand van 500 Ω word almal in serie aan 'n 220 V/50 Hz-toevoer verbind. Gegee: X C = 250 Ω X = 300 Ω = 500 Ω V S = 220 V f = 50 Hz Teken 'n benoemde diagram van die kring. (4) Bereken die totale impedansie van die kring. (3) Bereken die arbeidsfaktor van die kring en sê of dit voorlopend of nalopend is. (4)

5 Elektriese Tegnologie 5 DBE/Feb. Mrt Verwys na die kring in FIGUU 5.1. C 120 V 85 V 122,84 V I = 5 A f = 50 Hz Gegee: V = 120 V V = 85 V V C = 122,84 V I S = 5 A f = 50 Hz Bereken die volgende: FIGUU 5.1: C-SEIEKING Die toevoerspanning (3) Die induktiewe reaktansie van die induktor (3) Die kapasitiewe reaktansie van die kapasitor (3) Die kapasitansie van die kapasitor (3) Teken die fasordiagram van die kring. Dui die rigting van rotasie aan. (5) [30]

6 Elektriese Tegnologie 6 DBE/Feb. Mrt VAAG 6: SKAKE- EN BEHEEKINGE 6.1 Teken 'n volledig benoemde simbool van 'n SBG. (3) 6.2 Beskryf EEN metode om 'n SBG aan te skakel. (3) 6.3 Die diagram in FIGUU 6.1 is die kenkromme van 'n SBG. Beantwoord die volgende vrae deur na FIGUU 6.1 te verwys. Geleidingskonduktansie Tru-deurbraakspanning Tru-blokkering FIGUU 6.1: KENKOMME VAN 'N SBG Verduidelik wat by tru-deurbraakspanning gebeur. (3) Wanneer die SBG gelei (verwys na FIGUU 6.1), wat sal die spanningsval oor die SBG wees? (1) Wanneer die SBG gelei, beskryf wat die stroomvloei deur die SBG bepaal? (2) Wat sal gebeur as die stroomvloei deur die SBG tot onder I H val? (2)

7 Elektriese Tegnologie 7 DBE/Feb. Mrt Die ligdempkring in FIGUU 6.2 word aan 'n 220 V/50 Hz-toevoer verbind. las C FIGUU 6.2: IGDEMPKING Benoem die komponente gemerk 1 en 2. (2) As die waarde van 2 verminder word, neem die helderheid van die lamp toe. Verduidelik hoe dit gebeur. (6) Verduidelik die funksie van 1. (2) 6.5 Noem EEN voordeel van TIISTO-beheer wanneer dit met ESISTObeheer vergelyk word. (1) [25]

8 Elektriese Tegnologie 8 DBE/Feb. Mrt VAAG 7: VESTEKES 7.1 Teken die tabel in FIGUU 7.1 in jou ANTWOODEBOEK oor en voltooi dit. V 1 - V UIT + V 2 0 V INSET UITSET As V 1 > V 2 V UIT = As V 1 < V 2 V UIT = As V 1 = V 2 V UIT = FIGUU 7.1: OPEASIONEE VESTEKE (OP AMP) (3) 7.2 Teken 'n nie-omkeerspanningsvergelyker deur 'n operasionele versterker ('op amp') te gebruik. (5) 7.3 Beskryf die werkbeginsel van 'n 'op amp'. (3)

