EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat.

Σχετικά έγγραφα
EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat.

EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat.

EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM. Lees hierdie pamflet sorgvuldig, aangesien dit belangrike inligting bevat.

VITAL HEALTH FOODS (PTY) LTD VOUBILJET. **Ginsengwortel (Panax ginseng) Pampoensaad- olie. Koënsiem Q10 1 mg

VOUBILJET. Die onaktiewe bestanddele is Antifoam M, byewas, Candurin bruin, gelatien,

NOVEMBER 2016 AL: 150. TYD: 3 uur

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Graad 11 Fisika. Kennisarea: Meganika

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 WISKUNDE V2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

JUNIE-EKSAMEN 2014 FISIESE WETENSKAPPE 1/2 MEMORANDUM GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM

Wes-Kaap Onderwys Departement. Eksamenvoorbereiding LEERMATERIAAL 2016 TRIGONOMETRIE Formules. Graad 12 Wiskunde

Hoofstuk 9 Induktansie in die Induktor

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Week 1. n Geleentheid om vir n mynkontrak te tender. Skagtorings en myn-wenasse

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur

Hoofstuk 6 Kragverbruik in Gelykstroomkringe.

Hoofstuk 13 -Transformatorwerking

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

Die krag / vuur van God:

Wiskunde. CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Die hooffokus areas in die VOO-Wiskunde- kurrikulum: NOMMER

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 12

Meesters vir transparante. 5.1 Meganika

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2

Hosea se boodskap is Keer terug na God." 15 keer in die 14 hoofstukke word die woord keer terug gebruik. In Hebreeus is dit sjoeb = Bekeer.

1 EN daar was n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, n owerste van die Jode.

Afstandswaarneming LWR314

Hoofstuk 4 Die Weerstand en Potensiometer

Die genade gawes Van God:

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Ef 3:14 21 Paulus se Tweede Gebed

Rom 14:1-12. Fokus: Rom 14:10-12 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van verskille (d)

Dis oor hierdie saak wat die Here Jesus hier praat en, kort saamgevat, vir ons så: - vrees God, nie mense nie!

1 Weeklikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asb. nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou eie

1 Daaglikse Gebed: Gebruik hierdie gebed slegs as n model (riglyn), moet dit asseblief nie woord vir woord aflees nie, onthou, hoe meer jy van jou

Prediker 4:7 12. Geliefdes, vandag sê die Here vir jou: TWEE VAAR BETER AS EEN N DRIEDUBBELE TOU BREEK NIE MAKLIK NIE

NOVEMBER 2013 TOTAAL: 150. INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit 6 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word.

Geseënd is dié wat rein van hart is!

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 FISIESE WETENSKAPPE V1

Reeks 1: Wie is God? God die Vader Skriflesing: Joh. 14:8-11; 1 Joh 2:28-3:3; 1 Joh 5:1-2

Rom 14:1-9. Fokus: Rom 14:5-9 Die belangrikheid van Kerk-eenheid en ons hantering van versskille (c)

Ontdek die eienskappe van 'n sirkel

BELANGRIKE INLIGTING: LEES NOU SKOOL VIR REKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE DEPARTEMENT FINANSIËLE REKENINGKUNDE REKENINGKUNDE 1

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V2

Junie Openbaring 2:12-17 Fokus: vers Christus se brief aan sy gemeente in Pergamus waar Satan woon.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Wedergeboorte, bekering en geloofsekerheid

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL. KLAS (bv. 6A) VAN C C Y Y M M D D

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 7: Chemiese stelsels

Elektriese Aandryfstelsels 324

EXPANDO VERWAG EN VERKONDIG DIE WEDERKOMS SÓ OM TE KAN GROEI. Dr. Malan van Rhyn

SENIOR GRAAD 11 PUNTE: 200

Jy weet mos dat, om n vergelyking te kan oplos, moet jy ontslae raak van alles wat nie die veranderlike is nie, aan die linkerkant.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Efes 6:1-4. Fokus: Efes 6:4 Kinderopvoeding in God se nuwe-mensdom

Mark 9: Fokus: 9:21-29 Jesus op sy lydingsweg... en pa met n besete kind.

LESPLAN 1 3: Fisika Voorbereidingslêer

Vir die mens anders as vir Jesus is die tyd altyd ryp

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

DOOPVIERING. Lesing 1. Doopviering in die lig van die doop. 1. Wat sê die Sinode aangaande doop en doopviering?