9 Elektriese Tegnologie 9 DBE/Feb. Mrt Beantwoord die volgende vrae met verwysing na FIGUU 7.2. f IN - V IN + A V V UIT 0 V FIGUU 7.2: 'OP AMP'-KING Benoem die kring hierbo. (1) Met die gegewe insetsein, teken die uitsetsein en die insetsein op dieselfde as. (2) Beskryf wat met die terugvoering sal gebeur indien die waarde van f verhoog word. (3) Verduidelik die funksie van in. (2) Wat het die inset en uitset in gemeen? (1) 7.5 Sê of 'n 'op amp' 'n spanningsversterker of 'n stroomversterker is. (1) 7.6 Beskryf die volgende terme met verwysing na die kenmerke van 'n ideale 'op amp': Onvoorwaardelike stabiliteit (2) Differensiaalinsette, met ander woorde twee insette (2) [25] VAAG 8: DIEFASETANSFOMATOS 8.1 Noem EEN tipe verlies in 'n transformator. (1) 8.2 Wanneer krag oor 'n lang afstand gestuur word, word die sekondêre kant van die verhogingstransformator aan die hoogspanningsgeleiers verbind. Is die sekondêre kant in ster of delta verbind? Verduidelik jou antwoord. (3) 8.3 Verduidelik hoekom die kern van 'n transformator van lamelplate gemaak word en nie met 'n soliede ysterkern nie. (2)

10 Elektriese Tegnologie 10 DBE/Feb. Mrt 'n Ster-ster-verbinde transformator het 800 windings per fase aan sy primêre kant en 60 windings per fase aan sy sekondêre kant. Die transformator word aan 'n 8 kv-toevoer verbind. Gegee: N P = 800 N S = 60 V (P) = 8 kv Bereken die volgende: Die primêre fasespanning (3) Die sekondêre fasespanning (3) 8.5 'n Verhogingstransformator kan 'n spanning met 'n lae waarde na 'n spanning met 'n baie hoë waarde verhoog. Kan dit krag verhoog? Verduidelik jou antwoord. (3) [15] VAAG 9: OGIKAKONSEPTE EN PB's 9.1 Gee TWEE voorbeelde van die volgende met verwysing na PB's: Insette (2) Uitsette (2) 9.2 Benoem die volgende leerdiagramsimbole: (1) (1) (1)

11 Elektriese Tegnologie 11 DBE/Feb. Mrt Beantwoord die vrae hieronder met verwysing na FIGUU 9.1. A B F FIGUU 9.1: EEDIAGAM Benoem die logikahek wat deur FIGUU 9.1 voorgestel word. (1) Teken die logikasimbool van die hek. (2) Teken 'n kringdiagram deur twee skakelaars en 'n lamp wat die hek voorstel, te gebruik. (4) 9.4 Die volgende operande word in die programmering van PB's gebruik. Gee TWEE voorbeelde van elk, asook die simbool van elke operand: Tydreëltoestelle (3) Tellers (3) 9.5 Teken die relê-beheerkring van die leerlogikadiagram in FIGUU 9.2 in jou ANTWOODEBOEK. Stop C F Aansit FIGUU 9.2: EEOGIKADIAGAM VAN 'N AANSITTE (6) 9.6 Met verwysing na relêbeheer: Verduidelik hoekom 'n PB ekonomieser is (2) Verduidelik hoekom 'n PB vinniger aflewering het (2) Verduidelik hoekom 'n PB minder instandhouding vereis (2) 9.7 Beskryf waarvoor PB's gebruik word en gee EEN voorbeeld. (3) [35]

12 Elektriese Tegnologie 12 DBE/Feb. Mrt VAAG 10: DIEFASEMOTOS EN BEHEE 10.1 Noem EEN metode om driefase-induksiemotors te verkoel. (1) 10.2 'n Driefase- deltaverbinde induksiemotor trek 'n stroom van 20 A van 'n 380 V/50 Hz-toevoer. Die motor is 100% doeltreffend met 'n arbeidsfaktor van 0,8 teen vollas. Gegee: I = 20 A V = 380 V f = 50 Hz ŋ = 100% Cosθ = 0,8 Bereken: Die uitsetkrag van die motor (3) Die skyndrywing van die motor (3) Die fasestroom van die motor (3) 10.3 Noem DIE moontlike elektriese redes waarom 'n driefase-induksiemotor nie sal loop wanneer dit aangeskakel word nie. (3) 10.4 Beskryf EEN elektriese inspeksie wat voor die installasie van 'n driefasemotor uitgevoer moet word. (2) 10.5 Noem DIE verliese wat in driefase-induksiemotors voorkom. (3) 10.6 Beskryf die basiese werkbeginsel van 'n driefase-induksiemotor. (7) 10.7 Beskryf die funksie van 'n nulspanningspoel in 'n driefase-motoraansitter. (2) 10.8 Beskryf hoekom grendelkontakte in 'n driefase-ster/delta-motoraansitter nodig is. (2) 10.9 Noem hoe die rotasie van 'n driefasemotor omgekeer kan word. (1) [30] TOTAA: 200

13 Elektriese Tegnologie DBE/Feb. Mrt FOMUEBAD X = 2πF 1 X C = 2πFC P = 3 V I cosθ S = 3 V I Q = 3 V I sinθ Driefase Z = 2 + ( X X C ) 2. I T = I + ( I I ) 2 2 C V = V f I = 3 I f Delta V V T = V = I + ( V V ) 2 2 C V = 3 V f I = I f Ster V = IX f 1 = T V C f r = IX = 2π C 1 C V f ( P) V f ( S) = N P N S I f ( S) = I f ( P) Q = 1 C X Q = = V V Cos θ = I I T Cos θ = Z P = VI cosθ S = VI Enkelfase

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MODEL 2014 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad. Elektriese Tegnologie 2 DBE/2014

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE PUNTE:: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en ʼn formuleblad. 2 ELEKTRIESE

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASONAE SENO SETFKAAT GAAD 2 EEKTESE TEGNOOGE FEBUAE/MAAT 29 PUNTE: 2 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 2 bladsye en formuleblad. Elektriese Tegnologie 2 DoE/Febr. Maart 29 NSTUKSES EN NGTNG. 2.

Διαβάστε περισσότερα

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur - - GRAAD FINALE ASSESSERING ERING VRAESTEL NOVEMBER 06 TOTAAL: AL: 50 TYD: 3 uur - - INSTRUKSIES:. Hierdie vraestel bestaan uit 0 vrae.. Beantwoord alle vrae. 3. Toon alle stappe in die berekenings. 4.

Διαβάστε περισσότερα

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 Wiskunde Graad 1 Vraestel 01 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord

Διαβάστε περισσότερα

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die

Διαβάστε περισσότερα

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 120 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GAAD 12 NASONAE SENO SEFKAA GAAD 12 EEKESE EGNOOGE FEBUAE/MAA 2015 PUNE: 200 YD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad. Elektriese egnologie 2 DBE/Feb. Mrt. 2015 NSUKSES

Διαβάστε περισσότερα

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika Graad 11 Fisika Kennisarea: Meganika 1.1 Skalare en vektore Skalaar: n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar wat nie rigting het nie. Skalaar Voorbeelde: massa (6 kg); tyd (5 s); afstand (2

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE PUNTE: 200 TYD: 3 uur *ELCTDM* Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye insluitend formulebladsye. 2 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER

Διαβάστε περισσότερα

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com Wiskunde

Διαβάστε περισσότερα

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GAAD 12 NASONAE SENO SETFKAAT GAAD 12 EEKTESE TEGNOOGE NOEMBE 2014 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad. Elektriese Tegnologie 2 DBE/November 2014 NSS

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwyskompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLEK VAN SUD-AFRKA HOOFDREKTORAAT KURRKULUM BESTUUR GRAAD LEERDER ONDERSTEUNNGSPROGRAM

Διαβάστε περισσότερα

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Hoofstuk 13 -Transformatorwerking Die transformator word gebruik om die spanning en stroom van n WS-sein te verander. Dit bestaan uit twee of meer windings wat op n gemeenskaplike kern gedraai is. Een

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 216 WISKUNDE V2 PUNTE: 15 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek. 2 WISKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 216) INSTRUKSIES EN INLIGTING

Διαβάστε περισσότερα

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe. Wanneer stroom deur n weerstand vloei, sal die weerstand krag verbruik en hitte opwek. Hierdie eienskap word in baie elektriese toestelle toegepas, byvoorbeeld