Mark 10: Fokus: vers Jesus se dissipel-onderrig oor: Ons kinders se toegang tot Hom... en ons almal se ingang in die Koninkryk.

Die regering van die Kerk 1Tim 2:1-7. Die plaaslike kerk moet n biddende kerk wees (a).

Mattheus 6:11-13 Ons nuwe dissipel-lewe is n lewe waarin ons radikaal breek met self-gesentreerdheid en leef met God-gesentreerdheid.

Teks: Matt 3:2; 11:28; 16:15-16; Hand 4:8-10, God se Seun, Jesus Christus

Immigratie Documenten

SAMESANG: 33 15:7,10 49:4 TYDENS EREDIENS:

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 1: Meganika

Graad 11 Fisiese Wetenskappe. Meganika. Hersieningsoefening. Vrae

Junie Openbaring 3:1-6 Fokus: vers 1-6 Christus se brief aan sy gemeente in Sardis wat eintlik dood is.

Elektriese Aandryfstelsels 324

Mattheus 5:1-2 & 7:28-29 Jesus se Bergpredikasie: Ons oorsig daarvan.

September Toepassing Vraag is: Wat sê-ie HERE met 2Kon 9-10 vir ons wat leef in n land-en-wêreld vol politieke-onrus.

1 Bekering: Kom tot inkeer Die bekende Griekse woord wat hier gebruik word is μετανοέω metanoéō.

1 TESSALONISENSE 1:3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V1) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

CAMI Wiskunde: Graad 10

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

WISKUNDE: VRAESTEL I LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN

VOORBLAD. Vroom praatjies oor God

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKSAMENMEMO'S Die uitdrukking is ongedefinieerd vir 3x - 9 = 0 Deling deur nul is ongedefinieerd. â 3x = 9 â x =

Oktober Skrifverklaring. Inleiding. A. Geliefdes in Mat 7:1 sê Jesus lewensbelangrike woorde: Moenie oordeel nie...

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 3: Elektrisiteit en magnetisme

WETENSKAP GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

Die regering van die Kerk 1Tim 3:2-3. Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (b).

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DRAMATIESE KUNSTE

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 12 VRAESTEL 2 AUGUSTUS TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013

Die regering van die Kerk 1Tim 3:14-16 Die belangrikheid van Paulus se leer in 1Tim 2-3 oor Kerk-regering-en-inrigting

Transcript:

PASIËNTINLIGTINGSPAMFLET Kombinasieproduk Westerse kruiemiddels. Hierdie medisyne is nie deur die Medisynebeheerraad geëvalueer nie. Die doel van hierdie medisyne is nie om enige siekte te diagnoseer, behandel, genees of te voorkom nie. SKEDULERINGSTATUS Nie geskeduleerd nie. EIENDOMSNAAM, STERKTE EN FARMASEUTIESE VORM Vital Men- sagte gelatienkapsules. Lees hierdie pamflet sorgvuldig deur, aangesien dit belangrike inligting bevat. Vital Men is sonder n doktersvoorskrif beskikbaar. Jy moet nogtans Vital Men versigtig gebruik om die beste resultate te verkry. Hou hierdie pamflet. Dit mag nodig wees om dit weer te lees. Vra jou apteker indien jy meer inligting of advies benodig. Raadpleeg n dokter indien jou simptome vererger of nie verbeter nie. WAT VITAL MEN BEVAT Elke Vital Men- sagte gelatienkapsule bevat: **Ginsengwortel (Panax ginseng) Salmolie Pampoensaad- olie Koënsiem Q10 Vitamien B 1 Vitamien B 2 Nikotienamied (Vitamien B 3 ) Vitamien B 6 Foliensuur Vitamien B 12 Vitamien C Vitamien E Sink 600 mg 100 mg 25 mg 1 mg 20 mg 100 µg 25 µg 25 mg (10 mg α- TE) Bladsy 1 van 5