Διαβάστε περισσότερα

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK 1 KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK NASIEN MEMORANDUM : September 014 V.1 VRAAG 1 1.1 C 1. D 1.3 C 1.4 D 1.5 B 1.6 D 1.7 B 1.8 B 1.9 D 1.10 B [0] VRAAG.1.1 Wanneer 'n resulterende/netto krag op 'n voorwerp

Διαβάστε περισσότερα

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde Wes-Kaap Onderwys Departement Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules Graad 12 Wiskunde Razzia Ebrahim Senior Kurrikulumbeplanner: Wiskunde E-pos: Razzia.Ebrahim@wced.info / Razzia.Ebrahim@westerncape.gov.za

Διαβάστε περισσότερα

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels KLASTOETS GRAAD FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels PUNTE: 45 TYD: uur INSTRUKSIES EN INLIGTING. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike

Διαβάστε περισσότερα

SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200

SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 20122 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM PUNTE: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. b 2 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

Διαβάστε περισσότερα

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor n Tipiese induktor bestaan uit n draadspoel wat selfondersteunend of om n spoelvorm gedraai mag wees. Wanneer n stroom deur n geleier vloei, ontstaan n magnetiese

Διαβάστε περισσότερα

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n graad 10-jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

Διαβάστε περισσότερα

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se EamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 'n 1 bladsy-formuleblad. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.

Διαβάστε περισσότερα

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM PUNTE:: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. (SEPTEMBER 2012) ELEKTRIESE

Διαβάστε περισσότερα

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS DISTRIK PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 203 GRAAD 9 WISKUNDE TOETS PUNTE: 40 TYD: 2 2 uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 9A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM

Διαβάστε περισσότερα

Elektriese Aandryfstelsels 324

Elektriese Aandryfstelsels 324 Elektriese Aandryfstelsels 324 Stappermotors Dr. P.J Randewijk Universiteit Stellenbosch Dep. Elektriese & Elektroniese Ingenieurswese Stephan J. Chapman Hoofstuk 9 (5 de Uitgawe) 1 / 24 Raamwerk 1 Stappermotors

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASONAE SENOR SERTFKAAT GRAAD 1 EEKTRESE TEGNOOGE MEMORANDUM MODE 008 PUNTE: 00 TYD: 3 uur Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye. Elektriese Tegnologie DoE/Model008 NSTRUKSES: A vrae moet beantwoord

Διαβάστε περισσότερα

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika Meestes vi tanspaante 5.1 Meganika KENNISAREA: MEGANIKA Meganika Vektoe in twee dimensies Newton se bewegingswette Newton se univesele gavitasiewet EENHEID 1 VEKTORE IN TWEE DIMENSIES Skalae en vektoe

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 JUNIE 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *JMATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 14 bladsye, isluited 1 bladsy iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/JUNIE

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM Province of the ETERN CAPE EDUCATION NIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT / RG / RM F SF J/O P R Verduideliking

Διαβάστε περισσότερα

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Updated January 2015 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10 Vak: Fisiese Wetenskappe Punte: 125 Onderwyser: S. Bouwer Datum: 12 Nov 2015 Moderator: M. Aspeling Tyd: 2 ure Vraestel No.: Vraestel

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MODEL 2007 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om assebleif Wiskundige Geletterdheid/V1 2 VRAAG 1 1.1.1

Διαβάστε περισσότερα

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 1½ uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM

Διαβάστε περισσότερα

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 014 FISIESE WETENSKAPPE 1/ MEMORANDUM GRAAD 1 Stuur na : Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Posbus 1513 Lyttelton 0140 E-pos : assessment@impak.co.za Tel. nr. : 087 150 33 Faks : 086 556 8595

Διαβάστε περισσότερα

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel OpenStax-CNX module: m3060 Ontdek die eienskappe van 'n sirkel Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 WISKUNDE 2 Graad

Διαβάστε περισσότερα

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit: 'n vraestel van

Διαβάστε περισσότερα

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 017 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n Inligtingsblad