Betaïen 20 mg L- Tirosien ** Bygevoeg as kruie- ekstrak. Die ander bestanddele is Antifoam M, byewas, gelatien, gesuiwerde water, gliserien, lesitien, sonneblomsaadolie/ kanola- olie, swart ysteroksied en verharde onversadigde olie. Vital Men bevat maltodekstrien. WAARVOOR VITAL MEN GEBRUIK WORD Vital Men kan voordelig wees in die ondersteuning van daaglikse voeding en kan energievlakke in tye van fisiese en geestelike uitputting en stres verbeter. VOORDAT JY VITAL MEN NEEM Moenie Vital Men neem: indien jy hipersensitief (allergies) vir die aktiewe bestanddele of enige ander bestanddele is nie (sien WAT VITAL MEN BEVAT ). Neem spesiale voorsorg met Vital Men: indien jy hipertensie (hoë bloeddruk) het, aangesien hoë dosisse ginseng bloeddruk kan verhoog. indien jy ʼn slaapstoornis het, aangesien ginseng tot slaaploosheid kan lei. indien jy aritmie (onreëlmatige hartklop) of ʼn kardiovaskulêre (hart- en- bloedvat- ) toestand het. indien jy diabetes het, aangesien ginseng hipoglisemie (lae bloedsuikervlakke) kan veroorsaak. indien jy ʼn geestesgesondheidstoornis soos skisofrenie of depressie het. Neem van Vital Men met voedsel of drank: Bladsy 2 van 5

Neem Vital Men met water ná voedsel. Bestuur en die gebruik van masjinerie: Vital Men behoort nie jou vermoë om te bestuur of masjinerie te bedryf, te beïnvloed nie. Belangrike inligting oor sommige van die bestanddele van Vital Men: Die kapsule is van Halaal gelatien van bees- (dier- ) oorsprong gemaak. Neem van ander medisyne saam met Vital Men: Stel altyd jou professionele gesondheidsorgwerker in kennis indien jy enige ander medikasie neem (Dit sluit komplementêre en tradisionele medisyne in). Vital Men kan met teenhipertensiemiddels (hoë bloeddruk), teen- arritmiese (onreëlmatige hartklop) en ander kardiovaskulêre (hart- en- bloedvat- ) middels asook teendiabetiese middels inmeng. HOE OM VITAL MEN TE NEEM Neem Vital Men altyd presies soos aangedui, of soos jou dokter aan jou voorgeskryf het. Raadpleeg jou dokter of apteker indien jy onseker is. Die normale dosis is 1 kapsule daagliks. Neem met water ná voedsel. Indien jy meer Vital Men as nodig neem: Sien MOONTLIKE NEWE- EFFEKTE. Hierdie newe- effekte sal afneem wanneer gebruik van die produk gestaak word. In die geval van n oordosis raadpleeg jou dokter of apteker. Indien geeneen beskikbaar is nie, kontak die naaste hospitaal of gifbeheersentrum. Indien jy vergeet om n dosis Vital Men te neem: Neem jou oorgeslane dosis wanneer jy onthou. Moenie n dubbele dosis neem om vir die oorgeslane dosis op te maak nie. Bladsy 3 van 5

MOONTLIKE NEWE- EFFEKTE Vital Men kan newe- effekte hê. Nie alle newe- effekte wat vir Vital Men aangemeld is, is in hierdie pamflet ingesluit nie. Indien jou algemene gesondheid agteruitgaan of jy enige ongewenste uitwerkings met die gebruik van die medisyne ondervind, raadpleeg asseblief jou dokter, apteker of gesondheidsorgpraktisyn. Mondelings kan ginseng naarheid, braking, sooibrand, eetlusverlies, diarree, hoofpyn, prikkelbaarheid, veluitslae en slaaploosheid veroorsaak. Indien jy enige newe- effekte opmerk wat nie in hierdie pamflet ingesluit is nie, stel asseblief jou dokter of apteker in kennis. BERGING EN WEGDOENING VAN VITAL MEN Berg alle medisyne buite bereik van kinders. Berg teen of benede 25 C op n droë plek. Beskerm teen lig. Moenie ná die vervaldatum wat op die etiket aangedui word, gebruik nie. Neem alle ongebruikte medisyne terug na jou apteker. Moenie ongebruikte medisyne in afvoerpype of rioolstelsels (bv. toilette) weggooi nie. AANBIEDING VAN VITAL MEN ʼn Toepaslik geëtiketteerde plastiekhouer met n wipdeksel wat 30 Vital Men- sagte gelatienkapsules bevat. IDENTIFIKASIE VAN VITAL MEN n Langwerpige, swart, sagte gelatienkapsule. NAAM EN ADRES VAN APPLIKANT Vital Health Foods (Pty) Ltd Lavenderlaan Kuilsrivier Bladsy 4 van 5

7580. DATUM VAN PUBLIKASIE Augustus 2011. Vital Health Foods (Edms) Bpk. 2016. Bladsy 5 van 5