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye saam met inligtingsblad INSTRUKSIES EN INLIGTING

Διαβάστε περισσότερα

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018

KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018 KAAPSE WYNLAND PLC GEMEENSKAPLIKE VRAESTEL FISIESE WETENSKAPPE - VRAESTEL 1 SEPTEMBER 2018 GRAAD 12 TYD: 3 UUR EKSAMINATORE: KWOD PLC TOTAAL: 150 MODERATORS: A WESSELS & MZ MOERAT INSTRUKSIES EN INLIGTING

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn antwoordblad en data blaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE

Διαβάστε περισσότερα

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems

Fisiese Wetenskappe Vraestel 1. Afdeling A. Vraag 1: Eenwoorditems Fisiese Wetenskappe Vraestel 1 Afdeling A Vraag 1: Eenwoorditems Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die korrekte woord/ term langs die vraagnommer (1.1 1.5) in die ANTWOORDBOEK

Διαβάστε περισσότερα

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur

PracMaths. Trigonometrie is Maklik Graad 10 & 11. Seeliger ~ Mouton. Set by / Opgestel deur PracMaths Trigonometrie is Maklik Graad 0 & Set by / Ogestel deur Seeliger ~ Mouton Trigonometrie is Maklik Graad 0 & ~ PS JNM PULISHERS (Pty) Ltd 07 PO ox 955 WTERKLOOF 05 Tel: (0) 60 907 Fax: (0) 60

Διαβάστε περισσότερα

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse Week 1 n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender Platinum is gevind in n landelike area wat aan n stam behoort. Platinum is n baie waardevolle metaal. Grondmonsters wys dat platinum slegs 500 m onder

Διαβάστε περισσότερα

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR - 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 1260 CRESTA, 2118 TEL: +27 (11) 476-2020 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com

Διαβάστε περισσότερα

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word. CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *IPHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitende gegewensblasye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V1

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. 2 TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING

Διαβάστε περισσότερα

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 ure 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 19 bladsye, 'n

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (VR2) MARKS: 150 VOORBEREIDINGSEKSAMEN SEPTEMBER 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 URE ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie.

Διαβάστε περισσότερα

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 14 bladsye, 'n

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 MEGNIESE TEGNOLOGIE FERURIE/MRT 2010 PUNTE: 200 TY: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en 'n 5 bladsy-formuleblad. Meganiese Tegnologie 2 oe/feb. Maart 2010 INSTRUKSIES

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAA 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) FERUARIE/MAART 2015 PUNTE: 150 TY: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 E/Feb.

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V MODEL 007 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye, ' vel grafiekpapier e ' bladsy-formuleblad. Wiskude/V DoE/Model 007 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Διαβάστε περισσότερα

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NSIONLE SENIORSERTIFIKT-EKSMEN 2015 FISIESE WETENSKPPE: VRESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES SSELIEF IE VOLGENE INSTRUKSIES NOUKEURIG EUR 1. ie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 'n ntwoordblad van 1 bladsy

Διαβάστε περισσότερα

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae.

Vraestel 1 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD

Διαβάστε περισσότερα

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is. 1 AFDELING A Antwoord SLEGS op die spesiale ANTWOORDBLAD. As jy die lyntjiespapier van die eksamenboek gebruik vir hierdie afdeling gaan die vraag nie gemerk word nie en jy verbeur jou punte vir die vraag.

Διαβάστε περισσότερα

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE)

FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (CHEMIE) VOORBEREIDENDE EKSAMEN GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 (EMIE) SEPTEMBER 2018 PUNTE: 150 TYD: 3 UUR ierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, 4 inligtingsblaaie en 'n grafiekpapier. Fisiese Wetenskappe

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye insluitend 2 datablaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2016)

Διαβάστε περισσότερα

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 015 WISKUNDE: VRAESTEL I Tyd: 3 uur 150 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 1 bladsye en 'n Inligtingsblad

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 017 WISKUNDE V PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA* Hierdie vraestel bestaa uit 15 bladsye isluited 1 iligtigsblad, e ʼn SPESIALE ANTWOORDEBOEK. WISKUNDE V (EC/SEPTEMBER

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 SEPTEMBER 018 FISIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye insluitend ʼn -bladsy gegewensblad. FISIESE WETENSKAPPE V1

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 1 FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) NOVEMBER 008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n 3 bladsy-gegewensbylae en 'n antwoordblad. Fisiese Wetenskappe/V1

Διαβάστε περισσότερα

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN SENIORSERTIFIKT-EKSMEN FISIESE WETENSKPPE: FISIK (V1) 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 3 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V1 DE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.. 3.

Διαβάστε περισσότερα

Die genade gawes Van God:

Die genade gawes Van God: Die genade gawes Van God: 1Kor. 12:1-18 1 En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. 2 Julle weet dat julle heidene was, weggevoer na die stomme afgode

Διαβάστε περισσότερα

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae 1. Definieer: Graad 11 Fisiese Wetenskappe Meganika Hersieningsoefening Vrae 1.1. Krag 1.2. Resultante krag 1.3. Ewewig 1.4. Normaalkrag 1.5. Wrywingskrag 1.6. Traagheid 1.7. Gravitasieveld 1.8. Gewig

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 00 MEMORANDUM PUNTE: 0 Hierdie memorandum bestaan uit bladsye. Wiskunde/V DBE/November 00 NOTA: As n kandidaat n vraag TWEE keer beantwoord, merk

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 'n 4 bladsy-gegewensbylae en 1 antwoordblad.

Διαβάστε περισσότερα

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

WISKUNDIGE GELETTERDHEID WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL GRAAD 2-REKORDEKSAMEN 04 September 207 09:00 Hierdie memorandum bestaan uit 0 bladsye. SACAI WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL KOPIEREG VOORBEHOU 207 GRAAD 2-REKORDEKSAMEN

Διαβάστε περισσότερα

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE ELEKTRIESE TEGNOLOGIE RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE 04 Hierdie riglyne bestaan uit 64 bladsye. Elektriese Tegnologie DBE/PAT 04 INHOUDSOPGAWE AFDELING A (Riglyne vir die Onderwyser)... 3. Die

Διαβάστε περισσότερα

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 014 10841 FISIESE WETENSKAPPE EERSTE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 3 TYD: 3 uur 1. (Eerste Vraestel) 10841/14 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 DRAMATIESE KUNSTE (NOVEMBER

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X003 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HODIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 1 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Διαβάστε περισσότερα

MEMORANDUM VRAESTEL 2

MEMORANDUM VRAESTEL 2 MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel duidelik te maak aan die leerders. Leerders moet bewus

Διαβάστε περισσότερα

TEGNOLOGIE ASSESSERINGSTAAK ELEKTRONIKA: GRAAD 9

TEGNOLOGIE ASSESSERINGSTAAK ELEKTRONIKA: GRAAD 9 1 TEGNOLOGIE ASSESSERINGSTAAK ELEKTRONIKA: GRAAD 9 LEERUITKOMSTE: Leeruitkoms 1: Tegnologiese prosesse en vaardighede Leeruitkoms 2: Tegnologiese kennis en begrip Leeruitkoms 3: Tegnologie, die samelewing

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: EMIE (V2) NOVEMBER 2017 PUNTE: 150 TYD: 3 uur ierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie. Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende vier

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *PHSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 4 inligtingsblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER

Διαβάστε περισσότερα

Hoofstuk 15 Ossillasies

Hoofstuk 15 Ossillasies Hoofstuk 15 Ossillasies Na voltooiing van die hoofstuk, moet die student die vlg kan doen: (i) Eenvoudige harmoniese beweging (EHB) kan beskryf en formules kan aflei en toepas om die verplasing, snelheid

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitende 4 gegewensbladsye en 1 antwoordblad. 2 FISIESE

Διαβάστε περισσότερα

Elektriese Aandryfstelsels 324

Elektriese Aandryfstelsels 324 Elektriese Aandryfstelsels 324 Industriële Motor Beheer Dr. P.J Randewijk Universiteit Stellenbosch Dep. Elektriese & Elektroniese Ingenieurswese Stephan J. Chapman Hoofstuk 6.8 (5 de Uitgawe) 1 / 47 Raamwerk

Διαβάστε περισσότερα

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

Hosea se boodskap is Keer terug na God. 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer. Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer. Hosea 12: 7 "Wat jy moet doen is om na jou God toe terug te keer:

Διαβάστε περισσότερα

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2014 10842 FISIESE WETENSKAPPE TWEEDE VRAESTEL PUNTE: 150 Bladsye 19 TYD: 3 uur 12 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

Διαβάστε περισσότερα

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN WISKUNDE V1 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye e 1 iligtigsblad. Wiskude/V1 DBE/016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgede istruksies aadagtig

Διαβάστε περισσότερα

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

1. Die vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word. CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V NOVEMBER 00 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 9 bladsye, diagramvelle e iligtigsblad. Wiskude/V DBE/November 00 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees

Διαβάστε περισσότερα

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II Tyd: 3 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Die vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n

Διαβάστε περισσότερα

GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN

GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN GRAAD 12 GEOGRAFIE VR 1 JUNIE EKSAMEN 2016 DATUM: 9 JUNIE 2016 PUNTE: 225 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. 2 INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit drie vrae wat op 10 bladsye gedruk

Διαβάστε περισσότερα

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK

METRO OOS ONDERWYS DISTRIK METRO OOS ONDERWYS DISTRIK GRAAD 1 WISKUNDE VRAESTEL SEPTEMBER 014 PUNTE: 150 TYD: 3 ure Hierdie eksamevraestel bestaa uit ttaal va 0 bladsye. Wiskude Vraestel MOOD-September 014 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Διαβάστε περισσότερα

MEGANIESE TEGNOLOGIE EKSAMENRIGLYNE GRAAD

MEGANIESE TEGNOLOGIE EKSAMENRIGLYNE GRAAD MEGANIESE TEGNOLOGIE EKSAMENRIGLYNE GRAAD 1 009 Hierdie riglyn bestaan uit 10 bladsye. Meganiese Tegnologie DoE/Eksamenriglyne 009 1. Inleiding: Die doel van hierdie riglyne is om onderwysers en leerders

Διαβάστε περισσότερα

Hoofstuk 28 Magnetiese Velde

Hoofstuk 28 Magnetiese Velde Hoofstuk 28 Magnetiese Velde Uitkomste Nadat hierdie hoofstuk voltooi is, moet die student: (i) Magnetiese veld kan definieer en die grootte daarvan bereken; (ii) Vergelykings kan aflei om die radius,

Διαβάστε περισσότερα

GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014

GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2 KAARTWERK GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 75 TYD: 1½ ure Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bladsy vir rofwerk Bladsy 1 van 11 GEOGRAFIE VRAESTEL 2/2: KAARTWERK GRAAD

Διαβάστε περισσότερα

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD WISKUNDE V FEBRUARIE/MAART 009 PUNTE: 50 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaa uit 0 bladse, ' formuleblad e diagramvelle. Wiskude/V DoE/Febr. Maart 009 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V2 CHEMIE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) RIGLYNE VIR NASIEN

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GESKIEDENIS V1 NOVEMBER 2014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 'n addendum van 14 bladsye. Geskiedenis/V1 2 DBE/November 2014

Διαβάστε περισσότερα

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1

MEMORANDUM GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1 MEMORANDUM GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Vraestel 1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Leeruitkomste en Assesseringstandaarde LU1 LU2 LU3 AS 11.1.1: Beplan en voer n ondersoek uit om data stelselmatig te versamel

Διαβάστε περισσότερα

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 FISIESE WETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye, insluitend 4 gegewensblaaie. 2 FISIESE WETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER

Διαβάστε περισσότερα